{"id":112230,"date":"2023-11-02T12:22:06","date_gmt":"2023-11-02T12:22:06","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-en-die-tempel-vier\/"},"modified":"2025-08-22T23:31:45","modified_gmt":"2025-08-22T23:31:45","slug":"kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-en-die-tempel-vier","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/yah-se-kalender\/kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-en-die-tempel-vier\/","title":{"rendered":"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar raai onslesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet on snog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p> <\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\"><strong>WLC NOTA: <\/strong>Onderwyl WLC voortgaan om die Sewende-dag Sabbat te vier, wat in die hart van Yahuwah se morele wet, die Tien Gebooie is, glo ons nie meer langer dat die jaarlikse feeste deesdae bindend op gelowiges is nie. Maar steeds, bemoedig ons almal om tyd af te sonder om die jaarlikse feeste met erns en vreugde te herdenk, en om te leer uit Yahuwah se instruksies aangaande hul onderhouding onder die Ou Verbond. Deur so te maak sal seker `n se\u00ebn vir jou en jou huis wees, namate jy die wonderlike te\u00ebbeelde en afbeeldinge ondersoek wat wys na die verheerliking van Messias Yahushua as die Koning van Konings, die Heer van die Here, die triomfantelike leeu van die stam Juda, en die Lam wat die sondes van die w\u00eareld wegneem.<\/p>\n<p>\t\t\tDiegene wie leer dat die jaarlikse feeste verpligtend bly vir gelowiges onder die Nuwe Verbond (nes WLC eens gedoen het) moet voorstaanders wees vir die heroprigting van `n derde tempel as hulle eenstemmig wil wees met hul leerstelling, want geeneen van die jaarlikse feeste kan \u201cgehou\u201d word buite Jerusalem nie, of sonder `n tempel en funksionerende priesterskap nie, volgens die Skrifte. Hulle moet bereid wees om `n nuwe gordyn (voorhangsel) in die plek van die een wat Yahuwah Self van bo na onder geskeur het. (Matt. 27:51; Heb. 10:19-22). WLC is dit eens dat die aardse tempel en haar hele seremonies en bepalinge was ingestel om voor uit te wys na verlossings werk van Messias Yahushua, en dat die vernietiging van die tempel in 70 A.D. die defnitiewe \u201cgesanksioneerde\u201d einde van die Ou Verbonds stelsel was. Soos gedemonstreer in die volgende artikel, dat die jaarlike feeste nie werklik deesdae \u201cgehou\u201d kan word nie, as ons die Skrifte ons enigste bron van leerstelling en praktyk maak \u2013 eerder as om eenvoudig net te doen wat reg in ons o\u00eb is.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-en-die-tempel-vier\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><br \/>\nDavid Roberts. Die Israeliete Wat Egipte Verlaat (olie op doek), c. 1830<br \/>\nBirmingham Museum en Kuns Galery, Birmingham, Engeland.<\/p>\n<p>Wat hier aangebied sal word is nie om enigiemand wie die feeste onderhou, te na te kom nie, maar word gedeel om jou in te lig van sommige konsepte met die oorpeinsing van die woord van Yahuwah wat nie aan jou voorgel\u00ea is nie \u2026<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die insettinge van Yahuwah, nes die bediening in die Tempel en feeste, kan nie verander word deur enigemenslike gesag nie, nie eens deur die seuns van die Ho\u00eb Priester nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In Levitikus 10:1-5, het Nadab en Abihu op die harde manier uitgevind dat hulle nie die diens van die blou druk verander soos Yahuwah beveel het nie. Dit was die agste dag van hul inhuldiging as priesters toe hulle \u201cvreemde vure\u201d voor Yahuwah aangesteek het. Hulle het probeer om wierook in `n ongemagtige tyd wat nie deel van die bediening van Yahuwah was nie gegee, en Yahuwah het ook nie ges\u00ea dat twee mense dit moet bedien. Het hulle hul leermeesters, Moses en Aaron geraadpleeg? Onafhanklike gedagtes en inspirasie moet gekanaliseer word deur die Woord van Yahuwah. Die insettinge van Yahuwah, nes die Tempel dienste en die feestye, kan nie deur enige menslike gesag verander word nie, nie eens deur die seuns van die Ho\u00eb Priester nie.