{"id":255559,"date":"2023-06-12T03:13:54","date_gmt":"2023-06-12T03:13:54","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/die-onsterflike-siel-n-vernietigende-leerstelling\/"},"modified":"2026-01-28T13:50:37","modified_gmt":"2026-01-28T13:50:37","slug":"die-onsterflike-siel-n-vernietigende-leerstelling","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/die-onsterflike-siel-n-vernietigende-leerstelling\/","title":{"rendered":"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>My pastoor het gepraat oor die belangrikheid van die verkondiging en onderrig van die Koninkryk van Yahuwah\u2026Hy het genoem dat dit ongelukkig is dat die hoofstroon Christen kerke die oortuiging verkondig dat alle mans en vroue `n onsterflike siel het wat eerder reguit na die hemel vlieg of reguit val in die hel met die dood. In daardie tyd, was die regverdige en die goddelose beloon vir hoe hulle op Aarde geleef het. Namate ek hieroor gedink het, het dit my verstand te binnegeskiet dat die mens kan redeneer dat van al die valse leerstellings en onderwysinge wat die Christen kerke bekend gestel het, is die onsterflike siel die vernietigendste leerstelling ooit in die Evangelie van Yahuwah se Koninkryk voorkom \u2026<\/p>\n<p>Die leerstelling van die onsterflike siel moes baie hoog aangeskryf wees op die lys van die mees vernietigendste leerstellings wat die kerk ooit geleer het. Daar is nege redes vir my om hierdie ernstige klag teen die leerstelling (nie in enige volgorde van belangrikheid nie) te maak:<\/p>\n<p><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Gods-Forming-Adam-1024x576-1.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 225px;\">Eerstens,<\/b> die leerstelling van die onsterflike siel gee die mens iets wat die mens nooit gehad het of het nie. Yahuwah het in Genesis 2:7 ges\u00ea dat die mens die produk van twee dinge is \u2014 die stof van die grond en die asem van die lewe. Kombineer die twee, en soos Genesis 2:7 s\u00ea, <i>het<\/i> die mens `n lewende siel geword. Neem noukerig hiervan kennis \u2014 dat mens `n siel <i>is<\/i>, nie dat mens `n siel <i>het<\/i> nie. Die omgekeerde word gewys in Prediker 12:7, wanneer tydens die dood, keer die stof terug na die grond waar dit vandaan kom, en die gees (ook vertaal as \u201casem\u201d) keer terug na Yahuwah, wie dit gegee het. Maar wat leer die onsterflike siel leerstelling? Dit leer nie dat die mens `n siel is soos Genesis 2:7 s\u00ea nie, maar dat mens `n inherente onsterflike deel van hom het wat nooit sterf nie. Dit blyk om hand aan hand te gaan met wat die Slang aan Eva vertel het in Genesis 3:4: \u201cJulle sal gewis <b>nie<\/b> sterwe <b>nie<\/b>.\u201d Maar dit is nie ooreenstemmend met Genesis 2:7 nie, of vir daardie geval Genesis 3:19 nie, wat die woorde van Yahuwah is. Gaan ons die woorde van die Slang (die Duiwel, Openbaring 20:2), wie s\u00ea dat julle gewis nie sal sterwe nie, glo, of die woorde van Yahuwah, wat s\u00ea dat julle stof is en sal sterf weens jul sondes? Indien Eva (en Adam; Gen 3:6 s\u00ea dat Adam daar was toe die versoeking plaasgvind het) na Yahuwah geluister het instede na die Slang, hoe beter sou die w\u00eareld nie gewees het nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"20\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die onsterflike siel leerstelling leer dat hemel (of hel) nie aarde nie, die mens se woonplek sal wees. Dit verminder die belangrikheid van die Bybel leerstelling dat die aarde herstel sal word en dat Yahuwah onder ons sal woon.