{"id":255565,"date":"2023-07-24T03:34:17","date_gmt":"2023-07-24T03:34:17","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/is-johannes-11-parallel-met-die-mens-moses\/"},"modified":"2026-01-28T13:51:24","modified_gmt":"2026-01-28T13:51:24","slug":"is-johannes-11-parallel-met-die-mens-moses","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/is-johannes-11-parallel-met-die-mens-moses\/","title":{"rendered":"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ek sal op Johannes 1:1 fokus, deur bewyse te gee dat die Grieks-sprekende Israeliete bekend met die Griekse vertaling van die Ou Testament die eerste sin in Johannes se Evangelie, \u201cIn die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God\u201d as `n parallel met Moses gesien het.<\/p>\n<p>Ongelukkig, het Heidense gehore, in plaas daarvan om met die Bybel te bly, later neo-Platoniese filosofie omtrent die Logos ingeneem en die eerste vers van Johannes se Evangelie as `n verwysing na `n tweede goddelike figuur, betrokke in die Genesis skepping, verkeerd verstaan. Die Heidene het Johannes 1:1 ontologies, dit is, om van natuur, essens, of godheid te wees, ge\u00efnterpreteer. Maar `n Israeliet sou Johannes 1:1 nie noodwendig ontologies verstaan nie. `n Israelitiese leser bekend met die Griekse Ou Testament Skrifte kon Johannes 1:1 met Moses verbind.<\/p>\n<p>Ons het voorheen rede gegee om te verstaan dat \u201cin die begin\u201d van Johannes 1:1 nie `n direkte verwysing na die Genesis skepping was maar ietwat Genesis weergee want Johannes is op die punt om `n nuwe begin te beskryf. Ons sal fokus op die tweeling stellings van die Woord \u201cwas met God\u201d en \u201cwas God.\u201d My tesis (nie net myne nie) is dat \u201cDie Woord was met God, en die \u201cWoord was God\u201d is `n vergelyking met Moses, nie `n beskrywing van `n tweede goddelike persoon of `n abstrakte plan betrokke in die Genesis skepping nie.<\/p>\n<p>Die artikel sal twee dele beslaan:<\/p>\n<ol>\n<li>Eerstens sal ons sien dat liter\u00eare en tematiese parallele met \u201cwas met God\u201d en \u201cwas God\u201d van Johannes 1:1 te vinde is in die Griekse weergawe van die Ou Testament, nie in ekstra-bybelse letterkunde nie, en dat hierdie frases prim\u00ear verwys na die man Moses.<\/li>\n<li>Ons sal sien dat die Evangelie van Johannes vergelyk Yahushua met Moses en nie met Yahuwah nie. Johannes se Evangelie stel Yahushua as die profeet nes Moses voor <b>gestuur deur<\/b> Yahuwah, nie <b>as<\/b> Yahuwah homself nie.<\/li>\n<\/ol>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/john-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 279px;\"><\/p>\n<h3><b>Johannes 1:1 is Omtrent `n Menslike Persoon <\/b><\/h3>\n<p>\u201cDie Woord was met God, en die Woord was God\u201d praat van `n menslike persoon, nie `n tweede goddelike figuur (`n goddelike \u201chypostasis\u201d) n\u00f3g `n abstrakte idee soos \u201cWysheid\u201d nie.<\/p>\n<p>Ons taak is om te sien hoe die frases \u201cwas met God\u201d en \u201cwas God\u201d herkenbaar kan wees aan Grieks-sprekende Israeliete bekend met die LXX verwysend na die mens Moses. Ons sal eers die frase in Johannes 1;1b \u201cwas met Yahuwah\u201d neem. Tot wie, of aan wat, verwys die frase \u201cwas met Yahuwah\u201d in die Griekse Ou Testament? Dit sal behulpsaam wees om die frase \u201cwas met Yahuwah\u201d in Grieks te ken: \u03c0\u03c1\u1f78\u03c2 \u03c4\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5\u1f79\u03bd, <i>pros ton Theon<\/i>.<\/p>\n<h3><b>\u03c0\u03c1<\/b><b>\u1f78\u03c2 \u03c4<\/b><b>\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5<\/b><b>\u1f79\u03bd van Moses<\/b><\/h3>\n<p>Dikwels is die frase <i>pros ton Theon<\/i> in die LXX vertaal as \u201caan God\u201d as dit gevolg is deur `n oorganklike werkwoord soos \u201cspreek, s\u00ea, uitroep, of bid\u201d soos in \u201cAbraham het aan God ges\u00ea\u201d Gen. 17:18, Neh. 4:3, ens.). Maar daar is ander voorbeelde van <i>pros ton Theon<\/i> met werkwoorde van `n ruimtelike nabyheid, soos \u201cnader kom\u201d en \u201cvoorbidding doen,\u201d wat baie dikwels deur een mens, Moses, gebruik is.