{"id":255762,"date":"2026-01-28T14:04:41","date_gmt":"2026-01-28T14:04:41","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/yahushua-het-die-bron-van-ewige-lewe-geword\/"},"modified":"2026-01-28T14:05:07","modified_gmt":"2026-01-28T14:05:07","slug":"yahushua-het-die-bron-van-ewige-lewe-geword","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahushua-het-die-bron-van-ewige-lewe-geword\/","title":{"rendered":"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>`n Ondersoek van Johannes 11:25 \u2013 Ek Is Die Opstanding en Die Lewe<\/b><\/h3>\n<p>Lasarus was vier dae lank in die graf toe Yahushua na Beth\u00e1ni\u00eb gereis het en met sy suster, Martha gepraat het:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua het Lasarus met die mag van Yahuwah uit die dode opgewek.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 11:21-27<\/b> Toe s\u00ea Martha vir Yahushua: \u201cHere, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie. <sup>22<\/sup> Maar s<b>elfs nou weet ek dat alles wat U van Yahuwah vra, Yahuwah U sal gee.<\/b>\u201d <sup>23 <\/sup>Yahushua s\u00ea vir haar: \u201cJou broer sal opstaan.\u201d <sup>24 <\/sup>Martha antwoord Hom: Ek weet dat hy sal opstaan in die opstanding in die laaste dag.\u201d <sup>25<\/sup> <b>Yahushua s\u00ea vir haar, \u201cEk is die opstanding en die lewe<\/b>; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; <sup>26 <\/sup>en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit? <sup>27<\/sup> Sy antwoord Hom: Ja, Here, <b>ek glo dat U die Christus is, die Seun van Yahuwah<\/b>, wat in die w\u00eareld sou kom.<\/p>\n<p>Hulle wie bekend is met die verhaal weet wat pas na hierdie gesprek gebeur het, Yahushua het Lasarus met die mag van Yahuwah uit die dode opgewek.<sup>1<\/sup> Nietemin, glo baie Christene dat toe Yahushua Martha vertel het, \u201cEk is die opstanding en die lewe,\u201d het Hy daarop aanspraak gemaak dat Hy Yahuwah is. <img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/download.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 245px; height: 206px;\">Want wie behalwe Yahuwah kan die dode opwek? Verder voer hulle aan dat hierdie stelling een van sewe \u201cEk is\u201d stellings is opgeteken in die evangelie van Johannes wat bewys lewer dat Yahushua die groot \u201cEk is\u201d van Exodus is. <sup>2 <\/sup>Maar het Yahushua hom verklaar as `n godheid? Kom ons kyk wat die Skrifte s\u00ea van Yahushua en die ewige lewe. <sup> <\/sup><\/p>\n<h3><b>Ewige Lewe Kom Van die Vader.<\/b><\/h3>\n<p>Wanneer ons die Skrifte ondersoek, vind ons dat Yahuwah die Vader die bron van lewe is. Dit was byvoorbeeld die Vader wie lewe aan die mensdom gegee het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Male\u00e1gi 2:10a<\/b> \u201cHet ons nie almal <b>een Vader<\/b> nie? <b>Het een God ons nie geskape nie?<\/b><sup>3 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Jesaja 64:8<\/i><\/b><i> \u201cMaar nou, <b>Yahuwah, U is ons Vader<\/b>, ons is die klei, en <b>U is ons Formeerder<\/b>, en ons almal is die werk van u hand.<\/i><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Wanneer ons die Skrifte ondersoek, vind ons dat Yahuwah die Vader die oorsprong van lewe is. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Paulus gee Yahuwah eer as die Een wie lewe aan almal gee:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Handelinge 17:24-25 <\/i><\/b><i>\u201cDie <b>God<\/b> [Yahuwah] wat die w\u00eareld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van die hemel en aarde is, woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie. <sup>25<\/sup> Ook word Hy nie deur mensehande gedien, asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat <b>Hy self aan almal lewe en asem en alles gee<\/b>. <\/i><\/p>\n<p>Paulus gaan voort om te s\u00ea dat Yahuwah die een is wie die w\u00eareld sal oordeel \u201cdeur `n Man wat Hy aangestel het\u201d en uit die dode opgewek het.