{"id":112299,"date":"2024-06-03T12:43:16","date_gmt":"2024-06-03T12:43:16","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-seun-van-god-bewys-van-yahushua-se-goddelikheid\/"},"modified":"2025-08-23T00:23:13","modified_gmt":"2025-08-23T00:23:13","slug":"seun-van-god-bewys-van-yahushua-se-goddelikheid","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/seun-van-god-bewys-van-yahushua-se-goddelikheid\/","title":{"rendered":"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybel oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. <\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Skrifte beskryf Yahushua as `n man van vele titels. Een van die algemeenste titels in verband met Yahushua is byvoorbeeld, Seun van God. Maar wat beteken hierdie toepassing? Kan dit sinoniem gebruik word met die titel God die Seun soos so dikwels in hedendaagse Kerke die geval is? Waarlik, onder die instruksies van Drie-enige pastore, onderwysers, en leiers, word ons gewoond om hierdie titels as ekwivalent te behandel. Hierdie tradisie is so ontwykend dat so dikwels as ons die woorde <i>Seun van God<\/i> in ons Bybels lees, ons dit onbewustelik vervang met <i>God die Seun<\/i>. Ons dink dat hierdie assosiasie \u201cbewys\u201d is van Yahushua se goddelikheid.<\/p>\n<h3><b>Seun van God<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Alhoewel die versmelting van die terme <em>Seun van God en God<\/em> die Seun gebruik is as bewys van Yahushua se goddelikheid, is dit belangrik om te verstaan dat dit nie altyd die siening van ortodoksie was nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hastings`Dictionary van die Nuwe Testament praat van hierdie Seun van God-God die Seun sintese as dit s\u00ea,<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201c\u2026die titel \u00b4Seun van God\u00b4 is nou van toepassing op die Tweede Persoon van die Drie-eenheid; en die gewone leser van die Bybel veronderstel dat dit die betekenis daarvan is waar hy ookal die frase vind. Maar hy moet net met `n bietjie meer aandag lees om te besef dat dit `n veronderstelling is wat nie gemaak hoef te word sonder navraag nie omdat daar baie \u2018seuns van God\u2019\u201dis.<sup>1<\/sup><\/p>\n<p>Alhoewel die versmelting van die terme <i>Seun van God<\/i> en <i>God die Seun<\/i> gebruik word om Yahushua se godheid te bewys, is dit belangrik om te weet dat dit nie altyd die siening van ortodoksie was nie.<\/p>\n<h3><b>Skrifte praat van baie seuns van God<\/b><\/h3>\n<p>Soos voorheen genoem, praat die Skrifte van baie seuns van God. Engele, wat geskape wesens is wat die wil van Yahuwah uitvoer, word van ges\u00ea dat hulle \u201cseuns van God\u201d is. Die eerste gebruik van die frase is te vinde in die boek van Genesis. Terwyl daar `n bespreking is van wie presies hierdie seuns van God is, word daar ooreengestem dat hulle engelagtige wesens was deur Yahuwah geskape.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Genesis 6:1-2. Toe die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, <sup>2<\/sup> sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.<\/p>\n<p>Ons sien ook \u201cseuns van God\u201d gebruik in die boek van Job vir engele wie hulleself voorgestel het voor Yahuwah. Selfs paganiste verwys na engelagtige wesens as seuns van God, soos gesien in Koning Nebukadn\u00e9ssar se reaksie toe hy een \u201csoos di\u00e9 van `n godeseun\u201d sien, in die brandende vuuroond saammet Sadrag, Mesag en Abedn\u00e9go. Die koning het toe die God van hierdie getroue jongmanne gese\u00ebn omdat Hy \u201csy engele gestuur en Sy knegte verlos het\u201d<\/p>\n<p>Ons het net begin om die Skrifte te ondersoek, maar dit is alreeds duidelik uit hierdie paar voorbeelde dat die titel seun(s) van God\u201d gereserveer is vir goddelikheid.