{"id":255705,"date":"2026-01-28T14:02:22","date_gmt":"2026-01-28T14:02:22","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/daniel-12-in-preteris-perspektief\/"},"modified":"2026-01-28T14:02:43","modified_gmt":"2026-01-28T14:02:43","slug":"daniel-12-in-preteris-perspektief","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/daniel-12-in-preteris-perspektief\/","title":{"rendered":"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p><b><i>Verwys Dani\u00ebl 12:2,3,12 na die Algemene Opstanding en die Finale Oordeel? <\/i><\/b><\/p>\n<p>Hoewel die verwysing na Dani\u00ebl in Matth\u00e9\u00fcs 24:21,22 sterk neig na die vervulling in AD 70, verwys die volgende twee verse in Dani\u00ebl 12:2,3 na die Algemene Opstanding, die Laaste Oordeel; en die Ewige Koninkryk. Dani\u00ebl 12:2,3 is die mees dikwels gebruikte proef teksverse vir hierdie eskatologiese gebeure. Dit is ongetwyfeld die uitdagendste gedeeltes in Dani\u00ebl om te interpreteer uit `n preteris perspektief.<\/p>\n<p><i>Praat Dani\u00ebl 12:1 van gebeure in die eerste eeu om net duisende jare in die toekoms te spring en te praat van gebeure aan die einde van menslike geskiedenis in Daniel 12:2,3? <\/i>Kom ons kyk hoe Dani\u00ebl parallelisme regdeur die hoofstuk gebruik. Dit word vanselfsprekend dat die doel nie is om na `n Algemene Opstanding te wys nie maar om te s\u00ea dat die profesie vervul sou word lank nadat Dani\u00ebl gesterf het in \u201cdie einde van dae.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Kortliks wys hierdie gedeeltes dat Dani\u00ebl en die Jode van daardie era sekerlik geglo het in `n Algemene Opstanding en `n Finale Oordeel, en dat die grammatika na hierdie twee groot gebeure verwys na wat nog in ons toekoms is.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Kortliks wys hierdie gedeeltes dat Dani\u00ebl en die Jode van daardie era sekerlik geglo het in `n Algemene Opstanding en `n Finale Oordeel, en dat die grammatika na hierdie twee groot gebeure verwys wat nog in ons toekoms is. Maar die verwysing na `n finale Opstanding en Oordeel word gebruik om die \u201cwyse\u201d van die \u201cbose\u201d te onderskei \u2013 onder hulle wie die profesie sal \u201cverstaan\u201d en hul erfdeel van ewige lewe ontvang \u2013 en diegene wie nie verstaan nie en \u201cewige verderf\u201d ondervind met die Finale Oordeel. Uit `n preteris oogpunt, is die verwarrende deel om uit te brei op wat sal gebeur \u201cin daardie tyd,\u201d wat dan praat van die dode wat opgewek word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Maar in di\u00e9 tyd<\/b> sal jou volk gered word,<br \/>\nelkeen wat in die boek opgeskrywe staan. <b><br \/>\nEn baie van die wat in die stof van die aarde slaap,<br \/>\nsal ontwaak, Sommige tot die ewige lewe En sommige tot groot smaadheid,<br \/>\nvir ewig afgryslik. <\/b><br \/>\nEn die verstandiges sal glinster Soos die glans van die uitspansel,<br \/>\nEn die wat baie tot regverdigheid lei,<br \/>\nSoos die sterre vir ewig en altoos. (Dani\u00ebl 12:1b-3).<\/p>\n<p>In Johannes hoofstuk 5, verskyn daar `n deel waarin Yahushua praat van die opstanding van die dode. Wanneer ons dit vergelyk met Dani\u00ebl 12:2, vind ons byna dieselfde taalgebruik wat gebruik word om die opstanding te beskryf.<\/p>\n<p>Want daar kom `n uur wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan \u2014 die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het tot die opstanding van veroordeling (Johannes 5:18, 29).<\/p>\n<p>Die probleem hier is dat die eerste sin van Dani\u00ebl 12:1 ook met hierdie woorde begin, \u201cIn di\u00e9 tyd \u2026\u201d Ek het voorheen gewys hoe d\u00edt verwys na Yahushua in Matth\u00e9\u00fcs 24:21,22 en dat dit baie waarskynlik vervul was deur die Joods-Romeinse Oorlog en die Juda\u00efse Christene se Vlug na Pella.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> In Johannes 5:28, 29, verwys Yahushua ook duidelik na Dani\u00ebl 12:2,3 deur te praat van die Algemene Opstanding.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hier is nou die raaisel vanuit `n preteris perspektief. Dit is maklik om tot die slotsom te kom dat die regverdiges hier opstaan tot die ewige lewe as `n metafoor vir die \u201cNuwe Geboorte\u201d wat manifesteer in die tyd van Yahushua Christus en die Apostels se bediening in die eerste eeu. Maar, daar is ook die moontlikheid van hulle wie ontwaak tot \u201cgroot smaadheid.