{"id":255624,"date":"2023-11-10T18:25:40","date_gmt":"2023-11-10T18:25:40","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/yahushua-het-in-die-wereld-gekom\/"},"modified":"2026-01-28T13:56:56","modified_gmt":"2026-01-28T13:56:56","slug":"yahushua-het-in-die-wereld-gekom","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/yahushua-het-in-die-wereld-gekom\/","title":{"rendered":"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"yahushua-het-in-die-w\u00eareld-gekom\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<h3><b>Die Belangrikheid vir die Insig in Joodse Idiome<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"288\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Om `n vreemde taal behoorlik te verstaan, is dit belangrik om die idiome wat algemeen tot daardie kultuur is, te verstaan.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Om `n vreemde taal behoorlik te verstaan, is dit belangrik om die idiome wat algemeen tot daardie kultuur is, te verstaan. Jy kan jou verbeel hoe iemand wie nie van Amerika is mag optree as hy vertel word \u201com iemand op te smeer\u201d om hul guns of daardie ete by `n duur restaurant te kry wat \u201c`n arm en been\u201d sal kos. Sonder die ware kennis van sulke frases, sal die oningeligtes dit neem \u201cop gesigwaarde.\u201d<\/p>\n<p>Hierdie wan-kommunikasies kan gebeur wanneer die Skrifte geskryf vanuit `n tradisionele Hebreeuse gedagtegang in Engels vertaal is. Indien die leser onbewus is van die idiome wat gebruik is, mag verwarring volg. Soos een uitvoerende beampte van Bybelsagteware opgemerk het:<\/p>\n<p>Dit is te maklik om Skrifte te lees asof dit gister geskryf is. Maar ons stel ons bloot aan merkwaardige misverstande wanneer ons die Bybel lees deur `n moderne lens. As ons die Bybel wil verstaan, het ons behoefte daaraan om dit te sien deur die oog van iemand van die kultuur waarin dit geskryf is\u2026. Jy kan nie Christelikheid verstaan sonder die behoorlike insig in Juda\u00efsme nie.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Hoewel daar baie Hebra\u00efsme in die Skrifte te vinde is, sal die fokus punt wees om die volgende idiome te ondersoek: om \u201c<i>in die w\u00eareld te kom,<\/i>\u201d om te s\u00ea iemand of iets is \u201c<i>nie van hierdie w\u00eareld nie,\u201d<\/i> en om \u201c<i>in die w\u00eareld gestuur te wees.\u201d <\/i>Hierdie uitdrukkings is dikwels gebruik om die idee te ondersteun dat Yahushua vooraf in die hemel bestaan het voor sy koms na die aarde. Maar soos ons sal sien, beteken dit iets heeltemals anders.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Wat sou <em>eerste-eeuse<\/em> Jode verstaan het wanneer hulle hoor dat Yahushua \u201chet in die w\u00eareld gekom?\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 3:17<\/b> \u201cWant <u>Yahuwah<\/u> het sy <u>Seun in die w\u00eareld gestuur<\/u> nie om die w\u00eareld te veroordeel nie, maar dat die w\u00eareld deur Hom gered kan word.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Johannes 4:9 <\/b>Hierin is die liefde van Yahuwah in ons geopenbaar, dat <u>Yahuwah sy<\/u> eniggebore <u>Seun in die w\u00eareld gestuur het<\/u>, sodat ons deur Hom kan lewe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 1:15 <\/b>Dit is `n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat <u>Christus Yahushua in die w\u00eareld gekom het<\/u> om sondaars te red, <i>van wie<\/i> ek die vernaamste is.\u201d<\/p>\n<p>Omdat ons vertel is dat Yahushua in die hemel vooraf-bestaan het as die logos of woord van Yahuwah voor sy vleeswording in die baarmoeder van Maria, interpreteer baie Christene bogenoemde gedeeltes, en soortgelykes, om te beteken dat Yahushua letterlik gekom het van die boonste atmosfeer binne-in ons aardse ryk. Maar is dit wat die Bybel skrywers wou verkondig? Wat sou eerste-eeuse Jode verstaan het wanneer hulle hoor dat Yahushua \u201chet in die w\u00eareld gekom?