{"id":255733,"date":"2026-01-28T14:03:26","date_gmt":"2026-01-28T14:03:26","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-amillenniale-siening-oor-die-gebondenheid-van-satan\/"},"modified":"2026-01-28T14:03:49","modified_gmt":"2026-01-28T14:03:49","slug":"die-amillenniale-siening-oor-die-gebondenheid-van-satan","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/die-amillenniale-siening-oor-die-gebondenheid-van-satan\/","title":{"rendered":"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Ons keer hierdie bespreking na Openbaring 20:1-6, wat hoofsaaklik fokus op die \u201cgebondenheid van Satan\u201d vir `n duisend jaar. Eerstens, twee punte van verduideliking vir hierdie lesing se titel:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die soteriologiese werk van Christus waardeur Hy die werk van die Duiwel vernietig en hom gebind het moet die onderwerp van vreugde wees vir enige ernstige Bybel gelowige Christen.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>1. Ek maak nie daarop aanspraak deur hierdie titel dat slegs Amillennialiste die Duiwel sien as gebonde nie. Die soteriologiese werk van Christus waardeur Hy die werk van die Duiwel vernietig en hom gebind het moet die onderwerp van vreugde wees vir enige ernstige Bybel gelowige Christen. Maar, die woord amillenniaal hier is bedoel om die simboliese interpretasie te onderstreep wat ek gee van Openbaring 20 as `n geheel en die vas bind van Satan in besonder. As `n amillennialis, sien ek Openbaring 20 se verwysing na `n duisend jaar millennium as `n simboliese getal eerder as `n letterlike duisend-jaar periode (Sedert \u2018a\u2019 \u2013 millennialis, \u201cgeen millennium\u201d beteken), en die vas binding van Satan vir daardie duisend jaar ook as `n simboliese verwysing.<\/p>\n<p>2. Maar so `n simboliese interpretasie van die duisend jaar in Open. 20 beteken NIE dat ek Openbaring 20 beskou as beroof van besondersheid of die realiteit ontken dat die duisend jaar bedoel waarop dit dui NIE. Die duisend jaar simboliseer iets van uiterste belang vir al die Christene, naamlik, die teenswoordige heerskappy van Koning Yahushua oor al Sy vyande. Miskien is dan `n beter woord as \u2018amillennialisme\u2019 (wat deur die privatiewe \u2018a\u2019 mag dui vir sommige wat ons nie enigiets sal glo omtrent die millennium nie) sou wees wat Jay Adams \u201cgerealiseerde millennialisme,\u201d noem, bv., die siening dat ons in die millennium van Openbaring 20 nou is en daar is nie `n letterlike millennium wat sou kom voor die Laaste Oordeel nie \u2013 presies omdat geen so `n letterlike millennium nodig is nie: Christus heers alreeds saam met Sy heiliges en Satan is alreeds gebind!<\/p>\n<p>Dit is dan die goeie nuus. Die teenswoordige en toekomstige sukses van Christus se koninkryk is nou vir seker. Waarom? Omdat Satan `n oorwonne vyand is, geplunder deur Christus en alreeds gebind, nes Openbaring 20:2 dit duidelik stel. Maar sommige sal nie saamstem met my oortuiging dat Satan alreeds gebind is nie en dat die millennium begin het. Ek dink aan die premilleniale dispensasioniste wie glo dat slegs Christus se wederkoms die millennium van Openbaring 20:1-9 sal inlei. In hul siening moet Christus weer na die aarde terugkeer om Satan te bind. Dan sal die heerskappy van Christus se koninkryk vir `n duisend jaar begin, en dan sal die nasies \u2018nie mislei word nie\u201d (Openbaring 20:3). Tot en met Christus se wederkoms, is Satan besig om die nasies aktief te mislei, die evangelie verhinder en die regering van Koning Yahushua verhoed om op aarde plaas te vind. Maar na Christus se wederkoms, sal Hy met Sy heiliges vanuit Jerusalem heers vir `n duisend jaar (Open. 20:4-9). Voorstaanders van hierdie siening is, daarom, premillennialiste genoem, omdat hulle glo dat Christus se Wederkoms moet plaasvind voor Satan gebind is, die Koninkryk van Yahuwah gevestig, en die millennium ingelei word.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die teenswoordige en toekomstige sukses van Christus se koninkryk is nou reeds verseker. Waarom? Omdat Satan `n oorwonne vyand is, geplunder deur Christus en alreeds gebind, nes Openbaring 20:2 dit duidelik maak.