{"id":112351,"date":"2024-07-17T21:40:49","date_gmt":"2024-07-17T21:40:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-nie-my-wil-nie-maar-u-wil-geskied\/"},"modified":"2025-08-23T01:01:54","modified_gmt":"2025-08-23T01:01:54","slug":"nie-my-wil-nie-maar-u-wil-geskied","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/nie-my-wil-nie-maar-u-wil-geskied\/","title":{"rendered":"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutoos is, As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>In angs, het Yahushua vurig by Yahuwah gepleit soveel so dat sy sweet nes groot druppels bloed geword het. Nogtans het hy `n gebed van onderwerping geuiter:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua wou nie sterwe nie. Sy wil was om te lewe. Maar Yahuwah se wil het gese\u00ebvier.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\"><b>Lukas 22:41-42 <\/b>\u201cEn Hy het Hom van hulle afgesonder omtrent so ver mens met `n klip kan gooi, en neergekniel en gebid en ges\u00ea: <u>Vader, as U tog maar<\/u> hierdie beker van my wil wegneem! <b>Laat nogtans nie my wil nie, maar U wil geskied!\u201d<\/b><\/p>\n<p>Yahushua wou nie sterf nie. Sy wil was om te lewe. Maar Yahuwah se wil het gese\u00ebvier.<\/p>\n<h3><b>Nie my wil nie, maar U wil geskied<\/b><\/h3>\n<p>Die tuin van Gets\u00e9man\u00e9-verhaal is so bekend dat ons nie die gewig van Yahushua se stelling besef nie. \u201cNie my wil nie, maar U wil geskied\u201d beteken dat Yahushua en Yahuwah die Vader twee verskillende wille het. Laat dit insink. Wat Yahuwah begeer het, het Yahushua nie. Hierdie teenstrydige wille verteenwoordig die probleem goed vir die leerstelling van die Drie-eenheid. As Yahushua Yahuwah is, hoe kan hy `n wil h\u00ea wat teenstrydig met Yahuwah s`n is? Met ander woorde, as God die Seun en God die Vader een wese is, nes ortodoksie dit stel, hoe kan hulle verskillende begeertes h\u00ea. Indien hulle waarlik \u201ceen\u201d is soos Drie-eniges voorgee, hoe kan hulle verdeelde wille h\u00ea?<\/p>\n<p>Die tuin van Gets\u00e9man\u00e9 is nie die enigste tyd dat Yahushua afgewyk het na die wil van die Vader nie. Hulle verhouding is gekenmerk deur Yahushua se voortdurende onderwerping:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 5:30 <\/b>\u201cEk kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat<b> Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat my gestuur het.\u201d<\/b><\/p>\n<p>Indien Yahushua God is kan ons verwag dat sy wil dieselfde sou wees as die wil van God wie hom gestuur het. Maar in hierdie gedeelte is `n duidelike onderskeid tussen die twee.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua se einste doel in die lewe was om, nie sy eie wil nie, maar die wil van Yahuwah te doen.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Yahushua se einste lewens doel was nie om sy wil, maar die wil van Yahuwah te doen.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 6:37-38 \u201c<\/b>Al wat<b> <\/b><u>die Vader My gee<\/u><b>, <\/b>sal na My toe kom, en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.<b> <\/b><sup>38<b> <\/b><\/sup><b>Wan<\/b>t Ek het uit die hemel neergedaal, <b>nie om My eie wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.<\/b><\/p>\n<p>Die skrywer van Hebre\u00ebrs maak dieselfde stelling: die Messias het gekom om Yahuwah se wil te doen.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Hebre\u00ebrs 10:7 \u201cToe het Ek ges\u00ea: Kyk Ek kom \u2013 <\/b>in die boekrol is dit van My geskrywe \u2013<b> om U wil te doen, o God.\u2019\u201d <\/b><\/p>\n<p>Yahushua uiter hierdie waarheid in nog `n ander wyse. As die agent van Yahuwah, was Yahushua se onderhoud om sy Vader se wil te doen en om Sy werk te volbring.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:31-34 <\/b>En intussen het sy dissipels by hom aangedring en ges\u00ea: \u201cRabbi, eet.