{"id":112335,"date":"2024-07-03T04:32:11","date_gmt":"2024-07-03T04:32:11","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-aanbid-die-vader\/"},"modified":"2025-08-23T00:49:36","modified_gmt":"2025-08-23T00:49:36","slug":"aanbid-die-vader","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/aanbid-die-vader\/","title":{"rendered":"Aanbid die Vader"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog`n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Aanbid die Vader image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 457px;\"><\/p>\n<p>Moderne ortodoksie dring daarop aan dat Yahushua as God aanbid moet word. Om daarin te misluk diskwalifiseer ons outomaties van Christenskap, soos hoofstroom Christelikheid s\u00ea. Een evangelis het uitgebrei op die dikwelse herhaalde mantra:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Maar as mense die realiteit mis dat \u2026 [Yahushua] meer as `n profeet was\u2014dat Hy eintlik deel van die Drie-eenheid is, en daarom God\u2014dan is hulle nie werklik Christene nie. U kan nie s\u00ea dat jy `n Christen is en nie God aanbid nie. Dit werk nie so nie.<sup>1<\/sup><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ons is nooit vertel dat ons Yahushua as God moet aanbid of dat die mislukking om so te doen ewige verdoemenis sal te weeg bring nie. Maar die leerstelling wat vir die eerste keer in die Athanasiese Geloofsbelydenis gekodifiseer was, het verskeie honderde jare na Yahushua se hemelvaart geneem om te ontwikkel.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Aanbid die Vader image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Alhoewel baie sal saamstem met die evangelis se uitsluitsel, doen die Bybel dit nie. Meeste Christene is nie bewus dat hierdie sogenaamde nie-ondelhandelbare voorwendsel om `n Christen te word, veral vir redding, nie in die Skrifte verskyn nie. Ons word nooit vertel dat ons Yahushua as God moet aanbid of dat die mislukking om dit te doen ewige verdoemenis bewerkstellig nie. Maar die leerstelling wat eerstens gekodifiseer was in die Athanasiese Belydenis, het verskeie honderde jare na Christus se hemelvaart geneem om te ontwikkel. Instede daarvan om na post-Bybelse bronne te kyk vir instruksies omtrent God-aanbidding, moet ons na die Skrifte kyk. Gelukkig vir ons lewer Yahushua `n leerstelling in die evangelie van Johannes wat presies spesifiseer wie ons as God moet aanbid.<\/p>\n<h3><b>Wie het Yahushua Ges\u00ea Moet God-Aanbidding Ontvang? <\/b><\/h3>\n<p>Toe Yahushua en sy dissipels na Galil\u00e9a reis, het hulle deur Samaria gegaan en buite die stad Sigar gerus. Yahushua het gerus by die fontein van Jakob terwyl sy dissipels die stad ingegaan het om voedsel te koop. Toe `n vrou na die fontein kom om water te skep, s\u00ea Yahushua vir haar \u201cGee vir my water om te drink-\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:9-15<\/b> En die Samaritaanse vrou s\u00ea vir Hom: \u201cHoe is dit dat u wat `n Jood is, van my vra om te drink terwyl ek `n Samaritaanse vrou is?\u201d (Want die Jode hou geen gemeenskap met die Samaritane nie.) <b><sup>10<\/sup><\/b><sup> <\/sup>Yahushua antwoord en s\u00ea vir haar: \u201c<b>As jy die gawe van God geken het<\/b> en geweet het <b>wie Hy is <\/b>wat vir jou s\u00ea;<b> Gee vir My water om te drink<\/b>, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.\u201d <sup>11 <\/sup>Die vrou s\u00ea vir Hom: \u201cHere, U het nie eens `n skepding nie, en die put is diep; waarvandaan kry U dan die lewende water? <sup>12<\/sup> \u201cU is tog nie groter as ons vader Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy seuns en sy vee?\u201d Yahushua antwoord en s\u00ea vir haar: \u201cElkeen wat van hierdie water drink sal weer dors kry; <sup>14<\/sup> <b>maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee sal in eweigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word `n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.