{"id":112262,"date":"2024-05-26T12:59:31","date_gmt":"2024-05-26T12:59:31","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-wat-omtrent-die-heilige-gees\/"},"modified":"2025-08-22T23:54:58","modified_gmt":"2025-08-22T23:54:58","slug":"wat-omtrent-die-heilige-gees","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/bybelse-geloof\/wat-omtrent-die-heilige-gees\/","title":{"rendered":"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Sedert \u201cdie enigste ware God\u201d \u201cdie Vader,\u201d is en sedert Hy \u201cheilig\u201d is en Hy \u201cgees\u201d is, word Hy ook na in die Skrifte verwys as \u201cdie Heilige Gees.\u201d Die Skenker is Yahuwah, die enigste ware God, die Vader, die Heilige Gees. Sy geskenk is onverganklike saad (1 Petrus 1:23), Sy eie goddelike natuur (2 Petrus 1:3), en heilige gees (Handelinge 2:29). Yahushua het hierdie waarheid in Johannes 3:6 uitgebeeld: Wat uit die Gees gebore is, [Yahuwah, die gewer] is gees [Sy natuur, die geskenk].\u201d Indien daar nie s\u00f3 iets soos die \u201cDrie-eenheid\u201d is nie, is daar nie so iets soos `n \u201cderde Persoon in die Drie-eenheid\u201d bekend as \u201cdie Heilige Gees\u201d nie. Anthony Buzzard en Charles Hunting het weergaloos oor hierdie saak geskryf:<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Dit gaan verby die bewys van Skrifte om die Gees van Yahuwah gelyk te stel met `n persoon verskillend as die een God, in dieselfde sin as wat die Seun verskil van die Vader.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Dit gaan verby die bewys van Skrifte om die Gees van Yahuwah gelyk te stel met `n persoon verskillend as die een God, <i>in dieselfde sin as wat die Seun verskil van die Vader<\/i>. Daar is klaarblyklike verskille tussen wat die Bybel s\u00ea omtrent die Vader en die Seun en wat dit s\u00ea omtrent die Gees. Yahuwah en Christus is aparte indiwidue waardig om aanbidding te ontvang: die Vader in die kapasiteit van die Skepper, die Seun Yahushua as die instrument in die verlossing van die mensdom. Nogtans het die Heilige Gees geen persoonlike naam nie. Waarom word nie tot die Heilige Gees in geen verse van die Skrifte aanbid nie? Nie eenkeer stuur die Heilige Gees groete aan die kerke nie. Wanneer die Apostels aan hul kerke skryf, word se\u00ebnwense altyd van twee persone gestuur, die Vader en die Seun. Dit is redelik gewoon dat Paulus voortdurend die sprake van `n derde persoon van die Drie-eenheid uitlaat indien hy geglo het di\u00e9 bestaan. Toe hy vir Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs bemoedig om die geloof te bewaar, het hy gepraat in die onsigbare teenwoordigheid van \u201cYahuwah en van Christus en van Sy uitverkore engele.\u201d<\/p>\n<p>`n Leidende bybelse teoloog van hierdie eeu, en `n prominente lid van die Kerk van Engeland, blyk om die idee van dat die Bybel die gees as `n derde persoon voorstel, verwerp.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cOm te vra of in die Nuwe Testament die gees `n persoon is in die moderne sin van die woord sal wees soos om te vra of die gees van Elia `n persoon is. Die Gees van Yahuwah is natuurlik persoonlik; dit is Yahuwah se <i>dunamis<\/i> (krag) in aksie. Maar die Heilige Gees is nie `n persoon nie, wat onafhanklik van Yahuwah bestaan nie; dit is `n manier om van Yahuwah se persoonlike aksie in die geskiedenis te praat, of van die herrese Christus se persoonlike handeling in die lewe en getuienis van die Kerk. Die Nuwe Testament (en inderdaad patristiese denke in die algemeen) verteenwoordig n\u00earens die Gees, enigsins meer as die wysheid van Yahuwah, as om `n onafhanklike persoonlikheid te h\u00ea nie.\u201d<\/p>\n<p>Lukas se versigtige woord keuse in drie belangrike gedeeltes wys hoe gees en krag uitruilbare terme is: Johannes die Doper sal as `n voorloper voor die Messias uitgaan \u201cin die gees en mag van Elia.