{"id":112534,"date":"2024-08-19T02:55:05","date_gmt":"2024-08-19T02:55:05","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-inleiding-tot-die-hemelgewelf\/"},"modified":"2025-08-23T03:03:39","modified_gmt":"2025-08-23T03:03:39","slug":"inleiding-tot-die-hemelgewelf","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/inleiding-tot-die-hemelgewelf\/","title":{"rendered":"Inleiding tot die Hemelgewelf"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Inleiding tot die Hemelgewelf\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Voordat ek oortuig geword het dat Genesis Hoofstuk Een akkuraat verslag doen oor die skepping en die kosmos, het ek nie regtig geweet wat die Bybel die hemelgewelf noem nie. Ek het nie nodig gehad om daaroor te dink nie omdat die meeste moderne vertalings beskryf die Hebreeuse woord raqia eerder onskadelik as lug of uitspansel.<\/p>\n<p>Die KJV en NKJV vertaal \u201c<i>raqia<\/i>\u201d behoorlik as die hemelgewelf, `n woord wat iets in sy ware natuur beskryf\u2014`n enorme en stewig gewelfde koepel-agtige struktuur uit kristal of baie sterk glas gemaak.<\/p>\n<p>Diegene wie daarop aanspraak maak dat hulle in die \u201cbuitenste ruim\u201d was, en eerste-hands die gesuspendeerde sferiese aarde gesien het, beskryf dit as \u201cbreekbaar.\u201d Ek glo dat dit is deur ontwerp om vrees in te boesem vir ons voortgesette bestaan, wat deel is van Satan se plan. Diegene wie Satan aanhang wil nie dat ons moet weet dat ons veilig ingesluit is binne die hemelgewelf en dat Yahuwah oor ons waghou.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy is die een wat sit op die sirkel van die aarde, en sy inwoners is soos sprinkane; die een wie die hemele uitstrek soos `n doek en dit uitsprei soos `n tent om in te woon, Jesaja 40:22 (LEB)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Inleiding tot die Hemelgewelf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/circle-of-the-earth.png\" style=\"width: 720px; height: 453px;\"><\/p>\n<p>Die sprake van Yahuwah se skepping van die hemelgewelf in Genesis Hoofstuk Een konfronteer ons met `n onafwendbare keuse. Sal ons glo wat die Bybel s\u00ea of wat ate\u00efstiese astrofisici en leuens van NASA ons vertel?<\/p>\n<p>Het Yahushua ges\u00ea dat die hemelgewelf `n ware struktuur bokant die aarde is waar die son, maan en sterre gele\u00eb is? Sal ons verkies om Yahuwah te glo of dat daar nie so `n struktuur is nie, en die Bybel verwerp as `n arga\u00efese fabel waarop nie staat gemaak kan word nie wanneer dit kom by wetenskap?<\/p>\n<p>Ongelukkig het die meeste van ons, tot op hede, onwetend meer geloof gesit in `n sataniese leuen as in die Woord van Yahuwah.<\/p>\n<p>Kom, laat ons nou terugkeer na die ondersoek van die hemelgewelf. Vooroordeel van vertalers is `n baie werklike ding en gebeur wanneer diegene wie die Skrifte vertaal doelbewus en onopsetlik hul sienings en insig afdwing op die Woord van Yahuwah. Hoe minder letterlik die vertaling, hoe meer geneigd sal ons dit te\u00ebkom.<\/p>\n<p>Ons bring almal ons ingeburgerde maniere van beskouing van ons w\u00eareld en realiteit na ons studie van die Bybel. Dit is moeilik om te oorwin, maar studente van die Bybel word aangevra om toe te laat dat die Bybel s\u00ea wat dit bedoel (exegesis) instede van wat ons wil h\u00ea dit vir ons moet s\u00ea (eisigesis).<\/p>\n<p>Die Hebreeuse woord vir hemelgewelf is <i>raqia<\/i>, wat letterlik iets hard beteken soos uitgeslaande plaat metaal. In Genesis 1:8, noem Yahuwah die hemelgewelf (<i>raqia<\/i>) hemel (<i>shamayim<\/i>). Yahuwah het die hemelgewelf gebruik om die waters (mayim) daaronder van die waters daar bowe te skei.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Sodoende het Eloah die hemelgewelf gemaak, en die waters wat onder die hemelgewelf was geskei van die waters wat bokant die hemelgewelf was; en dit was so. Genesis 1:7 (Nuwe Vertaling)<\/p>\n<p>D.w.s. dat daar huidiglik water bo die hemelgewelf was en is (Psalm 148:4). Die <i>shamayim<\/i> (hemele) bevat <i>mayim<\/i> (waters). Die waters daarbowe het nie na die vloed verdwyn nie. Psalm 148:1 weerl\u00ea hierdie fout.