<\/p>\n<p>Hulle het gedoen wat reg was in hul eie o\u00eb en het gesterwe. Wat `n vreugdevolle aangeleentheid moes wees, het uitgeloop op `n dag van bedroeftheid. A\u00e4ron het twee seuns in een dag verloor omdat hulle nie onderhou het wat Yahuwah hulle beveel het om te doen nie. Wat laat mense dink dat hulle deesdae die feestye \u201cvier en onderhou\u201d buite die Tempel, `n funksionerende Priesterskap en Jerusalem.<\/p>\n<p><span lang=\"EN-ZA\" style=\"border:none windowtext 1.0pt; padding:0cm\">Deut 12:13-14 s\u00ea dat hulle nie hul offerandes na net enige plek bring nie wat hulle \u201csien\u201d nie, maar waar Yahuwah sy naam gesit het. In Koning Salom\u00f3 se gebed van inhuldiging in 1 Konings 8:22-53, s\u00ea hy dat daardie plek die Tempel was, die verbonds sentrum, en Jerusalem. Jes. 33:20 s\u00ea: \u201cAanskou Sion, (Jerusalem) die stad van ons feestelike samekoms! Jou o\u00eb sal Jerusalem sien as veilige woonplek, as tent wat nie wegtrek nie.\u201d <\/span><\/p>\n<p>In `n ander voorbeeld, weet ons dat die Filistyne die Ark na Israel teruggebring het op `n \u201cnuwe wa\u201d in 1 Sam 6:7. In 2 Sam 6:3, bring Dawid die Ark binne-in die stad die Ark word op `n &#8220;nuwe wa&#8221; gesit soos die voorbeeld van die Filistyne. Maar die moet deur die Leviete gedra word op pale op hul skouers (Numer\u00ed 7:9; 1 Kron 15:2). Wat vreemd hieromtrent is, is dat daar priesters en Leviete daaromheen was, maar hulle het niks daaromtrent gedoen nie. Hulle het nie die Torah \u201cgevier en onderhou\u201d nie, maar het gedoen wat die nie-Jode gedoen het, of hulle het gedink dat omdat ander items op waens vervoer was kon dit op die Ark ook van toepassing gemaak word (Num 7:1-8). Wie weet werklik waarom hulle gedoen het soos hulle gedoen het, maar dit was nie  wat Yahuwah hulle vertel het om te doen nie. Yahuwah was baie spesifiek oor hoe dit gedoen moet word.<\/p>\n<p>Toe die Ark van die Filistyne terugkeer was dit eintlik gebring na die huis van Abinadab, wat op `n heuwel was, en die oudste seun El\u00e9aser was uitgesonder om vir die Ark te sorg (1 Sam 7:1) Ons leer later dat Abinadab twee seuns gehad het, Uzza en Ohio (2 Sam 6:3). Die Skrifte is stil omtrent waar Abinadab en Eleaser was, dalk was hulle dood, maar dit was in die hande van die twee oorblywende suens om die Ark na Dawid te bring. Hulle het die Ark met behulp van osse ingebring, met Ohio as die touleier (2 Sam 6:4).<\/p>\n<p><b>Die les is duidelik<\/b>. Indien hulle sou gevolg en gehou het by die Torah, (die tavnet, patroon, bloudruk) sou dit nie gebeur het nie. Maar hulle moes gevolg het wat die Filistyne gedoen het, en Uzza het gesterwe. Agterna het Dawid besef wat hulle verkeerd gedoen het, en dit reggestel deur te doen wat Yahuwah ges\u00ea het om sekere dinge te doen in sekere plekke in sekere tye deur sekere mense.<\/p>\n<p>In 1 Sam 15:22 word ges\u00ea: \u201cDaarop s\u00ea Samuel: \u2018Het Yahuwah behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van Yahuwah? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffers, om te luister beter as die vet van ramme.\u2019\u201d Jammer dat dit deesdae die probleem met mense is wie dink dat hulle die bybelse feeste kan vier en om te ignoreer wat Yahuwah s\u00ea daaromtrent. Israel weier steeds om te luister na Yahuwah en onderhou sekere feeste, soos Pasga, terwyl hulle die feit ignoreer dat daar geen Tempel, heilige bekers of funksionerende priesterskap is nie. Maar Israel het nie Moses gevolg vir meer as twee duisend jaar nie.