{"id":255656,"date":"2024-08-05T02:25:45","date_gmt":"2024-08-05T02:25:45","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/in-my-vader-se-naam\/"},"modified":"2026-01-28T13:59:40","modified_gmt":"2026-01-28T13:59:40","slug":"in-my-vader-se-naam","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/in-my-vader-se-naam\/","title":{"rendered":"In My Vader Se Naam"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"in-my-vader-se-naam\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Indien Yahushua God is en die tweede lid van `n drie-enige wese, nes vierde-eeuse raadbesluite later sou vasstel, sou ons verwag dat hy sou optree op `n manier soortgelyk aan `n goddelike natuur. As `n godheid, sou ons verwag dat Yahushua in sy naam sou kom, dit is, om op te tree in sy gesag, volgens sy eie wil of vasbeslotenheid. Maar wat ons in die Skrifte vind, is dat Yahushua nie een gedoen het nie. Instede daarvan het Yahushua ges\u00ea dat Hy in sy Vader se naam gekom het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 5:43<\/b> <b>\u201cEk het gekom in die naam van my Vader, <\/b>en julle neem my nie aan nie. As `n ander een in sy eie naam kom, h\u00f3m sal julle aanneem.\u201d <b> <\/b><\/p>\n<h3><b>Wat beteken dit om in iemand se naam te kom? <\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"290\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>&#8220;Ek het in die naam van my Vader gekom, en julle het my nie ontvang nie; as `n ander in sy eie naam kom, h\u00f3m sal julle aanneem.\u201d (Johannes 5:43)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wat het Yahushua bedoel toe hy s\u00ea hy in die Vader se naam kom? Volgens Bybel geleerde D.A. Carson, beteken die idioom <i>om in iemand se naam te kom<\/i> in hierdie konteks dat Yahushua \u201cas sy Vader se afgesant\u201d<sup>1 <\/sup>gekom het. Andrew Murray, sendeling, pastoor, en skrywer, brei uit op die Bybelse gebruik van die frase in sy boek <i>In My Name:<\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wat is `n persoon se naam? Daardie woord of uitdrukking<sup> <\/sup>waarin `n persoon geroep of aan ons voorgestel word. Wanneer ek `n naam noem of hoor, stel dit die hele persoon voor, wat ek van hom weet, en die indruk wat hy op my gemaak het. Die naam van `n koning sluit sy eer [sic] sy mag, en sy koninkryk in. Sy naam is die simbool van sy mag\u2026En wat is dit om iets te doen in die naam van iemand anders? Dit is om met mag en gesag van daardie ander persoon te kom, as die verteenwoordiger en plaasvervanger.<sup>2 <\/sup><\/p>\n<h3><b>Agentskap<\/b><\/h3>\n<p>Skrifte voorsien ons met voorbeelde van profete wie gekom het as Yahuwah se agente of verteenwoordigers, wie Yahuwah se naam gedra het. Byvoorbeeld, die profeet Dani\u00ebl het erken dat die volk van Israel gefaal het om te luister na diegene wie Yahuwah in Sy naam gestuur het:<sup>3<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Dani\u00ebl 9:6 <\/b>\u201cEn ons het nie geluister na <b>u knegte, die profete, wat in u Naam gespreek het<\/b> tot konings, ons owerstes en ons vaders en tot die hele volk van die land nie.<\/p>\n<p>By die brandende bos, het Yahuwah Moses bemagtig om in Sy naam te spreek met sy mede Isaeliete en die faroa van Egipte.<sup>4 <\/sup>Toe die Israeliete later voorberei het om die beloofde land in te gaan, het Yahuwah voorspel dat Hy `n ander profeet, nes Moses, sou stuur, wat ook bemagtig sou wees om Hom te verteenwoordig:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Deuteron\u00f3mium 18:18-19<\/b> \u2018`n Profeet sal Ek vir julle verwek <u>uit die midde van hulle broers, soos jy is<\/u>, <b>en Ek sal sy woorde in sy mond l\u00ea, en Hy sal aan hulle s\u00ea alles wat Ek Hom beveel.<\/b> <sup>19 <\/sup>En die man wat nie luister na <b>My woorde<\/b> wat <b>Hy in my Naam spreek nie<\/b>, van hom sal Ek self rekenskap afeis.\u201d<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua was die beloofde profeet wie in Yahuwah se naam gekom het, wat net die woorde spreek wat Yahuwah aan hom gegee het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua was daardie beloofde profeet wat sou kom in Yahuwah se naam,<sup>5 <\/sup>wat net die woorde gespreek het aan hom gegee om te spreek.