{"id":255603,"date":"2024-05-27T20:32:19","date_gmt":"2024-05-27T20:32:19","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-beginsel-van-agentskap-in-die-ou-testament\/"},"modified":"2026-01-28T13:55:04","modified_gmt":"2026-01-28T13:55:04","slug":"die-beginsel-van-agentskap-in-die-ou-testament","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-beginsel-van-agentskap-in-die-ou-testament\/","title":{"rendered":"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Die beginsel van agentskap, ook bekend as die wet van agentskap, is `n belangrike gebod wat ons help om Skrifte as `n geheel beter te verstaan, meer spesifiek, wie Yahushua is, sy bediening, en sy verhouding met Yahuwah. Diegene wie die gange van akademie bewandel, het lank reeds van hierdie beginsel geweet. Ongelukkig, is diegene wie beopdrag is met die instruksie van die Christene in die kerkbanke, of onbewus daarvan of het nagelaat om dit te deel met diegene in hul sorg.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> n Agent word beskryf as een wie \u201cbemagtig is om te handel vir of in die plek van iemand anders.\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wat, dan is die beginsel van agentskap? `n Agent word beskryf as een wie \u201cbemagtig is om te handel vir of in die plek van iemand anders.\u201d In Hebreeuse terme, is die agent of die \u201ceen gestuur\u201d genoem die <i>shaliah<\/i> (<i>ook shaliach, salaiah, salah<\/i>). Die woord kom van die werkwoord <i>shelach<\/i>, wat beteken <i>om te stuur<\/i>. James McGrath, professor en Nuwe Testament geleerde, skryf:<\/p>\n<p><b>Agentskap was `n essensi\u00eble deel van alledaaglikse lewe in die antieke w\u00eareld. Indiwidue soos profete en engele genoem in die Joodse Geskrifte was as \u201cagente\u201d van God beskou<\/b>. <u>Die sleutel idee<\/u> aangaande agentskap in die antieke w\u00eareld blyk of dit opgesom kan wees in die frase uit rabbynse literatuur so dikwels in hierdie konteks aangehaal: \u201c<b>Die een gestuur is soos die een wie hom gestuur het<\/b>.\u201d<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Ons vind die beginsel van agentskap regdeur die Skrifte ge\u00efllustreer. Dit is belangrik om te onthou dat `n teks nie noodwendig moet spesifiseer dat iemand so te s\u00ea \u201cgestuur\u201d is nie, vir die beginsel om in werking te wees is nie.<\/p>\n<h3><b>Adam en Eva<\/b><\/h3>\n<p>Die eerste voorbeeld wat ons in die Skrifte het van iemand wie beopdrag is om in die plek van Yahuwah op te tree is Adam en Eva:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahuwah het Adam en Eva aangestel, (en deur uitbreiding, die hele mensdom) met heerskappy oor die Skepping in Sy onthalwe.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Genesis 1:26-28 <sup>26 <\/sup><\/b>En Elohim het ges\u00ea:<b> <\/b>Laat ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en <b>laat hulle heers<\/b> oor die visse van die see en die vo\u00ebls van die hemel en die vee en oor al die diere wat oor die aarde kruip. <sup>27<\/sup> En Elohim het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van Elohim het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. <sup>28 <\/sup>En Elohim het hulle gese\u00ebn, en Elohim <b>het vir hulle ges\u00ea: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers oor<\/b> die visse van die see en die vo\u00ebls van die hemel en oor al die diere wat op die aarde kruip.\u201d<\/p>\n<p>Die woord \u201cheers\u201d in Hebreeus is <i>radah,<\/i> en dit beteken <i>om heerskappy daaroor te h\u00ea, om te heers of te onderwerp.<\/i><sup>2 <\/sup>Yahuwah het Adam en Eva aangestel, (en deur uitbreiding, die hele mensdom) met heerskappy oor die Skepping in Sy onthalwe. Baker`s Evangelical Dictionary of Biblical Theology s\u00ea:<\/p>\n<p>Die koninkryk van Yahuwah is `n konsep wat die oorspronklike bevel koppel dat die mensdom, <b>as sy agente<\/b>, die aarde onderwerp en heerskappy daaroor moet op neem.