{"id":255554,"date":"2023-06-06T17:09:42","date_gmt":"2023-06-06T17:09:42","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/1-timotheus-1-dat-die-wet-nie-gegee-is-vir-die-regverdige-nie\/"},"modified":"2026-01-28T13:50:15","modified_gmt":"2026-01-28T13:50:15","slug":"1-timotheus-1-dat-die-wet-nie-gegee-is-vir-die-regverdige-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/1-timotheus-1-dat-die-wet-nie-gegee-is-vir-die-regverdige-nie\/","title":{"rendered":"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/cheerful-diverse-people-embracing.jpg\" style=\"width: 700px; height: 338px;\"><\/p>\n<p>D\u00edt is `n studie oor die eerste hoofsuk van Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs, `n hoofstuk wat gebruik is in reaksie op enigiemand wie glo dat ons Yahuwah se gebooie in die Torah\/wet moet onderhou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 1:1- <\/b>Paulus, `n apostel van Yahushua die Messias, volgens die bevel van Elohim, ons Velosser, en die Meester Yahushua die Messias, ons Hoop, <b><br \/>\n2 <\/b>aan Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs, my ware kind in die geloof: Genade, barmhartigheid, vrede van Yahuwah onse Vader en Messias Yahushua, onse Meester.<\/p>\n<p>Wanneer ons ookal Paulus se sendbriewe lees is dit baie belangrik om op te let aan wie hy skryf. Hier skryf hy aan Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>3<\/b> Soos ek jou versoek het toe ek na Macedoni\u00eb opreis was, moet jy in \u00c9fese wag om sekere persone te beveel dat hulle geen ander leer moet leer nie,<br \/>\n<b>4<\/b> en hulle nie besig hou met fabels en eindelose geslagsregisters nie, wat net twisvrae bevorder meer as stigting van Yahuwah wat in die geloof is.<\/p>\n<p>Dit is baie duidelik dat Paulus besorgd was vir die Byeenkoms in Efesus dat hulle nie valse leringe geleer word nie. Hy noem twee hiervan, <i>fabels en eindelose geslagsregisters<\/i>.<\/p>\n<p>Daar is so iets soos \u201cJoodse fabels\u201d soos die wat Paulus noem in Titus1:14. Maar dit is leerstellings van die mens nes die te vinde in die Talmoed en mondelingse tradisie, <b>nie <\/b>die wet van Yahuwah <b>nie<\/b>. Daar is ook mitologiese leerstellings in Griekse paganisme. <b><\/b><\/p>\n<p>Aangaande die <i>geslagsregisters<\/i>, het Philo, `n geletterde Alexandriese Jood `n tydjie voor Paulus se tyd geskryf, en `n hele stelsel van geslagsregisters opgestel. Die name in die geslagsregisters met hom, verteenwoordig die verskeie toestande van die siel.<\/p>\n<p>Dus kan ons sien dat hierdie items wat Paulus noem het niks te doene met die leerstelling van die onderhouding van die wet van Yahuwah nie. Maar, die teenoorgestelde!<\/p>\n<p>Daar is geen fabels of eindelose geslagsregisters in Yahuwah se woord nie. Die geslagsregisters wat in die Skrifte bestaan is daar vir `n goeie doel. Matth\u00e9\u00fcs 1 en Lukas 3 bevat albei geslagsregisters.<\/p>\n<p>Om voort te gaan..<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>5<\/b> Maar die doel van die gebod is liefde uit `n rein hart, en `n goeie gewete en `n ongeveinste geloof,<br \/>\n<b>6<\/b> waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies;<br \/>\n<b>7 <\/b>hulle wil leraars van die wet wees, alhoewel wat hulle s\u00ea, of die dinge wat hulle beslis beweer, nie verstaan nie.<br \/>\n<b>8<\/b> Maar ons weet dat die wet goed is as iemand dit wettiglik gebruik,<\/p>\n<p>Dit is waarheid dat die doel van die wet liefde is. Yahushua bevestig dit werklik toe Hy ges\u00ea het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matt 22:38-40 (NKJV) <\/b>\u201cDit is die grootste en eerste gebod. En die tweede wat hiermee gelyk staan, is: Jy moet jou naaste liefh\u00ea soos jouself.\u2019 In hierdie twee gebooie is die hele Wet en die Profete saamgevat.\u201d <b><\/b><\/p>\n<p>Die wet is nutteloos as dit in `n selfsugtige wyse opgeneem word eerder as in `n liefdevolle gesindheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/cheerful-multicultural-friends.jpg\" style=\"width: 700px; height: 311px;\"><\/p>\n<p>Hulle het uit die oog verloor dat die Torah bedoel was as `n instruksie oor hoe om Yahuwah en mekaar lief te h\u00ea, nie `n voorskrif om jouself bo ander te verhef nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: right;\"><span style=\"font-size:22px;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\">Die wet is nutteloos as dit in `n selfsugtige wyse opgeneem word eerder as in `n liefdevolle gesindheid. Dit was die fout van sommige Skrifgeleerdes en Farise\u00ebrs.<\/font><\/span><\/h2>\n<p style=\"text-align: right;\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>9<\/b> en as hy weet dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie, maar vir die wettelose en die tugtelose mense, goddelose en sondaars, onheiliges en ongewydes, vadermoordenaars, moordenaars,<br \/>\n<b>10<\/b> hoereerders, sodomiete, mensediewe, leuenaars, meinediges en die wat daar anders met die gesonde leer in stryd is,<br \/>\n<b>11<\/b> volgens die evangelie van die heerlikheid van die salige Elohim wat aan my toevertrou is.