<\/p>\n<p>Daarom, moet die hemelgewelf hard en sterk genoeg wees om die enorme gewig van die onnoembare hoeveelheid water wat daarbo dit is, sommige wat klaarblyklik op die aarde vrygelaat was tydens die vloed, te ondersteun. (Genesis 7:11-12)<\/p>\n<p>Daar is geen rede om te veronderstel dat die waters nie vervang is nie. Derhalwe lyk dit asof daar `n reuse stelsel van water bokant en onder die aarde is, waarvan die antieke Hebre\u00ebrs geglo het soos die afbeelding hieronder lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Inleiding tot die Hemelgewelf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/thefirmament.png\" style=\"width: 720px; height: 594px;\"><\/p>\n<p>Ongelukkig, het die vertalers van my geliefde Nuwe Lewende Vertaling, in `n poging om moeilike konsepte te verduidelik in moderne taal en terme, die vryheid geneem om <i>mayim<\/i> as \u201cwaterdamp\u201d te vertaal. Dikwels doen hulle `n goeie werk om idee vir idee te vertaal, veral wanneer dit kom om ons te help verstaan van teologiese terme soos regverdigmaking, maar in hierdie geval het hulle ons `n groot onreg aangedoen. <i>Mayim<\/i> beteken waters van `n vloed, nie waterdamp nie.<\/p>\n<p>Byna alle vertalers verkies woorde vir <i>raqia<\/i> (hemelgewelf) wat meer gemaklike tongval het vir ons moderne \u201cwetenskaplike\u201d heliosentriese w\u00eareldsiening, in ons gehamer deur ons opvoedkundige stelsel en die media. Ondersoek vir jouself. Die NASB, ESV en NET, my gewone \u201cbyderhandse\u201d weergawes vir `n letterlike lewering van die Bybel, gebruik almal die woord \u201cuitspansel\u201d wat absoluut niks oordra van hoe natuurlik hard en sterk die hemelgewelf is nie, maar voorsien die heliosentriste met algehele vryheid om daardie siening te superponeer totaal en al met onbeperkte uitgestrektheid van die \u201cbuitenste ruim\u201d, op die Skrifte. Die KJV en NKJV is getrou aan die Hebreeus en gebruik die woord \u201chemelgewelf\u201d om sy soliedheid en weerstand te kommunikeer.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Kan u, saammet Hom, die hemel uitbrei, Sterk soos `n gegote spie\u00ebl? Job 37:18 (<b>NASB95<\/b>)<\/p>\n<p>So, vir wie kies ons? Glo ons dat die Genesis verslag van die skepping wetenskaplik akkuraat is en gaan met die meer letterlike uitgawe van <i>raqia<\/i>, of akkomodeer ons die Skrifte tot ons wetenskaplike vooroordeel deur wat die Bybel s\u00ea, af te water? Ongelukkig het baie Bybel gelowiges die laaste gedoen gebaseer op NASA se getuienisse. Verbeel jou om die woord van `n agentskap te neem wat lieg omtrent Yahuwah, wie nie kan lieg nie.<\/p>\n<p>Wat my betref, wanneer ek eendag voor Yahuwah sal staan, sal ek verkies dat hy my moet vertel dat ek hom te ernstig opgeneem het eerder as wat hy my sal vra waarom ek sy woorde verander het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe antwoord Yahushua en s\u00ea vir hulle, \u201cJulle fout is dat julle die Skrifte nie ken nie, en ook nie die krag van Yahuwah nie.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 22:29 (NLV)<\/p>\n<p>Jesaja gee ons `n idee van Yahuwah se posisie bo-op die hemelgewelf, wat afkyk op die \u201ckring\u201d van die aarde.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy sit bo die kring van die aarde, en die bewoners daarvan is soos sprinkane, Hy span die hemele uit soos `n dun doek en sprei dit uit soos `n tent om in te woon.\u201d Jesaja 40:22 NV<\/p>\n<p>Diegene wie aandring dat die aarde `n bol is verwys soms na hierdie bogenoemde vers as `n \u201cteksvers bewys.\u201d Die woord vertaal as \u201ckring\u201d beteken getrek soos `n kring, soos wanneer ons `n passer gebruik.<\/p>\n<p>Die woord \u201cbal\u201d word in Jesaja 22:18 gebruik; daarom, het die profeet die verskil tussen `n sirkel en `n bol geken. Die afbeelding hieronder sal beskou kan word as `n sirkel met rante wat gevorm sou word deur `n sirkelagtige se\u00ebl binne-in was te druk, wat `n woord-beeld van Job 38:14 was, wanneer Yahuwah homself praat van sy skepping.