{"id":112434,"date":"2023-08-19T10:35:05","date_gmt":"2023-08-19T10:35:05","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-die-seel-van-yahuwah\/"},"modified":"2025-08-23T02:03:56","modified_gmt":"2025-08-23T02:03:56","slug":"die-seel-van-yahuwah","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/die-seel-van-yahuwah\/","title":{"rendered":"Die Se\u00ebl van Yahuwah"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Die Se\u00ebl van Yahuwah\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Die se\u00ebl van Yahuwah is die kosbaarste geestelike gawe beskikbaar aan elke siel wat lewe op die aarde. Slegs die se\u00ebl van Yahuwah kan die ewige lewe en die geestelike beskerming bied wat nodig is om die tyd te trotseer wanneer die toorn van Yah onvermeng met genade oor die onbekeerde w\u00eareld uitgestort sou word.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b>Se\u00ebl van Yahuwah = Goddelike Beskerming<\/b><\/h3>\n<p> <\/p>\n<table bgcolor=\"#3333cc\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" cellpadding=\"3\" cellspacing=\"0\" style=\"width: 100%; border-collapse: collapse\">\n<tbody>\n<tr valign=\"top\">\n<td width=\"100%\">\n<p align=\"center\"><font size=\"2\"><strong><\/strong><\/font><\/p>\n<p align=\"center\"><strong><\/strong><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><font size=\"2\"><\/font><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><strong><font color=\"#ffffff\" size=\"2\">Die Se\u00ebl van Yahuwah sluit v\u00e9r meer in as wat voorheen verstaan was. Dit bied geestelike beskerming aan vir almal wie lewe in ooreenstemming met die goddelike wet. Dit sluit aanbidding in op die ware sewende-dag Sabbat, Nuwe Mane, en wat [onder die nuwe verbond] was, word gewillige onderhouding van die jaarlikse Feeste.<\/font><\/strong><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Jaarlikse Feeste was direk aan die Tempel in Jerusalem verbind. Hulle kon nie onderhou word sonder dat die offerstelsel deur die Levitiese priesterskap uitgevoer word nie. Met die verwoesting van die tempel in 70 A.D., is die feeste se onderhouding nou `n geleentheid om te stop en te talm om die geestelike lesse agter gebeure te memorialiseer deur die Jaarlikse Feeste. Hierdie feeste was deel van die Ou Verbond, wat die Nuwe Verbond nou vervang het. Die teenwoordigheid van die Tempel en die Levitiese priesterskap het die onderhouding van die feeste `n verpligtende vereiste gemaak vir die Israeliete onder die Ou Verbond. Met die laaste twee mee weggedoen, het die verpligte afdwinging van die feeste ook verdwyn. Dit is waarom ons s\u00ea dat dit vrywillige onderhouding geword het.<\/p>\n<p>Hebre\u00ebrs 7:12 en 8:13 werp lig oor hierdie saak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook verandering van wet. Heb. 7:12.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Want elke ho\u00ebpriester word aangestel om offers en gawes te bring. Daarom moes Hy ook iets h\u00ea om te offer. Heb. 8:13.<\/p>\n<p>Wat gee ons die persoon wat alles het?<\/p>\n<p>Ernstig. Wat sou jy iemand gee wat niks nodig het nie?<\/p>\n<p>Jy sal nie eens jou beste poging van `n skildery of standbeeld aan Michelangelo gee nie. Jy sal nie eens `n bordjie choc chip koekies aan Julia Child of `n hemp ontwerp vir Christian Dior nie.<\/p>\n<p>Wanneer woorde nie genoeg is, verlang `n hart vol liefde om die liefde te <i>wys<\/i> gevoel deur een of ander handeling. Wat gee jy <i>dan<\/i> aan die persoon wat alles het?<\/p>\n<p>Die probleem is selfs groter wanneer jy aan die Hemelse Vader `n geskenk wil gee. Wat kan jy moontlik aan die Skepper gee wat Hy nie alreeds het nie, nie alreeds aan gedink het nie of nie vir Homself kan maak nie, deur net die woorde te spreek?<\/p>\n<p>Wanneer woorde nie genoeg is nie, wanneer geen geskenk voldoende is nie, wanneer `n hart oorloop met liefde `n manier verlang om daardie liefde te demonstreer, is daar net een ding oor. Gewillige gehoorsaamheid.<\/p>\n<p>Wanneer alle mensgemaakte tradisies opsy gesit is, is daar nie baie dinge wat die Skepper eintlik vra van Sy skepsels nie. \u201cHy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra Yahuwah van jou anders as om reg te doen en om liefde te betrag en om ootmoedig te wandel met jou Eloah?