<\/p>\n<p>Dus was die wet nie vir die regverdige gegee nie maar vir die \u2018wettelose\u2019. Wat is die betekenis van die woord, wat kom van die Griekse woord \u2018anomos\u2019?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Thayers Griekse Lexicon # 459 anomos {an\u2019-om-os} van 1 (as &#8216;n negatiewe deeltjie) en 3551; TDNT \u2013 4:1086,646; bynmw<br \/>\nAV \u2013 sonder wet 4, oortreder 2, goddeloos 2, wetteloos 1, onwettig 1; 10<br \/>\n1) sonder (die Mosa\u00efese) wet<br \/>\n1a) van die heidene<br \/>\n2) afwykend van die wet, &#8216;n oortreder van die wet, wetteloos, goddeloos<\/p>\n<p>Dus was die Torah\/wet gemaak vir diegene wie nie gehoorsaam was aan Yahuwah nie. Diegene wie ongehoorsaam is aan Yahuwah verkies om \u201csonder die Mosa\u00efese wet te wees!\u201d<\/p>\n<p>Nou as mense nooit geleer is om te bekeer van oortreding van die Sabbat, eet van onrein diere, laster taal spreek teen die naam van Yahuwah, om die heilige dae van Yahuwah te ignoreer en hulle onderwerp aan afgodiese praktyke met die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/courses\/pagan-holidays-christmas-easter.html\" target=\"_blank\">sogenaamde \u2018Christen\u2019 feesdae<\/a> in hierdie sake nie saammet ander duidelike oortreding van die wet, hoe kan hulle weet dat hulle behoefte het om te bekeer van hierdie dinge?<\/p>\n<p>Dit is waarheid dat diegene wie hierdie sondes doen behoefte het aan die wet van Yahuwah om hulle reg te lei. Maar diegene wie nie sondig in hierdie sake nie het nie behoefte dat die wet hulle reghelp nie. En as `n persoon nie van hierdie sondes bekeer het nie, dan moet hulle sekerlik vir vergifnis vra en onder die bloed van Yahushua kom nes hulle met enige ander sonde doen.<\/p>\n<p>Die meeste mense glo nie meer dat dit saak maak as hulle die Sabbat oortree of die ander gebooie wat ek voorheen genoem het, ignoreer nie. Maar om nie hierdie gebooie te hou nie is selfs meer belangriker as ander gebooie wat handel oor hoe om ons naaste lief te h\u00ea.<\/p>\n<p>Waarom? Want die grootste gebod is liefde aan Yahuwah. En die tweede grootste gebod is liefde aan jou naaste.<\/p>\n<p>Paulus het ook ges\u00ea dat die wet vir sondaars gemaak is. Wat is die Skriftelike definisie vir sonde?<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>1 Johannes 3:4<\/b>-Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid (459), want die sonde is die wetteloosheid (459).<\/p>\n<p>Hier is dieselfde Griekse woord \u201canomos\u201d wat weer gebruik word. Sonde is die oortreding of om nie die (mosa\u00efese) wet te h\u00ea nie. Die Strong`s leksikon definisie s\u00ea selfs dat hierdie woord beteken \u201c<i>nie onderhewig aan die (Joodse) wet nie<\/i>\u201d.<\/p>\n<p>Volgens die Skrifte, om jou nie te onderwerp aan hierdie wet nie is die einste definisie van sonde!<\/p>\n<p>As jy dan nooit bekeer het van die oortreding van hierdie gebooie waarvan in die wet geskryf is nie, is dit nou die tyd daarvoor.<\/p>\n<p>Kom ons gaan en sondig nie meer nie!<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/rearview-of-diverse-people-hugging.jpg\" style=\"width: 700px; height: 233px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Tom Martincic.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is- WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255556,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255554","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:50:15+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/\",\"name\":\"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-06-06T17:09:42+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:50:15+00:00\",\"description\":\"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance","description":"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance","og_description":"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:50:15+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/","name":"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png","datePublished":"2023-06-06T17:09:42+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:50:15+00:00","description":"This is a study on the first chapter of Timothy, a chapter sometimes used to in response to anyone who believes we should observe Yahuwah\u2019s commandments.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/1-Timothy-1-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/1-timothy-1-the-law-is-not-for-a-righteous-person\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"1 Timoth\u00e9\u00fcs 1: \u201cDat die wet nie gegee is vir die regverdige nie\u201d"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255554","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255554"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255556"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255554"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}