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Tweedens<\/b>, verwerp dit op verskeie vlakke die komende Koninkryk van Yahuwah en die belangrikheid van die opstanding van die dode, waarvan die Bybel ons voortdurend vertel die lotsbestemming van alle gelowiges is (Fil. 3:11). Die onsterflike siel leerstelling neem die fokus weg van die nuwe hemel en nuwe aarde (Open. 21:1). Daarteenoor plaas dit die fokus op die hemele wat die woning van die verlostes is. Dit staan teenstrydig met wat Yahuwah s\u00ea in verskeie gedeeltes. Soos byvoorbeeld, het Yahuwah die aarde gemaak dat die mense daarin kan woon (Gen. 1:26-28). Yahuwah het die aarde gegee vir die mens om in te woon en die hemel opgestel vir Hom (Ps. 115:16). Maar die onsterflike siel leerstelling leer dat hemel (of hel) <i>nie<\/i> aarde <i>nie, <\/i>die mens se woonplek sal wees. Dit verminder die belangrikheid van die Bybel leerstelling dat die aarde herstel sal word en dat Yahuwah onder ons sal wees en ons by Yahuwah sal wees (Open. 21:1,3: neem notisie dat ons nie na Yahuwah gaan nie, maar dat Yahuwah na ons sal kom). Dit verminder ook die belangrikheid van Yahuwah wat die dood oorwin deur die opstanding. Bo en behalwe alles, waarom sal ek `n duit omgee oor `n nuwe liggaam as ek alreeds in die hemel is in die teenwoordigheid van Yahuwah? En indien ek vir die hel bestem is, waarom sal ek `n duit omgee vir `n nuwe hemel en aarde? Waar is die belofte dat die bose `n nuwe liggaam kry wat vir ewig lewe in die vuur?<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"15\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Bybel s\u00ea diegene wie gesterf het, \u201crus met hul vaders\u201d (kyk na die verslae van die sterfgevalle van die konings van Juda in 1 en 2 Konings sowel as in Kronieke), wat eufemisme vir die dood is. Jesaja s\u00ea van die toekomstige opstanding: \u201cWaak op en jubel, julle wat in die stof woon!\u201d (Jes 26:19). Dani\u00ebl s\u00ea dieselfde ding in Dani\u00ebl 12:2, \u201cEn baie van die wat in die stof van die aarde slaap sal ontwaak.\u201d Mens moet vra <strong>wie<\/strong> is die \u201cjulle wat in die stof woon\u201d en wie is die \u201cbaie wie slaap in die stof van die aarde\u201d indien die onsterflike siele alreeds in die hemel is!<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Derdens,<\/b> verwerp dit die Joodse oorsprong van ons geloof deur te neig na Griekse filosofie eerder as die Ou Testament skrywers. Dit was die Grieks Hellenistiese denkwyse wat geleer het dat die mens vir ewig sal lewe \u00f3f in die hemel of in die dieptes van Hades in foltering (dit kan ook ges\u00ea word dat dit Christen oortuiging soos hierdie was wat na belydenis in `n drie-enige God gelei het). Maar die Ou Testament skrywers het nie op hierdie wyse geskryf nie. Die Bybel s\u00ea diegene wie gesterf het, \u201crus met hul vaders\u201d (kyk na die verslae van die sterfgevalle van die konings van Juda in 1 en 2 Konings sowel as in Kronieke), wat eufemisme vir die dood is. Jesaja s\u00ea van die toekomstige opstanding: \u201cWaak op en jubel, julle wat in die stof woon!\u201d (Jes 26:19). Dani\u00ebl s\u00ea dieselfde ding in Dani\u00ebl 12:2, \u201cEn baie van die wat in die stof van die aarde slaap sal ontwaak.\u201d Mens moet vra wie is die \u201cjulle wat in die stof woon\u201d en wie is die \u201cbaie wie slaap in die stof van die aarde\u201d indien die onsterflike siele alreeds in die hemel is! Slaap onsterflike siele? Deur van Lasarus te praat, het Yahushua van Lasarus ges\u00ea: \u201cLasarus, ons vriend, slaap\u201d (Johannes 11:11), wat Hy aan sy dissipels duidelik gemaak het: \u201cLasarus is dood\u201d (Johannes 11:14), Stefanus, die eerste martelaar vir die Evangelie, het aan die slaap geraak toe hy sterwe. (Handelinge 7:60). Weereens moet ek vra, wie is die \u201chy\u201d wie aan die slaap geraak het indien die onsterflike siel na die hemel gegaan het tydens daardie oomblik? Maar baie hiervan, indien nie alles nie, was na die kant geskuif met die Advent van die Griekse denkwyse en filosofie wat in die kerke gebring is om die Joodse denkwyse te vervang. Mens kan net wonder hoe die kerk geskiedenis en sy verhouding met die Jode anders sou uitgedraai het as ons getrou gebly het aan wat die Hebreeuse Bybel, die OT, geleer het omtrent die dood instede van wat die Grieke leer.