{"id":255800,"date":"2026-01-28T14:06:32","date_gmt":"2026-01-28T14:06:32","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/paulus-se-teologie-in-thessalonika\/"},"modified":"2026-01-28T14:06:58","modified_gmt":"2026-01-28T14:06:58","slug":"paulus-se-teologie-in-thessalonika","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/paulus-se-teologie-in-thessalonika\/","title":{"rendered":"Paulus se Teologie in Thessalonika"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paulus se Teologie in Thessalonika\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Die boek van Handelinge voorsien belangrike insig in wat eerste-eeuse Christene geglo en geleer het. In hierdie pos, sal ons gedeeltes van Hoofstuk 17 ondersoek om te sien wat Paulus die burgers van Thessalonika omtrent Yahuwah geleer het. Meer spesifiek sal ons sien of die apostel die leerstelling van die Drie-eenheid of die godheid van Christus, wat beskou word as grondliggend van die Christen geloof, geleer het.<\/p>\n<p>In wat nou Griekeland is, was Thessalonika die hoofstad van een van vier distrikte in Macedoni\u00eb. Paulus het hierdie hawe besoek met sy tweede sendingsreis.<sup>1 <\/sup>Soos Paulus se gewoonte was, het hy na die sinagoge gegaan om die boodskap te deel wat aan hom gegee was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 17:2-3 <\/b>En volgens sy gewoonte het Paulus na hulle gegaan en drie sabbatte lank <b>met hulle gespreek uit die Skrifte en dit uitgel\u00ea en aangetoon dat die Christus moes ly en uit die dode opstaan<\/b> en <i>ges\u00ea<\/i>: <b>\u201cHierdie Yahushua wat ek aan julle verkondig, is die Christus.\u201d<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"262\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"291\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Paulus het die woord van Yahuwah as bewys gebruik dat Yahushua die Christus is en dat dit Yahuwah se plan vir Christus was om te ly en op die derde dag weer op te staan uit die dood.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Let wel dat die bron van Paulus se gesaghebbende leerstelling die Skrifte was. Later, in dieselfde hoofstuk, het Lukas Paulus se boodskap aan die Thessalonicente gekategoriseer as die woord van Yahuwah.<sup>2 <\/sup>Wat was die boodskap wat Paulus uit die Skrifte geleer het? Dat Yahushua `n god-mens was? Of was Christus die tweede persoon van die Drie-eenheid? Of miskien dat Yahushua vooraf in die hemel as die Woord bestaan het? Al hierdie stellings is sleutel elemente in hedendaagse ortodoksie. Maar, Paulus word nie aangehaal dat hy die Thessalonicente hierdie kritiese punte geleer het nie. Maar instede daarvan s\u00ea die teks dat Paulus die woord van Yahuwah gebruik het as bewys dat Yahushua die Christus is en dat dit Yahuwah se plan vir Christus was om te ly en op die derde dag weer op te staan uit die dood.<\/p>\n<p>Sommige Jode, saammet `n groot aantal Yahuwah-vresende Grieke en verskeie leidende vroue, was oorgehaal deur die voormalige Farise\u00ebr dat Yahushua die Christus was.<sup>3<\/sup> Daarteenoor was daar ander Jode wie jaloers geraak het en Paulus, sy metgeselle, en hul boodskap, verwerp het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 17:5-9<\/b> Maar die ongelowige Jode was afgunstig en het slegte manne van die leeglopers saamgeneem en die stad in opskudding gebring deur `n volksoploop te bewerk. En hulle het die huis van Jason aangeval en probeer om hulle voor die volk te bring. <sup>6 <\/sup>Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en `n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die w\u00eareld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, <sup>7 <\/sup>en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen die bevele van die keiser en s\u00ea dat <b>daar `n ander koning is, <i>naamlik <\/i>Yahushua.\u201d<\/b> <sup>8<\/sup> En hulle het die skare in opskudding gebring en ook die stadsowerhede wat dit gehoor het. <sup>9 <\/sup>Maar toe hulle van Jason en die ander genoegsame waarborg ontvang het, het hulle hul losgelaat.<\/p>\n<p>Wat was die boodskap wat die Jode so aanstootlik gevind het om geweld op te stook teen die gelowiges? Dat die man van Nas\u00e1ret Yahuwah was? Nee. Maar, die gekruisigde Yahushua was die beloofde koning.