<sup>6 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:6-8<\/b> \u201cEk het <b>u Naam<\/b> geopenbaar aan die mense wat U My uit die w\u00eareld gegee het. Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee, en hulle het <b>U woord<\/b> bewaar. <sup>7 <\/sup>\u201cNou weet hulle dat alles wat u My gegee het, van U kom. <sup>8 <\/sup>Want <b>die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee<\/b>; en hulle het <i>dit<\/i> ontvang en waarlik erken dat Ek van U uitgegaan het, <b>en hulle het geglo dat U My gestuur het.<\/b>\u201d<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Nie net was Yahushua die beloofde profeet nie, hy was ook die beloofde herder.<sup>8 <\/sup>Yahuwah het deur Miga geprofeteer dat Hy `n man sou stuur wat die volk sou lei in \u201cdie naam van Yahuwah sy God.\u201d Hierdie herder sou, inderdaad, heers <u>vir<\/u> Yahuwah (nie as Yahuwah soos vierde-eeuse eksegete dit later sou teoretiseer nie).<sup>9 <\/sup>Die menigte wat buite Jerusalem vergader het om Yahushua binne-in die stad te begelei, op wat ons deesdae Palm Sondag noem, het verstaan dat Yahushua daardie heerser sal wees gestuur in die naam van Yahuwah:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 12:13<\/b> [die menigte] palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! GESE\u00cbND IS HY WAT <b>KOM IN DIE NAAM VAN DIE HERE, die Koning van Israel.\u201d <\/b><\/p>\n<p>Yahushua is inderdaad Yahuwah se uitverkose koning (Jesaja 42:1; Matt. 12:18) <i>wie gekom het in die naam of gesag van die HERE [Yahuwah]<\/i>. Kragtens sy agentskap, het Yahushua dit duidelik gemaak dat om hom te ontvang, beteken dat jy die Een ontvang wat hom gestuur het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Markus 9:37 <\/b>\u201cElkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My. En <b>elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het.\u201d <\/b><\/p>\n<p><b>Wat het geleerdes te s\u00ea: <\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ortodokse geleerdes is vinning om te erken dat wanneer Yahushua in Johannes 5:43 ges\u00ea het hy in sy Vader se naam gekom het, beteken dit hy het gekom as verteenwoordiger van Yahuwah.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ortodokse geleerdes is vinnig om te besef dat toe Yahushua in Johannes 5:43 ges\u00ea het dat hy in sy Vader se naam gekom het, beteken dat hy gekom het as verteenwoordiger van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Ellicott\u2019s Commentary for English Readers<\/b> &#8211; Ek kom in my Vader se naam \u2013 So ver van self-verheffing en eer-soeke, het Hy gekom in die naam, as verteenwoordiger, van die Vader, gelei slegs deur Sy wil, om net Sy eie werk te doen (Johannes 4:34).<sup>10<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Gill\u2019s Exposition of the Entire Bible <\/b>\u2013 Ek kom in my Vader se naam\u2026.Mag en outoriteit; met sy toestemming, met sy wil, en volgens `n ooreenkoms met hom: Christus het nie uit sy eie gekom nie, in sy eie inisiatief, deur `n afsonderlike mag en wil van sy eie nie, maar was geroep, en gestuur, en het gekom deur wedersydse ooreenkoms; en het sy geloofsbriewe saam met hom gebring, deur sy werke en wonders te doen wat sy Vader aan hom gegee het hy moes doen.<sup>11<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Expositor\u2019s Greek Testament <\/i><\/b>\u2013 Dit is net omdat ek gekom het in die Vader se naam dat julle my nie ontvang nie. Dat hulle nie werklik vir God liefgehad het nie kon hulle Yahushua nie waardeer en aanvaar wie in God se naam gekom het nie, dit is, wie werklik vir God verteenwoordig het nie.<sup>12<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Craig S. Keener, The Gospel of John <\/b>\u2013 Dat Johannes verwerp was alhoewel hy in die Vader se naam gekom het (5:43a) dui daarop dat sy vyande God verwerp het, want om in die naam van die Vader te kom beteken om as sy verteenwoordiger te kom (cf. 12:13).<sup>13<\/sup><\/p>\n<p>Yahushua het vryelik erken dat hy gekom het as Yahuwah se verteenwoordiger maar nooit ges\u00ea het dat hy Yahuwah was nie. Maar, het hy gekom as een wat gestuur was op die gesag van Yahuwah die Vader, \u201cbegelei slegs deur Sy wil, deur slegs Sy werk te doen.