{"id":112126,"date":"2023-11-02T12:22:10","date_gmt":"2023-11-02T12:22:10","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-jerusalem-se-baie-name-in-openbaring\/"},"modified":"2025-08-22T22:12:08","modified_gmt":"2025-08-22T22:12:08","slug":"jerusalem-se-baie-name-in-openbaring","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/jerusalem-se-baie-name-in-openbaring\/","title":{"rendered":"Jerusalem se baie name in Openbaring"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lesers nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit, omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe self, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Jerusalem se baie name in Openbaring image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png\" style=\"width: 700px; height: 445px;\"><\/p>\n<p>Ek glo deur studie en gebed dat die inhoud van die Boek van Openbaring was eerstens gegee as `n visioen deur Yahushua (1:1) aan die Apostel Johannes (1:1) vir die onmiddelike voordeel (se\u00ebninge 1:3) van die sewe historiese eerste-eeuse kerke (1:11) in wat ons vandag westelike Turkye noem, wat deur die Romeinse Ryk bekand was as \u201cAsi\u00eb.\u201d<\/p>\n<p>Toe Johannes sy visioen ontvang het, het hy dit op `n boekrol neergeskryf (1:9-11). Die detail van die visioen vertel van `n spesifieke instruksie aan elkeen van die lokale sewe historiese kerke (hoofstukke 2-3), saammet baie tonele van wat aan die kom was aangaande die val van Jerusalem, die uitfasering van die \u201cou orde\u201d van dinge (bv., Tempel offer bedieninge), die instelling van die \u201cnuwe orde\u201d van dinge deur aanbidding gedoen in gees en in waarheid (Christen aanbidding gefokus op Christus se lewe, dood, opstanding, hemelvaart, en heerskappy) en die se\u00ebvierende, ewigdurende regering van Yahushua.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Jerusalem word dikwels na verwys regdeur die boek van Openbaring en apokaliptiese spotname gegee.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jerusalem se baie name in Openbaring image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Omdat soveel van Openbaring te doen het met die (destydse afwagtende) vernietiging en oordele van die \u201cou orde\u201d (bv., Tempel offerstelsel bediening), is dit geen verrassing dat die hoofkwartiere nedersetting van die \u201cou orde\u201d die fokus is van baie in Openbaring. Jerusalem word dikwels na verwys regdeur die boek van Openbaring en apokaliptiese spotname gegee.<\/p>\n<p>Jerusalem word na verwys by wyse van nabyheid in Openbaring 11:1-2:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>1. En `n riet soos `n stok is aan my gegee, en die engel het gegaan en ges\u00ea: Staan op en meet die tempel van God en die altaar en die wat daarin aanbid. 2 Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die heidene gegee; en hulle sal die heilige stad twee-en-veertig maande lank vertrap. <\/i><\/p>\n<p>Die tempel was in Jerusalem in die eerste eeu (voor 70 A.D.). Om na die tempel te verwys deur `n simboliese of geestelike verwysing of as `n fisiese verwysing is steeds `n verwysing wat die gedagte te binne skiet van die gasheer stad waar die fisiese tempel staan. Vers 2 gaan aan om te s\u00ea dat die heilige stad sal vir 42 maande vertrap word. Dit is `n soortgelyke tyd periode met die algehele verloop van die Eerste Joodse Oorlog, wat geduur het vanaf 66 tot 70 A.D.<\/p>\n<p>Later word Jerusalem weereens genoem in hoofstuk 11 vers 8:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>8 En hulle lyke sal l\u00ea op die straat van die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse here gekruisig is. <\/i><\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><em>\u201cwaar ook hulle Here gekruisig was\u201d \u2013 <\/em>Al vier evangelies &amp; die boek van Handelinge verwys na Jerusalem as waar Christus gekruisig was.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jerusalem se baie name in Openbaring image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Daar is twee leidrade hier om te bepeins aangaande hierdie \u201cgroot stad.