{"id":255884,"date":"2024-08-19T02:54:49","date_gmt":"2024-08-19T02:54:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/waarom-die-plat-aarde-boodskap-verlossend-n-toetsende-waarheid-is\/"},"modified":"2026-01-28T14:13:00","modified_gmt":"2026-01-28T14:13:00","slug":"waarom-die-plat-aarde-boodskap-verlossend-n-toetsende-waarheid-is","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/waarom-die-plat-aarde-boodskap-verlossend-n-toetsende-waarheid-is\/","title":{"rendered":"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &#038; `n Toetsende Waarheid Is"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &amp; `n Toetsende Waarheid Is\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ondersoek van die Bybelse geosentriese Aarde en sy hemelgewelf is deurslaggewend vir die blootlegging van die waarheid, namate hierdie insigte die geveinsdheid, verraad en bedrog, geassossie\u00ebr met die indoktrinasie en aanvaarding van die Darwiniese heliosentriese w\u00eareldsiening vinnig en deeglik afbreek. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die oortuiginge en w\u00eareldsiening voorgestel deur die matriks is so diepgewortel en gemanipuleer in die denke van diegene gebore in en blootgestel aan sy w\u00eareldse indoktrinasie dat die meeste vertroetel deur sy invloed nie die merkwaardigheid van die werk kan beetneem wat ek en so baie andere huidiglik aan werk om met fokus voor te stel nie.<\/p>\n<p>Ondersoek van die Bybelse geosentriese Aarde en sy hemelgewelf is deurslaggewend vir die blootlegging van die waarheid, namate hierdie insigte die geveinsdheid, verraad en bedrog, geassossie\u00ebr met die indoktrinasie en aanvaarding van die Darwiniese heliosentriese w\u00eareldsiening vinnig en deeglik afbreek. Hulle kan die programmering oombliklik uitwis wat die owerhede noukerig in die denke van diegene ingeprent het van diegene wie hulle vasgebind het met hul ideologie. As `n bron van kennis, besit die Bybel die mag om indiwidue te bemagtig met die swaard van vryheid, wat hulle bevry van onderwerping. Die evangelie het, inderdaad, die gesag om die gevangenes te bevry solank as wat daardie gevangenis vryheid verlang.<\/p>\n<p>Ongelukkig is die meeste mense onbewus van hul gebondenheid en, gevolglik, onbevoeg om die tekens te verstaan en leidrade agtergelaat deur diegene van ons wie vooruit gebeur het om hierdie verborgenhede aan te leer en terug keer om dit te deel. Ons het ontdek dat die meerderheid gee min om vir die antwoorde tot sulke geheime raaisels. Onbelagstellend, kan min die raaisel raaksien of die moontlikeid dat OZ hulle mag mislei het van agteruit `n masker van die nuwe w\u00eareld orde. Gevolglik is baie onwillig of selfs besorgd omtrent om te volg in die nagevolge van hierdie ontdekkings. Hierdie geheimsinnigheid is ook waarom baie steeds onbewus is dat daar magte is wat hulle nog nie begryp nie, wat al duisende jare teen die meeste van die mensdom in lyn is, en die wetenskap as &#8216;n w\u00eareldparadigma en valse godsdiens laat voortduur.<\/p>\n<p>Ek sal die eerste wees om te erken dat dit onwaarskynlik lyk of die Darwinistiese heliosentriese w\u00eareldbeskouing beskou word as &#8216;n leuen wat oor eeue geskep, aangehits en voortgesit is deur &#8216;n groep skaduryke elites wat verenig is deur &#8216;n enkele doelwit: om die w\u00eareld aan Lucifer voor te stel, die wese wat hulle as God aanbid. Die doel van die vereniging van die w\u00eareld in `n \u2018globale\u2019 orde, godsdiens, ekonomie, opvoeding, en regerings liggaam deur die Verenigde Nasies is om hierdie matriks van beheersing te vestig net om later oorhandig te word aan die oorsig van `n anti-Christen vreemde God. Sulke oortuiginge mag inderdaad fabelagtig en herinner aan wat mens mag verwag nadat jy ingespuit is met dwelms en ingehok is in `n opgestopte sel; en tog, glo dit of nie, dit is wat die elite hulleself erken en openlik mee spog aan die w\u00eareld as die doelwit van hul pogings.