{"id":112515,"date":"2024-08-19T02:55:00","date_gmt":"2024-08-19T02:55:00","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-hoe-om-die-bybel-te-studeer\/"},"modified":"2025-08-23T02:47:50","modified_gmt":"2025-08-23T02:47:50","slug":"hoe-om-die-bybel-te-studeer","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/hoe-om-die-bybel-te-studeer\/","title":{"rendered":"Hoe om die Bybel te Studeer"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" border=\"1\" cellpadding=\"1\" cellspacing=\"0\" style=\"margin-left: 10px\" width=\"700\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px; background-color: #F7F7BB\">Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek <a href=\"http:\/\/www.considerthis.net\/Files\/Resources\/Books\/mv.exe\" target=\"_blank\">hier<\/a> om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Hoe om die Bybel te Studeer\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Laat niemand toe om breins vir jou te wees nie, laat niemand toe om vir jou te dink nie, vir jou te ondersoek, en jou gebede te dikteer nie. Dit is die instruksie wat ons vandag ter harte moet neem. Baie van julle is oortuig dat die kosbare skat van die koninkryk van Yahuwah en van <a href=\"https:\/\/www.worldslatchance.com\/ecourses\/lessons\/bible-study-lessons-ecourse\/3\/why-yahuwah-a-yahushua-only.html\" target=\"_blank\">Yahushua <\/a>in die Bybel is wat jy in jou hand hou. Jy weet dat geen aardse skat verkrygbaar is sonder moeisame pogings nie. Waarom sou jy verwag om te verstaan dat die skatte van die woord van Yahuwah sonder ywerige ondersoek van die Skrifte is.<\/p>\n<p>Dit is ons plig om die Bybel daagliks te lees. Maar `n terloopse lees van die Skrifte is nie genoeg nie. Die kennis van Yahuwah word nie verkry sonder verstandelike inspanning, sonder gebed vir wysheid dat jy van die suiwer graan van die waarheid die kaf skei waarmee die mens en Satan die leerstellings van waarheid wan-voorgestel het nie.<\/p>\n<p>Die ondersoek van die Bybel verlang ons ywerigste pogings en volhardende gedagtes.<\/p>\n<p>Ons moet ywerig soek vir die verborge skat, en wysheid van die hemel soek ten einde af te skei van menslike uitvindsels aangaande die goddelike wette. Die Heilige Gees sal die soeker na waarheid help. \u201cAs enigeen Sy wil doen, sal hy weet van die lering.\u201d Johannes 7:17.<\/p>\n<h3><b>Jy Kan die Bybel Verstaan<\/b><\/h3>\n<p><b>1. Is dit Yahuwah se plan dat ons die Skrifte moet verstaan? <\/b><\/p>\n<p>\u201cDie verborge dinge behoort aan Yahuwah onse Eloah; maar die dinge wat openbaar gemaak is, behoort aan ons en ons kinders verewig, dat ons al die woorde van die wet mag doen.\u201d Deuteron\u00f3mium 29:29. \u201cAan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van Yahuwah te ken.\u201d Markus 4:11,<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ja<\/p>\n<p><b>2. Hoekom vind sommige mense dit moeilik om die Bybel te verstaan? <\/b>Sien Romeine 8:5. \u201cDaarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met die wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met die geestelike vergelyk. Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van Yahuwah nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.\u201d 1 Korinthi\u00ebrs 2:13, 14. Sien ook: Efesi\u00ebrs 4:17-19.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Hulle is nie met die Gees van Yahuwah nie<\/p>\n<p><b>3. Kan die onbekeerde Yahuwah se woord ten volle verstaan? <\/b><\/p>\n<p>En daar was `n man uit die Farise\u00ebrs, met die naam van Nikod\u00e9mus, `n owerste van die Jode. Hy het in die nag na Yahushua gekom en vir Hom ges\u00ea: Rabbi, ons weet dat U `n leraar is wat van Yahuwah gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as Yahuwah nie met Hom is nie. Yahushua antwoord en s\u00ea vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van Yahuwah nie sien nie. Nikod\u00e9mus s\u00ea vir Hom: Hoe kan `n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie `n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? Yahushua antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek s\u00ea vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van Yahuwah nie ingaan nie. Want wat uit die vlees gebore word is vlees, en wat uit die Gees gebore word is, is gees. Moenie jou verwonder dat Ek jou ges\u00ea het, julle moet weer gebore word nie. Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie van waar hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is. Johannes 3:1-8.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Nee, dit is onmoontlik. Dit is iets dwaas vir hulle.<\/p>\n<p>Sien: 1 Korinthi\u00ebrs 1:18<\/p>\n<p><b>4. Is sekere dele van die Bybel moeiliker om te verstaan as ander? <\/b><\/p>\n<p>\u201cEn ag die lankmoedigheid van ons Meester as saligheid; soos ons geliefde broeder Paulus ook met die wysheid wat aan hom gegee is, aan julle geskryf het, net soos in al die briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarin sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvastige mense verdraai, net soos die ander Skrifte, tot hul eie verderf. 