\u201d Eerstens was die laaste stad waarna verwys was Jerusalem. Taalkundig, sal ons Griekse sirkus toertjies moes uitvoer om hierdie verwysing te verdraai na `n lokaliteit anders as Jerusalem. Tweedens, verskaf die teks detail wat die gebied bevestig waarna in die visioen verwys word. Die area is dieselfde \u201cwaar ook onse Here gekruisig was\u201d (\u1f45\u03c0\u03bf\u03c5 \u03ba\u03b1\u1f76 \u1f41 \u03ba\u03cd\u03c1\u03b9\u03bf\u03c2 \u03b1\u1f50\u03c4\u1ff6\u03bd \u1f10\u03c3\u03c4\u03b1\u03c5\u03c1\u03ce\u03b8\u03b7). Al vier evangelies &amp; die boek van Handelinge verwys na Jerusalem as waar Christus gekruisig was.<\/p>\n<p>Weereens is Jerusalem die verwysing in hoofstuk 11 vers 13:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>13 En in di\u00e9 uur het daar `n groot aardbewing gekom, en `n tiende van die stad het geval, en sewe duisend mense het omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid gebring. <\/i><\/p>\n<p>Die stad was beskryf as in die midde van `n geweldige aardbewing. Wanneer aardbewings in die Ou Testament genoem was, is hulle dikwels beskrywings van geografiese of geopolitiese verskywings meegaande met Yahuwah se oordele. Jerusalem het sekerlik die oordele in 70 A.D. deurgemaak en `n massiewe geopolitiese verskuiwing in die nederlaag van die Joodse oorlog of rebellie teen Rome.<\/p>\n<p>Jerusalem het gelyk of hulle geen verwysing het in `n paar tonele nie, en die volgende keer toe dit weer in fokus kom is in 14:8:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>8 En `n ander engel het gevolg en ges\u00ea: \u201c\u2018Geval, geval het Babilon, die groot stad, omdat sy al die nasies laat drink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery.\u201d<\/i><\/p>\n<p>Ons mag vra, hoe word na Jerusalem verwys sedert die stad genoem word \u201cBabilon die Grote\u201d? Die antwoord is dit is eenvoudig genoeg. Ons moet hierdie interpretasie verwys na `n nuwe lokaliteit (voorheen ongenoem) of `n vorige verwysing vroe\u00ebr in die teks. Die laaste verwysing na `n stad was in 11:13, wat ons alreeds weet dieselfde stad is van 11:8 \u2013 die stad waar die Here gekruisig was: Jerusalem. Indien dit nie `n verwysing is na die vorige stad (Jerusalem) en `n nuwe stad is, moet ons verwag dat dit `n duidelike verwysing het later in die teks.<\/p>\n<p>Die stad is weer in gedagte in 14:20:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>20 En die parskuip is buitekant die stad getrap, en bloed het uit die parskuip gekom tot aan die tooms van die perde, twee honderd myl ver<\/i><\/p>\n<p>Daar is geen ander stad as `n kandidaad vir hierdie stad by wyse van verwysing nie. Hierdie stad is dieselfde stad soos genoem in 14:8. Die afstand gemeet (twee honderd myl) is merkwaardig omdat dit `n grond gebied verteenwoordig wat bietjie groter is as die omvang van bybelse Israel. Die toneel hier beskryf iswaar die parskuip buite die stad (Jerusalem) is, en die vernietiging vloei tot buite die stadsgrense. Dit kan verstaan word as `n profetiese beskrywing van bloedvergieting tydens die Joodse opstand van 66-70 A.D. en hoe verrykend die dood en verwoesting van daardie oorlog.<\/p>\n<p>Die volgende keer dat die stad genoem word is in Openbaring 17:5. Weereens (nes 14:8), is die verwysing na Babilon, di\u00eb keer met `n duideliker verduideliking in 17:8<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>En op haar voorhoof was `n naam geskrywe:<br \/>\nVERBORGENHEID DIE GROOT<br \/>\nMOEDER VAN DIE HOERE<br \/>\nEN DIE GRUWELS VAN DIE AARDE. (Open.17:5)<\/i><\/p>\n<p>In hierdie hoofstuk word `n verhouding beskryf tussen die Dier en die Hoer (17:3). Die Dier en die Hoer is twee onafhanklike entiteite wie saamgaan in `n verhouding. Hulle altwee het oorvleuelende agendas (vir `n tyd), en albei geniet die neweprodukte van hulle gedeelte verhouding (vir `n tyd). Die Hoer, regdeur die hoofstuk, is `n stad, soos ons uitgevind het in 17:18:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>18 En die vrou wat jy gesien het, is die groot stad wat heerskappy het voer oor die konings van die aarde.\u201d (Open. 17:18)<\/i><\/p>\n<p>Dit is altyd lieflik wanneer Yahuwah se Woord ons uitdruklik instruksies gee oor hoe om dit te interpreteer! Laat ons hersien wat ons sover het:<\/p>\n<ul>\n<li>Ons weet dat Jerusalem in gedagte is as die \u201cheilige stad\u201d (11:1-2).