{"id":255826,"date":"2024-08-04T18:49:07","date_gmt":"2024-08-04T18:49:07","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-eerste-opstanding\/"},"modified":"2026-01-28T14:08:31","modified_gmt":"2026-01-28T14:08:31","slug":"die-eerste-opstanding","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/die-eerste-opstanding\/","title":{"rendered":"Die Eerste Opstanding"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"die-eerste-opstanding\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 456px;\"><\/p>\n<p>Openbaring 20:5 \u201cEn die ander dode het nie herlewe totdat die duisend jaar voleindig was nie. Dit was die eerste opstanding, 6 Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die dood geen mag nie; maar hulle sal priesters van Yahuwah en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank.\u201d<\/p>\n<p>Die eerste, en gewoonlik enigste, ding van godsdienstige denke wanneer na hierdie hoofstuk gekyk word is die konsep van `n duisend jaar. Hierdie frase verskyn ses keer in vers twee regdeur tot by sewe. Maar, pogings om die waarheid te verstaan uit daardie perspektief het ons in `n verwarrende gemors gelaat! Die sleutel element in hierdie gedeelte is nie die duisend jaar nie maar eerder die eerste opstanding!<\/p>\n<h3><b>Die Opstanding van die Siel<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 5:24 Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe. 25 Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir julle, daar kom `n uur, en dit is nou, wanneer die dode die stem van die Seun van Yahuwah sal hoor, en die wat dit gehoor het, sal lewe.<\/p>\n<p>Dit is die woorde van die eintlike Woord van Yahuwah Self, die Here Yahushua Christus! Hy, as die Alfa en die begin, bevestig die doktrinale waarheid dat die sondaar dood is! Hy voer aan dat die dooie sondaar se behoefte is `n soewereine bewerkstelligde opstanding! Hierdie opstanding word uitgevoer deur dieselfde geestelike metode wat gebruik was om Lasarus fisies op te wek. Dit is daarom die soewereine en dus effektiewe woord van Christus.<\/p>\n<p>Soos gestel in die twee-en-twintigste vers hierbowe, as mens beide die woord kan hoor en glo, het hy alreeds deurgegaan van die dood na die lewe! Hy is geestelik opgewek! Die apostel Paulus skryf aan die Efesi\u00ebrs omtrent hierdie selfde leerstelling. In hoofstuk twee, vers een, beskryf hy die sondaar as dood in oortredinge en sondes. Dan lees ons in verse vier tot ses: \u201cMaar Yahuwah, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, 5 ook toe ons dood was deur ons misdade, lewend gemaak saammet Christus &#8211; uit genade is julle gered \u2013 6 en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Yahushua.\u201d<\/p>\n<p>Daarom leer ons dat wedergeboorte die eerste opstanding is! Want dit kos Yahuwah se eintlike roepstem binne-in die dooie hart van die sondaar om hom lewe te gee, om `n geestelike herlewing te bewerkstellig!<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die sleutel element in hierdie gedeelte (Openbaring 20:5-6) is nie die duisend jaar nie maar eerder die eerste opstanding!<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3><b>Opstanding van die Liggaam<\/b><\/h3>\n<p>Daar is vir seker `n fisiese opstanding. Onse Here het ook hierna verwys in hierdie gedeelte as bewys dat hy geestelik dooie sondaars opwek tot geestelike lewe. In verse ag- en-twintig en nege-en-twintig van dieselfde gedeelte uit Johannes, lees ons, \u201cMoenie julle hieroor verwonder nie. Want daar kom `n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling.\u201d<\/p>\n<p>U sal oplet dat wanneer verwys word na geestelike opstanding (herlewing), s\u00ea hy dat dit \u201cnou\u201d sal begin! Dit is, dit sou tydens sy bediening begin in daardie tyd op aarde! En, u sal sien dat die woord \u201cnou\u201d nie gebruik word in die verse wat die fisiese opstanding beskryf nie, wat aan die einde van die era sou plaasvind. Boonop word grafte genoem slegs in verband met die fisiese opstanding in verse 28 en 29. Die geestelike dode is in sonde gebind, nie in die aarde nie!<\/p>\n<p>Ons kan ook oplet dat die leerstelling van die Algemene Opstanding, soos oorgedra deur die vaders in die 1689 London Baptiste Belydenis van Geloof, word deur hierdie verse ondersteun. Hierdie Belydenis haal ook Handelinge 24:15 aan, wat hoop in Yahuwah uitdruk, wat hulle self erken het, dat daar `n opstanding van die dode is, beide van die regverdiges en die onregverdiges. Natuurlik het ons verskeie verkeerde interpretasies sedertdien hiervan geskep, veral n\u00e1 die vrystelling van die misleidende Scofield \u2018Bybel\u2019!<\/p>\n<p>Maar, ons moet aanvaar dat onse Here net van een opstanding uit die graf praat, maar hy verwys duidelik na twee aspekte van daardie opstanding! Hy s\u00ea dat sommige opgewek sal word tot die opstanding van die lewe, terwyl andere gelyktydig opgewek sal word tot die opstanding van veroordeling.<\/p>\n<h3><b>Die Ander Dode<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"232\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Gelowiges, soos daardie wie in ongeloof bly, was eens onder die beheer van Satan se invloede voor hul geestelike opstanding. Toe was hulle verlos van die mag van duisternis en was verplaas binne-in die koninkryk van Sy geliefde Seun (Kol. 1:13).<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMaar die ander dode het nie herlewe tot die duisend jaar voleindig was nie. Dit is die eerste opstanding.