<\/p>\n<h3><b>Konings word Seuns van God genoem<\/b><\/h3>\n<p>Behalwe engele, word ook na mense verwys in die Skrifte as seuns van God omdat hulle deur Yahuwah aangestel is om in sy onthalwe te regeer. In Genesis 1:25, het Yahuwah aan Adam heerskappy gegee oor die aarde. Nie net was hy die eerste \u201ckoning\u201d nie maar was hy ook die beskrywing <i>seun van God<\/i> gegee.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 3:38 \u2018die seun van Enos, die seun van Set, die seun van<b> Adam, die seun van God.\u2019 <\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Behalwe vir engele, verwys die Skrifte ook na mense as seuns van God omdat hulle deur Yahuwah aangestel is om in Sy onthalwe te heers.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Boonop sien ons die konings van Israel word hierdie benaming gegee. Yahuwah het die profeet Natan meegedeel om `n boodskap te gee aan Koning Dawid omtrent toekomstige konings wie sou heers as seuns van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn as jou dae vol is om heen te gaan saammet jou vaders, sal Ek jou nakomelinge wat uit jou seuns sal wees, laat optree en sy <b>koningskap<\/b> bevestig. <sup>12 <\/sup>H\u00fd sal vir My `n huis bou, en Ek sal sy <b>troon <\/b>bevestig tot in <b>ewigheid<\/b>. <sup>13<\/sup> \u201c<b>Ek sal vir hom `n vader wees, en h\u00fd sal vir my `n seun wees<\/b>, en my goedertierenheid sal Ek nie laat wyk soos Ek dit onttrek het aan hom wat voor jou gewees het nie. <sup>14<\/sup> Maar Ek sal hom laat bestaan in My huis en in <b>my koninkryk tot in ewigheid<\/b> en <b>sy troon sal vasstaan tot in ewigheid.\u201d <\/b><b><\/b><\/p>\n<p>Natan se profesie het `n dubbelle vervulling. Dawid se seun, wie ons later uitgevind het Salomo is, sal Yahuwah se seun genoem word en sal die troon van sy vader Dawid ontvang. `n Toekomstige koning, ook `n nakomeling van Dawid, sal Yahuwah se seun wees, en hy ook, `n ewige een.<\/p>\n<p>Toe Salomo koning geword het, was hy Yahuwah se gesalfde genoem, wat Messiach in Hebreeus is, en in Engels vertaal word as messiah. Dus was Salomo beide die seun van Yahuwah en die gesalfde koning of messias genoem. Volgens geleerdes is dit `n duidelike parallel aan Yahushua, die toekomstige koning en Seun van Yahuwah.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Dus is Salomo, die ge-idealiseerde koning van Israel se goue eeu, in Kronieke beide die \u2018Messias\u2019 genoem en die belofte gegee dat hy Yahuwah se seun sal wees. Omdat Yahuwah sy koninkryk verewig vestig, sal die belofte logies van toepassing wees aan enige getroue koninklike nakomeling. Dit blyk `n kort tree te wees van hierdie verbinding van seunskap en Messiasskap in Salomo na die aanstelling van die toekomstige Messias as Yahuwah se Seun.<sup>2<\/sup><\/p>\n<p>Hierdie tema kan net sowel in die evangelies gevind word. Die engel Gabri\u00ebl het Maria meegedeel dat sy `n rol in die vervulling van die profesie sal speel, wat eeue gelede aan Koning Dawid gemaak is:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 1:31-35 \u201cEn kyk, jy sal swanger word en `n Seun baar, en jy moet hom Yahushua noem. <sup>32<\/sup> En hy sal groot wees en die <b>Seun van die Allerhoogste<\/b> genoem word; en die <b>Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee<\/b>. <sup>33<\/sup> en <b>Hy sal koning wees<\/b> oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan <b>Sy koninkryk<\/b> sal daar geen einde wees nie. <sup>34<\/sup> Toe s\u00ea Maria vir die engel: \u201cHoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie?\u201d <sup>35<\/sup> Die engel antwoord en s\u00ea vir haar: \u201cDie Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. <b>Daarom sal die Heilige wat gebore word, die Seun van God genoem word<\/b>.