{"id":255594,"date":"2023-11-02T04:25:46","date_gmt":"2023-11-02T04:25:46","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-belangrikheid-van-70-n-c\/"},"modified":"2026-01-28T13:54:11","modified_gmt":"2026-01-28T13:54:11","slug":"die-belangrikheid-van-70-n-c","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/die-belangrikheid-van-70-n-c\/","title":{"rendered":"Die Belangrikheid van 70 n.C."},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Een van die merkwaardigste en tog dikwels misgekykte gebeurtenis in die Christen geskiedenis is die gebeurtenisse rondom 70n.C. Nie dikwels bespreek in preke of daaglikse Christen gesprekke nie, merk 70 n.C `n belangrike keerpunt, en mislukking om sy besondersheid te begryp kan lei tot misverstande van noodsaaklike skrifte, wat baie vatbaar laat vir valse leerstellings.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Belangrikheid van 70 n.C.\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>So, wat presies het in 70 n.C gebeur? Om die belangrikheid van n.C. van Kerk geskiedenis ten volle te verstaan, moet ons Yahuwah se eintlike doel en plan ondersoek.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>Die Oorspronklike Doel Van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\"><b>Yahuwah het hulle gese\u00ebn, en Yahuwah het aan hulle ges\u00ea: \u201cWees vrugbaar en vermeerder, en vul die aarde, en onderwerp dit\u2026 Gen. 1:28, NASB<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahuwah het verlang dat Adam, Eva, en hul nageslagte die aarde moes vul met goddelike mense [daar sou geen ander soort wees sonder sonde nie] wie `n intieme verhouding met Yahuwah geniet en saamwerk om die aarde te bestuur en te ontwikkel.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah het verlang dat Adam, Eva, en hul nageslagte die aarde moes vul met goddelike mense [daar sou geen ander soort wees sonder sonde nie] wie `n intieme verhouding met Yahuwah geniet en saamwerk om die aarde te bestuur en te ontwikkel. Yahuwah is `n God van verhoudinge. Ontwikkeling van die aarde was om `n genotvolle gesins-span projek te wees.<\/p>\n<p>Maar, ons weet dat Adam verkies het om die deur te open vir sonde om in die w\u00eareld te kom, en die kanker daarvan het spoedig almal besmet. Nogtans het Yahuwah nie Sy oorspronklike doelwitte en verlangens verander nie. Hy het die werk van verlossing begin\u2026 deur die menslike wesens terug te bring na die plek waar hulle volmaakte eenheid met Hom kan geniet.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201cEn Ek sal vyandskap sit tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad; hy sal jou kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.\u201d Gen. 3:15, NIV<\/b><\/p>\n<p>Reg onder die oordeel van die Val, het Yahuwah `n Nakomeling [of Saad, OV] belowe, wat die slang se kop sou vermorsel. Om die w\u00eareld voor te berei vir die vernietiging van die Duiwel, sou omtrent 4,000 jaar neem.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>Die Proses<\/b><\/h3>\n<p>In`n reeks van progressiewe stappe, het Yahuwah die Ou Verbond sisteem opgestel [wat ses besonderse verbonde insluit]. Dit is waar sommige mense verward raak. Hulle glo dat die fisiese nasie van Israel was die doel van Yahuwah se handelinge. Dit is nie waar nie. Yahuwah se liefde en plan was altyd vir die w\u00eareld.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201c\u2026En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde gese\u00ebn word, omdat jy na My stem geluister het.\u201d Gen. 22:18, OV [Sien ook Gen. 12:3, 18:18, 26:4, 28:14]<\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Abraham was vereer deur hoof te wees van die gesin\/nasie waardeur Christus sou kom, maar die einddoel was altyd alle nasies.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahuwah het Abraham sonder twyfel gelaat dat hy die instrument van se\u00ebninge sal wees aan alle nasies. Hy was vereer deur hoof te wees van die gesin\/nasie waardeur Christus sou kom, maar die einddoel was altyd alle nasies. Die nasie van Israel was die \u2018baar\u2019 waardeur Christus in hierdie w\u00eareld gebring word, maar die plan was om verlossing na die w\u00eareld te bring, die Joodse nasie inkluis.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201cAl die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot Yahuwah bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid. Want die koninkryk behoort aan Yahuwah, en Hy heers oor die nasies. Psalm 22:28-29 OV <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201cWant die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van Yahuwah, soos die waters die seebodem oordek.