<\/p>\n<p>Baie keer, word van Moses gepraat dat hy in `n verhouding staan <i>pros ton Theon \/ <\/i>\u03c0\u03c1\u1f78\u03c2 \u03c4\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5\u1f79\u03bd \u201cmet\/tot\/aan God\u201d wanneer Moses voorbidding tot Yahuwah doen vir Faroa se onthalwe. Hier is `n paar voorbeelde:<\/p>\n<p>Exodus 8:9 (LXX Exo 8:25) \u201cToe het Moses geantwoord: \u2018Kyk ek gaan van u af weg en sal <b>tot Yahuwah<\/b> bid, dat die steekvlie\u00eb m\u00f4re Faroa en sy dienaars en sy volk mag verlaat\u2019.\u201d<\/p>\n<p>(\u03ba\u03b1\u1f76 \u03b5\u1f54\u03be\u03bf\u03bc\u03b1\u03b9 \u03c0\u03c1\u1f78\u03c2 \u03c4\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5\u1f79\u03bd).\u201d<\/p>\n<p>Exodus 10:18 \u201cEn hy (Moses) het van Faroa af weggegaan en <b>tot Yahuwah<\/b> gebid (\u03b7\u1f54\u03be\u03b1\u03c4\u03bf \u03c0\u03c1\u1f78\u03c2 \u03c4\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5\u1f79\u03bd).\u201d<\/p>\n<p><b>Let op na drie dinge in hierdie verse: <\/b><\/p>\n<ol>\n<li>Die woord in beide Grieks en Hebreeus, vertaal om \u201cvoorbidding te doen,\u201d het die idee van meditasie of intrede. Moses kan en kom om <i>pros ton Theon<\/i> te doen \u201cmet\/voor\/aan God\u201d om te mediteer en versoening te doen vir andere.<\/li>\n<li>Soms verander die LXX \u201cHERE\/Yahuwah\u201d na \u201cGod\/<i>Theon<\/i>\u201d. \u201cWaar die Hebre\u00ebr \u201cversoening aan Yahuwah,\u201d gemaak het, vertaal die LXX \u201cmaak versoening tot God (<i>pros <b>ton Theon<\/b><\/i>).\u201d<\/li>\n<li>Die punt: `n leser bekend met die Griekse Ou Testament sou om bemiddelings gebed en die frase <i>pros ton Theon<\/i> met Moses assosie\u00ebr. Moses word voorgestel as `n menslike wese met bemiddelings toegang <i>pros ton Theon<\/i>, vir\/tot\/by die God van Israel.<\/li>\n<\/ol>\n<p><b>Jehtro se advies: <\/b><\/p>\n<p>Exodus 18:19 \u201cLuister nou na my; ek sal jou raad gee en Yahuwah sal met jou wees. Wat jou betref, wees jy die verteenwoordiger van die volk <b>by Yahuwah <\/b>en bring jy die sake voor Yahuwah\u2026.\u201d Die LXX het <i>pros ton Theon<\/i> twee keer in hierdie vers. In die eerste plek, lees die LXX, \u201cwees jy <b>die verteenwoordiger<\/b> by Yahuwah.\u201d En Jehtro s\u00ea: \u201cen bring jy die sake <b>voor Yahuwah <\/b>(<i>pros ton Theon<\/i>).\u201d<b> <\/b><\/p>\n<p>Jethro het sekerlik die unieke verhouding van Moses met Yahuwah gesien in die onthalwe van die volk. Moses, beskryf met <i>pros ton Theon, <\/i>sou die volk verteenwoordig \u201cvoor Yahuwah\u201d en met \u201cdie sake van Yahuwah.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"moses-en-jethro\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moses-and-jethro.jpg\" style=\"width: 700px; height: 353px;\"><\/p>\n<p>Kom ons let op bykomende voorkomste van <i>pros ton Theon<\/i> met werkwoorde wat behels dat Moses in noue ruimtelike nabyheid met Yahuwah kom. Na die eerste keer toe Moses na Yahuwah opgegaan het op die Berg Sina\u00ef en na die volk teruggekom het en hulle meegedeel het wat Yahuwah gespreek het:<\/p>\n<p>Exodus 19:8 \u201cToe antwoord die hele volk eenparig en s\u00ea: Alles wat Yahuwah gespreek het sal ons doen. En Moses het die woorde aan die volk <b>aan<\/b> <b>Yahuwah<\/b> oorgebring.<\/p>\n<p>Volgende, toe Moses weer met Yahuwah op die Sina\u00ef berg was, lees Exodus 19:21 \u201cEn Yahuwah het vir Moses ges\u00ea: Klim af, waarsku die volk, dat hulle nie deurbreek en baie dan val nie.\u201d Die volk was verbied om <i>pros ton Theon<\/i> te kom. Maar Moses kon <i>pros ton Theon<\/i> kom.<\/p>\n<p>Nog steeds op Sina\u00ef gebergte, Exodus 19:24, \u201cDaarop s\u00ea Yahuwah vir hom, \u201cGaan heen, dan moet jy en A\u00e4ron saammet jou, opklim; maar die priesters en die volk mag nie <b>deurbreek om na Yahuwah op te klim <\/b>nie, sodat Hy nie teen hulle losbreek nie.