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nou, kom baie kommentare in die denke omtrent daardie idee dat slegs Christus se wederkoms Satan effektiewelik sal bind en die koninkryk na die aarde bring. Maar ek wil h\u00ea ons moet dink omtrent hoe hierdie premillennialiste dispensasionaliste siening wat die koninkryk van Yahuwah op aarde sien dat dit deesdae nie bestaan nie. Aanhangers van hierdie siening s\u00ea dat die nasies in Openbaring 20:3 so mislei is en Satanies onbevoegd soveel so om dit onmoontlik te maak vir die koninkryk van Yahuwah om op aarde gevestig te word in hierdie tyd. Vir hulle, is die koninkryk `n toekomstige hoop waarvan die kerk van vandag nie deel is nie! Inderwaarheid dat die skeiding tussen die hedendaagse kerk en komende hoop op aarde so volmaak is dat hulle die Bybel skei in twee boeke: die Boek van die Koninkryk en die Boek van die kerk, met `n verskil in leerstelling vir elk van die twee eras: die evangelie van vrye genade wat die kerk deesdae moet verkondig en die evangelie van die koninkryk wat verkondig sou word na Christus se wederkoms en die koninkryk van die millennium wat begin.<\/p>\n<p>Maar vir nou, bestaan die koninkryk van Yahuwah en die goeie nuus van hul aankoms op aarde nie. Net die Kerk word na die hemel weggeraap en Satan word gebind in die put sonder afgrond dan sal die Heiden w\u00eareld `n onbelemmerde geleentheid h\u00ea om die volle aardse heerskappy van Christus in hul lewens te kry. Dit sou die ongelooflike bekering van die Heidense w\u00eareld wees, die \u201c7 de dispensasie\u201d, die \u201ckoninkryks dispensasie,\u201d wanneer Christus die koninkryk waarmee met Dawid `n verbond gesluit is en dit suksesvol na die aarde bring vir die eerste keer. Slegs dan sal Ou Testamentiese profesies van die koninkryks koms vervul word.<\/p>\n<p>Staan stil en laat dit insink. Hier is mense, veral Amerikaanse Christene, wie opreg glo dat Satan gebind moet word in een of ander komende wederkoms van Christus voordat die beloftes van die koninkryk op aarde vervul kan word en voordat die evangelie inderdaad effektief kan wees in die bekering van die nasies. Tot dan, is die nasies so mislei dat bewyse van Christus se heerskappy op aarde so weinig is dat gemeenskappe van sleg na slegter gaan. Sulke mense, nes my liewe ouma, kom swaarmoedig tot die slotsom dat die \u201ceinde op hande is,\u201d en is daarop uit om van hierdie w\u00eareldse probleme te ontsnap deur te hoop dat die wegraping op die punt is om plaas te vind. U sien, daar is geen hoop in hierdie wyse nie want vir die nasies om nou nie mislei te word nie, vir die evangelie om nou w\u00eareldwye sukses, vooruitgang, en groei te h\u00ea.<\/p>\n<p>Maar dit raak erger: sommige dispensasioniste dink tenminste dat Christus inderdaad pogings aangewend het om die koninkryk van Yahuwah na die aarde te bring met Sy eerste opstanding maar kon dit nie vestig in die aangesig van menslike ongehoorsaamheid en sonde nie. Volgens premillenniale dispensasionis Dave Hunt, aangehaal deur Bruce Barron in sy boek <i>Heaven on Earth<\/i>, het Yahuwah `n \u201cweldeurdagte plan van veranderings\u201d gehad nadat Yahushua nie die antagonisme van die Jode oorwin het nie. Volgens Barron, maak Hunt daarop aanspraak dat, \u201cYahushua eintlik na die aarde gekom het met die Inkarnasie om die koninkryk van Yahuwah in te lyf, maar toe dit verwerp is deur die Jode, sy agenda ingekort en instede daarvan sy kerk opgekommandeer.\u201d Barron het toe skokkend tot die slotsom gekom, deur die idee van Dave Hunt op te neem: \u201cDispensasioniste veronderstel dat menslike ongehoorsaamheid kan veroorsaak dat Yahuwah merkwaardige midkoers-verstellings moet maak.<\/p>\n<p>Nou, behalwe die gewigtige Teologiese probleme wat so `n \u2018Ope\u2019 siening van Yahuwah uitnooi, is daar die enge vraag of Christus werklik Sy inhuldiging van die koninkryk van Yahuwah as so `n mislukking gesien het en of Hy sy oproep na die kerk as `n parentetiese nagedagtenis of \u2018plan b\u2019 gesien het? Wat was Yahushua se siening van Sy teenswoordige koninklike heerskappy oor die nasies?