<sup>4 <\/sup> Dus, uit die konteks en Paulus se stelling in Galasi\u00ebrs 1:1 was dit Vader Yahuwah wie Yahushua uit die dood opgewek het, ons weet dat die apostel het na Vader Yahuwah verwys as die lewegewer in hierdie gedeelte.<sup>5<\/sup> Yahushua s\u00ea in werklikheid dat hy lewe weens Vader Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 6:57<\/b> \u201cSoos die lewende Vader My gestuur het<b>, en Ek deur die Vader lewe \u2026<\/b><\/p>\n<p>Nie net kom lewe in hierdie teenswoordige era van die Vader nie, maar lewe in die ewige era kom ook van Hom:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 3:16<\/b> \u201cWant so lief het <b>Yahuwah<\/b> die w\u00eareld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, <b>sodat elkeen wat in Hom glo<\/b> nie verlore mag gaan nie, maar die <b>ewige lewe<\/b> kan h\u00ea.<\/p>\n<p>Die Vader het Yahushua as die Messias gesalf (ook soortgelyk bekend as die Seun van Yahuwah, Seun van die Mens, en die Christus), wat hom aanstel as die koning wie die ewige koninkryk sal regeer in Yahuwah se onthalwe.<sup>6 <\/sup>As deel van sy koninkryk se verantwoordelikheid, sou hy dien as Yahuwah se aangestelde rigter en ewige lewe skenk aan diegene wie die Vader aan hom gegee het.<sup>7 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 5:25-27<\/b> \u201cVoorwaar, voorwaar, Ek s\u00ea vir julle, daar kom `n uur, en dit is nou, wanneer die dode die stem van Yahuwah sal hoor, en die wat dit gehoor het, sal lewe. <sup>26 <\/sup>\u201cWant soos <b>die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te h\u00ea.<\/b> <sup>27 <\/sup>En <b>Hy het Hom mag gegee <\/b><u>om ook te oordeel, omdat<\/u> Hy die Seun van die Mens is.<\/p>\n<p>As Yahushua Yahuwah is, sal ons verwag dat die gesag om lewe te gee van geboorte af syne moes wees. Maar, die Skrifte vertel ons weereens dat hierdie gesag deur Vader Yahuwah aan hom gegee was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:1-3<\/b> Dit het Yahushua gespreek, en Hy het sy o\u00eb na die hemel opgehef en ges\u00ea: <b>Vader<\/b>, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik \u2013 <sup>2 <\/sup>soos <b>U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.<\/b> <sup>3 <\/sup>En dit is die ewige lewe, dat hulle <b><u>U<\/u><\/b> ken, <b><u>die enige waaragtige Yahuwah<\/u><\/b>, en Yahushua Christus wat U gestuur het.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> In Yahushua se denke, is daar geen drie-eenheid nie. Daar is net een God, en dit is die Vader. Volgens Yahushua, het hierdie een en enigste God hom die gesag geskenk om die ewige lewe uit te deel.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua, is inderdaad `n getroue getuie. In sy denke, is daar geen drie-eenheid nie. Daar is net een God, en dit is die Vader. Volgens Yahushua, het hierdie een en enigste God hom die gesag geskenk om die ewige lewe uit te deel.<\/p>\n<p>Paulus skryf ook dat die ewige lewe van Yahuwah kom of in Yahushua is wie die Christus is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Romeine 6:23<\/b> Want die loon van die sonde is die dood, <b>maar die genade gawe<\/b> <b><u>van Yahuwah<\/u><\/b> is die ewige lewe <u>in Christus Yahushua, onse Here<\/u>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Timoth\u00e9\u00fcs 6:13<\/b> Ek gebied jou voor die aangesig van <b>Yahuwah wat aan alle dinge die lewe gee,<\/b> en van Christus Yahushua wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het.<\/p>\n<p>Boonop maak Paulus `n kritiese vergelyking tussen Adam, die eerste mens deur Yahuwah geskape, en Yahushua, wie Hy as die laaste Adam aanstel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Korinthi\u00ebrs 15:45<\/b> \u201cDie eerste mens, Adam, <b><i>het<\/i><\/b> `n lewende siel geword.\u201d <b>Die laaste Adam, `n lewendmakende gees<\/b>.