{"id":255878,"date":"2024-08-19T02:56:10","date_gmt":"2024-08-19T02:56:10","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/rebel-van-die-hemel-besoek-aarde-veroorsaak-verwoesting\/"},"modified":"2026-01-28T14:12:33","modified_gmt":"2026-01-28T14:12:33","slug":"rebel-van-die-hemel-besoek-aarde-veroorsaak-verwoesting","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/rebel-van-die-hemel-besoek-aarde-veroorsaak-verwoesting\/","title":{"rendered":"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste herstel, soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"https:\/\/www.considerthis.net\/files\/resources\/books\/mv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Terug in die verre verlede, voor die skepping van die aarde, was daar in die hemel een genaamd \u201cLucifer,\u201d wie aan sy metgeselle bekend was as \u201cdie seun van die dageraad.\u201d<\/p>\n<p>Vreemder as fiksie is die Bybel verslag oor hoe hierdie gevalle engel `n rebellie ingestel het teen Yahuwah, `n menigte engele gelei het om hom te volg, en einde ten laaste uitgesit was uit die hemel. Lucifer, verander in \u201cdie duiwel.\u201d<\/p>\n<h3><b>Lucifer, die Duiwel<\/b><\/h3>\n<p><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/syf59iLW-lucifer.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 502px;\">1. Bestaan die duiwel regtig? <\/b><\/p>\n<p>1 Peter 5:8. \u201cWees nugter en waaksaam, want <i>julle teenstaander, die duiwel<\/i>, loop rond soos `n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.\u201d 1 Petrus 5:8.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ja, die Bybel s\u00ea hy is ons vyand. Almal wie uit is om <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/lessons\/bible-study-lessons-ecourse\/3\/why-yahuwah-a-yahushua-only.html\" target=\"_blank\">Yahushua<\/a> te volg sal in stryd gebring word met hierdie meedo\u00ebnlose vyand.<\/p>\n<p><b>2. Was Satan altyd `n duiwel?<\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Nee, hy was oorspronklik een van Yahuwah se hoogste engele in die hemel. Yahuwah het hom geskape om die \u201cskut engel\u201d te wees wat staan by Yahuwah se troon en dit beskut met sy uitgestrekte vlerke. Hy was uitnemend mooi, vol van wysheid, en `n vaardige musikant. Hy was volmaak in al sy we\u00eb. Sien Es\u00e9gi\u00ebl 28: 12-15; 26:13.<\/p>\n<h3><b>Nie As `n Duiwel Geskape nie<\/b><\/h3>\n<p><b>3. Wat het hierdie beeldskone Lucifer in `n duiwel verander? <\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Lucifer het hoogmoedig geraak weens sy skoonheid (Es\u00e9g. 28:15-17) en afgunstig teenoor Yahuwah; hy was vasbeslote om Sy plek in te neem as die Heerser van die heelal \u2013<\/p>\n<p>\u201cHoe het jy uit die hemel geval, o m\u00f4rester, seun van die dageraad! Hoe l\u00ea jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies! <sup>13<\/sup> En jy het in jou hart ges\u00ea: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van Yahuwah en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde. <sup>14 <\/sup>Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!\u201d (Jesaja 14:12-14).<\/p>\n<p><b>4. En waarom het Lucifer gesondig? <\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Die sonde van Lucifer is onverklaarbaar. Om sonde te verskoon is om dit te verdedig. Lucifer het alles gehad wat Yahuwah kon gee behalwe Yahuwah se goddelikheid. Baie engele het in die rebellie deelgeneem teen Yahuwah en hulle, met Satan, was uitgewerp in hierdie w\u00eareld (Openbaring 12:9). En so sal sonde ons almal uitgeworpenes maak, tensy ons bely en dit laat staan en nederig erkening gee van die soewereiniteit van Yahuwah.<\/p>\n<p><b>5. Na Lucifer se rebellie, wat het met hom gebeur?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/8H1mjahA-luciferfallsfromheaven.jpg\" style=\"width: 720px; height: 904px;\"><\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele w\u00eareld verlei, <i>hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp<\/i>.\u201d Openbaring 12:9.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn die sewentig het met blydskap teruggekom en ges\u00ea: Here, ook die duiwels onderwerp hulle aan ons in u Naam. Toe s\u00ea Hy vir hulle: Ek het die Satan <i>soos `n bliksem uit die hemel sien val<\/i>.