{"id":255780,"date":"2026-01-28T14:05:53","date_gmt":"2026-01-28T14:05:53","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-god-van-ons-vaders\/"},"modified":"2026-01-28T14:06:03","modified_gmt":"2026-01-28T14:06:03","slug":"die-god-van-ons-vaders","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-god-van-ons-vaders\/","title":{"rendered":"Die God van Ons Vaders"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die God van Ons Vaders\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<h3><strong>Die God van Onse Vaders<\/strong><\/h3>\n<p>Toe Yahuwah Homself aan Moses in die brandende bos verskyn het, het Hy na Homself verwys as die God van jou vaders,<sup>1 <\/sup>spesifiek veral, die God van Abraham, Isak, en Jakob:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Exodus 3:6 <\/b>Verder s\u00ea Hy: \u201c<b>Ek is die God van jou vaders, die God van Abraham, die God van Isak, en die God van Jakob.<\/b>\u201d Toe het Moses sy aangesig verberg, want hy was bevrees om Yahuwah aan te sien.<\/p>\n<p>Moses het later vertel dat Yahuwah wonderwerke gedoen het sodat die Israeliete mag weet dat daar geen ander God behalwe Yahuwah is nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Deuteron\u00f3mium 4:35 <\/b>\u201cJy self het dit te sien gekry, dat jy kan weet dat Yahuwah God is;<b> daar is geen ander buiten Hom nie. <\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Hoor dan Israel en onderhou dit sorgvuldig, dat dit met julle goed kan gaan en dat julle baie kan vermenigvuldig soos <strong>Yahuwah die God van jou vaders<\/strong> jou beloof het,`n land wat oorloop van melk en heuning. 4 \u201cHoor, Israel, <strong>Yahuwah onse God, is `n enige Yahuwah<\/strong>. 5 Daarom moet jy Yahuwah jou Elohim liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.<font face=\"Times New Roman\"><font color=\"#666666\"> (Deut. 6:3-5)<\/font><\/font><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah het Moses instruksies gegee om die Israeliete al Sy gebooie, insettinge en oordele te leer sodat dit goed met hulle in die Beloofde Land kan gaan.<sup>2 <\/sup>Die grootste van die gebooie was dat hulle die een God, dit is, die God van hul vaders, moes liefh\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Deuteron\u00f3mium 6:3-5<\/b> \u201cHoor dan Israel en onderhou dit sorgvuldig, dat dit met julle goed kan gaan en dat julle baie kan vermenigvuldig soos <b>Yahuwah die God van jou vaders<\/b> jou beloof het,`n land wat oorloop van melk en heuning. <sup>4<\/sup> \u201cHoor, Israel, Yahuwah onse God, is `n enige Yahuwah. <sup>5 <\/sup>Daarom moet jy Yahuwah jou Elohim liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.<\/p>\n<p>Regdeur antieke tye, het die Israeliete hierdie eenvoudige geloofsbelydenis stelling verstaan: Yahuwah is een, en daar is geen ander nie. Koning Hiskia se gebed het hierdie insig ge\u00efllustreer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>2 Konings 19:19<\/b> \u201cVerlos ons dan nou tog uit sy hand, <b>Yahuwah onse God<\/b>, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat <b>U<\/b>, Yahuwah,<b> alleen God is.<\/b>\u201d<\/p>\n<p>Eeue later, het Yahushua hierdie een-God belydenis bevestig en ges\u00ea dat om hierdie enige God lief te h\u00ea en te gehoorsaam die grootste gebod was.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Markus 12:28-30<\/b> En toe een van die skrifgeleerdes wat bygekom het, hulle hoor redetwis, en wis dat hy hulle goed geantwoord het, vra hy vir Hom: Wat is die eerste gebod van almal? En Yahushua antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: HOOR, ISRAEL<b>, YAHUWAH, ONSE GOD, IS`N ENIGE YAHUWAH;<\/b> <sup>30 <\/sup>EN JY MOET <b>YAHUWAH JOU GOD LIEFH\u00ca<\/b> UIT JOU HELE HART EN UIT JOU HELE SIEL EN UIT JOU HELE VERSTAND EN UIT JOU HELE KRAG.\u2019 <sup> <\/sup><\/p>\n<p>Nadat Petrus die man by die Skone poort genees het, het hy aan die menigte gepreek wat byeengekom het dat die <i>God van ons vaders <\/i>Sy kneg, Yahushua verheerlik het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 3:13<\/b> \u201cDie God van Abraham, Isak en Jakob, <b>die God van ons vaders, het Sy Kind Yahushua verheerlik<\/b>, <i>Hom<\/i> wat julle oorgelewer het en voor Pilatus verlo\u00ebn het toe hy besluit het om Hom los te laat.\u201d Petrus het die God van Abraham, Isak en Jakob as iemand anders as Yahushua onderskei. Yahushua is werklikwaar nie Yahuwah nie, maar die dienskneg van Yahuwah.<\/p>\n<p>Toe Petrus gevolglik voor die ho\u00ebpriester en die Raad van die Sanhedrin verskyn, het hy en die ander apostels weereens Yahushua as iemand anders as die God van ons vaders ge\u00efdentifiseer:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Vir Petrus en die apostels, <strong>is Yahushua nie die God van onse vaders nie<\/strong>, maar die een wie die God van ons vaders uit die dood opgewek het en tot aan Sy regterhand verhef het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 5:29-31 <\/b>En<b> Petrus en die apostels antwoord en s\u00ea: <\/b>Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense. <sup>30 <\/sup>\u201c<b>Die God van ons vaders het Yahushua opgewek, wat julle omgebring<\/b> het deur Hom aan `n kruishout te hang. <sup>31 <\/sup><b>Hom het Yahushua as Leidsman en Verlosser deur Sy regterhand verhoog<\/b> om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk.\u201d<\/p>\n<p>Vir Petrus en die apostels, is Yahushua nie die God van onse vaders nie, maar die een wie die God van ons vaders uit die dood opgewek het en tot aan Sy regterhand verhef het.