2 Petrus 3:15, 16.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ja, Apostel Petrus het daarvan getuig.<\/p>\n<p><b>5. Is daar enige verbintenis tussen gehoorsaamheid en die begrip van Yahuwah se woord? <\/b><\/p>\n<p>Yahuwah leer my die weg van u insettinge, sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar. Gee my verstand dat ek u wet kan bewaar, ja, dit kan onderhou van ganser harte. Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek `n behae. Neig my hart tot u getuienis en nie tot winsbejag nie. Wend my o\u00eb af dat hulle geen nietigheid sien nie, maak my lewend in u we\u00eb. Vervul aan u kneg u belofte wat <i>pas by<\/i> u vrees. Wend my smaadheid af wat ek vrees, want u verordeninge is goed. Gewis, ek het `n begeerte tot u bevele, maak my lewend deur u geregtigheid.\u201d Psalm 119:33-40.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ja, Yahushua antwoord hulle en s\u00ea: \u201cAs iemand gewillig is om Sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit Yahuwah is, en of Ek uit Myself spreek.\u201d Johannes 7:17.<\/p>\n<p><b>6. Namate ons soek om die woord van Yahuwah te verstaan, wie sal ons help? <\/b><\/p>\n<p>\u201cToe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan\u201d Lukas 24:45 \u201cDat die Eloah van ons Meester Yahushua , die Gesalfde, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee verligte o\u00eb van julle verstand sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van sy heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is; en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte.\u201d Ef\u00e9si\u00ebrs 1:17-19.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Die Vader Self het belowe om ons te help om Sy woorde te verstaan. \u201cDink na oor wat ek s\u00ea; en mag Yahuwah jou insig gee oor alles.\u201d 2 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 2:7.<\/p>\n<p><b>7. Deur wie kom hierdie hulp? <\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"bybel-met-blomme\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/bible-with-flowers.jpg\" style=\"width: 700px; height: 539px;\"><\/p>\n<p>En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle `n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van waarheid wat die w\u00eareld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. . . maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in My Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek julle ges\u00ea het.\u201d Johannes 14:16, 17, 26. \u201cMaar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei, want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.\u201d Johannes 16:13.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Deur die Gees van Yahuwah.<\/p>\n<p>Alles wat Yahuwah se woord beveel, <b>moet ons gehoorsaam<\/b>. Alles wat dit belowe, <b>mag ons aanspraak op maak<\/b>. <b><i>Deur hul mag,<\/i><\/b> <b>moet ons lewe<\/b>. Net as die Bybel so beskou word kan dit effektief studeer word.<\/p>\n<h3><b>Beginsels van Bybel studie<\/b><\/h3>\n<p><b>8. Wat is die waarde van Bybelstudie? <\/b><\/p>\n<p>\u201cJulle ondersoek die Skrifte, omdat julle meen dat julle daarin die ewige lewe het; en dit is di\u00e9 wat van my getuig.\u201d Johannes 5:39 . \u201c\u2026.wat jou wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Yahushua die Gesalfde. Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwah volkome kan wees, vir die goeie werk, volkome toegerus.\u201d 2 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 3:15-17.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Jy sal die ewige lewe h\u00ea.<\/p>\n<p><b>9. Hoe belangrik was Yahuwah se woord aan Job? <\/b><\/p>\n<p>\u201cDie woorde van Sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.&#8221; Job 23:12.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Belangriker as voedsel [KJV vertaal \u201cwet\u201d as \u201cvoedsel\u201d]<\/p>\n<p>\u2026dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van Yahuwah uitgaan.\u201d Deuter\u00f3mium 8:3<\/p>\n<p>Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van Yahuwah uitgaan.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 4:4<\/p>\n<p><b>10. Watter edele voorbeelde van Bybelstudie word in die Bybel verslag van gegee? <\/b><\/p>\n<p>\u201cEn hierdie mense was edelmoediger as di\u00e9 in Thessalonika; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.\u201d Handelinge 17:11.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Die Bereane omdat hulle die skrifte daagliks ondersoek het.<\/p>\n<p><b>11. Wat moet ons doelwit wees in die ondersoek van die Bybel? <\/b><\/p>\n<p>\u201cL\u00ea jou daarop toe om jou beproef voor Yahuwah te stel as `n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.\u201d 2 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 2:15.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Benader dit in die gees van `n leerder. Ondersoek nie vir bewyse om jou opinie te rugsteun nie, maar om te weet wat die hemelse Vader s\u00ea.