\u201d Lukas 10:17-18. [Sien nota hieronder.]<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHoe het <i>jy<\/i> uit die hemel <i>geval<\/i>, o m\u00f4rester, seun van die dageraad! Hoe l\u00ea jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!\u201d Jesaja 14:12.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Lucifer het die ondersteuning van `n derde van die engele gewen (Open. 12:3,4) en het `n opstand in die hemel veroorsaak. Yahuwah het geen keuse gehad as om vir Lucifer en sy engele uit te dryf nie. Dit was die grootste stryd, by verre, ooit geveg. Lucifer se doelwit was om die troon van Yahuwah oor te neem, selfs as dit eintlik na moord sou lei (Johannes 8:44). Na sy uitwerping uit die hemel, was Lucifer, Satan (teenstaander) en duiwel (lasteraar) genoem, en sy engele was demone genoem. In Lukas 10:17-18, het Yahushua Satan sien \u201cval\u201d omdat die dissipels by magte was om demone uit te dryf, wat sy mag en gesag verder omverwerp. Dit was toe Satan \u201cgebind\u201d is (Open. 20:2-3).<\/p>\n<h3><b>Die versoeker besoek Eden<\/b><\/h3>\n<p><b>6. Watter plek het Satan besoek na sy val? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cJy was in <i>Eden, die tuin van Elohim.\u201d <\/i>Es\u00e9gi\u00ebl 28:13.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Hy het in Eden verskyn waar Yahuwah Adam en Eva geplaas het.<\/p>\n<p><b>7. In watter vorm het Satan Eva benader in die tuin van Eden? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Antwoord:<\/b> Hy het die slang as `n medium gebruik en met Eva deur dit gepraat. Sien G\u00e9nesis 3:1.<\/p>\n<p><b>8. Deur die mens vryheid te gee om van die tuin van Eden te eet, watter enkele voorwaarde het Yahuwah gemaak? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Yahuwah Elohim het aan die mens bevel gegee en ges\u00ea: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, <i>maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie<\/i>; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe.\u201d G\u00e9nesis 2:16, 17.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Dit was die toets van getrouheid aan die mens vir sy Skepper. Yahuwah het uit liefde aan Adam en Eva die keuse gegee, of hulle Hom nou sou gehoorsaam of nie. Indien Hy hulle nie hierdie keuse gegee het nie sou hulle geforseer wees om Hom te gehoorsaam, dus sou hul gehoorsaamheid soos van slawe of robotte wees en nie `n gehoorsaamheid van keuse omdat hulle Yahuwah lief het nie. Dood was die gevolg in geval van ongehoorsaamheid. Sien G\u00e9nesis 3:1-3.<\/p>\n<h3><b>Twyfel aan Yahuwah se Woord<\/b><\/h3>\n<p><b>9. Hoe het Satan Yahuwah se Woord uitgedaag? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe s\u00ea die slang vir die vrou: <i>Julle sal gewis nie sterwe nie<\/i>; maar Elohim weet dat as julle daarvan eet, julle o\u00eb sal oopgaan, sodat julle soos Elohim sal wees deur goed en kwaad te ken.\u201d G\u00e9nesis 3:4, 5.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Deur twyfel te werp op Yahuwah se woord. Satan se leuens was: (1) julle sal nie sterf nie, en (2) deur die vrug te eet sal julle wys word. Satan, wie leuens uitgevind het (Johannes 8:44), het waarheid met leuens gemeng om Eva te mislei. Dit was waar dat hulle \u201ckwaad sou ken\u201d na sonde. In liefde, het Yahuwah die kennis van hartseer, weemoed, lyding, pyn, en dood van hulle weerhou. Satan, nes hy deesdae doen, het die kennis van kwaad aantreklik laat lyk. Satan het leuens vertel om die karakter van Yahuwah verkeerd voor te stel want hy het geweet dat niemand ooit wegloop van so `n liefdevolle Skepper tensy hy Sy karakter nie reg verstaan nie.<\/p>\n<p><b>10. N\u00e1 toegewing aan die stem van die verleier en ongehoorsaamheid aan Yahuwah, hoe het Adam en Eva gevoel? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cToe gaan altwee se o\u00eb oop, en hulle word gewaar dat <i>hulle naak is<\/i>; <i>en hulle het vyeblare aanmekaar gewerk en vir hulle skorte gemaak<\/i>. En hulle het die stem van Yahuwah Elohim gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van Yahuwah Elohim tussen die bome in die tuin. Toe roep Yahuwah Elohim na die mens en s\u00ea vir Hom: Waar is jy? En hy antwoord: Ek het U geruis gehoor in die tuin en gevrees, <i>want ek is naak<\/i>; daarom het ek my verberg.