<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> &#8220;Aan My is gegee alle mag.\u201d Hier, maak Christus aanspraak op die wetlike reg, mag, en krag om te doen na sy wil met die hemel en aarde.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Op antwoord aan sulke vrae, neem Yahushua se siening van die teenswoordige toestand van die koninkryk as Hy praat met Sy kerk in die Groot Opdrag in Matth\u00e9\u00fcs 28:18-20: \u201cAan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde. Gaan dan en, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees.\u201d Let veral op die omvang van die gesag waarop Christus Sy Groot Opdrag baseer in Matth\u00e9\u00fcs 28:18 en daarop aanspraak maak, \u201cAan My is gegee alle mag.\u201d Hier, maak Christus aanspraak op die wetlike reg, mag, en krag om te doen na sy wil met die hemel en aarde. Die gesag is Syne om te maak wat Hy wil. Wat, dan, wil Hy in Matth\u00e9\u00fcs 28:18-20 doen? Hy wil h\u00ea dat die nasies gedissiplineer word en \u201cgeleer word om al die dinge te onderhou wat Hy beveel het.\u201d Gaan Hy dan die duiwel toelaat om die nasies te mislei en daarby Sy verlange vir die maak van dissipels en inkorporasie van die nasies in Sy kerk te verhinder?<\/p>\n<p>Boonop lyk dit of Vader Yahuwah net so vasbeslote as Sy Seun klink om die heerskappy van Sy koninkryk en die binding van Satan te sien realiseer hier en nou op aarde. Aanskou, as voorbeeld Psalm 2:7 &amp; 8, ge\u00efnterpreteer as beskrywend van Christus se opstanding in oorwinning, Handelinge 13:30-33. Christus was in die openbaar verklaar as die Seun van Yahuwah deur die opstanding. Wat is Vader Yahuwah se intensies vir die Seun sedert Sy opstanding uit die dood, triomfantelik oor Sy vyande? Die antwoord word gevind in Psalm 2:8: \u201cEis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.\u201d<\/p>\n<p>Wanneer het die Seun Sy geleentheid geneem van hierdie versoek om te heers oor die nasies? Inderwaarheid met Sy hemelvaart, veertig dae na Sy opstanding. Onthou wat Christus aan die kerk ges\u00ea het toe Hy gereed maak om op te vaar, wat die taal weergee van die gesag en mag in die Groot Opdrag? \u201cmaar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal My getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Jud\u00e9a sowel as in Samar\u00eda en tot aan die uiterste van die aarde.\u201d (Handelinge1:8) Na Pinkster, was hierdie belofte vir die kerk vervul, toe die Heilige Gees deur Christus uitgestort was van Sy opgehefte heerlikheid in die hemel (Handelinge 2:33).<\/p>\n<p>Hoe het die kerk dan die gawe van die Heilige Gees ingesien tydens Pinkster? Het hulle hulself gesien as maar net nog `n parentesis, in oorlewings toestand, wagtend op die wegraping, wagtend op die ware inbreuk van die koninkryk van Yahuwah na Christus se wederkoms? Waarskynlik nie, want in Handelinge 4:24-29 haal die kerk dieselfde Psalm aan omtrent Christus se be\u00ebrwing van die nasies, interpreteer hul stryd in terme van daardie Psalm, en bid vir ywer om aan mense te getuig aan wie Christus gegee is as Sy erfdeel, of hulle te vinde is in Jerusalem, Jud\u00e9a of die eindes van die aarde.\u201d! Die vroe\u00eb kerk het nie saamgestem met Dave Hunt se idee dat Yahuwah Sy plan en Sy Dawidiese, Messianiese beloftes van aardse heerskappy moes verander, tot met die millennium nie. Hulle praat asof Yahuwah se woorde uit Dawid se mond in Psalm 2 alreeds in vervulling gegaan het in hul midde!<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Hoe het die kerk dan die gawe van die Heilige Gees ingesien tydens Pinkster? Het hulle hulself gesien as maar net nog `n parentesis, in oorlewingsmodus, wagtend op die wegraping, wagtend op die ware inbreuk van die koninkryk van Yahuwah na Christus se wederkoms?