{"id":256036,"date":"2026-01-28T14:21:57","date_gmt":"2026-01-28T14:21:57","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-1-van-2\/"},"modified":"2026-01-28T14:22:57","modified_gmt":"2026-01-28T14:22:57","slug":"spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-1-van-2","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/spiritualisme-die-groot-misleiding-deel-1-van-2\/","title":{"rendered":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2)"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"https:\/\/www.considerthis.net\/files\/resources\/books\/mv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Toe Lucifer teen Yahuwah rebelleer, was hy deur `n menigte engele van die hemel gevolg. Die verslag s\u00ea dat beide hy en sy engele uit die hemel gegooi is. Hulle is nou op die aarde gebonde. \u201cWant as Yahuwah die engele wat gesondig het, nie gespaar het nie, maar hulle in die hel gewerp en aan kettings oorgegee het, om vir die oordeel in bewaring gehou te word.\u201d 2 Petrus 2:4. Hierdie gevalle engele is steeds in bondgenootskap met Satan, en hul hoof werk bestaan uit `n poging om die menslike familie te mislei en mense weg van Yahuwah te keer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup>12 <\/sup>Hoe het jy uit die hemel geval, o m\u00f4rester, seun van die dageraad! Hoe l\u00ea jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! <sup>13 <\/sup>En jy het in jou hart ges\u00ea: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van Yahuwah en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. <sup>14 <\/sup>Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste! <sup>15 <\/sup>Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil! (Jesaja 14:12-14)<\/p>\n<p>Bekend as \u201cgeeste van duiwels,\u201d het hierdie bose engele, regdeur die eeue, hulle misleidende en onderduimse werk uitgevoer. Maar volgens die geskrifte van profete van ouds, sal hierdie werk intensiewer raak soos die w\u00eareld in die laaste dae kom. Die Apostel Paulus waarsku: \u201cMaar die Gees s\u00ea uitdruklik dat in die laaste tye sommige van die geloof afvallig sou word en verleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang.\u201d 1 Tim\u00f3the\u00fcs 4:1.<\/p>\n<p>Die duiwel en sy engele kan ook wonderwerke doen. Hulle kan aan die mens verskyn in `n gematerialiseerde vorm. Hulle kan menslike wesens be\u00efnvloed, en misleidings op hulle uitoefen. Feitlik, so magtig, sal die misleidings van Satan wees dat die volk van Yahuwah ernstig gewaarsku word, tensy hulle ook daarvoor sal val.<\/p>\n<p>Bybel profesie was al en word nou voor ons o\u00eb vervul. Tydens die laaste paar eeue het `n nuwe godsdiens vorm oor verskeie lande soos `n veldbrand versprei. Dis bekend as spiritualisme. In die eerste plek was dit in alle Christen kerke verban. Haar geestes verskynings was geheimsinnig en misterieus, sodat die Christene dit gevrees en vermy het. Maar deesdae is die eksponente van spiritualisme oral te vinde, selfs in Christen kerke; en die kulte tel hulle volgelinge by die miljoene! Ten aanskoue hiervan, is dit sekerlik mees passend dat ons vra, Wat is spiritualisme? Is dit waar of vals? Is dit van Yahuwah of Satan?<\/p>\n<h3><b>Spiritualisme<\/b><\/h3>\n<p><b>1. Hoe word Spiritualisme omskryf? <\/b><\/p>\n<p>`n Geloofsoortuiging in die frekwentatiewe kommunikasie van intelligensie in die geestesw\u00eareld, deur middel van fisiese fenomena, algemeen gemanifesteer deur `n persoon met spesiale gewaarwordinge, bekend as `n medium. <i> Webster Dictionary. <\/i><\/p>\n<p><b>2. Het hierdie leerstelling in antieke tye bestaan? <\/b><\/p>\n<p>Begeef julle nie tot die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/winds-of-doctrine\/spiritisme-en-die-beloning-van-die-heiliges.html\" target=\"_blank\">geeste van afgestorwenes<\/a> en die geeste wat waars\u00ea nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is Yahuwah julle Eloah. Lev\u00edtikus 19:31. <u><\/u><\/p>\n<p><b>3. Hoe beskou Yahuwah towenaars? <\/b><\/p>\n<p>En Ek sal na julle nader om strafgerig te hou, en <i>Ek sal `n haastige getuie wees teenoor die towenaars<\/i>. Male\u00e1gi 3:5<\/p>\n<p><b>4. Wat noem Hy die towenaars? <\/b><br \/>\nJulle moet dan nie luister na julle \u2026go\u00eblaars en na julle towenaars nie. . . Want hulle profeteer leuens om julle ver te laat wees uit julle land. Jeremia 27:9, 10.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Leuenaars.<\/p>\n<p><b>5. Wat was die antieke wet aangaande hekse, en diegene met geeste wat waars\u00ea? <\/b><\/p>\n<p>En as daar in `n man of vrou `n gees van `n afgestorwene is, of `n gees wat waars\u00ea, <i>moet hulle sekerlik gedood word.<\/i> Lev\u00edtikus 20:27<\/p>\n<p>Daar mag niemand by julle gevind word wat sy seun of die dogter deur die vuur laat deurgaan \u2013 wat met waars\u00eaery, go\u00eblary of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, of wat met besweringe omgaan, of wat `n gees van `n afgestorwene vra of `n gees wat waars\u00ea, of wat die dooies raadpleeg nie. Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir Yahuwah `n gruwel. Deuteron\u00f3mium 18:10-12. (Sien ook Exodus 22:18).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/chiromancy.