<\/p>\n<p>Bo en behalwe dit, s\u00ea The Spirit-Filled Bible, \u201cYahuwah het die mens geskape om <b>Sy koninkryks agent<\/b> te wees, om die res van die skepping te beheer en te onderwerp\u2026<sup>3<\/sup>. As `n agent was Adam \u201cdie seun van Yahuwah\u201d genoem.<sup>4<\/sup><\/p>\n<h3><b>Eli\u00ebser, Dienskneg van Abraham<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>`n Algemene gesegde onder die rabbi`s was \u201cdie een wie gestuur is is soos die een wat hom stuur\u201d of \u201c`n mens se agent is gelyk aan homself.<font face=\"Times New Roman\"><font color=\"#666666\"><\/font><\/font><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nog `n voorbeeld van agentskap is te vinde in Genesis 24. Abraham maak sy dienaar, wie baie geleerdes geglo het Eli\u00ebser moes wees, belowe dat die patriarg se seun, Isak, nie met iemand moes trou van `n heidense nasie nie. Om dit te verseker, het Abraham Eli\u00ebser na die voorvader land gestuur om `n vrou te vind tussen sy familielede. Deur so te doen, het Abraham Eli\u00ebser effektief gesag gegee om in sy plek op te tree. Bybel geleerde, Marianne Meye Thompson, skryf oor die beginsel van agentskap en hoe dit gebruik kan word om in verskeie wettige transaksies, insluitend gere\u00eblde huwelike:<\/p>\n<p>In die rabbynse geskrifte is daar verwysings na die uitbeelding van die saliah [shaliah], wat letterlik beteken \u201ceen wie gesuur is\u201d \u2026 `n Saliah was `n plaasvervanger uitgestuur op `n taak of `n opdrag met spesifieke instruksies en gesag om besigheidstransaksies uit te voer. Volgens die Talmoed, kon `n saliah, onder ander dinge, besigheidstransaksies uitvoer, bindende verdrae sluit en huwelike beplan. `n Algemene gesegde onder die rabbi`s was <b>\u201cdie een wie gestuur is is soos die een wat hom stuur\u201d of \u201c`n mens se agent is gelyk aan homself<\/b>.\u201d Omdat die saliah mag optree in die plek van die een wie hom gestuur het, wanneer mens met die saliah onderhandel is dit asof mens onderhandel met die een wat daardie persoon gestuur het.<sup>5 <\/sup><\/p>\n<h3><b>Josef, Seun van Jakob<\/b><\/h3>\n<p>Nog `n voorbeeld van agentskap is te vinde in Josef, seun van Jakob. Josef was as slaaf verkoop deur sy misleidende, moordenaar broers. Maar deur goddelike voorsienigheid, het Josef uitgestyg tot `n prominente pos as tweede in bevel in die hof van Farao van Egipte. Toe hongersnood sy broers geforseer het om vir graan te pleit voor die hof, het hulle onbewustelik van aangesig tot aangesig gekom met hul broer wat hulle verraai het. Een van die broers, Juda, het voor Josef gestaan en ges\u00ea: \u201cEn laat u toorn nie teen u dienaar ontvlam nie, <b>want u staan gelyk met Farao.\u201d <\/b>(Genesis 44:18, klem voorsien). Die Hebreeuse broers het verstaan dat selfs as Josef nie Farao was nie, was hy die koning se agent en, as sulks, beskou as sy gelyke. Met ander woorde, indien jy met Josef onderhandel het, was dit asof jy met Farao van aangesig tot aangesig onderhandel het. Wonder bo wonder het Josef sy broers vergewe omdat hy verstaan het dat deur hul verraad het hy `n agent geword, nie net van Farao nie, maar van Yahuwah:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Hebreeuse broers het verstaan dat selfs as Josef nie Farao was nie, was hy die koning se agent en, as sulks, as sy gelyke beskou.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b><i>Genesis 45:4-8<\/i><\/b><i> <sup>4<\/sup>Verder s\u00ea Josef aan sy broers, Kom tog nader na my. En toe hulle nader kom, s\u00ea hy: \u201cEk is julle broer Josef, vir wie julle na Egipte verkoop het.