{"id":255776,"date":"2026-01-28T14:05:21","date_gmt":"2026-01-28T14:05:21","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/saul-van-tarsus-se-damaskus-weg-christologie\/"},"modified":"2026-01-28T14:05:51","modified_gmt":"2026-01-28T14:05:51","slug":"saul-van-tarsus-se-damaskus-weg-christologie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/saul-van-tarsus-se-damaskus-weg-christologie\/","title":{"rendered":"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Een van die dramatieste gebeure in Lukas se historiese verslag oor die geboorte en ontwikkeling van die vroe\u00eb Kerk, is Saul van Tarsus se bekering van Christen vervolger na Christus se volgeling. Yahushua het aan Saul op die pad na Damaskus verskyn toe die ywerige Farise\u00ebr met gesag van die ho\u00ebpriester opreis was om Christene te arresteer en terug te bring na Jerusalem om hulle te straf.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Hoe het Saul se siening van Yahushua verander na sy ontmoeting met die opgestane en verhoogde koning? Het hy besef dat Yahushua nie net die beloofde Messias was nie maar ook die God van die heelal? Watter openbaring het Yahushua omtrent homself gegee wat Saul se insig en transformasie in Paulus gesmee het, die eerste eeuse grootste sendeling? Ons sal hierdie vrae antwoord deur Paulus se Damaskus ondervinding te ondersoek. Kom ons begin deur Paulus se teologie voor die ontmoeting met die Here te verken.<\/p>\n<h3><b>Saul van Tarsus se Teologie<\/b><sup><\/sup><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Paulus se oortuigings sou die nakoming van die Joodse geloofsbelydenis, bekend as die Shema, ingesluit het. Hierdie Bybelse geloofsverklaring s\u00ea dat Yahuwah EEN is.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie wat ons weet van Saul voor sy ontmoeting met Yahushua kom van Saul se eie woorde. Hy s\u00ea dat hy \u201c`n Jood\u201d was, gebore in Tarsus van Cilice\u00e1,\u201d en daarom, \u201cgebore as Romeinse burger.\u201d<sup>3<\/sup> Hy het sy strenge rabbynse opleiding van Gamali\u00ebl ontvang, `n gerespekteerde rabbi en lid van die Sanhedrin.<sup>4<\/sup> Saul het op meer as een geleentheid ges\u00ea dat hy \u201cywerig vir die wet\u201d en \u201cvir Yahuwah,\u201d en vir \u201csy voorvader tradisies\u201d was.<sup>5<\/sup> Wat dan het hierdie self-beskryfde \u201cHebre\u00ebr van Hebre\u00ebrs\u201d wie \u201conberispelik\u201d was volgens die Wet<sup>6 <\/sup>geglo omtrent wie Yahuwah is? Volgens Saul het hy alles geglo wat die Skrifte te s\u00ea gehad het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 24:14 <\/b>\u201cMaar dit erken ek voor u dat ek volgens die Weg wat hulle sekte noem, so <b>die God van my vaders dien, terwyl ek alles glo wat in die Wet en in die Profete geskrywe is. <\/b><\/p>\n<p>Dus sou Paulus se oortuigings die nakoming van die Joodse geloofsbelydenis, bekend as die <i>Shema<\/i>, ingesluit het<i>.<sup>7<\/sup><\/i> Hierdie Bybelse geloofsverklaring s\u00ea dat Yahuwah een is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Deuteron\u00f3mium 6:4-5 \u201cHoor, Israel! Yahuwah onse God is `n enige Here! <\/b><sup>5 <\/sup>\u201cDaarom moet jy die Here jou God liefh\u00ea met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.<b> <\/b><\/p>\n<p>Wat meer is, is dat Paulus alles sou geglo het, gebaseer op die Skrifte, dat die komende Messias `n dienskneg van Yahuwah was<sup>8<\/sup> bestem om te heers in Yahuwah se onthalwe, soos die profeet Miga s\u00ea.<sup>9<\/sup> Die vervolger-bekeerde-apostel sou nie glo, nog sou enige Torah-onderhoudende Jood van hierdie dag, dat die Messias homself die, Almagtige God was, omdat dit antiteties was tot die God van die Shema. Met ander woorde, voor Paulus se ontmoeting met Yahushua op die pad na Damaskus, was daar geen Skriftuurlik-gebaseerde konsep wat ookal dat hierdie enkelvoudige God instede daarvan `n lid van die drie-persoon Godheid is nie. Nog kon hy verstaan het dat die Messias mede-gelyk, mede-ewig, of mede-substantief met God die Vader as vierde-eeuse belydenis later sou vasstel. Wat, dan het Saulus geglo wie is Yahushua?<\/p>\n<h3><b>Hoe het Saul geglo wie Yahushua moet Wees?