\u201d In Johannes 5:28,29, verwys Yahushua ook duidelik na Dani\u00ebl 12:2,3 deur te praat van die Algemene Opstanding. Maar let hier op dat die frase in 12:1b herhaal dieselfde aanduiding. Dit sal ook plaasvind \u201cin di\u00e9 tyd.\u201d Yahushua gebruik ook die 12:1 verwysing in Matth\u00e9\u00fcs 24:21,22 om te verwys na die verwoesting van Jerusalem.<\/p>\n<p><i>Sal ons veronderstel dat die Algemene Opstanding en die Finale Oordeel van alle regverdiges en die bose in die ganse geskiedenis plaasgevind het \u201cin di\u00e9 tyd\u201d in die eerste eeu? <\/i>Hoewel baie hyper-preteriste hierdie oplossing aanhang, val hierdie siening buite die grense van ortodokse Christendom. My oplossing vir hierdie \u201cprobleem vers\u201d is dat Dani\u00ebl die oordeel van die bose as `n <i>parallelisme<\/i> noem \u2014 as `n teenstelling teenoor die tydelike en ewige belonings ontvang deur die wyses. Die tydelike beloning vir die regverdiges is wysheid, insig en kennis van Yahuwah, terwyl hul ewige beloning verheerliking is. Dit is soortgelyk aan die vorige gedeelte in Dani\u00ebl 11:32-35 wat herhaaldelik die wyse met die bose kontrasteer. <i> <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>A.<\/b> 11:32 \u2013 <b>En die wat goddeloos handel<\/b> teen die verbond, <b>sal hy met vleiery afvallig maak;<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>B.<\/b> maar <b>die volk wat hulle God ken<\/b>, sal vashou en <i>optree<\/i>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">11:33 \u2013 En <b>die verstandiges onder die volk<\/b> sal baie tot insig bring;<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>A.<\/b> maar <b>hulle sal struikel deur swaard en vlam<\/b>, deur gevangenis en berowing, <i>dae lank<\/i>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">11:34 \u2013 En terwyl hulle struikel, sal hulle met `n klein hulp ondersteun word; <b>dan sal baie uit listigheid by hulle aansluit.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>B.<\/b> En <b>van die verstandiges<\/b> sal <i>sommige<\/i> struikel, om onder <b>hulle<\/b> loutering en <b><i>reiniging<\/i> <\/b>en <b>suiwering aan te bring<\/b> <i>tot<\/i> die tyd van die einde \u2013 want <i>dit sal nog duur<\/i> tot die vasgestelde tyd.<\/p>\n<p>Let op dat daar `n A,B,A,B parallelle stuktuur in Dani\u00e9l 11:32-35 is wat die lot van beide die wyse en die goddelose kontrasteer. In \u201cA,\u201d word die goddelose beskryf as die Jode wie \u201ckorrup\u201d geraak het in die Makkabese era en \u201cgeval het deur die swaard,\u201d maar nogtans voortgegaan het in \u201clistigheid,\u201d bedoelend in magsvergrype. In \u201cB,\u201d is die wyses gekenmerk as \u201csterk\u201d en wie vervolging deurmaak om \u201chulle te reinig.\u201d Yahuwah sal beproewinge gebruik om die wyses te \u201creinig,\u201d terwyl die goddelose afvallig sal word en \u201csal val deur die swaard.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Regdeur hoofstuk 12 is daar ook `n soortgelyke parallelle struktuur, wat verduidelik dat die vurige beproewinge deur die volk van Yahuwah ondervind word, dien die tweeledige doel om diegene uit te louter wie goddeloosheid doen en reinig wie wys is.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Regdeur hoofstuk 12 is daar ook `n soortgelyke parallelle struktuur, wat verduidelik dat die vurige beproewinge deur die volk van Yahuwah ondervind, dien die tweeledige doel om diegene uit te louter wie goddeloosheid doen en reinig wie wys is. Dani\u00ebl 12:1-4 gee ons die drie hoof idees van die hoofstuk wat in totaal vier keer daarin beklemtoon is.<\/p>\n<ol>\n<li>Yahuwah se volk sal aan die tyd van die einde verlos word.<\/li>\n<li>Daar sal `n finale tyd van beproewing wees wat beide die regverdige en die onregverdige sal blootl\u00ea.<\/li>\n<li>Die tyd van die einde is nie vir baie dae nie, dus is die boek van die profesie verse\u00ebl tot op daardie tyd.<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"indenttext\"><b>A.<\/b> 12:1 \u2013 \u201cIn di\u00e9 tyd,\u201d die tyd van die einde, sal die Messias kom.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>B.<\/b> Yahuwah se volk sal getoets word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>C.<\/b> Diegene wie getrou is, sal verlos word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>CC.<\/b> 12:2 \u2013 Diegene wie ontrou is sal die ewige oordeel ontvang.