\u201d<\/p>\n<h3><b>Vooraf-bestaan vs Vooraf-bestaan<\/b><\/h3>\n<p>Die Bybelse Hebra\u00efse konsep van vooraf-bestaan-dat dinge vooraf-bestaan het maar slegs in die sin dat hulle bestaan in die denke en voorkennis van Yahuwah-is baie anders as die idee van`n letterlike vooraf-bestaan soos geglo deur die Kerk Vaders. Skrywer en Kerk historikus Kegan Chandler skryf:<\/p>\n<p>Wat ons die klassieke Joodse siening van vooraf-bestaan noem is veel anders [van die letterlike vooraf-bestaan van Griekse filosofie]. Die oudste Hebreeuse konsepsie was nie die letterlike en ontologiese sin van die Grieks nie; maar eerder, dit het slegs bestaan in die \u201cvoorkennis\u201d of \u201cvoorordinansie\u201d van God. In hierdie sin het betekenisvolle figure, voorwerpe en simbole eers in die hemel by God \u201cbestaan\u201d voordat hulle op hul vasgestelde tye \u2019n werklikheid geword het. Hierdie dinge het nie letterlik en fisies in een of ander ver-af dimensie gewoon nie, maar was persoonlik gevisualiseer deur God in sy ewige plan vir die heelal.<sup>2<\/sup><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Baie van die Kerk Vaders het ingeskryf by die leerstellings van filosowe soos Heraclitus, Plato en Philo, wat geleer het dat alle dinge letterlik vooraf-bestaan het voordat dit bestaan het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie van die Kerk Vaders het ingeskryf by die leerstellings van filosowe soos Heraclitus, Plato en Philo, wat geleer het dat alle dinge letterlik vooraf-bestaan het voordat dit bestaan het. Byvoorbeeld, alle siele is onsterflik en het in die hemel bestaan voor vleeswording en na die w\u00eareld gekom het.<\/p>\n<p>Nog `n voorstaander van die letterlike vooraf-bestaan van siele was Justin Martyr, die tweede-eeuse Apostoliese Vader,<sup>3<\/sup> wie die eerste was wat Philo se leerstelling van die ewige, on-persoonlike Logos ge\u00efnterpreteer het as in wese die pre-vleesgeworde Yahushua. Maar, vir die vroe\u00eb Kerk, het die logos van Yahuwah bestaan uit Yahuwah se gedagtes, idees, planne, doelwitte, wysheid, ens., uitgedruk in woorde. Boonop was die konsep dat Yahuwah homself in die baarmoeder van `n maagd sou vlees word, teenstrydig aan tradisionele Hebra\u00efse denke. <i>The Encyclopedia of Ethics and Religions<\/i> s\u00ea, \u201cDaar is in die Ou Testament geen aanduiding van onderskeiding in die Godheid nie; dit is &#8216;n anakronisme om \u00f3f die leerstelling van die Inkarnasie \u00f3f di\u00e9 van die Drie-eenheid in die bladsye daarvan te vind.\u201d<sup>4<\/sup> Verder skryf Michael Goulder, professor en Bybel geleerde:<\/p>\n<p>Dit is die vooroordeel van ortodoksie om voortdurend middelterme oor die hoof te sien. Die vroegste kerk [het Yahushua nie] as God die Seun gesien nie, maar as die mens deur Yahuwah opgewek en [wie aanwys] dat die Heilige Gees oor die kerk uitgestort sal word. (Handelinge 2:33).<sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Wat het die eerste-eeuse Jode en Christene dan verstaan \u200b\u200bonder die frase Yahushua \u201chet in die w\u00eareld gekom,\u201d moes beteken?<\/p>\n<h3><b>Het in die W\u00eareld gekom<\/b><\/h3>\n<p>Aan die Bybelse Hebra\u00efse denke, was \u201chet in die w\u00eareld gekom\u201d `n spreekwoord wat beteken het om in bestaan te kom en <i>gebore te word<\/i>. Byvoorbeeld, Yahushua het hierdie idioom gebruik om die hartseer en vreugde van sy dissipels te vergelyk wat hulle sou ondervind na sy dood met die emosie van `n nuwe moeder.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"250\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Aan die <em>Bybelse Hebra\u00efse denke<\/em>, was \u201chet in die w\u00eareld gekom\u201d `n spreekwoord wat beteken het om in bestaan te kom en gebore te word.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 16:21<\/b> \u201c`n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat <u>`n mens in die w\u00eareld gebore is<\/u>.<\/p>\n<p>Uit die konteks sien ons natuurlik dat \u201cin die w\u00eareld\u201d geassosi\u00eber is met om gebore te word. Volgens Merriam Webster`s Dictionary, word hierdie idioom deesdae deur Engelssprekendes gebruik.