<\/p>\n<p>Vele jare later, het Paulus (Saul) die tyd onthou toe Ananias na hom gekom het vir genesing en `n goddelike boodskap gelewer het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 22:12-15 \u201c<\/b>En `n sekere Ananias, `n vroom man volgens die wet, wat `n goeie naam gehad het by al die Jode wat daar woon, <sup>13 <\/sup>het na my gekom en by my gaan staan en vir my ges\u00ea: Saul, broeder, word siende! En op dieselfde oomblik het ek hom aangekyk. <sup>14 <\/sup>En hy het ges\u00ea: <b>Die God van ons vaders<\/b> het jou voorbeskik om sy wil te ken en <b>die Regverdige<\/b> te sien en die stem uit sy mond te hoor; <sup>15 <\/sup>want jy sal vir Hom by al die mense `n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.<\/p>\n<p>Die God van ons vaders het beslis dat Paul (Saul) die Regverdige sal sien en hoor, dit is, die Messias. <sup>3<\/sup> Hy moes `n ooggetuie wees van die herrese Christus, nie `n ooggetuie van Yahuwah nie.<\/p>\n<h3><b>Die God van Ons Kerk Vaders <\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Watter getuienis aangaande Yahuwah se identiteit moet ons glo? Die getuienis van die Bybel vaders (OF) die Kerk Vaders van die Bybelse era?<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ongelukkig het die Kerk Vaders, van die tweede eeu af, die Skrifte deur die prisma van Griekse filosofie ge\u00efnterpreteer, en daardeur die identiteit van die God van die Jode verander. Die ewolusie van hul oortuiging word opgeteken in die belydenis wat hulle neergeskryf het. In plaas daarvan om die een God van Abraham Isak en Jakob te aanbid, het hulle die definisie uitgebrei buite dit van die Skrifte om twee ander persone in te sluit, Yahushua en die Heilige Gees. Selfs as die God van ons vaders ges\u00ea het dat Yahushua Sy dienaar was, het die Platonies ge\u00efnspireerde Kerk Vaders aangedring dat Yahushua, <i>Yahuwah die Dienaar <\/i>is. In plaas daarvan om `n man te wees wie die God van ons vaders verhef het, is Yahushua homself god, ewegelyk in alle maniere, iets wat die Skrifte nooit s\u00ea nie.<sup>4 <\/sup>Dit is werklikwaar teenstrydig met Yahushua se eie getuienis dat die Vader die enigste ware God is, terwyl hy die Christus is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:1-3<\/b> Dit het Yahushua gespreek, en hy het sy o\u00eb na die hemel opgehef en ges\u00ea: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik \u2013 <sup>2 <\/sup>soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee. En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Yahushua Christus wat U gestuur het.<\/p>\n<h3><b>Watter Vaders Moet Ons Glo? <\/b><\/h3>\n<p>Watter getuienis aangaande Yahuwah se identiteit moet ons glo? Die getuienis van die Bybel vaders aan wie Yahuwah Homself in majesteit en wonders openbaar het, dog met duidelikheid en eenvoud? Of die Kerk Vaders van die post-Bybelse era wie `n anderste prentjie geskets het as die een wat Yahuwah Homself geskep het?<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Die God van jou \u201cvaders\u201d hier, maar ook die God van julle \u201cvaders\u201d in Exodus 3:13-16 en elders.<\/p>\n<p><sup>2 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb_\/deuteronomy\/6.htm\" target=\"_blank\">Deuteronomy 6:1-2<\/a>.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb_\/acts\/3.htm\" target=\"_blank\">Acts 3:14<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb_\/acts\/7.htm\" target=\"_blank\">7:52<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb_\/1_john\/2.htm\" target=\"_blank\">1 John 2:1<\/a>.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Sien <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/is-jesus-is-equal-with-god-an-examination-of-john-518\/\" target=\"_blank\">John 5:18<\/a> en <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/the-father-and-i-are-one-an-examination-of-john-1030\/\" target=\"_blank\">John 10:30<\/a>.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/the-God-of-our-fathers\/<\/p>\n<p>Ons het die Engelse titels en name van die Vader en die Seun vervang met d\u00edt gebruik deur die apostels. In die skriftuurlike aanhalings voorsien, het ons hul oorspronklike name herstel soos deur die ge\u00efnspireerde skrywers gebruik. Nietemin, erken ons die historiese ontwikkeling waardeur die naam <i>Yahushua <\/i>bekend geword het as \u201cJesus.\u201d Boonop erken ons dat die Engelse term \u201cGod\u201d algemeen gebruik was as `n ekwivalent vir die Hebreeuse <i>Eloah <\/i>of <i>Elohim<\/i>. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255779,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255780","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-father-yahuwah-one-god"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:06:03+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/\",\"name\":\"Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:05:53+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:06:03+00:00\",\"description\":\"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die God van Ons Vaders\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance","description":"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance","og_description":"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:06:03+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/","name":"Die God van Ons Vaders - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:05:53+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:06:03+00:00","description":"Which testimony regarding Yahuwah\u2019s identity should we believe?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-god-of-our-fathers-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-god-of-our-fathers\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die God van Ons Vaders"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255780","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255780"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255779"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255780"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}