{"id":255668,"date":"2024-08-11T04:49:16","date_gmt":"2024-08-11T04:49:16","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/yahushua-die-puik-meester-het-n-meester-gehad\/"},"modified":"2026-01-28T14:00:57","modified_gmt":"2026-01-28T14:00:57","slug":"yahushua-die-puik-meester-het-n-meester-gehad","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahushua-die-puik-meester-het-n-meester-gehad\/","title":{"rendered":"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Diegene wie Yahushua in sy vroe\u00eb bediening te\u00ebgekom het mag dalk debatteer of Hy die Messias is of nie is nie, maar min, indien enige, het sy vermo\u00eb om te onderrig bevraagteken. Daarteenoor was menigtes verbaas oor sy lering:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Markus 11:18<\/b> En die skrifgeleerdes en die owerpriesters het <i>dit<\/i> gehoor en <i>gesoek<\/i> hoe hulle Hom kan ombring; want hulle was bang vir Hom, <b>omdat die hele skare verslae was oor sy leer<\/b>.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Hy het in die nag na Yahushua gekom en vir Hom ges\u00ea: \u201cRabbi, ons weet dat U `n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as God nie met hom is nie.\u201d (Johannes 3:2)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie mense, Nik\u00f3demus inkluis, `n owerste van die Jode, het erken dat Yahushua se lesse en die tekens wat daarmee saamgegaan het, bewyse was, nie dat hy Yahuwah was nie, maar dat Yahuwah hom gestuur het, en met Hom was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 3:1-2 <\/b>En daar was `n man uit die Farise\u00ebrs met die naam van Nikod\u00e9mus, `n owerste van die Jode. <sup>2 <\/sup>Hy het in die nag na Yahushua gekom en vir Hom ges\u00ea: \u201cRabbi, <b>ons weet dat U `n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as God nie met hom is nie.\u201d <\/b><\/p>\n<h3><b>Yahushua Was Anders As Enige Ander Onderwyser<\/b><\/h3>\n<p>Yahushua het verskil van enige ander onderwyser wat hulle ooit gesien en gehoor het. Sy lesse was in skrille kontras met die van die skifgeleerdes, wie se rol in die Joodse gemeenskap ontwikkel het om eenvoudig maar net kopieerders van die wet te wees tot verduidelikers en leraars daarvan:<sup>2 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Markus 1:21-22 <\/b>En hulle het in Kap\u00e9rna\u00fcm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge gegaan en <i>begin<\/i> leer. <sup>22 <\/sup><b>En hulle was verslae oor sy leer, want Hy het vir hulle geleer soos <i>een<\/i> wat gesag het en nie soos die skrifgeleerdes nie.<\/b> (Lukas 4:31-32)<\/p>\n<p>Nes een skrywer verduidelik, was die verskil tussen Yahushua se lesse en die van die skrifgeleerdes, die oorsprong van die onderskeie woorde:<\/p>\n<p>Die gewone mense was verstom. Hy was nie `n skrifgeleerde nie. Hy het geen godsdienstige geloofsbriewe gehad nie. Nogtans het hy gepraat soos `n koning. Sy woorde was `n nuwe Sina\u00ef. Die skrifgeleerdes het owerhede aangehaal; hy het met gesag gepraat. Hulle was liefhebbers van tradisie, en geen rabbi het `n debat gewen tensy hy kan bewys dat sy woorde op wysheid uit die verlede was; dus, het die skrifgeleerdes ou water uit toe kanne gehaal. Maar die woorde van [Yahushua] was soos `n fontein, suiwer, vars, met mag om die siel se dors te les.<sup>3 <\/sup><\/p>\n<p>Inderdaad, nes die Skotse teoloog James Stuart s\u00ea: \u201cDie lesse van [Yahushua] het `n mag en effek waarmee die invloed van geen ander meester ooit vir `n oomblik vergelyk kan word nie.\u201d<sup>4<\/sup><\/p>\n<p>Dit was Yahushua se te kort aan formele opvoeding wat sy lesse selfs indrukwekkender gemaak het in die verstande van sy eerste-eeuse gehoor:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 7:14-15 <\/b>En toe dit al in die middel van die fees was, het Yahushua opgegaan na die tempel <b>en geleer.<\/b> <sup>15<\/sup> En die Jode het hulle verwonder en ges\u00ea: \u201c<b>Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?\u201d<\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En die Jode het hulle verwonder en ges\u00ea: Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?