{"id":255665,"date":"2024-08-08T02:42:04","date_gmt":"2024-08-08T02:42:04","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/wie-is-yahushua-yahuwah-christus-of-albei\/"},"modified":"2026-01-28T14:00:39","modified_gmt":"2026-01-28T14:00:39","slug":"wie-is-yahushua-yahuwah-christus-of-albei","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/wie-is-yahushua-yahuwah-christus-of-albei\/","title":{"rendered":"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"wie-is-yahushua-yahuwah-Christus-ofalbei\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 456px;\"><\/p>\n<p>Wie is Yahushua eintlik? `n Barna-studie wat in 2014 uitgevoer was het bekend gemaak dat 93 persent Amerikaners<sup>1 <\/sup>glo dat Yahushua Christus \u201c`n werklike persoon was wie eintlik geleef het.\u201d<sup>2<\/sup> Drie-en-sestig persent het ges\u00ea dat hulle `n belofte met Yahushua aangegaan het wat deesdae steeds belangrik in hul lewens is. Maar, minder as die helfte (43 persent) glo \u201cYahushua was God wat onder die mense gewoon het.\u201d Voordat iemand uitroep <i>Ketter!<\/i> Kom ons ondersoek eers die Skrifte en oorweeg waarom hulle so dink.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"271\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>`n Oplettende leser sal opmerk dat die Skrifte Yahushua altyd in `n kategorie plaas buite di\u00e9 van God [Yahuwah].<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>`n Oplettende leser sal opmerk dat die Skrifte Yahushua altyd in `n kategorie plaas buite di\u00e9 van God [Yahuwah]. Soos byvoorbeeld:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 2:22<\/b> Israeliete, luister na hierdie woorde: <b>Yahushua<\/b>, die Nasar\u00e9ner, `n man deur <b>Yahuwah<\/b> vir julle aangewys met kragte en wonders en tekens wat <b>Yahuwah<\/b> <u>deur <b>Hom<\/b><\/u> onder julle <u>gedoen<\/u> het, soos julle ook self weet&#8211;<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Ef\u00e9siers 1:2<\/b> GESE\u00cbND is \u2026 <b>Yahuwah<\/b> <b>en<\/b> <u>Vader<\/u> van onse Here <b>Yahushua Christus. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 12:10<\/b> Toe hoor ek `n groot stem in die hemel s\u00ea: \u201cNou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse <b>God<\/b> geword, <b>en <\/b>die mag van <b>Sy Christus<\/b>; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Openbaring 20:6<\/i><\/b><i> Salig en heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters <b>van Yahuwah<\/b> <u>en<\/u> <b>van Christus<\/b> wees en sal saam met Hom regeer duisend jaar lank\u2026 <\/i><\/p>\n<p>Yahuwah is die Vader, terwyl Yahushua, `n mens, die Christus is. Let ook op dat Yahushua nie net die Christus is nie, maar hy is ook Yahuwah se Christus, wat verder hul onderskeiding beklemtoon. Boonop word ons ten minste twintig keer in die Skrifte vertel dat Yahushua `n God het.<sup>3 <\/sup>Soos byvoorbeeld:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Petrus 1:3 <\/b>GESE\u00cbND is <b>die God<\/b> en Vader <b>van onse Here Yahushua Christus<\/b>, wat na sy grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot `n lewende hoop deur die opstanding van Yahushua Christus uit die dode,<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Romeine 15:6 <\/b>sodat julle<b> die God <\/b>en Vader<b> van onse Here Yahushua Christus <\/b>eendragtiglik uit een mond kan verheerlik.<b> <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Ef\u00e9si\u00ebrs 1:17<\/b> dat <b>die God van<\/b> onse <b>Here Yahushua Christus<\/b>, die Vader van die heerlikheid aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 1:6 <\/b>en ons gemaak het konings en priesters vir<b> sy God <\/b>en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 3:2 <\/b>Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om te sterwe, want <b>Ek<\/b> [<b>Yahushua<\/b>] het jou werke nie volkome voor [<b>My<\/b>] <b>God<\/b> gevind nie.