{"id":255569,"date":"2023-08-16T13:49:43","date_gmt":"2023-08-16T13:49:43","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/tradisie-geloof-teologiese-politiek\/"},"modified":"2026-01-28T13:51:45","modified_gmt":"2026-01-28T13:51:45","slug":"tradisie-geloof-teologiese-politiek","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/tradisie-geloof-teologiese-politiek\/","title":{"rendered":"Tradisie, Geloof, &#038; Teologiese Politiek"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Tradisie, Geloof, &amp; Teologiese Politiek\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Moenie mislei word deur slinkse argumente of retoriek, in aangeleenthede van geloof nie. Neem tyd om alle dinge vir jouself te bewys. Selfs die antieke Bereane het nie alles gesluk wat die Apostel Paulus ges\u00ea het nie, maar hulle het \u201c\u2026 elke dag die skrifte ondersoek of hierdie dinge so was\u201d (Handelinge 17:11).<\/p>\n<p>`n Logika professor het die volgende skerpsinnige stelling gemaak oor wat vereis word vir die logiese interpretasie van die Bybel:<\/p>\n<p>Seleksie van tekste om `n eensydige voorstelling van die waarheid te gee is `n wydverspreide metode van voortplanting van verkeerde sienings [soos \u201chemel\u201d as jy sterwe of die Drie-eenheid]. Uit die Bybel kan frases of verse kom wat enigiets regverdig onder die son, insluitende teenstrydighede. In konteks mag die Bybel `n liberale dokument wees, maar dit is nie s\u00f3 liberaal nie. Wat ons behoort te weet is of die Bybel as `n geheel `n gegewe posisie ondersteun.<\/p>\n<p>\u201cDie dissipline van logiese redenasie word vinnig `n ding van die verlede, `n artefak van klassieke onderwys. Gevoelens, emosies, en retoriek is heel dikwels die basis van wat deesdae deurgaan as \u201crede.\u201d Maar, indien ons ooit \u201cdie woord van die waarheid reg sny.\u2019 (2 Tim. 2:15), sal ons moet leer om reg te dink.\u201d<\/p>\n<p>Sommige het ges\u00ea dat Christenskap `n filosofie is, nie `n geloof nie. \u201cOm die dissipline van filosofie behoorlik te studeer, is dit nie genoeg om net te leer wat puik denkers geglo het nie. Jy moet leer om vir jouself te dink. Aanvaar iets net as dit reg lyk vir jou nadat jy daaroor gedink het. Dan sal jy doen en nie net leer omtrent filosofie nie; jy sal `n filosoof wees.\u201d<sup>1<\/sup> Hierdie uitstekende advies is net so van toepassing op die studie van teologie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"397\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Om die dissipline van filosofie behoorlik te studeer, is dit nie genoeg om net te leer wat puik denkers geglo het nie. Jy moet leer om vir jouself te dink. Aanvaar iets net as dit reg lyk vir jou nadat jy daaroor gedink het. Dan sal jy doen en nie net leer omtrent filosofie nie; jy sal `n filosoof wees.<\/span><\/font><\/h2>\n<p>\t\t\t<span style=\"text-autospace:none\">Rogers &amp; Baird, <i>Introduction to Philosophy<\/i>, 1981.<\/span><\/p>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Vir 1700 jaar, was die kerk getref deur kettery en verdeeldheid. Ernstige heiliges, vasgevang in &#8216;n moeras van teologiese en filosofiese onsin, worstel met onmoontlike wiskunde en verwarde grammatika. Spesifieke kenners vertoon die arrogansie van hul nie-erkende onkunde en, het in vroe\u00ebre tye, vroom opgetree met paganistiese brutaliteit om hul misleidings te verdedig. Die kennis sonder wysheid en die snuisterye van opvoeding word inderdaad geparadeer as intelligensie.<\/p>\n<p>Isaac Watts, die puik gesange skrywer van (\u2018When I Survey the Wondrous Cross,\u201d ens.), het van hulle wie die Drie-eenheidsleerstelling aanhang ges\u00ea: Maar hoe kan sulke swak skepsele ooit so `n vreemde leerstelling, so moeilik en so `n onduidelike leerstelling soos hierdie [die Drie-eenheid], in die verduideliking en verdediging waarin menigte manne, selfs manne van geleerdheid en vroomheid, hulleslf verloor het in oneindige subtiliteite van redevoeringe en eindelose doolhowe van duisternis? En kan hierdie vreemde en verwarrende idee van drie werklike Persone wat een ware God gaan uitmaak so nodig moet wees en so belangrik `n deel van wat Christen leerstellings, wat, in die Ou Testament en in die Nuwe, so eenvoudig en so maklik is voorgestel word, selfs vir die eenvoudigste  begrippe?