<\/p>\n<p>Die boek van Deuteron\u00f3nium sal verwys na die Tempel as die plek waar Yahuwah sal verkies om sy naam te verklaar. Wanneer die Torah verwys na die Tempel as die plek waar Yahuwah se naam verklaar sal word, is dit `n vasgestelde stelling van die doel van die Tempel: die Tempel is `n huis vir Yahuwah se naam en simboliseer `n openbare verklaring van Yahuwah se soewereiniteit (\u201cThe Temple: Its Symbolism Then and Now\u201d by Joshua Berman, bl. 63).<\/p>\n<p>Deut 12:26-27 s\u00ea: Net jou heilige gawes wat jy het, en jou gelofte-offers moet jy neem en na die plek  kom wat Yahuwah sal uitkies, en jy moet jou brandoffers, die vleis en die bloed berei op die altaar van Yahuwah jou God en die bloed van die slagoffers moet teen die altaar van Yahuwah jou God uitgegiet word; maar die vleis moet jy eet. Die vers bevestig dat die offers kan net na die plek gebring word waar Yahuwah verkies om sy naam te plaas, en dit het die Tempel in Jerusalem geword.<\/p>\n<p>Deut 12: 5-8: &#8220;Maar die plek wat Yahuwah julle God uit al die stamme sal uitkies om sy naam daar te vestig om daar te woon, moet julle opsoek en daarheen moet julle kom. En daarheen moet julle julle brandoffers bring en julle slagoffers en julle tiendes en die offergawe van julle hand en julle gelofte-en julle vrywillige offers en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee.\u201d Weereens, dit het die Tempel in Jerusalem geword.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Elke feestelikheid het hierdie offergawes ingesluit (Lev 23) en as jy nie die offergawes kon h\u00ea waar daar geen Tempel , altaar en priesterskap is nie, dan is daar geen fees soos Yahuwah voorgeskryf het nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Elke feestelikheid het hierdie offergawes betrek (Lev 23) en as jy nie die offergawes het nie omdat daar geen Tempel, altaar, en priesterskap is nie, dan is daar geen feesviering soos Yahuwah dit voorgekryf het nie. Soos byvoorbeeld, waarom slag mense nie meer deesdae `n lam vir die Pasga of offer enige van die korbanot nie? Hulle sal s\u00ea: \u201cOmdat daar geen Tempel is nie.\u201d Presies! As jy dus nie `n lam kan h\u00ea nie omdat daar geen Tempel is nie, hoe kan jy enige daarvan onderhou? Die lam WAS Pasga, en selfs die Pasga genoem.\u201d \u2026<\/p>\n<p>Deut 16: 1-7 s\u00ea die Pasga lam kan net geslag word op die plek &#8220;waar Yahuwah uitkies om sy naam te vestig&#8221; en dat hulle nie Pasga in enige van hulle stede kon hou nie. Ons weet dat sy naam by die Miskan was as hulle eers die land ingegaan het (Lev 23:10;Jos 4:19 tot by 5:11), en uiteindelik in Jerusalem in die Tempel. Deut 16:16 s\u00ea dat alle mans moes verskyn voor Yahuwah \u201cin die plek wat hy uitverkies\u201d drie maal `n jaar, tydens die fees van Hag Ha Matzah (Ongesuurde Brode), Shavuot (Pinkster) en Sukkot (Tabernakels)When a person could not keep the Passover at the time prescribed by the Torah, you could do it a month later (Num 9.10-11). Maar hulle moes nog steeds na Jerusalem en die Tempel kom, en dit het die gelowiges in die eerste eeu ingesluit.<\/p>\n<p>Een van die redes gegee waarom jy dit `n maand later kon doen, \u201cwas dat jy op `n afgele\u00eb reis was\u201d en nie in Jerusalem kon wees nie. <b>Maar, as jy die fees in een of ander plek kan vier, soos sommige mense deesdae doen, sou daar geen rede gewees het om hierdie gebod te gee nie, hulle kon dit net gehou het waar hulle ookal mag wees. Maar Yahuwah het ges\u00ea dat hulle dit nie kon doen nie<\/b>. Waarom dink mense dat hulle dit vandag kan doen? Omdat hulle doen wat reg is in hul eie o\u00eb. Hulle vergeestelik alles en s\u00ea \u201cDinge is anders in die Nuwe Testament. Yeshua is ons lam en ons hou dit orals.