{"id":255659,"date":"2024-08-04T19:49:07","date_gmt":"2024-08-04T19:49:07","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/yahushua-die-wysheid-van-yahuwah\/"},"modified":"2026-01-28T13:59:53","modified_gmt":"2026-01-28T13:59:53","slug":"yahushua-die-wysheid-van-yahuwah","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/yahushua-die-wysheid-van-yahuwah\/","title":{"rendered":"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Nadat Josef en Maria Yahushua in die Tempel voorgestel het, word ons vertel dat die kindtjie gegroei en sterk geword en in wysheid toegeneem het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 2:40<\/b> En die Kindjie [Yahushua] het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. <u>En die genade van Yahuwah was op Hom<\/u>.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"286\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> \u201cEn die Kindjie [Yahushua] het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van Yahuwah was op Hom.\u201d (Lukas 2:40)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Toe Yahushua twaalf jaar oud was, het hy met sy gesin na Jerusalem gereis vir die Paasfees. Op hul terugtog na Jerusalem, het sy ouers besef dat hy nie onder hulle was nie. Hulle het na hom gesoek en hom in die Tempel gevind, te midde van die leraars:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 2:46-47<\/b> En n\u00e1 drie dae het hulle hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit <b>en na hulle luister en hulle uitvra<\/b>. <sup>47 <\/sup><b>En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.<\/b><\/p>\n<p>Lukas sluit hierdie storie in omtrent die Messias-in-wording deur weereens te s\u00ea, dat Yahushua toegeneem het in statuur en wysheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 2:52<\/b> En <b>Yahushua het toegeneem in wysheid<\/b> en grootte en <u>in genade by Yahuwah<\/u> en die mens.<\/p>\n<p>As Yahushua Yahuwah is, nes ortodoksie aanspraak op maak, stel hierdie verse `n groot probleem voor. Hoe kan Wysheid-oneindig voortdurend toeneem in wysheid? As Yahuwah, sou hy natuurlik hierdie karaktertrek besit het. Boonop skryf Lukas dat Yahushua ook nog Yahuwah se genade en guns ontvang het in toenemende mate. Indien Yahushua Yahuwah is, waarom sou Yahuwah behoefte het aan genade en guns van Yahuwah? Hierdie is self-kontrasterende stellings.<\/p>\n<p>Sommige mag dalk te\u00ebspreek dat net Yahushua se menslike natuur in wysheid toegeneem het, terwyl sy goddelike natuur ewig besit was. Maar die teorie van Christus se tweeledige-nature, ook bekend as die hipostatiese eenheid, is n\u00earens in die Skrifte te vinde nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Daar is geen direkte besprekings in die Nuwe Testament aangaande die tweeledige nature van die Persoon van Christus as beide goddelik en menslik nie<\/b>, en sedert die vroe\u00eb tye van Christelikheid, het teolo\u00eb verskeie sieninge gedebateer oor die insig van hierdie nature, wat by tye ekumeniese raadsittings, en skeurings tot gevolg gehad het.<sup>10 <\/sup><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die konsep van Christus se tweeledige nature het oor `n aansienlike periode ontwikkel. Dit was nie tot en met die Raadsbesluit van Chalcedon in 451 AD dat die leerstelling amptelike Kerk dogma geword het nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baptiste teoloog, Millard Erickson skryf inderdaad:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">[Yahushua se tweeledige nature] is een van die moeilikste teologiese probleme, binne die Drie-eenheid\u2026<b>Die kwessie word verder gekompliseer deur die relatiewe gebrek aan Bybelse materiaal waarmee gewerk word. Ons het geen direkte stelling in die Bybel omtrent die verhouding van die twee nature nie.<\/b><sup>11<\/sup><\/p>\n<p>Addisioneel, erken Bybel geleerde en professor, Charles Feinberg, dat die leerstelling van Yahushua se tweeledige nature nie in die Skrifte gevind kan word nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wanneer ons soek na insig in die hipostatiese eenheid in haar implikasies, daardie kenmerke en faktore daarin betrokke, is dit nie lank voordat ons vind dat <b>die Nuwe Testament geen sistematiese of formele uitleg van die leerstelling van die twee nature in die Persoon van Christus bevat nie.