<\/b><\/h3>\n<p>Saul het nie geglo dat die man van Nas\u00e1ret die beloofde Messias was nie, maar hy het aan hom gedink as `n verleier, as bewys van sy ywer om hulle wie die volgelinge van hierdie \u201cvalse\u201d Christus te vervolg. Lukas vertel ons dat Saul \u201cheelhartig saamgestem\u201d het met die Sanhedrin toe hulle vir Stefanus dood gestenig het oor sy beskuldiging van die raad oor die moord op die Regverdige Een, dit is, die Messias.<sup>10 <\/sup>Saul was so briesend teenoor diegene wie Yahushua as die Messias beskou het, dat hy begin het om die \u201cgemeentes te verwoes, en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep het en in die gevangenis uitgelewer\u201d het.<sup>11<\/sup> Maar steeds was Saul se vervolgings ywer nie bevredig nie. Hy het vir gesag gevra om Christus-volgelinge buite die poorte van die heilige stad te vervolg:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Lukas vertel ons dat Saul \u201cheelhartig saamgestem\u201d het toe die Sanhedrin St\u00e9fanus dood gestenig het oor die beskuldiging van die raad se moord op die Regverdige Een, dit is, die Messias.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 9:1-6<\/b> Maar Saulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van Yahuwah, het na die ho\u00ebpriester gegaan<sup>2 <\/sup> en van hom briewe gevra aan die sinagoge in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die Weg was, manne sowel as vroue, hy hulle geboeid na Jerusalem kon bring.<sup>3 <\/sup>En toe hy op reis naby Damaskus kom, omsingel hom skielik `n lig van die hemel af;<sup>4<\/sup> en hy val op die grond en hoor `n stem vir hom s\u00ea: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?\u201d<sup>5 <\/sup>En hy s\u00ea: \u201c<b>Wie is U Here?<\/b>\u201d En Hy antwoord: \u201c<b>Ek is Yahushua wat jy vervolg.<\/b>\u201d <sup>6 <\/sup>Staan op en gaan na die stad, en dit sal vir jou ges\u00ea word wat jy moet doen.\u201d <sup> <\/sup><\/p>\n<p>Saul het reguit gevra, \u201cWie is U Here?\u201d wat die perfekte geleentheid skep vir Yahushua om te openbaar dat Hy God die Seun is, die tweede lid van die Drie-eenheid. Maar Yahushua het niks ges\u00ea om die insig van Saul te verander dat hy `n man was gekruisig weens die aanspraak om die Messias te wees nie.<\/p>\n<p>Saul, verblind deur die hemelse lig, was in die stad gelei waar hy drie dae in vas en gebed deurgebring het totdat die dissipel genaamd Ananias, beopdrag deur die herrese Heiland, met `n boodskap gekom het:<sup>12<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 9:17-22 <\/b>En Ananias het gegaan en in die huis gekom en hom die hande opgel\u00ea en ges\u00ea: \u201cSaul, broeder, <b>die Here<\/b> het my gestuur, <b>naamlik Yahushua <\/b>wat aan jou verskyn het op die pad waarmee jy gekom het, sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul word.\u201d<sup> 18<\/sup> En dadelik het daar iets soos skille van sy o\u00eb afgeval, en hy kon onmiddelik weer sien, en hy het opgestaan en is gedoop. <sup>19 <\/sup>En nadat hy voedsel gebruik het, het hy weer sterk geword. En Saul was `n paar dae saam met die dissipels in Damaskus. <sup>20 <\/sup>En <b>hy het dadelik Christus in die sinagoge verkondig, dat Hy die Seun van Yahuwah is.<\/b><sup>21 <\/sup>En almal wat hom gehoor het, was verbaas en het ges\u00ea: Is h\u00fd nie die man wat in Jerusalem uitgeroei het die wat die Naam aanroep, en hier gekom het met die doel om hulle geboeid na die owerpriesters te bring nie?\u201d <sup>22 <\/sup>Maar Saul het al meer krag ontvang en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring <b>deur te bewys dat Hy, <i>Yahushua<\/i>, die Christus is<\/b>.<\/p>\n<p>Hier voorsien Lukas die leser met addisionele besonderhede omtrent Saul se ontmoeting met die Here. Hy doen verslag dat Saul nou hierdie man van Nas\u00e1ret verstaan, van wie hy geglo het `n vervalser was, die ware Messias is, as bewys deur die boodskap wat Saul in die sinagoge begin verkondig het. Nou deur die Heilige Gees vervul, <b>het Saul Yahushua verkondig as die Seun van Yahuwah<\/b>,`n term wat die eerste-eeuse Jode sinoniem met Messias gebruik het.