<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar steeds hoor ek die skeptiese stem van besorgdheid. \u201cWat van die gebondenheid van Satan? Is hy nie soos `n brullende leeu en kyk wie hy kan verslind nie? Is Satan se seggenskap oor die w\u00eareld, nie gedemonstreer deur die opwelling van alle soorte euwels in ons midde, bewys dat Yahushua nie die ongehoorsaamheid van die nasie van Israel kon en die Sataniese blindheid van die nasies oorwin nie en dus die kerk era ingestel het as `n \u201ctydelike oplossing\u201d onderwyl die koninkryks planne \u2018eers opsy gesit is\u2019? Dit lyk steeds asof Yahuwah Sy plan van oorspronklike, profetiese inhuldiging van die koninkryk van Dawid, verander het tot maar net die versameling van `n paar bekeerdes in `n tydelike instelling bekend as die kerk.\u201d(Om hierdie potensi\u00eble teenkanting meer potent te maak, kan ons daaraan toevoeg dat baie die gebondenheid van Satan in Openbaring 20:2-3 mag beskou as ver anders in sy finaliteit as enige vroe\u00ebre sege oor Satan genoem in die Skrifte omdat dit s\u00ea dat Satan is \u201cgegooi in die put van die afgrond.) \u201cDit,\u201d nes baie premillenniste sou s\u00ea, \u201cnog nie gebeur het nie.\u201d<\/p>\n<p>Maar besef u dat Yahushua Self vir Satan as definitief gebind gesien het deur die inbreek van die koninkryk van Yahuwah onder die mense tydens sy bediening? Kyk hoe Yahushua met sy vyande in Matth\u00e9\u00fcs 12:28-29 redeneer: \u201cMaar as Ek deur die Gees van Yahuwah die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van Yahuwah by julle gekom. Of hoe kan iemand in die huis van `n sterk man ingaan en sy goed roof, as hy nie eers die sterk man geboei het nie?\u201d<\/p>\n<p>Hier redeneer Christus, dat sy mag oor die demoniese w\u00eareld, ver van bewys dat hy `n verbond met Satan aangegaan het, bewys is van Satan se val. Hy s\u00ea dat Hy die sterk man gebind het. Ja, om seker te wees, erken Christus dat Satan steeds `n georganiseerde koninkryk het, wat \u201cstaan\u201d volgens Matth\u00e9\u00fcs 12:26. Niks wat Yahushua s\u00ea impliseer dat Satan hiervandaan onaktief sal wees in hierdie w\u00eareld nie. Maar hy is gebonde en oorwin tot die mate dat hy kan nie die aankoms of vooruitgang van Yahuwah se koninkryk stop nie. \u201cDie koninkryk het gekom.\u201d Die bewys hiervan, wys Yahushua, is dat Satan nie die verlossing van diegene wie voorheen onder sy heerskappy was kan stop nie.<\/p>\n<p>So, ja, Yahushua erken dat die koninkryk van Satan \u201cstaan\u201d steeds. En ons sal saam stem met diegene wie s\u00ea dat daar komponente is van die heerlike oorwining van Christus oor al sy vyande wat die tweede koms afwag. Maar ek glo nie so `n vervulling sluit die gebondenheid van Satan in, in Openbaring 20:2-3 nie.<\/p>\n<p>So, ja, Yahushua, Paulus, en Judas hulle almal erken dat daar `n tyd is wanneer Christus se sege vervul sal word, en Satan se aktiwiteite finaal sal eindig. Satan homself sal in die \u201cpoel van vuur\u201d (Open. 20:10) gegooi word. Maar selfs nou, is hy gebind, hy is gebind en nie by magte om die aankoms en die vooruitgang van die koninkryk te stop nie. Dit is `n groot Christen hoop vir elke gelowige, hetsy postmillenniaal, amillenniaal, of klassieke premillenniaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/metal-chains.jpg\" style=\"width: 700px; height: 525px;\"><\/p>\n<p>Nou voordat ons hierdie lesing opsom, laat ek jou twee laaste woorde van toepassing gee:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Presies omdat Satan gebind is en die koninkryk gekom het, moenie bevrees wees om vir die Evangelie te werk waar Yahuwah jou ookal sit nie. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>1. Presies omdat Satan gebind is en die koninkryk gekom het, moenie bevrees wees om vir die Evangelie te werk waar Yahuwah jou ookal sit nie. Daar is geen plek te verlate, boos, hard, of moeilik vir die kerk om sy plek in Yahuwah se naam te eis nie. Elke vierkante millimeter hoort alreeds aan Yahushua.