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Daar is geen Bybelse bewyse dat Israel ooit die feeste buite die land, in Babilon, gevier het nie, of iewers anders sonder `n Mishkan\/Tempel, `n funksionele priesterskap, heilige bekers, of korbanot nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>As dit waar was, waarom was dit nie waar vir die persone wie die Evangelies en die Sendbriewe geskryf het nie?<b> Hulle was gelowiges maar het na Jerusalem en die Tempel gekom vir die feestye. \u2026 Daar is geen bybelse bewyse dat Israel ooit enige fees buite die land, in Babilon, of \u00earens anders sonder `n Mishkan\/Tempel, `n funksionerende priesterskap, heilige bekers, of korbanot gehou het nie.<\/b><\/p>\n<p>Dit is nie net op Pasga van toepassing nie, maar die drie pelgrims feeste (drie \u201cvoet\u201d feeste bekend as Shelosh Regalim omdat jy na Jerusalem moet loop om dit te vier) van Ongesuurde Brood, Shavuot (Weke), en sowel as Sukkot (Tabernakels) (Ex 23:14-17; Deut 16:16). Indien jy die feeste enige plek kon hou, waarom sou Yahuwah hulle vertel om na Jerusalem en die Tempel te loop? Maar jy kon hulle nie buite Jerusalem en die Tempel hou nie sodat hulle moes loop om daar te kom. Waarom dink mense dat hulle dit vandag enige plek kan hou? Die Torah oplettendheid in die Skrifte het nie so gedink nie\u2026.<\/p>\n<p>In die boek van Esra word die verhaal vertel van die tweede aliyah van die bannelinge terug na Jerusalem. In Esra 8:31-32 het die afgevaardigdes op \u201cdie twaalfde dag van die eerste maand\u201d of Aviv\/Nisan 12 vertrek. Pasga is op Nisan 14. Daar is geen aanduiding in die skrifte dat hulle die Pasga oppad na Jerusalem onderhou het nie en dit sou hoogs onwaarskynlik wees dat hulle dit gedoen het, meer nog, dit sou onmoontlik gewees het. Waarom? Omdat hulle nie die feeste buite die land gehou het nie.<\/p>\n<p>In die boek van Ester, vra Ester vir `n drie dae vas. Hierdie vas het gestrek van Nisan 13 tot by Nisan 16. Haar eerste banket was op die 16de, die tweede een was op die 17de. Nou, dit beteken dat hulle gevas het regdeur die Pasga (Nisan 14) en die eerste dag van Hag Ha Matzah omdat hulle nie die Pasga en die Ongesuurde Brode buite die land, Jerusalem, ofdie Tempel gevier het nie. Dani\u00ebl het vir 21 dae gevas, wie begin het op Nisan 3, en dit beteken dat hy deur die Pasga, Ongesuurde Brode en, Bikurim (Dan 10.2-4,13) gevas het. Daar is nie een vers wat s\u00ea dat Dani\u00ebl of banneling Israeliete die feeste in Babilon gevier het nie. \u2026.<\/p>\n<p>In Handelinge 18:21, s\u00ea Paulus \u201cEk moet sekerlik die komende fees in Jerusalem vier\u201d en ons weet dat die fees was Shavuot (Pinkster), want dit s\u00ea in Handelinge 20.16 dat hy het hom gehaas om as dit moontlik was, op die pinksterdag in Jerusalem te wees.\u201d So, selfs Paulus het verstaan dat hy nie die feeste buite die Tempel in Jerusalem kon vier nie. Waarom het hy nie net gebly waar hy was en dit gevier het soos baie mense deesdae maak nie? Hy was `n \u201ctempel\u201d soos baie mense deesdae s\u00ea hulle is, was hy nie? Waarom die groot haas om na Jerusalem te gaan vir die groot fees? Kan jy die feeste buite die land vier? Kan jy die feeste vier met geen Tempel, altaar, of priesterskap? Paulus het nie so gedink nie, omdat dit onmoontlik was om te vervul, en dit was teenstrydig met die Tanak sodat hy na die plek gekom het deur Yahuwah uitgekies.<\/p>\n<p>Die Torah vereis dat die volk gaan na die plek waar Yahuwah gekies het om sy naam te sit (Deut 16.16). Nie net moet daar `n plek wees waar Hy sy naam gesit het nie (Jerusalem), maar ook moes daar `n funksionele Tempel, altaar en priesterskap wees (Lev 23. 