\u201d<\/p>\n<p>Let nou veral op die volgende twee verse. Tydens Israel se aanvaarding van die Sina\u00ef Verbond, het A\u00e4ron en sy twee seuns en die 70 ouderlinge wat die volk verteenwoordig net halfpad met Moses teen die berg opgekom maar net van `n afstand moes aanbid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><u>Exodus 24:2<\/u><\/b> \u201cEn <b>laat Moses alleen naderkom na Yahuwah toe<\/b>, maar hulle moet nie nader kom nie; en die volk mag nie saam met hom opklim nie.\u201d<\/p>\n<p>Uiteindelik, nadat die volk &#8216;n goue kalf gemaak het, het Moses met Yahuwah se woord in kliptafels neergedaal, dit stukkend geslaan en die goue kalf tot poeier gemaal:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><u>Exodus 32:30<\/u><\/b> En die volgende dag het Moses aan die volk ges\u00ea: \u201cJulle het `n groot sonde begaan; maar nou sal ek <b>na Yahuwah<\/b> opklim: miskien kan ek vir julle versoening doen.\u201d<\/p>\n<p>Ek glo dat hierdie voorbeelde wys dat `n Grieks-sprekende Israeliet wie een of ander bekendheid het met die Griekse Ou Testament (LXX) kon die <i>pros ton Theon<\/i> frase herken en dit assosie\u00ebr met die mens Moses. Moses het bemiddelingswerk <i>pros ton Theon <\/i>gedoen. Moses het die volk <i>pros ton Theon<\/i> verteenwoordig. Vir `n Grieks Ou Testament leser, sou die koms in of om in die posisie <i>pros ton Theon<\/i> te wees, beskryf n\u00f3g `n tweede goddelike figuur \u00f3f `n abstrakte kenmerk soos Wysheid. Dit was die menslike wese, die mens Moses, wie <i>pros ton Theon<\/i> was.<\/p>\n<p>Daar is `n paar Nuwe Testamentiese bewyse wat passend is om genoem te word in hierdie tydstip waar ons die frase <i>pros ton Theon<\/i> vind wat spesifiek gebruik word om &#8216;n menslike persoon, die man Yahushua Christus, aan te dui. Yahushua, die Messias, nes Moses, maar tot `n baie groter omvang, het `n bemiddelings rol en ruimtelike verhouding <i>pros ton Theon<\/i>.<\/p>\n<p>Daarom moes Hy in elke opsig aan sy broeders gelyk word, sodat Hy `n barmhartige en getroue ho\u00ebpriester kon wees in <b>die dinge wat in betrekking tot Yahuwah staan<\/b>, om die sonde van die volk te versoen (<b>\u03c4<\/b><b>\u1f70 \u03c0\u03c1<\/b><b>\u1f78\u03c2 \u03c4<\/b><b>\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5<\/b><b>\u1f78\u03bd<\/b>).<\/p>\n<p>Hebre\u00ebrs 5:1 Elke ho\u00ebpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in <b>die dinge wat in betrekking tot Yahuwah staan,<\/b> om gawes en offers vir die sondes te bring (<b>\u03c4<\/b><b>\u1f70 \u03c0\u03c1<\/b><b>\u1f78\u03c2 \u03c4<\/b><b>\u1f78\u03bd \u03b8\u03b5<\/b><b>\u1f79\u03bd<\/b>, cf. 2 Korinthi\u00ebrs 3:4).<\/p>\n<p>Deur as ander mense se middelaar te dien, <b>in die dinge omtrent <\/b><i>pros ton Theon<\/i> is dieselfde rol deur Moses vertolk (Exo. 4:16, 18:19).<\/p>\n<h3><b>Die Woord was God &#8211; \u03b8\u03b5<\/b><b>\u1f78\u03c2 <\/b><b>\u1f26\u03bd <\/b><b>\u1f41 \u03bb<\/b><b>\u1f79\u03b3\u03bf\u03c2 &#8211; van Moses<\/b><\/h3>\n<p>Goed genoeg, jy mag s\u00ea, die frase <i>pros ton Theon<\/i> \u201cwas met Yahuwah\u201d mag herkenbaar aan `n Grieks-sprekende Israeliet as `n verwysing na Moses wees, as een wie `n unieke ruimtelike verhouding en middelaarsrol tussen Yahuwah en Israel gehad het, maar wat van die volgende frase, \u201cdie Woord was God\u201d? <u>S\u00ea die Ou Testament ooit dat Moses Yahuwah was\u201d? <\/u><\/p>\n<p>Toe Yahuwah Moses by die brandende bos geroep het, en Moses huiwering uitgespreek het weens sy onkunde om goed te praat, het Yahuwah Moses vertel dat A\u00e4ron Moses se woordvoerder sal wees. En toe s\u00ea Yahuwah dat Moses sal \u201cGod\u201d wees vir A\u00e4ron.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><u>Exodus 4:16<\/u><\/b> \u201cEn hy (A\u00e4ron) moet vir jou met die volk spreek, en dan sal hy vir jou `n mond wees en jy vir hom `n god wees.