<\/li>\n<li>Ons weet dat Jerusalem byname gegee word as \u201cSodom\u201d en \u201cEgipte\u201d (11:8).<\/li>\n<li>Ons weet dat Jerusalem die onderwerp was van groot oproer (11:13)<\/li>\n<li>Ons is nog nie seker nie maar het `n moontlikheid dat Jerusalem is ook die bynaam \u201cBabilon\u201d gegee (14:8 &amp; 17:5, 17:18)<\/li>\n<\/ul>\n<p>Bogenoemde laaste koe\u00ebl punt beweeg van `n moontlikheid na `n byna sekerheid deur die teks se beskrywing van die stad te sien. Die vrou is `n groot stad; watter stad, mag ons vra? Die stad wat heerskappy oor die konings van die aarde voer (17:18). Watter stad kan dit wees? Ons word gelaat met net `n paar opsies. Of die teks verwys na `n nuwe area, wat voorheen onverwysd of genoem was, \u00f3f ons word gelaat met die Hoer as Jerusalem.<\/p>\n<p>Wat vertel die teks van Openbaring ons omtrent die Hoer?<\/p>\n<ul>\n<li>Die Hoer sit en word ondersteun deur `n Dier (17:3). Dit wys dat die stad is nie onafhanklik in sy mag nie maar eerder baie afhanklik van `n ander bron (die Dier) vir sy regering.<\/li>\n<li>Die Hoer is `n prentjie van rykdom en voorspoed (17:4). Ken Gentry skryf die volgende, wie vroe\u00ebre historici aanhaal:<\/li>\n<\/ul>\n<p>\u201cMaar self paganistiese skrywers praat goed van Jerusalem as `n merkwaardige kontempor\u00eare stad. Tacitus noem dit \u201c`n bekende stad.\u201d Pliny die Ouderling lewer kommentaar dat dit is \u201cby v\u00earre die mees befaamde stad van die antieke Orient.\u201d Appian, `n Romeinse regsgeleerde en skrywer (circa AD 160), het dit genoem \u201cdie groot stad Jerusalem\u201d (Tacitus, Histories 5:2; Fragments of Histories 1; Pliny, Natural History 5:14:70; Appian, The Syrian Wars 50). The Sybelline Oracles 5:150, 408-413; Josephus, J.W.7:1:1;7:8:7.\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Jerusalem [die hoer] was ondersteun deur Romeinse Keiserlike gesag (totdat die opstand in 66 A.D. begin het en ge\u00ebindig het met die vernietiging van Jerusalem in 70 A.D.).<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Jerusalem se baie name in Openbaring image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<ul>\n<li>Die hoer word beskryf as dronk van die bloed van Yahuwah se heilige volk\u201d (17:6). Kyk na hierdie lys van gevalle waar Jerusalem gesien word as die prim\u00eare dryfveer wie Yahuwah se Nuwe Testamentiese volk vervolg het: Handelinge 4:3; 5:18-33; 6:12; 7:54-60; 8:1ff; 9:1-4,13,23;11:19; 12:1-3; 13:45-50; 14:2-5, 19; 16:23; 17:5-13; 18:12; 20:3, 19; 21:11, 27; 22:30; 23:12, 20, 27, 30; 24:5-9; 25:2-15; 25:24; 26:21. Sien ook: 2 Kor 11:24; 2 Th 2:14-15; Heb 10:32-34.<\/li>\n<li>Die Hoer word beskryf as sittend op die Dier met sewe koppe en tien horings (17:3). `n Paar verse later, is die Dier verder beskryf as (17:9) en verduidelik: \u201cDie sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit.\u201d Rome was baie gewild as die stad met sewe heuwels in die antieke w\u00eareld. Jerusalem was ondersteun deur Romeinse Keiserlike gesag (totdat die Joodse oproer in 66 A.D. begin het en ge\u00ebindig het met die verwoesting van Jerusalem in 70 A.D.).<\/li>\n<li>Die Hoer en die Dier draai uiteindelik teen mekaar (17:15-16). Tot met die Joodse oproer, het Jerusalem `n unieke politieke verhouding met Rome gehad. Die Jode was toegelaat om met hul godsdienstige aanbidding in Jerusalem voort te gaan, op voorwaarde (nes ander oorwonne volke) dat hulle eerbetoon en belasting aan die Keiser betaal.<\/li>\n<li>Die Hoer word uiteindelik ge\u00efdentifiseer met dieselfde taal as Jerusalem van 11:8, 14:8, en 17:5. Die groot stad is Jerusalem; die Hoer en Jerusalem is dieselfde. Die Hoer is, daarom, `n simboliese, profetiese spotnaam gegee aan wat Jerusalem geword het. Eerder as om getrou te bly aan die Heer Yahuwah, het Jerusalem die Seun van Yahuwah verwerp en instede daarvan die verfoeilike rebellie bevorder.