<\/p>\n<p>Om iets te word beteken dat, op een of ander tyd, was jy nie wat jy later sou word nie. Paulus skryf byvoorbeeld dat Adam nie lewend was nie, maar dat Yahuwah die asem van die lewe in hom geblaas het, en Adam het `n lewende siel geword. Net so was Yahushua nie `n lewegewende siel nie, maar na hy uit die dood opgewek was, was hy die een van wie lewende water uitgevloei het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 7:37-39<\/b> En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Yahushua gestaan en uitgeroep en ges\u00ea: As iemand dors het <b>laat hy na My toe kom en drink<\/b>! <sup>38 <\/sup><b>Hy wat in My glo<\/b>, soos die Skrif s\u00ea: <b>strome van lewende water sal uit sy binneste vloei<\/b>. <sup>39<\/sup> En dit het Hy ges\u00ea van die Gees wat di\u00e9 sal ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, <u>omdat Yahushua nog nie verheerlik was nie<\/u>.<\/p>\n<p>Die skrywer van Hebre\u00ebrs ego dieselfde idees. Yahushua het die oorsprong van ewige verlossing geword nadat hy vervolmaak is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Hebre\u00ebrs 5:9-10<\/b> en <u>nadat Hy [Yahushua] volmaak is<\/u>, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, <b>`n bewerker van ewige saligheid geword<\/b>,<sup> 10 <\/sup>en is <b>deur Yahuwah<\/b> <u>genoem<\/u> `n ho\u00ebpriester volgens die orde van Melgis\u00e9dek;<\/p>\n<h3><b>Yahushua het die oorsprong van ewige verlossing geword<\/b><\/h3>\n<p>Yahushua was nie die oorsprong van onsterflikheid nie. Maar nadat Yahuwah hom uit die dode opgewek het en hom gesag verskaf het, het hy geword hoe ewige lewe toegedien word. Indien Yahushua Yahuwah is, maak dit geen sin om te s\u00ea dat hy die oorsprong van ewige verlossing <i>geword<\/i> het omdat Yahuwah inherent die gewer van lewe en onsterflikheid is nie. Maar dit maak volmaakte sin om te s\u00ea dat Yahushua, die menslike Messias opgehef tot aan Yahuwah se regterhand weens sy gehoorsaamheid tot aan die dood, <sup>8<\/sup> en gesag gegee was om die oorsprong van ewige lewe te wees. Boonop s\u00ea Yahushua dat dit die wil van die Vader was dat onsterflikheid deur die Seun sou kom:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua was nie die bron van onsterflikheid nie. Maar nadat Yahuwah hom uit die dode opgewek het en hom gesag gegee het, het hy geword hoe die ewige lewe geskenk is. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 6:40<\/b> \u201cEn dit <b>is die wil van Hom wat My gestuur het<\/b>, dat elkeen wat die <b>Seun aanskou en in Hom glo<\/b>, die ewige lewe mag h\u00ea, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.\u201d<\/p>\n<p>Indien Yahushua Yahuwah is, sou ons van Hom verwag om te s\u00ea dat die verlossing van die mensdom die idee was of sy wil of dat hy mede-ontwikkelaar van die plan was saammet die ander lede van die Drie-eenheid. Maar Yahuwah die Vader, is die Een gekrediteer met die uitnemende verlossingsplan,<sup>9<\/sup> en nie Yahushua, die Heilige Gees of die Drie-eenheid nie.<\/p>\n<p>Die feit dat die ewige lewe nie Yahushua se wil was nie, nog sy plan onderstreep deur die realiteit dat Yahushua nie eens uit sy eie inisiatief gekom het nie, maar deur Yahuwah gestuur is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 7:28<\/b> Yahushua roep toe uit, terwyl Hy in die tempel leer, en s\u00ea: Julle ken My en julle weet ook van waar Ek is; <b>tog het Ek nie uit Myself gekom nie<\/b>; maar <b>Hy wat My gestuur het<\/b>, is waaragtig, vir wie julle nie ken nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Johannes 8:42 <\/i><\/b><i>En Yahushua s\u00ea vir hulle: As Yahuwah julle Vader was, sou julle My liefh\u00ea, want Ek het uit Yahuwah uitgegaan en gekom; want <b>Ek het nie uit Myself gekom nie, maar Hy het My gestuur<\/b>. <\/i><\/p>\n<p>Dit maak weereens geen sin indien Yahushua Yahuwah is nie, want, as Yahuwah, sou hy die inisiatief geneem het om die mensekinders te verlos. Maar as Yahushua die menslike agent van Yahuwah is, maak dit volle Bybelse sin. Netso, weet ons dat selfs as Yahushua preek oor die ewige lewe en die komende koninkryk, was die boodskap nie sy eie nie, maar dat dit eerder van Yahuwah die Vader gekom het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 12:50<\/b> \u201cEn Ek weet dat <b>Sy gebod die ewige lewe is.