\u201d (Miga 6:8). Die enigste ding waarvoor die hart van oneindige liefde verlang is vrywillige gehoorsaamheid uit `n hart wat gevul is met liefde.<\/p>\n<p>Dis dit. Gewillige gehoorsaamheid uit `n hart vol liefde.<\/p>\n<h3><b>Die Gawe van Gehoorsaamheid<\/b><\/h3>\n<p>Jammer dat te veel mense eerder iets wil gee, enigiets anders. Hulle sal eerder kleef aan mensgemaakte tradisies en vereistes. Die dikwels moeilik om te vervul verpligtinge van <a href=\"https:\/\/www.wordldsatchance.com\/afrikaans\/winds-of-doctrine\/messiaanse-judaisme-n-groeiende-misleiding.html\" target=\"_blank\">farisese re\u00ebls<\/a> voed menslike trots en laat hulle beter voel omtrent hulle self. Hulle is nes `n woedende Na\u00e4man toe Profeet Elisa hom vertel om in die Jordaan Rivier te was om hom te reinig van sy melaatsheid.<\/p>\n<p>Maar Na\u00e4man het baie kwaad geword en weggegaan en ges\u00ea: Kyk, ek het gedink: Hy sal sekerlik na my uitkom en staan en die naam van Yahuwah sy Eloah uitroep en sy hand oor die plek heen en weer beweeg en die melaatsheid wegneem.<\/p>\n<p class=\"indenttext-left\">Is Ab\u00e1ma en Farpar, die riviere van Damaskus nie beter as al die waters van Israel nie? Kon ek my nie daarin was en rein word nie? En hy het omgedraai en vererg weggery. (2 Konings 5:11-12)<\/p>\n<p>Wanneer die Skepper se eenvoudige vereistes vir aanbidding aan baie voorgestel word, is hulle te dikwels vinnig om terug te trek, wie kla van groot moeilikheid en ongerief. Die woorde van Na\u00e4man se dienskneg, wie pleit om te heroorweeg, is net so toepaslik aan mense vandag as wat dit toe was: As die profeet jou `n groot saak gevra het, sou u dit nie doen nie? Hoeveel te meer nou dat hy u ges\u00ea het: Was jou, en jy sal rein word?\u201d (2 Konings 5:13)<\/p>\n<p>Aanbidding van die Skepper is v\u00e9r meer belangriker as wat die meerderheid mense besef. Skrifte doen verslag van `n intrigiese gebeurtenis wat vervul was as deel van die onluste wat gelei het tot die verwoesting van Jerusalem en die tempel in 70 A.D.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En n\u00e1 hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En ek het `n ander engel sien opkom van die opgang van die son, met die se\u00ebl van die lewende Yahuwah; en hy het met `n groot stem geroep na die vier engele aan wie gegee is om die aarde en die see te beskadig<\/p>\n<p class=\"indenttext\">en ges\u00ea: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse Yahuwah op hul voorhoofde verse\u00ebl het nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En ek het die getal van die verse\u00ebldes gehoor: honderd-vier-en-veertigduisend verse\u00ebldes uit al die stamme van Israel -\u201d (Openbaring 7:1-4 OV)<\/p>\n<p>Die se\u00ebl van Yahuwah is die kosbaarste geestelike gawe beskikbaar aan elke siel lewend op die aarde. Net die se\u00ebl van Yahuwah kan voorsien aan die ewige lewe en die geestelike beskerming noodsaaklik om die tyd van wraak van Yah in die gesig te staar wanneer dit ongemengd met genade uitgestort sal word op `n onbekeerde w\u00eareld. \u201c[Yahuwah] is lankmoedig, maar groot van krag, en nooit laat Yahuwah ongestraf bly nie.\u201d [Nahum 1:3]<\/p>\n<p>Soos gedemonstreer in ander artikels op WLC, word die se\u00ebl van Yahuwah ontvang wanneer die bekeerde gelowige die Skepper aanbid op Sy heilige sewende-dag Sabbat, bereken deur <a href=\"http:\/\/https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/die-skepper-se-kalender-a.html\"><u>Sy luni-solar kalender<\/u><\/a>. Maar ywerige studie van die Skrifte, het die denke van die WLC span be\u00efndruk dat die se\u00ebl van Yahuwah meer insluit as net die weeklikse Sabbat (<a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/die-sabbat-volgens-die-maan.html\">lunar-Sabbat<\/a>). Dit sluit <i>al <\/i><b>die gebooie van Yahuwah in <i>soos belowe onder die NUWE VERBOND<\/i><\/b>.[Hebre\u00ebrs 10:16] omdat dit net gegee word aan die gehoorsame hart. [1 Sam.15:22]<i><\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Dit is die verbond wat Ek met hulle sal sluit n\u00e1 di\u00e9 dae, spreek Yahuwah, verder; Ek sal My wette gee in hulle hart, en in hulle verstand sal Ek dit in skrywe.