{"id":112213,"date":"2023-11-11T02:35:40","date_gmt":"2023-11-11T02:35:40","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-is-alles-geskape-nie-nou-goed-om-te-eet-nie-1-timotheus-44-5\/"},"modified":"2025-08-22T23:19:09","modified_gmt":"2025-08-22T23:19:09","slug":"is-alles-geskape-nie-nou-goed-om-te-eet-nie-1-timotheus-44-5","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/is-alles-geskape-nie-nou-goed-om-te-eet-nie-1-timotheus-44-5\/","title":{"rendered":"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5)"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester waarheid meer as die lewe self en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5)\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><i>\u201cWant alles wat deur Yahuwah geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie; want dit word geheilig deur die woord van Yahuwah in die gebed.\u201d (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) <\/i><\/p>\n<p>Dit sou ons goed doen om die konteks van hierdie gedagtes te verstaan. In vers 3, s\u00ea Paulus dat daar diegene onder ons sal wees wat \u201cgebied dat mense hulle onthou van voedsel wat <b>Yahuwah geskape het om met danksegging gebruik te word<\/b> deur die gelowiges en die wat die waarheid ken.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"140\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"278\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die enigste skepsels wat Yahuwah ooit instruksies aan die mensdom gegee het om te eet was rein. (Lev. 11; Deut. 14).<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die sleutel frase is \u201cWat Yahuwah geskape het om met danksegging gebruik te word.\u201d Die enigste wesens wat Yahuwah ooit die mens instruksies gegee het om te eet was rein. (sien Lev\u00edtikus 11; Deuteron\u00f3mium 14). Dus, is die dinge wat hierdie valse leraars s\u00ea van onthou moet word, rein skepsels! Maar waarom van rein dinge wegbly? Paulus praat nie hier van vegetari\u00ebrs nie maar valse leermeesters wat aanspraak daarop maak dat hul rein voedsel ritueel onrein geraak het omdat dit van paganiste gekoop was wie hul diere aan hul gode geoffer het. Paulus het dit ook met die Korinthiese gelowiges bespreek: <i><\/i><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cWat <b>dan die eet van offervleis aan die afgode betref<\/b>, weet ons dat `n afgod niks in die w\u00eareld is nie, en dat daar geen ander Yahuwah is nie, behalwe Een. Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is \u2013 soos daar baie gode en baie here is \u2013 tog is daar vir ons maar een Yahuwah, die Vader uit wie alle dinge is, en ons tot Hom, en een Here Yahushua Christus, deur wie alles is, en ons deur Hom. Die kennis is egter nie in almal nie; maar sommige, nog altyd bewus van die afgod, eet dit as `n afgodsoffer, en hulle gewete, wat swak is, word besoedel. Maar voedsel bring ons nie nader by Yahuwah nie; want as ons eet, het ons geen oorvloed nie, en as ons nie eet nie, ly ons nie gebrek nie.\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 8:4-8) <\/i><\/p>\n<p>Onmiddelik kry ons die konteks wat Paulus wil bespreek. <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:03\">Hy <\/ins>d<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:03\">e<\/ins>b<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:03\">atteer nie oor of onrein dinge nou ietwat veiliger is as voedsel nie maar sal bepreek \u201caangaande die eet va<\/ins>n<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:03\"> dinge aan afgode geoffer<\/ins>.\u201d In sy bespreking, s\u00ea Paulus dat dit heeltemal reg is om voedsel te eet wat voorheen aan afgode geoffer was, omdat \u201cvir ons, is daar maar Een God, die Vader, van wie alle dinge is.\u201d Weereens is dit <b><i>rein dinge<\/i><\/b> waarvan ons hier praat. Geen mate van enige seremoni\u00eble rituele sal dit wat die een ware Yahuwah rein verklaar het, onrein maak nie. Nie net was dit verkeerdelik geglo dat `n rein dier word ritueel onrein wanneer aan afgode geoffer nie of om selfs in kontak te kom met `n onrein dier nie, maar hulle het ook geglo dat `n Jood word onrein deur in kontak te kom met `n Heiden! Yahuwah het Petrus se begrip hiervan in Handelinge hoofstuk 10 reggestel toe Hy Petrus die gesig laat sien het van rein en onrein diere wat te same in `n doek neergelaat was.<\/p>\n<p>Paulus gaan voort deur te s\u00ea dat nie almal het hierdie kennis oor die een ware God en Sy Seun nie, so wanneer hulle hierdie vleis eet, glo hulle verkeerdelik dat hulle onrein gemaak is omdat hulle gewete swak is weens hul geloof as hulle dit eet, eet hulle \u201cas iets aan afgode geoffer.\u201d<\/p>\n<p>Paulus dien ons dan van raad dat ons versigtig moet wees wanneer ons hierdie dinge in hul teenwoordigheid eet:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201cWant as iemand jou wat kennis het, aan tafel sien in `n afgodstempel, sal sy gewete, as hy `n swak man is, nie aangemoedig word om van die offervleis aan die afgode te eet nie?\u201d (1 Korinth\u00ed\u00ebrs 8: 9, 10)<\/i><\/p>\n<p>Paulus s\u00ea hier dat indien diegene met `n swak gewete sien dat jy vleis eet wat aan afgode geoffer is, sal hulle gewete vertroue kry dat dit goed is om voedsel te eet wat aan afgode geoffer is vir die verkeerde redes. Hulle mag dink dat jy oukei is om te glo in ander gode en dat jy geen probleem het met eet daarvan \u201cas iets aan afgode geoffer nie.