<\/b><sup>12<\/sup><\/p>\n<p>Dit is omdat die konsep van Christus se tweeledige nature ontwikkel het oor `n aansienlike periode. Dit was nie tot en met die Raadsbesluit van Chalcedon in 451 AD dat die leerstelling amptelike Kerk dogma geword het nie. Die kompleksiteite en teenstrydighede van hierdie spekulatiewe leerstelling moet nog bevredigend opgelos word. Maar wat duidelik is, is dat Yahushua in wysheid toegeneem het.<\/p>\n<h3><b>Christus, die Wysheid van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>Die Jode het geglo dat Yahuwah deur Sy wonderwerkende mag bekend gestel was; daarom, het hulle vir tekens gevra.<sup>12 <\/sup>Aan die ander kant, het die Grieke na God gesoek deur filosofie (die liefde, ondersoek, of studie van <i>sophia<\/i>, o.a., wysheid). Maar Yahuwah het ges\u00ea dat die w\u00eareld nie tot kennis van Hom sal kom deur hul wysheid nie.<sup>14 <\/sup>Hoe, dan kom die mens tot wysheid van Yahuwah? Deur die Christus wat Hy gestuur het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Korinthi\u00ebrs 1:23-24 <\/b>maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, `n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke<b>; <\/b><sup>24 <\/sup>maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: <b>Christus, die krag van Yahuwah en die wysheid van Yahuwah<\/b>. <b> <\/b><\/p>\n<p>Sommige interpreteer dat om te beteken dat Yahushua Yahuwah is sedert van hom ges\u00ea word om Yahuwah se mag en wysheid te wees. Maar, die Skrifte getuig dat Yahuwah het beide Sy mag en Sy wysheid deur die mens, Yahushua gemanifesteer of bekend gemaak. Ongelukkig, blyk dit`n struikelblok vir sommige te wees:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"214\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"284\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Petrus het ges\u00ea dat toe Yahushua wonderwerke gedoen het, was dit Yahuwah wat deur hom gewerk het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 13:54-57 <\/b>En Hy het in Sy vaderstad gekom en hulle geleer in hul sinagoge, sodat hulle verslae was en ges\u00ea het: Waar kry <b>Hy<\/b> <i>hierdie<\/i> wysheid en <b>kragte vandaan<\/b>? <sup>55 <\/sup>\u201cIs Hy nie die seun van die timmerman nie? Is die naam van sy moeder nie Maria en di\u00e9 van sy broers Jakobus en Joses en Simon en Judas nie? <sup>56 <\/sup>\u201cEn sy susters, is hulle nie almal by ons nie? <b>Waar kry Hy dan al hierdie dinge vandaan?<\/b> <sup>57 <\/sup>En hulle het aanstoot aan Hom geneem. Maar Yahushua s\u00ea vir hulle: \u201c`n Profeet is nie onge\u00eberd nie, behalwe in sy vaderland en in sy huis.\u201d<\/p>\n<p>Waar het Hy al hierdie wysheid en kragte vandaan gekry? Volgens die Skrifte, van Yahuwah? Petrus het ges\u00ea dat toe Yahushua wonderwerke gedoen het, was dit Yahuwah wat <i>deur<\/i> hom gewerk het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 2:22<\/b> \u201cIsraeliete, luister na hierdie woorde! Yahushua, die Nasar\u00e9ner, `n man wat deur Yahuwah vir julle aangewys met kragte en wonders en tekens wat Yahuwah deur Hom onder julle gedoen het, soos julle ook weet &#8211;<sup>15 <\/sup><\/p>\n<p>Yahushua is nie die Almagtige God nie maar die middel waardeur Yahuwah Sy magte vertoon het. Aangaande Christus wat goddelike wysheid besit, het die profeet Jesaja hiervan getuig toe hy omtrent die komende Messias (Christus) geskryf het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Jesaja 11:2<\/b> <u>en op Hom<\/u><b> sal die Gees van Yahuwah <\/b><u>rus<\/u><b>, die Gees van wysheid <\/b>en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van <u>die vrees van Yahuwah<\/u>. <b> <\/b><\/p>\n<p>Die Messias sal die gees van Yahuwah gegee word en, veral, die gees van wysheid. Nie dat hy Yahuwah is nie, maar dat hy sal optree in Yahuwah se wysheid, bemagtig deur Yahuwah se Gees. Net so, het Paulus gebid dat die God van Yahushua gelowiges in Efese dieselfde gees van wysheid sou gee:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Efesi\u00ebrs 1:17<\/b> dat <b>die God van onse Here Yahushua Christus, die Vader<\/b> van die heerlikheid, <b>aan julle die gees van wysheid <\/b>en openbaring in kennis van Hom <b>mag gee.