\u201d<sup>2<\/sup><sup><\/sup><\/p>\n<p>Hier is `n ander kommentaar wat, alhowel dit `n ander onderwerp aanspreek, `n beginsel beskryf wiese leerstelling vasgel\u00ea en afgedwing is in teologiese opleidingsinstellings:<\/p>\n<p>Sy luisteraars het sy onverdraagsaamheid voortgesit wat hy verkeerdelik ontvang het van andere voor hom, tot op hierdie dag, nes die student hul klaskamer instruksies en wetenskaplikes die \u2018kenners\u2019 na-aap. Ons moet by magte wees om beter te doen\u2026Oor die algemeen is seminaar opgeleide teolo\u00eb teenstrydig of onbewus van bybelse en wetenskaplike skeppingskunde. Maar dit neem nie `n seminare graad om te weet dat die Bybel skeppings wetenskap leer nie\u2026 Derhalwe neem dit `n seminare opleiding om die [gewilde] afskuwelikhede van die Skrifte te aanvaar.\u201d<sup>3<\/sup><\/p>\n<p>Ons sal eerlik genoeg moet wees om te erken dat meerderheid opinies nie outomaties die regtes is nie en dat tradisie, onkrities aanvaar, mag v\u00e9r gegaan het in die begrawing van die oorspronklike geloof soos Yahushua en die apostels geleer het. Dit mag wees dat ons die opmerkinge van Kanon H.L. Goudge ernstig opneem toe hy skryf oor die ramp wat plaasgevind het \u2018toe die Griekse en Romeinse eerder as die Hebreeuse denke<sup> <\/sup>die kerk begin domineer het.\u2019 Dit was `n ramp in leerstelling en praktyk,\u2019 volgens Kanon Goudge, \u201cwaarvan die kerk nooit herstel het nie.\u2019\u201d<sup>4<\/sup><\/p>\n<p>Deesdae s\u00ea die vooraanstaande geleerdes dat hierdie leerstelling van die Drie-eenheid `n \u201choeksteen van ons geloof is,\u201d en daarin mag geglo word vir redding. Hoe kan mens in `n \u201cverborgenheid\u201d glo wat nie verstaan of verduidelk kan word nie. Dit is iets wat nog Yahushua of die apostels ooit genoem het nie. Ons word deur sommige predikante vertel om dit \u201cmet geloof te neem\u201d \u2014 geloof in wie? Hoe kan ons enige feilbare persoon se opinie vertrou wanneer die Almagtige Yahuwah Homself nie `n enkele woord daaroor gerep het nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/young-african-american-woman-taking-notes.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Wat ook interressant is, is hoe dikwels hoor ons die Drie-eenheid genoem in enige evangelistiese app\u00e9lle? Hoe kan die \u201csoekers\u201d as \u201cgered\u201d beskou word indien geen woord gerep is as dat hulle moet glo drie gelyk is aan een en drie minus een is gelyk aan drie en vele dinge oor die Heiland, Yahuwah se \u201ceniggebore Seun\u201d! Die geloofsbelydenis s\u00ea dat mens moet glo in die Drie-eenheid om gered te word. Dit lyk of Yahushua, die Apostels, en meeste evangeliste baie nalatig is, om nie iets te noem wat hulle veronderstel is om te glo lewensbelangrik is nie.<\/p>\n<p>\u201cGeen verantwoordelike Nuwe Testament geleerde sal daarop aanspraak maak dat die leerstelling van die Drie-eenheid geleer was deur Yahuwah of gepreek is deur die vroe\u00eb Christene of bewustelik gehou was deur die Nuwe Testament nie.\u201d<sup>5<\/sup><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pit.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 300px;\">Kyk na die put waaruit dit gegrawe is. Lees van die brutaliteit, bygeloof en onkunde oor die Drie-eenheid leerstelling samestelling. Lees <i>The Jesus Wars <\/i>deur Philip Jenkins. Leer van die chaos en dwepery wat die vroe\u00eb kerk raadsittings beheer het waar hierdie idees \u201copgekook was.\u201d Vra of die gedrag van die biskoppe as \u201cChristen\u201d beskou kan word. Leer hoe `n paganistiese keiser besluit het en die Drie-enigheidsleerstelling afgedwing het.