{"id":255545,"date":"2023-01-20T21:03:34","date_gmt":"2023-01-20T21:03:34","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/%wlc-article-category%\/14-redes-waarom-ek-nie-the-chosen-sal-kyk-nie\/"},"modified":"2026-01-28T13:49:21","modified_gmt":"2026-01-28T13:49:21","slug":"14-redes-waarom-ek-nie-the-chosen-sal-kyk-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/14-redes-waarom-ek-nie-the-chosen-sal-kyk-nie\/","title":{"rendered":"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/270934499_1112874649505753_5918380648883457776_n.jpg\" style=\"width: 637px; height: 235px;\"><\/p>\n<p>Indien die Christen lewe `n stryd en mars is, het ons geen tyd te verspil nie, hetsy op teater vertonings geproduseer deur diegene wie met die Antichris mag en Ignatius se geestes- vormingsleer mag beraadslaag nie.<\/p>\n<p>Daar is veel omtrent <i>The Chosen<\/i> wat die opregte Christen behoort te bekommer. Hierdie vertoning meng elke hoof godsdiens in een pot: `n mistieke, pante\u00efs, ekumeniese, feminis, <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/bible-prophecy\/who-are-the-jesuits.html\" target=\"_blank\">Jesu\u00efete<\/a> , en Mormoonse goue kalf. Dit is versoet met Bybelse verwysings om Bybel-gebasseerd te klink terwyl dit die Woord van Yahuwah as net nog `n ander boek behandel en enige onderskeid tussen Yahuwah se oorblyfsel beweging en die afvallige kerk verduister.<\/p>\n<p>Kom ons kyk na voorbeelde van hoe hierdie vertoning Skrifte verdraai en Christus afkraak.<\/p>\n<p><b>#1 \u2013 \u201cVolg Jou Hart\u201d \u2014 maar nie na Christus nie<\/b><\/p>\n<p>Yahushua ontmoet Nikod\u00e9mus in <i>The Chosen <\/i>reeks, en baie van hul gesprekke lyk skriftuurlik. Maar daar is subtiele veranderings, byvoegings soos, \u201cWat vertel jou hart jou?\u201d \u2014 `n gewilde Disney lyn. (Onthou dat die Bybel s\u00ea, \u201cBedrieglik is die hart bo alle dinge,\u201d) Later in die reeks, s\u00ea Yahushua, \u201cDit sal binnekort alles oor die hart wees.\u201d Subtiel is die natuur van sulke leerstellings.<\/p>\n<p>Dis die moeite werd om op te let dat in dieselfde toneel, kniel Nikod\u00e9mus aan die voete van Yahushua, en <i>The Chosen <\/i>Yahushua stop hom, deur hom te vertel dat hy Hom nie hoef te aanbid nie. Die Katolieke kerk <i>haat<\/i> die aanbidding van Yahushua, en <i>The Chosen <\/i>volg in hul voetspore.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/thechosenimage.png\" style=\"width: 700px; height: 325px;\"><\/p>\n<p><b>#2 \u2013`n Hoor s\u00ea Evangelie<\/b><\/p>\n<p>Regdeur die reeks, voer dissipels soos Matth\u00e9\u00fcs en Johannes onderhoude met mense, wie rondgaan met notaboekies en hoors\u00ea neerstip wat later hul veronderstelde Bybelse boeke word. In een geval, hardloop `n vrou verby wie uitroep, \u201cHy`t my genees!\u201d In desperaatheid, roep Matth\u00e9\u00fcs uit agter haar, en s\u00ea, \u201cJou van wat genees?\u201d Hierdie vertoning poog om die inspirasie van die Skrifte te vernietig, deur dit voor te stel as `n gewone boek opgestel deur hoors\u00ea.<\/p>\n<p>Die Bybel verslag is, \u201c<b><i>Heilige manne<\/i><\/b><i> <\/i>van Yahuwah het gespreek soos hulle deur die Heilige Gees <b><i>gedring <\/i><\/b>was\u201d. 1 Johannes 1:1-3 verklaar die evangelie as ooggetuie verslae, en 2 Petrus 1:16 weergee hierdie waarheid. Maar volgens <i>The Chosen<\/i>, kom Johannes 21:25 van Maria Magdalena en nie van Johannes self nie. In hul oorgeskrewe evangelie, speel <i>The Chosen <\/i>Maria Magdalena `n vreemde feministiese rol vir die tydperk en word selfs `n dissipel, wie met Yahushua reis. Hier is `n subtiele dekonstruksie van inspirasie, wat die Bybel omskep in `n boek van hoors\u00ea en fabels eerder as waarheid.<\/p>\n<p><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/chosen-john-the-baptist.