{"id":112358,"date":"2024-01-16T01:55:28","date_gmt":"2024-01-16T01:55:28","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-waar-sal-die-koninkyk-gevestig-word\/"},"modified":"2025-08-23T01:08:40","modified_gmt":"2025-08-23T01:08:40","slug":"waar-sal-die-koninkyk-gevestig-word","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/waar-sal-die-koninkyk-gevestig-word\/","title":{"rendered":"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke wrke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet on snog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig oor ons pad gewerp word. Ons koester die lewe meer as die waarheid self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>`n Dominante valsheid wat Satan oor die mensdom gebring het is die oortuiging dat mens se siel na die hemel gaan na die dood. Baie mense veronderstel dat die frase Koninkryk van Yahuwah sinoniem is met die hemel. Maar steeds leer die Bybel dat wanneer Yahushua terugkeer, die Koninkryk van Yahuwah gevestig sal word <i>op aarde!<\/i><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Bybel leer dat wanneer Yahushua Christus terugkeer, sal die Koninryk van Yahuwah op aarde gevestig word!<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Eerstens, let op hoe die Bybel die idee van \u201cna die hemel gaan\u201d na die dood, heeltemal weerl\u00ea. Petrus vertel die menigte tydens die Pinksterfees, \u201cBroeders, ek kan vry uit met julle spreek oor die aartsvader Dawid, dat hy gesterf het en ook begrawe is, en sy graf is by ons tot vandag toe\u2026. Want Dawid het nie in die hemele opgevaar nie.\u201d (Handelinge 2:29, 34) Hierdie \u201cman na Yahuwah se eie hart,\u201d is nie in die hemel nie, maar steeds in die graf! Onse Verlosser bevestig dit in Johannes 3:13: En <i>niemand<\/i> het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is.\u201d<\/p>\n<p>Die afgestorwe heiliges van die Ou en die Nuwe Testamente is albei rustend in hul grafte, wagtend op die opstanding \u2013 bewusteloos (Prediker 9:5,10). Job beskryf wagtend op die opstanding in hierdie wyse: As `n mens <i>sterwe<\/i>, sal hy weer lewe? Dan sal ek wag al die dae van my stryd totdat my aflossing kom. U sou roep, en ek sou U antwoord \u2026\u201d (Job 14:14-15)<\/p>\n<p>Baie verse verwys na die dood as \u201cslaap,\u201d en hierdie analogie kom van die feit dat wanneer `n persoon diep slaap, baie onverrekende ure verbygaan. Net so, gedurende die tyd van ons dood, sal ons geen bewustheid h\u00ea nie, geen gewaarwording. Vele jare mag verloop tussen die tyd van ons dood en ons opstanding, maar ons sal nie bewus wees van die verloop van tyd nie. Dit sal wees asof geknipoog was, en weer lewend is. Dus, van die sienings oogpunt van bewustheid, wil dit voorkom asof ons van die fisiese liggaam na die geestelike onmiddelik gegaan het, tenspyte van baie jare van skeiding tussen die dood en die opstanding.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"man-wat-kaart-gebruik\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/man-using-a-map.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<p>Paulus leer in 1 Korinthi\u00ebrs 15 dat die opstanding nie sal plaasvind totdat Yahushua Christus terugkeer \u2013 by watter tyd die \u201cdode in Christus\u201d met geestelike liggamme opgewek sal word, en die lewende heiliges na die geestelike verander word \u201cin `n oogwink\u201d (vers 52). Indien die heiliges na die Hemel gaan onmiddelik na die dood, watter behoefte is daar aan `n opstanding? In vers 53 s\u00ea Paulus selfs dt die \u201csterflike\u201d met \u201consterflikheid geklee\u201d moet word, wat beteken dat ons dit nie nou het nie (sien ook Romeine 2:7). Slegs Yahuwah het nou onsterflikheid.<\/p>\n<p>In die Saligsprekinge van Matth\u00e9\u00fcs 5, s\u00ea Yahushua dat die armes van gees ontvang die \u201ckoninkryk van die hemel,\u201d terwyl die nederiges die \u201caarde be\u00ebrwe\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 5:3, 5; sien ook Psalm 37:11). Sal Yahushua die \u201carmes van gees\u201d heiliges skei van die \u201cnederige\u201d heiliges en hulle na verskilllende plekke stuur? As `n heilige nederig en arm van gees is, sal hy die hemel en die aarde be\u00ebrwe? Nee \u2013 hierdie klaarblyklike konundrum los op wanneer ons besef dat Matth\u00e9\u00fcs die frase \u201ckoninkryk van die hemel,\u201d gebruik, terwyl die ander evangelie skrywers verwys na die \u201ckoninkryk van Yahuwah.\u201d Die \u201ckoninkryk van Yahuwah\u201d beteken nie dat die koninkryk van Yahuwah in Yahuwah gele\u00eb is nie, maar dat dit aan Yahuwah behoort. Op dieselfde wyse met die \u201ckoninkryk van die hemel\u201d beteken dat die Koninkryk aan \u201chemel\u201d behoort, waar die troon van Yahuwah is. Die armes van gees sal dieselfde Koninkryk be\u00ebrwe as die nederiges \u2013 en daardie Koninkryk sal op die aarde opgestel word.