{"id":256051,"date":"2026-01-28T14:23:17","date_gmt":"2026-01-28T14:23:17","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-2-van-2\/"},"modified":"2026-01-28T14:23:54","modified_gmt":"2026-01-28T14:23:54","slug":"spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-2-van-2","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-2-van-2\/","title":{"rendered":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2)"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste herstel, soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"https:\/\/www.considerthis.net\/files\/resources\/books\/mv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<h3><b>Die Dooies Weet Glad Niks Nie<\/b><\/h3>\n<p><b>13. Weet die dooies enigiets, of onthou hulle enigiets? <\/b><\/p>\n<p>Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet. Prediker 9:5.<\/p>\n<p><b>14. Wat voeg die wyse man by, wat vir ewig die idee weerl\u00ea dat die dooies na die aarde terugkom om met die lewendes te kommunikeer? <\/b><\/p>\n<p>Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, <i>en hulle het geen deel meer aan alles onder die son nie. <\/i>Prediker 9:6<\/p>\n<p><b>15. Dan, as die wonderwerke deur die geeste uitgevoer is deur diegene veronderstellend om ons dooie vriende te wees, waaraan kan ons dit toeskryf? <\/b><\/p>\n<p>Want hulle is <i>die geeste van duiwels wat tekens doen<\/i>, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele w\u00eareld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die Almagtige Yahuwah. Openbaring 14:16<\/p>\n<p><b>16 Wat sal die karaktertrekke van die laaste dag afvallighede van die geloof wees? <\/b><\/p>\n<p>Maar die Gees s\u00ea uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word en <i>verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang.<\/i> 1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:1.<\/p>\n<h3><b>In Verbond met Satan<\/b><\/h3>\n<p><b>17. Hoe sal Satan die mense mislei? <\/b><\/p>\n<p>En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in `n engel van die lig. 2 Korinthi\u00ebrs 11:14.<\/p>\n<p><b>LET WEL: <\/b>Satan se bygelowe sal nuwe vorme in die toekoms aanneem. Dwalinge sal in `n verleidende en vleiende manier voorgestel word. Valse teorie\u00eb, geklee in die gewaad van lig, sal aan Yahuwah se volk voorgestel word. So sal Satan probeer, indien moontlik, om selfs die uitverkorenes te mislei.<\/p>\n<p><b>18. Watter rol sal sy agente voor die einde inneem? <\/b><\/p>\n<p>Dit is dus niks besonders as sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke. 2 Korinthi\u00ebrs 11:15.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/fingers-crossed.png\" style=\"width: 720px; height: 663px;\"><\/p>\n<p><b>19. Is wonderwerke altyd bewys van die mag van Yahuwah? <\/b><\/p>\n<p>\u201cHy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal voor die o\u00eb van die mense. En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die o\u00eb van die dier te doen.\u201d Openbaring 13:13-14.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Nee.<\/p>\n<p><b>20. Het Satan probeer om die wederkoms van Yahushua in A.D. 70 deur tekens en wonder te vervals? <\/b><\/p>\n<p>As iemand dan vir julle s\u00ea: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! \u2013 moet dit nie glo nie. Want daar sal valse Christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes mislei. Matth\u00e9\u00fcs 24: 23, 24.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ja.<\/p>\n<p><b>21. Wat sal gebeur met die bewerkers van sulke tekens en wonders in sy finale koms? <\/b><\/p>\n<p>Hy wat <i>die Meester met die asem van Sy mond sal verdelg en deur die verskyning van Sy wederkoms<\/i> tot niet sal maak hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan. 2 Thessalonicense 2:8-10.<\/p>\n<p><b>Antwoord: <\/b>Hulle sal deur Yahushua vernietig word tydens Sy terug koms.<\/p>\n<p><b>Let Wel:<\/b> Die Heiland het Sy volk teen misleiding gewaarsku aangaande hierdie punt, en het die wyse van Sy finale koms uitdruklik voorspel.<\/p>\n<p>Al hoe meer, lyk dit asof w\u00eareldgebeure versnel na die onafwendbare klimaks.