{"id":255662,"date":"2024-08-06T01:59:02","date_gmt":"2024-08-06T01:59:02","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/selfversekerd-verkeerd-omtrent-yahushua\/"},"modified":"2026-01-28T14:00:10","modified_gmt":"2026-01-28T14:00:10","slug":"selfversekerd-verkeerd-omtrent-yahushua","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/selfversekerd-verkeerd-omtrent-yahushua\/","title":{"rendered":"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Was jy al ooit so seker omtrent iets, so selfversekerd in jou posisie, dat jy hardnekkig vasgehou het aan jou oortuiging net om later uit te vind dat jy verkeerd was? In Johannes 7, lees ons omtrent twee groepe mense vol selfvertroue in hul bewerings omtrent Yahushua. Maar hulle was verkeerd. Versekerd verkeerd. Laat ons die gedeeltes ondersoek en uitvind wat ons kan leer uit hul foute.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Was jy al ooit so seker omtrent iets, dat jy hardnekkig vasgehou het aan jou oortuiging net om later uit te vind dat jy verkeerd was?<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie mense het begin glo dat Yahushua die beloofde Christus is. Die wonderwerke wat Hy gedoen het, het bewyse voorsien wat hulle benodig vir sy salwing. Hulle het geredeneer, \u201cWanneer die Christus kom, sal hy nie meer wonderwerke doen as hierdie man nie, sal hy?\u201d<sup>1<\/sup> Aan die ander kant, was `n ander groep onwillig om te aanvaar dat Yahushua die Messias was. Sommige het hul ongeloof gebaseer op onakkurate inligting:<\/p>\n<p><b>Johannes 7:40-43<\/b> <i>Baie<\/i> van die skare het, toe hulle die woord hoor, ges\u00ea: \u201cHy is waarlik die profeet\u201d. <sup>41<\/sup> Ander het ges\u00ea: \u201cHy is die Christus<b>.\u201d En ander het ges\u00ea: \u201cKom die Christus dan uit Galil\u00e9a?\u201d<\/b> <sup>42<\/sup> <b>\u201cHet die Skrif nie ges\u00ea dat die Christus uit die geslag van Dawid kom en uit Bethlehem, die dorp waar Dawid was nie?\u201d <\/b><sup>43<\/sup> Daar het toe verdeeldheid oor die skare gekom oor Hom. <b> <\/b><\/p>\n<p>Die mense was bekend met Miga se profesie dat Christus uit Bethlehem sou kom.<sup>2 <\/sup>Hulle het geredeneer dat hy nie aan die profetiese vereistes voldoen nie sedert Yahushua die Nasar\u00e9ner genoem was,<sup>3<\/sup> en nie die Bethlehemiet nie. Wat hulle nie geweet het nie was dat Yahushua in Bethlehem gebore was. Indien hulle sy dissipels wat na aan hom was gevra het, of Yahushua self, omtrent sy agtergrond, sou hulle ontdek het dat hy voldoen aan Miga se profesie. Maar hulle het gefaal om die kwessie deeglik te ondersoek. Hulle het alle feite ge\u00efgnoreer, tenminste deels, wat hulle weerhou om te glo dat Yahushua die Christus was.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> \u201cL\u00ea jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah te stel as `n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.\u201d (2 Tim\u00f3the\u00fcs 2:15)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Andere het geweier om te glo in Yahushua, nie uit onkunde van sy agtergrond nie, maar weens onkunde oor die Skrifte. Deur voort te gaan uit Johannes 7, lees ons dat wanneer die godsdienstige leiers gehoor het dat die mense geglo het in Yahushua weens die wonderwerke wat hy gedoen het, het dit hulle kwaad gemaak en het hulle offisiere gestuur om Yahushua gevange te neem en hom voor die raad te bring.<sup>4<\/sup> Hul ongeloof was gebaseer op baie faktore, insluitende kognitiewe vooroordele, maar hul wanbegrip van die Skrifte het sterk daartoe bygedra. Hulle was kenners van die wet, maar hulle was verkeerd omtrent sommige dinge wat deur die Skrifte geleer was:<\/p>\n<p><b>Johannes 7:44-53 <\/b>En sommige van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie. <sup>45<\/sup> Die dienaars kom toe by die <b>owerpriesters en Farise\u00ebrs<\/b>, en s\u00ea vir hulle: \u201cWaarom het julle Hom nie gebring nie?\u201d <sup>46 <\/sup>Die dienaars antwoord: \u201cNooit het `n mens so gespreek soos hierdie mens nie.\u201d <sup>47 <\/sup>En die Farise\u00ebrs antwoord hulle: \u201cJulle is tog nie ook mislei nie? <sup>48<\/sup> Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Farise\u00ebrs?\u201d <sup>49 <\/sup><b>Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek!\u201d <\/b><sup>50 <\/sup>Nikod\u00e9mus \u2013 hy wat in die nag na Hom gekom het, wat een van hulle was \u2013 s\u00ea vir hulle: <sup>51<\/sup> \u201cOordeel ons wet die mens sonder om hom eers te hoor en te weet wat hy doen?\u201d <sup>52<\/sup> <b>Hulle antwoord en s\u00ea vir hom: \u201cJy is tog nie ook uit Galil\u00e9a nie? Ondersoek en sien dat daar geen profeet uit Galil\u00e9a opgestaan het nie.