<sup>13 <\/sup>Dit word bevestig wanneer Lukas in vers 20 skryf dat Saul die Jode in die war gebring het deur te bewys dat Yahushua die Christus is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua het nooit vir Saul ges\u00ea dat hy Yahuwah was nie. Wat instede verander het was Paul se Christologie. Saul het nou verstaan dat Yahushua die beloofde koning is, en dis presies wat hy begin verkondig het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die vraag voor ons is, het Paulus se teologie verander dadelik toe Yahushua homself aan die Farise\u00ebr van Tarsus openbaar het? Die antwoord is `n weergalmende nee! Op geen geleentheid is Saul enige inligting gegee om sy Skriftuurlike insig te weerl\u00ea dat Yahuwah een persoon is nie. Yahushua het nooit aan Saul vertel dat Hy Yahuwah is nie. Maar, wat verander het, was sy Christologie. Saul het nou verstaan dat Yahushua die beloofde koning is, en dit is presies wat hy begin verkondig. Die een wie eens die volgelinge van Yahushua vervolg het, het nou geloof in Hom verkondig as die Christus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Galasi\u00ebrs 1:22-23<\/b> En ek was persoonlik onbekend aan die <b>Christelike<\/b> gemeenstes van Jud\u00e9a; <sup>23<\/sup> hulle het net gehoor: \u201chy wat ons vroe\u00ebr vervolg het, <b>verkondig nou die geloof wat hy vroe\u00ebr besig was om uit te roei.<\/b>\u201d<\/p>\n<p>Dat Saul se ontmoeting met die opgestane Yahushua slegs openbaar dat die man van Nas\u00e1ret, die beloofde Christus is, word verder ondersteun deur hierdie gebeure. Toe hy voor `n onvriendelike skare in Jerusalem verskyn het, het hy ges\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 22:1-8 <\/b>\u201cBroeders en vaders, luister nou na my verdediging teenoor julle! <sup>2 <\/sup>En toe hulle hoor dat hy hulle in die Hebreeuse taal toespreek, was hulle nog stiller. En s\u00ea: <sup>3 <\/sup>\u201cEk is `n Jood, gebore in Tarsus in Cil\u00edci\u00eb, maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamali\u00ebl, streng ooreenkomstig die voorvaderlike wet, `n yweraar vir Yahuwah soos julle almal vandag is. <sup>4 <\/sup>\u201cHierdie Weg wat ek vervolg tot die dood toe, en manne en vroue geboei en in gevangenisse oorgegee, <sup>5 <\/sup>soos ook die ho\u00ebpriester en die hele raad van ouderlinge my getuies is. Van hulle het ek ook briewe ontvang en na Damaskus gegaan om ook die wat daar was, geboeid na Jerusalem te bring, sodat hulle gestraf kan word. <sup>6 <\/sup>\u201cMaar terwyl ek op reis was en naby Damaskus kom, het daar op die middag skielik `n groot lig uit die hemel my omstraal, <sup>7 <\/sup>en ek het op die grond geval en `n stem vir my hoor s\u00ea: Saul, Saul, waarom vervolg jy My? <sup>8 <\/sup>\u201c<b>En ek het geantwoord: \u2018Wie is U Here?\u2019 En Hy het vir my ges\u00ea: \u2018Ek is Yahushua die Nasar\u00e9ner wat jy vervolg.<\/b>\u2019<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/1200px-La_conversion_de_Saint_Paul_Giordano_Nancy_3018.jpg\" style=\"width: 720px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Yahushua het homself nie as Yahuwah of die <b>Pre-Ge\u00efnkarneerde Woord<\/b> ge\u00efdentifiseer wie voor-af in die hemel bestaan het nie maar eenvoudig net as die een van Nasar\u00e9t, in hierdie verslag, word ons addisionele inligting gegee omtrent wat Ananias Saul meegedeel het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 22:12-16<\/b> \u201cEn `n sekere Ananias, `n vroom man volgens die wet, wat `n goeie naam gehad het by al die Jode wat daar woon, <sup>13 <\/sup>het na my gekom en by my gaan staan en vir my ges\u00ea: Saul, broeder, word siende! En op daardie oomblik het ek hom aangekyk. <sup>14<\/sup> <b>\u201cEn hy het ges\u00ea: \u2018Die God van onse vaders het jou voorbeskik om sy wil te ken en die Regverdige te sien en die stem uit sy mond te hoor;<\/b> <sup>15<\/sup> want jy sal vir Hom by al die mense `n getuie wees van wat jy gesien en gehoor het. <sup>16 <\/sup>En nou, waarom versuim jy? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas, terwyl jy die Naam van die Here aanroep.\u2019<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ananias identifiseer Yahuwah as die \u201cGod van onse vaders,\u201d terwyl Yahushua in `n ander kategorie geplaas is, di\u00e9 van die \u201cRegverdige,\u201d `n benaming vir die Messias.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ananias identifiseer Yahuwah as die \u201cGod van onse vaders,\u201d terwyl Yahushua in `n ander kategorie geplaas is, di\u00e9 van die \u201cRegverdige,\u201d `n benaming vir die Messias.