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/The-Wizard-Of-Oz-globe.jpg\" style=\"width: 720px; height: 900px;\"><\/p>\n<p>Ja, dit klink mal. Maar, weens die laatheid van die uur en hulle pronkerige arrogansie, is hulle nie meer langer besorgd oor die versteking van sulke ondernemings en glo dat die mensdom hulle nie kan keer nie. Hierdie oortuiging is ook waarom hulle openlik spog oor hul doelwitte terwyl hulle ons bespot. Hulle blatante minagting vir die mense van die w\u00eareld is waarom hulle die embleem op die organisasie se banier swaai, verteenwoordigend van die w\u00eareld regering, die Verenigde Nasies, kompleet met `n uitbeelding van die aarde in sy ware ori\u00ebntasie. Vir hulle, is die Verenigde Nasies vlag simbolies van hul suksesvolle anneksasie van die w\u00eareld. Nes die vyand sy vlag sou ophys oor `n oorwonne land, gebied, of regering om so `n oorname aan te dui, dien die daaglikse vertoon van die Verenigde Nasies vlag as `n gebaar aan diegene wie weet dat die Vryemesselaars geheime organisasies allegories Pike se visioen vervul het van aanhitsing van drie massiewe oorlo\u00eb as middel om die w\u00eareld in `n \u2018globale\u2019 orde te verenig.<\/p>\n<p>Deur `n vlag van verowering te laat wapper wat die Aarde uitbeeld in sy eintlike ori\u00ebntasie oor die Verenigde Nasies as die setel van w\u00eareld regering is `n uitdrukking wat smalend aandui nie net hul dominering van die w\u00eareld nie, maar ook, as `n kollosale onderlinge grap, hul bewustheid van die mensdom se aanvaarding van `n heliosentrisme as pure absurditeit. Die vertoning van s\u00f3 `n vlag is nie net gewoonweg `n trotse erkentenis van hul \u2018globale\u2019 oppermag nie; dit wys hulle ook waar hulle histeries skatterlag vir die omvang van die mensdom se dwaasheid om in hul matriks van bedrog te glo, veral wanneer dit in elke oomblik weerspreek wat ons eie o\u00eb vir ons s\u00ea waar is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"272\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die Darwiniese heliosentriese w\u00eareld siening het baie mense mislei weggelei van die ondersoek van die evangelie meer as enige ander ideologie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Darwiniese heliosentriese w\u00eareld siening het baie mense weggelei van die ondersoek van die evangelie meer as enige ander ideologie. Dit verduidelik waarom die plat aarde embleem prominent vertoon word op die VN vlag en onderskryf die imperatief vir die ondersoek om hierdie generasie te ondersteun tot ontwaking. Meer belangriker as om te weet dat die aarde `n plat sirkelvormige plein is, omsluit deur `n uitspansel, is die openbaring dat die Vader en Seun op die toppunt van die beskermende koepel sit, wagtend, as gidse, en oorsieners van die lotsbestemming van die hele skepping.<\/p>\n<p>Eerder as om te s\u00ea dat alles lukraak is en per toeval gebeur het, is ons verenig namate die w\u00eareld beweeg na wat eintlik sal uitloop in `n uitdagende en vreeslike gevolgtrekking vir die bose. Teen daardie tyd, sal dit lei na `n beeldskone en geheel en al profetiese einde vir die regverdiges. Instede dat die eindstryd w\u00eareld vereniging sou wees en openlike slawerny onder `n kommunistiese, ate\u00efstiese polisie staat tiraniese regering deur vreemde wesens-gode, het ons aangekom by `n deurslaggewende oomblik in die w\u00eareld geskiedenis waar die enig-gebore Seun van die Skepper, Yahushua Heiland Messias, terugkeer om Sy oes in te samel en orde te herstel. Hy sal `n einde maak aan hierdie illusie van hierdie teenstrydige twee-ledige natuur realiteit. Almal wie betrokke was en verantwoordelik vir die verspreiding en uithouvermo\u00eb van boosheid, hetsy engele of mense, sal geoordeel word gebasseer op hule bose handelinge en skemas.<\/p>\n<h3><b>Hierdie Openbaring Het Alles Te Doen Met Verlossing<\/b><\/h3>\n<p>En terwyl baie ontken dat die plat aarde en uitspansel, as onderwerp, enige meriete inhou vir beslissing van die verlossing van andere, is die waarheid dat hierdie kennis werklikwaar en wettiglik verwant is aan verlossing van baie. As `n bewaker, dienskneg, en voetewasser aan die Allerhoogste Yahuwah, moet ek hierdie onderwerpe van waarheid openbaar, selfs as hulle mag blyk om belaglik of vir sommige absurd mag klink. Openbaring van waarhede in enige vorm is deel van `n behoeder se doelwit, direksie, en taak vir sy bestaan op aarde, veral nou.