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 350px; height: 350px;\">#3 \u2013`n Arrogante Voorloper<\/b><\/p>\n<p>In <i>The Chosen<\/i>, is Johannes die Doper arrogant, sonder respek, en bevraagteken hy Yahushua voortdurend. In een toneel, s\u00ea Yahushua dat hy is nie gereed om in besonderhede in te gaan nie, en met &#8216;n ligsinnige stem antwoord Johannes die Doper, \u201cJy lyk om nie gereed te wees om in besondersheid in `n menigte dinge in te gaan nie.\u201d In `n vorige bespreking, praat Yahushua met Johannes die Doper oor bloedskande en egbreuk, en s\u00ea, \u201cEk verstaan dit is teen die wet van Moses, maar ek is hier vir groter doelwitte as om re\u00ebls te breek.\u201d Dit gee die indruk van \u201cYahushua\u201d dat Johannes, wie op die punt was om Herodus te konfronteer, onge\u00efnspireerd en selfs dwaassinnig is \u2014 en dat \u201cYahushua\u201d nie omgee omtrent Die Tien Gebooie nie.<\/p>\n<p>Asof hy soek na aandag, vertel Johannes dat hy `n opmars na Herodus se paleis beplan om hom te vermaan en voeg dan by, \u201cMy volgelinge sal dit geniet.\u201d Dit is nie wat gebeur het nie! In die Bybel, stel Johannes d\u00edt so, \u201cEk moet verminder,\u201d waarom stel <i>The Chosen<\/i> hom as arrogant voor?<\/p>\n<p><b>#4 \u2013 Vernietig Skrifte vir Satire<\/b><\/p>\n<p>Terwyl Johannes die Doper vir Christus minag, disrespekteer Petrus vir Johannes die Doper, deur hom \u201cGrieselige Johannes\u201d te noem. In die toneel, beskryf Petrus en sy broer Johannes die Doper, deur te s\u00ea, \u201cKyk die Lam van Yahuwah wat die sonde van die w\u00eareld wegneem\u201d \u2014 en doen dit in so `n wyse wat die erns van die skoonheid van die oomblik vernietig. Petrus se broer begin so, \u201cHy s\u00ea \u2018kyk\u2019 \u2026\u201d en Petrus val hom in die rede, \u201cEk eet `n gogga.\u201d Hierdie flou, godslasterende poging vir humor bespot Johannes se erkenning van Yahushua as die Messias en ondermyn die ganse boodskap.<\/p>\n<p>In die vertoning, kom Petrus na Yahushua op en s\u00ea dat hy na die einde van die aarde met Hom sou gaan, `n verwysing na Lukas 22:33. Bybels gesproke was dit `n monumentale punt in die gesprek van Petrus. Maar in <i>The Chosen<\/i>, word hierdie oomblik vernietig wanneer \u201cYahushua\u201d antwoord, \u201cEk hoop so, Simon, maar ek blyk om te onthou daar was `n probleem\u2026iets omtrent Andre\u00e1s se voete.\u201d Dit is afskuwelik. Petrus het `n onbekeerde hart gehad wat dit onmoontlik vir hom sou maak om sy belofte aan Christus te hou, maar kykers van <i>The Chosen<\/i> sal nooit weet hoe Yahushua die waarheid aan hom openbaar nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/the-chosen-gallery-10.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p><b>#5 \u2013 Opheffing\u2026 Maria<\/b><\/p>\n<p>Maria aanbidding was in hierdie vertoning ingebring deur die Rooms Katolieke invloed. In Katolieke geloof, is Maria bo Christus. In die vertoning, voorsien Maria sterk emosionele ondersteuning. Yahushua s\u00ea dinge soos, \u201cWat sou Ek sonder jou doen?\u201d instede daarvan om Christus se steun op Sy Vader te demonstreer, nes die Skrifte dit duidelik stel. Die skrywer voeg teologie in, nie te vinde in die Bybel nie maar in die Katolieke tradisie.<\/p>\n<p><b>#6 \u2013`n Leerstelling Uitruiling<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" height=\"150\" style=\"margin-left:10px; border:undefined\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td>\n<h2 style=\"text-align:justify; padding:7px\"><font color=\"#666666\"><font face=\"Times New Roman\"><span style=\"text-autospace:none\"> Film Vervaardiger Dallas Jenkins het in `n onderhoud ges\u00ea, <\/span><\/font><\/font><span style=\"color:#ff0000;\"><font face=\"Times New Roman\">\u201cOns intensies verskil van die Bybelse intensies.\u201d <\/font><\/span><span style=\"color:#c0392b;\"><font face=\"Times New Roman\"><\/font><\/span><\/h2>\n<p align=\"left\" style=\"text-align:justify; padding:7px\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" style=\"width:80px; height:65px; float:right\" title=\"\"> <font><span style=\"font-weight:bold\"><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Film Maker Dallas Jenkins het in `n onderhoud ges\u00ea, \u201cOns intensies is verskillend van die Bybelse intensies.