<\/p>\n<p>\u201cMy neiging is om alle byeenkomste van biskoppe te vermy omdat ek nooit gesien het dat enige raadsitting op iets goeds uitgeloop het of uitgedraai het in oplossings vir booshede nie. Daarteenoor, het dit net vermeerdering daarvan teweeggebring.\u201d (Gregory van Nazianzus, 4de eeu, aangehaal is <i>Jesus Wars <\/i>deur Philip Jenkins).<\/p>\n<p>Johannes Kalvein, \u201cdie puik hervormer,\u201d was verantwoordelik vir moord. Hy het toegesien dat `n jong, briljante Spaanse dokter op `n brandstappel vermoor was omdat hy nie die leerstelling van die Drie-eenheid wou bely nie. Nou is die onbekeerde Kalvein `n bron van teologiese inspirasie aan `n groot gedeelte van die Christendom. Maar pluk mens druiwe van dorings of vye van distels? Kyk wat Yahuwah te s\u00ea het, \u201cAan hul vrugte sal julle hulle ken. `n Mens pluk tog nie druiwe van distels en vye van dorings nie!\u201d (Matt. 7:16; Lukas 6:44).<\/p>\n<p>Kenners praat van Skrifte as vernietig of verander om steun te verleen aan ortodokse leerstelling (sien Bart Ehrman, <i>The Orthodox Corruption of Scripture<\/i>).<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/isaac-newton.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 400px; height: 516px;\">Puik denke soos Isaac Newton, wie deur Einstein bewonder was, het die Drie-eenheid verwerp. Newton het ges\u00ea, \u201cIn betwisbare plekke, is ek lief om op te neem wat ek die beste verstaan. Dit is die temperament van die opvlie\u00ebnde en bygelowige deel van die mensdom in sake van geloof om lief te wees vir verborgenhede en om daardie rede dit wat die minste verstaan word, die beste lief te h\u00ea.\u201d<\/p>\n<p>John Milton, geprysde digter en skrywer van <i>Paradise Lost, <\/i>het `n boek geskryf wat die idee weerl\u00ea van die Drie-eenheid (<i>Last Thoughts on the Trinity<\/i>). Die boek het byna nie die lig gesien nie. Isaac Newton se geskrifte oor hierdie onderwerp is byna onmoontlik om te vind. Ander groot denkers soos John Locke kon nie vereenselwig met die idee van Yahuwah as `n Drie-eenheid met \u00f3f rede of logika nie.<\/p>\n<p>Dr. W.R. Matthews (1940): \u201cDit moet erken word deur enigeen wie die grondbeginsels van &#8216;n historiese sin het dat die leerstelling van die Drie-eenheid, as `n leerstelling, nie deel vorm van die oorsponklike boodskap nie. St. Paulus het dit nie geweet nie en sou nie die betekenis van die terme wat in die teologiese formule gebruik word, waarop die Kerk uiteindelik ooreengekom het, kon verstaan \u200b\u200bnie.\u201d<sup>6<\/sup><\/p>\n<p>Liewe leser, sou Yahuwah die weg van verlossing `n ondeurgrondelike \u201cverborgenheid\u201d maak? Indien Yahushua gekom het om ons die weg te wys, hoekom het Hy nog verskeie honderde jare van bittere argumente geneem totdat daardie \u201cweg\u201d te Chalcedon verklaar is (451 AD) in onmoontlike en nie-logiese taal? Die Evangelie is Goeie Nuus, en watter goedheid l\u00ea in nuus wat nie verstaan kon word nie? Neem tyd om te bid, studeer en dink oor die woorde van Moses, Yahushua, of Paulus, Petrus, en Johannes sonder om hulle iets te laat s\u00ea anders as die eenvoudige betekenis van die woorde. Wat is die duidelike sin wat jy uit hulle leer kry aangaande die identiteit van Yahuwah en Yahushua?<\/p>\n<p>En moenie in die stel val om `n vreemde vers toe te laat om \u201cgeinterpreteer\u201d te word, om iets duidelik teenstrydig te wees met die res van die Skrifte. Yahuwah het duidelik gepraat, nie in raaisels nie, en Hy het Homself beskryf as EEN goddelike Persoon. Yahushua se geloofsbelydenis, wat die Hebreeuse Bybel aanhaal, is die belydenis wat aangekleef moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/studying-doctrine.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>\u201cHoor, Israel, <b>Die H<\/b><b>ERE, onse God is `n enige H<\/b><b>ERE.<\/b> (Deut. 6:4).<\/p>\n<p>\u201cEn Yahushua antwoord hom: \u2018Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, <b>die Here onse God, is `n enige Here<\/b>;\u201d (Markus 12:29).