{"id":255644,"date":"2024-07-27T02:49:12","date_gmt":"2024-07-27T02:49:12","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/my-vader-se-koninkryk\/"},"modified":"2026-01-28T13:58:28","modified_gmt":"2026-01-28T13:58:28","slug":"my-vader-se-koninkryk","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/my-vader-se-koninkryk\/","title":{"rendered":"My Vader Se Koninkryk"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"My Vader Se Koninkryk\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Baie Christene glo dat Yahushua die koninkryk vir ewigheid sal regeer omdat hy God is; dus, behoort die koninkryk inherent aan hom. Aan die ander kant, openbaar die Skrifte `n ander prentjie aangaande die komende koninkryk, aan wie dit hoort, en die rede vir Yahushua se heerskappy.<\/p>\n<h3><b>Die Koninkryk Behoort aan die Vader<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"292\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> As die soewerein, behoort die koninkryk aan God. Maar aan watter God? Die Drie-eenheid? Nie volgens Yahushua nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Psalms praat dikwels van Yahuwah in terme van koninklikheid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 47:3 <\/b>Want Yahuwah, die Allerhoogste, is gedug, `n groot Koning oor die hele aarde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 103:19 <\/b>Yahuwah het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles.<\/p>\n<p>As die soewerein, behoort die koninkryk aan God. Maar aan watter God? Die Drie-eenheid? Nie volgens Yahushua nie. In sy instruksionele gebed, het Yahushua ges\u00ea dat die koninkryk aan die Vader behoort:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 6:9-10<\/b> \u201cSo moet julle dan bid: <b>Onse Vader<\/b> wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; <sup>10 <\/sup>laat <b>u koninkryk<\/b> kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde.\u201d<\/p>\n<p>In dieselfde konteks identifiseer Yahushua weereens die koninkryk van die Vader as eiendom van die Vader, wat dit <i>Sy koninkryk noem<\/i>:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 6:33<\/b> \u201cMaar soek eers die koninkryk van Yahuwah en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.<\/p>\n<p>Weereens, op `n ander geleentheid, het Yahushua bevestig dat die koninkryk inderdaad die Vader s`n is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 26:29 <\/b><sup>29 <\/sup>\u201cMaar Ek s\u00ea vir julle: Ek sal van nou af nooit meer van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die <b>koninkryk van My Vader<\/b>.\u201d<\/p>\n<h3><b>Yahuwah het Heerskappy Gedelegeer in die Koninkryk<\/b><\/h3>\n<p>As koning oor die ganse Skepping, het Yahuwah besluit om die beheer van Sy Koninkryk te delegeer na die mensdom:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>G\u00e9nesis 1:26 en 28 <\/b>\u201cEn Elohim het ges\u00ea: Laat ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en <b>laat hulle heers<\/b> oor die visse van die see en die vo\u00ebls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat oor die aarde kruip\u201d\u2026 En Elohim het hulle gese\u00ebn, en Elohim het vir hulle ges\u00ea: \u201cWees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, en <b>onderwerp dit en heers oor<\/b> die visse van die see en die vo\u00ebls van die hemel en oor al die diere wat oor die aarde kruip.\u201d<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"214\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"278\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Vanaf die begin, was Yahuwah se plan vir die mens om te heers oor die aarde in sy onthalwe.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die woord \u201cheers\u201d in hierdie gedeelte is <i>radah <\/i>in Hebreeus, en dit beteken: om <i>heerskappy te h\u00ea<\/i>.<sup>1 <\/sup>Vanaf die begin, was Yahuwah se planne dat die mens oor die aarde moes heers in Sy onthalwe. Inderdaad beskou geleerdes Adam as Yahuwah se koninklike agent wie gestuur was om oor die aarde te heers, maar moes bly onder gesag van Yahuwah. Die Wycliffe Bible Commentary praat hiervan wanneer dit s\u00ea:<\/p>\n<p>[Mens] moes God se verantwoordelike verteenwoordiger en rentmeester op aarde wees, om sy Skepper se wil uit te voer en goddelike doel te vervul. W\u00eareld heerskappy sou aan hierdie nuwe skepsel gegee word\u2026Hierdie verhewe skepsel, met sy ongelooflike voorregte en moeilike verantwoordelikhede, moes leef en handel in `n koninklike wyse.