<\/p>\n<p>As `n kantlyn nota, sou die onsterflike siel leerstelling waar wees, dan moes Lasarus kwaad gewees het vir Yahushua wie hom van ewige verheerliking van Yahuwah weggeneem het en om te wees in Sy teenwoordigheid en instede daarvan teruggeruk word na die sondige aarde gelaai met haar sorge en siektes.<\/p>\n<p><b>Vierdens<\/b>, die idee van mense wie braai en verteer in `n ewige helse vuur dryf mense weg van die Evangelie, en regverdiglik so. Een van die merkwaardigste redes waarom skeptici en ate\u00efste (beide die verontwaardige, spottende soort en die gewone soeker) Yahuwah se bestaan verwerp is dat hulle die idee nie kan aanvaar dat `n al-liewende en al-gemoedelike Yahuwah mense sou stuur na `n plek waar hulle gebraai, gemartel, en bewustelik vir ewig gefolter sou word, met geen einde ooit. Nie net sit ek nie die blaam op hulle deur so te dink nie, maar dit loop heeltemal teenstrydig met die Bybel leerstelling oor die lot van die goddelose. Om `n paar verse te gee:<\/p>\n<ul>\n<li>Jesaja 66:24 (waarvan Yahushua skynbaar verwys na in Markus 9:48): Die profeet s\u00ea nie dat die regverdige sal uitgaan en na die wriemelende, gefolterde siele sal kyk wie teen Yahuwah gerebelleer het nie. Die profeet s\u00ea dat hulle na die dooie liggame van diegene kyk wie teen Yahuwah gerebelleer het.<\/li>\n<li>Die bose, wanneer opgewek, sal tot smaadheid en ewige afgryslikheid opgewek word. Dit s\u00ea nie ewigdurende marteling of foltering nie maar dat die minagting van die bose nooit sal eindig nie.<\/li>\n<li>2 Thessalonicense 1:8-9: Yahushua sal die goddelose oordeel met `n ewige vernietiging (verwoesting van die era wat sou kom), nie ewigdurende foltering nie. Boonop sal hulle uitgesluit word van die teenwoordigheid van Yahuwah. Slegs vernietiging kan hierdie stelling vervul; as die goddelose in helse vuur lewe, hoe kan mens argumenteer dat hulle van Yahuwah se teenwoordigheid uitgesluit is, terwyl Yahuwah alomteenwoordigend is?<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/fire.jpg\" style=\"width: 720px; height: 284px;\"><\/p>\n<p>En dit moet opgelet word dat vuur nie `n bewarings agent is nie, maar `n verwoestende agent. Het enigiemand al ooit `n papier in `n vuur gegooi? Indien so, kon jy dit agterna uit die vuur haal en lees wat daarop geskryf staan? Natuurlik nie, want dit is nie wat vuur veroorsaak nie. Vuur verwoes; dit brand uit en verteer. Dit bewaar en behou nie materiaal soos dit is nie, of dit nou papier of vlees is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Yahuwah sal slegs onsterflikheid gee aan diegene wie Hom dien en die w\u00eareld oorwin. Die onsterflike siel leerstelling vernietig hierdie fundamentele leerstelling omtrent die Koninkryk van Yahuwah.