\u201d Tydens die bevrugting van die Seun van Yahuwah, word Maria meegedeel dat die \u201c<i>heilige gees <\/i>[daar is geen artikel in die Grieks nie] sal oor jou kom en die <i>krag van die Allerhoogste<\/i> sal jou oorskadu.\u201d Toe Yahushua die koms van die heilige gees met Pinkster beloof het, het Hy sy intensies uitgespreek om \u201cdie belofte van My Vader oor julle te stuur; maar julle moet in die stad bly totdat julle beklee is met <i>krag<\/i> van bo.\u201d Die term \u201cGees van Yahuwah\u201d word in geen gedeelte beskryf as `n persoon nie.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Wanneer iemand weergebore word in Yahuwah se gees, ontvang hy nie `n \u201cPersoon\u201d nie, maar wel die goddelike natuur van Yahuwah, gegee aan die mens om hom te transformeer in die beeld van Sy Seun.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p class=\"indenttext\">Wanneer iemand weergebore word in Yahuwah se gees, ontvang hy nie `n \u201cPersoon\u201d nie, maar wel die goddelike natuur van Yahuwah, gegee aan die mens om hom te transformeer in die beeld van Sy Seun. Hierdie gawe word in die Skrifte na verwys deur vele sinonieme terme, insluitende: \u201cheilige gees,\u201d \u201cdie gees,\u201d \u201cdie gees van Yahuwah,\u201d \u201cdie gees van Christus,\u201d \u201cdie gees van die Here,\u201d \u201cdie gees van die waarheid,\u201d \u201cdie gees van Seunskap,\u201d en \u201cdie heilige gees van belofte,\u201d so wel as \u201cdie nuwe mens,\u201d en \u201cdie goddelike natuur.\u201d Geen een hiervan stel voor dat die gawe `n persoon is nie. Sulke leerstellings is nie net bybels ongegrond nie maar ook logies onverstaanbaar aan die rasionele verstand. Maar, vertalers, be\u00efnvloed deur die Drie-enigheids tradisie, het onnodig die helder waters van die Woord aangaande die geskenk van die heilige gees modderig gemaak. As voorbeeld, laat ons weer Buzzard en Hunting aanhaal namate hulle skryf omtrent Johannes 14: 15-18, en 26. Dieselfde insig wat hulle voorstel is op Johannes 15:26, 16:7,8, en 13-15 van toepassing.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">In Yahushua se laaste diskoerse aan sy dissipels, het hy gepraat van die \u201ctrooster\u201d wie sou kom om die getroues te bemoedig na Yahushua opgeneem is na die Vader. Omdat \u201ctrooster\u201d (<i>parakletos<\/i>)`n manlike woord in Grieks is, het vertalers wie in die \u201cderde persoon van die Drie-eenheid\u201d glo, die volgende bynaamwoorde as \u201chy\u201d en \u201chom\u201d verklaar. Dieselfde \u201ctrooster\u201d is, maar ook die \u201cgees van die waarheid.\u201d Hierdie titel stel in die minste `n persoon voor. As ons nie veronderstel dat die Heilige Gees `n persoon is apart van die Vader en Seun, sal die vers as volg weergee word: As julle my liefhet, sal julle my gebooie hou, en Ek sal die Vader vra en Hy sal julle `n ander trooster stuur om met julle te wees tot die [komende] era, die gees van die waarheid, wat die w\u00eareld nie kan ontvang nie, want dit sien dit nie en ken dit nie [<i>auto<\/i>, eensydig stem saam met gees]. Maar julle ken dit [<i>auto<\/i>] omdat dit met julle is en in julle sal wees. Ek sal julle nie as wese agterlaat nie, Ek sal na julle kom\u2026Maar die trooster, die heilige gees, wat die Vader sal stuur in My naam, dit [<i>ekeinos<\/i>, manlik in Grieks om saam te stem met <i>parakletos<\/i>, maar vertaal as \u201chy\u201d net as dit veronderstel `n persoon bedoel is] sal julle alle dinge leer en julle herinner van alle dinge wat ek met julle gepraat het.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In werklikheid is elke Christen deel van \u201cdie woning van Yahuwah\u201d (Ef. 2:22) en, deur die heilige gees, is Yahuwah en Yahushua altyd met ons. (Johannes 17:21).