<sup>5<\/sup> \u201cMaar wees nou nie bedroef nie, en laat daar geen ontstemming by julle wees dat julle my hierheen verkoop het nie. Want om lewens te behou, het Yahuwah my voor julle uitgestuur. <sup>6 <\/sup>\u201cWant daar was nou twee jaar hongersnood in die land, en daar is nog vyf jaar waarin nie geploeg of geoes sal word nie. <sup>7 <\/sup>\u201cMaar <b>Elohim het my<\/b> voor julle <b>uitgestuur<\/b> om vir julle `n oorblyfsel op die aarde te verseker en om julle in die lewe te hou tot`n groot verlossing. <sup>8<\/sup> \u201c<\/i><u>J\u00falle het my<\/u> nou dan <u>nie hierheen<\/u> <b>gestuur nie<\/b><i>, <b>maar Elohim<\/b>; en Hy het my `n raadsman van Farao gemaak en `n gebieder oor sy hele huis en `n regeerder in die hele Egipteland. <\/i><\/p>\n<p>Die woord \u201cuitgestuur\u201d in elke geval is die Hebreeuse woord <i>shalach. <\/i>Josef was eintlik deur Yahuwah na Egipte gestuur as Sy agent om die Hebreeuse volk te bewaar.<\/p>\n<h3><b>Die Engel van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>Nes McGrath vroe\u00ebr ges\u00ea het, bykomend aan indiwidue, \u201c\u2026was engele in die Joodse Skrifte beskryf as \u2018agente\u2019 van Yahuwah.\u201d<sup>6 <\/sup>The Complete Word Study Dictionary of the Old Testament stem hiermee saam:<\/p>\n<p>\u201cDie woord [<i>salah<\/i>] is gebruik om God se uitstuur of wegstuur in `n voorsienige wyse of doel te beskryf; selfs `n engel of `n goddelike boodskapper kan deur God gestuur word\u2026\u201d<sup>7 <\/sup><\/p>\n<p>Ons sien `n voorbeeld van `n engel wie optree as Yahuwah se agent in een van die mees bekende gedeeltes van die Ou Testament:<\/p>\n<p><b>Exodus 3:1-6 <\/b>En Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van Midian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van Elohim, by Horeb. <sup>2 <\/sup><b>Daarop verskyn die engel van Yahuwah<\/b> aan hom <b>in die doringbos<\/b>. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur; maar die doringbos word nie verteer nie! <sup>3<\/sup> En Moses s\u00ea: Laat ek tog nader gaan en hierdie verskynsel bekyk, waarom die bos nie verbrand nie. Toe Yahuwah sien dat hy nuuskierig nader kom, <b>roep Elohim na hom uit die doringbos <\/b>en s\u00ea: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek\u201d <sup>5<\/sup> En Hy s\u00ea: Moenie nader kom nie. Trek jou skoene van jou voete af, want die grond waarop jy staan is heilige grond.\u201d <sup>6<\/sup> En Yahuwah s\u00ea: \u201c<b>Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.\u201d<\/b> Toe het Moses sy aangesig verberg, <b>want hy was bevrees om Elohim aan te sien.<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong>Eerstens<\/strong> verduidelik of identifiseer die Bybel nooit Yahushua as die engel van Yahuwah nie. <strong>Tweedens,<\/strong> in sy preek voor die Sanhedrin, het Stefanus die wese in die brandende bos as `n engel ge\u00efdentifiseer, nie as `n vooraf-bestaande Christus nie. <strong>Derdens,<\/strong> die skrywer van Hebre\u00ebrs skryf dat Yahushua nie `n engel is nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Vers 2 vertel ons dat die engel van Yahuwah aan Moses verskyn het uit die brandende bos. Die fokus verander in vers 4 van die engel in die middel van die brandende bos na Yahuwah. Sommige mag wonder wie presies teenwoordig was in die bos. Was dit die engel van Yahuwah of beide? Sommige glo selfs dat dit `n vooraf-bestaande Christus is omdat die engel praat in die eerste persoon- \u201cEk is die God van jou vader \u2026\u201d Om hierdie dilemma op te los, moet ons na die Skrifte gaan.<\/p>\n<p>In die eerste plek verduidelik of identifiseer die Bybel nooit Yahushua as die engel van Yahuwah nie. Nie in hierdie geval, of enige ander van daardie gevalle nie. Tweedens, in sy preek voor die Sanhedrin, het Stefanus die wese in die brandende bos as `n engel ge\u00efdentifiseer, nie as `n vooraf-bestaande Christus nie.<sup>8<\/sup> Derdens, die skrywer van Hebre\u00ebrs skryf dat Yahushua nie `n engel is nie:<\/p>\n<p><b>Hebre\u00ebrs 1:13<\/b> En aan watter een van die engele het Hy ooit ges\u00ea: Sit aan my regterhand TOTDAT EK AL U VYANDE GEMAAK HET `N VOETBANK VAN U VOETE\u201d?