<\/p>\n<p>2. Omdat Satan reeds gebonde is, is hy `n gevaarliker vyand as voorheen vir diegene wie onbewus is van sy strategiese plan . . . Hy staan tee nes `n gewonde dier wiese wreedheid baie meer gevaarliker is presies omdat hy weet hy besig is om te sterf! Sulke gedagtes moet enige triomfantlikheid in ons harte temper, ons ywerig maak om \u201cbewus te wees van Satan se middele\u201d (2 Kor. 2:11) en realisties wees omtrent die pogings nodig om hierdie w\u00eareld vir Christus te eis. Die eindtyd aktiwiteite waarmee ons nou bemagtig word as die oorwinnende kerk moet uitgevoer word in dieselfde duursame wyse nes die oorwinning deur Christus gedoen: deur lyding, deur die bloed van martelare, deur die kerk se demonstrasie van haar beeltenis van Yahushua deur haar kruis op te neem \u2013 d\u00edt is die maniere hoe oorwinning behaal word. Nes Christus homselwers ges\u00ea het: \u201cAs die w\u00eareld julle haat, moet julle onthou dat dit My voor julle gehaat het. Onthou die woord wat Ek vir julle ges\u00ea het: `n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle jul ook vervolg. As hulle my woord bewaar het, sal hulle jul woord ook bewaar.\u201d (Johannes 15:18, 20).<\/p>\n<p>Om op te som, luister na hierdie woorde van twee Skotte wie vrugtevolle maar dure jare in die diens in die koninkryk geniet het: eerstens, woorde aangaande die kosbaarheid van die oorwinning van my geliefde Pastoor in seminare, die laat William Still: \u201cAs Christene wie triomfantelik was in hierdie w\u00eareld deur Yahushua Christus, is ons intelligensie gegee deur [Yahuwah] in respek van die w\u00eareld waarin ons geleef het, op grond van Christus se oorwinning aan ons geskenk, het ons gekyk om daardie oorwinning te sien uitwerk in ons omstandighede. Dit beteken nie altyd dat ons die vyand aan sy nek beetneem\u2019 en hom uitsmyt nie. Dit is nie hoe dit met [Yahushua] was nie: Hy het so gemaak in die versoeking in die woestyn, maar nie aan die Kruis nie. Hy het deur die dood gegaan en deur die dood oorwin. Ons moet ook verskeie kere sterwe, maar sal dit oorwin deur die opstandings van oorwinnings en vrugtevolle lewens, wat sal gebeur deur geloof wat weier om oorwin te word, selfs in die dood!\u201d<\/p>\n<p>Luister laastens na Sinclair Ferguson, wie die triomfantelike vrug van Christus se teenswoordige inhuldiging van Sy koninkryk en Sy teenswoordige gebondenheid van Satan as volg opsom:<\/p>\n<p>1. Die koninkryk van [Yahuwah] is nou hier. Leef in dit (selfs as dinge nooit beter word nie).<br \/>\n2. Die tyd om die nasies te bereik in nou omdat die misleidings van die nasies verwyder is. Gaan daarheen.<br \/>\n3. Christus is waardig om voor te sterf in hierdie w\u00eareld. Leef daarom vir Hom.<\/p>\n<p>Enige eskatologiese siening wat nie vashou aan hierdie drie hoofpunte nie is minder as wat dit moet wees. Mag Yahuwah ons die genade skenk om te leef in Yahuwah se koninkryk, nou, om na die nasies te gaan met die Evangelie nou, en gewillig wees om \u201cbaie dode te sterf\u201d om Christus nou met ons hele lewe te dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/people-silhouette-at-sunset.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Eerw. A. P. Durham.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255732,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255733","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:03:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/\",\"name\":\"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:03:26+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:03:49+00:00\",\"description\":\"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance","description":"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance","og_description":"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:03:49+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/","name":"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:03:26+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:03:49+00:00","description":"Why do amillennialists believe that Satan is currently bound?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-amillennial-view-of-the-binding-of-satan\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255733","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255733"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255732"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255733"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}