{"id":112167,"date":"2023-11-02T12:22:20","date_gmt":"2023-11-02T12:22:20","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-is-daar-tekens-van-die-wederkoms-van-christus\/"},"modified":"2025-08-22T22:43:54","modified_gmt":"2025-08-22T22:43:54","slug":"is-daar-tekens-van-die-wederkoms-van-christus","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/is-daar-tekens-van-die-wederkoms-van-christus\/","title":{"rendered":"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus?"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18, in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus?\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p><b>Sommige mense maak voorspellings van Yahushua se wederkoms `n voltydse stokperdjie. Bevat Matthe\u00fcs 24 die tekens nodig om Christus se wederkoms te voorspel?<\/b><\/p>\n<p>Kerk geskiedenis is deurtrek met voorbeelde van sensasionele \u201cprofete\u201d wie publieke aandag getrek het deur aanspraak daarop te maak dat hulle weet wanneer die tyd van die Here se wederkoms is.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Kerk geskiedenis is deurtrek met voorbeelde van sensasionele \u201cprofete\u201d wie die publieke aandag getrek het deur aan te voer dat hulle die tyd van die Here se wederkoms ken.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>William Milller, stigter van die Advent beweging, het aangekondig dat Christus in 1843 sou kom; toe daardie voorspelling nie gebeur nie, was `n hersiening gedoen en 1844 was vasgestel as `n datum. Daardie \u201cprofesie\u201d het ook bewys dat dit ietwat die kol gemis het.<\/p>\n<p>Joseph Smith, van die Mormoonse faam. Het gedink dat Christus nie later as 1891 sou kom nie, maar hy het ook die merk gemis.<\/p>\n<p>C.T. Russel, die stigter van die Wagtoring organisasie, het verklaar dat die Wederkoms in 1914 sou plaasvind.<\/p>\n<p>Een van die mees onlangse voorspellers is Hal Lindsay, skrywer van die gewilde boek <i>The Late Great Planet Earth<\/i>, wie van die argument uitgegaan het dat die \u201ctekens\u201d van Matth\u00e9\u00fcs 24 aandui dat Yahushua teen 1988 na die aarde sal terugkeer.<\/p>\n<p>Lindsay het by die slotsom uitgekom deur voor te stel dat die \u201cgenerasie\u201d wat die weder-geboorte van Israel sal aanskou ook Christus se wederkoms sal sien. Sedert `n generasie veronderstel om veertig jaar te wees, het Lindsay aangevoer dat Christus terug sal keer om die \u201cwegraping\u201d in effek te laat gaan teen 1988 (`n siening sonder bybelse ondersteuning). Verder het hy tot die slotsom gekom dat die wegraping gevolg sal word deur `n sewe-jaar \u201cverdrukkings\u201d periode. Yahushua sal sigbaar verskyn teen 1995 om die \u201cSlag van Armageddon\u201d te wen en sodoende sy aardse millenniese heerskappy te begin.<\/p>\n<p>Soos ons hierbo vermeld het, was die veronderstelde bewyse van die Here se wederkoms teen 1995 of so, te vinde in Matth\u00e9\u00fcs, hoofstuk vier-en-twintig.<\/p>\n<p>Met die Here se vertrek uit Jerusalem (Matt 24:1, 2), het sy dissipels sy aandag gevestig op die tempel geboue. Toe het die Here gevra: \u201cSien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek s\u00ea vir julle, daar sal hier nie een klip op die ander gelaat word nie, wat nie afgebreek sal word nie.\u201d Die Heiland het van daardie ongelooflike vernietiging van Jerusalem gepraat, wat so veertig jaar later gesien sou word.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die Bergpredikasie is verdeel in twee hoof seksies: eerstens het Yahushua gepraat van die afwagtende vernietiging van Jerusalem en die \u201ctekens\u201d wat daardie gebeurtenis sal aankondig; tweedens, het Hy gepraat van sy finale terugkeer en die te kort aan tekens wat daardie aangeleentheid sal karakter gee.