<\/li>\n<\/ul>\n<p>In die laaste paar verse van Openbaring, beskryf baie van hierdie byname Jerusalem se omverwerping, nederlaag, en vernietiging. Ons kan hierdie byname vaspen omdat \u2013 hulle almal met dieselfde stad van oorsprong oorkoepel \u2013 waar die Here gekruisig was. Dikwels was hierdie byname regdeur die boek herstel in doel na die einde toe.<\/p>\n<ul>\n<li>Jerusalem was `n \u201cgroot stad\u201d in 18:10, 18:16, 18:19, en 18:21.<\/li>\n<li>Jerusalem word Babilon genoem in 18:2, 18:10, en 18:21.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Jerusalem word slegs `n paar keer by naam genoem by haar naam (3:12,21:2, 21:10) in die boek van Openbaring.Daar is `n interressante onderskeiding wat gemaak word tussen die \u201cou\u201d historiese Jerusalem (wat die stad was veroordeel deur Yahuwah vir die oortreding van gelofte ontrouheid in die kruisiging van die Seun van Yahuwah) en die \u201cnuwe\u201d Jerusalem.<\/p>\n<p>Waarom maak die identifikasie van Jerusalem saak? In die korrekte insig van Openbaring (soos dit veronderstel was om gelees te word deur Yahushua deur Johannes), ons sien dat hierdie boek baie geestelike toepassings het maar met `n prim\u00eare historiese gebeurenis in gedagte. Dit is nie `n boek wat primer ons toekoms beskryf nie (alhoewel dit iets is wat in die boek ingesluit is). Instede daarvan, openbaar die boek hoofsaaklik deur profetiese simbole `n kataklismiese gebeurtenis wat `n onuitwisbare merk maak op Christendom, Juda\u00efsme, en die w\u00eareld vir die res van die menslike geskiedenis.<\/p>\n<p>As Christene, is hierdie boek nog `n bron van bemoediging oor waarna ons kan uitsien in die toekoms, en selfs verder as d\u00ede lewe, wat geanker is in Yahuwah se werk in tyd en geskiedenis. Ons godsdiens is nie gbasseer op filosofiese onsinnighede, bygelowige supernaturalisme, of verwarrende \u201craaiwerk\u201d nie. Onse geloof is gevind op die werklikhede van Yahuwah se werk in die w\u00eareld, soos blootgel\u00ea en kommentaar oor gelewer in die geskrifte van die Ou en Nuwe Testamente.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"jerusalem-ou-stad\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jerusalem-old-city.jpg\" style=\"width: 700px; height: 464px;\"><\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Jacob Toman<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel verwyder, en hulle vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte aangehaal, soos oorspronklik geskryf was deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107439,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112126","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-the-book-of-revelation"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T22:12:08+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans-1024x651.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1024\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"651\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"11 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/\",\"name\":\"Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:10+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T22:12:08+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Jerusalem se baie name in Openbaring\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite-outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T22:12:08+00:00","og_image":[{"width":1024,"height":651,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans-1024x651.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"11 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/","name":"Jerusalem se baie name in Openbaring - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:10+00:00","dateModified":"2025-08-22T22:12:08+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/jerusalems-many-names-in-revelation-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/jerusalems-many-names-in-revelation\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Jerusalem se baie name in Openbaring"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112126","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112126"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107439"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112126"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}