\u201d Open. 20:5<\/p>\n<p>Hoe verstaan ons hierdie frase? Ons verstaan dat dit beteken dat al die onwedergeborenes wie die evangelie meegedeel is maar ongelowig gebly het, die ander dode is wat nie herlewe nie. Dit is, die res van diegene wie dood gebly het in oortredinge en sonde! Die Apostel Paulus praat hiervan in die tweede vers van Efesi\u00ebrs 2. Waarin julle te vore gewandel het volgens die loop van hierdie w\u00eareld, volgens die owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou in die kinders van ongehoorsaamheid werk.<\/p>\n<p>Gelowiges, soos daardie wie in ongeloof bly, was eens onder die beheer van Satan se invloede voor hul geestelike opstanding. Toe was hulle verlos van die mag van duisternis en was verplaas binne-in die koninkryk van Sy geliefde Seun (Kol. 1:13). Maar, ongelowiges, wie geen herlewing of geestelike opstanding het nie, word van ges\u00ea dat hulle steeds Satan se gees het wat die dood in hulle bewerk. Daarom, is diegene aan wie die evangelie verkondig is, maar ongelowig gebly het, die ander dode.<\/p>\n<h3><b>Salig en Heilig<\/b><\/h3>\n<p>Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die dood geen mag nie; maar hulle sal priesters van Yahuwah en van Christus wees en sal saam met Hom as konings regeer duisend jaar lank. Die enigste ding wat mens salig en heilig maak is soewereine herlewing. Want deur dit alleen, kan ou dinge verbygaan en alles word nuut. Sekerlik, om &#8216;n dooie liggaam uit genade te bring, het geen vermo\u00eb om dit te bereik nie!<\/p>\n<p class=\"indenttext\">1 Kor. 15:50 \u201cMaar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van Yauwah nie kan be\u00ebrwe nie; ook be\u00ebrwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie.\u201d Dit is net diegene wie herlewing ondervind het, wat tot `n toestand van heiligheid verander word!\u201d<\/p>\n<p>Maar Yahuwah, \u2026. Selfs toe ons nog dood in sonde was, het ons lewend gemaak saam met Christus, &#8211; deur genade is julle gered; &#8211;<\/p>\n<p>Net herlewing, of geestelike opstanding, verseker dat die tweede dood geen mag oor diegene het wie dit besit nie. Die tweede dood (Open. 2:11, 20:14, 15, 21:7,8) verwys na ewige veroordeling. Net herlewing verhoed die siel se aanskoue van ewige verdoemenis in die poel van vuur! Dit word duidelik gestel dat wie ookal glo in Hom nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal h\u00ea.<\/p>\n<h3><b>Heersende Priesters <\/b><\/h3>\n<p>Die verlostes, herlewend in die eerste opstanding, word dan van ges\u00ea as opgewek saam met Christus (om) te sit in hemelse plekke in Christus Yahushua: (Efe. 2:6). Hulle is heersende priesters! Hulle het toegang tot die allerheiligste en gemeenskap met Yahuwah Homselwers! Heb. 10:19 Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Yahushua, 20 op `n nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is sy vlees, 21 en ons `n groot Priester oor die huis van Yahuwah het, 22 laat ons toetree met `n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van `n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water.<\/p>\n<p>Hulle het nie `n \u2018heilige\u2019 nodig nie, het nie behoefte aan Maria nie of selfs `n pastoor om hulle binne-in die glorieryke teenwoordigheid van die Vader te kry nie. Hulle het Christus en sy lewe inwendig! Daarom word van hulle ges\u00ea sit in sy hemelse plekke, heersend in geestelike ywer regdeur die kerk era.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"meisie-in-lang-rok\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/a-girl-in-a-long-dress-is-illuminated-by-the-sun.jpg\" style=\"width: 450px; height: 600px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Pastoor Gene Breed (Julie 13, 2006).<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255825,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255826","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The First Resurrection: Has it happened already?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The First Resurrection: Has it happened already?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:08:31+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans-1024x649.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"649\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/\",\"name\":\"Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-04T18:49:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:08:31+00:00\",\"description\":\"The First Resurrection: Has it happened already?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png\",\"width\":1920,\"height\":1216},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Eerste Opstanding\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance","description":"The First Resurrection: Has it happened already?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance","og_description":"The First Resurrection: Has it happened already?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:08:31+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":649,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans-1024x649.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/","name":"Die Eerste Opstanding - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-04T18:49:07+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:08:31+00:00","description":"The First Resurrection: Has it happened already?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-first-resurrection-afrikaans.png","width":1920,"height":1216},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-first-resurrection\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Eerste Opstanding"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255826","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255826"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255825"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255826"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}