1-44; Ex 12.24-25; Deut 12.5-9; 14.22-23; 16.2-6; 2 Kron 30.1-27). Indien jy in Jerusalem was en daar was geen Tempel, altaar, of priestersskap nie, kon jy steeds nie die feeste gevier het nie. (Lev 23.10)! Indien daar `n funksionele Tempel, altaar, en priesterskap was, en jy was buite die land, moes jy steeds na Jerusalem kom waar die Tempel was, soos in die geval van Paulus. Jy moes steeds na Jerusalem kom waar die Tempel was.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Byeenkomste in verafgele\u00eb plekke om enige feestelikhede te vier was nooit toegelaat nie, en as jy dit gedoen het, het jy nie die gebooie vervul nie. `n \u201cHerdenking\u201d is aanvaarbaar solank as wat dit nie `n poging is om die fees te hou nie, moet dit dan nie klee in daardie terme nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Samekomste in verafgele\u00eb plekke om Yahuwah se feeste te vier was nooit toegelaat nie, en as jy so gemaak het, het jy nie die gebod vervul nie. `n \u201cHerdenking\u201d is aanvaarbaar so lank as dit nie probeer om die feeste te vier nie, so moet dit dan nie klee in daardie terme nie.<\/b> Mense kan dink dat hulle die regte ding doen wanneer hulle inderdaad Yahuwah ongehoorsaam is, nes Saulus gedoen het. Ons sal probeer om die \u201cfeeste te onderhou\u201d in die verlede en na `n tydjie, het Yahuwah begin om aan ons te wys dat dit reg was in ons o\u00eb, maar nie in die o\u00eb van Yahuwah nie. . . .<\/p>\n<p>Baie gelowiges in Yeshua volg die mensgemaakte rabbynse tradisies blindelings en hulle maak dieselfde fout as Jeroboam en die Samaritane<b>. Jy kan nie die feeste vier en onderhou buite die land buite Jerusalem, en buite die Tempel met `n funksionele priesterskap nie<\/b>. Die Tempel, `n altaar, en `n funksionele priesterskap bestaan nie vandag nie, dus kan mens nie die feeste vier nie. Einde van storie. Ons het gesien dat sommige dit weg redeneer dat hulle kan, maar dit is hoe mense dink, nie Yahuwah nie.<\/p>\n<p>Hopelik het ons iets nuuts aan julle voorgel\u00ea om te oorpeins oor hierdie saak, en hoe jy dit in jou lewe kan toepas.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel. Bron https:\/\/www.worldslastchance.com\/whitefeathermininstries.com\/kan-jy-die-feeste-buite-jerusalem-vier.html<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107620,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112230","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-yah-se-kalender","wlc-content-directory-annual-feasts"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar raai [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T23:31:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"15 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/\",\"name\":\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:06+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T23:31:45+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC af kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur baie dienaars van Yahuwah. Maar raai [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T23:31:45+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"15 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/","name":"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:06+00:00","dateModified":"2025-08-22T23:31:45+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/yah-s-calendar\/can-you-keep-the-festivals-outside-of-jerusalem-and-the-temple\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Kan jy die feeste buite Jerusalem en die tempel vier?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112230"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107620"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}