<\/p>\n<p>\u201cEn dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die <b>enige waaragtige God<\/b>, en Yahushua Christus wat U gestuur het.\u201d (Johannes 17:3). Die Vader is die <b>\u201ceen en enigste ware God.\u201d<\/b><\/p>\n<p><b>Yahushua is die mens Messias, Yahuwah se agent en die tweede Adam (1 Tim. 2:5; Mal.2:10).<\/b><\/p>\n<p>\u201cYahushua s\u00ea vir haar: \u201cEk vaar op na my Vader en julle Vader, en <b>my Yahuwah en julle Yahuwah<\/b>.\u201d (Johannes 20:17). <b>Yahushua het `n God.<\/b> <b> <\/b><\/p>\n<p>\u201ctog is daar vir ons maar <b>een God, die Vader,<\/b> uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Yahushua Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.\u201d (1 Kor. 8:6). <b>Een God<\/b> <b>\u2014 die Vader. <\/b><\/p>\n<p><b>&#8220;<\/b>Die<b> God en Vader van onse Here Yahushua Christus<\/b>, gese\u00ebnd tot in ewigheid\u201d (2 Kor. 11:31). <b>Yahushua het `n \u201cGod en Vader<\/b>.\u201d<\/p>\n<p>\u201cGese\u00ebnd is die <b>God en Vader van onse Here Yahushua Christus<\/b>\u201d (Ef. 1:3). <b>Yahushua het \u201c`n God en Vader.\u201d<\/b><\/p>\n<p>\u201c<b>Een God en Vader van almal<\/b>, wat oor almal en deur almal en in julle almal is\u201d (Ef. 4:6).<\/p>\n<p>\u201cWant daar is <b>een God<\/b>, en een middelaar tussen Yahuwah en die mens, die mens Christus Yahushua\u201d (1 Tim 2:5). <b>Yahushua is `n \u201cmens,\u201d<\/b> <b>\u201cSeun van Yahuwah\u201d en \u201cSeun van die Mens\u201d<\/b> (Lukas 1:26-35).<\/p>\n<p>\u201cGese\u00ebnd is die <b>God en Vader van onse Here Yahushua Christus<\/b> wat \u2026 ons die wedergeboorte geskenk het tot `n lewende hoop deur die opstanding van Yahushua Christus uit die dode.\u201d (1 Petrus 1:3). <b>Yahuwah kon nie sterf nie<\/b>.<\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/robert-g-ingersoll.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 300px; height: 397px;\">Die volgende is `n poging om die \u201cDrie-eenheid te verduidelik\u201d deur Robert G. Ingersoll in 1897:<\/p>\n<p>\u201cDus is daar ges\u00ea dat die Vader is God, en die Seun God en die Heilige Gees God, en dat hierdie drie Gode een God maak. Volgens die hemelse vermenigvuldigings tafel, is een maal een drie, en drie keer een is een, en volgens die hemelse aftrekking, indien ons twee van drie neem, is daar drie oor. Die optelling is net so eienaardig. Indien ons twee by een voeg het ons nog steeds een. Elkeen is gelyk aan homself en die ander twee. Niks was ooit; niks kan meer perfek idioties en absurd wees as die dogma van die Drie-eenheid nie. Hoe is dit moontlik om die bestaan van die Drie-eenheid te bewys? Is dit moontlik vir `n menslike wese wie net eenkeer gebore is, om die bestaan van drie wesens, elkeen gelyk aan die drie, te begryp en te verbeel?\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"397\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><span style=\"text-autospace:none\"><span style=\"text-autospace:none\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die woord \u201cdrie\u201d kom n\u00earens in geen Bybel vers in verband met Yahuwah voor nie. \u201cWant daar is een God en een Middelaar, tussen Yahuwah en die mense, die mens Christus Yahushua\u201d (1 Tim. 2:5).<\/span><\/font><\/span><\/span><\/h2>\n<p align=\"left\"><span style=\"text-autospace:none\"><span style=\"text-autospace:none\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/span><\/span><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>&#8220;Dink aan een van hierdie wesens as die Vader van een, en dink aan daardie een as half mens en geheel God, en dink van die derde wie gekom het uit die ander twee, en dink dan aan al drie as een. Dink aan nadat die Vader die Seun in die lewe gebring het, was die Vader steeds alleen, en nadat die Heilige Gees van die Vader en die Seun uitgegaan het, die Vader steeds alleen was \u2013 want daar was nooit, en sal nooit, een God wees nie. Teen hierdie tyd, het absurditeit sy piek bereik, niks meer kan ges\u00ea word behalwe: \u201cLaat ons bid.