\u201d G\u00e9nesis 3:7-10.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Hulle was gevul met `n besef van skaamte en vrees.<\/p>\n<p><b>11. Watter vloek het Yahuwah op die mens en die aarde uitgespreek, as gevolg van sy sonde? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn aan die mens het Hy ges\u00ea: Omdat jy geluister het na die stem van die vrou en van die boom ge\u00ebet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie \u2013 <i>vervloek is die aarde om jou ontwil<\/i>; met moeite sal jy daaraan eet al die dae van jou lewe. Ook sal dit vir jou dorings en distels voortbring; en jy sal die plante van die veld eet. In die sweet van jou aangesig sal jy jou brood eet totdat jy terugkeer na die aarde, want daaruit is jy geneem. Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.\u201d G\u00e9nesis 3: 17-19.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Yahuwah het die grond vervloek om sy onthalwe.<\/p>\n<h3><b>Gevolge van Sonde<\/b><\/h3>\n<p><b>12. Wat het die hele familie deurgemaak as gevolg van Adam se sonde? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cDaarom, soos deur een mens <i>die sonde in die w\u00eareld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het<\/i>, omdat almal gesondig het -\u201d Romeine 5:12.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ongekende swaarkry, hartseer, lyding, verwoesting, <b>dood<\/b>, ens\u2026\u2026<\/p>\n<p><b>NOTA:<\/b> Onsterflikheid, belowe aan die mens op voorwaarde van gehoorsaamheid, was verbeur deur oortreding. Adam kon nie wat hy nie het aan sy nageslag nalaat nie; en daar kon geen hoop vir die afvallige ras wees, as dit nie vir Yahuwah was, deur Sy Seun op te offer, om onsterflikheid binne hul bereik te bring. Hoewel \u201cdie dood na alle mense deurgedring het omdat almal gesondig het,\u201d Yahushua \u201cdie lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie.\u201d Romeine 5:12; 2 Tim\u00f3the\u00fcs 1:10. En net deur Yahushua kan onsterflikheid verkry word. Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van Yahuwah bly op hom.\u201d Johannes 3:26.<\/p>\n<p><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/PrZn3yC0-satan-summoning-his-legions-thomas-lawrence-1797.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 450px; height: 601px;\">13. Waar is Satan se hoofkwartiere deesdae en watter posisie beklee hy? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">&#8220;Toe vra Yahuwah vir die Satan: Waar kom jy vandaan? En die Satan antwoord Yahuwah en s\u00ea: <i>Van die swerwing oor die aarde, <\/i>wat ek deurkruis het. Job 1:7. Sien Job 2:2.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<i>Wee die bewoners van die aarde en die see, want die duiwel het na julle neergedaal<\/i>, met groot woede, omdat hy weet dat hy min tyd het.\u201d Openbaring 12:12.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant waar `n mens deur oorwin is, daarvan het hy ook `n slaaf geword.\u201d 2 Petrus 2:19.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Anders as popul\u00eare opinie, is Satan se hoofkwartiere die aarde. Yahuwah het aan Adam en Eva heerskappy oor die aarde gegee (Genesis 1:26). Toe hulle sondig, het hulle dit aan Satan verloor (Romeine 6:16), wie toe die heerser geword het, of die prins van die aarde (Johannes 12:31). Satan haat die mense verskriklik, wie geskape was na die beeld van Yahuwah.<\/p>\n<p><b>14<\/b>. <b>Watter metode gebruik Satan om die mens te laat omkom? <\/b><\/p>\n<p>Daar is sewe hoof we\u00eb van aanval waardeur die vyand werk:<\/p>\n<p><b>A.<\/b> <b>Deur misleiding.<\/b> In die tuin van Eden het hy die vorm van die slang aangeneem en Eva mislei. (G\u00e9nesis 3:1).<\/p>\n<p>\u201cEn Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in die oortreding gekom.\u201d 1 Tim\u00f3the\u00fcs 2:14.<\/p>\n<p>Misleiding is die duiwel se hoof metode-eerstens, laastens, en altyd. Hy sal enige persoon mislei wat nie vir Yahuwah lief is nie, en die waarheid met opregtheid. (2 Thessal\u00f3nicense 2:1-12). Om mislei te wees beteken om te dink jy is reg, terwyl jy verkeerd doen. Maar ons moet nie die duiwel blameer vir ons eie dade nie. Ons kan ons self mislei. (1 Korinthi\u00ebrs 3:18; 1 Johannes 1:8).