\u201d<\/b><\/p>\n<p>Die owerpriesters en die Farise\u00ebrs was baie bekend met die wet (Skrifte), wie dekades gespandeer het om dit te studeer, te onderrig, en toe te pas. Hulle het neergesien op diegene wie nie so veel soos hulle geweet het nie en het hulle selfs as vervloek beskou. Inderwaarheid was hulle diegene wie vervloek was oor die verwerping van Yahushua as Yahuwah se Messias. Hulle het selfversekerd beweer dat geen profeet uit Galil\u00e9a kan kom nie, en sedert Yahushua van Nas\u00e1ret in Galil\u00e9a was, kon hy nie die Christus wees nie. Hulle het selfs vir Nik\u00f3demus, een van hulle eie, uitgedaag om die Skrifte te ondersoek om te sien dat hulle reg was. Maar hulle was versekerd verkeerd in tenminste twee gevalle. Jona, die profeet wie drie dae en drie nagte in die ingewande van die groot vis was, was van Galil\u00e9a, Gath-Hepher,<sup>5 <\/sup>om presies te wees, gele\u00eb minder as vyf myl van Nas\u00e1ret.<sup>6<\/sup> Hulle was ook verkeerd oor die profeet Yahushua omdat hierdie Galile\u00ebr die beloofde Messias was.<\/p>\n<p>Beide groepe mense, die menigtes en die godsdienstige leiers, het Yahushua as die Christus verwerp, ten minste deels, oor hul verkeerde interpretasie van wie Yahushua was en wat die Skrifte te s\u00ea het omtrent Christus. Wat kan ons leer van hulle ernstige fout?<\/p>\n<h3><b>Selfversekerdheid en Openhartigheid Verseker Nie Opregtheid Nie<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"292\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Selfvertroue is nie `n aanduiding van waarheid nie. N\u00f3g is opregtheid. Jy kan versekerd wees omtrent `n saak maar steeds verkeerd wees. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Selfversekerdheid is nie &#8216;n aanduiding van eerlikheid nie. N\u00f3g minder opregtheid. Jy mag verseker wees van `n saak maar steeds verkeerd wees. Die apostel Paulus het hierdie gevaar besef van diegene wie oortuigend kon praat omtrent die Skrifte maar nie weet waaroor hulle praat nie:<\/p>\n<p><b>1 Tim\u00f3the\u00fcs 1:6-7<\/b> Waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies; hulle wil leraars van die wet wees, alhoewel <b>hulle wat hulle s\u00ea, of die dinge wat hulle beslis beweer, nie verstaan nie.<\/b><\/p>\n<p>Christene neig om versekerd te wees in die begrip van wat die Skrifte omtrent Yahushua s\u00ea. Maar baie lees dit deur die prisma van Kerk tradisie en nie soos dit geskryf is nie, wat gevolglik eindig in `n verwronge siening van die mens wat Yahuwah na Sy regterhand verhef het.<\/p>\n<h3><b>Geleerdes Kan Verkeerd Wees <\/b><\/h3>\n<p>Ongelukkig, kan nie net aspirant Bybel onderwysers verkeerd wees nie; geleerdes kan ook verkeerd wees. Paulus, `n Farise\u00ebr wie onder die befaamde rabbi Gamali\u00ebl studeer het, was met die laastes ge\u00efdentifiseer.<sup>7 <\/sup>Voordat hy Yahushua as Heer en Messias erken het, was hy versekerd dat hierdie Nasar\u00e9ner nie die Christus was nie. Hy was so versekerd dat hy jag gemaak het op die Christene soos op diere en hulle vervolg, en wanneer die tyd aangebreek het, sy lot gewerp het ten gunste van hul dood.<sup>8<\/sup> Alhoewel hy in die Skrifte opgelei was, was Paulus, nes die Farise\u00ebrs van Johannes hoofstuk 7, verkeerd omtrent wie Yahushua was. Dus, is formele teologiese opvoeding nie `n borg van waarheid nie n\u00f3g iemand vrystel van foute, selfs gruwelike foute.<\/p>\n<h3><b>Wanneer Jou Insig Uitgedaag Word, Gaan Terug Na Die Bybel <\/b><\/h3>\n<p>Toe die Farise\u00ebrs deur diegene uitgedaag was wie minder opgevoed as hulle is, het hulle gefaal om hulleself te verootmoedig en die moontlikheid oordink dat hulle verkeerd kon wees. Maar, soos iemand eens ges\u00ea het, as jy nie oop is om verkeerd te wees nie, is jy nie toegewy om die waarheid te weet nie. Paulus het geskryf dat `n liefde vir waarheid lewensbelangrik is vir verlossing.<sup>9 <\/sup>Dit is geen verrassing dan dat Yahushua ges\u00ea het die Vader soek aanbidders wie Hom wil aanbid in gees en waarheid:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"319\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Farise\u00ebrs het te kort geskiet in `n liefde van die waarheid. Hulle het gefaal om die gedeeltes omtrent die Messias te ondersoek, deur instede hiervan te steun op wat hulle geleer was of hulle bevoegtheid om die Skrifte reg te onthou.