\u201d<\/b> <sup>15<\/sup> Die vrou s\u00ea vir Hom: \u201cHere, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en hier te kom skep nie.\u201d<\/p>\n<p>Yahushua het dan uitdruklik die vrou se behoefte aan lewende water bekend gemaak.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:16-18<\/b> Yahushua s\u00ea vir haar: \u201cGaan roep jou man en kom hier.\u201d <sup>17 <\/sup>Die vrou antwoord en s\u00ea: \u201cEk het nie `n man nie.\u201d Yahushua s\u00ea vir haar: \u201cJy het reg ges\u00ea: Ek het nie `n man nie; want jy het vyf mans gehad en die een wat jy nou het is nie jou man nie. Dit het jy met waarheid ges\u00ea.\u201d<\/p>\n<p>Die vrou het met haar eie openbaring omtrent Yahushua reageer en kommentaar omtrent aanbidding gelewer:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:19-22<\/b> Die vrou s\u00ea vir Hom: <b>\u201cHere ek sien dat U `n profeet is.<\/b> <sup>20 <\/sup>Ons vaders het op hierdie berg <b>aanbid<\/b>, en julle s\u00ea dat die plek waar ons<b> behoort om te aanbid<\/b>, in Jerusalem is.\u201d Yahushua * s\u00ea vir haar: Vrou, glo My, daar kom `n uur dat julle nie op hierdie berg en in Jerusalem <b>die Vader sal aanbid<\/b> nie. <sup>22 <\/sup>Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons <b>aanbid<\/b> wat ons weet, want die saligheid is uit die Jode<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Nie net was Yahushua `n profeet nie, hy was die profeet wat Moses belowe het Yahuwah sal stuur.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Aanbid die Vader image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die vrou was reg. Nie net was Yahushua `n profeet nie, hy was die profeet wat Moses belowe het Yahuwah sal stuur. En sedert die Joodse profeet by magte was om verborge dinge te openbaar, het sy die strydvraag opgebring wat bestaan tussen die Samaritane en die Jode aangaande watter tempel geheilig was deur Yahuwah vir aanbidding. As `n monote\u00efstiese Samaritaan, het sy geglo dat Yahuwah aanbid moes word in Gerasim gebergte, in teenstelling met die Jode, wie Yahuwah aanbid het te Berg Sion in Jerusalem. As deel van sy respons oor die vrou se kommentaar omtrent waar hulle moes aanbid, het Yahushua gespesifiseer <i>wie<\/i> aanbid moet word. Dit is hierdie aspek van Yahushua se onderwysing wat dikwels deur Drie-eniges misgekyk word.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:23-24<\/b> \u201cMaar daar kom `n uur, en dit is nou <b>wanneer die ware aanbidders die Vader<\/b> in <b>gees en in waarheid sal aanbid<\/b>; want <b>die Vader soek ook mense wat Hom so sal aanbid.<\/b> <sup>24 <\/sup><b>Yahuwah<\/b> is Gees, <b>en die wat Hom aanbid<\/b>, moet in gees en waarheid<b> aanbid<\/b>.<\/p>\n<p>Neem notisie dat Yahushua die terme Vader en Yahuwah afwisselend gebruik, iets wat bevestig word deur die gebruik van die manlike voornaamwoorde. Volgens Yahushua, is Yahuwah die Vader wat aanbid moet word. Yahushua maak geen aanspraak daarop dat die Seun of die Heilige Gees waardig is om God-aanbidding te ontvang nie. Maar die klem is op die Vader alleen as die God wie aanbid moet word in gees en in waarheid.<\/p>\n<p>Wat meer is, wys Yahushua uit dat die Vader opsoek is na opregte aanbidders. Weereens maak Yahushua geen bewering dat hy of die Heilige Gees op soek is na ware aanbidders nie. Aan die ander kant is die Vader die enigste persoon in die \u201cGod\u201d kategorie. Hy is die enigste een wie aanbid moet word en die enigste een wie aanbidders soek.<\/p>\n<h3><b>Yahushua is die Messias<\/b><\/h3>\n<p>Instede om Yahuwah te wees, identifiseer Yahushua homself as die beloofde Messias, dit is, die Christus:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:25-26<\/b> Die vrou s\u00ea vir Hom: <b>Ek weet dat die Messias kom<\/b>, (<b>Hy wat Christus genoem word.)