{"id":256004,"date":"2026-01-28T14:18:53","date_gmt":"2026-01-28T14:18:53","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-1\/"},"modified":"2026-01-28T14:19:41","modified_gmt":"2026-01-28T14:19:41","slug":"seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-1","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/seel-van-yahuwah-het-jy-dit-ontvang-deel-1\/","title":{"rendered":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"http:\/\/www.considerthis.net\/Files\/Resources\/Books\/rnv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>`n Se\u00ebl is waarskynlik die mees belangrikste deel van `n wetlike dokument. Sonder die se\u00ebl, is die woorde op die papier, wel, net woorde op papier. Hulle sou geen mag h\u00ea nie. Maar met die se\u00ebl aangeheg, word die woorde wet. Die se\u00ebl dra die volle gewig van gesag en mag wat hoort aan die monarg of persoon wat die se\u00ebl besit.<\/p>\n<p>Alle se\u00ebls bevat drie elemente. Daarsonder kan `n se\u00ebl nie funksioneer nie; dit sal nie die monarg verteenwoordig wie dit veronderstel is om te simboliseer nie. Hierdie drie sleutel elemente is:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"15\" cellspacing=\"15\" height=\"342\" width=\"412\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><img decoding=\"async\" alt=\"Queen Elizabeth II seel\" src=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/ecourses\/Seal%20of%20Yahuwah%20(5).jpg\" style=\"margin-left: 15px; width: 386px; height: 263px;\" title=\"\"><\/td>\n<\/tr>\n<tr align=\"center\">\n<td style=\"text-align: center; font-size: 10px\"><font color=\"#6699cc\"><strong> <\/strong><\/font><\/p>\n<p><font color=\"#6699cc\"><strong>Toe Koningin Elizabeth II toestemming verskaf het dat haar kleinseun, Prins William met Catherine Middleton kan trou, het sy `n Nota van Goedkeuring geteken. Aan die onderkant van die dokument, aangeheg met goue vlegsels, is `n groot, rooi was Groot Se\u00ebl van die Ryk.<\/strong><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<ol>\n<li>Die naam van die wet gewer;<\/li>\n<li>Die titel van die wet gewer;<\/li>\n<li>Die outoriteit van die wet gewer; die domein waaroor hy heers.<\/li>\n<\/ol>\n<p>`n Se\u00ebl word tipies in `n vorm gegiet aan die begin van `n soewerein se heerskappy. Indien die se\u00ebl te verslyt raak deur gebruik, word `n nuwe een gemaak en die ou se\u00ebl word geskend sodat dit nie langer gebruik kan word om wetlike bevele te verse\u00ebl nie. Groot sorg word geneem om die amptelike se\u00ebl te beskerm. Daarsonder is niks (insluitende `n handtekening) amptelik nie. Maar daarmee, word `n gewone stukkie papier `n magtige wet, wat die volle gewig van die koning dra.<\/p>\n<p>Die Monarg van die Heelal het ook `n se\u00ebl. Hierdie se\u00ebl, nes die se\u00ebls van aardse monarge, is te vinde in Sy wet. Dit is eintlik deel van Sy Wet. Die goddelike wet wat alle intelligente wesens moet regeer in die heelal is die Tien Gebooie Wet. Die eerste vier gebooie dek die mens se verantwoordelikheid aan Sy Skepper; die laaste ses regeer die mens se aksies teenoor sy medemens.<\/p>\n<p>Van al die gebooie, bevat net die vierde gebod die <i>naam<\/i>, <i>titel<\/i> en <i>gesag<\/i> van die groot Wetgewer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedenk die Sabbat dag dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die Sabbat van Yahuwah jou Elohim; dan mag jy geen werk doen nie \u2013 jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie. Want in ses dae het Yahuwah die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het Yahuwah die sewende dag gese\u00ebn en dit geheilig. (Sien Exodus 20:8-11.)<\/p>\n<p>Dus is die vierde gebod in homself die se\u00ebl van Yahuwah, omdat dit die drie elemente bevat noodsaaklik vir alle se\u00ebls \u2013 plus een \u2013 dit het ook `n DATUM!<\/p>\n<ul>\n<li>NAAM: <b>Yahuwah<\/b><\/li>\n<li>TITEL: <b>Elohim<\/b><\/li>\n<li>OUTORITEIT &amp; DOMEIN: <b>Hemel en aarde, die see, en alles wat daarin is. <\/b><\/li>\n<li>DATUM: <b>Dag 7 \u2013 dit was die datum op Aarde \u2013 net n\u00e1 die Skepping. <\/b><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die feit dat die Sabbat self die se\u00ebl van Yahuwah is, is baie betekenisvol en Hy het dit baie duidelik gemaak van die begin af.<br \/>\nHy het dit vasgestel\/uitgesonder\/dit \u201cgeheilig\u201d, onmiddelik die dag nadat Hy Adam geskape het. Toe het Hy dit as `n geskenk aan Adam gegee.<br \/>\n\u2013 Sien Gen\u00e9sis 1:26-31, Hfstk. 2:1-3.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Hy s\u00ea vir hulle: Die Sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Sabbat nie. Markus 2:27<\/p>\n<p>Van al die gebooie is die vierde gebod die mees onpopul\u00earste.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"20\" cellspacing=\"15\" height=\"297\" style=\"margin-left:20px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 12px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Van ouds af, deur verskeie strategie\u00eb en redenasies te gebruik, het &#8230; [Satan] sy uiterste bes gedoen om mense te lei om hierdie belangrike gebod te oortree of andersins, te ignoreer.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Satan het altyd geweet dat dit die se\u00ebl van die Aller Hoogste bevat. Van ouds af, deur verskeie strategie\u00eb en redenasies te gebruik, het hy sy uiterste gedoen om mense te lei om hierdie belangrike gebod te oortree of anders, te ignoreer.