{"id":255718,"date":"2026-01-28T14:02:44","date_gmt":"2026-01-28T14:02:44","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/beteken-om-koning-van-konings-te-wees-yahushua-is-yahuwah\/"},"modified":"2026-01-28T14:03:13","modified_gmt":"2026-01-28T14:03:13","slug":"beteken-om-koning-van-konings-te-wees-yahushua-is-yahuwah","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/beteken-om-koning-van-konings-te-wees-yahushua-is-yahuwah\/","title":{"rendered":"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Die boek Openbaring noem Yahushua twee keer die <i>koning van konings<\/i> en <i>here van die here<\/i>. In hierdie gedeeltes, is hy uitgebeeld as die Lam wie in stryd is teen die dier en die konings van die aarde, maar wie, aan die einde triomfeer oor sy vyande.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 17:4<\/b> \u201cHulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle oorwin \u2013 <b>want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings<\/b> \u2013 en die wat saammet Hom is, geroepe en getrou.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 19:16<\/b> En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die \u201c<b>KONING VAN DIE KONINGS<\/b> en die <b>HERE VAN DIE HERE<\/b>.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: \u201cDie KONING VAN DIE KONINGS, EN DIE HERE VAN DIE HERE.\u201d (Openbaring 19:16)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie interpreteer hierdie koninklike hoedanigheid as bewys dat Yahushua godheid is. Hulle redeneer dat net Yahuwah alleen hierdie titel kan h\u00ea; daarom, moet Yahushua God wees. Dikwels word Paulus se kommentaar aan Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs as tekstuele ondersteuning gebruik.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 6:13-16<\/b> Ek gebied jou voor die aangesig van <b>Yahuwah wat aan alle dinge die lewe gee<\/b>, <u>en<\/u> van <b>Christus Yahushua<\/b> wat voor Pontius Pilatus die goeie belydenis betuig het, <sup>14 <\/sup>dat jy die gebod onbevlek, onberispelik bewaar tot by die verskyning van onse Here Yahushua Christus <sup>15 <\/sup><b>wat op Sy eie tyd vertoon sal word<\/b> deur die salige en <b>enigste Heerser, die Koning van konings en Here van die here<\/b>, <sup>16 <\/sup><b>wat alleen onsterflikheid besit en die ontoeganklike lig bewoon, wat geen mens gesien het of kan sien nie<\/b>, aan wie toekom eer en ewige krag. Amen.<\/p>\n<p>Sommige s\u00ea dat die voornaamwoord \u201cSy\u201d in vers 15 na Yahushua verwys, wat hom dus die enigste soewerein, die Koning van konings en Here van here maak.\u201d Hulle kom tot die gevolgtrekking dat Yahushua is, dus, Yahuwah. Maar, Paulus verwys hier na Yahuwah die Vader, nie na Yahushua nie. Ons weet dit omdat Paulus beskryf \u201cSy\u201d as iemand \u201cwat geen mens gesien het of kan sien nie.\u201d Skrifte vertel ons dat Yahuwah kan nie gesien word nie.<sup>2 <\/sup>Aan die ander kant, was Yahushua gesien deur die menigtes tydens sy aardse bediening. In stede daarvan om die onsterflike God te wees, is Yahushua die beeltenis van die onsigbare God [Yahuwah].<\/p>\n<h3><b>Beteken Om Koning van Konings Te Wees Dat Jy Yahuwah Is? <\/b><\/h3>\n<p>Maar sommige mag steeds dalk tot die gevolgtrekkings kom, dat omdat Yahuwah die Vader en Yahushua albei dieselfde titel het, dit mag beteken dat hulle albei God is. Dit is `n algemene veronderstelling maar `n foutiewe een wat nie die hele getuienis van die Skrifte oordink nie. Die Bybel doen verslag van ander manne wie ook hierdie titel gegee was. Ons kon inderdaad nie tot die slotsom kom dat hulle ook, Yahuwah is nie. As voorbeeld, het Koning Artas\u00e1sta, `n heidense heerser, na homself verwys as die koning van die konings:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Esra 7:11-13<\/b> En dit is die afskrif van die brief wat koning Artas\u00e1sta gegee het aan Esra, die priester-skrifgeleerde, wat