<sup>2<\/sup> <sup> <\/sup><\/p>\n<p>The New Oxford Annotated Bible stem saam dat die mens se rol was om oor die aarde te heers as Yahuwah se verteenwoordiger:<\/p>\n<p>Geskape na die beeld van God<b>, is die mens die skepsel deur wie God sy heerskappy op aarde manifesteer<\/b>. Die taal weerkaats \u201ckoninklike teologie\u201d \u2026 As God se verteenwoordiger, word die mens heerskappy gegee (Ps 8:6-8).<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>The Spirit Filled Bible lewer ook kommentaar oor die mens se unieke plek as Yahuwah se agent op aarde:<\/p>\n<p>God het die mens geskape om Sy <b>koninkryks agent te wees, om te heers<\/b> en die res van die skepping te onderwerp, insluitende die aggressiewe sataniese magte, wat binnekort daarop inbreuk sou maak.<sup>4<\/sup><\/p>\n<p>As koning homself het Dawid bewondering en lof uitgespreek oor hierdie goddelike plan vir die mensdom om te heers in Yahuwah se onthalwe.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"277\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Dawid, homself `n koning, het bewondering en lof uitgedruk vir hierdie goddelike plan vir die mensdom om te heers in Yahuwah se onthalwe.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 8:5-10 <\/b>Wat is die <b>mens<\/b> dat U aan hom dink, en <b>die mensekind <\/b>dat U hom besoek? <sup>6<\/sup> U het hom `n weinig minder gemaak as `n goddelike wese<sup>5<\/sup> en <b>hom met eer en heerlikheid gekroon<\/b>. <sup>7<\/sup> <b>U laat hom heers oor die werke van U hande; <sup>8 <\/sup>U het alles onder sy voete gestel<\/b>: skape en beeste, die almal, en ook die diere van die veld, <sup>9 <\/sup>die vo\u00ebls van die hemel en die visse van die see. <sup>10<\/sup> O <b>HERE <\/b>[Yahuwah], onse Here, <b>hoe heerlik is u Naam<\/b> op die ganse aarde!<\/p>\n<p>Alhoewel Adam `n spesiale plek as heerser onder die Allerhoogste gehad het, het hy ongehoorsaam geraak en was hy gevolglik onttroon en uitgedryf uit die Tuin van Eden. Sy oorweldiger, Satan, het die heerser of \u201cGod\u201d van hierdie w\u00eareld geword:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Johannes 5:19 <\/b>Ons weet dat ons uit Yahuwah is, en<b> die hele w\u00eareld in <i>die mag van<\/i> die Bose l\u00ea.<\/b><\/p>\n<p>Maar Yahuwah het nie Sy plan laat vaar vir die mens om oor die aarde te heers in Sy onthalwe nie. N\u00e1 Adam se sondeval, het Yahuwah vertel van `n ander mens, gebore uit `n vrou, wie, hoewel gewond deur Satan, hom uiteindelik sal oorwin.<sup>6<\/sup> Boonop sou hierdie man `n nakomeling van Koning Dawid wees <sup>7<\/sup> en hy sal vir ewig oor die koninkryk regeer. Paulus noem hierdie man die laaste Adam<sup>, 8 <\/sup>maar hy is beter bekend as Yahushua van Nas\u00e1ret, wie die Christus genoem word. Christus en sy ekwivalent, Messias, wat Yahuwah se gesalfde, beteken, `n benaming vir die een Yahuwah gekose om te heers oor die komende koninkryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/praying-together.jpg\" style=\"width: 720px; height: 459px;\"><\/p>\n<h3><b>Messias sal heers in Yahuwah se onthalwe<\/b><\/h3>\n<p>Yahuwah het die profeet Miga gebruik om te voorspel dat, nes die eerste Adam, sal die komende koning heers in Yahuwah se onthalwe:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Miga 5:1 <\/b>\u201cEn jy, Betlehem \u00c9frata, <i>klein<\/i> om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar <b><u>vir My<\/u><\/b> uitgaan Een wat <b>`n Heerser<\/b> in Israel <b>sal wees<\/b>; en sy uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.\u201d<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Psalm 2 bied verdere magtige bewys dat die Messias sou heers as Yahuwah se gesalfde koning.