\u201d Hab. 2:14, OV<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201cIn die tyd van daardie konings, sal die God van die hemel `n koninkryk opstel wat nooit vernietig sal word nie, of aan `n ander volk gegee word. Dit sal al daardie konings verwoes en hulle tot `n einde bring. Dan. 2:44, NIV<\/b><\/p>\n<p>Die Tabernakel\/Tempel, offerandes, en ander rites van die Ou Testament was nooit bedoel om permanent te wees nie. Hulle het die weg gebaan vir Yahushua om te kom en die Nuwe Verbond te bekragtig, wat die eind doel was van alle tye. Alhoewel die woorde \u201cewig\u201d en \u201cewigdurend\u201d soms sommige aspekte van die Ou Verbond beskryf, is dit waar dat die vervulling, nie die teenbeeld of skadubeeld ooit ewig was nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>\u201chulle wat `n afbeeldsel en skaduwee van hemelse dinge bedien, soos Moses `n goddelike bevel ontvang het toe hy die tabernakel sou voltooi; want Hy het ges\u00ea: \u201cKyk dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat jou op die berg getoon is.\u201d Maar nou het Hy`n voortrefliker bediening verkry vir sover Hy ook Middelaar is van `n beter verbond wat op beter beloftes wettelik gegrond is. Heb. 8:5-6, NIV <\/b><\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>Die Nuwe Verbond<\/b><\/h3>\n<p>Ons kom nader aan ons vraag waarom 70 n.C. so belangrik is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"285\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"289\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Hierdie transisie periode tussen die ou verbond en die nuwe verbond het 40 jaar lank geduur, vanaf die opstanding van Yahushua tot die verwoesting van die Tempel in 70 n.C.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wanneer was die Nuwe Verbond bevestig, en wanneer was die Ou Verbond mee weggedoen? Die Nuwe Verbond\/Koninkryk van Yahuwah was bevestig met die dood, opstanding en hemelvaart van Yahushua. Dit was bekragtig tydens die Pinkster. Geestelik en amptelik, was die Ou Verbond verstreke toe Christus uit die dode uit opstaan. Hoewel van ons uitkyk punt in die geskiedenis, is dit maklik om te s\u00ea dat dit die presiese tyd is toe dit gebeur het, in praktiese toepassing, is daar behoefte aan `n transisie periode namate die Nuwe Verbond ge\u00efmplimenteer word en die Ou Verbond stelsel van rites en offerandes uitgefaseer moet word. Hierdie transisie periode het 40 jaar lank geduur, vanaf die opstanding van Yahushua in 30 n.C. tot die verwoesting van die Tempel in 70 n.C.<\/p>\n<p>Hieruit, kan ons sien dat Yahushua onder die Ou Verbond sisteem geleef het, en die Handelinge en die Nuwe Testament briewe was geskryf tydens die transisie periode. Oordink hoeveel gedeeltes in die Ou Testament profete was geskryf om die volk van Israel te waarsku omtrent die Babiloniese Ballingskap. Dit sou vreemd gewees het indien die mense van die transisie periode nie soveel tyd gespandeer het of meer tyd van waarskuwing omtrent die veel groter verwoesting wat net voorgel\u00ea het in 70 n.C. nie. En hulle het. Wanneer jy weet waarna jy soek, kan jy baie verwysings en waarskuwings vind oor die dreigende oordele en uitstorting van die wraak van Yahuwah in die eerste eeu.<\/p>\n<p>Let wel: Om baie duidelik te wees, leer die Bybel [en die Kerk het voortdurend daarin geglo] van die fisiese, sigbare wederkoms van Yahushua Christus aan die einde van die Nuwe Verbond era. Maar baie Skrifgedeeltes wat toegepas is op hierdie Tweede Fisiese Koms in ons moderne interpretasies is eintlik verwysinge na die Oordeel Koms van Christus in 66-70 n.C. Soos byvoorbeeld, die hele Boek van Openbaring is omring met die gevoel van dringendheid [binnekort, wat gou sal gebeur, moenie verse\u00ebl nie, ens.], wat onnodig en misleidend is INDIEN die gebeure wat dit voorspel in die verre toekoms vir die oorspronklike leser is.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>So Wat Is So Belangrik Omtrent 70 n.C?<\/b><\/h3>\n<p>In 70 n.C. was die Joodse nasie, Jerusalem en die Tempel totaal en al verwoes.<\/p>\n<p>Oorweeg:<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Toe Yahuwah die Tempel voorhangsel in die helfte skeer van bo na onder met die dood van Christus [Matt. 27:51], wys dit dat die oue mee weggedoen is so ver dit Yahuwah aangaan, en dat `n nuwe weg tot Sy teenwoordigheid gemaak is.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<ol start=\"1\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Toe Yahuwah die Tempel voorhangsel in die helfte skeer van bo na onder met die dood van Christus [Matt. 27:51], wys dit dat die oue mee weggedoen is so ver dit Yahuwah aangaan, en dat `n nuwe weg tot Sy teenwoordigheid gemaak is. Maar die Tempel was nog steeds gebruik asof niks gebeur het nie. Selfs die Joodse Christene het nog steeds in die Tempel ontmoet. Toe die Tempel verwoes was, het die offer en priesterlike stelsel van die Ou Testament vir ewig verdwyn. Dit was die einde van die era van die Ou Verbond. Aan die Jode, was dit die einde van die w\u00eareld, soos hulle dit geken het vir oor die 1,500 jaar. <\/span><\/li>\n<\/ol>\n<ol start=\"2\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Hierdie gebeurtenis het die plek van Israel in die verlossings doel van Yahuwah afgesluit. Hul opdrag was deur die baar deur wie die Messias gebore sou word. Maar die verskyning van Yahushua, daardie missie was volbring. Indien hulle die Messias aanvaar het, sou hulle vereer gewees het en sou hulle die w\u00eareld in `n Nuwe Verbond era gelei het \u2013 nes baie Joodse individue gedoen het. Maar as `n nasie, het hulle hul bestemming verwerp selfs toe Yahuwah hulle `n hele 40-jaar transisie periode om te bekeer, verskaf het. 70 n.C. het die geestelike einde van die Joodse nasie gemerk. In moderne tye is hulle net so geliefd vir Yahuwah as enige ander nasionaliteit \u2013 nie meer nie, nie minder nie. <\/span><\/li>\n<\/ol>\n<ol start=\"3\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Yahushua het ges\u00ea dat die bloed van die regverdige volk van al die vorige geslagte tot op daardie punt sal vereis word van daardie generasie [Matt. 23:35]. In die Joodse Oorlog, was daar ongelooflike lyding, en oor `n miljoen Jode was gedood [baie deur mede Jode!]