{"id":112207,"date":"2023-11-02T12:22:40","date_gmt":"2023-11-02T12:22:40","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-het-christus-alle-voedsel-rein-verklaar-misverstande-aangaande-markus-719\/"},"modified":"2025-08-22T23:14:46","modified_gmt":"2025-08-22T23:14:46","slug":"het-christus-alle-voedsel-rein-verklaar-misverstande-aangaande-markus-719","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk\/het-christus-alle-voedsel-rein-verklaar-misverstande-aangaande-markus-719\/","title":{"rendered":"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Deur te woon in `n eiland nasie, het ek groot geword, nes enige ander kind in ons land, om lief te wees vir ons seekos. Garnale, Krap en Seekat was die norm in ons dieet. `n Maaltyd sonder seekos ten minste een keer per week was ondenkbaar. Met ons land se Hollandse, Portugese &amp; Engelse invloede, het ons ook `n liefde gevind vir vark. Ek was `n liefhebber van Spek en het garnale en seekat gereeld gehad. Ek kon nie dink aan `n lewe sonder Seekos in my dieet nie. Soos ons groot word, was ons vertel dat Yahuwah nou meer liefhebbend is as in die Ou Testament. Hy was uitgebeeld as die \u201cGod van Liefde en Genade\u201d in plaas van die Ou Testamentiese weergawe, \u201cGod wie `n verterende vuur was.\u201d<\/p>\n<p>Dit het goed uitgewerk vir ons lewens, gemeenskap, en die dieet omdat meeste van wat ons ge\u00ebet het was wat Yahuwah Sy volk vertel het om nie te eet in die Ou Testament nie (bv., vark, en vis sonder skubbe en vinne, wat garnale, krap, seekat, mossels, kreef, ens., insluit.)<\/p>\n<p>Iets het tot my deurgedring toe ek vir die eerste keer as `n geheel na die Skifte gekyk het, waar geen verse kan teenstrydig wees of `n ander uitkanseleer nie. Beteken dit dat ons steeds kan eet en nie kan eet nie volgens wat Yahuwah in Levitikus 11 ges\u00ea het nie? Wat van Paulus se geskrifte? Dit lyk of hy s\u00ea dat ons enigiets kan eet, maar wys die Evangelies nie eens dat Messias Yahushua alle voedsel rein verklaar nie?<\/p>\n<p>Voordat ek Paulus aangespreek het, het ek behoefte om te sien of ons Heiland (wie ons behoort te volg) die Voedsel Wette deur Yahuwah gegee, verander het. Die enigste plek waar ek Hom gevind het iets s\u00ea na aan \u201cOns kan enigiets eet wat ons wil\u201d was in Markus 7.<\/p>\n<p>Markus 7:19 was van besonderse belang, daarom het ek deur `n paar Engelse Vertalings van die Bybel gelees. Die meeste van hierdie weergawes s\u00ea dat \u201cYahushua alle voedsel rein verklaar het.\u201d Interessant dat die KJV nie hierdie gedeeltes bevat het nie, terwyl al die ander weergawes dit in hakies het.<\/p>\n<ul>\n<li><b>New International Version<\/b> \u201cWant dit gaan nie in die hart nie maar in die maag, en dan uit die liggaam.\u201d (deur dit te s\u00ea, het Yahushua alle voedsel rein verklaar)<\/li>\n<li><b>English Standard Version<\/b> \u201comdat dit nie die hart nie maar die maag binnegaan, en uitgesit word?\u201d (Sodoende het hy alle voedsel rein verklaar.)<\/li>\n<li><b>New American Standard Bible<\/b> \u201cwant dit gaan nie in die hart nie, maar in sy maag, en word uitgeskei?\u201d (Sodoende het Hy alle voedsel rein verklaar.)<\/li>\n<li><b>King James Version<\/b> \u201comdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit en maak al die voedsel rein?\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p>Waarom het die KJV, een van die ouer vertalings in Engels gemaak in 1611, nie hierdie gedeelte bevat nie? En waarom het die res van die weergawes dit in hakies bevat? Ek het `n interressante stukkie inligting gevind toe ek delf in die kwessie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"214\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"288\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Oorspronklike Griekse Manuskripte bevat nie <em>\u201cDeur dit te s\u00ea, het Yahushua alles rein verklaar\u201d<\/em> in Markus 7:19 nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die Oorspronklike Manuskripte bevat nie \u201cDeur dit te s\u00ea, het Yahushua verklaar\u201d in Markus 7:19 nie.