{"id":112528,"date":"2024-08-19T02:56:00","date_gmt":"2024-08-19T02:56:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hoe-om-antwoorde-op-gebed-te-ontvang\/"},"modified":"2025-08-23T02:58:25","modified_gmt":"2025-08-23T02:58:25","slug":"hoe-om-antwoorde-op-gebed-te-ontvang","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/hoe-om-antwoorde-op-gebed-te-ontvang\/","title":{"rendered":"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"https:\/\/www.considerthis.net\/files\/resources\/books\/mv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cen My volk oor wie my Naam uitgeroep is, hulle sal verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde we\u00eb, dan sal \u00c9k uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Nou sal my o\u00eb oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek.\u201d 2 Kronieke 7:14, 15.<\/p>\n<p>Een van die verstommendste feite van die geestelike lewe, is dat Yahushua ons gebede hoor en beantwoord. Die Bybel is vol van die getuienis van diegene wiese gebede duidelik beantwoord is, en elke opregte kind van Yahuwah kan sy eie persoonlike ondervinding byvoeg.<\/p>\n<p>Gebed bring mens in voeling met Yahuwah. Dit vorm die band tussen menslike swakheid en Yahuwah se almag. Krag uit swakheid ontvang het. Sien Hebre\u00ebrs 11:34.<\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Die Voorreg van Gebed<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>1. Wat is gebed? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wanneer ons bid, s\u00ea, Onse Vader wat in die hemele is. Lukas 11:2. Want ons het nie `n ho\u00ebpriester wat nie met ons swakhede medelye kan h\u00ea nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde. Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. Hebre\u00ebrs 4:15-16<\/p>\n<p>En omdat <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/ecourses\/lessons\/bible-study-lessons\/ecourse\/3\/why-yahuwah-a-yahushua-only.html\" target=\"_blank\">Yahushua<\/a> `n vriend van sondaars is, nooi Hy die sondigstes uit om na Yahuwah te kom deur Hom.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b><\/p>\n<p><b>A. Die geroep van `n siel in nood. <\/b><\/p>\n<p>Gebed is die uitroep van `n siel in nood, maar dit is veel meer as dit.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wees my genadig, Yahuwah, want ek is benoud, van verdriet het my oog mat geword, my siel en my liggaam. Psalm 31:10.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Elohim is vir ons `n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in ho\u00eb mate beproef. Psalm 46:1.<\/p>\n<p><b>B. Die opening van die hart aan Yahuwah.<\/b><\/p>\n<p>Ware gebed is die oopmaak van die hart aan Yahuwah soos aan `n vriend. Dit is nie net om dinge te vra nie. Dit is nie net slegs gepraat van die kant van die mens of van Yahuwah se kant nie. Dit is iets van albei, en meer. Dit mag gemeenskap wees in absolute stilte by tye net `n heilige gewaarwording van Sy heilige, teenwoordigheid.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Wees stil en weet dat Ek Elohim is. (Psalm<i> <\/i>46:10<i>).<\/i><\/p>\n<p>Yahuwah versoek dat ons Hom Vader noem; daarom mag ons vryelik na Hom kom met al ons probleme en ons vreugdes.<\/p>\n<p><b>2. Wat gebed nie is nie? <\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Gebed is nie `n handeling van meriete wat Yahuwah se guns verdien nie. Maar Yahushua het ges\u00ea: en Hy laat re\u00ebn op regverdiges en onregverdiges. Matth\u00e9\u00fcs 5:45.<\/p>\n<p>Indien gebed ons enigiets gee wat ons wil h\u00ea, sou ons waarskynlik nie so baie vir heiligheid bid as vir tydelike voordeel wat nie gebruik sou word vir ons eie voordeel of tot die verheerliking van Yahuwah nie.<\/p>\n<p>Gebed is nie pronkery en vertoon nie (Matth\u00e9\u00fcs 6:1-8). Gebed is gemeenskap met Yahuwah, en mag plaasvind wanneer en waar ookal die siel van die mens opreg uitreik na sy Skepper.<\/p>\n<p><b>3. Waarom bid ons? <\/b><\/p>\n<p><b>Vier vrae sal help om die antwoord te kry:<\/b><\/p>\n<p><b>A. Is dit om Yahuwah inligting te gee? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Yahuwah, U deurgrond en ken my. U ken my sit en my opstaan; U verstaan van v\u00e9r my gedagte. U deurvors my gaan en my l\u00ea, en U is met my we\u00eb goed bekend. Want daar is nog geen woord op my tong nie \u2013 of U ken dit geheel en al. Psalm 139:1-4.<\/p>\n<p>Jou Vader weet watter dinge jy behoefte aan het, voordat jy Hom vra (Matth\u00e9\u00fcs 6:8). Wees waaksaam en eerbiedig wanneer jy met Yahuwah praat, en jou gebede sal verhoor word.<\/p>\n<p><b>B. Is dit om Yahuwah gewillig te maak? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid? Lukas 11:13.<\/p>\n<p>Gebed is om Yahuwah se gewilligheid beet te neem: Gebed maak Hom nie gewillig nie, want Hy is altyd gewillig om ons te help.<\/p>\n<p><b>C. Is dit om Yahuwah te verander? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek is Yahuwah, Ek verander nie. Mal\u00e9agi 3:6.<\/p>\n<p>By wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie. (Jakobus 1:17). Yahuwah se beloftes is op voorwaarde; daarom verskil antwoorde. Maar Yahuwah verander nooit nie (Hebre\u00ebrs 13:8). Kom nou, en laat ons die saak uitmaak (Jesaja 1:18).<\/p>\n<p><b>D. Is dit om ons te verander? <\/b><\/p>\n<p>Gebed is die grootste ongebruikte mag in die heelal om te verander wat die meeste nodig het om veranderde-mense te wees. Ons bid sodat ons bemagtig word om Hom te ontvang. Gebed bring nie Yahuwah af na ons nie, maar bring ons op na Hom. Lees Paulus se ondervinding in Handelinge 9:10-18.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"asiatiese-man-in-gebed\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/asian-man-praying.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Yahuwah se gewilligheid om te antwoord<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>4. Hoe het Yahushua die gewilligheid van ons Hemelse Vader geillustreer om ons te gee wat ons nodig het wanneer ons vra? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid? Lukas 11:13.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Geen mens met `n vader hart sal van sy seun wegdraai wie honger het en vra vir brood nie. Sal hy belowe om hom goeie en voedsame kos te gee, en hom dan `n steen gee?<\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Mag van Gebed<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>5. Hoe het Yahushua die onbeperkte mag wat elke gelowige dissipel kan ontvang, in hul antwoord op gebed, ge\u00efllustreer? <\/b><\/p>\n<p>\u201cVoorwaar, Ek s\u00ea vir julle, as julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie alleen doen wat met die vyeboom gebeur het nie, maar al s\u00ea julle ook vir hierdie berg: Hef jou op en werp jou in die see \u2013 sal dit gebeur. En alles wat julle in die gebed vra sal julle ontvang as julle glo.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 21: 21, 22.<\/p>\n<p><b>6. Wat is ons deel om ons gebede verhoor te kry? <\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Lees die verhaal van die Farise\u00ebr en die tollenaar in die Tempel <i>(Lukas 18:10-14)<\/i>. Gaan nou en neem sorgvuldig kennis van hierdie ag punte:<\/p>\n<p><b>A. Erken jou behoefte aan Yahuwah.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want Ek sal water giet op die dorsland. Jesaja 44:3<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Salig is die wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word. Matth\u00e9\u00fcs 5:6.<\/p>\n<p><b>B. Herken Yahuwah as jou onvervangbare helper.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie. Johannes 15:5<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Sien ook: Jakobus 1:17, Jesaja 50:10-11<\/p>\n<p><b>C. Bid in Geloof<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel. Jakobus 1:5-6<\/p>\n<p>Vra in geloof (Hebre\u00ebrs 11:6).<\/p>\n<p><b>D. Bely en laat staan al jou sondes. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy wat sy oortredinge bedek, sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind. Spreuke 28:13.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">As ek ongeregtigheid bedoel het in my hart, sou Yahuwah nie gehoor het nie. Psalm 66:18 (Sien Spreuke 28:9)<\/p>\n<p>Bely en laat staan. Ons moet nie wag vir gevoel nie. Ons moet optree. (1 Samu\u00ebl 12:19)<\/p>\n<p>Sonde is wetteloosheid (1 Johannes 3:4). Ons moet sonde laat staan, (wat wetteloosheid is. Gehoorsaamheid moet die re\u00ebl van ons lewens wees. Dit is die vrug van ware geloof. Geloof sonder werke is dood (Jakobus 2:20).