<\/p>\n<h3><b>Gebod op gebod, re\u00ebl op re\u00ebl<\/b><\/h3>\n<p><b>12. Hoe moet ons uitkom by `n korrekte interpretasie van die Bybel? <\/b><\/p>\n<p>\u201cWant dit is gebod op gebod, gebod op gebod, re\u00ebl op re\u00ebl, hier `n bietjie en daar `n bietjie.\u201d Jesaja 28:10. Sien ook: 1 Korinthi\u00ebrs 12:13.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Die Bybel verduidelik homself deur vers met vers te vergelyk.<\/p>\n<p><b>13. Wat moet ons nog doen, soos ons die Bybel studeer? <\/b><\/p>\n<p>\u201cWees vlytig in hierdie dinge, leef daarin, sodat jou vooruitgang vir almal duidelik kan wees.\u201d 1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:15.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Mediteer daaroor en leef in gehoorsaamheid daarvolgens.<\/p>\n<p>Neem een vers, en konsentreer die verstand en bepaal die gedagte wat Yahuwah binne-in daardie vers vir Hom gesit het, en vertoef by die idee totdat dit sy eie geword het.<\/p>\n<h3><b>Geloof en Yahuwah-agtige Wysheid. <\/b><\/h3>\n<p><b>14. Soos ons Yahuwah se Woord ondersoek, waarvoor moet ons bid? <\/b><\/p>\n<p>\u201cEn as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van Yahuwah bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos `n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word.\u201d Jakobus 1:5,6. Sien ook: Psalm 119:18<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Ons moet vir geloof bid, Yahuwah-agtige wysheid en behoorlike begrip van Sy woorde.<\/p>\n<p><b>15. Van watter persoonlike voordeel is die studie van die Bybel? <\/b><\/p>\n<p>\u201c\u2026Ek het u woord in my hart geb\u00eare, dat ek teen U nie sal sondig nie.\u201d Psalm 119: 9,11.<\/p>\n<p><b>Antwoord:<\/b> Geloof in Yahuwah se woord, gebedvolle ondersoek en praktiese toepassing sal ons oorwinnaars maak deur die bloed van Yahushua.<\/p>\n<h3><b>Voorgestelde Metodes Van Bybel Studie<\/b><\/h3>\n<p><b>1. Lees dit met eerbied.<\/b> Ons moet ons verstande van al die w\u00eareldse gedagtes afsluit wanneer ons die bladsye van ons Hemelse Vader se woord oopmaak.<\/p>\n<p><b>2. Lees dit stadig. <\/b>\u201cLaat staan en weet dat Ek Yahuwah is.\u201d (Psalm 46:10). Die Bybel in die hart beteken die ewige lewe.<\/p>\n<p><b>3. Lees dit gedwee.<\/b> Kom na Sy lees in `n onderdanige, leersame, gehoorsame gees, en jy sal waarlik deur Hom geleer word. <b><\/b><\/p>\n<p><b> <\/b><\/p>\n<p><b> 4. Lees dit gebedvol.<\/b> Jou voortuitgang in die begrip van die Bybel sal gemeet word aan jou erns in gebed.<\/p>\n<p><b>5. Lees dit daagliks.<\/b> \u201cLuister \u2026. vandag na Sy stem\u201d \u2013 en elke dag. <b><\/b><\/p>\n<p><b> <\/b><\/p>\n<p><b> 6. Lees dit eerste.<\/b> Die beste tyd van die dag is die vroe\u00eb more uur.<b><\/b><\/p>\n<p><b> <\/b><\/p>\n<p><b> 7. Lees dit laaste.<\/b> \u201cKom na My toe, \u2026 en Ek sal julle rus gee.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 11:28). Kom vertel aan Hom ons hartsbegeertes, en luister na Sy boodskap aan ons.<\/p>\n<p><b>Sal jy probeer om Sy Woord elke dag te studeer op die manier wat Yahuwah ons vertel het om dit te ondersoek?<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"lees-van-die-bybel\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/reading-the-bible.jpg\" style=\"width: 700px; height: 394px;\"><\/b><\/p>\n","protected":false},"featured_media":108047,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112515","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-how-to-study-the-bible"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek hier om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span Laat niemand [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T02:47:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/\",\"name\":\"Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-08-19T02:55:00+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T02:47:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Hoe om die Bybel te Studeer\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance","og_description":"Ons het, die Name van die Vader en Seun, in die Skrifte aangehaal, op die WLC webtuiste, herstel soos hulle oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. Kliek hier om die Restored Names Version (RNV) van die Skrifte af te laai. Die RNV is `n nie-WLC bron. \u2013 WLC Span Laat niemand [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T02:47:50+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/","name":"Hoe om die Bybel te Studeer - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png","datePublished":"2024-08-19T02:55:00+00:00","dateModified":"2025-08-23T02:47:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/how-to-study-bible-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/how-to-study-the-bible\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Hoe om die Bybel te Studeer"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112515","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112515"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/108047"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112515"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}