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>As Yahushua God is, hoe kan hy `n God het en steeds God wees? <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Natuurlik, sal hierdie gedeelte en andere soos hulle die vraag vra, <i>As Yahushua God is, hoe kan hy `n God het en steeds God wees?<\/i> Verwarrend en teenstrydig. Aan die ander kant, maak die Skrifte hierdie saak duidelik. Wanneer ookal `n beslissing gemaak word, is die Vader die enigste een spesifiek geklassifiseer as God, terwyl Yahushua herhaaldelik geken word as die Christus. Hierdie fonds bevestig Yahushua se eie stelling dat die Vader die \u201cenigste ware God\u201d is, terwyl hy die Christus wie Yahuwah gestuur het, is.<\/p>\n<p>In teenstelling met wat baie Christene glo, is die term en sy Hebreeuse ekwivalent, Messias, nie aanduidings van goddelikheid nie. Die sinonieme terme beteken gesalfde een, en hulle verwys na iemand wie aan diens aan Yahuwah toegewy is. Professor van godsdiens en filosofie, Douglas McCready, skryf:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">In <b>bybelse<\/b> Juda\u00efsme het die term \u201cmessias\u201d <b>nie noodwendig enige konnotasie van goddelike status gedra nie<\/b>, en Jode van [Yahushua se] <b>dag het nie van hul messias verwag om anders as menslik te wees nie.<\/b><sup>4<\/sup><\/p>\n<p>Die woord <i>Christus<\/i> word oor die 500 keer in die Nuwe Testament gebruik om te verwys na Yahushua en is aanduidend van sy rol as Yahuwah se gesalfde koning. Maar hierdie koninklike posisie was nie inherent syne nie. Petrus het op die dag van Pinkster gepreek dat dit Yahuwah was wie Yahushua beide Here en Christus gemaak het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 2:36<\/b> \u201cLaat dan die hele huis van Israel sekerlik weet dat <b>Yahuwah<\/b> <u>Hom Here en<\/u> <b>Christus<\/b> gemaak het, \u2014 <b>hierdie Yahushua <\/b>wat julle gekruisig het.\u201d<\/p>\n<p>Mens sou dink dat indien die Skrifte soveel klem op identifisering van Yahushua as die Christus plaas-verskeie honderde kere-sou dit beklemtoon dat hy meer en meer `n godheid is. Maar ons word nooit uitdruklik in die Skrifte vertel dat Yahushua `n God is, God die Seun, God-wat mens geword, of die tweede lid van die Drie-eenheid nie. Diegene wie vashou aan die oppergesag van die Skrifte moet dit kommerwekkend vind dat die heilige teks duidelik en herhaaldelik Yahushua identifiseer as God, afwesig in die Skrifte is. Bybel <a href=\"http:\/\/thegodofjesus.com\/reasons-to-believe\/shocking-admissions\/\" target=\"_blank\">professor<\/a> en befaamde skrywer William Barclay het ges\u00ea:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Maar ons word nooit uitdruklik in die Skrifte vertel dat Yahushua `n God is, God die Seun, God-wat mens geword, of die tweede lid van die Drie-eenheid nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Keer op keer, praat die Vierde Evangelie van God wie [Yahushua] in die w\u00eareld stuur. Keer op keer sien ons Yahushua tot God bid. Keer op keer, sien ons [Yahushua] sonder aarseling, sonder twyfel, en onvoorwaardelik die wil van God vir homself aanvaar. N\u00earens identifiseer die Nuwe Testament Yahushua as God nie.<sup>6 <\/sup>Hy het ges\u00ea: \u201cHy wie my gesien het, het God gesien.\u201d Daar is karaktertrekke van God wat ek nie in Yahushua sien nie. Ek sien nie God se alwetendheid in [Yahushua] nie, omdat daar dinge is wat [Yahushua] nie geweet het nie.<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Volgens die Bybelse geleerde en gewilde skrywer N.T Wright:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMessias\u201d of \u201cChristus\u201d, beteken nie \u2018die\/`n goddelike een nie.\u201d Dit is baie misleidend om hierdie woorde as afkortings te gebruik [sic] vir die goddelike naam of wese van [Yahushua]. Dit is relatief maklik om te redeneer dat [Yahushua] \u2026 geglo het hy die Messias is. <b>Dit is veel moeiliker, en `n baie anderste ding, om te redeneer dat hy gedink het hy in een of ander sin ge\u00efdentifiseer was met Israel se God.