\u201d<sup>6<\/sup> Wanneer ons dit egter in samehang met Yahushua lees, is die betekenis standaard di\u00e9 van die Kerkvaders se Platonies-ge\u00efnspireerde siening van Yahushua se letterlike vooraf-bestaan \u200b\u200bin die hemel.<\/p>\n<p>Ons sien ook die beeldspraak deur Paulus gebruik in sy brief aan Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 6:7<\/b> Want ons het <u>niks in die w\u00eareld ingebring nie<\/u>; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie.<\/p>\n<p>Hier is die betekenis dieselfde: om gebore te wees. In `n ander voorbeeld gebruik Yahushua dieselfde frase wanneer hy voor Pilatus verskyn:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 18:37<\/b> Pilatus s\u00ea toe vir Hom: Is U dan tog `n koning? Yahushua antwoord: \u201cU s\u00ea dat Ek `n koning is. <u>Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die w\u00eareld gekom<\/u>, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem.\u201d<\/p>\n<p>In hierdie gedeelte gebruik Yahushua `n letterlike middel bekend as \u201csinonieme parallelisme\u201d waarvan die <i>Encyclopaedia Britannica<\/i> s\u00ea \u201cbehels die herhaling in die tweede deel van wat reeds in die eerste uitgedruk is, terwyl die woorde bloot gevarie\u00ebr word.\u201d<sup>7<\/sup><\/p>\n<p>Hiervoor is Ek gebore [eerste deel] en hiervoor het Ek in die w\u00eareld gekom [eerste deel herhaal met ander woordkeuse]. Johannes18:37.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"151\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"263\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Om gebore te word <em>en om in die w\u00eareld te kom<\/em> is sinonieme.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Met ander woorde, om gebore te word en om in die w\u00eareld te kom is sinonieme. Nog `n voorbeeld van hierdie Hebra\u00efsme is te vinde in Yahushua se gesprek met Marta net voordat haar broer Lasarus uit die dood opgewek was.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 11:25-27<\/b> Yahushua s\u00ea vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo sal lewe al het hy ook gesterwe; <sup>26<\/sup> en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?\u201d <sup>27<\/sup> Sy antwoord Hom: \u201cJa, Here, ek glo dat U <u>die Christus is<\/u>, die <u>Seun van Yahuwah<\/u>, <u>wat in die w\u00eareld sou kom.<\/u><\/p>\n<p>Neem notisie dat Marta Yahushua die Christus (gesalfde een) verklaar het, die Seun van Yahuwah, `n Messiaanse titel. Nes ander tradisionele Jode, het Marta nie aanspraak gemaak op die tweede-eeuse idee aangevoer deur Justin Martyr dat Yahushua vooraf-bestaan het in die hemel voor sy vleeswording nie. Hierdie siening was anachronisties en vreemd vir die Skrifte. Maar Marta het verstaan dat Yahushua die Joodse Messias was wiese tyd aangebreek het, nie dat hy deur die kosmos gereis het na die Aarde nie.<\/p>\n<p>Boonop die menigte van verskeie duisende, deur Yahushua gevoed, het nie die Platoniese siening ondersteun dat vooraf-bestaande siele deur tyd en ruimte reis om op die aarde te wandel nie. Instede daarvan het hulle verstaan dat die profeet wie Yahuwah beloof het om te stuur was gebore en was, selfs nou, in hul midde.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"226\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Om \u201cin die w\u00eareld te kom\u201d is ook figuurlik gebruik om \u201cgeboorte\u201d van sonde te beskryf.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 6:13-14<\/b> Hulle maak toe bymekaar en het twaalf mandjies gevul met brokstukke van die vyf garsbrode wat oorgeskiet het by die wat ge\u00ebet het. <sup>14<\/sup>Toe die mense dan die tekens sien wat Yahushua gedoen het, s\u00ea hulle: Hy is waarlik die profeet <u>wat in die w\u00eareld sou kom<\/u>.