<\/p>\n<p>Maar in die noukerige hersiening van verskeie periodes in die HIStoriese gebeure, vind ons dat elke generasie gehad het wat hulle gedink het om \u2018oortuigende oorsaak\u2019 te wees om tot die slotsom te kom dat hulle getuienisse sien van die laaste gebeure wat die hoogtepunt is in die [finale] terug koms van Yahushua. Ons s\u00ea \u2018finaal\u2019 want, met sterk gebedvolle ondersoek, het ons verskeie dinge besef insluitend &#8211;<\/p>\n<p class=\"indenttext\">(a) Yahushua\/Christus het herhaaldelik gewaarsku dat sy wederkoms selfs die uitverkorenes onkant sou vang. Skrifte voorsien geen \u201ctekens van die tye\u201d om aan te dui wanneer die Heiland sal terugkeer nie, sodat elke gelowige moet leef in voortdurende gereedheid vir sy wederkoms, wanneer dit ookal sal wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">(b) Skrifte verwys &#8211; verskeie kere &#8211; na Yahushua se \u2018wederkoms\u2019 voor Sy finale terugkoms om die koninkryk op aarde te voltooi en dit oor te gee aan Yahuwah.<\/p>\n<p>Soos ons dit nou verstaan, was Sy \u20182de koms\u2019 in die A.D. 70 oordeel \/ vernietiging van Jerusalem \u2013 dit was die einde van die Israeliete se era\/w\u00eareld\/offerstelsel ens. In Sy Olyfberg Redevoering, sou alles wat Hy ges\u00ea het [voor vers 35 van Matt. 24] gebeur tydens DAARDIE bestaande generasie wie aangespreek was. Sy \u2018FINALE\u2019 koms was toe NA vers 35 beskryf.<\/p>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 24:<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><sup>35<\/sup> <\/b>Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My woorde sal nooit verbygaan nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><sup>36 <\/sup><\/b>Maar van di\u00e9 dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net My Vader alleen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><sup>42 <\/sup><\/b>Waak dan, want julle weet nie watter uur julle Here kom nie.<\/p>\n<p><b>1 Thessalonicense 4:16, 17:<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><sup>16<\/sup><\/b> Want Yahushua self sal van die hemel neerdaal met `n geroep, met die stem van die aartsengel en met die geklank van die basuin van Yahuwah; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><sup>17 <\/sup><\/b>Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word Yahushua tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by Yahushua wees.<\/p>\n<p>Met hierdie koms is daar geen moontlikheid van vervalsing nie. Dit sal in die hele heelal bekend wees &#8212; w\u00eareldwyd aanskou.<\/p>\n<p><b>LET WEL: <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-van-yahushua-in-johannes-14.html\">https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/biblical-christian-beliefs\/die-wederkoms-van-yahushua-in-johannes-14.html<\/a><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>UITTREKSEL:<\/b> Daar is meer as een \u201ckoms\u201d van Christus in die Nuwe Testament. Meeste van ons geskrifte het gesentreer rondom daardie \u201ctweede verskyning\u201d van Christus, wat plaasgevind het in A.D 70. Dit was \u201ctweede\u201d genoem na Sy \u201ceerste\u201d persoonlike verskyning.<\/p>\n<p><b>22. Wat sal hulle dan s\u00ea wat hul liefde vir die waarheid behou het? <\/b><\/p>\n<p>En hulle sal in di\u00e9 dag s\u00ea: Kyk, dit is onse Eloah op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is Yahuwah op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor Sy hulp. Jesaja 25:9<\/p>\n<p><b>Voorkennis is voorafbewapening; sal jy Yahuwah se woord die vaandel van jou lewe maak?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/christian-teen-girl-holds-bible.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/b><\/p>\n","protected":false},"featured_media":256050,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-256051","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Be not deceived!\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Be not deceived!\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:23:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/\",\"name\":\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:23:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:23:54+00:00\",\"description\":\"Be not deceived!\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance","description":"Be not deceived!","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance","og_description":"Be not deceived!","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:23:54+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/","name":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:23:17+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:23:54+00:00","description":"Be not deceived!","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-2-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-2-of-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/256051","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=256051"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/256050"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=256051"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}