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Volgens Lukas 1:31-35, sal Yahushua die Seun van God genoem word, nie omdat Hy God die Seun is nie, maar weens sy wonderlike menswording in die baarmoeder van `n maagd, en omdat hy die vervulling van die profesie sou word aan Koning Dawid, gemaak. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Volgens hierdie Skrifte, sal Yahushua die Seun van God genoem word, nie omdat hy <i>God die Seun<\/i> is nie, maar weens sy wonderbare menswording in die baarmoeder van die maagd, en omdat hy die vervulling sal wees van die profesie aan Koning Dawid gemaak. Nes Salomo Yahuwah se seun en messias (koning) was, so, sou Yahushua Seun genoem word as die toekomstige Messias.<sup>2<\/sup><sup><\/sup><\/p>\n<p>Aanvullend tot die magtige getuienis van Lukas 1:31-35, ontvou ander gedeeltes die betekenis van \u201cSeun van God.\u201d Soos byvoorbeeld, Nat\u00e1nael s\u00ea duidelik wat \u201cSeun van God\u201d beteken aan die eerste eeuse Jode:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 1:48-50 <sup>48 <\/sup>Daarop sien Yahushua Nat\u00e1nael na Hom toe kom en s\u00ea van hom: Hier is waarlik `n Israeliet in wie daar geen bedrog is nie. <sup>49<\/sup> Nat\u00e1nael s\u00ea vir Hom: Waarvandaan ken U my? Yahushua antwoord en s\u00ea vir hom: Voordat Fillipus jou geroep het, toe jy onder die vyeboom was, het Ek jou gesien. <sup>50 <\/sup>Nat\u00e1nael antwoord en s\u00ea vir Hom: <b>Rabbi, U is die Seun van God, U is die Koning van Israel!<\/b><\/p>\n<p>Nath\u00e1nael voorsien ons van `n voorbeeld wat die Encyclopedia  Britannica `n &#8220;sinonieme parrallellisme&#8221; noem, wat `n letterlike middel is &#8220;wat die herhaling in die tweede deel insluit wat alreeds uitgedruk is in die eerste deur slegs die woorde te verander.\u201d<sup>3<\/sup> Laat ons dit toepas op Nath\u00e1nael se begrip van wie Yahushua was:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">U is die Seun van God [eerste gedeelte]. U is die Koning van Israel [eerste deel herhaal met die gebruik van ander woorde]<\/p>\n<p>Met ander woorde, <i>Seun van God<\/i> is sinoniem met Koning van Israel. Daar is hoegenaamd geen verbintenis aan Yahushua se veronderstelde goddelikheid in hierdie gedeelte nie.<\/p>\n<p>Skrifte voorsien ons van nog `n voorbeeld. Die ho\u00ebpriester wie aan die hoof gestaan het van Yahushua se verhoor het Yahushua aanhoudend gevra wie hy was. Tydens die woordewisseling, lees ons dat die ho\u00ebpriester dieselfde begrip gehad het van \u201cSeun van God\u201d as wat Nath\u00e1nael gehad het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Matth\u00e9\u00fcs 26:62-66 <sup>62 <\/sup>Daarop staan die ho\u00ebpriester op en s\u00ea vir Hom: Antwoord U niks nie? Wat getuig hierdie manne teen U? <sup>63<\/sup> Maar Yahushua het stilgebly. En die ho\u00ebpriester antwoord en s\u00ea vir Hom: Ek besweer U by die lewende God dat U vir ons s\u00ea of <b>U die Christus, die Seun van God, is? <\/b><b><\/b><\/p>\n<p>Christus of <i>Christos<\/i> in die Grieks beteken gesalfde. Die Griekse ekwivalent tot die Hebreeuse <i>maschiach<\/i> of messias. Dus is Christus, Messias en die koning van Israel almal sinonieme terme wat, volgens die Skrifte, onderling gebruik kan word met die titel Seun van God wanneer gebruik word vir Yahushua.<\/p>\n<p>En, die evangelie van Lukas voorsien ons met nog een voorbeeld van wat die titel \u201cSeun van God\u201d beteken.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 4:40-41 <sup>40 <\/sup>En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgel\u00ea en hulle gesond gemaak. <sup>41<\/sup> En duiwels het ook uit baie uitgegaan en geskreeu en ges\u00ea: U is die Christus, die <b>Seun van God!<\/b> En Hy het hulle bestraf en nie toegelaat om te praat nie, omdat <b>hulle geweet het dat Hy die Christus was.