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Psalm 2 bied verder magtige bewyse dat die Messias sou heers as Yahuwah se gesalfde koning. Hier, ten dele, is die profesie waarvan Petrus ges\u00ea het sy vervulling vind in Yahushua:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 2:1-2, 6-8, 10-12<\/b> Waarom woel die nasies en bedink die volk nietige dinge? <sup>2 <\/sup>Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste <b>hou saam raad teen Yahuwah<\/b> <u>en<\/u> <b>teen sy Gesalfde<\/b> en <i>s\u00ea<\/i>: \u2026 <sup>6<\/sup> <b>\u00c9k tog het my Koning gesalf<\/b> oor Sion, my heilige berg.\u201d <sup>7 <\/sup>Ek wil vertel van die besluit: Yahuwah het aan my ges\u00ea: <b>U is my Seun<\/b>, vandag het Ek self U gegenereer <sup>8<\/sup> <b>Eis van My<\/b>, en <b>Ek wil nasies gee<\/b> as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting\u2026 <sup>10 <\/sup>Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! <sup>11<\/sup> <b>Dien Yahuwah met vrees<\/b>, en juig met bewing. <sup>12<\/sup> <b>Kus die Seun<\/b>, dat Hy nie toornig word en julle <i>op<\/i> die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam.<\/p>\n<p>Jesaja het van die Messias se heerskappy gepraat onder Yahuwah se gesag. In die profeet se gewilde gedeelte oor die lyding van Messias, vra hy, \u201cWie het ons boodskap geglo? En aan wie was die arm van Yahuwah openbaar?\u201d Jesaja gebruik die frase \u201carm van Yahuwah\u201d om die komende Messias aan te dui. Dit is hierdie \u201carm van Yahuwah,\u201d wat vir Yahuwah sal heers:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Jesaja 40:10 <\/b>Kyk, die Heer Yahuwah sal kom as `n Sterke, <b>en sy arm sal heers;<\/b> kyk, sy loon is by Hom, en sy beloning is voor sy aangesig.<\/p>\n<p>Es\u00e9gi\u00ebl stel ook die komende koning voor as iemand wie sal dien, nie as Yahuwah nie, maar as Yahuwah se dienskneg:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Esegi\u00ebl 34:23<\/b> \u201cEn <b>Ek sal een enkele <\/b>herder oor hulle verwek, en hy sal hulle laat wei, <b>naamlik My kneg Dawid<\/b>; hy sal hulle laat wei, en hy sal vir hulle `n herder wees. <sup>24 <\/sup>En <b>Ek, Yahuwah sal vir hulle `n God wees<\/b>, en <b>my kneg Dawid `n vors in hul midde<\/b>. Ek, Yahuwah het dit gespreek.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Es\u00e9gi\u00ebl 37:25<\/b><sup> 25 <\/sup>En hulle sal woon in die land wat Ek aan my kneg Jakob gegee het, waar julle vaders in gewoon het; ja, h\u00falle sal daar woon, hulle kinders en hulle kindskinders tot in ewigheid; en <b>my kneg Dawid sal hulle vors wees vir ewig<\/b>.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua is die goeie herder en die kneg van Yahuwah wie verhef was na die regterhand van Yahuwah as Prins en Heiland.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die naam Dawid is `n metafoor vir die komende Messias. Hy sal hul herder en prins wees, terwyl Yahuwah hul God sal wees. Inderwaarheid is Yahushua die goeie herder en die kneg van Yahuwah<sup>9<\/sup> wie verhef was tot Yahuwah se regterhand as Prins en Heiland.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 5:30-31 <\/b>\u201cDie God van ons vaders het Yahushua opgewek, wat julle omgebring het deur hom aan `n kruishout te hang. <sup>31 <\/sup>\u201c<b>Hom het Yahuwah as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog<\/b> om aan Israel bekering en vergifnis van sonde te skenk.<\/p>\n<p>Dit is belangrik om op te let dat Yahuwah Yahushua aangestel het in hierdie posisie; hy was nie koning totdat Yahuwah hom aangewys het as sulks nie:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Psalm 89:28 <\/b>\u201cJa, <b>Ek sal hom <\/b>`n <i>eersgeborene maak<\/i>, <b>die hoogste onder die konings van die aarde<\/b>.<\/p>\n<p>Maar ortodoksie leer dat Yahushua die w\u00eareld sal regeer, nie omdat Yahuwah hom aangestel het nie, maar omdat hy homself Yahuwah is. Sommige stel voor dat beide Yahushua en Yahuwah Konings van Konings en Here van Here genoem word as bewys van Yahushua se goddelikheid. Maar diegene wie hierdie bewering maak blyk onkundig te wees dat hierdie frases eenvoudige Hebreeuse spreekwoorde is wat die <i>beste van die bestes beteken<\/i>. Boonop, is hul gebruik nie beperk tot godheid nie maar kan gebruik word vir enige groot koning. Soos byvoorbeeld, Koning Art\u00e1sasta, van Persi\u00eb en Koning Nebukadn\u00e9sar van Babilon was \u201ckonings van konings\u201d genoem, weens hul rykdom, mag, en uitgebreide koninkryke. Hoeveel te meer die Messias!