{"id":255591,"date":"2023-11-02T04:22:11","date_gmt":"2023-11-02T04:22:11","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-wederkoms-van-yahushua-in-johannes-14\/"},"modified":"2026-01-28T13:53:57","modified_gmt":"2026-01-28T13:53:57","slug":"die-wederkoms-van-yahushua-in-johannes-14","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-wederkoms-van-yahushua-in-johannes-14\/","title":{"rendered":"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>\u201cLaat julle hart nie ontsteld word nie, glo in Yahuwah, glo ook in My. In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle ges\u00ea het. Ek gaan om vir julle plek te berei. En as Ek gegaan het en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.\u201d (Johannes 14:1-3).<\/p>\n<p>Dit was tradisioneel vir hierdie gedeelte om geneem te word as `n belofte van Christus om sigbaar terug te kom, liggaamlik, en persoonlik uit die Hemel om die Christene weg te raap en hulle terug met Hom na die Hemel te neem. Maar dit is nie wat hierdie gedeelte beteken nie. Wat dit beteken en wat Yahushua van gepraat het, was nadat Hy weg is, sal Hy die Heilige Gees terugstuur in hierdie w\u00eareld om met Sy dissipels te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Sommige glo ook dat dit verwys na die tyd van die dood: \u201cDaarom in Johannes 14:2f lees ons om opgeneem te word in die \u201cwonings\u201d van die Vader se huis met die terugkoms van die Seun \u2013 ongetwyfeld `n verwysing na die dood van gelowiges.\u201d Dit is ook nie die betekenis van die gedeelte nie. Yahushua het ges\u00ea dat Hy sou kom om Sy dissipels te \u201contvang\u201d (`n \u201cvriendelike ontmoeting\u201d h\u00ea). Dit het nie ges\u00ea dat Hy hulle na die Hemel sou neem nie.<\/p>\n<p>Laat ons hierdie gedeelte en sy konteks ondersoek om te sien of dit waar is. Daar is verskeie redes waarom gedink mag word hoekom die tradisionele konsep nie korrek is nie:<\/p>\n<h3><b>1.<\/b> <b>Die Betekenis van die Vader se Huis? <\/b><\/h3>\n<p>Eerstens, is daar die betekenis van my Vader se woning. Waar en wat is die Vader se huis? Meeste Christene wat hierdie gedeelte lees dink eenvoudig net aan die Hemel en laat dit gaan. Baie glo in terme van wonings binne-in `n stad van goud, ens. Hulle het nie enige verdere studies in hierdie saak uitgevoer nie. Maar dit s\u00ea nie hier dat die Vader se huis Hemel is nie.<\/p>\n<p>As ons glo dat Yahuwah alomteenwoordigend is, dan dink ons Hy is oral. Daar is geen plek in die heelal waar Yahuwah nie is nie. Dawid het gevra, \u201cWaar sou ek heengaan van u Gees en waarheen vlug van u aangesig? Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar!\u201d (Psalm 139:7-8). In Jesaja 66:1 s\u00ea Yahuwah, \u201cSo s\u00ea Yahuwah, Die hemel is my troon en die aarde is die voetbank van my voete. Waar is dan die huis wat julle vir My sal bou?\u201d<\/p>\n<p>Die Tempel was die plek wat deur Salomo gebou is, en Yahuwah wou h\u00ea Sy volk moes weet dat daardie goed was gewees; maar hy het beplan om direk met Sy volk te woon, weg van enige Tempel. Die Tempel was simbolies, en soms was die gemanifesteerde teenwoordigheid van Yahuwah daar. Maar die Tempel moes nie na gekyk word as \u201cDie\u201d woonplek van Yahuwah nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ons is deesdae die huis van die Vader, met Yahushua die Seun wat daar woon. Daar is een huis en baie wonings.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>En nou, nadat Yahushua gesterf het, begrawe is, en opgestaan het uit die dode, opgevaar het na die Hemel, en die Heilige Gees gestuur het na Sy dissipels, het ons Christene die plek van die Tempel as die woonplekke van Yahuwah ingeneem. \u201cIn wie julle ook saam opgebou word tot `n woning van Yahuwah in die Gees.\u201d (Efesi\u00ebrs 2:22). Die Heilige Gees het in die gelowiges gewoon vanaf die tyd dat Hy aan die dissipels gegee was. \u201cWeet julle nie dat julle `n tempel van Yahuwah is en die Gees van Yahuwah in julle woon nie?