<\/b><sup>16<\/sup><\/p>\n<h3><b>Yahushua het aan ons geword wysheid van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>Paulus se brief aan die Korinthi\u00ebrs voorsien ons met steeds meer insig aangaande Yahushua wat die wysheid van Yahuwah is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar deur Hom [Yahuwah] is julle in<b> Christus Yahushua, wat vir ons geword het wysheid uit Yahuwah <\/b>en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.<b> <\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> &#8220;Maar deur Hom [Yahuwah] is julle in Christus Yahushua, wat vir ons geword het wysheid uit Yahuwah en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. (1 Kor<font face=\"Times New Roman\"><font color=\"#666666\">. 1:30)<\/font><\/font><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die konteks van hierdie vers bespreek hoe Yahuwah, in Sy wysheid, vas stel dat die kruis van Christus die middel van verlossing sou wees. Sommige beskou die boodskap as dwaasheid, maar vir die verlostes, is dit die mag van Yahuwah.<sup>17 <\/sup>Daarom het Yahushua die wysheid van Yahuwah gemanifesteer en vervul aan diegene wie geglo het. Hierdie wysheid het nie sy oorsprong met Yahushua gehad nie maar het <i>van <\/i>Yahuwah gekom, nes die gedeelte s\u00ea. <i> <\/i><\/p>\n<p>Addisioneel, verwoord Paulus sy verlange vir die kerk in Kolosse om `n ware kennis van Yahuwah se verborgenheid te h\u00ea, dit is, Christus, die hoop van verlossing vir die Jode en ook vir die Heiden:<sup>18 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Kollosense 2:2-3<\/b> dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van Yahuwah en die Vader en <b><i>van Christus<\/i>, in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is. <\/b><\/p>\n<p>Paulus s\u00ea nie hier dat Christus die God van wysheid en kennis is nie, maar dat Christus is hoe ons dit kan verkry. The Good News Translation stel dit so:<\/p>\n<p>Op hierdie manier sal hulle God se verborgenheid ken, Christus homself. Hy is die sleutel wat al die verborge skatte van God se wysheid en kennis ontsluit.<\/p>\n<p>Net `n paar verse verder, waarsku Paulus die kerk teen pogings om wysheid en kennis te verkry deur een of ander middel anders as Christus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Kolossense 2:8 <\/b>Pas op dat niemand julle as buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietig misleiding nie, <b>volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die w\u00eareld en nie volgens Christus nie.<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"140\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"285\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Nadat Yahuwah Yahushua uit die dood opgewek het was die Christus waardig geag om selfs meer wysheid te ontvang&#8230;<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3><b>Yahushua Waardig Geag om Wysheid te Ontvang<\/b><\/h3>\n<p>Nadat Yahuwah Yahushua uit die dood opgewek het en hom verhoog het om aan Sy regterhand te sit, was die Christus waardig geag om selfs meer wysheid te ontvang, onder ander heerlike dinge:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 5:12<\/b> en met `n groot stem het hulle ges\u00ea, \u201c<b>Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang<\/b> die krag en rykdom en <b>wysheid <\/b>en sterkte en eer en heerlikheid en lof.<\/p>\n<p>Indien Yahushua die wyse, alwetende God is, sal dit geen sin maak nie omdat hy aangebore en ewig hierdie dinge besit het. Maar die konteks help ons om te verstaan dat Yahushua waardig geag is om hierdie wonderlike gawes van Yahuwah te ontvang omdat hy Yahuwah gehoorsaam was, sefs tot die dood toe.<\/p>\n<h3><b>Komplekse, post- Bybelse Redenasie of die Ge\u00efnspireerde Tekste?<\/b><\/h3>\n<p>Die hersiende tekse openbaar kritiese foute in die post-Bybelse teorie dat Yahushua `n godheid is.<\/p>\n<p>As voorbeeld, as Yahushua Yahuwah is\u2026<\/p>\n<ul>\n<li>Waarom moet hy met die Heilige Gees vervul word?<\/li>\n<li>En, waarom benodig hy die gees van wysheid as hy Wysheid is?<\/li>\n<li>Hoe sou Wysheid-oneinig wysheid <i>word<\/i>? Waarom sou Yahushua Yahuwah vrees as hy Yahuwah is?<\/li>\n<\/ul>\n<p>Daar is geen rasionele, Bybelse antwoord op hierdie vrae nie. Maar, as Yahushua die mens is wie deur Yahuwah verhoog is om oor die w\u00eareld te heers onder Sy outoriteit,<sup>19 <\/sup>sou hy goddelike wysheid benodig het, selfs meer as Salomo. En sou hy die vrees van Yahuwah benodig, want die Skrifte leer dat dit die begin van wysheid is.