<\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In plaas daarvan om te skree dat Yahushua God <em>die Seun of Yahuwah<\/em> in vlees is, het die demone hom verklaar as die <em>Seun van God<\/em>, `n sinoniem vir <em>die Christus<\/em><em><\/em>.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Ons kan saamstem dat duiwels presies weet wie Yahushua is. Maar instede daarvan dat hulle skeeu dat hy <i>God die Seun of Yahuwah in vlees is<\/i>, het hulle hom verklaar as die Seun van God, `n sinoniem vir <i>die Christus<\/i>. Toe Yahushua inderdaad demone tegemoet gaan in `n onverwante geval net `n paar verse vroe\u00ebr, het hulle dieselfde slotsom bereik aangaande sy identiteit:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Lukas 4:34-35 [duiwel wat praat] \u201cHa! Wat het ons met U te doen, Yahushua, Nasar\u00e9ner. Het U gekom om ons te verdelg? <b>Ek ken U wie U is: Die Heilige van God!<\/b><b><\/b><\/p>\n<p>Die duiwel het nie ges\u00ea: \u201cEk weet dat jy die Heilige God is\u201d, maar \u201cEk weet U is die \u201cHeilge Een <i>van<\/i> God.\u201d Duidelik, in beide gevalle, het die duiwels Yahushua geken as die Messias wie deur Yahuwah gestuur is en niks van sy veronderstelde goddelikheid nie.<\/p>\n<p>Ons vind nog `n magtige voorbeeld in Matth\u00e9\u00fcs:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Matth\u00e9\u00fcs 16:13-20 <sup>13 <\/sup>En toe Yahushua in die streke van Cesar\u00e9a-Fill\u00edpi kom, vra Hy sy dissipels en s\u00ea: Wie s\u00ea die mense dat Ek, die Seun van die mens, is? <sup>14<\/sup> En hulle antwoord: Sommige Johannes die doper, en sommige Elia, en ander Jeremia of een van die profete. <sup>15<\/sup> Hy s\u00ea vir hulle: Maar julle, wie s\u00ea julle is Ek? <sup>16<\/sup> En Simon Petrus antwoord en s\u00ea: <b>U is die Christus, die Seun van die <\/b><b>lewende God<\/b>. <sup>17<\/sup> Toe antwoord Yahushua en s\u00ea vir hom: Salig is jy, Simon Bar Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is\u2026 <sup>20<\/sup> Daarop het Hy sy dissipels bevel gegee dat hulle vir niemand moes s\u00ea dat <b>Hy Yahushua die Christus is nie<\/b>.<\/p>\n<p>Weereens, in direkte respons tot die vraag aangaande Yahushua se identiteit, is Seun van God te vinde as sinoniem met Christus (bv. die Messias) met absoluut geen sprake van goddelikheid nie; `n openbaring wat direk van Yahuwah kom.<\/p>\n<p>Nie Nat\u00e1nael, die ho\u00ebpriester, die duiwels of Petrus \u2013 wie onder goddelike inspirasie was \u2013 het geinterpreteer dat <i>Seun van God<\/i> enigiets anders beteken as Christus, die beloofde koning nie. En volgens Bybel geleerde en gewilde skrywer, N.T. Wright, is dit presies wat die vroe\u00eb Kerk geglo het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cMessias\u201d, of \u201cChristus\u201d beteken nie \u2018die\/`n goddelike een\u201d nie. Dit is baie misleidend om die woorde kortweg [sic] te gebruik vir die goddelike naam of wese van [Yahushua]. Dit is vergelykbaar maklik om te dink dat [Yahushua] (nes ander eerste-eeuse Jode) geglo het hy die Messias was. Dit is veel moeiliker, en `n baie anderste ding, om te redeneer dat hy gedink het hy was in een of ander sin ge\u00efdentifiseer met Israel se God. In hierdie konteks, is die frase \u2018seun van God\u2019 sistematies misleidend omdat in pre- en nie-Christen Juda\u00efsme is sy prim\u00eare verwysing \u00f3f Israel of die Messias, en dit behou hierdie betekenis in vroe\u00eb Christelikheid\u2026<sup>4<\/sup><\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Bybel se verslag vertel ons nooit dat <em>Seun van God<\/em> die ekwivalent van God die Seun is nie. Inderwaarheid verskyn die term <em>God die Seun<\/em> nooit in die Skrifte nie. <\/span><\/font><span style=\"color:#e74c3c;\"><font face=\"Times New Roman\"><strong>Nooit.