<\/p>\n<p>Deur dit vooruit te sien, is dit geen wonder dat Yahuwah dit die gebod gemaak het wat begin met \u2013 \u2018G-E-D-E-N-K\u2019 \u2013 \u2018Gedenk die sabbat dag dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen maar die sewende dag is die Sabbat van Yahuwah jou Elohim; dan mag jy geen werk doen nie \u2013 jy of jou seun of jou dogter, of jou dienskneg of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie: \u2026 Exodus 20:8 &#8211; 11<\/p>\n<p>Deesdae is d\u00edt twee van die algemeenste redes waarom mense die vierde gebod oortree:<\/p>\n<ul>\n<li>\u201cJesus was op Sondag opgewek, daarom moet ons op daardie dag aanbid ter ere van die opstanding.\u201d <i>(Hierdie rede ignoreer die feit dat alle apostels en alle vroe\u00eb Christene die sewende-dag Sabbat vir eeue n\u00e1 die opstanding en hemelvaart van die Heiland gehou het.)<\/i><\/li>\n<li>&#8220;Die Sabbat was aan die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/winds-of-doctrine\/wat-was-vasgenael-aan-die-kruis-noukeurige-ondersoek-van-kolossense-2.html\" target=\"_blank\">\u2018kruis vasgenael\u2019<\/a> en is nie meer langer bindend nie. <i> (Hierdie logika is onkonsekwent deur te erken dat alle ander nege gebooie steeds bindend is.)<\/i><\/li>\n<\/ul>\n<p>Die feit is, die vierde gebod is, nes dit nog altyd was, die se\u00ebl van die Skepper. Yahuwah verander nie. Hy s\u00ea Self: \u201cWant Ek, Yahuwah, <i>het nie verander nie.<\/i>\u201d (Sien Mal\u00e9agi 3:6). Dit sou ver meer konsekwent vir aardse monarge wees om hul wette te verander as vir die Onveranderbare Een om Sy volmaakte wet op sy te sit.<\/p>\n<p>Sommige wie Saterdag aanbid, verwerp die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\" target=\"_blank\">lunar Sabbat<\/a> omdat: \u201cAl wat God verwag is dat jy op die sewende dag van watter kalender ookal die gemeenskap gebruik, aanbid.\u201d Hierdie redenasie is ook onkonsekwent omdat dit belangrik is om te aanbid op `n <i>spesifieke<\/i> dag (die sewende), dan is dit belangrik dat die kalender wat mens gebruik om te reken na die sewende dag die Bybelse kalender moet wees.<\/p>\n<p>As Yahuwah se amptelike se\u00ebl, het die Sabbat drie funksies: 1) Dit beskerm; 2) Dit versterk; 3) Dit is `n teken van lojaliteit.<\/p>\n<h3><b><img decoding=\"async\" alt=\"ingelegde vrugte en groente\" src=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/assets\/images\/ecourses\/Seal%20of%20Yahuwah%20(2).jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 283px; height: 424px;\">`n Se\u00ebl Beskerm<\/b><\/h3>\n<p>Wanneer iets verse\u00ebl is, beskerm dit dit wat verse\u00ebl is. `n Vrou wie voedsel inl\u00ea het die voedsel in die fles beskerm, toe sy die houers in kokende water sit sodat die deksels styf se\u00ebl. Toe Herodus Yahushua se graf verse\u00ebl het, was dit veronderstel vir die doel om die liggaam van die Heiland te beskerm sodat Sy dissipels nie kan kom en die liggaam sou steel en s\u00ea dat Hy opgestaan het nie. Enigiets wat so onder `n se\u00ebl is, word dus beskerm.<\/p>\n<p>Diegene wie hul Skepper vereer deur aanbidding op Sy heilige Sabbat is altyd onder die beskerming. Die goddelike beskerming is baie werklik. Dit is uitgebrei na almal wat die Sabbat dag heilig.<\/p>\n<p>Satan is alte bewus dat almal wie op die ware Sabbat aanbid onder die beskerming van hierdie goddelike se\u00ebl is. Hy haat hierdie feit! Toe hy Job beskuldig het dat hy Yahuwah dien oor selfsugtige redes, het Satan Yahuwah geantwoord, \u201cIs dit verniet dat Job \u2026Elohim vrees? Het U nie self, hom en sy huis en alles wat hy het, aan alle kante rondom, beskut nie?\u201d (Job 1:9, 10, NV)<\/p>\n<p>Die heilige wet voorsien `n verskansing, `n beskermende muur rondom almal wie die wet gehoorsaam. Diegene wie leef in gehoorsaamheid is onder die se\u00ebl van Yahuwah en is dus onder Sy direkte beskerming.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":256003,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-256004","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-sabbath"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:19:41+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/\",\"name\":\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:18:53+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:19:41+00:00\",\"description\":\"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance","description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance","og_description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:19:41+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/","name":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:18:53+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:19:41+00:00","description":"The Seal of Yahuwah: What is it? ...and do you have it?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah-have-you-received-it-part-1\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Se\u00ebl van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/256004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=256004"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/256003"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=256004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}