<\/b><sup>8<\/sup><\/p>\n<p>Dit is ook betekenisvol dat bekroonde Bybelse geleerde en skrywer James Dunn, in sy volledige werk, <i>Christology in the Making<\/i>, skryf, \u201c<b>Ons kan nie beweer dat Yahushua geglo het dat Hy die vleesgeworde Seun van God is nie<\/b> &#8230;<sup>9<\/sup> <sup><\/sup><\/p>\n<h3><b>Is Yahushua Beide Yahuwah en Christus? <\/b><\/h3>\n<p>Om Yahushua beide Yahuwah en Christus te noem, skep nogal &#8216;n raaisel. Soos genoem, indien Yahushua God is, hoe kan hy `n God h\u00ea? Indien Yahushua boonop `n godheid is, maak dit geen sin vir hom om gesalf te wees en <i>deur Yahuwah<\/i> bemagtig te word nie. Daarenteen is dit Yahuwah wie sy knegte bemagtig. Soos die skrywer en professor Bill Schlegel verduidelik:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup> <\/sup>\u201cChristus\u201d (Hebreeus, \u201cMessias\u201d) beteken \u201cgesalfde\u201d. Taalkundig is die woord `n byvoeglike naamwoord met `n passiewe betekenis. <b>Iemand wie gesalf is, word behandel deur iemand anders. Die een wat die salwing doen, is nie die gesalfde nie<\/b>. In die Bybel, is God die Salwer, en die een wie deur God gesalf is, is die Christus (Messias). Die Salwer is nie die Gesalfde nie\u2026Deur te glo dat [Yahushua] die Christus is beteken om te glo dat [Yahushua] die een is wie <b>deur<\/b> God gesalf is. <b>Die Christus\/Messias in die Bybel kan nie God wees nie, omdat God vir Christus gekies en gesalf het.<\/b><sup>10<\/sup><\/p>\n<p>Addisioneel, hoe kan Yahushua verhoog word na `n posisie van Christus-Koning en gesag gegee word as hy alreeds God is? Is Yahuwah nie in `n ho\u00ebr posisie as selfs die hoogste koning nie? Meer nog, hoe kan Yahushua verhef word tot Yahuwah se regterhand, `n setel van gedelegeerde gesag? Indien Yahushua Yahuwah is, sou hy alreeds die hoogste plek gehad het en die hoogste eer as `n godheid ontvang het. Om Here en Christus gemaak te word, sou `n degradering wees.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Hoe kan Yahushua verhef word tot Christus-Koning en gesag gegee word as hy alreeds God is? Is Yahuwah nie in `n ho\u00ebr posisie as selfs die hoogste koning nie? <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Aan die ander kant maak dit sin dat Yahushua van Nasar\u00e9t behoefte gehad het aan die salwing van Yahuwah om `n werk te doen wat Yahuwah hom aangestel het om te doen. Boonop, vir Yahushua om verhoog te word na Yahuwah se regterhand as `n beloning vir sy gehoorsaamheid sou `n opregte verheffing en groot eer wees. (Fillipense 2).<\/p>\n<p>Sommige mag aanvoer dat slegs Yahushua se menslike natuur `n God was, wat verheffing ervaar het, en gesag verskaf was om te regeer. Maar n\u00earens in die Skrifte is hierdie teorie te vinde nie. Instede daarvan was dit ontwikkel te midde van sterk, langdurige debatte deur Hellenistiese Kerk Vaders. Teologie Professor A.T. Hanson s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Geen verantwoordelike Nuwe Testament geleerde <\/b>sal daarop aanspraak maak <b>dat die leerstelling van die Drie-eenheid deur [Yahushua] geleer of verkondig was deur die vroe\u00eb Christene nie, of bewustelik deur enige Nuwe Testament skrywer onderhou was nie.<\/b> Dit was feitlik <b>stadig ingewerk in die verloop van die eerste eeu<\/b> in `n poging om dit `n intelligente leerstelling van God te maak.<sup>11<\/sup><\/p>\n<p>Feitlik het die teorie van Yahushua se dubbel natuur nie amptelike kerk leerstelling geword tot en met die Raadsitting van Chalcedon in die vyfde eeu nie.<\/p>\n<h3><b>Die Ware Debat<\/b><\/h3>\n<p>Anders as die post-Bybelse raadsbesluite, was die debat tydens Yahushua se bediening nie of hy Yahuwah was of nie, maar of hy die Christus was of nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 7:40-44<\/b> <i>Baie<\/i> van die skare het, toe hulle die woord hoor, ges\u00ea: Hy is waarlik die profeet. <sup>41 <\/sup>Ander het ges\u00ea: \u201c<b>Hy is die Christus<\/b>.