\u201d<\/p>\n<p>Die meeste Engelse vertalers sit die woord \u201cas\u201d God vir hom.\u201d Maar die Hebreeus vir hierdie vers \u05ea\u05bc\u05b8\u0596\u05d4 \u05ea\u05bc\u05b4\u05bd\u05d4\u05b0\u05d9\u05b6\u05d4\u05be\u05dc\u05bc\u05a5\u05d5\u05b9 \u05dc\u05b5\u05bd\u05d0\u05dc\u05b9\u05d4\u05b4\u05bd\u05d9\u05dd bevat nie die woord \u201cas\u201d nie. Die letterlikste vertaling is \u201cJy sal aan hom soos God wees\u201d (Exo. 29:45); Jer. 24:7, 32:8; Es\u00e9g. 34:24; Sag. 8:8).<\/p>\n<p>Interessantheidshalwe, voeg die LXX `n definitiewe artikel wat neig om die direkte verwysing na Moses as Yahuwah te versag: \u201cWees jy <b>die verteenwoordiger in die sake<\/b> van die volk by Yahuwah\u201d Dit is die presiese frase wat ons sien gebruik word vir Yahushua in die Nuwe Testament wat Yahushua se bemiddelingswerk as ho\u00ebpriester beskryf (Exo. 18:19, Heb. 2:17, 5:17).<\/p>\n<p>Exodus 4:16 is ook van belang omdat dit dieselfde \u201cwees\u201d werkwoord (maar in die toekomende tyd) as Johannes 1:1 het. Johannes 1:1 s\u00ea, \u201cen die Woord <b>was<\/b> God.\u201d Exodus 4:16 s\u00ea: \u201cEn jy vir hom `n God wees.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><u>Exodus 7:1<\/u><\/b> \u201cEn Yahuwah het aan Moses ges\u00ea: \u201cKyk, Ek het jou soos God vir Faroa gemaak en jou broer A\u00e4ron sal jou profeet wees.\u201d<\/p>\n<p>Engelse vertalings voeg die woord \u201csoos\u201d in: \u201cKyk, Ek het jou soos God vir Faroa gemaak.\u201d Maar die woord \u201csoos\u201d is nie in die Hebreeus of Griekse Ou Testament nie. Die letterlike vertaling is \u201cKyk, Ek het jou God vir Faroa gemaak.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ons kan verseker wees dat die Bybel NIE aanspraak daarop maak dat Moses God in `n ontologiese sin is NIE.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hier het ons dan `n veronderstelde verwysing na Moses as God. Ons almal weet dat die Bybel nie s\u00ea dat Moses God in `n ontologiese, fisiologiese, of \u201cessens\u201d of van \u201cnature\u201d is nie.<\/p>\n<p>Ons kan oortuig wees dat die Bybel NIE aanvoer dat Moses God in `n ontologiese sin is NIE vir vele redes, insluitende:<\/p>\n<ol>\n<li>Ons neem die stelling in konteks. Ons lees die res van die Bybel. Moses was `n baba, iemand het probeer om hom dood te maak, hy het groot geword, was `n skaapwagter, het gesterf, ens. Ontologies is hy nie die een God van Israel nie.<\/li>\n<li>Die God van Israel het vir Moses God \u201cgemaak\u201d. Die werkwoord is nie werklik \u201cjou God gemaak nie\u201d maar is meer letterlik \u201cgegee, toegelaat.\u201d God het ges\u00ea: \u201cEk het jou toegelaat om God vir Faroa te wees.\u201d Die God van die Bybel is nie gemaak, vergun, toegelaat om God vir enigeen te wees nie. Maar God het Moses God \u201cgemaak\/vergunning gegee\/toegelaat daarin dat Moses Yahuwah verteenwoordig het in funksie, mag, en gesag en blykbaar karakter aan beide Faroa en A\u00e4ron. Moses het `n \u201cYahuwah-tipe\u201d rol in die hoedanigheid dat Moses woorde en dade aan A\u00e4ron gegee het nes Yahuwah woorde aan Moses gegee het. Dit was Yahuwah wie gewerk het deur die woorde en dade van Moses. Moses het as Yahuwah vir Faroa opgetree deur Yahuwah wat die plae van Moses op Faroa gebring het.<\/li>\n<\/ol>\n<p>Dit is dieselfde met die mens Yahushua. Dit was Yahuwah aan die werk in gedagtes en woorde en dade van die mens, Yahushua.<\/p>\n<p>Die Evangelie van Johannes verklaar nie letterlik of ontologies dat Yahushua God in wese was nie, nes die boek van Exodus nie verklaar het dat Moses letterlik of ontologies Yahuwah is nie. In Johannes se Evangelie, word Yahushua van Yahuwah onderskei. Yahuwah het Yahushua gestuur (3:34, 5:24, 17:3. Cf Ex..3:12-15, ens.). Yahushua verteenwoordig Yahuwah en spreek die woorde wat Yahuwah Hom gegee het. In Johannes se Evangelie, is Yahushua \u201ciemand wat aan julle die waarheid vertel het wat Ek van Yahuwah gehoor het.