<\/p>\n<p>Sommige vertalers het dit later bygevoeg om die verse meer duidelik te maak. Dit was die rede waarom die KJV Bybel nie daardie gedeelte bevat het nie. Omdat dit verduidelik is, moet ek nou seker maak of die besluit deur die Vertalers om (deur dit te s\u00ea, Yahushua alle voedsel rein verklaar het)\u201d van waarde was. Of Yahushua duidelik ges\u00ea het dat die Voedsel Wette nie meer nodig was nie. Deur te kyk na die konteks van die 7de Hoofstuk van Markus wat lei na vers 19 was essensie\u00ebl in die maak van die besluit. Kom ons studeer Markus 7, vanaf vers 1, en studeer ons weg af deur die verse onder bespreking.<\/p>\n<p><b><i><u>Markus 7:1-21<\/u><\/i><\/b><i><u>&#8211; Is dit omtrent eet van enige voedsel of eet van voedsel sonder die tradisie van hande was?<\/u><\/i><\/p>\n<p>Deur <b><i>Markus 7:1-4<\/i><\/b> te lees, herken ek dat die verhaal begin met die Farise\u00ebrs wat sommige van Yahushua se dissipels beskuldig dat hulle met ongewasde hande brood eet. En dat Markus voortgaan om op te merk hoe die Farise\u00ebrs en die Jode nie eet sonder om hul hande te was volgens die <b><i>\u201cTradisie van die Oudstes\u201d<\/i><\/b> nie. Hulle eet nie voor hulle nie gewas het na hul koms van die markte nie en het baie tradisies soos was van bekers, potte, koper komme, en tafels.<\/p>\n<p>Sommige sal die Farise\u00ebrs assosieer met die Ou Testament en tot die slotsom kom dat hul wassery was uit die Ou Testament Wet van Yahuwah. Maar, loof Yahuwah, ek was bevoorreg om van die Farise\u00ebrs te leer en hoe hulle hul Wet en leringe addisioneel gehad het tot Yahuwah se Wet. Dit het die hele verskil gemaak, soos ek verstaan wat Markus bedoel het met \u201c<b><i>Tradisie van die Oudstes<\/i><\/b>\u201d in vers 3.<\/p>\n<p>In <b><i>vers 5<\/i><\/b>, vra die Farise\u00ebrs Yahushua waarom Sy dissipels nie wandel volgens die <b><i>\u201cTradisie van die Oudstes,\u201d<\/i><\/b> deur met ongewaste hande te eet nie.<\/p>\n<p><u>Yahushua spreek hulle in die volgende verse aan: deur nie te kleef aan die Tradisie van die Oudstes en te eet met ongewaste hande nie<\/u>.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Hy begin om Jesaja 29:13, aan te haal, wat hul geveinsdheid uitwys, deur te s\u00ea dat hulle Yahuwah dien met hul monde, maar hul harte is v\u00e9r van Hom en dat hulle Hom tevergeefs vereer met hul leringe wat die \u201c<strong>Gebooie van Mense is<\/strong>\u201d as \u201c<strong>Leerstelling.<\/strong>\u201d<strong><\/strong><\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In <b><i>verse 6&amp;7<\/i><\/b>, begin Hy om Jesaja 29:13, aan te haal, wat hul geveinsdheid uitwys, deur te s\u00ea dat hulle Yahuwah dien met hul monde, maar hul harte is v\u00e9r van Hom en dat hulle Hom tevergeefs vereer met hul leringe wat die <u>\u201cGebooie van Mense is\u201d<\/u> as <u>\u201cLeerstelling.\u201d<\/u><\/p>\n<p>In verse 8-13, bevestig en verduidelik Hy hul fout verder, deur te wys dat hulle Yahuwah se Gebooie opsy sit en vashou aan die Tradisies van Mense, wat was van bekers en potte en ander dinge insluit. Hy s\u00ea dat hulle Yahuwah se Gebooie verwerp sodat hulle hul Tradisies kan onderhou en dat hulle <b>Yahuwah se Woord<\/b> uitkanseleer met <b>Hul Tradisies. <\/b>Neem notisie hoe Yahushua wys na die verskille tussen <b><u>Yahuwah se Gebooie<\/u><\/b> en <b><u>Tradisie van Mense<\/u><\/b>.<\/p>\n<p>Wat is die konteks sover? Is dit voedsel? Of is dit hulle mens-gemaakte tradisies? Handel die hele gesprek nie maar oor die eet van voedsel met ongewaste hande nie, wat die tradisie in fokus was? Laat ons verder lees.<\/p>\n<p>In vers 14 en 15, s\u00ea Hy dat niks wat in `n persoon inkom van buite kan hom onrein maak nie. Dit is wat uit `n persoon kom wat hom onrein maak. Wat s\u00ea Yahushua as en wanneer ons dit <b>in konteks<\/b> neem. S\u00ea Hy dat ons nou kan eet wat ons ookal wil?<\/p>\n<p>Wat Yahushua ges\u00ea het was nie `n stelling nie maar `n Gelykenis. In vers 17, vra die dissipels wat Hy bedoel het met die Gelykenis.<\/p>\n<p><b>Nou, kom Hy by die verse onder bespreking<\/b>. Yahushua antwoord die dissipels in vers 18-23, deur te s\u00ea dat wat ookal in die mens ingaan hom nie onrein kan maak nie, maar net dit wat van hom uitgaan, maar net deur sonde wat uitgaan van die binnekant van die mens. Hy s\u00ea dat die mens besoedel is deur die sonde inwendig.