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Terwyl hulle op die Olyfberg gesit het, het die dissipels die Here gevra wanneer hierdie dinge sal wees en wat sal die teken van die koms en die einde van die w\u00eareld wees. Hulle veronderstel dat die tempel se vernietiging en einde van die w\u00eareld gelyktydig sal wees. Christus, was in die diskoerse wat daarop sou volg, daarop uit om hul misverstand reg te stel.<\/p>\n<p>Die Bergpredikasie is verdeel in twee hoof seksies: eerstens, Yahushua het gepraat van die afwagtende vernietiging van Jerusalem en die \u201ctekens\u201d wat daardie gebeurtenis sal afkondig (4-34); tweedens, het Hy gepraat van sy finale terugkeer en die tekort aan tekens wat daardie aangeleentheid sal karakter gee (35ff).<\/p>\n<p>Dit is ongetwyfeld `n hartseer verhaal dat histeriese spekuleerders oor Bybelse profesie hierdie \u201ctekens\u201d sou neem wat alleenlik te doen het met die vernietiging van Jerusalem en poog om dit `n moderne toepassing te gee in konteks van `n kern Armageddon!<\/p>\n<h3><b>Die Tekens<\/b><\/h3>\n<p>Die tekens waarvan die Here praat is te vinde in Matth\u00e9\u00fcs 24:4-14. Ons sal nie die tyd vat om dit in hierdie artikel te bespreek nie. Tog, is dit genoegsaam om te s\u00ea dat elke enkele een was vervul binne die bestek van die veertig jaar tydstip tussen die tyd van die Here se diskoerse en die vernietiging van Jerusalem in 70 AD. Laat ons drie goeie bronne van materiaal voorstel in verband hiermee:<\/p>\n<ul>\n<li>J. Marcellus Kik, <i>Matthew XXIV<\/i>, Presbyterian &amp; Reformed, 1948.<\/li>\n<li>Roy Deaver, \u201cMatthew 24\u201d in <i>Premillennialism \u2014 True Or False1<\/i>, Wendell Winkler, Ed., 1978, pp. 105ff.<\/li>\n<li>Cecil May, \u201cMatthew 24,\u201d <i>The Biblical Doctrine of Last Things<\/i>, David Lipe, Ed., 1984, pp. 115ff.<\/li>\n<\/ul>\n<p>D\u00edt is uitstekende studie materiaal vir hierdie tema.<\/p>\n<p>In die oorblywende gedeelte van hierdie artikel wil ek uitsluitlik wys dat die \u201ctekens\u201d van Matth\u00e9\u00fcs 24:4-14 nie hul vervulling vind in die finale terugkoms van Christus nie.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Die uitdrukking \u201cal hierdie dinge\u201d verwys na die tekens wat die Here gegee het. En \u201cal die dinge\u201d \u2013 die tekens \u2013 moes in vervulling gaan voor \u201chierdie generasie\u201d verbygaan.\u201d<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Want sterk argumente wys dat die tekens van Matth\u00e9\u00fcs 24:4ff verwys na die vernietiging van Jerusalem in 70 A.D.<\/p>\n<h3><b>\u201cHierdie geslag sal nie verbygaan totdat\u2026\u201d<\/b><\/h3>\n<p>Eerstens in daardie belangrike vers wat die \u201ckontinentale verdeling\u201d van die vers maak, het Yahushua duidelik ges\u00ea: \u201cVoorwaar Ek s\u00ea vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.\u201d (34). Die uitdrukking \u201cal hierdie dinge\u201d verwys na die tekens wat die Here gegee het. En \u201cal hierdie dinge\u201d \u2013 die tekens <s> \u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad\u00ad \u00ad<\/s> sou bereik word voor \u201chierdie generasie\u201d verbygegaan het.<\/p>\n<p>Die vraag is, wat is die betekenis van \u201chierdie generasie\u201d? Dispensasionaliste is lief om te s\u00ea dat \u201cgenerasie\u201d na \u201cras\u201d verwys; dus is dit net `n sinspeling tot die Joodse ras; en so, het die Here aangedui dat hierdie tekens vervul sal word terwyl die Joodse ras behoue gebly het (cf. <i>The Scofield Reference Bible<\/i>).