\u201d (Johannes 7:15)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Diegene van sy tuisdorp Nas\u00e1ret was ongelooflik verbaasd toe hulle hoor Yahushua leer want hulle het geweet hy was die skrynwerkers seun en nie `n opgeleide rabbi nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matthew 13:54-56 <\/b>En Hy het in sy vaderstad gekom en hulle <b>geleer<\/b> in hul sinagoge, sodat hulle verslae was en ges\u00ea het: \u201c<b>Waar <i>kry <\/i>Hy hierdie wysheid<\/b> en kragte vandaan? <sup>55<\/sup> <b>Is Hy nie die seun van die timmerman nie<\/b>? Is die naam van sy moeder nie Maria en di\u00e9 van sy broers Jakobus en Joses en Simon en Judas nie? <sup>56<\/sup> En sy susters, is hulle nie almal by ons nie? <b>Waar <i>kry<\/i> Hy dan<\/b> al hierdie dinge vandaan?\u201d<\/p>\n<p>Hoe was Yahushua by magte om sulke lewe-gewende woorde te spreek?<sup>5 <\/sup>Die skrywers van Sitting at the Feet of Rabbi Yahushua, maak daarop aanspraak om die antwoord te h\u00ea. Hulle voer aan dat Yahushua by magte was om die Woord van Yahuwah met soveel duidelikheid en gesag te leer omdat hy dit geskryf het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Baie van die ander rabbi`s het geneig om te fokus op beskrywing van die minimum vereistes van die wet\u2026Die rabbis het die gesag kortgekom om te s\u00ea: \u2018Dit is wat God eintlik bedoel het toe hy ons vertel om die Sabbat heilig te hou.\u2019 <b>Wie kon dit ken behalwe God homself? \u2026As die skrywer van die Torah, was [Yahushua] alleen by magte om sy ware intensies te beskryf.\u201d<\/b><sup>6<\/sup><b> <\/b><\/p>\n<p>Nog `n skrywer bied `n soortgelyke siening aan: \u201cOnthou, as die God van die Ou Testament, was Yahushua die een Wie die Tien Gebooie in die eerste plek gegee het.\u201d<sup>7 <\/sup>Om seker te wees, wys ortodoksie na Johannes 1:1-3 as bewys dat Yahushua by magte was om die Woord van Yahuwah presies te gee want hy is God die Woord. Met hierdie oortuiging in plek, is dit geen wonder dat Drie-eenheids predikant en skrywer Frank G. Allen skryf nie, \u201c[Yahushua] was die w\u00eareld se puikste leermeester, en nogtans was Hy nooit geleer nie.\u201d <sup>8<\/sup> Of was hy?<\/p>\n<h3><b>Yahushua se Woorde Was Nie Sy Eie Nie <\/b><\/h3>\n<p>Omstrede ortodoksie is Yahushua se verduideliking van hoe Hy sulke diepgaande, lewensveranderende woorde kon spreek. Deur die evangelie van Johannes (die einste boek wat baie aanspreeklik hou vir bewys van Christus se godheid), verwerp Yahushua herhaaldelik enige begrip dat die woorde wat hy spreek syne is. Hy het uitdruklik verklaar dat hy niks uit sy eie inisiatief ges\u00ea het nie. Maar, Yahushua gee Yahuwah die volle eer vir sy boodskap. Byvoorbeeld:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"270\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201cWant Hy [Yahushua] wat Yahuwah gestuur het, spreek die woorde van Yahuwah; want Yahuwah gee Hom die Gees nie met mate nie?\u201d Johannes 3:34 <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 3:34<\/b> \u201cWant <b>Hy<\/b> [Yahushua] wat Yahuwah gestuur het, <b>spreek die woorde van Yahuwah<\/b>; want Yahuwah gee <i>Hom<\/i> die Gees nie met mate nie?<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 8: <\/b>\u201cEk het baie dinge om julle te s\u00ea en te oordeel; maar Hy wat My gestuur het, is waaragtig; en Ek, <b>wat Ek van Hom gehoor het, dit spreek Ek tot die w\u00eareld.\u201d<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 8:40 <\/b>[Yahushua s\u00ea vir hulle,] maar nou probeer julle om My om die lewe te bring, <b>iemand wat aan julle die waarheid vertel het, wat Ek van Yahuwah gehoor het.<\/b> Dit het Abraham nie gedoen nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 14:10 <\/b>\u201cGlo jy nie dat Ek in <b>die Vader<\/b> is en <b>die Vader<\/b> in My nie? <b>Die woorde wat Ek met julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie;<\/b> maar <b>die Vader<\/b> wat in My bly, Hy doen die werke.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 14:24 <\/b>\u201cHy wat My nie liefhet nie, bewaar My woorde nie; <b>en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 15:15<\/b> \u201cEk noem julle nie meer diensknegte nie, omdat die dienskneg nie weet wat sy heer doen nie. Maar Ek het julle vriende genoem, <b>omdat Ek alles wat Ek van My Vader gehoor het, aan julle bekend gemaak het.