<\/p>\n<p>Baie is tans hier om diegene by te staan wie gewillig is om te luister na en kom om diegene te help onthou van waar ons geval het in die verlies van ons eerste erfdeel. Die werklike rede waarom ons hier is in hierdie gevalle aarde, in ons huidige toestand, is om te aanskou wie ons is as menslike wesens gemaak in die beeld van onse Vader en Maker.<\/p>\n<h3><b>Yahuwah en Sy Woord is Waarheid<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\">Lei my in die waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag. &#8211; Psalm 25:5<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Stuur u lig en u waarheid; laat di\u00e9 my lei; laat di\u00e9 my bring na u heilige berg en na u woninge, &#8211; Psalm 43:3<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Leer my, Yahuwah, u weg: ek sal in u waarheid wandel; verenig my hart in die vrees van u Naam. &#8211; Psalm 86:11<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hulle stuur hul dissipels saam met die Herodiane na Hom en s\u00ea: Meester ons weet dat U waaragtig is en die weg van Yahuwah in waarheid leer en U aan niemand steur nie, want U sien nie die persone van mense aan nie. \u2013 Matth\u00e9\u00fcs 22:16<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En die Woord het vlees geword en het onder die mense gewoon \u2013 en ons het sy heerlikheid aanskou, `n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom \u2013 vol van genade en waarheid. \u2013 Johannes 1:14<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Yahushua Christus gekom. \u2013 Johannes 1:17<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En Yahushua s\u00ea vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.\u201d \u2013 Johannes 8:31-32<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2026Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. \u2013 Johannes 14:6<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee; en hulle het dit ontvang en waarlik erken dat Ek van U uitgegaan het, en hulle het geglo dat U My gestuur het. &#8211; Johannes 17:8<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Heilig hulle in U waarheid, U woord is waarheid. \u2013 Johannes 17:17<\/p>\n<h3><b>Ons Word Beopdrag Om In Die Waarheid Te Wandel En Dit Te Spreek<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\">Yahuwah, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; &#8211; Psalm 15:1-2<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dit is die dinge wat julle moet doen: Spreek die waarheid met mekaar; beoefen waarheid en `n regspraak van vrede in julle poorte! \u2013 Sagaria 8:16<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Daarom, l\u00ea die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede. \u2013 Ef\u00e9si\u00ebrs 4:25<\/p>\n<p class=\"indenttext\">My kinders, laat ons nie liefh\u00ea met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid. \u2013 1 Johannes 3:18<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die hele inhoud van U woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid \u2013 Psalm 119:160<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Volgens sy wil het Hy ons voortgebring deur die woord van die waarheid, sodat ons as eerstelinge van sy skepsele kan wees. \u2013 Jakobus 1:18<\/p>\n<p class=\"indenttext\">In wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verse\u00ebl is met die Heilige Gees van die belofte, wat die onderpand is van ons erfdeel om sy eiendom te verlos tot lof van sy heerlikheid. \u2013 Ef\u00e9si\u00ebrs 1:13-14<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie. \u2013 Openbaring 2:5<\/p>\n<p>Laat my weet watter groter openbaring is heeltemal omsluit in enkele insig as dat ons die middelpunt van die ganse heelal is. Ons is gemaak na die beeld van ons Skepper. Hy het ons so liefgehad dat Hy ons vrye wil gegee het om te leef in sy gemanifesteerde w\u00eareld. Hy het Sy eie Seun gestuur om ons te verlos deur die sondeval reg te stel, maar van alle belang, keer Hy binnekort terug, baie gou, om die dualisme en boosheid in hierdie w\u00eareld te be\u00ebindig. Hy sal die matriks se ewige leuens vinnig afeindig en harmonie herstel in hierdie dimensie, en finaal oordeel oor almal vel. Nie net aan die nederige en swakkelinge maar ook diegene wie hulleself bo die wet beskou, diegene wie geregtigheid ontwyk het, die welgesteldes en aanhangers wie kon beskostig om sy bedeling te verander.