<\/p>\n<p><b>E. Bid volgens Yahuwah se wil.<\/b><\/p>\n<p>En Hy het `n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en ges\u00ea: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan, nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil. Matth\u00e9\u00fcs 26:39. Sien (vers 42).<\/p>\n<p>Want ons weet nie reg wat ons moet bid nie. (Romeine 8:26).<\/p>\n<p>Die antwoord is soms Nee, of Nie nou nie; uitstel. Vertrou Yahuwah. Hy weet beter.<\/p>\n<p><b>F. Volhard met Yahuwah<\/b><\/p>\n<p>Lees Lukas 18:1-8 \u2013 die verhaal van die opdringerige weduwee.<\/p>\n<p>Volhard in gebed. Behou `n gebedvolle houding. Dit beteken geloof en erns, soos in die geval van Elia se gebed vir re\u00ebn en deur sy dienskneg sewe keer na die heuwel te stuur om te kyk vir die teken van re\u00ebn.<\/p>\n<p><b>G. Bid in die <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/holy-names-of-father-a-son\/why-yahuwah-a-yahushua-only.html\" target=\"_blank\"><u>naam van Yahushua<\/u><\/a> <\/b><b> <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">En wat julle ookal in my naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. Johannes 14:13.<\/p>\n<p>Om te bid in die naam van Yahushua is om te bid in die denke en gees van Yahushua terwyl ons Sy beloftes glo, steun op Sy genade, en Sy werke doen.<\/p>\n<p><b>H. Luister sowel as praat. <\/b><\/p>\n<p>Sien H\u00e1bakuk 2:1<\/p>\n<p>Die gebedskamer is nie soseer die oratoriumkamer as die observatoriumkamer nie. Deur op Yahuwah te wag om in gebed met ons te praat <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-18T18:02\">voorsien soms die enigste antwoord wat ons nodig het vir ons versoeke. <\/ins><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-18T18:02\"><img decoding=\"async\" alt=\"afro-amerikaanse-man-in-gebed\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/african-american-male-praying.jpg\" style=\"width: 720px; height: 481px;\"><\/ins><\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Toestande vir Antwoorde<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>7. Waarom is sommige gebede onbeantwoord? <\/b><\/p>\n<p><b>Antwoord: <\/b>Vir ons om ons gebede beantwoord te kry, moet ons alle hindernisse verwyder wat die gebedskanaal blokkeer. Dink aan hierdie vier dinge:<\/p>\n<p><b>A. Ons moet andere vergewe.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle hemelse Vader julle ook nie vergewe nie. Matth\u00e9\u00fcs 6:14-15 (Sien ook Matth\u00e9\u00fcs 18:21-35)<\/p>\n<p><b>B. Ons moet vir ander bid.<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-18T18:16\">En Yahuwah het die lot van Job verander toe hy vir sy vriende gebid het. Job 42:10 (Sien Matth\u00e9\u00fcs 5:44)<\/ins><\/p>\n<p>`n Mens wiese gebed altyd is, O Here se\u00ebn my, kan nooit soos Yahuwah in karakter word nie. Ons moet nie net die inwendige sien nie, maar die uitkyk. John Knox het gebid, \u201c[Yahuwah], gee my Skotland, of ek sterf.\u201d Hy het vir sy vyande gebid.<\/p>\n<p>Indien ons nie bid vir diegene wie ons sleg behandel nie, sal ons hulle sekerlik verag. Opregte gebed vir hulle is belangrik vir ons eie onthalwe.<\/p>\n<p><b>C. Ons moet ons foute een teenoor die ander bely. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Jakobus 5:16. (Sien Matth\u00e9\u00fcs 5:23-24.)<\/p>\n<p>Ons moet ons foute teenoor andere erken wie ons benadeel het. Dit is eenvoudige fatsoenlikheid. As jy iemand se been breek, doen jou beste om dit te herstel. As jy sy hart breek, is jy die enigste persoon wat dit kan help genees. Doen dit nou met vriendelikheid en opregtheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"diverse-gebed\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/diverse-prayer.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n<p><b>D. Ons moet alles teruggee beroof deur bedrog of rowery. <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gee die goddelose die pand terug, vergoed hy wat geroof is, wandel hy in die insettinge van die lewe, sodat hy geen onreg doen nie \u2013 dan sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie. Es\u00e9gi\u00ebl 33:15 (Sien die voorbeeld van Sagg\u00e9\u00fcs in Lukas 19:1-9).