skrifgeleerd was in die woorde van die gebooie en insettinge van die HERE oor Israel: <sup>12<\/sup> <b>Artas\u00e1sta, die koning van die konings<\/b>, aan die priester Esra, skrifgeleerde in die wet van Yahuwah van die hemel, volkome <i>vrede<\/i>! En nou \u2013 <sup>13 <\/sup>deur my is bevel gegee dat elkeen van die volk van Israel en van sy priesters en Leviete wat in my koninkryk gewillig is om na Jerusalem te trek, met jou mag saamtrek;<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> KONING VAN KONINGS\u201d \u2013 Die Bybel gee verslag van ander manne wat ook hierdie titel gegee is. .<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Alhoewel die titel self aangesteld mag wees in die geval van Artas\u00e1sta, is Yahuwah die een wie dit aan `n paganistiese koning genaamd Nebukadr\u00e9sar, toeges\u00ea het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Es\u00e9gi\u00ebl 26:7<\/b> Want so s\u00ea die Here YAHUWAH, \u201cKyk, Ek laat <b>Nebukadr\u00e9sar, die koning van Babel, die koning van die konings,<\/b> van die noorde af van Tirus kom, met perde en strydwaens en ruiters en `n menigte en baie mense.<\/p>\n<p>As die koning van konings &#8216;n benaming is wat vir gode gereserveer is, hoe kon Yahuwah tereg &#8216;n heidense koning by hierdie naam noem? Dit is omdat die titel nie uitsluitlik vir Yahuwah gebruik word nie.<\/p>\n<p>Semitiese tale gebruik dikwels &#8216;n selfstandige naamwoord om &#8216;n ander selfstandige naamwoord te wysig in stede daarvan om iets of iemand in superlatiewe te beskryf soos ons maak. Hier is `n voorbeeld:<\/p>\n<ul>\n<li>Nebukadr\u00e9sar het Yahuwah die \u201cgod van gode\u201d genoem omdat Dani\u00ebl se God drome kan uitl\u00ea.<sup>3<\/sup> In ons volksmond, sou ons s\u00ea dat Dani\u00ebl se God is die grootste of Hy is die grootste van die gode.<\/li>\n<li>Noag het ges\u00ea dat Kana\u00e4n sou die \u201ckneg van knegte\u201d wees.<sup>4 <\/sup>Die konteks help ons verstaan dat Noag se jongste seun beskou sou word om die laagste van die knegte te wees, weens sy sonde.<\/li>\n<li>Die heel binneste heiligdom van die tabernakel, en later die Tempel, waar Yahuwah se teenwoordigheid gemanifesteer was, was die \u201cheilige van die heiliges\u201d genoem of, soos ons mag s\u00ea, die \u201cheiligste plek of die allerheiligste plek\u201d<sup>5<\/sup><\/li>\n<li>Van koning Salomo was ges\u00ea dat hy 1,005 liedere geskryf het. Die Hooglied van Salomo word na verwys as \u201cliedere van liedere\u201d of, soos ons sou s\u00ea, die beste van die liedere.<sup>6<\/sup><\/li>\n<li>Die boek van Prediker verklaar lewe sonder Yahuwah \u201cvergeefsheid van vergeefsheid\u201d of die betekenislooste strewe van alles, soos ons dit sou stel.<sup>7<\/sup><\/li>\n<li>In die oorspronklike Hebreeus, het Moses ges\u00ea dat Yahuwah eienaar is van die \u2018hemel der hemele.\u201d Om ons die betekenis better te laat verstaan, het vertalers die frase herlei na die \u201choogste hemele.\u201d<sup>8<\/sup><\/li>\n<\/ul>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201cKONING VAN KONINGS\u201d is die Semitiese wyse om te s\u00ea dat iemand <em>die grootste koning<\/em> is<em><\/em>.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Alhoewel baie meer voorbeelde gegee kan word, help hierdie ons om te sien dat die frase <i>koning van konings<\/i> `n Semitiese wyse is om te s\u00ea dat iemand die <i>grootste koning<\/i> is. Indien die engel in Johannes se apokaliptiese visioen wou gehad het Johannes en ons moes weet dat Yahushua God is, sou hy ges\u00ea het dat Yahushua is die god van die gode en die <i>Here van die here<\/i>, want dit is hoe Yahuwah beskryf word:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Deuteron\u00f3mium 10:17<\/b> \u201cWant Yahuwah julle God is die <b>God van gode en die H<\/b><b>ERE van die here, die grote, magtige en gedugte God<\/b>, wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie.<\/p>\n<p>Maar dit is nie wat die engel wou oordra nie. Daarenteen, het die engel die Lam as die hoogste van die konings, en die grootste van alle here, ge\u00efdentifiseer. Artas\u00e1sta was die grootste koning in sy dag, nes Nebukadr\u00e9sar in sy tyd. Die konteks van Openbaring verduidelik dat Yahushua die grootste koning en heer is, nie net in `n aangewese tyd nie, maar vir alle tye.<\/p>\n<h3><b>Waarom word Yahushua Koning van Konings Genoem? <\/b><\/h3>\n<p>Waarom dra Yahushua hierdie verhewe titel? Die Skrifte verduidelik of impliseer nooit dat hierdie eer aan hom hoort omdat hy God is nie. Of nooit is hy die God van gode nes Yahuwah genoem in bogenoemde vers nie. Daarenteen, word ons vertel dat hierdie verhewe posisie <i>gegee<\/i> was aan Yahushua deur Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Ef\u00e9si\u00ebrs 1:17,20-23<\/b> dat <b>die God van onse Here Yahushua Christus, die Vader van die heerlikheid<\/b> \u2026 wat Hy [Yahuwah] gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het <b>en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, <sup>21<\/sup> bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie w\u00eareld nie, maar ook in die toekomstige. <sup>22 <\/sup>En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp<\/b> en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, <sup>23 <\/sup>wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.<\/p>\n<p>Yahuwah het Yahushua uit die dode opgewek en hom verhef na die hoogste gesagsposisie in die komende ewige koninkryk, nie omdat hy Yahuwah is nie, maar weens sy gehoorsaamheid aan sy God [Yahuwah], nes Paulus verduidelik in sy brief aan die Fillipense.<sup>9<\/sup><\/p>\n<h3><b>Yahuwah Stel Konings Aan Om te Heers Onder Sy Gesag<\/b><\/h3>\n<p>Die Skrifte lewer verslag dat Yahuwah mense aangestel het om te heers as konings onder Sy koninklike outoriteit. Soos byvoorbeeld, toe Israel verlang het na `n koning nes die ander nasies, het hulle die profeet Samuel, gegrief. Maar Yahuwah het hom vertel om te maak soos die volk vra, en dat hulle nie vir Samuel verwerp het nie, maar Yahuwah as hul koning.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahuwah was Israel se hoof heerser, en diegene wie om Sy onthalwe regeer het was dieselfde koninklike titel gegee.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>1 Samuel 8:6-7<\/i><\/b><i> Maar die woord was verkeerd in die o\u00eb van Samuel toe hulle ges\u00ea het: Gee vir ons `n koning om ons te rig, en Samuel het tot Yahuwah gebid.<sup>7<\/sup>Toe s\u00ea Yahuwah vir Samuel: Luister na die volk in alles wat hulle aan jou s\u00ea<b>, want dit is nie vir jou wat hulle verwerp nie, maar My het hulle verwerp om die koning oor hulle te wees<\/b>. <\/i><\/p>\n<p>Toe het Yahuwah aan Samuel ges\u00ea om Saul te salf as Israel se eerste koning (menslike) koning. Yahuwah was Israel se hoof heerser,<sup>10 <\/sup>en diegene wie om Sy onthalwe regeer het was dieselfde koninklike titel gegee.<\/p>\n<p>Later was dit geprofeteer dat Yahuwah `n man sal verhef tot koning, nie net vir Israel nie, maar vir die hele aarde. Die psalmdigter het ges\u00ea dat Yahuwah Sy koninkryk sal oprig in Sion en hom gesag oor alle nasies bied:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 2:6-12<\/b> \u201c\u00c9k tog het <b>My koning<\/b> gesalf oor Sion, my heilige berg.\u201d <sup>7 <\/sup>\u201cEk wil vertel van die besluit: Die HERE het aan my ges\u00ea: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer. <sup>8 <\/sup>\u2018<b>Eis van My<\/b>, en Ek <b>wil <\/b>nasies <b>gee<\/b> as u erfdeel en die eindes van <b>die aarde as u besitting<\/b>. <sup>9<\/sup> U sal hulle verpletter met `n ysterstaf, u sal hulle stukkend slaan soos `n erdepot. <sup>10 <\/sup>Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! <sup>11 <\/sup>Dien Yahuwah met vrees, en juig met bewing. <sup>12 <\/sup>Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!