{"id":112131,"date":"2023-11-02T12:22:15","date_gmt":"2023-11-02T12:22:15","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-twee-getuies-in-die-skrifte-openbaring-11-verduidelik\/"},"modified":"2025-08-22T22:16:19","modified_gmt":"2025-08-22T22:16:19","slug":"twee-getuies-in-die-skrifte-openbaring-11-verduidelik","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/twee-getuies-in-die-skrifte-openbaring-11-verduidelik\/","title":{"rendered":"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik)"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasies uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"twee-getuies-in-die-skrifte-openbaring-11-verduidelik\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p>Wie op aarde is hierdie Twee Getuies van Openbaring 11, en hoe is ons veronderstel om hierdie gedeeltes van die Skrifte te interpreteer? Indien u met vrae kom, dan het ek die antwoorde. Laat ons begin met `n teksvers. Openbaring 11:3-6 s\u00ea die volgende:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cEn Ek sal aan my twee getuies gee dat hulle, met sakke bekleed, duisend twee honderd en sestig dae lank sal profeteer.\u201d<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><sup>4<\/sup> Hulle is die twee olyfbome en die twee kandelare wat voor die God van die aarde staan. <sup>5<\/sup> En as iemand hulle wil beskadig, gaan daar vuur uit hulle mond en verslind hulle vyande, en as iemand hulle wil beskadig, moet hy op dieselfde manier gedood word. <sup>6<\/sup> Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daarin die dae van hulle profesie geen re\u00ebn val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"285\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"288\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Nes in die geval van alles in Johannes se Openbaring, is daar niks nuuts hier nie, net ou dinge \u2013 dit is, Ou Testamentiese dinge \u2013 in nuwe gewaad, en die Twee Getuies in niks anders nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Nes in die geval van Johannes se Openbaring, is daar niks nuut hier nie, net ou dinge \u2013 dit is, Ou Testamentiese dinge \u2013 in nuwe bekleedsel, en die Twee Getuies is niks anders nie. Die volgende sewe stellings sal ons help om hierdie figure te identifiseer. Hulle sal ons ook lei na sekere verrassende insigte binne-in die gedagte w\u00eareld van die Bybel.<\/p>\n<p><b>1. Die Twee Getuies is Moses en Elia<\/b><\/p>\n<p>Kyk na die teks. Elia het vuur uit die hemel aangevra (1 Konings 18). Dit was Elia wat die die hemel gesluit het, sodat dit nie re\u00ebn nie. Dit was Moses wie die Nyl geslaan het en die water in bloed verander het. Dit was Moses wie die land van Egipte met plae getref het. Indien die Skrifte van enige waarde was om hierdie figure te identifiseer, wys die Skrifte na hulle as Moses en Elia.<\/p>\n<p><b>2. Dieselfde Twee Getuies duik op in die Verheerliking op die Berg.<\/b><\/p>\n<p>As jy dink, \u201cMaar Moses en Elia het alreeds gesterf \u2013 hulle sal nie weer verskyn nie,\u201d dan moet jy die verhaal van die Verheerliking in Matth\u00e9\u00fcs 17 hersien. Daar duik Moses en Elia weer op vir `n pow-wow met Yahushua, waarna `n wolk en `n stem uit die hemel is. Neem notisie dat in die hemelvaart van die twee getuies in Openbaring 11:12, is daar ook `n wolk en `n stem uit die hemel. Dit lyk of Johannes die verheerlikings verhaal in gedagte gehad het wanneer hy praat oor die twee getuies. Miskien omdat hy daar was.<\/p>\n<p><b>3. Die Twee Getuies staan vir die Wet en die Profete<\/b><\/p>\n<p>Wie is die twee mense? En waarom verskyn hulle om met Yahushua te praat? Dit is eenvoudig \u2013Moses en Elia verteenwoordig die Wet en die Profete. In 1<sup>ste <\/sup>Eeuse-Joodse-Gesprekke is \u201cDie Wet en die Profete\u201d kortweg vir die Bybel. Nie gedeeltes van die Bybel nie, maar die hele Bybel nes hulle dit gehad het (cf. Matth\u00e9\u00fcs 7:12, 22:40, Lukas 16:16, en andere). Moses was beskou as verantwoordelik vir die vyf boeke van die Torah (die Wet), en Elia het `n tipologiese profetiese figuur geword (sien Johannes die Doper se nabootsing van Elia as `n verdere verwysings punt). Tesame, is hulle `n opsomming van Yahuwah se ganske getuienisse. Dit, dan, is waarom hulle op die berg van Verheerliking is: <i>hulle gee outoriteit aan Yahushua<\/i>. Verder, verdwyn hulle, en Yahushua bly alleen agter <i>omdat Yahushua die vervulling en opsomming is van alles wat is binne die Wet en die Profete<\/i>.