<\/strong><\/font><\/span><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Teologie professor en skrywer Douglas McCready stem saam:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Terwyl sommige die titel Seun van God gebruik het om [Yahushua se] godheid aan te dui, het n\u00f3g Juda\u00efsme n\u00f3g paganisme van [Yahushua se] dag hierdie titel in hierdie wyse verstaan. N\u00f3g het die vroe\u00eb kerk.<sup>5<\/sup><\/p>\n<p>Die Bybel verslag vertel nooit aan ons dat <i>Seun van God<\/i> `n ekwivalent van God die Seun is nie. Inderwaarheid verskyn die term <i>God die Seun<\/i> nooit in die Skrifte nie. Nooit. Nooit.<\/p>\n<p>Jammerlik, dat selfs w\u00eareldse bronne soms Bybel waarhede beter reflekteer as die tradisie van die Kerk. Wikipedia in sy inskrywing getiteld, \u201cSeun van God\u201d staaf dat die titel nie \u201cVerwar moet word met God die Seun\u201d nie.<sup>6<\/sup> Boonop haal dit Merriam-Webster`s Collegiate Dictionary se posisie aan wanneer dit s\u00ea dat \u201cSoos toegepas aan [Yahushua], is die term `n verwysing na sy rol as die Messias, die Koning verkies deur God.\u201d<sup>7<\/sup><sup><\/sup><\/p>\n<h3><em><b>Christene word Seuns van God genoem<\/b><\/em><\/h3>\n<p>Die laaste toepassing wat gemaak word aangaande die betekenis van Seun van God is aan diegene wie Yahushua volg. Verskeie tye in die Nuwe Testament word na Christene verwys as Yahuwah se seuns.<sup>8<\/sup><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Johannes 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om <b>kinders van God<\/b> te word, aan hulle wat in sy Naam glo.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Galasi\u00ebrs 3:26 Want julle is almal<b> kinders van God deur die geloof in Christus Yahushua. <\/b><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Nes Adam en Salomo seuns van Yahuwah was wie as konings regeer het, so ons ook, as seuns en dogters van Yahuwah deur geloof in Yahushua, wie heers met Christus.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nes Adam en Salomo seuns van Yahuwah was wie as konings regeer het, so ons ook, as seuns en dogters van Yahuwah deur geloof in Yahushua, wie heers met Christus.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><b>Daniel 7:27 \u2018<\/b>Dan word die koningskap en die heerskappy en die grootheid van die koninkryke onder die ganse hemel<b> gegee aan die volk van die Allerhoogste; <\/b>hulle koninkryk is `n ewige koninkryk, en al die heerskappye sal hulle vereer en gehoorsaam wees.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Openbaring 3:21-22 <sup>21<\/sup> \u2018Aan hom wat oorwin, <b>sal Ek gee om saam met My te sit op my troon<\/b>, soos Ek ook oorwin het en <b>saam met my Vader op sy troon gaan sit het.<\/b> <sup>22<\/sup> Wie `n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeente s\u00ea.\u2019<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Openbaring 20:6 <sup>6<\/sup> Salig en Heilig is hy wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood geen mag nie, maar hulle sal priesters van God en van Christus wees en sal saam met hom regeer duisend jaar lank.<\/p>\n<h3><em><b>Is alle Seuns van God gelyk geskape?<\/b><\/em><\/h3>\n<p>Alhoewel daar baie seuns van God is, is Yahushua beskou as bo hulle almal want hy is die \u201ceniggebore seun van God.\u201d<sup>9<\/sup> Hy word so aangespreek omdat hy die enigste mens is wat wonderbaarlik gevorm is in die baar van `n maagd deur die mag van die Heilige Gees. En hy is die enigste mens aangestel deur Yahuwah as die beloofde Messias wie, deur verheffing aan die regterhand van Yahuwah weens die gehoorsaamheid tot die dood, die gesag gegee is om as koning te regeer oor die hele aarde. Elke knie sal inderdaad buig en hom verklaar as Here tot die verheerliking van die Vader. Wat Adam en die eerste heerser oor die aarde gefaal het om te doen, het Yahushua, die laaste Adam en grootste Seun van Yahuwah, volbring. . . .