\u201d<\/p>\n<p>Om op te som aangaande die frases \u201cmet God\u201d en \u201cwas God\u201d van Johannes 1:1 het parallelle met die man Moses in die Griekse Ou Testament. Ons moet probeer om ons te ontledig van die ontologiese interpretasies van Johannes 1:1 wat die res van die Skrifte kontrasteer.<\/p>\n<p>Voordat ons sien hoe Yahushua met Moses vergelyk word in die oorblyfsel van Johannes se Evangelie, is dit die moeite werd om op die eerste gedeelte van Johannes 1:1 te let, \u201cIn die begin was die Woord,\u201d paralleliseer ook Moses.<\/p>\n<h3><b>Begin en Woord\/Torah<\/b><\/h3>\n<p>Terwyl ek \u201cin die begin\u201d van Johannes 1:1 hoofsaaklik as &#8216;n opsetlike eggo van Genesis 1:1 sien, omdat Yahuwah in Yahushua en sy bediening &#8216;n nuwe begin in werking gestel het, is daar ook &#8216;n parallel van \u201cwoord\u201d met Moses en die Uittog uit Egipte, wat &#8216;n nuwe begin was.<\/p>\n<p>Israel se begin en verbond het deur die woord van Yahuwah gekom. Dit is merkwaardig dat die \u201cwoord\u201d, \u05d3\u05d1\u05e8 <i>davar<\/i> in Hebreeus en \u03bb\u1f79\u03b3\u03bf\u03c2 <i>logos <\/i>in Grieks, nie te vinde is in die skeppingsverslag van Genesis nie. Maar, <i>davar\/logos<\/i> verwys na die Ou Testament meer dikwels na Yahuwah se openbarende belofte aan die patriarg en die vervulling van daardie belofte in die formasie van die volk van Israel.<\/p>\n<p>Yahuwah het Sy woord gegee, `n belofte aan die voorvaders. Toe, het Yahuwah Sy woord op `n unieke wyse deur Moses gegee, en Israel was gevorm. Moderne verslae oor die Evangelie van Johannes beskryf byna altyd wat Logos (die woord) vir die Griekse-denkende verstand was. Die <b><i>begin<\/i><\/b> van die volk van Israel kom deur Yahuwah se woord, soos byvoorbeeld, die Torah. Selfs vandag, weet die Joodse volk dat wat mees belangrik is in die skepping en behoud van Israel as `n volk, is Yahuwah se woord (Torah).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"moses-op-die-berg\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/moses-on-the-mount.jpg\" style=\"width: 700px; height: 525px;\"><\/p>\n<p>In die begin, deur die woord, dit is, deur die Torah gegee tydens die Exodus en Sina\u00ef ondervinding, het Israel `n nuwe begin ondervind. Israel het `n nuwe nasie geword, Yahuwah se eersgebore seun, Yahuwah se volk. Dit is waarom Yahuwah kon s\u00ea: \u201cHierdie maand sal vir julle die <b><i>begin<\/i><\/b> van die maande wees; dit sal vir julle die <b><i>begin<\/i><\/b>\/eerste van die maande van die jaar wees.\u201d Exodus 12:2.<\/p>\n<p>Met Moses en Israel se nasionale begin, was Yahuwah se woord\/Torah afge\u00ebts op die steen tablette. Maar met die Nuwe begin van Yahushua, was Yahuwah se Woord vlees, `n menslike wese. Die Bybel word die woord van Yahuwah genoem omdat dit die woorde van Yahuwah bevat. Yahushua was die Woord van Yahuwah omdat hy die woorde gespreek en besit het op `n manier wat geen ander mens dit gehad het nie.<\/p>\n<p>As ons eers verstaan dat die begin van die volk van Israel deur die woord van Yahuwah gekom het, mag mens sien dat die eerste vers van die Evangelie van Johannes die parallele en sinnebeelde van beide die Boek van Genesis en die Boek van Exodus bymekaar bring. Dis bewys dat Johannes 1:1 die teenbeeld van Moses, die mens Yahushua, beskryf.<\/p>\n<h3><b>Regdeur Johannes se Evangelie, word Yahushua uitsluitlik vergelyk met Moses, nie Yahuwah nie. Yahushua is die 2<sup>de<\/sup> Moses, nie die 2<sup>de<\/sup> God nie. <\/b><\/h3>\n<p>Dat Johannes 1:1 `n verwysing is na Moses word ondersteun deur die feit dat die skrywer van die Evangelie vroe\u00ebr en dikwels die direkte vergelyking maak tussen Moses en Yahushua. Die Moses-Yahushua vergelyking is gebaseer op die woorde van Yahuwah, wat Hy deur Moses spreek, soos opgeteken in <b>Deuteron\u00f3mium 18:15-19: <\/b><\/p>\n<p>\u201c`n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Yahuwah jou God vir julle verwek; na Hom moet julle luister \u2013 <sup>16 <\/sup>net soos jy van Yahuwah jou God by Horeb gevra het toe jy op die dag van die vergadering ges\u00ea het: \u201cEk kan die stem van Yahuwah my God nie langer hoor en die groot vuur nie meer sien nie, anders sterf ek. <sup>17 <\/sup>Toe het Yahuwah vir my ges\u00ea: \u201cDit is goed wat hulle gespreek het.