<\/b> <b>Wat Ek dan spreek \u2013 net soos die Vader vir My ges\u00ea het, so spreek Ek.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/prayer-in-the-garden.jpg\" style=\"width: 720px; height: 540px;\"><\/b><\/p>\n<h3><b>Die Belofte is vir almal wie glo Yahushua is die Christus.<\/b><\/h3>\n<p>Die merkwaardige belofte van ewige lewe wat Yahushua aan Martha gemaak het strek na almal wat in hom glo.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die merkwaardige belofte van ewige lewe wat Yahushua aan Martha gemaak het strek na almal wat in hom glo.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 11:25-26<\/b> Yahushua s\u00ea vir haar [Martha]: Ek is die opstanding en die lewe; <b>wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; <sup>26 <\/sup>en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie.<\/b> Glo jy dit?<\/p>\n<p>Maar wat moet mens glo omtrent Yahushua om die ewige lewe te kry? Moet ons glo dat Hy God inkarnasie is om die ewige lewe te kry? Nie volgens die Skrifte nie. Toe Yahushua vir Martha gevra het of sy glo, het sy verklaar dat sy glo hy die Christus, die Seun van Yahuwah is, nie dat hy Yahuwah was nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Johannes 11:27<\/i><\/b><i> Sy *antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U <b>die Christus is, die Seun van Yahuwah<\/b>, wat in die w\u00eareld sou kom. <\/i><\/p>\n<p>Boonop het Petrus erken dat Yahushua se boodskap een oor die ewige lewe was maar het hom duidelik ge\u00efdentifiseer nie as Yahuwah nie, maar as die heilige een <i>van<\/i> Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Johannes 6:68-69<\/i><\/b><i> En Simon Petrus antwoord Hom: \u201cHere, na wie toe sal ons gaan? <b>U het die woorde van die ewige lewe.<\/b><sup>69<\/sup> <b>\u201cEn ons glo<\/b> en <b>erken<\/b> dat <b>U die Christus is<\/b>, die <b>Seun <u>van<\/u> die lewende Yahuwah.\u201d<\/b> <\/i><\/p>\n<p>Petrus se stelling stem heeltemal ooreen met die openbaring wat hy vroe\u00ebr van Yahuwah die Vader ontvang het.<sup>10<\/sup> Toe Yahushua sy dissipels gevra het, \u201cWie s\u00ea julle is Ek?\u201d het Petrus Hom die Christus verklaar, of nes Lukas dit opteken, \u201cDie Christus <b><i><u>van<\/u><\/i><\/b> Yahuwah,\u201d nie Yahuwah die Christus nie.<sup>11 <\/sup>Boonop s\u00ea die apostel Johannes duidelik waarom hy sy evangelie geskryf het was sodat ons mag weet dat daar lewe is vir diegene wie glo dat Yahushua die Christus is. Nie soos sommige aanspraak daarop maak, dat ons mag weet hy Yahuwah is nie:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Wanneer ons glo dat Yahushua die Christus is wat die enigste ware God gestuur het om die mensdom te verlos, glo ons, in effek, die getuienis van Yahuwah Homself.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 20:31<\/b> maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo <b>dat Yahushua die Christus is<\/b>, die Seun van Yahuwah<b>; en dat julle deur te glo die lewe kan h\u00ea in sy Naam.<\/b><sup>12 <\/sup><\/p>\n<p>Wanneer ons glo dat Yahushua die Christus is wat die enigste ware God gestuur het om die mensdom te verlos, glo ons, in effek, die getuienis van Yahuwah Homself.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 5:24<\/b> Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir julle, wie My woord hoor en <b>Hom glo wie My gestuur het, het die ewige lewe<\/b> en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.