\u201d En ander het ges\u00ea: Kom <b>die Christus<\/b> dan uit Galil\u00e9a? <sup>42 <\/sup>\u201cHet die Skrifte nie ges\u00ea dat <b>die Christus<\/b> uit die geslag van Dawid kom en uit Betlehem, die dorp waar Dawid was nie?\u201d <sup>43 <\/sup><b>Daar het toe verdeeldheid onder die skare gekom oor Hom.<\/b> <sup>44<\/sup> En sommige van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie.<\/p>\n<p>Baie het geglo dat Yahushua die beloofde Messias is gestuur deur Yahuwah, en hulle het dit vry uit bely. Soos byvoorbeeld, Marta, die suster van Maria en Las\u00e1rus, het erken dat Yahushua die Christus is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 1:27<\/b> Sy antwoord Hom: \u201cJa, Here, ek glo <b>dat<\/b> <b>U die Christus is<\/b>, die Seun van Yahuwah, wat in die w\u00eareld sou kom.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Hoewel sommige die titel Seun van God gebruik om [Yahushua] se godheid aan te dui, het nie Juda\u00efsme n\u00f3g paganisme van sy [Yahushua] se tyd die titel as sulks verstaan nie. Nog minder die vroe\u00eb kerk.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Sommige interpreteer die titel, Seun van God [Yahuwah], verwarrend as &#8216;n verwysing na &#8216;n voorafbestaande goddelike natuur. Maar `n Bybel opname openbaar dat, terwyl daar baie seuns van Yahuwah is, is dit eintlik `n aanduiding van die Messias. Weereens verduidelik McCready die term aan ons:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hoewel sommige die titel Seun van God gebruik om [Yahushua] se godheid aan te dui, het n\u00f3g Juda\u00efsme n\u00f3g paganisme van sy [Yahushua se] tyd die titel as sulks verstaan. Nog minder die vroe\u00eb kerk.<sup>12 <\/sup><\/p>\n<p>Wright stem saam met McCready se assessering:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u2026die sinsnede \u00b4seun van God\u00b4 is sistematies misleidend want in pre- en nie-Christen Juda\u00efsme, is sy prim\u00eare verwysing \u00f3f Israel \u00f3f die Messias, en dit behou hierdie betekenis in die vroe\u00eb Christenskap\u2026<sup>13<\/sup><\/p>\n<h3><b>Wat het Yahushua ges\u00ea: <\/b><\/h3>\n<p>Yahushua se getuienis was dat hy die Christus was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:25-26<\/b> <sup>25 <\/sup>Die vrou s\u00ea vir Hom: \u201cEk weet dat die <u>Messias<\/u> kom, <b>Hy wat Christus genoem word<\/b>. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig.\u201d <sup>26 <\/sup>Yahushua s\u00ea vir haar: \u201c<b>Dit is <\/b><i>Ek<\/i><b> wat met jou spreek<\/b>!\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 10:24-25<\/b> En die Jode het Hom omring en vir Hom ges\u00ea: \u201cHoe lank hou U ons in onsekerheid? <b>As U die Christus is<\/b>, s\u00ea dit vir ons ronduit.\u201d <sup>25<\/sup> Yahushua antwoord hulle: \u201c<b>Ek het dit vir julle ges\u00ea, en julle glo nie.<\/b> Die werke wat Ek doen in die Naam van my Vader, die getuig van My.\u201d<\/p>\n<p>Tenspyte van sogenaamde proef tekse, het Yahushua nooit daarop aanspraak gemaak dat Hy Yahuwah is nie. Millard Erickson, Baptiste seminaar professor en skrywer, gee toe aan hierdie punt:<\/p>\n<p><b>Yahushua het<\/b> <u>inderwaarheid<\/u> <b>nie<\/b> &#8216;n eksplisiete en openlike aanspraak daarop gemaak om &#8216;n godheid te wees nie. Hy het nie in soveel woorde ges\u00ea: &#8220;Ek is God&#8221; nie.<sup>14<\/sup><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><sup><\/sup><sup><\/sup><img decoding=\"async\" alt=\"vrou wat bid\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/cHODzgmI-woman-praying.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<h3><b>Evangelie van Johannes<\/b><\/h3>\n<p>Ironies, word ons vertel dat Johannes se evangelie nie soos die Sinoptiese Evangelies is nie want dit openbaar die godheid van Christus daarin. Maar Johannes stel dit duidelik dat die rede waarom hy sy verslag geskryf het sodat ons mag glo dat Yahushua die Christus is, nie dat ons mag glo dat hy Yahuwah is nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 20:30-31 <\/b>Nog baie ander tekens het Yahushua voor sy dissipels gedoen wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; <sup>31<\/sup> maar hierdie is beskrywe, <b>dat julle kan glo<\/b> dat <b>Yahushua die Chrsitus is<\/b>, die Seun van Yahuwah; en dat julle deur te glo die lewe kan h\u00ea in sy Naam.