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Inleiding tot die Hemelgewelf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/job-38-14.png\" style=\"width: 720px; height: 406px;\"><\/p>\n<p>Dit is verander soos klei onder `n se\u00ebl \u2026 Job 38:14 (LEB)<\/p>\n<p>Deur terug te gaan na die vers uit Jesaja hierbo, is die hemele, (wat die naam was aan die hemelgewelf gegee) uitgestrek soos `n doek en uitgesprei soos `n tent. Die mees skynbare aanvaarbare tent sou `n sirkelvormige koepel-agtige tent wees, soortgelyk aan `n joert.<\/p>\n<p>Amos 9:6 in die NASB voorsien ons met `n wonderlike skets van die hemelgewelf.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die Een<b> <\/b>wie Sy bo vertrek in die hemele gebou het En wie Sy gewelfde koepel oor die aarde gevorm het, Hy roep na die waters van die see En giet hulle uit oor die gesig van die aarde, Yahuwah is Sy Naam. Amos 9:6 <b>(NASB95)<\/b><\/p>\n<p>Yahuwah het Sy troon en \u201cbo-vertrek\u201d op die hemelgewelf geplaas.<\/p>\n<p>Die Hebreeuse woord vir \u201cgewelfde koepel\u201d is <i>aguddah<\/i>, wat in Jeremia 37:16 gebruik word om die gewelfde kerker sel waarin die profeet aangehou was te beskryf. Vir een of ander rede is die NASB vertalers die enigstes wat verkies om <i>aguddah<\/i> in die vers uit Amos te kies om die hemelgewelf as `n gewelfde koepel bo-op die aarde te beskryf. Ek glo dat dit `n ander duidelike voorbeeld van vertalers vooroordeel is. Aan die positiewe kant, maak die ander weergawes die verklaring dat die boonste \u201cstrata\u201d (NV) ferm aan die aarde geheg is. Deur dit bymekaar te sit, verstaan ons dat die gewelfde koepel van die hemelgewelf stewig aan die aarde geheg is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Loof Yahuwah, O my siel! O Yahuwah my God, U is baie groot: Met majesteit en heerlikheid is U bekleed, 2 wat Uself omhul met die lig soos met `n kleed, <u>wat die hemel uitspan soos `n tentdoek. 3 Wat Sy solders bou in die waters<\/u> wat van die wolke Sy wa maak, Wat op die vleuels van die wind wandel, 4 Wie van Sy engele gees maak, Sy dienaars vuurvlamme. 5 <u>U wat die grondveste van die aarde gel\u00ea het, sodat dit vir ewig nie wankel nie<\/u>, Psalm 104:1-5 (NV)<\/p>\n<p>Diegene wie vashou daaraan dat die aarde `n onbeweeglike plein is glo dat die hemelgewelf verby die ring van ys strek wat die oseane bevat, valslik beskou as die kontinent van Antarktika op die aardbol. Interessantheidshalwe verwys `n bladsy uit die Encyclopedia Americana (1958 uitgawe) die bestaan van die hemelgewelf in daardie area van die aarde. <a href=\"https:\/\/youtu.be\/loMQqDC8lhk?si=jfLlE47EEIhC0NWU\" target=\"_blank\">Kliek hier om `n video op YouTube te sien.<\/a><\/p>\n<p>Die hemelgewelf is `n uitermate wye struktuur wat strek oor `n onbekende area van die plat aarde tot op `n onbekende hoogte.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Soos die hoogte van die hemelruim en die diepte van die aardbodem, so kan konings se gedagtes ook nie gepeil word nie. Spreuke 25:3 (NV)<\/p>\n<p>Gebaseer op interessante video bewyse, dink sommige dat dit omtrent 73 myl hoog mag wees. Twee video`s hieronder wys `n vuurpyl lansering wat skielik stop by 73 myl opwaarts. Die ander wys weerlig strale op omtrent dieselfde hoogte, wat lyk om die hemelgewelf daarbowe hulle te wees, wat belig word. Ek kan nie persoonlik aanspraak maak op die egtheid van beide video`s nie, maar hulle word maklik gevind op YouTube en word algemeen erken as eg. Nietemin, is dit nie \u201cproewe\u201d nie, net bewyse. Die \u201cproewe\u201d is Yahuwah se Woord.<\/p>\n<p>Die eerste video net hierbo wys die son en maan tegelykertyd bokant die plat aarde. Dit is duidelik dat die vuurpyl `n vis-oog lens het omdat die aarde konveks of konkaaf lyk afhangende van die kamera sy invalshoek. Die Bybel s\u00ea dat Yahuwah die son, maan, en die sterre in die hemelgewelf geplaas het op Dag Vier van die skepping.