\u201d Die Bybelse intensies was om Christus te verhef, en wat is syne?\u201d Hy s\u00ea dat die vertoning sal wees, \u201cWat die gehoor wil of behoefte het om te sien.\u201d Hierdie TV vertoning was versigtig beplan tot `n tou trek van jou emosies, wat nie kykers bemoedig om troetelsondes te laat staan nie. Dit verruil Skrifte subtiel vir mistici van Rooms Katolieke leerstelling en goedkoop humor. Boonop maak film skrywer Tyler Thomas aanspraak daarop dat die Bybel \u201cgoeie letterkunde\u201d is, maar nie onfeilbaar nie.<\/p>\n<p>Tydens `n bespreking tussen die Mormoonse lede en die gasheer, maak hulle grappies dat die Boek van Openbaring s\u00ea om nie tot die Bybel by te voeg nie. Die gasheer van die vertoning, Dallas Jenkins bespreek met hulle hoe dit okei is om dit wat Johannes in Openbaring s\u00ea te ignoreer en by te voeg aan die storie van die Bybel (vir die reeks). Hy voeg later by, met `n grynslag\u2014en moet dit asseblief nie mis nie \u2014 \u201c&#8230;die mense wat net die Bybel wil lees sal nie na die reeks kyk nie.\u201d<\/p>\n<p>Vriende, as die vertoning se bondgenote daarop aanspraak maak dat kykers wie suiwer net vashou aan die Bybel nie hul vertoning wil sien nie, moet ons so gou as moontlik wegvlug. Ons is Bybel puriste!<\/p>\n<p><b>#7 \u2013 Dissipels of Dronkaards? <\/b><\/p>\n<p>In die vertoning, word baie Bybel karakters uitgebeeld as dronkaards. In die vertoning, is ons eerste ontmoeting met Nat\u00e1nael uitgebeeld as `n dronkaard en mislukte argitek (Nat\u00e1nael is maar net een van die verkeerd voorgestelde bybelse karakters). Omstandighede het hom genoop om sy mislukkings in die taverne uit te drink, `n algemene agtergond van die reeks. Waarom sou die vertoning hom in so `n lig voorstel as Yahushua self ges\u00ea het, \u201cHier is waarlik `n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie\u201d? Hierdie vertoning wil ons lei om te glo dat hierdie dinge gepaard moet gaan met Christelikheid.<\/p>\n<p><b>#8 \u2013 Bekering nie Nodig Nie<\/b><\/p>\n<p>Alhoewel die ware Yahushua bekering gepreek het, mag jy in die eerste drie seisoene van <i>The Chosen <\/i>die woord genoem hoor in totaal drie of vier keer \u2013 en terloops, sonder oortuiging. Dit is intensie\u00ebl. Wanneer <i>The Chosen<\/i> Yahushua veronderstellend Lukas 5:32 in die vertoning aanhaal, laat hy die woord bekering uit en s\u00ea maar net \u201croep sondaars.\u201d Roep sondaars na wat? Die vertoning roep sondaars na `n valse evangelie waar bekering onnodig is.<\/p>\n<p><b><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/23.01.2023_03.28.17_REC.png\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: right; width: 450px; height: 248px;\">#9 \u2013`n Voortydige Arrestasie<\/b><\/p>\n<p>Romeinse soldate neem Yahushua gevange voor die Olyf berg, `n storie wat n\u00earens te vinde is in die Bybel nie. Dit was bygevoeg om geloof te vernietig in inspirasie, want Yahushua het dit verklaar as nog nie Sy tyd nie.<\/p>\n<p><b>#10 \u2013 Afkraak van Christus<\/b><\/p>\n<p>Om Yahuwah tot ons vlak te bring, sluit <i>The Chosen <\/i>`n toneel in waar Yahushua `n preek voorberei en welbekende gedeeltes repeteer, wat dit meer menslik en algemeen laat voorkom as ge\u00efnspireer deur Sy Vader. Sy moeder onderbreuk hom tydens een van hierdie voordragte, en jy kan die frustasie in sy o\u00eb sien. Tydens dieselfde interaksie met Yahushua en Maria, s\u00ea sy, \u201cEk is trots op jou,\u201d waarop die veronderstelde Yahushua antwoord, \u201cWag miskien totdat ek klaar is, in geval ek foute maak voor `n groot gehoor.\u201d \u2026DIT IS YAHUSHUA! Hierdie vertoning verkies die bose hart deur onse Heer en Heiland af te kraak.<\/p>\n<p><b>#11 \u2013 `n Onskriftuurlike Manuskrip<\/b><\/p>\n<p>Onskriftuurlike byvoegings peper <i>The Chosen. <\/i>Sommige blyk onskadelik te wees, andere is meer blatant Katoliek, en sommige vermaak die verbeelding terwyl dit twyfel bewerkstellig. Toe Maria en Josef hul jong Yahushua uit die oog verloor, het hulle Hom in `n tempel gevind, en <i>The Chosen <\/i>Yahushua vra hulle, \u201cHet julle geweet Ek moet in die huis van My Vader wees\u201d? Wat? Die Bybel s\u00ea, \u201cDie dinge van My Vader doen.