\u201d<\/p>\n<p>Om \u201cin die w\u00eareld te kom\u201d is ook figuurlik om \u201cgeboorte\u201d van sonde te beskryf. Skryf Paulus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Romeine 5:12<\/b> Daarom dan, soos deur een mens sonde in die w\u00eareld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het\u2014<\/p>\n<p>Sonde het nie letterlik in een of ander inter-kosmiese spasie gewoon nie, Paulus gebruik eenvoudig maar net die frase as `n metafoor om die intrede van sonde in Yahuwah se ongerepte skepping te illustreer.<\/p>\n<h3><b>Nie van hierdie W\u00eareld nie<\/b><\/h3>\n<p>`n Soortgelyke frase aan \u201cin die w\u00eareld kom\u201d wat sommige interpreteer as bewys van Yahushua se letterlike vooraf-bestaan is die frase \u201cnie van hierdie w\u00eareld nie.\u201d Ons sien dit gebruik deur Yahushua in sy sogenaamde \u201cho\u00eb priesterlike gebed.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"214\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"285\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>&#8220;Hulle [die dissipels] is nie van die w\u00eareld nie, net soos Ek nie van die w\u00eareld is nie.<font color=\"#666666\"><font face=\"Times New Roman\">&#8220;<\/font><\/font> (Johannes 17:16) <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes <\/b><strong>17:14-16<\/strong> \u201cEk het hulle U woord gegee, en die w\u00eareld het hulle gehaat, omdat <u>hulle nie van die w\u00eareld is nie, <b>net soos<\/b> Ek nie van die w\u00eareld is nie<\/u>. <sup>15 <\/sup>Ek bid nie dat U hulle uit die w\u00eareld wegneem nie, maar dat U hulle van die Bose bewaar. <sup>16 <\/sup>\u201c<u>Hulle<\/u> is <u>nie van die w\u00eareld nie, <b>net soos<\/b> Ek nie van die w\u00eareld is nie<\/u>.<\/p>\n<p>Neem notisie dat daar eintlik geen verwysing na die hemel is in hierdie gedeelte nie. Maar, die konteks openbaar dat Yahushua die frase gebruik het met die bedoeling dat hy nie hoort of werk volgens hierdie w\u00eareld sisteem nie. Hoe weet ons dit? Want in watter wyse ookal Yahushua die frase toepas, geld dit vir ons, want hy het ges\u00ea dat sy dissipels is \u201cnie van die w\u00eareld nie nes ons (d.i., op dieselfde wyse). Ek is nie van die w\u00eareld nie.\u201d Daarom, \u201cnie hierdie w\u00eareld nie\u201d kan nie beteken dat Yahushua letterlik van die hemel kom nie, want dit sou beteken dat ons net sowel letterlik van die hemel kon kom.<\/p>\n<h3><b>In die W\u00eareld Gestuur <\/b><\/h3>\n<p>Nog `n frase wat soortgelyk is aan die idioom in die w\u00eareld gekom is die frase \u201cin die w\u00eareld gestuur.\u201d Instede daarvan om te beteken dat Yahuwah Yahushua in die w\u00eareld gestuur het van buite (d.i. die hemel), beteken die frase om geografies uit te stuur om `n werk te doen vir Yahuwah. Nes Yahuwah Yahushua in die w\u00eareld gestuur het, is ons ook uitgestuur om die Vader se wil te doen. Yahushua het gebid:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Nes Yahuwah Yahushua in die w\u00eareld gestuur het, is ons ook uitgestuur om die Vader se wil te doen.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:18 en 20-21 <\/b>\u201c<b>Soos<\/b> U <u>my gestuur het in die w\u00eareld<\/u>, <u>het<\/u> <b>Ek ook<\/b> <u>hulle in die w\u00eareld gestuur<\/u>\u2026 <sup>20<\/sup> En Ek heilig Myself vir hulle, sodat hulle ook in waarheid geheilig kan wees. <sup>21<\/sup> Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo- <sup>21 <\/sup>dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, <u>sodat die w\u00eareld<\/u> kan weet dat U My gestuur het.<\/p>\n<p>Yahushua se gebed was dat gelowiges in die w\u00eareld mag gaan \u201cnes\u201d (in dieselfde manier) Yahushua in die w\u00eareld gestuur was. Met ander woorde, hulle was deur Yahuwah bemagtig om die wil van Yahuwah te doen. Ons was inderdaad beopdrag \u201cGaan die hele w\u00eareld in en verkondig die evangelie aan die hele skepping.\u201d Markus 16:15.<\/p>\n<p>Ter afsluiting, sekere Joodse idiome soos \u201chet in die w\u00eareld gekom\u201d nes dit deur `n Platoniese filter van `n letterlike vooraf-bestaan gesien word, lyk of dit impliseer dat Yahushua in die hemel vooraf-bestaan voor sy koms na die aarde. Maar met die behoorlike Hebra\u00efse raamwerk in plek, sien ons dat hierdie idiome dra `n meer logiese verduideliking en een wat beter pas met die Skriftelike siening van vooraf-bestaan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Petrus 1:20 <\/b>wat wel [Yahushua] <u>vooraf geken<\/u> is voor die grondlegging van die w\u00eareld, maar in hierdie laaste tye geopenbaar is om julle ontwil.