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>BB.<\/b> 12:3 \u2013 Die tyd van beproewing sal die heerlikheid van die Here in Yahuwah se volk openbaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>AA.<\/b> 12:4 \u2013 Die profesie moet verse\u00ebl word deur Dani\u00ebl want dit is nog nie \u201cdie tyd van die einde\u201d nie.<\/p>\n<p>Wat volg in Dani\u00ebl 12 is meer herhalinge van hierdie drie idees. Hierdie herhalings, parallelismes, of chiasmes gee die Boek van Dani\u00ebl &#8216;n gevoel van volledigheid. Die Vyfde Visioen eindig, en die profetiese belofte van verlossing vir Yahuwah se volk word verse\u00ebl.<\/p>\n<p>In my boek, <i>In the Days of These Kings, <\/i>is daar `n lang seksie wat Dani\u00ebl 12 se parallelismes en chiastiese struktuur uitl\u00ea. Hoewel ek nie my hele interpretasie hier herhaal nie, sal ek `n paar beginsels gee om dit te help interpreteer.<\/p>\n<p>Eerstens, \u201cdie tyd van die einde\u201d waarna verwys word in Dani\u00ebl 12:4,8,9,13 is nie die \u201ceinde van tyd,\u201d nie maar die tye wanneer die profesie vervul sou word. Die vervulling het in die eerste eeu gebeur \u201cin die dae van daardie konings\u201d (Dani\u00ebl 2:44) &#8211; in die tyd van die Romeinse keisers.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> In teenstelling met diegene wie opgewek sal word, \u201cSommige tot die ewige lewe \/ Sommige tot groot smaadheid,\u201d is om te wys dat `n regverdige oorblyfsel verlos sal word uit die \u201ctyd van benoudheid.\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Tweedens, in teenstelling met diegene wie opgewek sal word, Sommige tot die ewige lewe \/ Sommige tot groot smaadheid,\u201d is om te wys dat `n regverdige oorblyfsel verlos sal word uit die \u201ctyd van benoudheid.\u201d Die Groot Verdrukking, nes Yahushua dit noem, vind nie plaas aan die einde van tyd nie maar praat van die drie-en-`n- halwe-jaar vervolging van die Christene onder Nero (herfs van AD 64 tot Junie 68) en tydens die drie-en-`n-half jaar van die Joods-Romeinse Oorlog van (die lente van AD 67 tot mid-September van 70). Alhoewel die belofte van die Opstanding hierin verwys word, vind die Eerste Opstanding plaas tydens die \u201ctyd van benoudheid\u201d (Dani\u00ebl 12:1). Die geestelike wedergeboorte kom met die herlewing, nie die Tweede Algemene Opstanding wat sal plaasvind met die Wederkoms nie. In my vorige boek, verduidelik ek hoe die Eerste en Tweede Opstandings \u2013 en die Eerste en Tweede Dood \u2013 dieselfde hier is as in Openbaring 20.<\/p>\n<p>Derdens die kontrastering van die regverdige lewendes en dode met die onregverdige lewendes en dode \u2013 die wyse met die goddelose \u2013 in Dani\u00ebl 12:2,3 word in parallelle struktuur herhaal met die belofte dat \u201cen geeneen van die goddelose mense sal verstaan \u200b\u200bnie, maar die wyses sal verstaan\u201d (12:9,10).<\/p>\n<p>Laastens, word Dani\u00ebl `n derde keer meegedeel om nie verder uit te vis nie maar dat hy sal \u201cweer opstaan tot [sy] bestemming aan die einde van dae\u201d (12:13). Dus is dit konsekwent met die res van die gedeelte, dat waarvan hier gepraat word nie die einde van die menslike geskiedenis nie is, maar die inhuldiging van `n Nuwe Verbond en die verlossing van Yahuwah se volk voor die vernietiging van die Tempel. Die erfdeel waarvan gepraat word is die ewige lewe; die boodskap van die Evangelie \u2013 dat Yahushua Christus die vervulling van die ewige lewe is \u2013 sal gemanifesteer word wanneer die profesie in vervulling gaan in die \u201ceinde van dae.\u201d<\/p>\n<p>Die onregverdige Jode wie sal \u201copstaan\u201d tot \u201cgroot smaadheid, vir ewig afgryslik\u201d was nie uit die dode opgewek en veroordeel in AD 70 nie. Maar, die Algemene Opstanding van die onregverdige dode en hul Finale Oordeel \u201ctot groot smaadheid, vir ewig afgryslik\u201d (Dani\u00ebl12:2) word gekontrasteer as `n parallelisme met die \u201cwyse\u201d wie sal \u201cglinster soos die glans van die uitspansel \u2026 vir ewig en altoos.\u201d (Dani\u00ebl 12:3).<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> `n Sleutel om te verstaan dat dit nog nie die Finale Oordeel is nie is dat Dan\u00ebl verwys na die regverdiges as \u201cdie wat baie tot regverdigheid lei (Dani\u00ebl 12:3). Indien baie mense na regverdigheid gelei word \u201cin di\u00e9 tyd\u201d deur \u201cdie regverdiges,\u201d praat dit dan van die Evangelie getuienis wat in die geskiedenis voortgaan. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>`n Sleutel om te verstaan dat dit nog nie die Finale Oordeel is nie is dat Dan\u00ebl verwys na die regverdiges as \u201cdie wat baie tot regverdigheid lei (Dani\u00ebl 12:3). Indien baie mense na regverdigheid gelei word \u201cin di\u00e9 tyd\u201d deur \u201cdie regverdiges,\u201d praat dit dan van die Evangelie getuienis wat in die geskiedenis voortgaan. Met ander woorde, \u201cin die tyd van die einde\u201d wanneer die profesie vervul word, sal diegene onder die uitverkorenes verlos word. D\u00edt is hulle wie die woorde van Dani\u00ebl 12:1-3, 11-12 en die woorde van Yahushua in Matth\u00e9\u00fcs 24:21-22 \u201cverstaan.\u201d Hulle sal deur hul wysheid bemagtig word om baie na regverdigheid te lei selfs onder voortslepende vurige vervolging. Hulle verlossing uit die brand wat die Tempel en die stad Jerusalem verteer het, voorspel hul verlossing deur die Finale Oordeel in die ewige Koninkryk. Dit word inteenstelling gebring met die ondergang van die goddeloses in die Finale Oordeel van die ewige hel.<\/p>\n<p>Ons word deur Hegesippus vertel (aangehaal deur Eusebius\u2019 <i>Ecclesiastical History<\/i>) dat Christene wie in Judea geleef het in die tyd van die Romeinse inval in AD 60`s (hulle wie baie tot regverdigheid gelei het) het die profesie verstaan dat die stad op die punt was om verwoes te word. Hulle het uit die stad Jerusalem gevlug en eintlik in Pella gevestig. Meeste van die Jode wat in die stad van Jerusalem en regdeur Judea en Galilea agtergebly het, het omgekom \u2013 soveel as 1.1 miljoen, volgens Josephus. Die paar wat lewend agtergebly het, was deur die Romeine as slawe verkoop. Dus diegene wie geleef en vry was na die tydelike oordeel was Yahuwah se wyse uitverkorenes wie die oordeel vrygespring het. Die onregverdige Jode tydens die Beleg van Jerusalem in AD 70 was hulle wie omgekom het. Dit is hulle wie <i>sal opstaan<\/i> tot groot smaadheid vir ewig afgryslik in die Finale Oordeel.<\/p>\n<p>Hierdie interpretasie leer nie `n hyper-preteris siening dat die Algemene Opstanding en die Finale Oordeel in die eerste eeu plaasgevind het nie. Daarenteen, weerl\u00ea die interpretasie dit deur te wys dat Dani\u00ebl ongetwyfeld bewus was van `n Algemene Opstanding, `n Finale Oordeel, en die Ewige Koninkryk. Maar, die doel van Dani\u00ebl 12 is nie om te voorspel wanneer dit sal gebeur nie maar om die morele karakter van die Jode te kontrasteer met diegene wie sal lewe in die \u201ceinde van dae\u201d \u2013 in die dae wanneer die profesie vervul sou word \u2013 \u201cin die dae van daardie konings\u201d \u2013 in die dae van die eerste-eeuse Romeinse keisers.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Jay Rogers<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255704,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255705","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-daniel"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:02:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/\",\"name\":\"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2026-01-28T14:02:22+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:02:43+00:00\",\"description\":\"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance","description":"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance","og_description":"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:02:43+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/","name":"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png","datePublished":"2026-01-28T14:02:22+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:02:43+00:00","description":"Does Daniel 12:2,3,12 refer to the General Resurrection and the Final Judgment?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Daniel201220in20Preterist20Perspective-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/daniel-12-in-preterist-perspective\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Dani\u00ebl 12 in Preteris Perspektief"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255705","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255705"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255704"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255705"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}