<\/p>\n<p><b>B.<\/b> <b>Deur mense wie bely dat hulle diensknegte van Yahuwah is. <\/b><\/p>\n<p>\u201cWant die Satan self verander hom in `n engel van die lig.\u201d 2 Korinthi\u00ebrs 11:14. Hy werk deur sondige mense, sommige wie bely dat hulle Yahuwah se dienaars is.<\/p>\n<p>\u201cWant sulke mense is valse apostels, bedrieglike arbeiders wat hulleself verander in apostels van Messias. En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in `n engel van die lig. Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke.\u201d 2 Kor.<i> <\/i>11:13-15.<\/p>\n<p><b>C. Deur organisasies. <\/b>\u201cWant ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die w\u00eareldheerser van die duisternis van hierdie eeu, teen die Bose geeste in die lug.\u201d Efesi\u00ebrs 6:12.<\/p>\n<p><b>D.<\/b> <b>Deur wonderwerke.<\/b> \u201cWant dit is die geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele w\u00eareld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van Yahuwah die Almagtige.\u201d Openbaring 16:14<i> <\/i>(2 Thessal\u00f3nicense 2:8-9).<\/p>\n<p><b>NOTA:<\/b> Satan wou Petrus beheer (Lukas 22;31-33). Hy het vir Judas oorrompel (Lukas 22:33). Hy het in Ananias se hart gekom en hom gelei om vir die Heilige Gees te lieg (Handelinge 5:1-5).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/qWg8QbPI-fingers-crossed-2.png\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p>Yahushua het gewaarsku: \u201cPasop dat niemand julle mislei nie.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 24:4). D\u00edt is die einste dae dat ons versigtig moet wees, tensy enige persoon of enige wonderwerk ons mag lei om Yahuwah nie te glo nie of nie te gehoorsaam nie. (Matth\u00e9\u00fcs 24:24; 2 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 3:13).<\/p>\n<p>Paulus het gewaarsku van die groot afval deur al die kerke en denominasies, om uiteindelik deur die \u201cmens van sonde\u201d beheer te word. Hierdie man sal aanspraak daarop maak dat hy `n ander godheid is. Satan het nie van Yahuwah se wette gehou nie, en het gewens om sy eie troon te plaas oor die van Yahuwah. Op aarde het hy biljoene mislei met `n godsdienstige stelsel deur mens as `n godheid te verhef, deur hom te lei om te peuter met die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/biblical-christian-beliefs\/die-tien-gebooie.html\" target=\"_blank\">Tien Gebooie<\/a>, en poog om dit te verander; sodoende het hy probeer om sy aanspraak as godheid te bewys. Ons moet nie voortgaan om deur Satan mislei te word nie, deur die mens, deur organisasies, of deur onsself nie.<\/p>\n<p><b>E. Deur beskuldiging.<\/b> \u201cNou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse Eloah geword, en die mag van Sy Gesalfde; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse Eloah, dag en nag.\u201d Openbaring 12:10.<\/p>\n<p>Satan het Yahuwah voor Eva aangekla (G\u00e9nesis 3:4-5). Hy het Job by Yahuwah beskuldig (Job 1:8-11; 2:4-5). Hy het Josua, die ho\u00ebpriester, beskuldig of teengestaan (Sagaria 3:1-2). En hy sal jou veroordeel, beskuldig, en treiter met vele bose beskuldigings.<\/p>\n<p>Hy sal na jou kom en jou vertel dat jy onbevoeg is om gered te word, dat jy te veel keer misluk het, of dat jy `n te groot sondaar is. <b>Hy sal jou sondes uit die verlede opbring om jou te ontmoedig. <\/b><\/p>\n<p><b>F.<\/b> <b>Deur beproewinge. <\/b>\u201cEn die Satan het weggegaan van die aangesig van Yahuwah, en hy het Job met bose swere getref, van sy voetsool tot sy skedel.\u201d Job 2:7.<\/p>\n<p>Hy het `n vrou vir agtien jaar gebind. Maar hierdie vrou, wat `n dogter van Abraham is, wat die Satan \u2013 dink daaraan! \u2013 agtien jaar gebind het,\u201d Lukas 13:16. Hy het Paulus se vlees geslaan (2 Korinthi\u00ebrs 12:7-10). Satan het baie mense geteister, beide heiliges en sondaars.<\/p>\n<p><b>G.<\/b> <b> Deur vervolginge.<\/b> Wanneer die duiwel nie mense kan bring om te glo deur misleiding nie, sal hy probeer om hulle in vervolging te bring. Hy is `n lae en gemene meester, en wek booshede op teenoor Yahuwah se volk. Hy vervolg die opregte en getroues wat in hul huise aanbid. Lees Openbaring 12. Hy voer oorlog met onderhouers van die gebooie (Openbaring 12:17).