<\/p>\n<h3><b>Die Nodigheid van Christus se Lyding<\/b><\/h3>\n<p>Die nodigheid van Christus se lyding was deurslaggewend aan Yahushua se leerstelling. Byvoorbeeld, toe Petrus die openbaring van Vader Yahuwah ontvang het dat Yahushua inderdaad die Christus van Yahuwah is, het Yahushua sy dissipels gewaarsku dat sy lyding, dood, en opstanding onafwendbaar was:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En Hy s\u00ea vir hulle: \u201cMaar julle, wie s\u00ea julle is Ek? En Petrus antwoord en s\u00ea: \u201cDie Christus van Yahuwah!\u201d (Lukas 18:20)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 9:18-22<\/b> En toe Hy besig was om alleen te bid, was die dissipels by Hom, en Hy vra hulle en s\u00ea: Wie s\u00ea die skare is Ek? <sup>19 <\/sup>En hulle antwoord en s\u00ea; Johannes die Doper, en ander: Elia, en ander dat een van die ou profete opgestaan het.\u201d <sup>20 <\/sup>En Hy s\u00ea vir hulle: \u201cMaar julle, wie s\u00ea julle is Ek? En Petrus antwoord en s\u00ea: <b>\u201cDie Christus van Yahuwah!\u201d<\/b> <sup>21<\/sup> Toe gee Hy hulle `n streng bevel om dit aan niemand te vertel nie. <sup>22 <\/sup>En Hy s\u00ea: <b>\u201cDie Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes en gedood word en op die derde dag opstaan.\u201d <sup> <\/sup><\/b><\/p>\n<p>Toe Yahushua uit die dood opgewek was, het hy verskyn aan die twee manne op pad na Emm\u00fcas. Die teks s\u00ea dat Yahushua \u201chul verstande geopen het om die Skrifte te verstaan.\u201d Wat was dit waaraan hulle behoefte gehad het om te verstaan? Dat die Christus eintlik Almagtige Yahuwah is? Nee. Maar dat Yahuwah vasbeslote was dat die man wat Hy as koning aangestel het sou ly:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 24:25-27<\/b> Hy s\u00ea vir hulle: O Onverstandiges <b>met harte wat traag is om te glo alles wat die profete gespreek het<\/b>! <sup>26 <\/sup><b>Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in Sy heerlikheid ingaan nie?\u201d<\/b> <sup>27 <\/sup>En Hy het begin van Moses en al die profete af <b>en vir hulle uitgel\u00ea in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.<\/b><\/p>\n<p>Yahushua se lyding was `n struikelbok vir die Jode. Alhoewel daarvan in die Skrifte gepraat was,<sup>4 <\/sup>kon hulle dit nie maklik glo nie. Daarom, is dit nie verrassend nie dat wat veroorsaak het dat hulle struikel-dat Christus se lyding `n integrale deel van Yahuwah se plan was \u2013 genoem moes word deur Yahushua en andere. Petrus het byvoorbeeld geleer:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 3:17-21<\/b> \u201cEn nou broeders, ek weet dat julle dit in onwetendheid gedoen het, net soos julle owerstes; <sup>18 <\/sup>\u201c<b>maar Yahuwah het op di\u00e9 manier vervul wat Hy tevore verkondig het deur die mond van al Sy profete, dat die Christus sou ly.<\/b> <sup>19 <\/sup>Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van Yahuwah<sup> <\/sup>mag kom, <sup>20 <\/sup>En Hy Hom mag stuur wat vooraf aan julle verkondig is, naamlik Yahushua Christus. <sup>21 <\/sup>Hom wat die Hemel moet ontvang tot op <i>die <\/i>tye van die wederoprigting van alle dinge, waarvan Yahuwah van ouds af gespreek het deur die mond van al Sy heilige profete.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Skrifte doen nooit verslag van enige reaksie deur die Jode van wat die mees skokkende openbaring denkbaar moes wees, dat die een God van die Skrifte eintlik drie persone is wie mede-gelyk `n God essens gedeel het nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Paulus het ook gevind dat dit nodig was om aan die Jode in Thessalonika te verduidelik dat Christus moes ly. Indien Paulus die Drie-eenheid of die de\u00efsme van Christus aan heftig monothe\u00efstiese Jode geleer het, sou dit selfs `n groter reaksie uitgelok het as Christus se lyding. Maar ons word vertel dat die struikel punt van die Thessalonicente was dat Christus gely het en opgewek was. Skrifte doen nooit verslag van enige reaksie deur die Jode van wat die mees skokkende openbaring denkbaar moes gewees het nie, dat die een God van die Skrifte eintlik drie persone is wie mede-gelyk `n God essens gedeel het nie.<\/p>\n<p>In sy boek <i>Divine Truth or Human Tradition, <\/i>beklemtoon Patrick Navas hierdie waarheid met hierdie kritiese opmerking:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die denkende student moet homself afvra: As dit moeilik vir die Jode in die vroe\u00eb kerk was om die Wet te laat gaan, <b>sou dit nie eens meer uitdagend wees om hul siening van Yahuwah te verander nie?