<\/p>\n<p>Die skrywer se punt is dat Yahushua beter as `n engel is, as bewys, deels, omdat Yahuwah nooit `n engel verhef het om aan Sy regterhand te sit nie soos Hy met Yahushua gedoen het nie. Dus, is `n vooraf-bestaande Yahushua nie `n engel van Yahuwah nie.<\/p>\n<p>Die antwoord aangaande wie in die brandende bos was, is te vinde in wanneer ons die beginsel van agentskap toepas. Dit help ons verstaan hoe `n engel kan praat \u201cas Yahuwah.\u201d Die Encyclopedia of Jewish Religion verduidelik agentskap op hierdie wyse:<\/p>\n<p>Die hoofpunt van die Joodse wet van agentskap is uitgedruk in die gesegde, <b>\u201c`n persoon se agent is beskou as die persoon homself.<\/b>\u201d Dus, enige handeling uitgevoer deur `n behoorlik aangestelde agent <b>word beskou as deur die prinsipaal self uitgevoer<\/b> \u2026<sup>9<\/sup><\/p>\n<p>Daarom, as Yahuwah se agent, was die engel van Yahuwah beskou as Yahuwah homself. Sommige geleerdes glo die \u201cengel van Yahuwah se teenwoordigheid,\u201d later bespreek in Exodus en die boek van Jesaja, is die engel wat met Moses ontmoet het.<\/p>\n<h3><b>Moses, as `n Agent van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>In `n voortsetting van die gesprek uit die brandende bos, vertel Yahuwah Moses dat Hy het die jammerklagte van Sy volk gehoor en dat Hy hulle gaan verlos uit Egiptiese slawerny:<\/p>\n<p><b>Exodus 3:10 <\/b>\u201cGaan dan nou heen, dat <b>Ek jou na Farao kan stuur, <\/b>en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte uit.\u201d<\/p>\n<p>Moses voer aan dat hy nie kan gaan nie, \u201cwant ek is swaar van mond en swaar van tong.\u201d Die Here se toorn het gebrand teen Sy onwillige agent:<\/p>\n<p><b>Exodus 4:13-16 <\/b>Maar hy s\u00ea: <b>Ag Here, stuur tog<\/b> <b>deur wie U wil stuur.<\/b>\u201d <sup>14<\/sup> Toe ontvlam die toorn van Yahuwah teen Moses, en Hy s\u00ea: \u201cIs jou broer A\u00e4ron, die Leviet, nie daar nie? Ek weet dat hy goed kan praat. En hy gaan ook al uit om jou te ontmoet, en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy hart. <sup>15<\/sup> \u201cJy moet dan met hom spreek en die woorde in sy mond l\u00ea. En \u00c9k sal met jou mond wees en julle leer wat julle moet doen. <sup>16 <\/sup>\u201cEn hy moet vir jou met die volk spreek, en dan sal hy vir jou `n mond wees en <b>jy vir hom<\/b> <i>soos<\/i> <b>Elohim wees<\/b>.<\/p>\n<p>Vir `n tweede keer het Yahuwah met Moses gespreek en sy opdrag herhaal:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In Semitiese denke was hierdie boodskapper-verteenwoordiger verwek as om persoonlik-en in sy einste woorde-die teenwoordigheid van die sender te wees.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Exodus 7:1<\/b> En Yahuwah het aan Moses ges\u00ea: <b>Kyk, Ek stel jou as<\/b> <i>`n<\/i> <b>God [Elohim] vir Farao,<\/b> en jou broer A\u00e4ron sal jou profeet wees.<\/p>\n<p>Hoe kon Moses Yahuwah wees? Dit klink soos godslastering totdat ons besef dat Yahuwah die een is wat spreek. Weereens die antwoord is agentskap. Die woord \u201cGod\u201d in hierdie wisseling is <i>elohim <\/i>en dit beteken <i>god of God<\/i>. Dit kan gebruik word vir engele, gode, Yahuwah en selfs mense, veral vorste, konings en rigters wie dien in Yahuwah se onthalwe. Daarom, het Yahuwah Moses as Sy agent gestuur en hom <i>elohim<\/i> of <i>Yahuwah<\/i> genoem. Moses was nie letterlik Yahuwah nie maar hy kon vir Yahuwah spreek en sodoende oorweeg word as Yahuwah se verteenwoordiger. A.R. Johnson, Bybel geleerde en skrywer, skryf: <i> <\/i><\/p>\n<p>In Semitiese denke was hierdie boodskapper-verteenwoordiger verwek <b>as om persoonlik-en in sy einste woorde-die teenwoordigheid van die sender te wees<\/b>.<sup>10<\/sup><\/p>\n<p>As God se <i>shaliah<\/i>, as Moses gespreek het, was dit nes asof om in die einste teenwoordigheid van die God te wees, wie hom gestuur het. Een geleerde het dit op hierdie wyse gestel: \u201cDie Joodse beginsel van shaliah\u201d stem ooreen met die maksim, \u201cdie een gestuur verteenwoordig die volle teenwoordigheid van die een wie stuur.