<\/p>\n<p>Die openbaring van Yahushua se godheid sou inderdaad gedien het as die groter motivering vir die skryf van sy evangelie as dit van Yahushua om die Christus te wees. Maar, Johannes se gestaafde doelstelling vir sy geskrifte is sodat ons mag glo dat Yahushua die uitverkore en gesalfde koning is.<\/p>\n<h3><b>Wat Andere Geglo het<\/b><\/h3>\n<p>Terwyl sommige nie aanvaar het dat Yahushua die Christus was nie, het die demone uitdruklik geweet wie hy was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 4:41<\/b> En duiwels het ook uit baie uitgegaan en geskreeu en ges\u00ea: \u201cU is die Christus, die Seun van Yahuwah!\u201d En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat <b>hulle geweet het dat Hy die Christus was.<\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>&#8220;&#8230;maar hierdie is beskrywe, dat julle kan glo dat Yahushua die Christus is, die Seun van Yahuwah; en dat julle deur te glo die lewe kan h\u00ea in sy Naam.&#8221; (Johannes 20:30-31)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ongetwyfeld moes die demoniese geeste geweet het of Yahushua die Almagtige was. Maar in elke ontmoeting wat Yahushua met demone te doene gehad het, het hulle Hom nooit as Yahuwah beskou nie. Daarenteen, het hulle verstaan dat hy <i>die Nasar\u00e9ner<\/i> is en \u201c<i>die Heilige van Yahuwah<\/i>,\u201d nie Yahuwah nie, die heilige.<sup>15<\/sup><\/p>\n<p>Een van die mees potente en gedenkwaardigste verklarings wat gemaak is aangaande Yahushua se identiteit kom van Petrus via `n openbaring deur Yahuwah die Vader aan hom gegee:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Matth\u00e9\u00fcs 16:15-17 en 20<\/strong> Hy s\u00ea vir hulle: \u201cMaar julle, wie s\u00ea julle is Ek?\u201d En Simon antwoord en s\u00ea: \u201c<strong>U is die Christus, die Seun van die lewende God\u201d<\/strong> 17 Toe antwoord Yahushua en s\u00ea vir hom: \u201cSalig is jy Simon Bar-Jona want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar <strong>My Vader in die hemel<\/strong>\u202620 Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee dat hulle vir niemand moes s\u00ea dat <strong>Hy Yahushua die Christus is nie<\/strong>.<\/p>\n<p>Yahuwah het ges\u00ea dat Yahushua die Christus is. Yahuwah het nooit vir Yahushua geidentifiseer as mede-godheid nie. Maar feitlik in Lukas se weergawe van dieselfde gebeurtenis, s\u00ea Petrus dat Yahushua is die \u201cChristus <i>van<\/i> Yahuwah,\u201d nie Yahuwah die Christus nie.<sup>\u201d16 <\/sup>Hierdie goddelik geinspireerde openbaring moes privaat bly vir die tyd. Die \u201cgeheim\u201d was ewenwel nie dat Yahushua Yahuwah was nie, maar dat Hy die beloofde Koning was.<\/p>\n<h3><b>Yahushua se Beproewing<\/b><\/h3>\n<p>Maar wat daarvan toe Yahushua in hegtenis geneem was deur Pilatus? Was die aanklag nie teen Hom gemaak dat hy aangevoer het om Yahuwah te wees nie? Nie volgens die Bybel nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 26:63 <\/b>Maar Yahushua het stilgebly. En die ho\u00ebpriester antwoord en s\u00ea vir Hom, \u201cEk besweer U by die lewende God, <b>dat U vir ons s\u00ea of U die Christus, die Seun van God, is?<\/b>\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 23:1-3 <\/b>En die hele menigte het opgestaan en Hom na Pilatus gelei. <sup>2 <\/sup>En hulle het Hom begin beskuldig en s\u00ea: \u201cOns het gevind dat hierdie man die volk verlei en verbied om aan die keiser belasting te betaal, <b>terwyl Hy s\u00ea dat Hyself Christus, die Koning, is<\/b>.\u201d <sup>3 <\/sup>Toe vra Pilatus Hom en s\u00ea: <b>Is U die Koning van die Jode<\/b>?\u201d En Hy antwoord hom en s\u00ea: U s\u00ea dit.