<\/b> Vyftien Nuwe Testament hoofstukke is toegewy om die Jode se siening van die Wet te verander. <b>En as dit soveel neem om met die Wet te handel, sou ons tenminste nie net een of twee hoofstukke vind wat die verandering in hoe Yahuwah van nou af beskou sou word nie? Maar nie `n enkele vers dui daarop dat die Jode sy siening van Yahuwah verander het nie\u2026Geen vers beskryf dit [die Drie-eenheid], verduidelik dit, of beskryf dit nie. En geen vers vertel ons om dit te glo nie.<\/b><sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Indien Paulus geleer het dat Yahuwah `n misterieuse drie-enige wese was, of dat Yahushua Yahuwah was, sou dit `n enorme hindernis geskep het vir hulle om die evangelie te verstaan, baie soos dit deesdae doen. Maar soos Navas skryf, Skrifte teken n\u00earens sulke teenstrydigheid aan nie.<\/p>\n<h3><b>Paulus se briewe aan die Thessalonicente<\/b><\/h3>\n<p>Sommige mag wonder, omdat die boek van Handelinge nie verslag doen van enig Drie-enigheidsleerstelling deur Paulus, terwyl hy in Thessalonika was nie, dalk kan dit in sy daaropvolgende briewe aan hulle wees. Maar `n ondersoek van beide hierdie briewe openbaar `n skreiende afwesigheid van hierdie leerstellings. Instede van die Drie-eenheid of de\u00efsme van Christus, vind ons dat Paulus onderskei tussen Yahuwah, wie die Vader is, en Yahushua, wie Here en Christus is. Dit verskyn ten minste 8 keer in sy eerste brief.<sup>6<\/sup> Byvoorbeeld:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Thessalonicense 1:9-10<\/b> Want hulle vertel self aangaande ons watter ingang ons by julle gehad het en hoe julle jul van die afgode bekeer het tot <b>Yahuwah<\/b>, om <b>die lewende en waaragtige God<\/b> te dien <sup>10 <\/sup><u>en<\/u> <b>Sy Seun <\/b>uit die hemel<b> te verwag<\/b>, <b>wat Hy uit die dode opgewek het<\/b>, Yahushua <i>wat ons<\/i> van die toekomstige toorn verlos.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Hier beskryf Paulus Yahuwah as die lewende en ware God. Yahushua is nie die ware God nie maar die Seun van God uit die dood opgewek.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hier beskryf Paulus Yahuwah as die lewende en ware God. Yahushua is nie die ware God nie maar die Seun van God uit die dood opgewek. Verder aan op meer as een geleentheid, skryf Paulus dat Yahuwah die Vader is, terwyl Yahushua die Here is. Hier is twee van hierdie gevalle:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1<\/b> <b>Thessalonicense 1:1<\/b>: Paulus en Silvanus en Timoth\u00e9\u00fcs aan die gemeente van die Thessalonicente wat in <b>Yahuwah die Vader<\/b> <u>en<\/u> die <b>Here Yahushua Christus<\/b> is: Genade vir julle en vrede.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Thessalonicense 3:11<\/b> Maar mag onse <b>Yahuwah en Vader<\/b> self <u>en<\/u> <b>onse Here Yahushua Christus<\/b> ons weg na julle toe rig.<\/p>\n<p>Ons vind meer hiervan in Paulus se tweede brief aan gelowiges in Thessalonika. Sewe keer, het die apostel `n onderskeid beklemtoon tussen Yahuwah, die Vader, terwyl Yahushua as die Here of Christus beskryf is,7 posisies waarvan ons in Handelinge 2:36 vertel word waarna Yahuwah hom verhoog het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>2 Thessalonicense 1:1<\/b> Paulus en Silvanus en Timoth\u00e9\u00fcs, aan die gemeente van die Thessalonicense in <b>Yahuwah onse Vader<\/b> en die <b>Here Yahushua Christus<\/b>:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>2 Thessalonicense 2:16-17<\/b> En mag onse <b>Here Yahushua Christus<\/b> <u>en<\/u> <b>Yahuwah onse Vader<\/b>, wat ons liefgehad het en `n ewige troos en goeie hoop in genade gegee het, <sup>17 <\/sup>julle harte vertroos en julle versterk in alle goeie woorde en werke.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"277\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Nie in die boek van Handelinge of in Paulus se briewe aan die kerk in Thessalonika word Yahushua uitgebeeld as Yahuwah of `n drie-persoon wese nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nie in die boek van Handelinge of in Paulus se briewe aan die kerke in Thessalonika word Yahushua uitgebeeld as Yahuwah of `n drie-persoon wese nie. Indien die leerstelling van die Drie-eenheid en die de\u00efsme van Christus grondliggende leerstelling is &#8211; tot die mate dat mens gered kan word sonder om hulle te glo &#8211; waarom het Paulus dit nie in Thessalonika of die ander stede wat hy op sy sendingreise besoek het, verkondig nie? Die antwoord is baie eenvoudig omdat die leerstelling nog nie sou ontwikkel het nie. Die historiese verslag van die mid-tweede eeu verklaar dat Platoniese denke (van die soort van John Martyr en andere) begin het om `n impak in die Kerk teologie te h\u00ea.