<\/i> Hebre\u00ebrs 10:16<\/p>\n<p>Daar is drie kategorie\u00eb <a href=\"https:\/\/www.worldsalstchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/hemelse-heilige-dae.html\"><u>heilige dae<\/u> <\/a><\/p>\n<ul>\n<li>Weeklikse Sabbatte<\/li>\n<li>Maandelikse Nuwe Mane<\/li>\n<li>Jaarlikse Feeste<\/li>\n<\/ul>\n<h3><b>Weeklikse Sabbatte<\/b><\/h3>\n<p>Skrifte beveel aanbidding op die sewende dag van elke week aan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Gedenk die Sabbat dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die Sabbat van Yahuwah jou Eloah; dan mag jy geen werk doen nie, jy, of jou dienskneg, of jou diensmaagd, of jou vee of jou vreemdeling wat in jou poorte is nie. Want in ses dae het Yahuwah die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het Yahuwah die Sabbat dag gese\u00ebn en dit geheilig. (Exodus 20:8-10)<\/p>\n<p>Daar is vier weeklikse Sabbatte in elke maansomwenteling (maand op die luni-solar kalender).<\/p>\n<h3><b>Maandelikse Nuwe Mane<\/b><\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calender%20\/die-dag-van-die-nuwe-maan-n-geskenk-van-die-skepper.html\"><u>Nuwe Mane is heilige dae<\/u><\/a> wat elke nuwe maand begin en die punt is waarby die weeklikse siklus weer begin vir die nuwe maand. Die akkuraatheid van Yahuwah se ingestelde metode van tydhouding, die maan, is die rede waarom dit `n <i>getroue getuie<\/i> genoem word. \u201cSoos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou.\u201d (Psalm 89:37) Daar is 12 of <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/n-13de-maand-die-goddelike-presiesheid-van-die-luni-solar-kalender.html\"><u>13 maansomwentelinge<\/u><\/a> elke solar jaar, elkeen daarvan wat begin met `n Nuwe Maans aanbiddings dag.<\/p>\n<h3><b>Jaarlikse Feeste<\/b><\/h3>\n<p>Almal Yahuwah se jaarlikse feeste is opgeteken in Lev\u00edtikus 23. Die artikels hieronder verskaf relevante pitkos vir die brein<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-en-die-tempel-hou.html\">Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel hou? <\/a><\/p>\n<p>Uitreksel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">In 1 Sam 15:22 s\u00ea dit, \u201cDaarop s\u00ea Samuel: Het Yahuwah behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van Yahuwah? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffers, om te luister, beter as die vet van ramme.\u201d Ongelukkig is dit waar van mense vandag wie dink dat hulle die bybel feeste kan hou en ignoreer wat Yahuwah van hulle te s\u00ea het. Israel weier steeds om na Yahuwah te luister en onderhou steeds sekere feeste, soos Pasga, terwyl hulle die feit ignoreer dat daar geen tempel, heilige bekers of funksionele priesterskap is nie. Maar Israel het nie vir Moses vir oor die twee-duisend jaar gevolg nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/hemel-se-heilige-dae.html\" target=\"_blank\">Hemel se Heilige Dae<\/a><\/p>\n<p>Uittreksel:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Alhoewel WLC voortgaan om die viering van die Sewende-dag Sabbat te ondersteun, wat aan die hart van Yahuwah se morele wet is, die Tien Gebooie, glo ons nie langer dat die jaarlikse feeste deesdae bindend is aan gelowiges nie. Maar nog steeds, bemoedig ons nederig almal om tyd opsy te sit om die jaarlikse feeste te herdenk met plegtigheid en vreugde, en om te leer omtrent Yahuwah se instruksies daaromtrent onder die Ou Verbond. Deur so te doen sal sekerlik `n se\u00ebn vir jou en jou huis wees, terwyl jy die wonderlike tipes en skaduwees bestudeer wat wys na die verheerliking van Messias Yahushua as die Koning van die Konings, die Here van die Here, die oorwinnende leeu van die stam van Juda, en die Lam van Yahuwah wat die sondes van die w\u00eareld wegneem.