<\/p>\n<p><b>4. Die Twee Getuies is \u2018olyfbome\u2019 omdat hulle olie vir die Kerk se lampe voorsien. <\/b><\/p>\n<p>Dit mag so obskuur klink soos kan kom, maar in Sagaria 4, sien die profeet `n visioen van twee olyf bome en twee lampe. olyf bome voorsien voortdurende en ewigdurende olie aan die lampe om hulle skynend te hou. Johannes het Sagaria se uitbeelding geneem en dit hier van toepassing gemaak. Dus, as die Twee Getuies die olyf bome is en die sewe kerke die lampe, is Johannes se stelling dan baie voor-die-handliggend: dit is die Wet en die Profete wat die brandstof voorsien waarmee die kerk se lig skyn. As jy nie in die Skrifte is nie, met ander woorde, is jou lig besig om uit te doof.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Moses en Elia verdwyn uit die verheerliking terwyl Yahushua agterbly. Hy word, en bly, die opsomming van Yahuwah se ganske wil in die geskiedenis.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>5. Die Twee Getuies is opgesom in Yahushua<\/b><\/p>\n<p>Ons het reeds gesien dat Moses en Elia verdwyn van die verheerliking terwyl Yahushua bly. Hy word, en bly, die opsomming van Yahuwah se hele wil in die geskiedenis. (Sien ook die Lam wie waardig is om die boekrol van geskiedenis in Openbaring 5 te open).<\/p>\n<p>Maar daar is wel nog `n bewys. Wanneer die getuies doodgemaak word, noem Johannes iets bietjie buitengewoon in vers 8, <i>\u201cEn hulle lyke sal l\u00ea op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.\u201d<\/i> Nou, duidelik, met die dood, opstanding<i>,<\/i> en hemelvaart van hierdie Getuies, het ons Yahushua ingedagte hier. Maar Johannes maak dit `n bietjie meer eksplisiet wanneer hy uitwys dat hulle doodgemaak is in Sodom\/Egipte\/Jerusalem.<\/p>\n<p>Om dit meer eksplisiet te maak, is dit die moeite werd om te s\u00ea dat <i>alles wat Yahuwah in die geskiedenis gedoen het opgesom is in Yahushua<\/i>. Hy is die middelpunt, of die oplossing, van die verborgenheid van die geskiedenis. Daarom voel Johannes vry om beide die stories tesame te vertel \u2013 die storie van Yahuwah se Twee Getuies as Yahushua en die storie van Yahushua as Yahuwah se Twee Getuies.<\/p>\n<p><b>6a. Die Twee Getuies vervul `n Deuteron\u00f3miese funksie\u2014bv., hulle staan in geregtigheid. <\/b><\/p>\n<p>Hier is waar dinge begin interressant begin word. Ons lees in Deuteron\u00f3mium 17:6, <i>Op die verklaring van twee getuies of drie getuies moet die veroordeelde gedood word; hy mag nie gedood word op die verklaring van een getuie nie.\u201d <\/i>Net so, in Deuteron\u00f3mium 19:15<i>,<\/i> \u201c<i>Een getuie mag nie teen iemand optree insake enige misdaad of enige sonde, by enige misstap wat hy begaan nie. Op die verklaring van twee getuies of op die verklaring van drie getuies sal `n saak van krag wees.\u201d<\/i> Met ander woorde vervul die Twee Getuies, die Deuteron\u00f3miese vereistes voor die voltrekking van `n doodsvonnis teen die aarde. Hierdie twee\u2014Moses en Elia, die Wet en die Profete, die Skrifte\u2014is die getuies wat die doodsvonnis voltrek teen die w\u00eareld.<\/p>\n<p><b>6b. Vergelyk met Matth\u00e9\u00fcs 18.<\/b><\/p>\n<p>Hier is dit relevant om te stop en na te dink oor een van die plekke waar Yahushua hierdie Deuteron\u00f3mium gedeelte aanhaal: Matth\u00e9\u00fcs 18. In konteks met kerk dissipline s\u00ea Yahushua, \u201c<i>Weer s\u00ea Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal vir hulle ten deel val van my Vader wat in die hemele is. <sup>20<\/sup> Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.\u201d \u201cTwee of drie\u201d <\/i>is die getal getuies vereis om `n uitslag te fel\u2014daarom is dit nie`n gedeelte om `n kworum te stig vir `n kerk nie, maar om behoorlike ekskommunikasie uit te voer. (Neem notisie dat Paulus dieselfde taal gebruik in die uitsetting van die immorele broeder.)<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Wanneer Yahushua sy dissipels twee \u2013 twee uitstuur (sien Markus 6:7-13), beveel Hy hulle om twee dinge te doen \u2013 een is om te getuig vir die Koninkryk van Yahuwah en die ander is om vloeke uit te spreek teen diegene wie die getuienisse verwerp.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><b>6c. Vergelyk met Yahushua se sending van sy dissipels twee &#8211; twee.<\/b><\/p>\n<p>Maar nog een vergelyking is ook maar net redelik merkwaardig. Wanneer Yahushua sy dissipels twee-twee uitstuur (sien Markus 6:7-13), beveel hy hulle om twee funksies te doen\u2014een is om te getuig van die Koninkryk, en die ander om `n vloek uit te spreek oor diegene wie die getuienis verwerp. Matth\u00e9\u00fcs s\u00ea selfs (10:15) dat dit better sal wees vir Sodom en Gommorrah as vir daardie stede in die dag van Oordeel. Implikasie? <i>Die uitstuur van pare het `n veroordelende funksie meer as enigiets anders. <\/i>Pare van dissipels het gedien as twee getuies vereis om `n plek te veroordeel wat die evangelie verwerp het.