{"id":256135,"date":"2026-01-28T14:29:20","date_gmt":"2026-01-28T14:29:20","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-boek-van-die-bybel-waarvan-jou-lewe-afhang\/"},"modified":"2026-01-28T14:29:42","modified_gmt":"2026-01-28T14:29:42","slug":"die-boek-van-die-bybel-waarvan-jou-lewe-afhang","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-boek-van-die-bybel-waarvan-jou-lewe-afhang\/","title":{"rendered":"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Net een boek in die Bybel stel hierdie goeie nuus sistematies voor. Al die ander boeke het deeltjies daarvan, maar net een boek stel dit sistematies voor. Hierdie boek is die eerste van die sendbriewe want dit is die mees belangrikste. Die sendbriewe het briewe aan die sewe kerke: Romeine, Korinthi\u00ebrs, Galasi\u00ebrs, Efesi\u00ebrs, Filippense, Kollosense, en die Thessalonicense, maar Romeine is eerste.<\/p>\n<p>Eerste en Tweede Thessalonicense is omtrent die tweede advent, in elke hoofstuk. Dit is nie goeie nuus tensy jy die betekenis van die eerste koms verstaan nie. Enige groep wat die eerste advent gedeelte leer sonder die lens van die kruis verdraai die Evangelie. Ons is nie gereed vir daardie heerlike epifanie as ons nie skuiling onder die kruis ingeneem het nie \u2013 die hoogtepunt van die eerste advent.<\/p>\n<p>Romeine is die eerste van die sendbriewe, wat handel met ons eerste groot probleem. Die sondemag kan nooit gebreek word totdat die skuldlas van sonde verwyder is nie: daardie swak humeur, daardie onreinheid, vraatsug, daardie bekommernis, daardie skinder gees, daardie kwaadwilligheid.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/passingabook.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 554px;\">In die boek van Romeine, leer ons dat alle skuldigheid nes `n korrel sand langs die berg van Yahuwah se vergifnis is, en al ons sondes nes `n vonk wat val in die oseaan van Yahuwah se genade. Dit is in hierdie boek waarin ons leer dat Yahuwah die goddelose regverdig maak, meer gewillig is om jou en my te red as wat `n moeder haar kind van `n vlammende huis sou red. D\u00eds goeie nuus.<\/p>\n<p>Ons almal het `n passievolle verlange, `n drywende motivering om aanvaar te word. Verhoudings maak baie saak in die lewe, nie skynbare besigheidssukses nie, nie akademiese glorie nie.<\/p>\n<p>Maar die lewe is driehoekig. Ek kan myself nie aanvaar totdat ek reg met Yahuwah is en ek weet dat Hy my aanvaar nie.<\/p>\n<p>Weet jy wat die hardste geluid in die w\u00eareld is? Die stille geroep van `n skuldige gewete is die luidste klank in die w\u00eareld. Dit is gewoonlik vir dinge nie gedoen nie want ek en jy durf nie waag om slegte dinge te doen nie, dit is omtrent ongedane dinge \u2013 vir ons wederhelf, vir ons seuns en dogters, vir ons ouers, broers en susters, vir ons broeders en susters in die geloof, vir ons bure. Die luidste klank in die ganse w\u00eareld is die stille geroep van `n skuldige gewete vir al die dinge nie gedoen nie.<\/p>\n<p>\u201cOmdat julle dit nie aan die geringste onder hulle gedoen het nie, het julle dit nie aan my gedoen nie.\u201d Dit is `n snydende vreesaanjaende beskuldiging teen ons almal, ons kan nie s\u00ea, \u201cWie van julle oortuig my van sonde?\u201d Nie een van ons kan s\u00ea, \u201cEk doen altyd die dinge wat Hom tevrede stel.\u201d<\/p>\n<p>Dus is hier `n boek wat handel met ons grootste probleem: hoe om deur Yahuwah aanvaar te word sodat ek myself mag aanvaar. As ek myself kan aanvaar, dan kan ek ander aanvaar.<\/p>\n<p>Ek weet ek het foute, en hulle is onnoembaar, so hoekom sal `n sekere getal moeilikhede met my broer of suster my verhoed dat ek hulle aanvaar? Dit is die driehoek: aanvaarding van Yahuwah, jy kan jouself aanvaar, en wanneer jy jouself aanvaar het, kan jy ander aanvaar:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Dus is hier `n boek wat handel met ons grootste probleem: hoe om deur Yahuwah aanvaar te word sodat ek myself mag aanvaar. As ek myself kan aanvaar, dan kan ek ander aanvaar.