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Johannes 4:23-26 <\/b>Maar daar kom `n uur, en dit is nou, wanneer die <b>ware aanbidders<\/b> <b>die Vader<\/b> in <b>Gees en waarheid<\/b> sal aanbid; want <b>die Vader soek<\/b> ook mense <b>wat Hom s\u00f3 aanbid<\/b>. <sup>24 <\/sup>Yahuwah is Gees, en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid. <sup>25 <\/sup>Die vrou s\u00ea vir Hom: \u201cEk weet dat die Messias kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom (Hy wat Christus genoem word), sal Hy ons alles verkondig. <sup>26 <\/sup>Yahushua s\u00ea vir haar: \u201cDit is <i>Ek<\/i> wat met jou spreek!\u201d<\/p>\n<p>Die Farise\u00ebrs het `n liefde vir waarheid kortgekom. Hulle het gefaal om die gedeeltes omtrent die Messias te ondersoek, wie staatmaak op wat hulle geleer het of hul bevoegdheid om die Skrifte reg te onthou. Hulle was onwillig om hul gunsteling paradigma teen Yahuwah se woord te beproef.<\/p>\n<p>As onderwysers, is dit skandelik dat hulle nie tyd geneem het om die kwessie geduldig te bespreek met diegene wie hulle gedink het verkeerd was nie. Instede om die waarheid in liefde te spreek,<sup>10 <\/sup>het hulle in woede uitgebars en diesulkes vervloek. Is dit nie `n wonder nie dat leermeesters `n strenger oordeel ontvang?<sup>11<\/sup> Daardie waarskuwing moes ons motiveer om ons te verootmoedig tensy ons verkeerd is in ons selfversekerde bewerings.<\/p>\n<p>Soveel dinge kan ons weghou om Yahushua te sien soos Hy werklik is en nie wat die geloofsbelydenisse ons vertel hy is nie. Ons onkunde van Kerk geskiedenis stel Skrifte verkeerd voor, en `n onwilligheid om deeglike ondersoek in die kwessie te maak kan skanse skep wat ons kan weghou om die eerste-eeuse Yahushua te sien in sy ganse menslikheid en Yahuwah-gegewe outoriteit. Nou, meer as ooit, moet ons onsself verootmoedig en Yahuwah vra om ons o\u00eb te open en ons insig te gee.<sup>12 <\/sup><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Johannes 7:31<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Miga 5:1<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Handelinge 2:22; 4:10, 22:8, ens.<\/p>\n<p><sup>4 <\/sup>Johannes 7:32, 44-45.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> 2 Konings 14:25<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>International Standard Bible Encyclopedia places Gath-Hepher two miles from Nazareth. <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/topical\/g\/gath-hepher.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/topical\/g\/gath-hepher.htm<\/a> While Easton\u2019s Bible Dictionary says it\u2019s about five miles from Yahushua\u2019 hometown. <a href=\"https:\/\/www.biblestudytools.com\/dictionary\/gath-hepher\/\" target=\"_blank\">https:\/\/www.biblestudytools.com\/dictionary\/gath-hepher\/<\/a><\/p>\n<p><sup>7 <\/sup>Filippense 3:5; Handeling 22:3, 19-20; 26:5.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> Handelinge 8:3; 22:4-5; 26:9.<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> 2 Thessalonicense 2:10.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Efesi\u00ebrs 4:11-16.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> Jakobus 3:1.<\/p>\n<p><sup>12<\/sup> Psalm 119:18, 144.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/confidently-wrong-about-Jesus\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons in die Skrifte die name van die Vader en Seun aangehaal, vervang, soos hulle oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255661,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255662","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T14:00:10+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/\",\"name\":\"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-06T01:59:02+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T14:00:10+00:00\",\"description\":\"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance","description":"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance","og_description":"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T14:00:10+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/","name":"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-06T01:59:02+00:00","dateModified":"2026-01-28T14:00:10+00:00","description":"Have you ever been so sure about something, that you doggedly held fast to your belief only to find out later that you were wrong?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/confidently-wrong-about-yahushua-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/confidently-wrong-about-yahushua\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Selfversekerd Verkeerd Omtrent Yahushua"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255662","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255662"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255661"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255662"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}