{"id":112322,"date":"2023-11-02T12:22:47","date_gmt":"2023-11-02T12:22:47","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-dit-is-volbringdie-laaste-woorde-van-yahushua\/"},"modified":"2025-08-23T00:40:43","modified_gmt":"2025-08-23T00:40:43","slug":"dit-is-volbringdie-laaste-woorde-van-yahushua","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/dit-is-volbringdie-laaste-woorde-van-yahushua\/","title":{"rendered":"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua."},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As u geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"dit-is-volbring-die-laaste-woorde-van-yahushua\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Enigiemand se laaste woorde is belangrik, maar die laaste woorde van Yahushua dra `n unieke betekenis. Net voordat hy sy laaste asem uitgeblaas het, het Yahushua die frase, \u201cDit is volbring\u201d uitgespreek.<\/p>\n<p>Yahushua het geweet dat sy opdrag nou voltooi is, en om die Skrifte te vervul, het hy ges\u00ea, \u201cEk het dors.\u201d `n Houer asyn het daar gestaan, sodat hulle `n spons daarin sit, dit op `n hisop takkie sit, end it teen sy lippe hou. Toe Yahushua daaraan proe, het hy ges\u00ea, \u201cDit is volbring!\u201d Toe het hy sy hoof gebuig en die gees gegee. [Johannes 19:28-30]<\/p>\n<p>Daardie frase is die vertaling van een woord, \u201ctetelestai,\u201d in die oorspronklike taal van die Bybel. Hierdie ryke en versigtig gekose woord is gevul met `n magtige betekenis. Laat ons sommige van sy fasette van betekenis ondersoek.<\/p>\n<h3><b>Tetelestai \u2013 Die Offer Is Volbring<\/b><\/h3>\n<p>Elke Joodse persoon daar sou oombliklik hierdie woorde herken het as die ekwivalent van `n Hebreeuse frase wat in die Ou Testament gebruik was in die offer stelsel. Elke jaar, op die Joodse feesdag bekend as Die Versoen Dag, het die Ho\u00eb Priester binne \u2013 in die tempel gegaan en die spesiale offer vir die sonde van die volk van Israel gemaak. Nes die priester die dier geslag het, sou hy uitkom van die plek van die offer en aan die wagtende skare s\u00ea, \u201cDit is volbring\u201d in Hebreeus. In hierdie offergawe, was al die sondes van Israel simbolies op die lam oorgedra wat geslag en in hul plek gestraf was. Nogtans leer die Bybel dat die offer stelsel nooit werklik voltooi of afgehandel omdat die lam gebrekkig en tydelik was. Maar toe Yahushua aan die kruis sterf, het Hy die volmaakte en finale slagoffer vir alle sonde geword. Die Boek van Hebre\u00ebrs beskryf hoe Yahushua die uiteindelike Lam van Yahuwah was, en deur Sy offerande, was die vergifnis werk finaal voltooi.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>So, deur te s\u00ea, \u201cDit is volbring,\u201d het Yahushua aan die Joodse w\u00eareld `n teken gegee dat daar geen behoefte aan offerandes of tempels meer sal wees nie, omdat Sy werk van uiteindelike vervulling bewerkstellig is omtrent waarvan hul offerstelsel, net `n voorafskaduwing was.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ook nie met die bloed van bokke en kalwers nie, maar met sy eie bloed, een maal ingegaan in die heiligdom en `n ewige verlossing teweeggebring\u2026. maar nou het Hy eenmaal in die voleinding van eeue verskyn om die sonde deur Sy offer weg te doen. [Hebre\u00ebrs 9: 12, 26]<\/p>\n<p>So, deur te s\u00ea, \u201cDit is volbring,\u201d het Yahushua aan die Joodse w\u00eareld `n teken gegee dat daar geen behoefte aan offerandes of tempels meer sal wees nie omdat Sy werk van uiteindelike vervulling bewerkstellig is omtrent waarvan hul offerstelsel net `n voorafskaduwing was.<\/p>\n<h3><b>Tetelestai \u2013 Die Werk is Volbring<\/b><\/h3>\n<p>In die Nuwe Testamentiese tye, wanneer `n werknemer `n dagtaak of projek voltooi het, sal hy sy eienaar s\u00ea, \u201cTetelestai.