<\/p>\n<p>Dani\u00ebl se profesie weergee dit in die psalmdigter s`n:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Dani\u00ebl 7:13-14 <\/b> \u201cEk het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Een gekom soos die Seun van die mens en Hy het gekom tot by die Oue van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom, <sup>14 <\/sup>\u201cEn <b>aan Hom is gegee heerskappy en eer en koningskap<\/b>: en <b><i>al die volke<\/i> en nasies en tale het Hom vereer<\/b>; <b>sy heerskappy wat nie sal vergaan nie<\/b>, en <b>sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.<\/b><\/p>\n<p>Indien Yahushua God is, sou die hele skepping en gesag inherent syne wees. Maar nadat Yahuwah Yahushua uit die dood opgewek het, het Hy hom verhef en hom heerskappy, heerlikheid, en `n ewige koninkryk gegee. Oor hierdie rede is Yahushua heerser van die konings van die aarde:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 1:5<\/b> en van Yahushua Christus, die getroue getuie, <b>die eersgeborene uit die dode<\/b> en <b>die Owerste oor die konings van die aarde<\/b>! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed.<\/p>\n<h3><b>Yahushua is Onderworpe aan Yahuwah<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Tenspyte van Yahushua se verhewe posisie, is hy nie gelyk met Yahuwah in wese of karakter nie. Maar, hy is gelyk in funksie en doel.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Tenspyte van Yahushua se verhewe posisie, is hy nog steeds nie gelyk aan Yahuwah in karakter nie. Maar is hy, gelyk in funksie en doel. Josef se verheffing as Faroa se tweede in bevel het hierdie gelykheid beklemtoon, soos verduidelik deur die beginsel of wet van agentskap. Josef se voorbeeld voorsien ons met `n voorafskaduwing van die komende Messias:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Genesis 41:39-41 <\/b>En Faroa s\u00ea vir Josef: \u201cAangesien Yahuwah dit alles aan jou bekend gemaak het, is daar niemand verstandig en wys soos jy nie. <sup>40 <\/sup><b>J\u00fd moet oor my huis wees, en na jou bevel moet my hele volk hulle skik; alleen deur die troon sal ek groter wees as jy.<\/b> <sup>41<\/sup> Verder het Faroa vir Josef ges\u00ea: \u201c<b>Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipteland<\/b>.\u201d<\/p>\n<p>Dieselfde kan ges\u00ea word van Yahushua en sy verhouding met Yahuwah. Alhoewel Yahuwah aan Yahushua gesag gegee het en alle dinge aan hom onderwerp het, maar, as Yahuwah se agent, is Yahushua onderworpe aan Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Korinthi\u00ebrs 15:24-28 <\/b>Daarna <i>kom<\/i> die einde, wanneer Hy [Yahushua] die koninkryk aan Yahuwah die Vader oorgee, as Hy alle gesag en alle heerskappy vernietig het. <sup>25 <\/sup>Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het. <sup>26<\/sup> Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. <sup>27 <\/sup>Want HY [Yahuwah] HET ALLES AAN SY [Yahushua se] VOETE ONDERWERP. <b>Maar wanneer Hy s\u00ea dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het. <sup>28 <\/sup>En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self ook Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat Yahuwah alles in almal kan wees.<\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Na regte word Yahuwah die God van die gode genoem, die koning van die konings, en die here van die here, want Hy is die hoogste gesag. Maar as Yahuwah se agent en Sy onderdaan, kan Yahushua ook regmatig genoem word die koning van die konings en die here van die here. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dit help ons verstaan waarom Yahuwah ges\u00ea het dat die Vader groter was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 14:28 <\/b>\u201cJulle het gehoor dat Ek aan julle ges\u00ea het: Ek gaan weg en kom weer na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly wees dat Ek ges\u00ea het: <b>Ek gaan na my Vader, omdat my Vader groter is as Ek.