<\/p>\n<p>Die openbaring wat veroorsaak het dat die Jode in Thessalonika gestruikel het was dat hulle lang-verwagte koning moes ly voor sy verheffing deur Yahuwah, nie dat Yahushua homself Yahuwah was nie. Die eerste-eeuse Kerk het geleer dat Yahushua `n man van Nas\u00e1ret was wie homself verneder het en gehoorsaam was aan die wil van sy God, selfs tot die punt van lyding en dood. Maar Yahuwah het Sy dienskneg uit die dood opgewek, en diegene wie hierdie waarheid glo en Yahushua as Christus en Here volg, sal net so tot die nuwe lewe opgewek word.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Paulus en geselskap het vermoedelik terug gegaan na Thessalonika in hul derde sending reis toe hulle deur die distrikte van Macedoni\u00eb gereis het. Handelinge 20:1-5.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/17.htm\" target=\"_blank\">Handelinge 17:13<\/a>.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/17.htm\" target=\"_blank\">Handelinge 17:4<\/a>.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/isaiah-53-the-exaltation-of-gods-suffering-servant\/\" target=\"_blank\">Jesaja 53.<\/a><\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Patrick Navas, <i>Divine Truth or Human Tradition, <\/i>(Indiana: AuthorHouse, 2011), p. 72. Let wel: Navas haal `n ander skrywer in hierdie gedeelte aan.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/1_thessalonians\/1.htm\" target=\"_blank\">1 Thessalonicense 1:1<\/a>; 1:3; 1:9-10; 3:11; 3:13; 4:14; 5:9; 5:23.<\/p>\n<p><sup>7 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/2_thessalonians\/1.htm\" target=\"_blank\">2 Thessalonicense<\/a> 1:1; 1:2; 1:8; 1:12; 2:13-14; 2:16; 3:5.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel: <a href=\"https:\/\/oneGodworship.com\/pauls-theology-in-thessalonica\/Dit\" target=\"_blank\">https:\/\/oneGodworship.com\/pauls-theology-in-thessalonica\/<\/a><\/p>\n<p>Ons het die Engelse titels en name van die Vader en die Seun vervang met d\u00edt gebruik deur die apostels. In die skriftuurlike aanhalings voorsien, het ons hul oorspronklike name herstel soos deur die ge\u00efnspireerde skrywers gebruik. Nietemin, erken ons die historiese ontwikkeling waardeur die naam <i>Yahushua <\/i>bekend geword het as \u201cJesus.\u201d Boonop erken ons dat die Engelse term \u201cGod\u201d algemeen gebruik was as `n ekwivalent vir die Hebreeuse <i>Eloah <\/i>of <i>Elohim<\/i>. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255799,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255800","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:06:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/\",\"name\":\"Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:06:32+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:06:58+00:00\",\"description\":\"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Paulus se Teologie in Thessalonika\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance","description":"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance","og_description":"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:06:58+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/","name":"Paulus se Teologie in Thessalonika - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:06:32+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:06:58+00:00","description":"The book of Acts provides essential insight into what first-century Christians believed and taught. Here, we\u2019ll discover what Paul taught about Yahuwah.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/pauls-theology-in-thessalonica-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/pauls-theology-in-thessalonica\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Paulus se Teologie in Thessalonika"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255800","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255800"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255799"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255800"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}