\u201d Dit is tipies van `n Katoliek-ge\u00efnspireerde produksie om `n kerk gebou te beklemtoon instede van gehoorsaamheid aan die Vader in die hemel.<\/p>\n<p>Nog `n voorbeeld gebeur in `n veronderstelde onderhoud tussen `n dissipel en Maria Magdalena, waar sy gevra word waar sy Yahushua vir die eerste keer gesien het. \u201cIn `n taverne,\u201d S\u00ea sy, \u201cHy het sy hand op myne gesit, en bygevoeg, \u201cwat nie is soos dit klink nie.\u201d Sy stel voor dat Johannes hierdie gedeelte as deel van sy boek moet uit laat sodat mense nie verwar moet word nie\u2026net nog `n ander wyse hoe <i>The Chosen <\/i>twyfel en vrae skep. <i> <\/i><\/p>\n<p>Hierdie reeks skep groot gevaar sedert dit voorkom asof dit \u201cdie Bybel streng volg\u201d en sodoende baie kan lei in misleiding. In `n onderhoud word die vertoning beskryf as `n multilyn snelweg vir verhoudinge met Yahushua\u201d (oor hierdie rede, sluit die vertoning homoseksueles, ate\u00efste, Katolieke, en mistisisme in vir hul skrywers, akteurs, en bemanning.) Die Bybel s\u00ea dat die weg wat na die lewe lei is nou, en breed is die weg wat lei na verderf. Daar is geen bre\u00eb veelvuldige snelweg na Christus nie.<\/p>\n<p><b>#12 \u2013 Gebede aan Maria agter die Skerms<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"5\" cellspacing=\"10\" height=\"138\" width=\"193\">\n<tbody>\n<tr>\n<td valign=\"top\"><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/winds-of-doctrine\/gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone.html\"><img decoding=\"async\" alt=\"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/talking-to-the-dead-poster-afrikaans-1.jpg\" style=\"margin-left: 0px; border-width: 0px; border-style: solid; width: 250px; height: 159px;\" title=\"Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone\"><\/a><\/td>\n<\/tr>\n<tr>\n<td style=\"text-align: center; font-size: 11px\"><strong><\/strong><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/winds-of-doctrine\/gesprekke-met-die-dode-gesprekke-met-demone.html\">Gesprekke met die Dode: Gesprekke met Demone<\/a><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><i>The Chosen <\/i>Yahushua akteur Jonathan Roumie het `n groot gevolg, en dit is kommerwekkend hoe sy invloed gebruik word. Roumie het `n \u201clewende rosekrans\u201d uitsending wat baie kykers getrek het. Op die Lewendige Stroom, leer hy kykers die Katolieke rosekrans, om tot die dooie heiliges te bid, te bid tot `n dooie Maria, en <i>haar<\/i> vra vir vergifnis van sondes. Dalk sal jy nie na sy rosekrans kyk nie, maar sy onbybelse uitbeelding van Christus sal jou vermaak. Watter gemeenskap het lig met duisternis? Ons is veronderstel om die luide geroep te gee en mense uit Babilon roep, nie na hul produksies kyk nie.<\/p>\n<p><b>#13 \u2013`n Katolieke Christus?<\/b><\/p>\n<p>Onderhoude met <i>The Chosen <\/i>Yahushua akteur Jonathan Roumie openbaar baie wat Protestante besorgd moet maak.<\/p>\n<p>\u201cJou uitbeelding van Yahushua het die aandag van die Katolieke w\u00eareld in `n groot mate,\u201d word Roumie in een onderhoud vertel. (Hy erken sy uitbeelding van Yahushua is deur die Pous ge\u00efnspireer, wie hy besoek en `n se\u00ebning van ontvang het.)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jesusandpope.jpg\" style=\"width: 700px; height: 532px;\"><\/p>\n<p>Jonathan Roumie vertel ook sy ondervinding van `n vrou wie haar seun verloor het. Die vrou was oortuig dat as sy die soom van sy kleed wat Jonathan Roumie dra, kan aanraak, sou sy verbind word met die siel van haar seun. Dit is die leersteling van demone. Hierdie valse Yahushua het nie moeite gedoen om die vrou te korrigeer en haar na Christus verwys as die een wat alle heerlikheid toekom nie, maar het die heerlikheid vir homself geneem. Geen wonder die mens van sonde hou van hom!