<\/p>\n<p><b>8. Op watter wyse stel Jakobus dit dat Yahuwah die gebed van geloof sal beantwoord? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos die golf van die see wat deur die wind gedryf en voortgesweep word. Jakobus 1:5, 6.<\/p>\n<p><b>9. Met watter mag het Jakob geworstel by die Spruit Jabbok? <\/b><\/p>\n<p>Sien Genesis 32:24-28.<\/p>\n<p><b>Antwoord: <\/b>Met mag van geloof. Deurdringende gebed.<\/p>\n<p><b>10. Wat volgens Johannes soos hy s\u00ea is nodig indien ons die krag van oorheersende gebed gaan ervaar? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn wat ons ookal bid, ontvang ons van Hom, <i>omdat ons sy gebooie bewaar <\/i>en doen wat welgevallig is voor Hom.\u201d \u201cEn dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ookal vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.\u201d 1 Johannes 3:22; 5:14,15.<\/p>\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"vrou-wat-bid\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/tC4MXzpB-woman-praying-1.jpg\" style=\"width: 720px; height: 481px;\"><\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Lof in Gebed<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>11. Wat volgens Paulus sal altyd verbind word met ware gebed? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smekinge met danksegging bekend word by Yahuwah.\u201d Filippense 4:6.<\/p>\n<p><b>12. Toe Paulus en Silas dankliedere met gebed meng, wat het gebeur? <\/b><\/p>\n<p>Sien Handelinge 16:25, 26.<\/p>\n<p>In die gevangenis in Fillippi, onderwyl hulle wrede gesel houe ontvang het, met hul voete in die boeie, het Paulus en Silas gebid en lofliedere gesing aan Yahuwah; en was engele uit die hemel gestuur om hulle te verlos. Die aarde het geskud onder die hemelse boodskappers, en die tronk deure het oopgeswaai, die prisoniers bevry.<\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Privaat en Openbaar<\/b><\/span><\/h3>\n<p><b>13. Watter raad het Yahushua aan sy dissipels aangaande hul persoonlike gebedslewe gegee? <\/b><\/p>\n<p>\u201cMaar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is, en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 6:6.<\/p>\n<p><b>NOTA: <\/b>Kry `n plek vir geheime gebed. Yahushua het uitgesoekte plekke vir gemeenskap met Yahuwah, en so moet ons doen.<b> <\/b><\/p>\n<p><b>14. Watter ander soort gebed keer Yahuwah goed met die belofte van Sy teenwoordigheid? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWeer s\u00ea Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is. Matth\u00e9\u00fcs 18:19, 20.<\/p>\n<p><b>NOTA: <\/b>Ons moet nie bymekaar kom om stil te wees nie. Al die tyd moet deurgebring word deur kort, reguit getuienisse en gebede. Vra, glo, en ontvang.<\/p>\n<h3><span style=\"color:#2980b9;\"><b>Postuur in Gebed<\/b><\/span><\/h3>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"hoe-om-antwoord-op-gebed-te-kry\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ben-white.jpg\" style=\"width: 720px; height: 481px;\"><\/p>\n<p><b>15. Watter voorbeeld het Dani\u00ebl en Paulus vir ons nagelaat aangaande die fisiese houding van gebed? <\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn net toe Dani\u00ebl verneem dat die bevelskrif geskrywe was, het hy in sy huis gegaan; en hy het in sy bo-kamer vensters gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem, en hy het drie maal op `n dag op sy knie\u00eb geval en gebid en lofprysinge uitgespreek voor sy Eloah, net soos hy te vore gedoen het.\u201d \u201cEn n\u00e1 hierdie woorde het hy neergekniel en met hulle almal saam gebid.\u201d Dani\u00ebl 6:10; Handelinge 20:36.<\/p>\n<p>Neem asseblief tyd om die volgende te lees: [Lukas 22:41; Handelinge 9:40; 7:59, 60; 21:5; Esra 9:5, 6; 2 Kronieke. 6:1-13; Efesi\u00ebrs 3:14.]<\/p>\n<p><b>NOTA: <\/b>In beide openbare en privaat aanbidding is dit ons plig om neer te kniel voor Yahuwah wanneer ons versoeke aan Hom rig. Hierdie optrede wys ons afhanklikheid aan Hom.