\u201d <sup>18 <\/sup>`n Profeet sal Ek vir julle verwek, uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in Sy mond l\u00ea, en Hy sal aan hulle s\u00ea, alles wat Ek Hom beveel. <sup>19 <\/sup>En die man wat nie luister na my woorde wat Hy in my Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis.<\/p>\n<p>In hierdie hoofstuk, is Johannes haastig om deur die getuienis van Andr\u00e9as te verklaar dat \u201cons het Hom gevind van wie Moses in die wet\/Torah en ook die profete geskryf het.\u201d (Johannes 1:45). Moses het nooit van `n tweede God figuur geskryf nie, `n tweede hypostasis, wat Yahuwah sou stuur nie. Maar, Moses het geskryf omtrent `n profeet nes hyself wat Yahuwah sou stuur.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> In sy eerste hoofstuk, is Johannes haastig om deur die getuienis van Andr\u00e9as te verklaar dat \u201cons het hom gevind van wie Moses in die Torah en selfs die profete geskryf het\u201d (Johannes 1:45). Moses het nooit omtrent `n tweede God hipostasis geskryf wat Yahuwah sou stuur nie. Maar, Moses het geskryf omtrent die profeet nes hyself wat Yahuwah sou stuur.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nes Israel versoek het dat `n middelaar die woorde van Yahuwah aan hulle moes spreek, en Yahuwah ges\u00ea het dat die versoek voldoende was (Deut. 18:16, Exo.20:19-20). Moses was die middelaar; net so, het Yahuwah Sy woorde binne-in die mond van die bemiddelaar, Yahushua, geplaas. Die evangelie van Johannes kon s\u00ea \u201cdie Woord was God\u201d want toe Yahushua gespreek het, was dit Yahuwah wat spreek. Wanneer Yahushua `n wonderwerk gedoen het, was dit Yahuwah wat optree. (cf. Handelinge 2:22). Moses en Yahushua was agente van Yahuwah, deur wie Yahuwah gespreek en opgetree het. Maar Yahushua was Yahuwah wie handel en spreek in so `n mate dat Yahushua homself die Woord van Yahuwah genoem was.<\/p>\n<p>Die stelling \u201cen die Woord was God\u201d is nie `n ontologiese stelling omtrent Yahushua as `n godheid in natuur of wese nie, maar omtrent agentskap. Dit is, Yahushua het Yahuwah verteenwoordig. Yahuwah was aan`t werk in en deur Yahushua (cf. 2 Kor. 5:19). Die \u201cChristologie\u201d van Johannes se Evangelie, wie Yahushua is, is nie \u201cinkarnasie\u201d dat \u201cYahuwah mens geword het nie,\u201d maar eerder \u201cagentskap,\u201d dat Yahuwah die mens Christus Yahushua gestuur het, Yahuwah verteenwoordig, die woorde van Yahuwah spreek, en deur Yahuwah se bemagtiging wonderwerke verrig deur slegs die gesproke woord. Een keer het Yahuwah Moses beveel om net te spreek, maar hy het misluk. Yahushua was Yahuwah se Woord tot so `n mate dat wanneer Yahushua gespreek het, was die kreupeles genees, en die afgestorwenes opgewek.<\/p>\n<p>Goed, laat ons sien hoe Yahushua met Moses vergelyk word in die Evangelie van Johannes, nie met Yahuwah nie, of `n abstrakte idee in Yahuwah se denke nie. Moses word eksplisiet 13 keer in Johannes se Evangelie genoem. Die eerste keer is in Johannes se Voorwoord.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b><u>John 1:17:<\/u><\/b> \u201cWant die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Yahushua Christus gekom.\u201d<\/p>\n<p>Moses en Yahushua was albei middelaars deur wie iets gekom het. Die oorsprong van die Torah was Yahuwah \u2013 dit het deur Moses gekom. Die oorsprong van genade en waarheid was Yahuwah \u2013 hulle het deur Yahushua Christus gekom. \u201cGenade en waarheid\u201d is sentrale elemente in die openbaring van Yahuwah aan Moses om te bewys dat selfs n\u00e1 die sonde met die goue kalf, het Yahuwah Sy verbond met Israel gesluit en sou steeds met Israel wees. (Ex. 34:6).