<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Kom ons herhaal waarom die onderskeid tussen die Gewer en die geskenk belangrik is vir praktiese Christelike lewe. Indien mens verstaan dat hy deur die gawe van Yahuwah krag gegee was, en dat dit van hom afhang om dit te gebruik, is hy meer geneig om aggressiewelik so te doen. Maar as hy glo dat `n misterieuse \u201cDerde Persoon\u201d inwonend in hom is, sou hy baie goed met respek wag vir hierdie \u201cPersoon\u201d om te doen wat die Skifte s\u00ea sy eie verantwoordelikheid is.<\/p>\n<p>Nog `n probleem wat opkom uit die verkeerde idee dat \u201cdie Heilige Gees\u201d `n aparte persoon van Yahuwah die Vader is, is die lering dat \u201cHy\u201d inkom en uitgaan in hul lewens. Dit lei die mense om \u201cHom\u201d te \u201cnooi\u201d na hul byeenkomste, wie liedere sing soos, \u201cYou are welcome in this place,\u201d en soms selfs bid vir ure \u201com in Sy teenwoordigheid\u201d te kom. In werklikheid is elke Christen deel van \u201cdie woning van Yahuwah\u201d (Ef. 2:22) en, deur die heilige gees, is Yahuwah en Yahushua <i>altyd<\/i> met ons. (Johannes 17:21).<\/p>\n<p>Tensy mens buite-bybelse terminologie gebruik, kan hy nie die \u201cDrie-eenheid\u201d verduidelik nie of baie teenstrydighede in die Skrifte en logika wat hierdie leerstelling inbring nie. Selfs as ekstra-bybelse terminologie toegelaat is, sal die verduideliking geen sin maak nie.<\/p>\n<p>Aan die ander kant is elke vers deur die \u201cDrie-eniges aangehaal as \u201cbewys\u201d dat die \u201cDrie-eenheid,\u201d of dat Yahushua Yahuwah die Almagtige is, duidelik verstaan moet word binne die raamwerk van die oorspronklike Skrifte en die gewoontes en kultuur van die tyd, veral die ywerige Joodse oortuiging in \u201cEen God.\u201d Die moeiliker verse oor die onderwerp kan verstaan word in lig van die baie duidelike tekse in Yahuwah se Woord. In elke geval, het ons behoefte dat ons begrip verlig moet word of `n fout in die vertaling reggestel moet word. Loof Yahuwah dat dit beskikbaar is.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie WLC artikel. Bron: <a href=\"https:\/\/www.biblicalunitarian.com\/articles\/holy-spirit\/what-about-the-holy-spiritDit\" target=\"_blank\">https:\/\/www.biblicalunitarian.com\/articles\/holy-spirit\/what-about-the-holy-spirit<\/a><\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel geneem en dit vervang met die oorspronklike gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107677,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112262","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-bybelse-geloof","wlc-content-directory-the-binitarian-trinitarian-error"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T23:54:58+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/\",\"name\":\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-05-26T12:59:31+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T23:54:58+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T23:54:58+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/","name":"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png","datePublished":"2024-05-26T12:59:31+00:00","dateModified":"2025-08-22T23:54:58+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/what-about-the-holy-spirit-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/biblical-beliefs\/what-about-the-holy-spirit\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Wat omtrent \u201cDIE HEILIGE GEES\u201d?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112262","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112262"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107677"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112262"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}