<\/p>\n<p>Ander het aangevoer dat Yahushua Yahuwah moes wees omdat net Yahuwah die w\u00eareld kan regeer. Ongelukkig openbaar hierdie idee `n tekort aan insig aangaande Yahuwah se plan vir die mens om die aarde te regeer as Sy agent. Boonop reflekteer dit die mislukking om die totaliteit van die Skrifte oor hierdie saak te bepeins. Soos byvoorbeeld, skryf Paulus dat Yahushua verhef was tot hierdie verhewe posisie deur Yahuwah, nie omdat hy Yahuwah is nie, maar weens sy uiterste gehoorsaamheid aan sy God:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong>Filippense 2:8-11<\/strong> En in gedaante gevind as `n mens, het Hy homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood aan die kruis. <sup>9 <\/sup><b>Daarom het<\/b> <b>Yahuwah Hom ook uitermate verhoog<\/b> en <b>Hom<\/b> `n naam <b>gegee<\/b> wat bo elke naam is, <sup>10<\/sup> <b>sodat<\/b> in die naam van Yahushua sou BUIG ELKE KNIE van wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, <sup>11 <\/sup>en elke tong <b>sou bely dat Yahushua Christus<\/b> die <b>Here is tot heerlikheid van Yahuwah die Vader<\/b>.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua was deur Yahuwah verhoog en die hoogste naam gegee, die hoogste gedelegeerde mag. Inderwaarheid het Yahushua verskeie kere erken dat Yahuwah hom gesag verskaf het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua was deur Yahuwah verhoog en die hoogste naam gegee, die hoogste gedelegeerde mag. Inderwaarheid het Yahushua verskeie kere erken dat Yahuwah hom gesag verskaf het. Soos byvoorbeeld:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 11:27<\/b> [Yahushua het ges\u00ea] \u201cAlles is aan My oorgegee deur my Vader\u2026<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 28:18<\/b> [Yahushua het ges\u00ea] \u201cAan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 3:35 <\/b>\u201cDie Vader het die Seun lief en het alles in sy hand gegee.<\/p>\n<p>En volgens die Pauliniese gedeeltes vroe\u00ebr aangehaal, was dit Yahuwah die Vader wie alle dinge onderwerp het aan Christus. Met ander woorde, daar was `n tyd toe alles nie onderwerp was aan die man van Nas\u00e1ret nie, maar nou is hulle. Boonop is Yahushua se verheffing oor alle dinge ges\u00ea om tot verheerliking van Yahuwah, die Vader te wees, nie tot die Seun nie. Waarom? Want dit was alles net Yahuwah se toedoen. Yahuwah het vir Christus gekies. Yahuwah het vir Christus gesalf en bemagtig. Yahuwah het Christus uit die dood opgewek. Yahuwah het Christus verhef tot aan Sy regterhand en het alle dinge aan hom onderwerp.<\/p>\n<p>Die feit dat Yahushua deur Yahuwah verhef was om aan sy regterhand te sit, die hoogste moontlike mag gegee is, en alle dinge onderworpe aan hom demonstreer Yahushua se menslikheid, nie `n vierde-eeuse, teoretiese godheid nie. Want as Yahushua inderdaad Yahuwah was, sou hy alreeds hierdie dinge besit het. Dit is onsinnig om te s\u00ea dat Yahuwah verhef was na `n posisie en rang wat hy inherent gehad het. Aan die ander kant is Paulus se ge\u00efnspireerde stelling lynreg in harmonie met Yahuwah se plan vir die mens om te heers oor die aarde.<\/p>\n<h3><b>Yahuwah het aan Yahushua die Koninkryk gegee.<\/b><\/h3>\n<p>Dat Yahushua nie inherent die koninkryk van Yahuwah besit het nie word verder beskryf in die Skrifte. Die profeet Dani\u00ebl het `n visioen aangeteken waarin hy die Seun van die Mens sien, voorgestel aan Yahuwah en heerskappy, heerlikheid en `n koninkryk gegee word:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"287\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die profeet Dani\u00ebl het `n visioen aangeteken waarin hy die Seun van die Mens sien voorgestel aan Yahuwah en heerskappy, heerlikheid en `n koninkryk gegee word.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Dani\u00ebl 7:13-14 <\/b>\u201cEk het gesien in die naggesigte, en kyk, met die wolke van die hemel het Een gekom soos die <b>Seun van `n Mens<\/b>, en <b>Hy het gekom tot by die Oue van dae, en hulle het Hom nader gebring voor Hom<\/b>. <sup>14<\/sup> \u201cEn <b>aan Hom was gegee heerskappy en eer en koningskap<\/b>; en al die volke en <i>tale en nasies<\/i> het Hom vereer; sy heerskappy is `n ewige heerskappy wat nie sal vergaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sou word nie.