<\/p>\n<p>Maar s\u00ea Hy in dieselfde asem, dat Yahuwah se Voedsel Wette van geen waarde is omdat wat ookal ons eet uitgewerp is deur die maag? S\u00ea dieselfde Yahushua wat die Farise\u00ebrs geveinstes genoem het omdat hulle Yahuwah se Wet nietig verklaar het, dat Yahuwah se Voedsel Wette nou nietig verklaar is? Voordat ons oor dit besluit, verkies ek om jou aandag te vestig op Matth\u00e9\u00fcs 15. In hierdie hoofstuk, doen Matth\u00e9\u00fcs dieselfde verslag oor die verhaal van Markus 7. (Ek sal nie in bespreking van die hele hoofstuk gaan van die begin nie, deur dit vir jouself te lees sal wys dat dit identies is).<\/p>\n<p><b>Laat ons lees vanaf Matth\u00e9\u00fcs 15:15<\/b>. Net soos in Markus, het die dissipels, Petrus (soos Matth\u00e9\u00fcs skryf), Yahushua gevra om die gelykenis aan hulle te verduidelik. Yahushua s\u00ea dieselfde goed: \u201cMaar die dinge wat uit die mond uitgaan, kom uit die hart, en dit is d\u00ede wat die mens onrein maak.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahushua se hele argument was dat \u201c`n persoon nie onrein word deur met ongewaste hande te eet nie, maar deur die sonde wat uit dieselfde persoon kom.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>Matth\u00e9\u00fcs 15: 20 is die Sleutel<\/b>. Yahushua verduidelik toe vir hulle wat Hy die hele tyd bedoel het. Hy antwoord en s\u00ea, \u201cDit is hierdie dinge wat die mens onrein maak. <b><u>Maar om met ongewaste hande te eet, maak die mens nie onrein nie<\/u><\/b>.\u201d Verduidelik hierdie enkele vers alles? Wie ookal Markus 17:18,19 gebruik om te s\u00ea dat Yahushua ons die vryheid gee om te eet wat ons ookal wil, sal `n harde tyd h\u00ea om Matt 15:20 te verduidelik. Yahushua se hele argument was dat \u201c`n persoon nie onrein word deur met ongewaste hande te eet nie, maar deur die sonde wat uit dieselfde persoon kom.<\/p>\n<p>Die feit dat die hele gesprek wentel rondom \u201ceet met ongewaste hande.\u201d Markus 7 en Matth\u00e9\u00fcs 15 praat van dieselfde geval, en Matth\u00e9\u00fcs gee verslag van Yahushua se woorde aangaande die saak van \u201cEet met ongewaste hande.\u201d Daar is geen sprake van Yahuwah se voedsel Wette in hierdie hoofstukke nie, en geen vertaler kan frases invoeg soos \u201c(Deur so te s\u00ea, het Yahushua verklaar dat alle voedsel rein is)\u201d met of sonder `n behoorlike begrip van die konteks, nie.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel. Bron: https:\/\/biblethingsinbibleways.wordpress.com\/2013\/05\/12\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons in die Skrifte aangehaal al die name van die Vader en Seun herstel soos dit oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde Skrywers van die Bybel. -WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107582,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112207","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-veranderinge-in-die-leer-van-die-kerk","wlc-content-directory-torah-the-10-commandments"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T23:14:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans-1024x651.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"651\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/\",\"name\":\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:40+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T23:14:46+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah, maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T23:14:46+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":651,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans-1024x651.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/","name":"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19 - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:40+00:00","dateModified":"2025-08-22T23:14:46+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/did-christ-declare-all-foods-clean-mark-7-19-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/winds-of-doctrine\/did-christ-declare-all-foods-clean-misunderstandings-regarding-mark-719\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Het Christus alle voedsel rein verklaar? Misverstande aangaande Markus 7:19"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112207","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112207"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107582"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112207"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}