\u201d Dit dui daarop dat wat ookal aan hom toegeken was om te doen was afgehandel. Net so, wanneer `n kunstenaar `n kunswerk voltooi het, sou hy `n oomblik van onthulling h\u00ea waar hy \u201ctetelestai\u201d sou verklaar. Ook d\u00edt was om aan te dui dat sy meesterstuk voltooi was. Niks laaste verstellings of verbeteringe meer nodig nie. Die werk is gedoen. Met Yahushua se koms na hierdie w\u00eareld, het hy ons vertel dat sy werk was om verlossing aan die verlore en verbreekte w\u00eareld te voorsien.<\/p>\n<p>Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. [Lukas 19:10]<\/p>\n<p>In sy laaste woorde, het Yahushua gekommunikeer dat die werk waarvoor hy gekom het bereik was. Die taak om die w\u00eareld se verlossing te verkry was voltooi in sy werk aan die kruis. Niks meer byvoegings of verbuigings was nodig nie \u2013 verlossing was volbring.<\/p>\n<h3><b>Tetelestai \u2013 Die Skuld Is Ten Volle Vereffen<\/b><\/h3>\n<p>Dalk is die mees algemene gebruik van \u201ctetelestai\u201d in Yahushua se dae die een aangaande skuld invordering. Wanneer `n persoon `n lening ten volle afbetaal het, was hulle `n strokie uitgereik wat gemerk is as \u201ctetelestai\u201d wat beteken dat die skuld ten volle vereffen is. Dit was die verifikasie dat hulle nie meer langer verantwoordelik was vir enige van daardie skuld en dat alles wat hulle besit heeltemal en permanent voor betaal is. Die Bybel s\u00ea dat ons sonde `n skuldlas aan Yahuwah geskep het en een wat ons nooit sal kan terugbetaal op ons eie nie. Maar toe Yahushua geterf het, het hyo ns skuldlas eens en vir altyd afbetaal. En weereens, beskryf die Boek van Hebre\u00ebrs die finaliteit van Yahushua se vereffening van ons sondes.<\/p>\n<p>Maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van Yahuwah \u2026 Waar daar nou vergifnis van hierdie dinge is, is daar geen offer meer vir sondes nie. (Hebre\u00ebrs 10: 12-13, 18)<\/p>\n<h3><b>Dit Is Volbring<\/b><\/h3>\n<p>Al hierdie nuanse van tetelestai smeltsaam om `n beeldskone waarheid te kommunikeer \u2013 dat Yahushua die werk van verlossing eens en vir altyd voltooi het. Dit beteken dit is nie afhangend van ons om enigiets by te voeg, enigiets te voltooi, of enigiets te finaliseer wanneer dit by verlossing kom nie \u2013 Yaushua het dit alles gedoen. So nou, wanneer ons ons vertroue in die voltooide werk van Yahushua geplaas het, kan ons selfvertroue steun in ons verlossing en Yahuwah navolg met ons hele harte.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Michael Maynard<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gewgewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrif herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107773,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112322","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-salvation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T00:40:43+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans-1024x651.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"651\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"5 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/\",\"name\":\"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:47+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T00:40:43+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua.\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T00:40:43+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":651,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans-1024x651.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"5 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/","name":"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua. - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:47+00:00","dateModified":"2025-08-23T00:40:43+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/it-is-finished-the-last-words-of-yahushua\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Dit Is Volbring\u2026Die Laaste Woorde van Yahushua."}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112322","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112322"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107773"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112322"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}