\u2019\u201d<\/p>\n<p>Diegene wie gelowiges eks-kommunikeer en aanspraak daarop maak dat mens die leerstelling van die Drie-eenheid moet glo om gered te word, stel `n gevegslinie op teen die Een \u201cGod en Vader van onse Heer Yahushua Christus,\u201d wie n\u00earens in die ge\u00efnspireerde Skrifte `n woord gerep het omtrent die Drie-eenheid nie. Die woord \u201cdrie\u201d kom n\u00earens in geen Bybel vers in verband met Yahuwah voor nie.<\/p>\n<p>\u201cDaar is een God, en een middelaar tussen Yahuwah en die mens, die mens Christus Yahushua\u201d (1 Tim 2:5).<\/p>\n<p>\u201cHet ons nie almal een Vader nie? Het een God ons nie geskape nie? Waarom handel ons dan troueloos met mekaar, deur die verbond van ons vaders te ontheilig? (Mal. 2:10).<\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align:center\">\n<hr align=\"center\" noshade size=\"1\" width=\"100%\"><\/div>\n<p><sup>1<\/sup> Rogers en Baird, <i>Introduction to Philosophy<\/i>, 1981.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> William G. Eliot, <i>Discourses on the Doctrines of Christianity, <\/i>Boston: American Unitarian Association, 1877, pp. 97, 100.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> John Morris, <i>The Young Earth, <\/i>Master, p. 120, 124.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> Anthony Buzzard, <i>Who Is Jesus?<\/i><\/p>\n<p><sup>5<\/sup> Dr. A.T. Hanson, Professor of Theology, University of Hull, <i>The Image of the Invisible God<\/i>, SCM Press, 1982.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> W.R. Matthews (Dean of St Paul\u2019s), <i>God in Christian Thought and Experience.<\/i><\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align:center\">\n<hr align=\"center\" noshade size=\"1\" width=\"100%\"><\/div>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Keith Relf<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255568,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255569","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Tradisie, Geloof, &amp; Teologiese Politiek - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Tradisie, Geloof, &amp; Teologiese Politiek - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:51:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"13 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/\",\"name\":\"Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-08-16T13:49:43+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:51:45+00:00\",\"description\":\"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Tradisie, Geloof, &#038; Teologiese Politiek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek - Worlds Last Chance","description":"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek - Worlds Last Chance","og_description":"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:51:45+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"13 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/","name":"Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png","datePublished":"2023-08-16T13:49:43+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:51:45+00:00","description":"In matters of faith, don\u2019t be misled by cunning arguments or rhetoric. Take time to prove all things for yourself!","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/tradition-religion-and-theological-politics-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/tradition-religion-and-theological-politics\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Tradisie, Geloof, &#038; Teologiese Politiek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255569","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255569"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255568"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255569"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}