<\/b> Wanneer Hy kom sal Hy ons alles verkondig.\u201d <sup>26 <\/sup><b>Yahushua *s\u00ea vir haar: Dit is <i>Ek<\/i> wat met jou spreek!\u201d<\/b><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"282\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>En toe die vrou terugkeer om te vertel wie sy by die waterfontein ontmoet het, het hulle ook verstaan dat Yahushua <em>Christus<\/em> is.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Aanbid die Vader image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>En toe die vrou na die stad terugkeer om te vertel wie sy by die fontein ontmoet het, het hulle ook verstaan dat Yahushua die Christus is.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:28-30 39-42<\/b> Die vrou het toe haar waterkan laat staan en na die stad gegaan en vir die mense ges\u00ea: <sup>29<\/sup>Kom kyk <b>`n man<\/b> wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien <b>die Christus<\/b> nie? <sup>30<\/sup>Hulle het toe uit die stad gegaan en na Hom gekom. <sup>39 <\/sup>En <b>baie<\/b> van die Samaritane uit daardie stad <b>het in Hom geglo<\/b> oor die woord van die vrou wat getuig het: Hy het my alles vertel wat ek gedoen het. <sup>40 <\/sup>Toe die Samaritane dan by Hom kom, het hulle by Hom aangedring om by hulle te bly; en Hy het daar twee dae gebly.<sup>41 <\/sup><b>En baie meer<\/b> <b>het <\/b>op grond van Sy woord <b>geglo<\/b> <sup>42<\/sup>en aan die vrou ges\u00ea: Ons glo nie meer op grond van wat jy ges\u00ea het nie, <b>want ons self het gehoor en ons weet dat Hy waarlik die Christus, die Saligmaker van die w\u00eareld, is. <\/b><\/p>\n<p>Wat was dit wat so baie inwoners van Sigar van Yahushua geglo het? Dat hulle Hom as God moet aanbid as hulle Christene wil wees? Nee! Hulle het geglo wat Yahushua oor homself ges\u00ea het, dat hy die Christus was. Hulle het verstaan dat hy die een was gestuur as die Saligmaker van die w\u00eareld.<sup>2<\/sup><\/p>\n<h3><b>Die Vader is die Een Ware God<\/b><\/h3>\n<p>Later in dieselfde evangelie, het Yahushua die waarheid bevestig wat hy met die vrou by die waterfontein gedeel het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 17:1-3 <\/b>Dit het<b> <\/b>Yahushua gespreek, en Hy het sy o\u00eb na die hemel opgehef en ges\u00ea: <b>Vader<\/b>, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik \u2013 <sup>2 <\/sup><b>soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.<\/b> <sup>3 <\/sup>En dit is die ewige lewe, dat hulle <b>U<\/b> ken, <b>die enige waaragtige God<\/b>, en <b>Yahushua Christus wat U gestuur het<\/b>.<\/p>\n<p>Yahushua het ges\u00ea dat die Vader die enigste ware God is, terwyl hy die Christus is, wie deur die een ware God gestuur is. Hierdie <i>enigste ware God<\/i> is die God wat Yahushua ges\u00ea het in gees en in waarheid aanbid moet word. Yahushua se getuienis dra regtig meer gesag as geloofsbelydenisse wat eeue geneem het om te ontwikkel!<\/p>\n<h3><b>Die Water van die Ewige Lewe<\/b><\/h3>\n<p>Ons lees ook in die gedeelte van Johannes 17 dat Yahuwah aan Yahushua die gesag om die ewige lewe uit te brei aan almal wat die Vader aan Hom gegee het. Hierdie gesag het nie inherent aan Yahushua behoort nie; maar, dit was aan Hom gedelegeer deur Yahuwah. Dit is geen wonder dat Yahushua die vrou by die waterfontein vertel het dat hy haar water uit die fontein van die ewige lewe sou gegee het as sy net daarna gevra het. Volgens Yahushua, kom die gawe van die ewige lewe van Yahuwah, wie die Vader is, deur Sy middelaar, die Messias, aan almal wie glo.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"278\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"287\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Volgens Yahushua, kom die gawe van die ewige lewe van Yahuwah, wie die Vader is, deur sy middelaar, die Messias, aan almal wie glo.