\u201d (1 Kor. 3:16). \u201cmaar Christus as Seun oor sy huis. EN ONS IS SY HUIS \u2026\u201d (Heb.3:6) Ons is deesdae die huis van die Vader, met Yahushua die Seun wat daar woon. Daar is een huis en baie wonings. (Sien 1 Tim. 3:15; Efes. 2:19-21; 1 Kor. 3:9-11, 16-17)<\/p>\n<h3><b>2. Yahushua praat van die Heilige Gees in Johannes 14 <\/b><\/h3>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><\/span><\/font><span style=\"color:#2980b9;\"><font face=\"Times New Roman\"><em>\u201cOmdat Hy by julle bly en in julle sal wees.\u201d <\/em><\/font><\/span><font face=\"Times New Roman\">Yahushua het gepraat van die inwoning van die Heilige Gees wat gou sou gebeur, wie sou kom en die plek van Christus sal inneem inwonend met die dissipels.<\/font><span style=\"color:#2980b9;\"><font face=\"Times New Roman\"><\/font><\/span><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Van vers 16 (uit Johannes 14), verwys Yahushua uitdruklik na die Heilige Gees by naam. Yahushua antwoord hom, En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle `n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid\u201d (Johannes 14:16). Die woord \u201cbly\u201d hier is van die Griekse woord meno, wat beteken \u201com (in `n gegewe plek, toestand, verhouding of verwagting) \u2013 te bly, voort te gaan, woon, verduur, teenwoordig wees, bly, staan, wag (vir) \u2026\u201dDit is van hierdie woord dat die woord \u201cwonings\u201d mone afgelei is. In vers 17, s\u00ea Yahushua, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.\u201d Hy het gepraat van die inwoning van die Heilige Gees wat gou sou gebeur, wie sou kom en die plek van Christus sal inneem inwonend met die dissipels. Maar die Bybel s\u00ea dat dit Yahushua is wat met hulle woon. \u201cEk sal julle nie as wese agterlaat nie. EK KOM <i>WEER <\/i>NA JULLE TOE.\u201d (vers.. 18). Dit is dieselfde ding wat Hy aan hulle s\u00ea in vers 3. Sedert die Heilige Gees gekom het, het Yahushua binne-in ons geleef. \u201cJulle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van Yahuwah in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, die behoort nie aan Hom nie. Maar as Christus in julle is\u2026\u201d (Rom. 8:9-10).<\/p>\n<p>En nie net sal dit Yahushua wees wie sou kom en woon met sy dissipels nie, maar dit sal die Vader ook wees. \u201c\u2026my Vader sal hom liefh\u00ea, en Ons sal na hom toe kom en by hom kom woning maak.\u201d (vers 23).<\/p>\n<h3><b>3. Die Woord \u201cHuise\u201d Is dieselfde as \u201cWoning.\u201d <\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahushua het ges\u00ea dat Hy Sy blyplek by ons sal maak. Ons word dan die wonings waarvan Hy in vers 2 praat. Hy s\u00ea dat Christene die woon plekke van Christus in die Vader se huis sal word.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Toe Yahushua ges\u00ea het dat Sy Vader en Hy na die dissipels kom en met hulle woon, het Hy die woord woning gebruik, dieselfde woord as huise in vers 2 (mone). Christene sal die wonings of huise van die Vader en Yahushua word deur die teenwoordighed van die Heilige Gees. Die woord vir wonings\/mone beteken \u201c`n woonplek, bv. residensie (die handeling of die plek); &#8211; woning, blyplek.\u201d Die woord self is afgelei van die Griekse werkwoord meno, soos voorheen genoem, wat \u201com te bly\u201d beteken (in `n gegewe plek, toestand, verhouding, of verwagting.) \u2013 woon, voortgaan, bly, verduur, teenwoordig wees, bly, staan, vertoef (vir). Webster`s Dictionary beskryf die Engelse woord wonings as `n blyplek of verblyf. Dit is verouderd, wat beteken dat dit die woord se betekenis was. Ons moet altyd die betekenis uit die verlede oordink eerder as net dit wat die woord deesdae beteken. Johannes 14:2 is die enigste plek in die Nuwe Testament waar hierdie woord as huis vertaal is. In Johannes 14:23 is dit as woning. Dit is dieselfde woord. Yahushua het ges\u00ea dat Hy Sy blyplek by ons sal maak. Ons word dan die wonings waarvan Hy praat in vers 2. Hy s\u00ea dat Christene die woon plekke van Christus in die Vader se huis sal word. Natuurlik, beteken dit nie dat daar geen, ander koms van Christus as dit is nie. Meeste van die Nuwe Testament was na die Heilige Gees gekom het, geskryf . . . maar dit het steeds voorspel dat Christus nog moet kom. Daar is meer as een \u201ckoms\u201d van Christus in die Nuwe Testament. Die meeste van ons geskrifte is gesentreerd rondom daardie \u201ctweede koms\u201d van Christus, wat in AD 70 plaasgevind het. Dit was \u201ctweede\u201d genoem na Sy \u201ceerste\u201d persoonlike verskyning.