<\/p>\n<p>Hierdie feeste is:<\/p>\n<ul>\n<li>Pasga<\/li>\n<li>Fees van Ongesuurde Brode<\/li>\n<li>Beweegoffer<\/li>\n<li><a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/yahuwahs-calendar\/pinkster-berekening-herstelling.html\"><u>Pinkster<\/u> <\/a><\/li>\n<li>Fees van Basuine<\/li>\n<li>Versoendag<\/li>\n<li>Fees van Tabernakels<\/li>\n<\/ul>\n<p>Dikwels vind mense die feeste ongemaklik, selfs `n verleentheid; hulle sien dit as `n uitdaging om aan vriende en mede-werkers te erken dat hulle die <i>Joodse<\/i> feeste herdenk! Niemand hou daarvan om anders te wees nie en die Skepper van Almal aanbid op `n anderste kalender, maak mens anders.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar julle is `n <b>uitverkore geslag<\/b>, `n koninklike priesterdom, `n heilige volk, `n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderlike lig,\u201d 1 Petrus 2:9 [Exodus 19:5, Deuter\u00f3nomium 14:2, 26:18, Titus 2:14]<\/p>\n<p>Wat gee jy dan die Wese, wie, letterlik, alles het? Vrywillige gehoorsaamheid uit `n hart vol liefde. Wyse ouers leer hul kinders om dankbaarheid te wys omdat dankbaarheid vir geskenke gegee, wek liefde en vertroue op. Yahuwah weet dat Sy skepsels `n behoefte het om hul dankbaarheid te demonstreer deur liefde vir Hom. Hy het liefdevol `n manier gevind waarin hulle dit kan doen: deur Sy heilige dae af te sonder vir aanbidding.<\/p>\n<p>Satan versoek baie om die aanbiddings dae te beskou as die stempel wat hul kaartjie na die [Hemel] verseker. Niks kan verder van die waarheid wees nie! Eerstens \u2013 hemel \u2013 bo in die lug \u2013 is nie die mens se erfdeel nie [die regverdiges sal die aarde be\u00ebrwe]. Yahuwah se koninkryk sal op die nuwe aarde gevestig word. En \u201cYahuwah is gees; en hulle wie Hom aanbid moet Hom in gees en waarheid aanbid.\u201d (Johannes 4:24) Aanbidding wat beskou word as `n verpligting is nie ware aanbidding nie.<\/p>\n<p>Die woordeboek beskryf aanbidding as `n handeling: \u201cOm lief te h\u00ea; om goddelike eerbetoon te gee; om te eerbiedig met algehele respek en verheerliking\u2026Om te vereer met uitermate liefde en uitermate onderwerping\u2026\u201d<sup> 1<\/sup><\/p>\n<p>Ware aanbidding kan slegs kom van `n hart van liefde. Vrywillige gehoorsaamheid, dan, is die hoogste vorm van aanbidding. Dit is nie, n\u00f3g kan dit, `n handeling wees ontwerp om guns te verkry. As dit is, dan is dit volgens definisie, nie aanbidding nie.<\/p>\n<h3><b>Die Verlostes Ontvang die Se\u00ebl van Yahuwah<\/b><\/h3>\n<p>In Sy bergrede, het die Heiland die verskil verduidelik tussen diegene wie verlore is en diegene, wie in die einde, gered sal word:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Nie elkeen wat vir My s\u00ea: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Baie sal in daardie dag vir My s\u00ea: Here, Here! het ons dan nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie?<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En dan sal Ek aan hulle s\u00ea: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid [<i>wetteloosheid<\/i>] werk! (Matth\u00e9\u00fcs 7:21-23)<\/p>\n<p>Die verlorenes sal nie net diegene in ope rebellie wees nie. Baie wie s\u00ea dat hulle Christene is, wie aan hul geloof gewerk het, wie aanbid het as `n middel tot `n doel (waarborg hul ingang na die koninkryk) sal, uiteindelik verlore wees. Diegene wie die se\u00ebl van Yahuwah ontvang is hulle wie `n noue, intieme vriendskaplike verhouding was met die Verlosser en Sy Vader. Hulle het die wil van die Skepper gedoen <i>omdat hulle Hom liefhet<\/i>. Einde van saak. Om Yahuwah te ken is om <i>Hom lief te h\u00ea<\/i>. As jy Hom ken sal jy Hom liefh\u00ea, en as jy Hom liefhet <i>sal jy Hom wil gehoorsaam<\/i> in alles, selfs wanneer om te aanbid.<\/p>\n<p>Die Geliefde Johannes het dit verstaan:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">En hieraan weet ons dat ons Hom ken as ons Sy gebooie bewaar.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy wat s\u00ea: Ek ken Hom \u2013 en Sy gebooie nie bewaar nie \u2013 is `n leuenaar en in hom is die waarheid nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar elkeen wat Sy woord bewaar, in hom het die liefde van Yahuwah waarlik volmaak geword.