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Aanbid die Vader image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>As Yahushua God is, is sy mislukking om homself en die Gees in sy respons omtrent ware aanbidding, misleidend, of `n blatante leuen. Maar Yahushua was sonder sonde, dus weet ons dat hy nie vals-ingelig, mislei, verlei, of aan die vrou gelieg het nie. Yahushua het hom nie self ingesluit as een wie God-aanbidding moet ontvang nie, omdat hy nie God is nie, maar die menslike Messias <i>deur<\/i> God gestuur.<\/p>\n<p>Yahushua se leerstelling in Johannes hoofstuk 4 en sy gebed in Johannes 17 ondermyn moderne ortodoksie wat aandring daarop dat Yahushua as Yahuwah aanbid moet word en dat jy moet glo in die Drie-eenheid om as Christen beskou te word en dus die ewige lewe verkry. Waarlik, nes Yahushua ges\u00ea het, die uur het gekom om die Vader te aanbid:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Johannes 4:23-24<\/b> \u201cMaar daar kom `n uur, en dit <b>is nou<\/b>, <b>wanneer die ware aanbidders die Vader<\/b> in gees en in waarheid sal aanbid; <b>want die Vader soek ook mense wat Hom s\u00f3 aanbid.<\/b> <sup>24<\/sup> \u201c<b>Yahuwah is Gees<\/b>; en <b>die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.\u201d<\/b><\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> Kendra Semmen quoting evangelist Chris Mikkelson, Evangelist: You Can\u2019t Say You\u2019re Christian if You Don\u2019t Worship Yahushua, <i>Charisma News<\/i>, 12-13-19, accessed 5-13-21, https:\/\/www.charismanews.com\/culture\/79193-evangelist-you-can-t-say-you-re-christian-if-you-don-t-worship-Yahushua<\/p>\n<p><sup>2<\/sup>Jesaja 49:6; Matthe\u00fcs 1:21; Lukas 2:11; Johannes 1:29; Handelinge 5:31; 13:23, ens.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/oneGodworship.com\/worship-the-father\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrif herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireeerde skrywers van die Bybel geskryf is. WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107793,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112335","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-father-yahuwah-one-god"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Aanbid die Vader - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Aanbid die Vader - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T00:49:36+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1034\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"656\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/\",\"name\":\"Aanbid die Vader - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-07-03T04:32:11+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T00:49:36+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png\",\"width\":1034,\"height\":656},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Aanbid die Vader\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Aanbid die Vader - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Aanbid die Vader - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T00:49:36+00:00","og_image":[{"width":1034,"height":656,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/","name":"Aanbid die Vader - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png","datePublished":"2024-07-03T04:32:11+00:00","dateModified":"2025-08-23T00:49:36+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/worship-the-father-afrikaans.png","width":1034,"height":656},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/worship-the-father\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Aanbid die Vader"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112335","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112335"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107793"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112335"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}