<\/p>\n<h3><b>4. Dissipels Nie Ontsteld Hoef Te Wees Nie Omdat Die Heilige Gees Sou Kom: <\/b><\/h3>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In vers 27 s\u00ea Yahushua: <\/span><\/font><span style=\"color:#3498db;\"><font face=\"Times New Roman\"><em>\u201cLaat julle hart nie onsteld word nie.\u201d<\/em><\/font><\/span><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Dit is dieselfde instruksie wat Hy aan hulle gegee het in vers 2, wat wys dat Hy steeds praat oor dieselfde ding.<\/span><\/font><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In vers 27 s\u00ea Yahushua: \u201cLaat julle hart nie onsteld word nie.\u201d Dit is dieselfde instruksie wat Hy aan hulle gegee het in vers 2, wat wys dat Hy steeds praat oor dieselfde ding. Wat ons dan hier het is dit: Hier s\u00ea Yahushua in Johannes 14 dat in die Vader se huis (Wat die ganse heelal is), is daar baie plekke om te bly of te woon. Maar die dissipels sou sy huis word, en Hy sal in hulle woon as wonings. Hy sal na hulle kom in die persoon van die Heilige Gees, om dit te bereik. Sy weggaan om `n plek vir ons te berei het Sy dood, begrafnis, en hemelvaart ingesluit. Dit alles was nodig sodat ons wonings in die Vader se huis kan word.<\/p>\n<p>Die moderne konsep van hierdie gedeelte is dat die \u201cwonings\u201d genoem, so groot, mooi, weelderige paleise in die Hemel is. Dit is hoegenaamd nie wat bedoel word nie. Die woord self het nie daardie betekenis nie. Yahushua het ges\u00ea dat Hy gegaan het om `n plek vir hulle voor te berei. Hy het. Hy het gesterf, weer opgestaan, opgevaar, en die Heilige Gees gestuur om in hulle te woon. Hy`t ges\u00ea Hy sal kom en hulle \u201contvang.\u201d Dit is die enigste keer dat die presiese woord (paralambano) gebruik word. Dit beteken \u201com naby te ontvang, bv., met iemand self te assosieer (in `n vriendelike of intieme handeling of verhouding.\u201d Die bedoeling is dat Hy die Heilige Gees in Sy plek sal stuur om Christene te ontvang in `n intieme verhouding want die Heilige Gees sou dan binne in hulle woon. Hy het nie ges\u00ea dat Hy hulle in die Hemel ontvang nie. Hierdie betekenisvolle verhouding waarvan Hy praat vind op die aarde plaas. Hy praat nie hier van `n tweede koms van Hom persoonlik self nie, maar net in die teenwoordigheid van die Heilige Gees.<\/p>\n<p>Hy gaan voort in vers 16 deur te s\u00ea dat die Vader hulle `n ander Trooster sal stuur (Sien ook Johannes 14:26; 15:26, en 16:7). Die woord \u201cTrooster\u201d beteken \u201c`n middelaar, raadgewer: &#8211; verdediger, trooster.\u201d Met ander woorde, Hy is die een wie ons help om ons behoeftes te verwoord aan die Vader, soos genoem in Romeine 8:26: \u201cEn so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Dit is van belang om te sien dat wanneer Yahushua praat van wonings (blyplekke) in vers 2, het Hy gepraat van dieselfde ding waarvan Hy in vers 23 gepraat het toe Hy s\u00ea Sy Vader en Hy sal kom en hul woning met die dissipels maak.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua het ges\u00ea dat die Trooster by julle sou bly tot in ewigheid:\u201d (vers 16). In vers 23, s\u00ea Yahushua, \u201cOns sal na hom KOM.\u201d Nie net Yahushua nie, maar ook die Vader, \u201cen by hom woning maak\u201d (vers 23). Soos voorheen ges\u00ea, die woord woon is dieselfde woord in die Grieks as vir wonings in vers 2, en dit verwys na maak van die woonplek van die Vader en die Seun met die Christene. Dit is van belang om te sien dat wanneer Yahushua praat van wonings (blyplekke) in vers 2, het Hy gepraat van dieselfde ding waarvan Hy in vers 23 gepraat het toe Hy s\u00ea Sy Vader en Hy sal kom en hul woning met die dissipels maak. Die woord is dieselfde.<\/p>\n<p>In vers 26, s\u00ea Hy die Vader sal die Heilige Gees in Sy naam stuur. Dit is die wyse waarop Christus na Sy dissipels gekom het \u2013 in die persoon van die Heilige Gees. . . En in vers 27, s\u00ea Hy weereens, deur met dieselfde bespreking aan te gaan, (nes in vers 1), \u201cLaat julle hart nie ontsteld word nie.