<\/p>\n<p>En, steeds in hoofstuk 1, Johannes 1:45, \u201cFillipus het vir Nat\u00e1nael gekry en vir hom ges\u00ea: \u201cOns het Hom gevind van wie Moses in die Torah en ook die profete geskrywe het: Yahushua, die seun van Josef van N\u00e1saret.\u2019\u201d<\/p>\n<p>Dit is eenvoudig net belaglik om voor te stel dat Moses omtrent Yahuwah geskryf het oor die opneem van die menslike natuur. Die apostel Fillipus se getuienis weerl\u00ea die tradisionele Christelikheid se interpretasie van Johannes prontuit. Waarvan Moses geskrywe het is dat Yahuwah `n profeet nes hy sou stuur.<\/p>\n<p>Selfs die profete het ook nie geskryf van Yahuwah wat `n menslike vorm sou aanneem nie. Die profete het geskrywe omtrent Yahuwah wie die Dawidiese Messias sou stuur (Johannes 1:41).<\/p>\n<p>In Johannes 5:46 s\u00ea Yahushua: \u201cMaar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe.\u201d Weereens, het Moses omtrent `n god geskryf wat menslike vlees sou opneem of `n god-mens wie `n ander persoon van God sou stuur? Nee, hy het geskrywe van die profeet nes hy self wie Yahuwah sou stuur. Daardie profeet sou spreek omtrent alles wat Yahuwah hom beveel.<\/p>\n<p>Die wonderwerkende tekens wat die Evangelie van Johannes aanteken is vol Moses tot Yahushua parallelisme (sinnebeelde). Dalk is die beste voorbeeld van parallelle wonderwerkende voeding van die 5000 omdat dit die volk aan Yahuwah se wonderwerkende voorsiening aan manna toe Moses Israel vir 40 jaar gelei het, herinner.<\/p>\n<p>Let op die volk se reaksie met Yahushua se voeding van die 5000. Johannes 6:14: \u201cToe die mense dan die teken sien wat Yahushua gedoen het, s\u00ea hulle: \u201cHy is waarlik die profeet wat in die w\u00eareld sou kom.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"gebakte-brode-en-twee-vissies\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/loaves-of-bread-and-two-fish.jpg\" style=\"width: 500px; height: 333px;\"><\/p>\n<p>Yahushua (nes Moses) het dit duidelik gestel, nes hy op baie geleenthede gedoen het (bv., Johannes 5:30, 8:28, 14:10; Handelinge 2:22), dat hy nie die oorsprong van die wonderwerk was nie. Die Vader het gehandel, maar \u201cagter die skerms\u201d want mense kon hom nie sien nie. Johannes 6:32: \u201cEn Yahushua s\u00ea vir hulle: \u201cVoorwaar, voorwaar, Ek s\u00ea vir julle, dit is nie Moses wat die brood uit die hemel aan julle gegee het nie, maar my Vader gee julle die ware brood uit die hemel.\u201d<\/p>\n<p>Nes Moses, was Yahushua die weg deur wie en by wie die wonderwerke gedoen was.<\/p>\n<h3><b>Ander Nuwe Testament Vergelykings van Yahushua met Moses<\/b><\/h3>\n<p>Ek wil noem dat ander Nuwe Testament geskrifte die Moses \u2013 Yahushua parallel bevestig wat die Evangelie van Johannes voorstel. Johannes stel dieselfde Christus voor as die res van die Nuwe Testament, nie `n ander Christus nie. Dit moet wees sonder om te s\u00ea dat as, nes in ander Nuwe Testament geskrifte, die Evangelie van Johannes Yahushua met Moses vergelyk, hierdie evangelie verklaar nie dat Yahushua Yahuwah is nie.<\/p>\n<p>In die Evangelies van Matth\u00e9\u00fcs en Lukas, word Yahushua voorgestel as `n profeet nes Moses wie opgaan na `n berg en die Torah interpreteer. In die Boek van Handelinge, verbind die apostel Petrus en die dissipel Stefanus Yahushua direk met die stelling van Moses dat \u201cYahuwah `n profeet nes ek sal opwek onder jul broeders\u201d (Handelinge 3:22-23, 7:35-37). Boonop vergelyk die Boek van Hebre\u00ebrs se skrywer Yahushua direk met Moses (Hebre\u00ebrs 3:3-6).<\/p>\n<h3><b>Hersiening en Uitdaging<\/b><\/h3>\n<p class=\"indenttext\">1. Die letterlike en tematiese parallelle tot die frase \u201cwas met God\u201d en \u201cwas God\u201d van Johannes 1:1 is te vinde in die Griekse weergawe van die Ou Testament, nie in extra-bybelse letterkunde nie, en hierdie frases verwys hoofsaaklik na die mens Moses. Griekssprekende Israeliete bekend met die Griekse Ou Testament kon sien dat Moses \u201cwas met God <i>pros ton Theon<\/i>\u201d en selfs \u201cwas God\u201d in `n verteenwoordigende sin en insig dat die skrywer die koms van die \u201cprofeet nes Moses\u201d voorstel \u2026 waarvan Moses geskryf het\u201d.