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Vyfde<\/b>, dit maak Yahuwah `n leuenaar as Hy s\u00ea net die regverdiges sal vir ewig lewe. Yahushua s\u00ea byvoorbeeld vier keer in Johannes 6, dat diegene wie aan hom behoort sal opgewek word op die laaste dag (verse 39, 40, 44, en 54). Het u al ooit `n hoofstroom Christen onderwyser of pastoor hoor s\u00ea, \u201cAlmal sal vir ewig lewe; dit is slegs `n kwessie van waar jy sal woon\u201d? Hierdie stelling kom van `n oortuiging van `n onsterflike siel. Nogtans s\u00ea Romeine 2:7 dat slegs diegene wie volhoudend soek na onsterflikheid en die heerlikheid, sal die ewige lewe verkry. Neem notisie wat Romeine 2:7-8 <i>nie<\/i> s\u00ea <i>nie<\/i>: \u201cAan die wat deur volharding in goeie werke heerlikheid, eer en onverganklikheid soek &#8211; die ewige lewe; maar aan die wat eiesinnig en aan die waarheid ongehoorsaam, maar aan die ongeregtigheid gehoorsaam is \u2013 grimmigheid en toorn.\u201d Yahuwah sal slegs onsterflikheid gee aan diegene wie Hom dien en die w\u00eareld oorwin. Die onsterflike siel leerstelling vernietig hierdie fundamentele leerstelling omtrent die Koninkryk van Yahuwah.<i> <\/i><\/p>\n<p><b>Sesde<\/b>, moontlik herlei dit mens weg van aanbidding aan Yahuwah tot gebed en moontlike aanbidding van dooie heiliges, veral die Maagd Maria. Want wat Yahushua Christus aan ons gedoen het, het ons nie behoefte aan `n middelaar of tussenganger behalwe hy nie. Weens die dood en die opstanding van Christus, kan ons die troon van Yahuwah nader en vra vir barmhartigheid en genade (Heb. 4:16). Maar die leerstelling van die onsterflike siel neem die behoefte van net een middelaar, op vele vlakke weg. Oorweeg die Rooms Katolieke leerstelling. Dit leer dat die siele van die heiliges in die hemel is, en nou kan ons tot hulle bid om `n middelaar te verkry tussen ons en Yahuwah die Vader. Ek het gehoor dat Katolieke glo dat die Maagd Maria die middelaar is tussen Christus Yahushua en ons, wat aan haar titels gee soos die \u201cKoningin van die Hemel.\u201d Wat gebeur met die meeste Rooms Katolieke leerstellings indien die onsterflike siel nie waarheid is nie? As Maria slaap in die grond, wagtend op die opstanding met die res van die gelowiges (Heb. 11:39-40), wat doen Katolieke en andere tydens gebed na haar en om kerse op te steek tot haar eer?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/mary.jpg\" style=\"width: 720px; height: 405px;\"><\/p>\n<p><b>Sewende<\/b>, dit maak die dood `n vriend van sommige eerder as `n vyand van almal. Die Bybel verwys voortdurend na die dood as `n vyand (1 Kor. 15:54-56, as voorbeeld). Inteenstelling met ate\u00efstiese evolusion\u00eare leerstellings, is die dood die indringer. Mens het nie die w\u00eareld ingekom deur die dood nie, maar die dood het die w\u00eareld ingekom deur die mens (1 Kor. 15:21). Dood is nie natuurlik in Yahuwah se ekonomie nie. Dit s\u00ea selfs dat die Duiwel die een is wat die septer swaai oor die dood (Heb. 2:14). Kan enigeen moontlik s\u00ea dat iets waaroor die Duiwel heerskappy voer `n vriend kan wees vir diegene wie glo in Christus! Waar word dit ooit geleer dat die dood `n vriend is? Dit is een ding om te s\u00ea dat selfs in die vervloeking, is daar `n se\u00ebn. Soos byvoorbeeld, kan die dood verlossing bring van lyding, wat `n goeie ding kan wees in `n sekere sin. Maar daar is `n massiewe verskil tussen om te s\u00ea dat Yahuwah `n vloek kan gebruik om se\u00ebninge te bring of verlossing en te s\u00ea dat die dood `n eintlike vriend is! As die dood die onsterflike siel vrylaat om met Yahuwah vir ewig te wees, hoe kan dit nie `n vriend wees in ten minste `n sekere sin nie?