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:1 en 6 en 8<\/b> Dit het Yahushua gespreek, en Hy het sy o\u00eb na die hemel opgehef en ges\u00ea: <b>Vader\u2026<\/b><sup>6<\/sup> \u201cEk het U Naam geopenbaar aan die mense wat U My uit die w\u00eareld gegee het. Hulle het aan U behoort en U het hulle aan My gegee, en hulle het U woord bewaar\u2026<sup>8<\/sup> <b>Want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee \u2026<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:14 <\/b>\u201cEk het hulle <b>U woord<\/b> gegee, en die w\u00eareld het hulle gehaat, omdat hulle nie van die w\u00eareld is nie, net soos Ek nie van die w\u00eareld is nie.<\/p>\n<p>En, in Johannes hoofstuk 7 , spreek Yahushua kragtig die vraag aan oor hoe Hy sulke geleerdheid gekry het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 7:14-17 <\/b>En toe dit al in die middel van die fees was, het Yahushua opgegaan na die <b>tempel <i>en <\/i>geleer<\/b>.<sup>15<\/sup> En die Jode het hulle verwonder en ges\u00ea: <b>Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie? <\/b><sup>16 <\/sup>Yahushua antwoord hulle en s\u00ea: <b>My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het<\/b>. <sup>17 <\/sup><b>As iemand gewillig is om Sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit Yahuwah is, en <i><u>of<\/u><\/i> Ek uit Myself spreek<\/b>.<\/p>\n<p>Hier onderskei Yahushua homself van Yahuwah. Hy s\u00ea dat die leerstellings \u00f3f van Yahuwah <i><u>\u00f3f<\/u><\/i> van homself kom. Dit is belangrik om te beklemtoon dat die man van Nas\u00e1ret homself nie ingesluit het in die \u201cGod\u201d kategorie nie. Indien Yahushua, \u201cGod\u201d is, sou hy noodwendig homself ingesluit het. Maar omdat Hy nie Yahuwah is nie, s\u00ea Hy tereg aan die menigte dat die lesse nie syne is nie, maar Yahuwah s`n.<\/p>\n<h3><b>Die Vader Het Die Seun Geleer Wat Om Te S\u00ea<\/b><\/h3>\n<p>Tenspyte van wat Allen en ander geleerdes s\u00ea, was Yahushua deur die Vader geleer. Ongetwyfeld, het die Puik Meester `n Meester gehad:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En Yahushua s\u00ea vir hulle: \u201cWanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit Ek is; en uit Myself doen Ek niks nie; maar net wat My Vader My geleer het, dit spreek Ek.\u201d (Johannes 8:28)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 8:27-28 <\/b>Hulle het nie verstaan dat Hy met hulle van <b>die Vader<\/b> gespreek het nie. <sup>28<\/sup><b> En <\/b>Yahushua s\u00ea vir hulle: Wanneer julle die Seun van die mens verhoog het, dan sal julle weet dat dit <i>Ek<\/i> is; en uit Myself doen Ek niks nie; <b>maar net wat My Vader My geleer het, dit spreek Ek<\/b>.<\/p>\n<p>Toe het Yahuwah Yahushua beveel om die woorde te spreek wat Hy Hom gegee het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 12:48-50 <\/b>\u201cWie My verwerp en My woorde nie aanneem nie, het een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom oordeel in die laaste dag.<sup>49<\/sup> \u201c<b>Want Ek het nie uit Myself gespreek nie; maar die Vader wat My gestuur het, Hy het My `n gebod gegee wat Ek moet s\u00ea en wat Ek moet spreek<\/b>.<sup>50<\/sup> \u201cEn Ek weet dat <b>Sy gebod<\/b> die ewige lewe is. <b>Wat Ek dan spreek \u2013 net soos die Vader vir My ges\u00ea het, so spreek Ek.<\/b>\u201d<\/p>\n<p>Hoe is dit dat God die Woord nie sy eie woorde gespreek het nie? Kan dit wees dat Yahushua nie God is nie? Drie-enigheid geleerde en skrywer A.W. Tozer, maak hierdie punt onopsetlik wanneer hy s\u00ea dat God nie geleer kan word nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Om te s\u00ea dat God alwetend is, is om te s\u00ea dat Hy <b>volmaakte kennis besit en het daarom nie behoefte om geleer te word nie. Maar dit is meer: dit is om te s\u00ea dat God nooit geleer het en nie kan leer nie<\/b>. Die Skrifte leer dat God nooit van iemand geleer het nie\u2026 Daarvandaan is dit net een tree tot die gevolgtrekking dat <b>God nie kan leer nie. Kan God enige tyd of in enige manier binne-in Sy eie kennis ontvang wat Hy nie besit nie en nie van die ewigheid besit het nie.<\/b>Hy sou onvolmaak wees en minder as hyself.<b> Om te dink aan `n God wat sou sit aan die voete van `n leermeester, selfs as daardie leermeester `n seraf of `n aartsengel moet wees, is om te dink aan iemand anders as die Aller Hoogste God, Skepper van die hemel en aarde.<\/b><sup>9 <\/sup><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: left; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahushua is nie Yahuwah nie. Inteendeel, is hy die dissipel van Yahuwah wie gehoorsaam was tot aan die dood selfs onder uitermate vervolging.