{"id":256020,"date":"2026-01-28T14:19:53","date_gmt":"2026-01-28T14:19:53","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-2\/"},"modified":"2026-01-28T14:21:06","modified_gmt":"2026-01-28T14:21:06","slug":"seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-2","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-2\/","title":{"rendered":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"http:\/\/www.considerthis.net\/Files\/Resources\/Books\/rnv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<h3><b>`n Se\u00ebl Versterk<\/b><\/h3>\n<p>`n Se\u00ebl word uit was gemaak. Was word gesmelt en die metaal vorm word in die smeebare was gedruk. Namate die was die afdruk van die se\u00ebl ontvang, verhard dit. Die verharde was se\u00ebl is `n perfekte spie\u00ebl-weerkaatsing van die metaal se\u00ebl wat dit gevorm het.<\/p>\n<p>Almal wat die se\u00ebl van Yahuwah in hul verstande ontvang, nes die was, ontvang die goddelike indruk. Dit is wat in Jeremia 31:33 voorspel word:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar dit is die verbond wat Ek n\u00e1 die dae met die huis van Israel sal sluit, spreek Yahuwah: Ek gee My wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle `n Elohim wees, <img decoding=\"async\" alt=\"\" src=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/ecourses\/Seal%20of%20Yahuwah%20(4a).jpg\" style=\"margin: 5px 10px; float: left; width: 400px; height: 266px;\">en hulle sal vir My `n volk wees. En hulle sal nie elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en s\u00ea: Ken Yahuwah, want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah; want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sondes nie meer dink nie. (Sien Jeremia 31: 33, 34.)<\/p>\n<p>Wanneer Yahuwah se se\u00ebl op die verstand en siel van die bekeerde sondaar aangebring word, word `n nuwe skepsel gevorm. Die verstand word hernu; dit word een met die goddelike wet. Die gedagtes, emosies, motiewe en verlangens weerkaats nou die lieflike beeld van die Skepper. Omdat Yahuwah se wet `n perfekte transkripsie van Sy karakter is, is almal wie deur Yahuwah verse\u00ebl is begaafd met Sy lieflikheid van karakter. Die swak, weifelagtige man word sterk deur geloof in Sy verlosser. Die woedende, venynige vrou raak nederig en vriendelik deur die transformasie van haar verstand namate sy aanspraak maak op regverdigheid deur geloof in Yahushua.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar Hy wat ons saammet julle bevestig in Yahushua en ons gesalf het, is Yahuwah, <i>wat ons ook verse\u00ebl het<\/i> en die Gees as onderpand in ons harte gegee het. (Sien 2 Korinthi\u00ebrs 1:21-22, klem voorsien.)<\/p>\n<p>Die mag van Yahuwah verse\u00ebl (behou, bewaar, beskerm) almal wie hulle aan Sy sorg en bewaring toevertrou het.<\/p>\n<h3><b>Teken van Getrouheid<\/b><\/h3>\n<p>Die Sabbat, wat die se\u00ebl van Yahuwah bevat, is eintlik `n teken van getrouheid. Dit onderskei tussen diegene wie Yahuwah dien en diegene wie nie.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"\" src=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/ecourses\/Seal%20of%20Yahuwah%20(3).jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 280px; height: 420px;\">Rebellie en ongehoorsaamheid aan die goddelike wet was altyd die merk van Satan se koninkryk. Aan die ander kant, is lojaliteit tot die goddelike wet `n teken wat die onderdane van die Hemel onderskei. Yahushua het duidelik gemaak dat ware bewys van liefde vir Yahuwah te vinde was in die hartsrespons aan Sy wet: \u201cAs julle My liefhet, bewaar My gebooie.\u201d (Johannes 14:15)<\/p>\n<p>Yahuwah se volk, as onderdane van die Hemel, het die Wet Gewer lief. Daarom gehoorsaam hulle die groot Wet van Liefde. Aanbidding op die ware Sabbat is hul belofte van lojaliteit aan hul Skepper. Skrifte s\u00ea selfs dat die Sabbat gegee was as `n teken tussen Yahuwah en Sy volk.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Julle moet sekerlik My Sabbatte onderhou, want dit is `n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek . . . [Yahuwah] is wat julle heilig. (Exodus 31:13)<\/p>\n<p>Die groot vraag hier is \u2013 indien jy nie Yahuwah se Sabbatte heilig nie, wie is dit wat jou heilig?