<\/b><\/p>\n<p>Na regte word Yahuwah die God van die gode genoem, die koning van die konings, en die here van die here, want Hy is die hoogste gesag. Maar as Yahuwah se agent en Sy onderdaan, kan Yahushua ook regmatig genoem word die koning van die konings en die here van die here. Want dit was Yahuwah wie Yahushua verhef het na die posisie van beide Heer en Christus. (bv., gesalfde koning)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 2:36<\/b> \u201cLaat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat Yahuwah Hom Here en die Christus gemaak het, hierdie Yahushua wat julle gekruisig het.\u201d<\/p>\n<p>Vir Yahushua om die koning van die konings en here van die here genoem te word is inderdaad `n eer, maar dit beteken nie dat hy Yahuwah is nie.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/revelation\/19.htm\" target=\"_blank\">Revelation 19:19<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/revelation\/20.htm\" target=\"_blank\">20:1<\/a>ff.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/exodus\/33-20.htm\" target=\"_blank\">Exodus 33:20<\/a>; <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/jesus-is-the-image-of-god\/\" target=\"_blank\">Colossians 1:15<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/1_john\/4-12.htm\" target=\"_blank\">1 John 4:12.<\/a><\/p>\n<p><sup>3 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/daniel\/2.htm\" target=\"_blank\">Daniel 2:27-28, 46-47<\/a>.<\/p>\n<p><sup>4 <\/sup><a href=\"https:\/\/biblehub.com\/genesis\/9-25.htm\" target=\"_blank\">Genesis 9:25<\/a>.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Exodus 26:33.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> 1 Konings 4:32; Hooglied van Salomo 1:1.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Prediker 1:2; 12:8.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> Deuteron\u00f3mium 10:17.<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> Filippense 2:5-11.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Na Yahuwah word verwys as Israel se koning. <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/isaiah\/43-15.htm\" target=\"_blank\">Isaiah 43:15<\/a>; <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/isaiah\/44-6.htm\" target=\"_blank\">44:6<\/a>, ens.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/does-being-king-of-kings-mean-Jesus-is-God\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255717,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255718","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-oneness-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:03:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/\",\"name\":\"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:02:44+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:03:13+00:00\",\"description\":\"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance","description":"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance","og_description":"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:03:13+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/","name":"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png","datePublished":"2026-01-28T14:02:44+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:03:13+00:00","description":"Yahushua is the King of kings. Does this mean that he is deity?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/f3635c75b1c61afdfebd.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/does-being-king-of-kings-mean-yahushua-is-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255718","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255718"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255717"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255718"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}