<\/p>\n<p>Galasi\u00ebrs 3:29 s\u00ea dat as ons aan Christus behoort, ons beskou word as Abraham se nageslag en daarom erfgename van (maar nog nie erfgename) van die beloftes aan hom nie. Wat ook al Abraham is die opstanding be\u00ebrwe,sal ons ook be\u00ebrwe. Genesis 13:15 s\u00ea dat die erfdeel ewig is, en Romeine 4:13 verduidelik dat die belofte uitgekring het om die hele <i>w\u00eareld<\/i> in te sluit. \u201cHemel\u201d dan was nie `n deel van die belofte aan Abraham, Isak en Jakob of aan ons nie.<\/p>\n<p>Die Bybel s\u00ea dat die Koninkryk van Yahuwah sal op die aarde opgestel word: \u201cEn het ons konings en priesters van onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers!\u201d (Openbaring 5:10). Let op Openbaring 11:15 ook. Wat profeteer, dat Christus se Koninkryk die koninkryke van die aarde sal oorneem:<\/p>\n<p>En die sewende engel het geblaas en daar was groot stemme in die hemel wat s\u00ea: Die koninkryke van die w\u00eareld het die eiendomme van onse Here geword en van sy Christus, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid!<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Baie eeue van paganistiese tradisie het mense oortuig dat hemel ons \u201cwoning\u201d is en die beloning van met hul dood. Nietemin, is die Bybelse verslag duidelik: Yahuwah se koninkryk sal op die aarde opgerig word deur Hom geskep, en dit sal `n ewige Koninkryk wees.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Drie keer in die boek van Openbaring, beskryf die apostel Johannes die \u201cheiliges stad,\u201d Nuwe Jerusalem, wat uit die hemel neerdaal, eerder as wat dit <i>in<\/i> die hemel is. (Openbaring 3:12; 21: 2, 10). Nuwe Jerusalem sal op die nuwe \u2013 gereinigde en gelouterde- aarde opgestel word. Yahuwah self sal met die mense woon \u2013 nie in die hemel nie maar in Jerusalem op aarde:<\/p>\n<p>En ek het `n nuwe hemel en `n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. En, ek Johannes, het die heilige stad sien neerdaal van Yahuwah uit die hemel, toeberei soos `n bruid wat vir haar man versier is. En ek het `n groot stem uit die hemel hoor s\u00ea: Kyk die tabernakel van Yahuwah is by die mense, en hulle sal sy volk wees, en Hy sal by hulle woon, en Yahuwah self sal by hulle wees as hulle God. En Yahuwah sal die trane van hulle o\u00eb afvee, en daar sal geen meer dood wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan. \u2026 Hy wat oorwin, sal alles be\u00ebrwe; en Ek sal vir hom `n God wees en hy sal vir My `n seun wees.\u201d (Openbaring 21:1-4, 7)<\/p>\n<p>Baie eeue van paganistiese tradisie het ense oortuig dat die hemel hul \u201cwoning\u201d is en hulle beloning wanneer hulle sterwe. Nietemin, is die Bybelse verslag eenvoudig: Yahuwh se Koninkryk sal op die aarde opgerig word deur Hom geskep, sien Psalm 2:6-8;47:1-9; Jeremia 23:5; Esegi\u00ebl 37:21-28; Dani\u00ebl 2:44-45; 7:17-18, 27; Miga 4:1-5; Sagaria 9:9-10; 14:9, 16-17; Openbaring 2:26-27.)<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"om-rigting-te-vind\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/finding-a-way.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>This is a non-WLC article. Source: https:\/\/www.truegospel.org\/index.cfm\/fuseaction\/basics.tour\/ID\/4\/Where-Will-Kingdom-Be-Established.htm<\/p>\n<p>We have taken out from the original article all pagan names and titles of the Father and Son, and have replaced them with the original given names. Furthermore, we have restored in the Scriptures quoted the names of the Father and Son, as they were originally written by the inspired authors of the Bible. -WLC Team<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107833,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112358","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-heaven-is-not-the-christian-goal"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T01:08:40+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"7 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/\",\"name\":\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-01-16T01:55:28+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T01:08:40+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T01:08:40+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"7 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/","name":"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png","datePublished":"2024-01-16T01:55:28+00:00","dateModified":"2025-08-23T01:08:40+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/where-will-the-kingdom-be-established-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/where-will-the-kingdom-be-established\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Waar sal die Koninkyk Gevestig Word?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112358","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112358"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107833"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112358"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}