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Johannes 19:21 <\/i><\/b><i>En die owerpriesters van die Jode het vir Pilatus ges\u00ea<b>: <\/b>\u201cMoenie skrywe:<b> \u00b4Die Koning van die Jode nie\u00b4, <\/b>maar dat<b> Hy ges\u00ea het: \u00b4Ek is die Koning van die Jode<\/b>.\u2019\u201d <\/i><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"293\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Soos Yahushua aan die kruis gehang het, was Hy bespot en uitgejou omdat Hy aanspraak gemaak het dat Hy die Christus is, die koning van Israel, nie oor die aanspraak om goddelik te wees nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wat meer was, soos Yahushua aan die kruis gehang het, was Hy bespot en uitgejou omdat Hy aanspraak gemaak het dat Hy die Christus is, die koning van Israel, nie oor die aanspraak om goddelik te wees nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Markus 15:29-32<\/b> En die verbygangers het Hom versmaad, terwyl hulle hul hoof skud en s\u00ea\u2026<sup>30<\/sup> verlos Uself en kom af van die kruis! <sup>31<\/sup> En so het ook die owerpriesters saammet die skrifgeleerdes gespot<sup> <\/sup>en vir mekaar ges\u00ea: Ander het Hy verlos, Homself kan Hy nie verlos nie. <sup>32<\/sup> \u201cLaat <i>die<\/i> <b>Christus, die Koning van Israel<\/b>, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat met Hom gekruisig is, het Hom beledig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 23:39<\/b> En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en ges\u00ea: As U die Christus is, verlos U self en ons.<\/p>\n<p>Ongetwyfeld, om aanspraak te maak om Yahuwah te wees sou `n ernstiger oortreding gewees het, maar die klag wat teen Yahushua gebring was, was dat Hy en sy volgelinge ges\u00ea het dat Hy die Messias was.<\/p>\n<h3><b>Die Post-Opstandings Boodskap<\/b><\/h3>\n<p>Selfs nadat Yahuwah, Yahushua tot aan Sy regterhand verhef het, het die boodskap steeds voortgegaan dat Hy die Christus was, nie God herbore nie. Elke preek gepreek en evangelie boodskap gedeel, of dit nou met die Jode was of met Grieke, was <u>nie<\/u> oor Yahushua wat `n God is wie gesterf het vir die sondes van die w\u00eareld nie. Daarenteen was dit altyd oor Yahushua wat die Christus is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 5:42 <\/b>En hulle het <b>nie opgehou om<\/b> elke dag in die tempel en van huis tot huis<b> te leer nie, en die evangelie verkondig dat Yahushua<\/b> die <b>Christus is<\/b>.<\/p>\n<p>Paulus het nooit geleer of probeer bewys dat Yahushua Yahuwah was of Yahuwah-ge\u00efnkarneer was nie. Daarenteen was sy bediening konstant gefokus op die verkondiging van Yahushua as die Christus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 9:22<\/b> Maar Saulus [Paul] het al meer krag ontvang en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur <b>te bewys dat Hy<\/b>, <i>Yahushua<\/i>, <b>die Christus is<\/b>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 17:2-3<\/b> En volgens sy gewoonte het Paulus na hulle in die sinagoge gegaan en drie sabbatte lank met hulle gespreek uit die Skrifte <sup>3 <\/sup>en dit uitgel\u00ea en aangetoon dat die Christus moes ly en uit die dode opstaan, en <i>ges\u00ea<\/i>: \u201c<b>Hierdie Yahushua wat ek aan julle verkondig, is die Christus.\u201d<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 18:5 <\/b>En toe Silas en Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs van Macedoni\u00eb afgekom het, <b>was Paulus ywerig besig om aan die Jode kragtig te betuig dat Yahushua die Christus is.<\/b><\/p>\n<p>Die rede waarom Yahuwah Yahushua tot aan Sy regterhand verhef het was weens sy gehoorsaamheid, selfs ten aanskoue van sy verskriklike dood. Wat sal Yahushua se beloning wees vir hierdie duursame gehoorsaamheid? Aan die einde van die era, sal elke knie buig en vir eens en altyd verklaar dat Yahushua Yahuwah is? Nee! Maar dat Hy die Christus is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Fillipense 2:9-11 <\/b><u>Daarom<\/u> het Yahuwah Hom <u>ook<\/u> uitermate verhoog en Hom `n naam gegee wat bo elke naam is, <sup>10 <\/sup>sodat in die Naam van Yahushua SOU BUIG ELKE KNIE, van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, <sup>11<\/sup> en elke tong sou bely dat Yahushua Christus die Here is <u>tot heerlikheid van Yahuwah die Vader<\/u>.