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Met ander woorde, Johannes 1:1 stel `n profeet nes Moses voor, nie `n tweede God figuur en nie `n abstrakte plan nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Met ander woorde, stel Johannes 1:1 `n profeet voor nes Moses, nie `n tweede God figuur nie en nie `n abstrakte plan nie.<\/p>\n<p>Aan die ander hand, het die Heidene van die tweede eeu later Johannes se openingsstelling verkeerd verstaan. Instede, het hulle aangevoer dat Johannes `n tweede God figuur voorgestel het verbind met Yahuwah in `n ontologiese wyse, natuur of essens. Hierdie interpreteerders het die Moses sinnebeeld ge\u00efgnoreer of gemis en die Griekse filosofiese spekulasies geassimileer in die geskrifte van Johannes. Net so het die Griekse denke nie die Hebreeuse parallel van Logos met die Tora en &#8220;in die begin&#8221; met Israel se begin by Sina\u00ef herken nie.<\/p>\n<p>Met ander woorde, stel Johannes 1:1`n profeet voor nes Moses, nie `n tweede God figuur nie en nie eens `n abstrakte plan nie.<\/p>\n<ol start=\"2\">\n<li>Verwysings in die Evangelie van Johannes Yahushua met Moses direk vergelyk lewer bewys dat Johannes se openings Evangelie stelling dieselfde ding doen, net soos ander Nuwe Testament vergelykings van Yahushua met Moses. Johannes se Evangelie verteenwoordig nie `n ander Christus as die res van die Nuwe Testament nie.<\/li>\n<li>Uitdagend: As die tesis verkeerd is, dit is, die tesis van Johannes 1:1 `n verwysing na Moses wie beide \u201cwas met God\u201d (pros ton Theos)\u201d en \u201cwas God\u201d \u2013 laat my toe om `n tweevoudige uitdaging voor te stel:<br \/>\n\tA. Verduidelik waarom \u201cwas met God\u201d (<i>pros ton Theon<\/i>) \u201cwas God\u201d nie op Moses van toepassing is nie, en<br \/>\n\tB. Gee bewyse uit die Bybel en ander Tweede Tempel Periode Joodse letterkunde waar of `n tweede God-figuur (hipostasis) of `n goddelike karaktertrek soos wysheid voorgestel word as om beide \u201c<i>pros ton Theon<\/i>\u201d en \u201cwas God\u201d<\/li>\n<\/ol>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Bill Schlegel.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is- WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255567,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255565","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-yahushua-one-nature-100-human"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:51:24+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"22 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/\",\"name\":\"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-07-24T03:34:17+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:51:24+00:00\",\"description\":\"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance","description":"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance","og_description":"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:51:24+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"22 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/","name":"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png","datePublished":"2023-07-24T03:34:17+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:51:24+00:00","description":"John 1:1 - Evidence that Israelites familiar with the LXX could recognize this as a parallel to Moses.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/Is-John-1-1-Parallel-to-the-Man-Moses-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/is-john-11-parallel-to-the-man-moses\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Is Johannes 1:1 Parallel met die mens Moses?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255565"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255567"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}