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar nogtans s\u00ea Yahushua dat Yahuwah die Vader hom geleer het wat om te s\u00ea. Yahushua is nie Yahuwah nie. Inteendeel, is hy die dissipel van Yahuwah wie gehoorsaam was tot aan die dood selfs onder uitermate vervolging:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Jesaja 50:4-6 Die Here YAHUWAH het My `n geoefende tong gegee<\/b>, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke m\u00f4re, <b>Hy wek My oor om te hoor soos die leerlinge.<\/b> <sup>5<\/sup> Die Here YAHUWAH het My oor geopen; en <b>Ek was nie wederstrewig nie<\/b>; Ek het nie agteruitgewyk nie. <sup>6 <\/sup>Ek het My rug gegee vir die wat slaan, en <i>My<\/i> wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie.<\/p>\n<h3><b>Gevolgtrekking<\/b><\/h3>\n<p>Tenspyte van Yahushua se herhaalde aankondiging dat sy leringe nie sy eie was nie, dring tradisie aan in die aanspraak dat hulle is. In plaas daarvan om Yahuwah die Vader krediet te gee vir die woorde van die lewe, hou moderne ortodoksie vol dat Yahushua se diepgaande waarhede uit homself is omdat hy God is. Dit is tyd om tradisionele geloofbelydenisse te herondersoek in die lig van wat Skrifte eintlik s\u00ea en saamstem dat Yahushua, die Puik Meester, `n Meester Gehad het.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/john\/7.htm\" target=\"_blank\">John 7:40-43<\/a>, ens.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> The Scribes, accessed 3-13-20, https:\/\/bible.org\/seriespage\/7-scribes#P2_324<\/p>\n<p><sup>3<\/sup><i>The Interpreter\u2019s Bible, New Testament Articles, Matthew and Mark<\/i>, page 335. Quoted in <i>Characteristics of Jesus as a Teacher, <\/i>accessed 3-10-20, <a href=\"https:\/\/likeateam.com\/9-characteristics-of-jesus-as-a-teacher\/\" target=\"_blank\">https:\/\/likeateam.com\/9-characteristics-of-Jesus-as-a-teacher\/<\/a><\/p>\n<p><sup>4 <\/sup>Ray Pritchard, \u201c<i>Why Was Jesus Called \u2018Teacher?&#8217;\u201d<\/i> accessed 3-10-20, https:\/\/www.christianity.com\/Jesus\/is-Jesus-God\/names-of-Jesus\/why-was-Jesus-called-teacher.html<\/p>\n<p><sup>5<\/sup>Johannes 6:63, 68.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> Ann Spangler and Lois Tverberg, <i>Sitting at the Feet of Rabbi Jesus, <\/i>(Grand Rapids, MI: Zondervan, 2009), p. 171.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Christ Was Taught Directly by Yahuwah the Father, accessed 3-12-20, https:\/\/www.cbcg.org\/franklin\/SA\/SA_taughtbyGod.pdf<\/p>\n<p><sup>8 <\/sup>Frank G. Allen, <i>Autobiography of Frank G. Allen, Minister of the Gospel, <\/i>as quoted in <i>Christ the Great Teacher,<\/i> accessed 03-12-20, https:\/\/biblehub.com\/library\/allen\/autobiography_of_frank_g_allen_minister_of_the_gospel\/vi_christ_the_great_teacher.htm<\/p>\n<p><sup>9 <\/sup>A. W. Tozer, <i>The Knowledge of the Holy<\/i>, hoofstuk 10 (HarperCollins, 1961).<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/Jesus-the-great-teacher-had-a-teacher\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255667,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255668","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:00:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/\",\"name\":\"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-11T04:49:16+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:00:57+00:00\",\"description\":\"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance","description":"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance","og_description":"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:00:57+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/","name":"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-11T04:49:16+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:00:57+00:00","description":"Despite Yahushua\u2019s repeated pronouncement that his teachings were not his own, tradition persists in claiming that they are.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-the-great-teacher-had-a-teacher\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255668","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255668"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255667"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255668"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}