<\/p>\n<p>Almal wie uiteindelik gered word, sal verse\u00ebl wees met die se\u00ebl van die lewende Elohim. Openbaring voorspel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarna het ek vier engele by die vier hoeke van die aarde sien staan. Hulle het die vier hoeke van die aarde vasgehou, sodat daar geen wind op die land en op die see en teen enige boom sou waai nie. Ek het ook `n ander engel van die ooste af sien kom met die se\u00ebl van die lewende . . . [Elohim]. Hy het met `n harde stem geroep na die vier engele aan wie mag gegee is om die land en die see te tref, en het vir hulle ges\u00ea: \u201cMoenie die land en die see en die bome tref nie. Ons moet eers die dienaars van onse . . . [Elohim] op hulle voorhoofde verse\u00ebl.\u201d (Openbaring 7:1-3, NKJV)<\/p>\n<p>Dit is een van die laaste dinge gedoen voor die einste einde. Dit het sy eweknie in die Ou Testament profesie van Es\u00e9gi\u00ebl:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe roep Hy in my ore met `n harde stem, en s\u00ea, \u201cLaat hulle wie beheer oor die stad het nader kom, elkeen met sy dodelike wapen in sy hand.\u201d En skielik het ses manne van die rigting van die boonste poort gekom . . . elkeen met sy swaard in sy hand. Een onder hulle was geklee in linne met `n skrywer se inkpot in sy sy.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Hy roep na die man geklee in linne, wie die skrywer se inkpot in sy sy gehad het; en . . . [Yahuwah] s\u00ea aan hom, \u201cGaan deur die midde van die stad, deur die midde van Jerusalem, en sit `n merk op die voorhoofde van almal wie sug en steun oor die gruwels wat daarin gedoen word.\u201d . . .<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Aan die ander het Hy in my ore ges\u00ea: \u201cGaan agter hom aan deur die stad en slaan dood; laat jou oog nie verskoon nie, moenie jammer kry nie! Maak dood en roei uit die ou mense, die jongmanne, en jongvroue; maar kom naby niemand wat die merk het nie. Begin by My heiligdom!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hulle het toe begin met die ou manne voor die tempel.\u201d (Es\u00e9gi\u00ebl 9:1-6, NKJV)<\/p>\n<p>Nes dit in die verlede gedoen was, bedek die goddelike se\u00ebl almal wie bekeer en teruggekeer het na die aanbidding van die Skepper op Sy heilige Sabbat dag. Hulle het Sy se\u00ebl in hul voorhoofde ontvang deur gehoorsaamheid aan Sy wet. Daarom is hul bewaar en veilig gehou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. . . Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand \u2013 na jou sal dit nie aankom nie. Net met jou o\u00eb sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Omdat hy My liefhet, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. (Psalm 91: 1,7-8, 14, 15)<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En <i>die<\/i> wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak. 13 As jy nie jou voet terughou van die sabbat- om nie jou sake op My heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat `n verlustiging noem en die dag van Yahuwah hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie; 14 dan sal jy jou verlustig in Yahuwah en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob; want die mond van Yahuwah het dit gespreek. (Jesaja 58: 12-14)<\/p>\n<p>Sluit aan by die getroues in die hemel en op aarde. Wys jou lojaliteit aan jou Skepper. Aanbid op die ware sewende-dag Sabbat en ontvang die se\u00ebl van Yahuwah.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":256019,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-256020","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:21:06+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/\",\"name\":\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:19:53+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:21:06+00:00\",\"description\":\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance","description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance","og_description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:21:06+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/","name":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:19:53+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:21:06+00:00","description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/256020","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=256020"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/256019"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=256020"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}