\u201d Toe s\u00ea Yahushua dat hulle Hom hoor s\u00ea het, \u201cEk gaan weg en Ek kom <i>weer<\/i> na julle toe (vers 28). Hy s\u00ea dit hier in verband met Sy bespreking van die Heilige Gees se koms na hulle. Wat Hy hier s\u00ea in vers 28, omtrent die Heilige Gees, sal dieselfde betekenis h\u00ea in vers 3 waar Hy ges\u00ea het: \u201cEk sal weer kom, en sal julle na My toe neem. . .\u201d<\/p>\n<p>Daarom, hierdie beeldskone gedeelte in Johannes 14:1-3, wat so baie predikante gebruik het by begrafnis dienste om bedroefde harte te vertroos op die basis dat Christus sal kom en Sy kinders sal neem na \u201cwonings in die hemel\u201d beteken hoegenaamd nie dit nie. Maar dit beteken dat Christus belowe het om te kom in die persoon van die Heilige Gees en om in te woon, vir ewig in Sy Christene. Die Vader se huis is orals. Toe Yahuwah ges\u00ea het: Die hemel is my troon en die aarde die voetbank van My voete&#8230;\u201d (Jesaja 66:1), het Hy ons meegedeel dat Hy orals woon. \u201cKyk, die hemele, ja, die hoogste hemele, kan U nie bevat nie, &#8230;\u201d(1 Konings 8:27) Of daar nou heelalle buite ons s`n is, weet ons nie. Maar as dit so is, is Yahuwah ook daar. `n Skrywer het ges\u00ea dat as een korrel sand op die strand ons heelal verteenwoordig, dan sal al die ander korrels sand in die w\u00eareld beteken al die ander heelalle buite ons s`n. Dit gaan ons verstand te bowe om selfs daaraan te dink. En Yahuwah is orals \u2013 alomteenwoordig. Maar die fantastiese ding is dat Yahuwah verkies het om Sy woning in die harte en lewens van Sy volk te maak. \u201cMaar sou Yahuwah werklik by die mense op die aarde woon?\u201d (II Kronieke 6:18). Ons is Sy blyplekke, huise, wonings. In die persoonlikheid van die Heilige Gees, kom Hy en ontvang ons in Hom en om Homself met ons te assosieer in `n persoonlike verhouding. En per toeval, weet jy waar die troon van Yahuwah tans is? Dit is in die midde van Sy volk, nou in hierdie lewe. Ons wag maar net op Yahushua se terugkoms om ons onsterflikheid te gee om die heilige stad, die Nuwe Jerusalem, die Ekklessia\/Sy volmaakte bruid, te wees, in die nuwe hemele en die nuwe aarde: \u201c&#8230; en die troon van Yahuwah en van die Lam sal daarin wees (in die heilige stad, Yahuwah se volk) \u2026 (Open. 22:3).<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel gebaseer op `n John L. Bray publikasie.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal, al die name van die Vader en Seun vervang, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is &#8211; WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255590,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255591","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-s-return"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:53:57+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/\",\"name\":\"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T04:22:11+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:53:57+00:00\",\"description\":\"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance","description":"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance","og_description":"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:53:57+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/","name":"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T04:22:11+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:53:57+00:00","description":"In John 14, Yahushua is referring to the outpouring of the Holy Spirit, not his physical return.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14-1-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/the-coming-again-of-yahushua-in-john-14\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die \u201cWederkoms\u201d van Yahushua in Johannes 14"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255591","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255591"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255590"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255591"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}