. Hulle het uitgeroep vir die bloed van Christus wat op hul hoofde moes wees [Matt. 27:25], en dit het gekom. <\/span><\/li>\n<\/ol>\n<ol start=\"4\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> 70 n.C. merk die einde van die Joodse nasie tot met onlangse geskiedenis. Moderne Israeli`s nie die Israel van die Bybel profesie nie, nie meer as Egipte van vandag die Egipte van Bybel profesie is nie. Om te probeer om so `n assossiasie te maak is om mis te verstaan en misplasing van Skrifte te maak. Sulke oortredinge van Bybel Profesie doen veel skade vandag, beide geestelik en polities. <\/span><\/li>\n<\/ol>\n<ol start=\"5\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Die Jode het Christene venynig vervolg regdeur die transisie periode, en nou was die Christene verlos van hierdie vervolging. <\/span><\/li>\n<\/ol>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>ware en getroue Israel \u2013 dikwels verwys na as die \u201coorblyfsel\u201d in die Ou Testament \u2013 het gefloreer om mense van alle nasies in te sluit, wat Yahuwah se eintlike intensies was. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<ol start=\"6\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Die Kerk was vry van enige slawerny aan die Tempel en Joodse tradisie en kon in die volle voorsienigheid van Yahuwah se Nuwe Verbond era ingaan. Die Heidene van die transisie periode het dikwels die Christene as `n sekte van Juda\u00efsme beskou. Met die vernietiging van die tempel en die offerstelsel, het dit duidelik geword dat Christelikheid nie `n loot van Juda\u00efsme was nie. Die ware en getroue Israel \u2013 dikwels verwys na as die \u201coorblyfsel\u201d in die Ou Testament \u2013 het gefloreer om mense van alle nasies in te sluit, wat Yahuwah se eintlike intensies was.<\/span><\/li>\n<\/ol>\n<ol start=\"7\">\n<li><span style=\"tab-stops:list 46.35pt\"> Yahushua en die Apostels het veelvuldige tekens en waarskuwings aan die Joodse Christene gegee in verband met wanneer hierdie gebeure sou plaasvind, en as gevolg daarvan, is nie een Christen bekend wie gelei het in die verskriklike beleg van Jerusalem nie. Hulle het gekyk na die tekens en op die gepaste tyd gevlug.<\/span><\/li>\n<\/ol>\n<p>`n Insig in die gebeure van 70 n.C. en hul geestelike en fisiese implikasies is nodig om sommige van die anderse verwarrende of misplaaste Bybel verse in die Nuwe Testament te verstaan. Ja, Yahushua keer terug aan die einde van tyd, fisies en sigbaar, maar nie elke gedeelte van die Skrif wat algemeen op daardie gebeurtenis toegepas word, gaan eintlik oor die Wederkoms nie.<\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align:center\">\n<hr align=\"center\" noshade size=\"1\" width=\"100%\"><\/div>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Glenn Davis.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255593,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255594","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-olivet-discourse"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:54:11+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/\",\"name\":\"Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T04:25:46+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:54:11+00:00\",\"description\":\"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Belangrikheid van 70 n.C.\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance","description":"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance","og_description":"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:54:11+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/","name":"Die Belangrikheid van 70 n.C. - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T04:25:46+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:54:11+00:00","description":"One of the most significant yet often overlooked events in Christian history is the events surrounding AD 70.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-importance-of-ad-70-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/the-importance-of-ad-70\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Belangrikheid van 70 n.C."}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255594","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255594"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255594"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}