<\/p>\n<p><b>#14 \u2013`n Onstellende Tema en Mistieke Musiek<\/b><\/p>\n<p>Om dinge af te rond, is die musiek vir <i>The Chosen <\/i>geproduseer deur mense soos Dan Haseltine, `n bekroonde meester van spirituele formaat wat van die produksie van die vertoning se musiek s\u00ea dat hy \u201cwil h\u00ea dat dit `n bietjie chaos bevat.\u201d Met die voorbereiding van die musiek, het Dallas Jenkins die komponeerder vertel, Daar is geen re\u00ebls met dit nie.\u201d Daardie idee dra oor in die vertoning se lirieke, soos die intro vir elke episode dryf hul boodskap in dat Yahuwah, \u201cGeen probleem het met die gemors wat julle gemaak het nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Paglunas Ng Langit | Mga Likas Na Remedyo image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/with-pope.jpg\" style=\"width: 700px; height: 700px;\"><\/p>\n<p><b>Laaste Woorde van Waarskuwing<\/b><\/p>\n<p><i>The Chosen<\/i> het `n growwe minagting vir Christus en maak lig van Hom regdeur die vertoning. As daar geen ander punt was, sou dit genoeg wees om dit te verwerp as `n ernstige en gevaarlike fout. Maar tog is daar dosyne sulke punte. Waar die Bybel ons lei na verlossing, lei <i>The Chosen <\/i>ons om waarheid, bekering, en die opoffering van Christus vir ons, lig op te neem. Gedeeltes van Skrifte wat belangrik is en bekering wys is verdraai om te vermaak en te verbaas.<\/p>\n<p>Daar is geen lig in hierdie sataniese uitbeelding en verwronge humaniste produksie nie. Diegene wie omgee omtrent die voorbereiding van Yahushua se koms moet die werke van duisternis verwerp.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Randall LaCelle.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verderaan, het ons uit die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun, vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is- WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":255547,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-255545","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-entertainment"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"There is much about &#039;The Chosen&#039; that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"There is much about &#039;The Chosen&#039; that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2026-01-28T13:49:21+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"12 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/\",\"name\":\"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-01-20T21:03:34+00:00\",\"dateModified\":\"2026-01-28T13:49:21+00:00\",\"description\":\"There is much about 'The Chosen' that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance","description":"There is much about 'The Chosen' that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance","og_description":"There is much about 'The Chosen' that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2026-01-28T13:49:21+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/staging.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"12 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/","name":"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png","datePublished":"2023-01-20T21:03:34+00:00","dateModified":"2026-01-28T13:49:21+00:00","description":"There is much about 'The Chosen' that should concern the sincere Christian. Let\u2019s look at examples of how this show twists Scripture and demeans Christ.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2026\/01\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen-1-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/14-reasons-why-i-wont-watch-the-chosen\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"14 Redes Waarom Ek Nie \u2018The Chosen\u2019 Sal Kyk Nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/255545","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=255545"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/255547"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=255545"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}