<sup>14<\/sup> Met ander woorde, Ananias het nie ges\u00ea dat die God van onse vaders vasgestel het dat Saul sal hoor en sien van Yahuwah nie, maar dat hy sal hoor en sien van die Christus.<\/p>\n<p>Sommige mag redeneer dat die uitnemende wyse waarop Yahushua aan Saul verskyn het demonstreer dat hy Yahuwah is. Dis nie die geval nie, maar, soos engele aan Nuwe Testamentiese heiliges in `n soortgelyke wyse verskyn het. Sekerlik, sal niemand aanvoer dat dit bewys lewer dat hulle godheid is nie. <sup>15 <\/sup>Maar eerder die verhefde Yahushua was, nou verheerlik en tot onsterflikheid opgewek deur Saul ontmoet.<\/p>\n<p>As Yahushua Yahuwah is, sou ons redelik verwag het dat hierdie merkwaardige ontmoeting op die pad na Damaskus `n openbaring moet insluit dat Yahushua nie net die Messias is nie, maar ook die Almagtige God, `n openbaring wat dit van die Messias in relevantheid en belagrikheid ver verbysteek. Maar op die een of ander wyse word hierdie fundamentele leerstelling weggelaat. Nie net is dit uitgelaat in hierdie lewens-veranderende ontmoeting nie, maar dit is ook afwesig uit die res van die boek van Handelinge. Inteenstelling met wat ortodoksie beweer, het Paulus dit nooit in sy sendbriewe geleer nie alhoewel hy ges\u00ea het dat \u201cek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van Yahuwah te verkondig nie.\u201d<sup>16<\/sup> Inderdaad, kan die apostel se opsomming leerstelling oor wie Yahuwah is, gevind word in sy brief aan die kerk te Korinthe:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Korinthi\u00ebrs 8:5-6<\/b> Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is \u2013 soos daar baie gode en baie here is \u2013 <sup>6 <\/sup><b>tog is daar vir ons maar een God, die Vader<\/b>, uit wie alles is, en ons tot Hom, en <b>een Here, Yahushua Christus<\/b> deur wie alles is, en ons deur Hom.<\/p>\n<p>Paulus leer bondig en oortuigend dat Yahuwah die Vader die een God is, in ooreenstemming met die <i>Shema <\/i>van Deuteron\u00f3mium 6:4. Aan die ander kant skryf Paulus dat Yahushua die Christus is, wat in ooreenstemming is met die openbaring wat aan hom gegee is op die pad na Damaskus. Waarvandaan kom die idee \u200b\u200bdat Paulus geglo het dat Yahushua Yahuwah is? Historiese verslae toon dat hierdie post-Bybelse leerstelling meer as driehonderd jaar geneem het om ten volle te ontwikkel, en dat dit nie as amptelike Kerkdogma gekodifiseer was met die Konsilie van Nicea in 325 n.C.<\/p>\n<p>Saul van Tarsus het reg gekies om wat hy verkeerdelik geglo het omtrent Yahushua, te verwerp, en die waarheid te aanvaar omtrent wie Hy is. Ons moet nes hy, besluit of ons aanvaar of nie, die openbaring oor die herrese Here wat aan Saul gegee is oppad na Damaskus \u2013 dat hy die Christus is \u2013 of, sal ons aan die geloofsbelydenis vasklou wat aan ons oorgelewer is deur die Gehelleniseerde Katolieke Kerk Vaders.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/9.htm\" target=\"_blank\">Acts 9:1-2; 22:4-5<\/a>.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Ek gebruik die name Saul en Paulus afwisselend dwarsdeur hierdie artikel. Sien <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/acts\/13-9.htm\" target=\"_blank\">Handelinge 13:9<\/a>.<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/22.htm\" target=\"_blank\">Acts 22:3, 28.<\/a><\/p>\n<p><sup>4<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/22.htm\" target=\"_blank\">Acts 22:3<\/a> en <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/5.htm\" target=\"_blank\">Acts 5:34-35<\/a>.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/21.htm\" target=\"_blank\">Acts 21:20<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/22.htm\" target=\"_blank\">22:3<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/galatians\/1-14.htm\" target=\"_blank\">Galatians 1:14<\/a>.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/philippians\/3.htm\" target=\"_blank\">Philippians 3:5-6<\/a>.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Shema of shama is die eerste Hebreeuse woord for <i>luister <\/i>of <i>hoor, <\/i>die eerste woord in die geloofbelydenis.