<\/p>\n<p>Dit kom nie as `n verrassing, dat Apollos, `n magtige prediker maar minder-bekend in die Bybel as Paulus was, dieselfde evangelie boodskap verkondig, het nes die van Paulus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 18:28<\/b> <sup>28<\/sup> want hy [Apollos] het die Jode kragtig in die openbaar weerl\u00ea en <u>deur die Skrifte bewys dat<\/u><b> Yahushua die Christus is<\/b>.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die rede waarom Yahuwah Yahushua tot aan Sy regterhand verhef het was weens sy gehoorsaamheid, selfs ten aanskoue van sy verskriklike dood.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wat was dit wat die Skrifte demonstreer? Dat Yahushua Yahuwah is? Nee, maar wel dat hy die Christus is.<\/p>\n<p>Die dissipels het wonderwerke gedoen en demone uitgedrywe in die naam van Yahushua die Christus en nooit deur <i>Yahushua, wie Yahuwah is nie<\/i>:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 3:6<\/b> Maar Petrus s\u00ea: \u201cSilwer en goud het ek nie, maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van <b>Yahushua Christus, die Nasar\u00e9ner<\/b>, staan op en loop!\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 16:18<\/b> En dit het sy baie dae lank gedoen; maar baie ontevrede daaroor, het Paulus omgedraai en vir die gees ges\u00ea: Ek beveel jou in die Naam van <b>Yahushua Christus<\/b> om uit haar uit te gaan!\u201d En hy het op daardie oomblik uit haar gegaan.<\/p>\n<p>Wie is hierdie man van Nasar\u00e9t? Yahuwah in die vleesgeworde vorm? Die tweede lid van `n drie-enige godheid? Of die Christus, gestuur deur Yahuwah? Dit hang af of jy antwoord deur vierde eeuse ortodoksie of die Skrifte. Die post-Bybelse tradisie s\u00ea dat ons moet glo Yahushua Yahuwah is sodat ons gered kan word. Maar volgens die Skrifte, word ons wedergebore as ons glo <i>dat Yahushua die Christus is. <\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Johannes 5:1 <\/b><u>Elkeen wat glo<\/u><b> <\/b>dat<b> Yahushua die Christus is, <\/b><u>is uit Yahuwah gebore<\/u><b>; <\/b>en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die <i>een<\/i> lief wat uit Hom gebore is.<b> <\/b><\/p>\n<p>Wie s\u00ea jy is hy?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"drie-pieke-van-lavaredo\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/three-peaks-of-lavaredo.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Barna het &#8216;n verteenwoordigende steekproef van volwassenes ouer as 18 in elk van die 50 Verenigde State gebruik.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> \u201cWhat Do Americans Think of Jesus: Man, Myth, or God?\u201d <i>The Christian Post, <\/i>April 15, 2017, verkry 10-02-19.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Messiah het `n God: Miga 5:4; Psalm 45:6-7; Psalm 22;2; Psalm 89:27. Yahushua het `n God: Matth\u00e9\u00fcs 27:46 (2x); Markus 15:34 (2x); Johannes 20:16-17; Romeine 15:5-6; 2 Korinthi\u00ebrs 1:2-3; 11:30-31; Ef\u00e9si\u00ebrs 1:15-17; Hebre\u00ebrs 1:8-9; 1 Petrus 1:3; Openbaring 1:4-6; 3:2; 3:12 (4x). &#8212; Markus 15:34<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Douglass McCready, <i>He Came Down from Heaven<\/i>: <i>The Preexistence of Christ and the Christian Faith, <\/i>(IVP Academinc, 2005), p. 55.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Christus (Yahushua Christus, Christus die Here, ens.) word 503 keer in die Nuwe Testament vir Yahushua gebruik. Messias word twee keer gebruik (messias in Grieks).<\/p>\n<p>Herbert Lockyer, <i>All the Divine Names and Titles in the Bible, <\/i>(Grand Rapids, MI: Zondervan Publishing House), 1975, p. 101-102; 104-105, and 206.