\u201d <sup>32<\/sup>Maar Hy s\u00ea vir hulle: \u201cEk het voedsel om te eet waar julle nie van weet nie. <sup>33 <\/sup>Die dissipels s\u00ea toe vir mekaar: Het iemand dan vir Hom ete gebring? <sup>34<\/sup> Yahushua s\u00ea vir hulle: <b>My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om Sy werk te volbring. <\/b><\/p>\n<p>Neem notisie dat Yahushua nie s\u00ea \u201conse wil\u201d of \u201conse werk,\u201d nie, as ons verwag het hy sou s\u00ea indien hy lid van `n drie-enige God was. Let ook op dat Yahushua nie homself gestuur het nie maar gestuur was deur iemand anders. Indien Yahushua Yahuwah is, sou hy uit sy eie aandrang gekom het?<\/p>\n<p>Aangaande verlossing, praat Yahushua in terme van die Vader se wil:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 6:<\/b> \u201c<b>En dit is die wil van Hom<\/b> wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag h\u00ea, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.\u201d<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Boonop, gehoorsaamheid aan die Vader se wil verskaf toegang om in die koninkryk in te gaan. Geen sprake van Yahushua se wil of van die Heilige Gees s`n nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matthe\u00fcs 7:<\/b> \u201cNie elkeen wat vir My s\u00ea: Here, Here! <i>sal ingaan<\/i> in die koninkryk van die hemele nie, <b>maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is<\/b>.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"238\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"278\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Ons word beskou as Yahushua se \u201cfamilie\u201d as ons die wil doen, nie die wil van die Drie-eenheid nie, maar van die Vader.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Boonop, word ons beskou as van Yahushua se \u201cfamilie\u201d as ons die wil, nie van die Drie-eenheid nie, maar van die Vader doen:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 12:50 <\/b>\u201cWant <b>elkeen wat die wil doen van my Vader<\/b> wat in die hemele is, di\u00e9 is my broer en suster en moeder.\u201d<\/p>\n<p>Kinders se verlossing word ges\u00ea die wil van die Vader is. Nie dat Yahushua dit ook self verlang nie, maar hy skryf dit aan die Vader toe.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Matth\u00e9\u00fcs 18:14<\/b> \u201cSo is dit nie <b><i>die wil van julle Vader<\/i><\/b> wie in die hemele is dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.<\/p>\n<p>Selfs die apostel Paulus het redding voorgestel as in wese die wil van Yahuwah, wie die Vader is:<sup>3<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Galasi\u00ebrs 1:3-5 <\/b>Genade vir julle en vrede van Yahuwah onse Vader en die Here Yahushua Christus, <sup>4 <\/sup>wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan uitred uit die teenwoordige bose w\u00eareld, <b>volgens die wil van onse God en Vader<\/b>, <sup>5 <\/sup>aan wie die heerlikheid toekom in alle ewigheid! Amen<\/p>\n<p>Sommige mag redeneer dat Yahushua se wil van Yahuwah s`n verskil terwyl hy in sy sogenaamde menslike toestand was, wandelend in sy menslike natuur. Die probleem met hierdie teorie is dat dit nie deur die Skrifte ondersteun word nie. Ons word nooit vertel dat Yahushua twee nature of twee wille het nie. `n Gewilde Drie-enigheids apologeet staaf hierdie feit:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die Bybel <b>spreek die kwessie nie uitdruklik aan<\/b> of Jesus Christus <b>twee nature of net een het nie<\/b>.<sup>4<\/sup><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die rede dat die Bybel dit nie ophaal nie is omdat die konsep van Yahushua se sogenaamde twee nature (hipostatiese eenheid) nie ontwikkel was tot die vierde eeu nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die rede waarom die Bybel dit nie aanspreek nie is oor die konsep van Yahushua se sogenaamde twee nature (hipostatiese eenheid) was nie ontwikkel tot met die vierde eeu nie. Verder was dit nie as \u201cortodoks\u201d deur die Kerk Vaders beskou tot en met die vyfde eeu nie.