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Jy kan altyd iemand uitken wat nooit aanvaarding met Yahuwah gevind het nie. Hulle is bitter, krities, en is lief vir skinder. Hulle floreer op die foute van hul broers en susters. Dit is die teken dat hulle nooit by magte is om hulself te aanvaar omdat hulleself nie aanvaarding deur Yahuwah ken nie.<\/p>\n<p>Hier is dan `n boek wat met hierdie saak handel aangaande aanvaarding en hoe om ontslae te raak van skuld. Dit antwoord al die merkwaardige probleme van ons lewens: Waarom lyding, tragedie, waarom hartseer?\u201d As Yahuwah goed en al-magtig is, waarom dan? Wat volg na die dood? Hoe moet ons lewe? Hoe moet ons verhouding met regerings wees, met kerklede, met familie, met bure?<\/p>\n<p>Hoe kan ons vermy om deur veral slegte godsdiens mislei te word? Moet nooit vergeet dat die meeste godsdienste sleg is. Tensy die godsdiens wat ons koester ons goedhartig, vrygewig, sagmoedig, en jammerhartig maak, is dit nie die godsdiens van Christus nie. `n Godsdiens eintlik net van dogma wat ons beter as ander mense maak wie nie soveel soos ons weet nie \u2013 wat `n misleiding!<\/p>\n<p>Die grootste misleiding van die menslike denke is dat daardie gewone koms tot die waarheid regverdigheid bevat. Die Evangelie breek die hart. Dit verander die denke. Ons kom daarheen met die \u2018tensys\u2019 van Yahushua wat in ons ore eggo. \u201cTensy `n man of vrou wedergebore word, kan hy nie die koninkryk van die Hemel sien nie.\u201d \u201cTensy jy bekeer, sal julle net so omkom.\u201d \u201cTensy jy die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink, is daar geen lewe in jou nie.\u201d<\/p>\n<p>As mense net die waarde van die boek van Romeine besef het, sal hulle veg om dit te kry. En dan sal hulle hul lewe deurbring om dit te studeer asof hul lewens daarvan afhang -\u2013 want hulle weet.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Dr. Desmond Ford.<\/p>\n<p>Ons het die Engelse titels en name van die Vader en die Seun vervang met d\u00edt gebruik deur die apostels. In die skriftuurlike aanhalings voorsien, het ons hul oorspronklike name herstel soos deur die ge\u00efnspireerde skrywers gebruik. Nietemin, erken ons die historiese ontwikkeling waardeur die naam <i>Yahushua <\/i>bekend geword het as \u201cJesus.\u201d Boonop erken ons dat die Engelse term \u201cGod\u201d algemeen gebruik was as `n ekwivalent vir die Hebreeuse <i>Eloah <\/i>of <i>Elohim<\/i>. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":256134,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-256135","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:29:42+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/\",\"name\":\"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:29:20+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:29:42+00:00\",\"description\":\"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance","description":"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance","og_description":"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:29:42+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/","name":"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:29:20+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:29:42+00:00","description":"If people only knew the value of the book of Romans, they would spend their life studying it as though their lives depended on it \u2013 because they do.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/book-of-the-bible-your-life-depends-on-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-book-of-the-bible-your-life-depends-on\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/256135","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=256135"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/256134"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=256135"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}