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Hy wat s\u00ea dat hy in Hom bly, behoort self ook so te wandel soos Hy gewandel het. (1 Johannes 2:3-6)<\/p>\n<h3><b>Aanbiddings dae: Geleenthede vir dankbetuiginge<\/b><\/h3>\n<p>`n Noue en liefdevolle verhouding is eenvoudig net nie moontlik wanneer dankbaarheid en liefde teruggehou word of geen pogings gemaak word om die ander persoon gelukkig te maak nie. Yahuwah, as die Skepper van Alles, verstaan dit. Hy het nie nodig om aanbid te word nie. Hy het nie eens jou dankseggings nodig nie. <i>Maar jy het behoefte om dit te gee<\/i>.<\/p>\n<p>Dit was om die behoefte in die menslike hart tegemoet te kom dat die Skepper, v\u00e9r terug in die skepping van die w\u00eareld, die sewende-dag en die Nuwe Mane<sup>2<\/sup> as dae van rus en ontspanning uitgesit het: \u201cEn op die sewende-dag het Yahuwah sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. En Elohim het die sewende dag gese\u00ebn en dit geheilig, omdat Hy daarop gerus het van al sy werk wat Elohim geskape het.\u201d (Genesis 2:2 en 3.)<\/p>\n<p>Met die koms van sonde, was `n groot afgrond gemaak tussen die afvallige sondaars en die heilige, goddelike Vader. Dit was om die afgrond oor te steek, om die afvallige in `n intiemer verhouding met Hom te bring, dat die Vader die jaarlikse feeste ingestel het. Dit was Sy idee dat, soos die mense byeengekom het op vasgestelde tye regdeur die jaar sal hulle met danksegging en liefde Sy se\u00ebninge en beskerming, onthou.<\/p>\n<p>`n Goeie ouer sal omstandighede so beplan met geleenthede dat hul kind aan sy ouers kan teruggee. Pappie het nie nog `n das nodig nie. Mammie het nie nog `n speldekussinkie of `n skuinskoek nodig nie. Maar omdat die kind behoefte het aan vreugde om te skenk, moet ervaar, sal wyse ouers hul kinders met so `n geleentheid voorsien om dit te doen. Deur van die kind te verwag om \u201cdankie\u201d te s\u00ea vir elke ding wat aan hulle gegee is, of dit nou `n eenvoudige glas water, of `n ete of geskenk is, ontwikkel die kind dankbaarheid en dit, op sy beurt, ontwikkel liefde. Dit is die eintlike waarde van aanbidding en die doel om getrou tyd af te sonder vir weeklikse, maandelikse en jaarlikse tye vir aanbidding: dankbaarheid wat liefde wek.<\/p>\n<p>Die Hemelse Vader vereis die onderhouding van heilige dae as `n proses van opwekking van dankbaarheid in ons harte vir alles wat Hy vir ons gedoen het. Dit is baie duidelik in `n landbou gemeenskap. Gewasse groei omdat: Hy laat sy son opgaan oor die slegtes en die goeies, en Hy laat re\u00ebn oor die regverdiges en onregverdiges.\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 5:45)<\/p>\n<p>Wanneer dankbaarheid in die hart van die gelowige opgewek is, word liefde opgewek en vertroue verdiep. Dit is hoe die indiwidu in `n dieper verhouding en intieme vriendskap met die Verlosser gaan sodat, Hy hulle, uiteindelik, sal aanvaar, omdat Hy hulle <i>ken<\/i>. Die woord \u201cken\u201d in die Skrifte is merkwaardig. Dit vervat `n veel dieper kennis as `n oppervlakkige kennis. \u201cEn die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain gebaar \u2026\u201d (Genesis 4:1) Diegene wie uitroep, Here, Here! het `n oppervlakkige kennis van Hom. Maar slegs diegene wie intiem met Hom is, is hulle wie Hom werklik ken.<\/p>\n<p>Is dit moontlik om gered te word sonder om ooit op Yah se heilige dae te aanbid. Natuurlik, [maar slegs indien mens onkundig is oor die waarheid] \u201cGod het dan die tye van onkunde oorgesien, en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer. (Handelinge 17:30) Sonde van onkunde word nie teen enigeen gehou wie opreg verlang om te doen wat reg is nie. Maar, niemand wie Yahuwah se vereistes ken, sal met straffeloosheid, voortgaan om dit te verontagsaam nie. Dit sou wees om in ope rebellie te leef. [Sien: <a href=\"https:\/\/www.worldslastchance.com\/afrikaans\/kom-uit-haar-uit-my-volk.html\" target=\"_blank\"><u>Kom Uit Haar Uit My Volk<\/u><\/a>]<\/p>\n<p>Ons liefdevolle Skepper voorsien hierdie waarheid aan almal wie na dit verlang.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">As iemand gewillig is om sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit Yahuwah is, of Ek uit Myself spreek. (Johannes 7:17)<\/p>\n<p>Hy belowe toenemende lig aan almal wie in gehoorsaamheid in Sy waarheid sal wil wandel.