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 1:15 <\/b>Dit is `n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Yahushua <u>in die w\u00eareld gekom het<\/u> om sondaars te red, <i>van wie<\/i> ek die vernaamste is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"pas-gebore-baba-hart-voete\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/newborn-baby-heart-feet.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align:center\"><b> <\/b><\/p>\n<hr>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>1<\/sup> Kaleb Cuevas, \u201cReading Scripture Through the Proper Lens,\u201d <i>Logos.com<\/i>, July 21, 2015, accessed 04-29-19, https:\/\/blog.logos.com\/2015\/07\/reading-scripture-through-the-proper-lens\/<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>2<\/sup> Kegan A. Chandler, <i>The God of Jesus in Light of Christian Dogma, <\/i>(McDonough, GA: Restoration Fellowship, 2016), p. 342.<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\">Die Apostoliese Vaders, moet nie verwar word met die apostels van Yahushua nie, was teolo\u00eb wie in die eersteen tweede eeue geleef het. Hulle was \u201capostolies\u201d genoem omdat van hulle ges\u00ea was, bekend met een of meer van die twaalf apostels of deur hulle be\u00efnvloed was.<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>4<\/sup>\u201cGod,\u201d <i>Encyclopedia of Ethics and Religion<\/i>, ed. James Hastings, (Edinburgh: T. &amp; T. Clark, Vol. 6, 1919), p. 254<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>5<\/sup>Michael Goulder, <i>Incarnation and Myth: the Debate Continued, <\/i>(Eerdmans, 1979), p. 143.<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>6<\/sup>\u201cto come into the world,\u201d <i>Merriam Webster\u2019s Dictionary, <\/i>online accessed 4-28-19 https:\/\/www.merriam-webster.com\/dictionary\/come%20into%20the%20world<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\"><sup>7<\/sup> \u201cKetuvim,\u201d <i>Encyclopaedia Britannica<\/i>, accessed 04-17-19, https:\/\/www.britannica.com\/topic\/biblical-literature\/The-Ketuvim#ref1096330<\/p>\n<hr>\n<p style=\"text-align: left;\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/Jesus-came-into-the-world\/<\/p>\n<p style=\"text-align: left;\">Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"featured_media":255623,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255624","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:56:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/\",\"name\":\"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-10T18:25:40+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:56:56+00:00\",\"description\":\"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance","description":"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance","og_description":"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:56:56+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/","name":"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-10T18:25:40+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:56:56+00:00","description":"What would first-century Jews have understood when they heard that Yahushua came into the world?","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/yahushua-came-into-the-world-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/yahushua-came-into-the-world\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua Het In die W\u00eareld Gekom"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255624","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255624"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255623"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255624"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}