<\/p>\n<p>N\u00f3g die Skrifte \u00f3f die eerste-eeuse Kerk het die titel Seun van God nie as bewys gesien van Yahushua se veronderstelde goddelikheid nie. Dit was nooit gesien as `n sinoniem met die nie-Bybelse frase, God die Seun nie. In werklikheid is dit `n anachronisme van die 4de eeu A.D. wat ongelukkig sterk invloed oor ons begrip gehad het van wie Yahushua is. Dus is dit imperatief dat ons die Bybelse verslag moet toelaat om sy behoorlike plek as arbiter vir die waarheid in te neem. Nou is dit die tyd om die Bybelse betekenis aan die titel Seun van God te herstel, sodat dit akkuraat die waarheid van die Skrifte weerkaats, en duideliker wys na Yahushua, die Christus en spoedige komende koning.<\/p>\n<hr>\n<p><sup>1<\/sup> \u201cSon of God,\u201d <i>Hastings\u2019 Dictionary of the New Testament, <\/i>accessed 4-15-19, StudyLight.org, https:\/\/www.studylight.org\/dictionaries\/hdn\/s\/son-of-God.html<\/p>\n<p><sup>2<\/sup> Ermine Huntress, \u201c\u2018Son of God\u2019 in Jewish Writings Prior to the Christian Era.\u201d <i>Journal of Biblical Literature<\/i>, vol. 54, no. 2, 1935, pp. 120-121., www.jstor.org\/stable\/3259680.<\/p>\n<p><sup>3<\/sup> \u201cKetuvim,\u201d <i>Encyclopaedia Britannica<\/i>, accessed 04-17-19, https:\/\/www.britannica.com\/topic\/biblical-literature\/The-Ketuvim#ref1096330<\/p>\n<p><sup>4 <\/sup>N.T. Wright, \u201cJesus\u2019 Self-Understanding<i>\u201d NTWrightPage<\/i> \u2013 blog post accessed on 4-15-19 http:\/\/ntwrightpage.com\/2016\/04\/05\/Jesus-self-understanding\/<\/p>\n<p><sup>5 <\/sup>Douglas McCready, <i>He Came Down From Heaven, <\/i>(Downers Grove, IL: InterVarsity Press, 2005), p. 56<\/p>\n<p><sup>6<\/sup> \u201cSon of God,\u201d Wikipedia, accessed 4-16-19, https:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Son_of_God<\/p>\n<p><sup>7<\/sup>Merriam-Webster\u2019s, Collegiate Dictionary, 10th ed. (Springfield, MA: Merriam-Webster, 2001), accessed 04-16-19, https:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Son_of_God<\/p>\n<p><sup>8<\/sup> Sien ook: Matth\u00e9\u00fcs 5:9, 13:38; Lukas 20:34-36; Romeine 8:14-15, 19<\/p>\n<p><sup>9<\/sup> Johannes 1:14; 18, 3:16, 18; en 1 Johannes 4:9<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: <a href=\"https:\/\/onegodworship.com\/son-of-god-proof-of-jesus-deity\/#_ftnref1\" target=\"_blank\">https:\/\/onegodworship.com\/son-of-god-proof-of-jesus-deity\/#_ftnref1<\/a><\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107736,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112299","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybel oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-23T00:23:13+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"16 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/\",\"name\":\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-06-03T12:43:16+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-23T00:23:13+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons bronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybel oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-23T00:23:13+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"16 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/","name":"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png","datePublished":"2024-06-03T12:43:16+00:00","dateModified":"2025-08-23T00:23:13+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/son-of-god-proof-of-yahushuas-deity\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Seun van God: Bewys van Yahushua se Goddelikheid?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112299","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112299"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107736"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112299"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}