<\/p>\n<p>Ons sien hierdie profesie herhaal word in Yahushua se geboorte verslag:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 1:32 <\/b>\u201cHy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here <b>Yahuwah sal aan Hom die troon van Sy vader Dawid gee<\/b><\/p>\n<p>Die frase, \u201c<i>die troon van Sy vader Dawid\u201d <\/i>is aanduidend van die Messias en die komende koninkryk. Verderaan getuig Yahushua homself dat dit Yahuwah die Vader is wie aan hom `n koninkryk voorsien:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 22:28-30 <\/b>\u201cDit is julle wat altyddeur by My gebly het in My versoekinge; <sup>29 <\/sup>En Ek beskik vir julle `n koninkryk <b>soos my Vader dit vir My beskik het<\/b>, <sup>30<\/sup> sodat julle kan eet en drink aan My tafel in <b>My koninkryk<\/b> en op die trone sit om die twaalf stamme van Israel te oordeel. <sup> <\/sup><\/p>\n<p>Indien Yahushua Yahuwah was, sou hy nie nodig gehad het dat enigeen hom `n koninkryk gee nie, want dit sou inherent syne wees. Maar Yahushua is die laaste Adam wie die verlore mensdom gered het, daarom het Yahuwah die koninkryk aan hom onderwerp.<\/p>\n<h3><b>In die Koninkryk, Bly die Seun Onderworpe aan die Vader <\/b><\/h3>\n<p>Nes Adam heerskappy gegee was oor die aarde terwyl steeds onder die gesag van Yahuwah, het Yahushua soortgelyk `n onderhewige rol in die koninkryk beset.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Korinthi\u00ebrs 15:23-28<\/b> Maar elkeen in sy eie orde: as eersteling <b>Christus<\/b>, daarna die wat aan Christus behoort by sy koms. <sup>24<\/sup> Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan Yahuwah die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en gesag en mag vernietig het. <sup>25 <\/sup>Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het.<sup>26<\/sup> Die laaste vyand wat vernietig word, is die dood. <sup>27 <\/sup>Want <b>Hy het alles aan sy [Christus se] voete onderwerp<\/b>, maar wanneer Hy s\u00ea dat alles onderwerp is, is dit duidelik dat Hy uitgesonder is wat alles aan Hom onderwerp het. <sup>28 <\/sup><b>En wanneer alles aan Hom [Yahuwah, die Vader] onderwerp is, dan<\/b> <b>sal ook die Seun self, Hom onderwerp<\/b> aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, <b>sodat Yahuwah alles in almal kan wees<\/b>. <b> <\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"229\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Skrifte verklaar dat die Seun onderhewig sal wees aan die Vader in die komende koninkryk.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Skrifte verklaar dat die Seun onderhewig sal wees aan die Vader in die komende koninkryk. Dit moet as geen verrassing kom nie, want Yahushua het ges\u00ea dat die Vader groter is as almal, selfs groter as hyself:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 14:28 <\/b>\u201cJulle het gehoor dat Ek aan julle ges\u00ea het: Ek gaan weg en Ek kom <i>weer<\/i> na julle toe. As julle My liefgehad het, sou julle bly wees dat Ek ges\u00ea het: Ek gaan na my Vader, <b>omdat my Vader groter is as Ek<\/b>.<\/p>\n<p>Hierdie gedeeltes maak geen sin indien Yahushua Yahuwah is nie. Maar hulle word duidelik wanneer ons verstaan dat Yahushua nie Yahuwah is nie, maar die Christus van Yahuwah.<\/p>\n<p>Yahushua mag heers as Yahuwah se agent, maar eintlik, behoort die koninkryk aan Yahuwah die Vader.<\/p>\n<h3><b>Die Vader Sal Aan Ons die Koninkryk Gee<\/b><\/h3>\n<p>Yahushua die laaste Adam, was getrou aan Yahuwah in elke aspek. Sy gehoorsaamheid het `n weg vir ons geopen om terug te keer na die koninkryk, nie net as inwoners maar as deel van sy heerskappy:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Dani\u00ebl 7:18 en 27 <\/b>\u201cEn <b>die heiliges van die Allerhoogste<\/b> sal <b>die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid\u2019<\/b>\u2026 <sup>27 <\/sup>\u2018Dan word <b>die koningskap en die heerskappy en die grootheid van <i>die<\/i> koninkryke<\/b> onder die ganse hemel <b>gegee aan die volk van die heiliges van die Allerhoogste<\/b>, hulle koninkryk <i>is `n<\/i> ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 12:32 <\/b>\u201cMoenie vrees nie, klein kuddetjie, want <b>julle Vader het `n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee<\/b>.