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/behold-my-servant-the-christ-of-isaiah-42\/\" target=\"_blank\">Isaiah 42:1-7<\/a>; <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/the-servant-song-of-isaiah-49\/\" target=\"_blank\">49:3-13<\/a><b>; <\/b><a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/messiah-the-disciple-of-god-the-servant-song-of-isaiah-50\/\" target=\"_blank\">50:10<\/a>; 52:13-15; 53:11-12; Sagaria 3:8; Psalm 2:6; Handelinge 3:13; 4:24, 26-28 en 30, ens.<\/p>\n<p><sup>9<\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/micah\/5.htm\" target=\"_blank\">Micah 5:2-4<\/a>.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/7.htm\" target=\"_blank\">Acts 7:51-8:3<\/a>.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/8.htm\" target=\"_blank\">Acts 8:3<\/a>.<\/p>\n<p><sup>12<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/9.htm\" target=\"_blank\">Acts 9:8-16.<\/a><\/p>\n<p><sup>13<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/john\/1-49.htm\" target=\"_blank\">John 1:49<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/john\/20-31.htm\" target=\"_blank\">20:31<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/luke\/4-41.htm\" target=\"_blank\">Luke 4:41<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/matthew\/16-16.htm\" target=\"_blank\">Matthew 16:16<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/matthew\/26-63.htm\" target=\"_blank\">26:63<\/a>, ens.<\/p>\n<p><sup>14<\/sup> Die Regverdige is `n verwysing na die Messias in <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/isaiah\/53-11.htm\" target=\"_blank\">Isaiah 53:11<\/a>. DIt is nie `n verwysing wat gereserveer is vir godheid soos gesien in <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/hebrews\/10-38.htm\" target=\"_blank\">Hebrews 10:38<\/a> wanneer Yahuwah verwys na diegene wie Sy wil doen as Sy regverdiges.<\/p>\n<p><sup>z15<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/luke\/2.htm\" target=\"_blank\">Luke 2:9-13<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/luke\/24.htm\" target=\"_blank\">24:4<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/acts\/12.htm\" target=\"_blank\">Acts 12:7,<\/a> ens.<\/p>\n<p><sup>16<\/sup> Handelinge 20:27 Paulus se brief l\u00ea klem dat Yahusha die Christus van Yahuwah is, gekruisig vir die sondes en opgestaan uit die dood. Dit was hierdie Yahushua wat aan hom op die Damaskus pad verskyn het. Sien 1 Korinthi\u00ebrs 15:3-19, ens.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/<\/p>\n<p>Ons het die Engelse titels en name van die Vader en die Seun vervang met d\u00edt gebruik deur die apostels. In die skriftuurlike aanhalings voorsien, het ons hul oorspronklike name herstel soos deur die ge\u00efnspireerde skrywers gebruik. Nietemin, erken ons die historiese ontwikkeling waardeur die naam <i>Yahushua <\/i>bekend geword het as \u201cJesus.\u201d Boonop erken ons dat die Engelse term \u201cGod\u201d algemeen gebruik was as `n ekwivalent vir die Hebreeuse <i>Eloah <\/i>of <i>Elohim<\/i>. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255775,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255776","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:05:51+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/\",\"name\":\"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:05:21+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:05:51+00:00\",\"description\":\"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance","description":"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance","og_description":"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:05:51+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/","name":"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:05:21+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:05:51+00:00","description":"How did Saul\u2019s view of Yahushua change after encountering the resurrected and exalted king? Did Yahushua reveal himself as the God of the universe?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/saul-of-tarsus-damascus-road-christology\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255776","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255776"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255775"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255776"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}