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn moet die swakke broeder vir wie Christus gesterf het, verlore gaan deur jou kennis? Maar deur so teen die broeder te sondig en hul gewete wat swak is, seer te maak, sondig julle teen Christus. <b>Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid geen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie.\u201d<\/b> (1 Korinthi\u00ebrs 8:11-13) <\/i><\/p>\n<p>Paulus bedien ons van raad om nie in hul teenwoordigheid te eet nie weens hul swak gewete. Dit is waarom Paulus ges\u00ea het, \u201cMaar die voedsel bring ons nie nader by Yahuwah nie; want as ons eet, het ons geen oorvloed nie, en as ons nie eet nie, ly ons <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:47\">geen<\/ins> gebrek nie.<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T18:47\">\u201d in vers 8<\/ins><\/p>\n<p class=\"indenttext\">Eet alles wat in die slaghuis verkoop word sonder om navraag te doen, terwille van die gewete. Want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan. En as een van die ongelowiges julle nooi en julle is bereid om te gaan eet dan alles wat julle voorgesit word sonder om navraag te doen, terwille van die gewete. Maar as iemand vir julle s\u00ea: Dit is afgodsoffer \u2013 moet dit dan nie eet nie, ter wille van hom wat dit te kenne gegee het, en ter wille van die gewete \u2013 want die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan \u2013 ek bedoel die gewete, nie van jouself nie, maar van die ander; \u2026\u201d (1 Korinthi\u00ebrs 10:25-29)<\/p>\n<p>Want vir die onthalwe van die ongelowige se gewete, moenie vleis eet wat aan afgode geoffer was nie as hulle jou vertel dat dit aan afgode geoffer was selfs as jy weet dat dit heeltemal goed is om so te doen. Wanneer Paulus s\u00ea: \u201ceet wat ookal voorgesit word,\u201d praat hy nie van onrein vleis nie, maar vleis wat aan afgode geoffer is, want \u201cvir ons is daar net Een God, die Vader, van wie alle dinge is, en ons vir Hom; en een Here Yahushua Christus, deur wie alle dinge is, en deur wie ons leef.\u201d<\/p>\n<p>Met dit ges\u00ea, laat ons teruggaan na 1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cWant alles wat deur Yahuwah geskape is, is goed, en niks is verwerplik as dit met danksegging ontvang word nie; want dit word geheilig deur die woord van Yahuwah in die gebed.\u201d (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) <\/i><\/p>\n<p>Weereens praat Paulus nie oor \u201calle dinge\u201d nie aangaande vark, krap, oesters, ens., nie. Hy praat oor hoe alle rein dinge goed is omdat dit \u201cgeheilig is deur die woord.\u201d D\u00edt is hulle wat in Lev\u00edtikus 11 en Deuteron\u00f3mium 14 gevind is.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die enigste voedsel goed vir inname is die dinge in harmonie met Yahuwah se Wets ontwerp &#8230;<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar s\u00ea Paulus nie dat dit \u201cdeur gebed geheilig word nie\u201d? Nee, Paulus s\u00ea nie dat gebed oor `n onrein skepsel dit sal reinig nie. Deur te bid oor `n vlermuis, ham, spek, kreef, stinkmuishond, mossels, of `n hond sal nooit hierdie dinge goed vir kos maak nie; nie meer as wat jy bid oor `n sigaret vir goeie gesondheid nie. Dink u om te bid oor `n glas brandstof sal dit goed vir jou maak om te drink? Die enigste voedsel goed vir vertering is die dinge in harmonie met Yahuwah se Wets ontwerp, ongeag van hoe lank of opreg jou gebed mag wees:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cWie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is `n gruwel.\u201d <ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T19:24\">(Sp<\/ins>re<ins cite=\"mailto:Microsoft%20Word\" datetime=\"2025-06-22T19:24\">uke 28:9)<\/ins><\/i><\/p>\n<p>In die konteks van wat plaas sal vind in die einde van tyd, waarsku Jesaja:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u201c\u2018Die wat hulleself [tevergeefs probeer om hulle te] heilig en hulleself reinig vir die tuine, <\/i><i>[om aan afgode te offer], terwyl hulle die een na doen wat in die middel staan; wat varkvleis eet en verfoeisels en muise \u2013 almal saam sal hulle tot niet raak, spreek Yahuwah\u201d (Jesaja 66:17.)<\/i><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Kevin J Mullins.<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun vervang soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107592,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112213","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T23:19:09+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"8 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/\",\"name\":\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-11T02:35:40+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T23:19:09+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T23:19:09+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"8 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/","name":"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-11T02:35:40+00:00","dateModified":"2025-08-22T23:19:09+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-4-4-5-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/isnt-every-creature-good-to-eat-now-1-timothy-44-5\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Is \u201cAlles Geskape\u201d Nie Nou Goed Om te Eet Nie? (1 Tim\u00f3th\u00e9\u00fcs 4:4-5)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112213","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112213"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107592"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112213"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}