\u201d<sup>11<\/sup><\/p>\n<p>Ter opsomming, is diegene deur Yahuwah gestuur om `n taak uit te voer of om `n rol namens Yahuwah op te neem shaliah genoem, agente en selfs god (<i>elohim<\/i>). Derhalwe, wanneer hulle kommunikeer met diegene waarheen hulle gestuur is, is dit soos om \u201cpersoonlik \u2026in die teenwoordigheid van die sender te wees.\u201d Dit mag `n vreemde konsep wees vir die Westerse gedagtegang, maar aan die Hebreeuse denke, was dit normaliteit. Deur hierdie beginsel te verstaan help ons om die betekenis van spesifieke gedeeltes soos die engel van Yahuwah in die brandende bos en Moses wat Yahuwah genoem word, te begryp.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> James F. McGrath, The Only True God: Early Christian Monotheism in its Jewish Context, (University of Illinois Press, 2009) p. 14.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> radah, #7287a, <i>New American Standard Greek-Hebrew Dictionary<\/i><\/p>\n<p><sup>3<\/sup> The Spirit-Filled Bible, (Nashville, TN: Thomas Nelson Publishers, 1991), p. 5.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Lukas 3:38<\/p>\n<p><sup>5 <\/sup>Marianne Meye Thompson, \u201cGospel of John,\u201d in <i>Dictionary of Jesus and the Gospels<\/i>, Joel B. Green, ed. 1992 (Downers Grove, IL: Intervarsity Press, 1992), p. 377.<\/p>\n<p><sup>6 <\/sup>McGrath, <i>Ibid.<\/i><\/p>\n<p><sup>7<\/sup> <i>\u201csalah,\u201d <\/i>#7971, <i>The Complete Word Study Dictionary Old Testament<\/i>, Warren Baker, (Chattanooga, TN: AMG Publishers, 2003), p. 1146<\/p>\n<p><sup>8 <\/sup>Handelinge 7:30-32<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> \u201cAgent\u201d (Heb. Shaliah), <i>The Encyclopedia of Jewish Religion<\/i>, R.J.Z. Werblowsky, G. WiYahuwaher, (New York: Adama Books, 1986), p. 15.<\/p>\n<p><sup>10 <\/sup>engele van Yahuwah se teenwoordigheid: Exodus 23:20-23; 33:14-15; Jesaja 63:9.<\/p>\n<p><sup>11<\/sup> \u201c`n God\u201d in Exodus 4:16 en 7:1. The word \u201c`n\u201d is nie in die oorspronklike nie maar was bygevoeg deur vertalers. Dit lees letterlik, \u201cjy sal god vir hom wees\u201d en \u201cmaak jou god vir Farao.\u201d<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\" target=\"_blank\">https:\/\/onegodworship.com\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/<\/a><\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255602,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255603","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:55:04+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\",\"name\":\"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-05-27T20:32:19+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:55:04+00:00\",\"description\":\"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance","description":"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance","og_description":"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:55:04+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/","name":"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png","datePublished":"2024-05-27T20:32:19+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:55:04+00:00","description":"The principle of agency, also known as the law of agency, is an important precept that helps us better understand Scripture as a whole...","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-principle-of-agency-in-the-old-testament\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Beginsel van Agentskap in die Ou Testament"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255603","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255603"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255602"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255603"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}