<\/p>\n<p><b>7. Die verhaal van die twee getuies is die verhaal van Yahuwah se werk regdeur die geskiedenis. <\/b><\/p>\n<p>Die finale punt word breedvoeriger getrek uit die gedeelte van Openbaring. In hoofstuk 10, word Johannes beveel om die boekrol te eet wat lekker in die mond proe maar bitter in sy maag is. Hierdie bittersoet boekrol is die woord van Yahuwah se waarhede regdeur die geskiedenis \u2013 soet in die mond omdat Yahuwah se oordele waar word, bitter in die maag oor die pyn en lyding wat hierdie oordele vir die w\u00eareld beteken.<\/p>\n<p>Daardie boekrol, oopgemaak, is die verhaal van Yahuwah se Twee Getuies in die geskiedenis. Van die begin van tyd het hulle getuig oor Yahuwah se karakter en optrede (sien Romeine 1). Die mense van die aarde het Yahuwah se we\u00eb verwerp (sien Psalm 2). Die aardbewoners het in rebellie, Yahuwah se volk vermoor\u2014veral Yahuwah se spesiale profeet, Yahushua. Maar Yahuwah se getuies, en Yahuwah se profeet, kan nie vernietig word nie, en Yahuwah se asem (sien Es\u00e9giel 37) te laat herlewe. Die resultaat (sien Es\u00e9gi\u00e9l 38) is die finale oordeel van die aarde en van Yahuwah se vyande.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> Yahuwah se Wet en Profete is Twee Getuies wie oordele fel oor die w\u00eareld. Die W\u00eareld het Yahuwah verwerp en verwerp Yahuwah nog steeds, maar Yahuwah se we\u00eb sal nog steeds se\u00ebvier. <\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Hoe dan, som ons dit alles op? <strong>Yahuwah se Wet en Profete is Twee Getuies wie oordele fel oor die w\u00eareld. Die w\u00eareld het Yahuwah verwerp en verwerp steeds Yahuwah, maar Yahuwah se we\u00eb sal steeds se\u00ebvier.<\/strong><\/p>\n<p>Wat beteken dit vir die Kerk? Wel, dit beteken baie goed. Dit beteken dat ons lig vir die w\u00eareld is wanneer ons die olie brand vir die Wet en die Profete \u2013 dit is wanneer ons `n Skriftuurlike volk is. Dit beteken dat ons begrip het vir die inhoud van ons getuies \u2013 en die outoriteit daarvan \u2013 is ontleen uit die Skrifte en nie uit onsself nie. Ons weet dat wanneer ons getrou sal getuig, sal ons vyande van die w\u00eareld maak (bv., daardie suksesvolle getuienis is aanspreeklik daarvoor om gedood te word). Ons weet dat, volgens die patroon van die Wet, die Profete, en onse Here, om die woorde van die evangelie te uiter, is om iets aan te kondig wat beide `n se\u00ebn en `n vloek is, (\u200b`n se\u00ebn vir die gelowiges en `n vervloeking vir die ongelowiges). Ons weet dat of ons nou gedood word, sal Yahuwah ons uit die dood opwek saammet Christus, en so het ons niks te vrees nie. En ons weet dat wat ookal gebeur, Yahuwah aan die einde sal wen. Die woord wat ons verkondig word waar.<\/p>\n<p>En hier, neem die wending van Johannes se visioen `n ander laaste draai \u2013 nie net is die Getuies die Wet en die Profete, Moses en Elia, en die Here Yahushua Christus nie, maar hulle is ook jy en ek wanneer ons getrou getuig aan beide die gelowige en <i>teen<\/i> die ongelowige w\u00eareld. Openbaring 11 is nie so net sowel `n beskrywing van die toekoms as wat dit `n werksbeskrywing van die teenwoordige is dit is iets waarop ons die beste sal doen as ons ernstig daaroor nadink.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"groep-tieners\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/group-of-teens.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Jeremy Rios<\/p>\n<p>Ons het al die paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die naam van die Vader en Seun in die Skrifte herstel, soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107448,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112131","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T22:16:19+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/\",\"name\":\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:15+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T22:16:19+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik)\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T22:16:19+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/","name":"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik) - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:15+00:00","dateModified":"2025-08-22T22:16:19+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/two-witnesses-in-the-scriptures-revelation-11-explained\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Twee Getuies In Die Skrifte (Openbaring 11 Verduidelik)"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112131","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112131"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107448"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112131"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}