\u201d<\/p>\n<p>Yahuwah die Vader is, vir sekerlik, die oorsprong van die ewige lewe, en Hy het bepaal dat ons deur Sy Seun moet gaan om dit te verkry:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Johannes 5:11-12<\/b> En die getuienis is dit, dat <b>Yahuwah ons die ewige lewe gegee het<\/b>, en<b> d\u00ede lewe is in Sy Seun<\/b>. <sup>12 <\/sup><b>Hy wat die Seun het, het die lewe<\/b>; wie die Seun van Yahuwah nie het nie, het nie die lewe nie.<\/p>\n<p>Yahushua is die opstanding en die lewe omdat Vader Yahuwah hom in hierdie rol aangestel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/maxresdefault.jpg\" style=\"width: 720px; height: 405px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Johannes 11:22, 41-44; Handelinge 2:22; 10:38<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Exodus 3:13-14<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Genesis 2:7<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Handelinge 17:31; Galasi\u00ebrs 1:1<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Paulus identifiseer Yahuwah konsekwent as die Vader: <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Romans+1%3A7&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">Romans 1:17<\/a>, <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Romans+15%3A6&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">15:6<\/a>; <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=1+Cor+1%3A3&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">1 Corinthians 1:3<\/a>: <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=1+Cor+8%3A6&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">8:6<\/a>; <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=2+Cor+1%3A2-3&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">2 Corinthians 1:2-3<\/a>; <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Gal+1%3A1&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">Galatians 1:1<\/a>, <a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/passage\/?search=Galatians+1%3A3-4&amp;version=NASB\" target=\"_blank\">3-4<\/a>; Efesi\u00ebrs 1:2-3, 17, 4:6, 5:20, 6:23, ens.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>Lukas 1:31-33; 22:29; Efesi\u00ebrs 1:19-23; 1 Korinthi\u00ebrs 15:24-28; Miga 5:2<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Johannes 17:2<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> Filippense 2:8-11; Efesi\u00ebrs 1:19-23<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> Handelinge 2:22-24; 4:24-28<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Matth\u00e9\u00fcs 16:13-17<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> Lukas 9:20<\/p>\n<p><sup>12<\/sup> Sien ook 1 Johannes 5:13<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/Jesus-became-the-source-of-eternal-life\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255761,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255762","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:05:07+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/\",\"name\":\"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:04:41+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:05:07+00:00\",\"description\":\"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance","description":"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance","og_description":"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:05:07+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/","name":"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:04:41+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:05:07+00:00","description":"Yahushua is the resurrection and the life because Yahuwah the Father appointed him to that role.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-became-the-source-of-eternal-life\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255762"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255761"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}