<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"15\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Mense gebruik te dikwels eskatologiese argumente as `n grondslag, of eksplisiet of implisiet, vir hul agterlosigheid om nie om te gee omtrent wat hulle met die w\u00eareld doen nie, en die onsterflike siel kan tot hierdie basis voeg omdat dit die gees is wat goed is. Waarom dan bekommerd wees wat ons aan die aarde doen? <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Derdens,<\/b> dit skep die potensiaal om na Yahuwah se fisiese skepping te kyk as `n hindernis of boos eerder as goed. Vroe\u00ebr, het ek die invloed van Grieks en Hellenistiese denkwyses in die Christen kerk aangespreek. Een van die aspekte van die Griekse filosofiese denke is die idee dat materie boos is, dat die geestes w\u00eareld goed is, en dat mens moet strewe om die materi\u00eble w\u00eareld af te skud om die geestelike te omhels. Dit is veral gevaarlk aan Christene sedert ons oproepe uit die Bybel het om <i>in<\/i> die w\u00eareld te wees, maar nie <i>van<\/i> die w\u00eareld nie. (sien, soos byvoorbeeld, Johannes 15:19; Rom. 12:2;1Thess. 4:1; en Johannes 2:15-17). Indien dit na die uiterste geneem word, kan dit eindig om die oorsaak te wees om te verwerp wat Yahuwah goed genoem het (1 Tim. 4:1-4; sien ook Prediker 2:24-26; 3:12-13; 5:18-20; 9: 7-10; 11:7-10). Dit kan ook die <i>potensie\u00eble <\/i>idee vorm vir mense om te dink dat daar geen behoefte is om te sorg vir die w\u00eareld of die dinge daarin nie, omdat, na alles, is ons meer as net ons liggame. Wie gee dan om as ons doelbewus rommelstrooi of die lug besoedel? Ons gaan tog maar in elkgeval sterf, en ons onsterflike siele sal wegvlieg na `n plek waar daar geen rommel is nie en altyd skoon lug. Dit is teenstrydig met wat Yahuwah die mens vertel het om te doen \u2013 om te heers oor die aarde, om dit te onderwerp, en te gebruik tot Sy heerlikheid (Gen. 1:26-28). Mense gebruik te dikwels eskatologiese argumente as `n grondslag, of eksplisiet of implisiet, vir hul agterlosigheid om nie om te gee omtrent wat hulle met die w\u00eareld doen nie, en die onsterflike siel kan tot hierdie basis voeg omdat dit die gees is wat goed is. Waarom dan bekommerd wees wat ons aan die aarde doen? Dit is <i>nie<\/i> te s\u00ea dat mense hierdie gedagtegang het <i>nie<\/i>; dit is te s\u00ea dat hierdie oortuiging in die onsterflike siel kan lei tot hierdie tipe denke.<\/p>\n<p><b>Negende <\/b>ten laaste, dit maak die laaste oordeel van Yahuwah onsinnig, Oorweeg die volgende tydlyn: `n Man sterf en gaan na die hel weens sy sonde en onbekeerde houding. Hy word gefolter en gepynig in ewige helsevuur. Dan, op `n sekere tyd in die toekoms, word hy uit die hel weggeruk, staan voor Yahuwah, hoor hoe Yahuwah die oordeel oor hom uitspreek, hoor Yahuwah se veroordeling oor hom, en om dan teruggewerp te word in die ewige helsevuur vir alle tye. Maak dit enigsins sin? En hoe is dit konsekwent met wat die skrywer van Hebre\u00ebrs skryf in 9:27: \u201cEn net soos die mense bestem is om eenmaal te sterwe en daarna die oordeel? Yahushua het in Johannes 5:28-29 ges\u00ea dat daar is `n tyd vir oordeel wanneer almal wie in hul grafte is sal uitkom, sommige tot die ewige lewe vir die era wat sal kom en sommige tot oordeel (mens kan weer vra: Wie is die \u201calmal\u201d in die grafte as die onsterflike siele in die hemel of hel is?). Daar is een tyd vir oordeel. Maar volgens die onsterflike siel leerstelling, is daar twee gevalle van oordeel. Hoe hou dit teenoor die Bybelse waarheid?<\/p>\n<p>Enigeen van hierdie redes sou sleg genoeg wees en sou `n hindernis wees vir die ware Evangelie van die Koninkryk. Maar wanneer jy al nege van hierdie redes verbind, wys dit na `n verskriklike onreg en verwoesting van wat `n lewens-reddende boodskap moes wees \u2014 dat Yahuwah hierdie aarde goed geskape het, en, hoewel dit erg deur sonde ontsier word weens ons sonde, sal Hy dit eendag herstel tot wat dit moet wees; dat Yahushua gesterf het nes ons, en dat Yahushua leef nes ons ook eendag sal wees; en dat Yahushua die heerser van hierdie w\u00eareld sal wees nes ons natuurlik eendag onder Yahushua sal wees! Dan. 7:22, 27). Daarom moet ons ons self `n fundamentele vraag afvra: Gaan ons luister na wat die Skrifte s\u00ea omtrent wie Yahuwah is, wie die mens is, en wat ons bestemming is? Of gaan ons luister na wat die w\u00eareld s\u00ea?