\u201d<sup>14 <\/sup><\/p>\n<h3><b>Die werke bewys dat Yahushua in Yahuwah se naam gekom het<\/b><\/h3>\n<p>Sommige het verkeerdelik die wonderwerke van Yahushua toegeskryf aan `n innerlike goddelike mag. Maar ons word vertel dat dit Yahuwah was wie gewerk het deur Yahushua die Christus.<sup>15 <\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 10:24-25 <\/b>En die Jode het Hom omring en vir Hom ges\u00ea: \u201cHoelank hou U ons in onsekerheid? <b>As U die Christus is, s\u00ea dit vir ons ronduit.<\/b> Yahushua antwoord hulle: <b>\u201cEk het dit vir julle ges\u00ea, en julle glo nie. Die werke wat Ek doen in die Naam van my Vader, die getuig van My. <\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Baie weier om te glo dat Yahushua `n man is wat in die naam van sy God gekom het, wat instede daarop aandring dat hy Yahuwah is wat as `n mens gekom het. Maar indien Yahushua God is, waarom het hy nie in sy eie goddelike naam en intrinsieke outoriteit gekom nie?<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua se werke bewys dat hy die Christus was wat gekom het in Yahuwah se naam, maar hulle wou hom nie glo nie. Ongelukkig is daar `n ander tipe ongeloof wat deesdae heers. Baie weier om te glo dat Yahushua `n man is wat in die naam van sy God gekom het, wat instede daarop aandring dat hy Yahuwah is wat as `n mens gekom het. Maar indien Yahushua God is, waarom het hy nie in sy eie goddelike naam en intrinsieke outoriteit gekom nie? Waarom sou die tweede lid van die drie-eenheid, iets waaroor die Bybel nooit gepraat het nie, kom as `n verteenwoordiger van die Heilige Gees? Of die hele Drie-eenheid, in daardie geval? Dis omdat die Drie-eenheid `n post-Bybelse ontwikkeling is wat Skrifte kontrasteer.<sup>16<\/sup> Yahushua self het ges\u00ea dat die Vader die enigste God is, terwyl hy die Christus is wie Yahuwah gestuur het.<sup>17 <\/sup>Yahushua se getuienis is inderdaad betrouenswaardig.<\/p>\n<p>Sommige sal daarop aanspraak maak dat Fillipense 2 aandui dat Yahushua die geteoretiseerde God-natuur is, nes sommige die gedeelte interpreteer dat dit beteken om te kom instede daarvan om te verkies om onder die Vader se outoriteit te kom. Maar die konteks openbaar dat die gedeelte beter verstaan \u200b\u200bword as dat Yahushua die regte en voorregte wat aan Hom as Yahuwah se Christus (Messias) verleen is, dit wil s\u00ea, die aangestelde koning, opsy gesit het om &#8216;n voorbeeld van nederige diensbaarheid te stel.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"vuiste-vader-en-seun\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fists-father-and-son.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 450px; height: 630px;\">Skrifte leer herhaaldelik dat Yahushua nie gekom het uit sy eie inisiatief of outoriteit nie; maar, sy boodskap en die werke uitgevoer was omdat Yahuwah hom gestuur het en was werkend deur hom. Pastoor en Bybel geleerde Matthew Poole se parafrase van Johannes 5:43 som dit goed op:<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Ek kom geklee met `n <b>outoriteit van my Vader, deur Hom gestuur<\/b> vir die doel, om sy <b>wil te openbaar<\/b> aan die mens vir hulle verlossing; <b>Ek spreek, ek doen niks maar deur die outoriteit van my Vader wat my gestuur het<\/b>; n\u00f3g mik ek na my eie heerlikheid, <b>maar die heerlikheid van Hom wat my gestuur het: nogtans gee julle geen krediet aan my woorde nie, of aanvaar my nie, as die een wat Yahuwah gestuur het<\/b> as die Verlosser van die mens nie.<sup>18<\/sup><\/p>\n<p>Ortodoksie gaan voort om sy post-Bybelse siening oor die man van Nas\u00e1ret in te prent tenspyte van Yahushua se dikwels-herhaalde getuienis dat hy Yahuwah die Vader se verteenwoordiger is, nie Yahuwah homself nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 5:43<\/b> <b>\u201cEk het gekom in die Naam van my Vader, en julle neem My nie aan nie.<\/b> As `n ander <u>in sy eie naam kom<\/u>, <u>h\u00f3m sal julle aanneem<\/u>.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> D.A. Carson, <i>The Gospel According to John, <\/i>Vol. 43<i>, <\/i>(Grand Rapids: Wm B. Eerdmans Publishing, 1991), p. 505.