<\/p>\n<p>Maar so `n siening van \u201cgenerasie\u201d is teenstrydig met die gebruik van daardie woord in die Nuwe Testament. In die <i>Greek Lexicon<\/i>, s\u00ea Arndt &amp; Gingrich dat genea [\u201cgenerasie\u201d] verwys basies na \u201cdie somtotaal van diegene wie in dieselfde tydstip gebore is, uitgebrei insluitende diegene wie lewe in `n sekere tydperk generasie, tydgenote\u201d (bl. 153). `n Ondersoek van verskeie gedeeltes in Matth\u00e9\u00fcs se evangelie sal dit vining bevestig. (cf 11:16; 12:39,41,42,45; 16:4; 17:17; 23:36).<\/p>\n<h3><b>Belangrike antieke besonderhede<\/b><\/h3>\n<p>Alhoewel Lindsey en andere aanvoer dat Matth\u00e9\u00fcs 24 se beskrywing `n 20 ste eeuse internasionale kernoorlog voorstel, openbaar kontekstuele bepeinsing duidelik dat die Here verwys na `n antieke en lokale situasie.<\/p>\n<p>Oordink die volgende faktore:<\/p>\n<ol>\n<li>Christus spesifiseer dat die komende vernietiging die antieke tempel area insluit [\u201cdie heilige plek\u201d\u201424:15] en die stad Jerusalem (cf. Luk. 21:20).<\/li>\n<li>Die dissipels van Judea was gewaarsku om te vlug \u201cna die berge vlug\u201d (16) \u2013 instruksies wat feitlik nie van waarde is in `n tyd van `n atomiese aanval nie! Maar volgens die getuienis van die historikus Eusebius, het Christene gevlug na Pella oos van die Jordaan Rivier v\u00f3\u00f3r Jerusalem se inval en was hulle die lot van die Jode gespaar.<\/li>\n<li>Die Here het hulle gewaarsku: \u201cWie op die dak is, moet nie afkom om iets uit sy huis te neem nie\u201d (17). Sulke instruksies sou weereens skaars sin maak as die Heiland gespreek het van `n moderne kern aanslag. Maar dit maak perfekte sin omdat die huise van Jerusalem van ouds platdak huise was en knap uitmekaar gespassi\u00eber was. Daarvolgens het Christene voortgegaan deur \u201cdie weg van die dakke\u201d na die kante van die stad en ontsnap (cf. Edersheim, <i>Sketches of Jewish Social Life, p. 93<\/i>).<\/li>\n<li>Die berisping, \u201cEn bid dat julle vlug nie in die winter moet wees nie\u201d (20) verwag primitiewe toestande waarby reise moeilik sal wees.<\/li>\n<li>\u201cEn bid dat julle vlug nie\u2026of op die sabbat mag plaasvind nie.\u201d neem in ag dat die poorte op die sabbat gesluit was (cf. Neh. 13:19) natuurlik, `n feit, wat nie kon vasstaan n\u00e1 die vernietiging van die stad nie.<\/li>\n<\/ol>\n<h3><b>Yahushua se onderwysing aangaande die Wederkoms<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>In verskeie lewende historiese illustrasies, s\u00ea die Here dat geen tydaanduiders gegee sal word om Sy Wederkoms vooruit te gaan nie; instede daarvan sal Oordeelsdag die mens onverhoeds betrap..<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Die illustrasies voorgestel deur Yahushua om voorbereidheid vir sy Wederkoms te verseker sluit die moontlikheid van tekens wat gegee is om die tyd van daardie gebeurtenis, vooraf uit.<\/p>\n<p>In verskeie lewende historiese illustrasies, verklaar die Here dat geen tydaanduidende illustrasies gegee sal word om sy Terugkoms aan te kondig nie: in plaas daarvan, sal Oordeelsdag die mens onverhoeds betrap.<\/p>\n<p>Neem notisie van die volgende:<\/p>\n<ol>\n<li>Nes die mense in die dag van Noag in hul gewone dinge voortgegaan het \u201ctot op die dag\u201d dat die sondvloed gekom het, \u201cso sal ook die koms van die Seun van die mens wees\u201d (38,39).<\/li>\n<li>Die mense van antieke Sodom was onbewus van die afwagtende ramp totdat \u201cdie dag dat Lot van Sodom uitgaan,\u201d op dieselfde wyse, \u201cnetso sal dit wees in die dag wanneer die Seun van die mens geopenbaar word. (Lk. 17:28-30).