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><i>Lukas 22:28-30 <\/i><\/b><i>\u201cEn dit is julle wat altyddeur by My gebly het in my versoekinge. <sup>29<\/sup> <b>En Ek beskik vir julle `n koninkryk soos my Vader dit vir My beskik het, <sup>30<\/sup><\/b> sodat julle kan eet en drink aan my tafel in my koninkryk <b>en op trone sit om die twaalf stamme van Israel te oordeel. <\/b><\/i><b><\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Openbaring 3:21 \u2018Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon<\/b>, soos Ek ook oorwin het en saam met My Vader op sy troon gaan sit het.<\/p>\n<p>Indien, soos sommige pogings aanwend om te redeneer, dat heerskappy in die komende koninkryk geidentifiseer word as een om godheid te h\u00ea, dan kan jy en ek net sowel ook <i>God<\/i> genoem word. Maar die Skrifte getuig dat gedeelde heerskappy is nie aanduidend van `n gedeelde God-essens nie. Dit is eerder `n bewys dat Yahuwah Sy belofte nagekom het vir die mens om te heers in Sy heerlike koninkryk. Laat ons daarom by ons koning aansluit in die gebed, \u201cVader, laat U koninkryk kom!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/diverse-group.jpg\" style=\"width: 720px; height: 701px;\"><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> New American Exhaustive Concordance of the Bible, #7282a <i>radah.<\/i><\/p>\n<p><sup>2<\/sup>The Wycliffe Bible Commentary, Charles F. Pfeiffer, ed., (Chicago, IL; Moody Press, 1962), p. 4.<\/p>\n<p><sup>3 <\/sup>The New Oxford Annotated Bible (RSV), (Oxford University Press,1977), p. 2-3.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> The Spirit-Filled Bible (NKJV), Jack W. Hayford, ed., (Nashville, TN: Thomas Nelson, 1991), p. 5.<\/p>\n<p><sup>5<\/sup> The Masoretiese teks s\u00ea, &#8220;elohim.&#8221; Die KJV en andere vertaal dit as &#8220;engele,&#8221; maar dit is dieselfde woord vertaal as &#8220;God\/god&#8221; (2,366 keer) iewers in die OT. (The Geneva Bible, RSVA, RV, LITV, en andere vertaal dit as &#8220;God.&#8221;)<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> Gen\u00e9sis 3:15; Johannes 12:31.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Handelinge 2:29-32; Lukas 1:33, ens.<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> 1 Korinthi\u00ebrs 15:45; Romeine 5:14.<\/p>\n<p><sup>9 <\/sup>Johannes 10:10, 14; Handeling 3:26; 4:27, 30.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/my-fathers-kingdom\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255643,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255644","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:58:28+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/\",\"name\":\"My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-07-27T02:49:12+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:58:28+00:00\",\"description\":\"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"My Vader Se Koninkryk\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance","description":"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance","og_description":"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:58:28+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/","name":"My Vader Se Koninkryk - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png","datePublished":"2024-07-27T02:49:12+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:58:28+00:00","description":"Many Christians believe Yahushua will rule the kingdom for eternity because he is God. Scripture, however, reveals a different picture of the coming kingdom.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/my-fathers-kingdom-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/my-fathers-kingdom\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"My Vader Se Koninkryk"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255644","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255644"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255643"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255644"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}