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Andrew Murray, <i>In My Name, <\/i>(Henry Altemus Company, Philadelphia, 1896), p. 4.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Maar vir hulle wie s\u00ea dat hulle in Yahuwah se naam gekom het, maar nie deur Hom gestuur is nie, het Yahuwah `n ernstige teregwysing gegee. Deuteron\u00f3mium 18:20-22.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Exodus 3:10-22; 5:23.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Handelinge 3:22-26; 7:37 en 52; Johannes 6:14; 7:40; 9:17; Matth\u00e9\u00fcs 21:11; 23:37-39; Lukas 7:16; 24:19.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>Johannes 7:14, 16; 8:26, 28, 38, 40; 12:49-50; 14:10, 24; 17:6-8.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/john\/17.htm\" target=\"_blank\">Sien Johannes 17:11-12<\/a>.<\/p>\n<p><sup>8 <\/sup>Johannes 10:11, 14.<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> Miga 5:2 en 4. Sommige interpreteer vers twee om te beteken dat Yahushua in die hemel as Yahuwah vooraf-bestaan het. Maar die frase \u201cSy \u2026\u201d dui daarop dat die menslike leier `n deel was van Yahuwah se plan van voor die grondligging van die w\u00eareld, nie dat Yahushua letterlik vooraf-bestaan het nie. Sien ook Handelinge 2:23; 1 Petrus 1:20; Openbaring 13:8<\/p>\n<p><sup>10<\/sup> Ellicott\u2019s Commentary for English Readers, <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm<\/a><\/p>\n<p><sup>11<\/sup> Gill\u2019s Exposition of the Entire Bible, <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm<\/a><\/p>\n<p><sup>12<\/sup> Expositor\u2019s Greek Testament, <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm<\/a><\/p>\n<p><sup>13<\/sup> Craig S. Keener, <i>The Gospel of John: A Commentary, Volume 1 <\/i>(Grand Rapids: Baker Academic, 2012), p. 660.<\/p>\n<p><sup>14<\/sup> Ellicott\u2019s Commentary for English Readers, <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm<\/a><\/p>\n<p><sup>15<\/sup> Handelinge 2:22; 10:38; 14:10; Johannes 5:36, ens.<\/p>\n<p><sup>16<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 8:6; 1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 2:5; Efesi\u00ebrs 4:6; Johannes 17:1,3.<\/p>\n<p><sup>17<\/sup> <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/nasb\/john\/17.htm\" target=\"_blank\">John 17:1, 3<\/a>.<\/p>\n<p><sup>18<\/sup> Matthew Poole\u2019s Commentary, <a href=\"https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm\" target=\"_blank\">https:\/\/biblehub.com\/commentaries\/john\/5-43.htm<\/a><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/in-my-fathers-name\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255655,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255656","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-father-yahuwah-one-god"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:59:40+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/\",\"name\":\"In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-05T02:25:45+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:59:40+00:00\",\"description\":\"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"In My Vader Se Naam\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance","description":"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance","og_description":"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:59:40+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/","name":"In My Vader Se Naam - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-05T02:25:45+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:59:40+00:00","description":"What did Yahushua mean when he said he came in his Father\u2019s name?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/in-my-fathers-name-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/in-my-fathers-name\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"In My Vader Se Naam"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255656","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255656"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255655"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255656"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}