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/serpent-in-eden.png\" style=\"width: 720px; height: 405px;\"><\/p>\n<p>Dit is `n vraag van gesag, die gesag van Yahuwah teen die gesag van die mens.<\/p>\n<p>Die slang het aan Eva ges\u00ea: \u201cJy sal gewis nie sterwe nie.\u201d<\/p>\n<p>Yahuwah deel ons mee: \u201cJy sal sterf, maar eendag sal jy lewe as jy getrou bly aan My Seun en Ek.\u201d<\/p>\n<p>Wat sal dit wees?<\/p>\n<p>\u201cMaar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste uit die stof opstaan. En nadat hulle so my vel afgeskeer het, sal ek nogtans uit die vlees Yahuwah aanskou.\u201d (Job 19:25-26).<\/p>\n<p>Vergeet nie die eenvoudigheid van Psalm 37, verse 9, 11, 22, 29, 34, en vir die bose, verse 20, nie.<\/p>\n<table align=\"center\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left:10px;\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> <strong>Psalm 37:<\/strong><\/span><\/font><\/h2>\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong>9<\/strong> Want die kwaaddoeners sal uitgeroei word; maar die wat Yahuwah verwag, hulle sal die aarde besit.<br \/>\n\t\t\t<strong>11<\/strong> Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede.<br \/>\n\t\t\t<strong>22<\/strong> want die wat deur Hom gese\u00ebn word, sal die aarde besit,<br \/>\n\t\t\tmaar die wat deur Hom vervloek word, sal uitgeroei word.<br \/>\n\t\t\t<strong>29<\/strong> Die regverdige sal die aarde besit en vir ewig daarop woon.<br \/>\n\t\t\t<strong>34<\/strong> Wag op Yahuwah en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; en jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.<\/p>\n<p>\t\t\t<strong>20<\/strong> Maar die goddelose sal omkom en die vyande van Yahuwah soos die prag van die weivelde: hulle verdwyn soos rook, hulle verdwyn. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Lonnie Craig.Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel<\/p>\n<p>gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255557,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255559","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-state-of-the-dead"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:50:37+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/\",\"name\":\"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png\",\"datePublished\":\"2023-06-12T03:13:54+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:50:37+00:00\",\"description\":\"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance","description":"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance","og_description":"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:50:37+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/","name":"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png","datePublished":"2023-06-12T03:13:54+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:50:37+00:00","description":"The doctrine of the immortal soul has to rank very high on the list of the most devastating doctrines the churches have ever taught.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/immortal-soul-adevastating-doctrine-afrikaans-fixed.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/the-immortal-soul-a-devastating-doctrine\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Onsterflike Siel: `n Vernietigende Leerstelling"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255559"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}