<\/li>\n<li>Christus het verklaar dat Hy onverwags sou kom, selfs soos `n dief te werk gaan. \u201cAs die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op `n uur dat julle dit nie verwag nie.\u201d (43,44; cf. 1 Thess. 5:2; 2 Pet. 3:10).<\/li>\n<li>Die gelykenis van die Tien Maagde van Matth\u00e9\u00fcs 25 leer inderdaad die lesse van voortdurende voorbereiding, want die bruidegom sal kom op `n baie onverwagse tyd [die middernagtelike uur &#8212; `n tyd van groot verrassing vir `n troue!]<\/li>\n<\/ol>\n<p>Niks in Matth\u00e9\u00fcs 24 ondersteun die teorie dat Christus sekere tekens gegee het wat die einde van die w\u00eareld sal aankondig nie.<\/p>\n<h3><strong>Yahushua se eie woordes<\/strong><\/h3>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>\u201cMaar van di\u00e9 dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook die engele van die hemel nie, maar net my Vader alleen.\u201d (Matt.24:36)<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Een van die beslissendste feite wat demonstreer dat die Here geen tekens gegee het waardeur die einde van tyd bereken kan word nie is die bevestiging van vers 36. \u201cMaar van di\u00e9 dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net my Vader alleen.\u201d<\/p>\n<p>Die argument is rampspoedig alhoewel Yahushua die tekens van Matth\u00e9\u00fcs 24:4-14 gee, weet nie eens hy wanneer sy Wederkoms sal plaasvind nie. Dit moet daarom voor die handliggend vir enigeen wees (behalwe vir diegene heeltemal mislei) dat die tekens van Matth\u00e9\u00fas 24 in geen of ander wyse toegepas word om die tyd van die Here se Wederkoms uit te reken nie!<\/p>\n<p>Lyk dit nie snaaks dat moderne \u201cprofete\u201d Matth\u00e9\u00fcs 24 kan lees en die tyd voorspel van die einde van die w\u00eareld; nogtans was hy wie hierdie boodskap uitgespreek het, nie eens by magte om dit te ontsyfer nie?!<\/p>\n<p>Daar is geen tekens aangaande die tyd van die einde van hierdie tyd nie. Laat ons dus strewe om altyd voorbereid te wees vir die Here se Wederkoms, of die dood, wat ook al eerste kom.<\/p>\n<hr>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklie artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en die Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107511,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112167","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-olivet-discourse"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T22:43:54+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/\",\"name\":\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:20+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T22:43:54+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus?\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie -WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T22:43:54+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/","name":"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus? - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:20+00:00","dateModified":"2025-08-22T22:43:54+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/are-there-signs-of-the-second-coming-of-christ\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Is Daar \u201cTekens\u201d van die Wederkoms van Christus?"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112167","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112167"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107511"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112167"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}