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die moreglans, wat al helderder skyn tot die volle dag toe. (Spreuke 4:18)<\/p>\n<p>Yahuwah se intieme vriende, diegene wie Hom liefhet en aanbid, sal op vasgestelde tye, op Sy vasgestelde kalender, regdeur die hele ewigheid byeenkom. \u201cEn elke maand op die nuwe maan en elke week op die Sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, s\u00ea Yahuwah.\u201d (Jesaja 66:23) Nou is dit jou geleentheid om die Een wie jou liefhet soos geen ander nie te ken. Onderneem om Hom te aanbid op Sy heilige dae, soos bereken deur Sy oorspronklike kalender. Die belonings om `n hegte verhouding met jou Skepper is so oneindig soos die ewigheid.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Noah Webster, <i>American Dictionary of the English Language, <\/i>1828 ed.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Die feit dat die Nuwe Mane tydens die Skepping ingestel is, word bewys deur die feit dat die luni-solar kalender self Yahuwah se vasgestelde metode van tydhouding is vanaf die Skepping van die w\u00eareld. \u201cEn Elohim het ges\u00ea: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om keiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae en jare. En laat hulle ook dien as ligte aan die hemel om lig te gee op die aarde, end it was so.\u201d Genesis 1:14-15 s\u00ea: Die woord as \u201cteken\u201d vertaal kom van die woord <i>\u00f4wth<\/i>,#226. Dit beteken `n baken, monument of teken. Die woord vertaal as \u201ctye\u201d kom van die woord <i>m\u00f4\u2019ed<\/i>, #4150. Dit verwys na die aanbiddings byeenkomste van Yah se volk en is gebruik regdeur Levitikus 23 om te verwys na die jaarlikse feeste.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107962,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112434","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-creator-s-calendar-vs-rome-s-calendar-the-issues-at-stake"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die se\u00ebl van Yahuwah is die kosbaarste geestelike gawe beskikbaar aan elke siel wat lewe op die aarde. Slegs die se\u00ebl van Yahuwah kan die ewige lewe en die geestelike beskerming bied wat nodig is om die tyd te trotseer wanneer die toorn van Yah onvermeng met genade oor die onbekeerde w\u00eareld uitgestort sou word. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T02:03:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans-1024x652.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"652\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/\",\"name\":\"Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-08-19T10:35:05+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T02:03:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png\",\"width\":1500,\"height\":955},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Die Se\u00ebl van Yahuwah\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance","og_description":"Die se\u00ebl van Yahuwah is die kosbaarste geestelike gawe beskikbaar aan elke siel wat lewe op die aarde. Slegs die se\u00ebl van Yahuwah kan die ewige lewe en die geestelike beskerming bied wat nodig is om die tyd te trotseer wanneer die toorn van Yah onvermeng met genade oor die onbekeerde w\u00eareld uitgestort sou word. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T02:03:56+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":652,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans-1024x652.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/","name":"Die Se\u00ebl van Yahuwah - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png","datePublished":"2023-08-19T10:35:05+00:00","dateModified":"2025-08-23T02:03:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/seal-of-yah-poster-afrikaans.png","width":1500,"height":955},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/seal-of-yahuwah\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Die Se\u00ebl van Yahuwah"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112434","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112434"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107962"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112434"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}