<\/p>\n<p>Wanneer die koninkryke van hierdie w\u00eareld die koninkryk van onse Heer en Koning word, sal die regverdiges gese\u00ebn wees met die verandering wat sal plaasvind in die verlossing wat Hy mildelik aanbied aan elkeen van ons, wat aan elkeen `n ewige erfenis verskaf wat die lewe in die paradys sal insluit saam met Hom, vir ewig. Wanneer beskou word as leerstelling, kan die verbintenis van die plat aarde as openbaringe van oordele en belonings van verlossing sekerlik die Darwiniese heliosentriese indoktrinasie wat vir so baie onherkenbaar deur s\u00f3 baie vir veel van hul lewens verbygegaan het. Hierdie assimilasie het baie van die mensdom in `n dwaalspoor gelei om onsself te verstaan asook die Aarde se unieke merkwaardige skepping. Hulle wil h\u00ea ons moet glo wat ons is alleenlik deur ewolusie.<\/p>\n<p>Die enigste rede waarom lewe bestaan is dat die Aarde, as `n planeet, voordeel trek uit sy posisie in wat die wetenskap die Gouelokkies sone noem &#8211; `n area wat elke sterrestelsel omring wat die perfekte toestand skep om lewe te vestig op enige planeet binne-in daardie sone. `n Planeet wat wentel binne-in hierdie area sal nie blootgestel word aan die hardheid daarvan om na aan of te ver van die son te wees nie, die bron van lewe. Hulle stry dat elke ster in die naghemel `n moontlike son-agtige entiteit is en dat elk moontlik sy planet\u00eare stelsel in orbitale nabyheid kon h\u00ea. Elke planet\u00eare stelsel het die potensiaal vir voortplanting en ontwikkeling van lewe tot die mate en graad opgemerk hier op Aarde. Die moontlikheid dat daar lewe iewers daarbuite is, is onmiskenbaar, gegewe die wiskundige vergelykings wat deur wetenskaplikes geformuleer is om sulke waarskynlikhede te bepaal. In hul siening, is die werklike geval nie of vreemde lewensvorme bestaan of nie, maar of hulle menslike intelligensie, kapasiteit, en vermo\u00eb oortref het, en hoe gevorderd hulle is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Maar die plat Aarde en hemelkoepel as openbaring is besig om hul doelstellings, pogings en planne van Lucifer, die rebelse engele, en daardie geheime organisasies in lyn met die agenda van die Nuwe W\u00eareld Orde&#8230;<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Volgens hulle algoritme, is dit `n wiskundige sekerheid dat regdeur die ontsagtlike ruimte van die heelal, bestaan daar ontelbare Aard-agtige sterrestelsels en planet\u00eare stelsels, soortgelyk aan ons Aarde. Die vraag is nie of daar lewe daarbuite is nie, maar hoeveel en in watter vorm. Is daar lewensvorme wat meer ontwikkeld en gevorderd is as ons, as in ag geneem word dat hulle miljoene jare of selfs biljoene jare voor die mensdom ontwikkel het? Hierdie wetenskaplike spekulerende veronderstellings word opsygesit wanneer mens eers besef dat, volgens Genesis se orde van die skepping en Bybelse kosmologie, is alle hemelse ligte, insluitende elke sogenaamde \u2018planeet,\u2019 bestaan uit niks meer as water en lig nie, soos gestel in die Skrifte. In die hele kosmos, laat geen ander voorwerp met fisiese komposisie die terra-vormende bewyse op die Aarde toe nie, hierdie landskap, in al sy variasies, is uniek in vergelyking met alle ander hemelse ligte gevind binne-in die skepping van die heelal.<\/p>\n<p>Baie van wat voorgestel word as wetenskaplike werklikheid bestaan uit leuens op leuens. Die antieke vreemdelinge misleiding, `n web van bedrog, was geskep om die massas te vestrik in die aanvaarding van wetenskaplikheid as beide geloof en leerstelling. Maar die plat Aarde en uitspansel as openbaring is besig om hul doelstellings, pogings, en planne van Lucifer, die rebelse engele, en daardie geheime organisasies in lyn met die agenda van die Nuwe W\u00eareld Orde, te ontrafel, wat beplan om `n sterk misleiding voor te stel as `n w\u00eareld godsdiens wat Appolion\/Abaddon as die anti-Chris god bevorder. Hierdie inligting ondersteun die waarheid van die Bybel se profesies oorgedra deur die Hebreeuse voorvaders, wat impliseer dat hierdie evangelie geheime goddelik ingegee was; want hoe anders kon mens die voorstelling van die aarde as `n plat sirkelvormige plein beskryf ingesluit deur `n hemelse koepel?