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Yahuwah het Sy volk vertel om nie enigiets te doene te h\u00ea met enige mense wie daarop aanpraak maak om bonatuurlike magte te h\u00ea en towery bewerk nie. Yahuwah verander nie, Hy keer hierdie tipe dinge deesdae nie minder goed, as wat Hy toe gedoen het nie. Waarom, omdat Hy iets goeds van ons wou weghou? Nee, dis omdat Hy weet dat dit alles `n spul leuens is wat Satan sal gebruik om ons te verslaaf en te vernietig, Hy wil h\u00ea ons moet `n goeie tyd h\u00ea, alles wat goed is en nie die wrede booshede nie.<\/p>\n<h3><b>Verwerp Christen Grondbeginsels<\/b><\/h3>\n<p><b>6. Waarmee word towery deur Paulus geklassifiseer? <\/b><\/p>\n<p><i>Afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid<\/i>, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap \u2026 waarvan ek julle vooraf s\u00ea, soos ek julle al vroe\u00ebr ges\u00ea het, <i>dat hulle wie sulke dinge doen, die koninkryk van Yahuwah nie sal be\u00ebrwe nie.<\/i> Gal\u00e1si\u00ebrs 5:20, 21.<\/p>\n<p><b>7. Wat moet mens doen as jy gevra word om inligting te kry by `n gees wat waars\u00ea? <\/b><\/p>\n<p>En as hulle vir julle s\u00ea:<i> <\/i>Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waars\u00ea, wat piep en mompel<i> \u2013 moet `n volk nie sy Eloah raadpleeg nie. <\/i>Jesaja 8:19<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Hier s\u00ea Yahuwah dat wanneer mense jou vertel om te soek agter geeste wat waars\u00ea en wat piep en mompel, wat s\u00ea dat hulle met afgestorwenes praat, dat jy hulle moet verwerp en eerder soek na Yahuwah. Waarom moet die lewendes in elk geval hulp soek van die dooies, wanneer die Bybel ons vertel, Die dooies weet glad niks nie?<\/p>\n<h3><b>Beproef Elke Gees<\/b><\/h3>\n<p><b>8. Is dit moontlik om elke gees te toets? <\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong>Beproef Elke Gees<\/strong><\/p>\n<p>\t\t\tGeliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle van Yahuwah is. 1 Johannes 4:1.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Geliefdes, glo nie elke gees nie, <i>maar stel die geeste op die proef of hulle van Yahuwah is<\/i>. 1 Johannes 4:1<\/p>\n<p><b>9. Waardeur moet ons hulle op die proef stel? <\/b><\/p>\n<p><i>Tot die wet en tot die getuienis!<\/i> As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle `n <i>volk<\/i> wat geen dageraad het nie. Jesaja 8:20<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Deur die Tien Gebooie en die res van die skrifte.<\/p>\n<p><b>10. Moet ons enige vertroue h\u00ea in tekens en wonders voorgestel deur diegene wie probeer om ons weg te lei van Yahuwah? <\/b><\/p>\n<p>En die teken en wonder kom uit wat hy beloof het met die woorde: Laat ons agter ander elohim aanloop \u2013 wat jy nie geken het nie \u2013 en hulle dien, <i>dan moet jy nie luister na die woorde<\/i> van die profeet of na die man wat as dromer optree nie; want Yahuwah julle Eloah beproef julle om te weet of julle werklik Yahuwah julle Eloah liefhet met julle hele hart en met julle hele siel. Deuteron\u00f3mium 13:2, 3.<\/p>\n<p><b>11. Watter weg moet ons inslaan onder hierdie omstandighede? <\/b><\/p>\n<p>Julle moet Yahuwah julle Eloah navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister <i>en Hom dien en Hom aanhang<\/i>. Deuteron\u00f3mium 13:4.<\/p>\n<p><b>12. Ons word verwys na die wet en die getuienis, waarvolgens ons hierdie geeste moet toets wat aanvoer dat hulle stemme van die dooies is. Na iemand gesterf het, hoeveel kennis het hy van wat onder die mense plaasvind? <\/b><\/p>\n<p>U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg. Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gewaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie. Job 14: 20, 21.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":256035,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-256036","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Be not deceived!\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Be not deceived!\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:22:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/\",\"name\":\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:21:57+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:22:57+00:00\",\"description\":\"Be not deceived!\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance","description":"Be not deceived!","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance","og_description":"Be not deceived!","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:22:57+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/","name":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:21:57+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:22:57+00:00","description":"Be not deceived!","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/spiritualism-the-great-deception-part-1-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/spiritualism-the-great-deception-part-1-of-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/256036","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=256036"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/256035"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=256036"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}