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Toe het Yahuwah ges\u00ea: \u201cLaat daar ligte wees aan die hemelgewelf om dag en nag van mekaar te skei. Hulle moet ook as tekens dien om seisoene, dae en jare aan te dui. 15 Hulle moet ligte wees aan die hemelgewelf om op die aarde lig te gee.\u201d So het dit gebeur. 16 Elohim het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre. 17 Elohim het hulle in die hemelgewelf geplaas om op die aarde lig te gee, 18 om oor dag en nag te heers en om lig en donker van mekaar te skei. En Elohim het gesien dit is goed. 19 Dit het aand geword en dit het donker geword. Dit was die vierde dag. Genesis 1:14-19 (NV)<\/p>\n<p>Hierdie gedeelte l\u00ea die dwaal van die heliosentrisme heeltemal bloot, wat kom van die Oerknal ewolusie teorie van die vorming van die \u201csteeds groeiende\u201d heelal. Die aarde en se\u00eb met die gewelfde koepel van die hemelgewelf was ferm in plek voor die ligte in die hemelgewelf\/firmament geplaas is. Verskeie belangrike punte moet gemaak word. Eerstens, die son maak `n sirkel rondom die onbeweeglike plein van die aarde. (Palm 19:6) Albei die son en maan is ligte. Die maan is nie `n weerkaatser nie, wat bewys word deur ondersoek van sy lig in vergelyking met die son s`n.<\/p>\n<p>Die sterre is ligte in die hemelgewelf, nie verafgele\u00eb sonne nie.<\/p>\n<p>Die hemelgewelf bevat alles wat NASA en moderne astrofisici ons vertel gele\u00eb is in wat hulle die \u201cbuitenste ruim\u201d noem. Die Bybel verwys slegs na die buitenste duisternis, waar die ongehoorsames n\u00e1 die oordeel sal gaan. Buitenste ruimte is fiktief. Gesien deur instrumente soos die Hubble teleskoop, is alles wat NASA beweer in die buitenste ruim, is CGI beelde ontwerp uit \u201cdata.\u201d Die planete, sterrestelsels, ens., bestaan nie soos NASA beweer.<\/p>\n<p>Geloof in die letterlike hemelgewelf is `n massiewe sleutel om die w\u00eareld waarin ons lewe te verstaan.<\/p>\n<p>Wanneer ons die bybelse hemelgewelf verwerp, stel ons dit bloot aan valse kosmologie\u00eb wat vreemde idees bekendstel wat Yahuwah se Woord kontrasteer. Ek bemoedig jou om hard en lank te dink oor die hemelgewelf. Ek het slegs die oppervlak geskraap. Menslikheid ken nie veel omtrent hierdie manjifieke en verborge struktuur nie. Maar Yahuwah wil meer aan ons openbaar; ek is ferm oortuig want dit openbaar sy handewerk. (Psalm 19:1)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Inleiding tot die Hemelgewelf image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/beyond.jpg\" style=\"width: 720px; height: 581px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Pete Beck III<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel geneem en dit vervang met die oorspronklike gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":108088,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112534","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-flat-earth"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T03:03:39+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/\",\"name\":\"Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-19T02:55:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T03:03:39+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Inleiding tot die Hemelgewelf\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T03:03:39+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/","name":"Inleiding tot die Hemelgewelf - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-19T02:55:05+00:00","dateModified":"2025-08-23T03:03:39+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/introduction-to-the-firmament-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/introduction-to-the-firmament\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Inleiding tot die Hemelgewelf"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112534","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112534"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/108088"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112534"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}