<sup>20 <\/sup><\/p>\n<p>Instede daarvan om na komplekse, post-Bybelse redenasies te gaan, soos die hipostatiese eenheid, om te verstaan hoe Yahushua in kennis toegeneem het, moet ons steun op die antwoorde voorsien deur die ge\u00efnspireerde tekse. Wanneer ons onsself in lyn bring met Yahuwah se woord en aanvaar dat Yahushua die menslike Messias is, verstaan ons sy behoefte aan Yahuwah se wysheid, genade, en guns.<\/p>\n<p>Bron: https:\/\/onegodworship.com\/jesus-the-wisdom-of-god\/<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> <i>Strong\u2019s Exhaustive Concordance of the Bible; Thayer\u2019s Greek Lexicon.<\/i><\/p>\n<p><sup>2<\/sup>\u201cWisdom,\u201d Dictionary.com, accessed 10-8-19.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> \u201cWisdom,\u201d <i>American Heritage Dictionary of the English Language<\/i>, Fifth Edition, (Houghton Mifflin Harcourt Publishing Company 2016), accessed online 11-13-19. <a href=\"https:\/\/www.ahdictionary.com\/word\/search.html?q=wisdom\" target=\"_blank\">https:\/\/www.ahdictionary.com\/word\/search.html?q=wisdom<\/a><\/p>\n<p><sup>4<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 3:19.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Jakobus 3:15-16.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>Jakobus 3:13-18.<\/p>\n<p><sup>7 <\/sup>Sien ook: Spreuke 2:6; Psalm 51:8 (HCSB).<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> \u201cWisdom,\u201d <i>Unger\u2019s Bible Dictionary, <\/i>(Chicago, IL: Moody Press, 1966), p. 1170.<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> 1 Konings 3:12; 4:29-31, 34; 10:4-10, 24.<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Christology, <i>Wikipedia, <\/i>toegang verkry 11-11-19.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> Millard J. Erickson, <i>Introducing Christian Doctrine, <\/i>(Grand Rapids, MI: Baker Book House, 2001), p. 234.<\/p>\n<p><sup>12<\/sup> Charles Lee Feinberg, \u201cThe Hypostatic Union,\u201d Bibliotheca sacra 92, no. 368 (1935): 412.<\/p>\n<p><sup>13<\/sup> Johannes 2:18; 6:30; Matth\u00e9\u00fcs12:38-39; 16:1-4; Markus 8:11; Luke 11:16, 29; 23:8.<\/p>\n<p><sup>14<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 1:18-22.<\/p>\n<p><sup>15<\/sup> SIen ook Handelinge 10:38; Johannes 10:32; 14:10, ens.<\/p>\n<p><sup>16<\/sup> Die definitiewe artikel \u201ca\u201d is nie teenwoordig in die Grieks nie. Dus kan \u201c`n gees van wysheid\u201d ook regmatig vertaal word as \u201cdie gees van wysheid\u201d<\/p>\n<p><sup>17<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 1:18-31.<\/p>\n<p><sup>18<\/sup> Die <i>verborgenheid<\/i> is dat Yahuwah verlossing aan die Heidene ook beskikbaar gestel het. Sien Kollosense 1:25-29 en Efesi\u00ebrs 3:3-13.<\/p>\n<p><sup>19<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 15:15-28.<\/p>\n<p><sup>20<\/sup> Spreuke 9:10, Psalm 111:10.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/Jesus-the-wisdom-of-God\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255658,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255659","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:59:53+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/\",\"name\":\"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-04T19:49:07+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:59:53+00:00\",\"description\":\"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance","description":"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance","og_description":"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:59:53+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/","name":"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-04T19:49:07+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:59:53+00:00","description":"If Yahushua is Yahuwah, why must he be filled with the Spirit of Yahuwah? Moreover, why would he need the spirit of wisdom if he is Wisdom?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/yahushua-the-wisdom-of-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua Die Wysheid van Yahuwah"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255659","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255659"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255658"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255659"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}