<\/p>\n<p>Die ingeslote w\u00eareld stelsel, `n fundamentele waarheid verlore vir die mensdom vir honderde jare, is nou weer besig om uit te kom as `n wetenskaplike en historiese voorstel. Waarom? Want dit word nou meer as ooit benodig. Hierdie waarheid herstel hoop in die mense wie eens militante ate\u00efste was, soos aangedui in hul woorde, teenoor die erkenning dat die Bybel moes be\u00efnvloed gewees het deur wat ons w\u00eareld en ons plek daarbinne gevestig het: die Almagtige Yahuwah. Nee, stellig nie! Maar Yahuwah moet waaragtig wees en elke mens leuenagtig, soos geskrywe is: Sodat U geregverdig word in u woorde en oorwin as U gerig hou. \u2013 Romeine 3:4, OV<\/p>\n<p>Daar is geen ander leerstelling waarvan ek weet wat radikaal hardvogtige anti-Christene, anti-Yahuwah, onreligieuse agnostici, en ate\u00efste wie vasberade teenstrydig is teen die idee van `n oppermagtige wese binne-in `n Yauwah-vresende gelowige. Mens moet onthou, in die groot skema van geskiedenis, was dit slegs relatief onlangs sedert die Darwiniese heliosentriese w\u00eareldsiening as waarheid beweer is. Vir duisende jare daarvorens, het antieke mense geleer en verstaan dat die aarde `n plat plein is bedek deur `n koepel vormige struktuur. Dit was net in die moderne era dat Lucifer, met die hulp van \u2018globalis\u2019 Masoniese priesterskap, sukses behaal het in die ommekeer van kennis en `n plaasvervanger stelsel wat die aarde onthef as die senter van die heelal, en instede daarvan die son plaas in `n sentrale posisie van prominentheid binne-in die nuwe globale raaisel.<\/p>\n<p>Deur sulke eerbied te verskuif, was die kronings prestasie vir die paganistiese Luciferiese son aanbidding van die heliosentriese kultus van die Nuwe W\u00eareld Orde. Indien ek niks anders bereik nie, hoop en bid ek dat jy, as leser, nou kan verstaan waarom plat Aarde inligting lewensbelangrik is en hoe dit werklik saamgaan met die verlossings van so baie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"anderkant+die+sluier\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/beyondtheveil.jpg\" style=\"width: 720px; height: 576px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Zen Garcia<\/p>\n<p>Die uitstekende bogenoemde teks is `n uittreksel van die laaste hoofstuk, \u201cConcluding Requiem,\u201d uit Mr. Garcia se boek getiteld <a href=\"https:\/\/www.amazon.com\/Firmament-Vaulted-Earth-Zen-Garcia\/dp\/136507384X\" target=\"_blank\">\u201cThe Firmament: Vaulted Dome of the Earth<\/a>.\u201d<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255883,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255884","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-flat-earth"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &amp; `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &amp; `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:13:00+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/\",\"name\":\"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png\",\"datePublished\":\"2024-08-19T02:54:49+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:13:00+00:00\",\"description\":\"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &#038; `n Toetsende Waarheid Is\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance","description":"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance","og_description":"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:13:00+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/","name":"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png","datePublished":"2024-08-19T02:54:49+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:13:00+00:00","description":"Shifting reverence away from Yahuwah as the Creator was a crowning achievement for the pagan Luciferian sun worshipers of the New World Order.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/5a2b7ede5381a1a49265.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/why-the-flat-earth-message-is-salvational-a-testing-truth\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend &#038; `n Toetsende Waarheid Is"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255884"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255883"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}