<sup>5<\/sup> Die teorie was die resultaat van die Kerk Vaders se pogings om `n probleem op te los wat opgeduik het toe gedink was dat Yahushua beide Yahuwah en mens was. Probleme soos: indien Yahushua Yahuwah is, waarom het hy `n anderste wil as Yahuwah die Vader? Hoe kan Yahushua sterwe as Yahuwah onsterflik is? Hoe kan Yahushua Yahuwah wees as hy nie die tyd van sy tweede koms ken nie? En so voorts. Hulle oplossing aan hierdie konundrum? Yahushua moes twee nature het alhoewel die Bybel dit nie leer nie.<\/p>\n<p>Die beter antwoord, en die Bybelse een, as waarom Yahushua se wil verskil van Yahuwah s `n, is omdat Yahushua nie Yahuwah is nie. Maar, dat hy die menslike Messias is gestuur deur Yahuwah om die gevalle w\u00eareld te verlos:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Handelinge 2:22-24<\/b> \u201cIsraeliete, luister na hierdie woorde: Yahushua die Nasar\u00e9ner, `n man deur Yahuwah aangewys met kragte en tekens wat Yahuwah deur Hom onder julle gedoen het, soos julle ook self weet \u2014 <sup>23 <\/sup><i><u>Hom<\/u><\/i>, wat deur die bepaalde raad en voorkennis <u>van Yahuwah<\/u> oorgelewer is, het julle deur die hande van goddelose manne geneem en gekruisig en omgebring; <sup>24<\/sup> \u201cHom het Yahuwah opgewek, nadat Hy die smarte van die dood ontbind het, omdat dit onmoontlik was dat Hy daardeur vasgehou sou word.<\/p>\n<p>Dit is die konsekwente boodskap regdeur die Skrifte en dit demonstreer die skoonheid en wonder van Yahushua se opoffering. Hy het sy eie begeertes weerstaan en nederig aan die wil van sy God en Vader toegegee. Oor hierdie rede, het Yahuwah hom verhef tot aan Sy regterhand en hom die hoogste naam gegee. Een dag sal elke knie voor hom buig en elke tong bely dat Yahushua Christus die Here is,<sup>6<\/sup> tot verheerliking van Yahuwah die Vader <sup>7<\/sup><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Die skrywer van Hebre\u00ebrs haal Psalm 40:8-9 aan.<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Yahuwah het aan Yahushua die mag gegee om die dode op te wek \u2013 Johannes 5:26-27, ens.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> Yahuwah is die Vader: Johannes 8:41; 8:54; 1 Kor. 8:6, ens.<\/p>\n<p><sup>4<\/sup> \u201cHet Jesus Twee Nature?\u201d <i>Got Questions.org, <\/i>toegang verkry 6-27-19<\/p>\n<p><sup>5 <\/sup>Raadssitting of Chalcedon, 451 AD.<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> Yahuwah het Yahushua Here en Christus gemaak \u2013 Handelinge 2:36.<\/p>\n<p><sup>7<\/sup> Filippense 2:9-11.<\/p>\n<div align=\"center\" style=\"text-align:center\">\n<hr align=\"center\" noshade size=\"1\" width=\"100%\"><\/div>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/not-my-will-but-yours-be-done\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107820,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112351","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-oneness-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T01:01:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/\",\"name\":\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-07-17T21:40:49+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T01:01:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T01:01:54+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/","name":"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png","datePublished":"2024-07-17T21:40:49+00:00","dateModified":"2025-08-23T01:01:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/not-my-will-but-yours-be-done-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/not-my-will-but-yours-be-done\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Nie My Wil Nie, Maar U Wil Geskied"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112351","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112351"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112351"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}