<\/p>\n<p><b>16. <\/b><b>Op watter manier het Yahuwah verklaar dat Hy wil h\u00ea dat ons Hom in gebed sal nader tydens openbare aanbidding?<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Kom laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor Yahuwah wat ons gemaak het. Psalm 95:6.<\/p>\n<p><b>NOTA: <\/b>Die gebed deur Salomo tydens die inwyding van die tempel, was nie gemaak terwyl hy op sy voete gestaan het nie. Die koning het in die nederige posisie van `n versoeker gekniel.<\/p>\n<p>Laat die mens op gebuigde knie\u00eb kom, as &#8216;n onderdaan van genade, &#8216;n smeker aan die voetbank van barmhartigheid. So moet hy getuig dat die hele siel, liggaam en gees aan sy Skepper onderworpe is.\u201d<\/p>\n<p><b>17. <\/b><b>Waarom word ons veral nou vermaan om te bid?<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn dit te meer, omdat ons die tydsomstandighede ken, dat die uur vir ons alreeds is om uit die slaap wakker te word, want die saligheid is nou nader by ons as toe ons gelowig geword het. Die nag het ver gevorder en dit is amper dag. Laat ons dan die werke van duisternis afl\u00ea en die wapens van die lig omgord.\u201d Romeine 13:11,12.<\/p>\n<p><b>Antwoord: <\/b>Het Petrus ges\u00ea: En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingeto\u00eb en nugter, om te kan bid. 1 Petrus 4:7.<\/p>\n<p>Indien ons gereed wil wees om Yahushua tegemoet te gaan deur die dood of met sy wederkoms, moet ons die daaglikse gebeds gewoonte kry, en altyd bid. Oggend, middag en saans moet ons ons siele ophef na Yahuwah. Yahushua het ges\u00ea: Maar pasop vir julleself dat julle harte nie miskien beswaar word deur swelgery en dronkenskap en sorge van van die lewe nie, en die dag julle nie skielik oorval nie. . Waak dan en bid altyd deur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvang en voor die Seun van mens te staan. Lukas 21:34, 36.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c<i>Want alles wat uit Yahuwah gebore is, oorwin die w\u00eareld; en dit is die oorwinning wat die w\u00eareld oorwin het, naamlik ons geloof.\u201d<\/i> (1 Johannes 5:4 Herstelde Name Skrifte)<\/p>\n<p>Sal jy jouself verbind om beter vertroud te raak met Yahuwah deur elke oggend tyd opsy te sit om met Hom te praat in persoonlike, privaat gebed?<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"naby-gebed\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/closeup-prayer.jpg\" style=\"width: 720px; height: 480px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":108074,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112528","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-prayer"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek hier om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span \u201cen My [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T02:58:25+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"14 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/\",\"name\":\"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-19T02:56:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T02:58:25+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance","og_description":"Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek hier om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span \u201cen My [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T02:58:25+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"14 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/","name":"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-19T02:56:00+00:00","dateModified":"2025-08-23T02:58:25+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-receive-answers-to-prayer-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-receive-answers-to-prayer\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hoe Om Antwoorde Op Gebed Te Ontvang"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112528","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112528"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/108074"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112528"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}