<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cHy was `n mensemoordenaar van die begin af.\u201d Johannes 8:44.<\/p>\n<p>\u201cHy was `n mensemoordenaar van die begin af.\u201d Hy was daarop uit om die mens se liefde te vernietig vir, en gehoorsaamheid aan, sy Skepper; en hy het, deur die eeue, valse godsdiens aangehits om die heiliges van Yahuwah te vervolg selfs tot die dood toe. Yahushua het gesterf sodat Hy mag \u201chom vernietig wie die mag het oor die dood, dit is, die duiwel\u201d (Hebre\u00ebrs 2:14).<\/p>\n<p>Onthou Yahuwah het Lucifer geskape, nie Satan nie. Die verandering van die regverdige Lucifer na die sondige Satan was deur Satan homself gemaak. Yahuwah kon Sy skepsele op een van twee wyses gemaak het, met die mag van keuse of daarsonder. Hy het hulle geskape met die mag van keuse. Dit is die enigste intelligente, bevredigende weg. Sy wesens dien Hom omdat hulle Hom liefhet en verkies om Hom te gehoorsaam.<\/p>\n<p>Solank as Yahuwah die mag van keuse gee, mag boosheid gekies word, wat die teenoorgestelde van Yahuwah se weg is. Van alle skepsele van Yahuwah, het Lucifer die minste verskoning gehad om te sondig omdat hy die hoogste was. Maar hy het moedswillig jaloesie gekies.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek roep vandag die hemel en aarde tot getuie teen julle dat ek die lewe en die dood aan julle voorgehou het, die se\u00ebn en die straf. Kies die lewe, sodat jy en jou nageslag kan lewe.<sup>20 <\/sup>Om [Yahuwah jou Skepper] lief te h\u00ea, deur sy stem te gehoorsaam, en deur Hom aan te hang, want dit is jou lewe en die lengte van dae, &#8212;&#8212; Deuteron\u00f3mium 30:18-19 [NASB]<\/p>\n<p>Sal jy soos Josua, kies om jou Skepper, Yahuwah te dien?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar as dit verkeerd is in jul o\u00eb om Yahuwah te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: \u00f3f die [<i>valse<\/i>] gode wat julle vaders daar oorkant die <i>Eufraat Rivier<\/i> gedien het, of die gode van die Amoriete in wiese land julle woon, maar ek en my huis, ons sal Yahuwah dien. <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Joshua%2024%3A15&amp;version=KJV\" target=\"_blank\">Josua 24:15<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Joshua%2024%3A15&amp;version=KJV\" target=\"_blank\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/dpFbUPvM-joshua-red-sea.png\" style=\"width: 720px; height: 713px;\"><\/a><\/p>\n","protected":false},"featured_media":255877,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255878","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-origin-of-evil"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:12:33+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/\",\"name\":\"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png\",\"datePublished\":\"2024-08-19T02:56:10+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:12:33+00:00\",\"description\":\"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance","description":"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance","og_description":"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:12:33+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/","name":"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png","datePublished":"2024-08-19T02:56:10+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:12:33+00:00","description":"Back in the remote past, before the creation of the earth, there was in heaven one named Lucifer...","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/0f8ce1c2650facf5c1fc.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/a-rebel-from-heaven-visits-earth-causes-devastation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Rebel van die Hemel Besoek Aarde: Veroorsaak Verwoesting"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255878","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255878"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255877"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255878"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}