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>Professor Barclay: \u201cMaar ons sal vind dat daar byna elke geleentheid in die Nuwe Testament waar Jesus God genoem word, \u2019n probleem is met \u00f3f tekskritiek \u00f3f vertaling.\u201d<\/p>\n<p>William, Barclay, <i>Jesus As They Saw Him: New Testament Interpretations of Jesus<\/i>. (Grand Rapids: Wm. B. Eerdman\u2019s Publishing, 1983), p. 21<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> William Barclay, <i>The Mind of Jesus<\/i>, (Harper &amp; Rowe, 1961), p. 56.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup>N.T. Wright, \u201cJesus\u2019s Self-Understanding<i>\u201d NTWrightPage<\/i> \u2013blogplasing verkry op<\/p>\n<p>4-15-19 http:\/\/ntwrightpage.com\/2016\/04\/05\/Jesus-self-understanding\/<\/p>\n<p><sup>9<\/sup>James Dunn, <i>Christology in the Making, <\/i>(Wm. B. Eerdmans Publishing, 1996 ), p. 254.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Bill Schlegel, \u201cDo You Love God\u2019s Child, The Person Who Believes Jesus is the Christ? Comments on 1 Johannes 5:1,\u201d <i>Land and Bible, <\/i>9-27-91; verkry 9-27-91.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> Anthony Tyrrell Hanson, <i>The Image of the Invisible God, <\/i>(London: SCM Press, 1982), p.87.<\/p>\n<p><sup>12<\/sup> McCready, p. 56<\/p>\n<p><sup>13<\/sup> N.T. Wright, \u201cJesus\u2019s Self-Understanding<i>\u201d NTWrightPage<\/i> \u2013 blogplasing verkry op 4-15-19 http:\/\/ntwrightpage.com\/2016\/04\/05\/Jesus-self-understanding\/<\/p>\n<p><sup>14<\/sup> Millard J. Erickson, <i>Introducing Christian Doctrine, <\/i>(Grand Rapids, MI: Baker Academic, 1992, 2001)<\/p>\n<p><sup>15<\/sup> Lukas 4:34.<\/p>\n<p><sup>16<\/sup> Lukas 9:20.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel: Bron: <a href=\"https:\/\/oneGodworship.com\/who-is-Jesus-God-christ-or-both\/\" target=\"_blank\">https:\/\/oneGodworship.com\/who-is-Jesus-God-christ-or-both\/<\/a><\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons in die Skrifte die name van die Vader en Seun aangehaal, vervang, soos hulle oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255664,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255665","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-oneness-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Just who is Yahushua?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Just who is Yahushua?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:00:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1920\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"1216\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"20 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/\",\"name\":\"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-08T02:42:04+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:00:39+00:00\",\"description\":\"Just who is Yahushua?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png\",\"width\":1920,\"height\":1216},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance","description":"Just who is Yahushua?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance","og_description":"Just who is Yahushua?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:00:39+00:00","og_image":[{"width":1920,"height":1216,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"20 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/","name":"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-08T02:42:04+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:00:39+00:00","description":"Just who is Yahushua?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-orboth-afrikaans.png","width":1920,"height":1216},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/who-is-yahushua-yahuwah-christ-or-both\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255665","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255665"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255664"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255665"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}