{"id":112120,"date":"2023-11-02T12:22:02","date_gmt":"2023-11-02T12:22:02","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahushua-het-nooit-die-einde-van-die-wereld-voorspel-nie\/"},"modified":"2025-08-22T22:06:56","modified_gmt":"2025-08-22T22:06:56","slug":"yahushua-het-nooit-die-einde-van-die-wereld-voorspel-nie","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/yahushua-het-nooit-die-einde-van-die-wereld-voorspel-nie\/","title":{"rendered":"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 ingedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p><i> \u201cEn dadelik n\u00e1 die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.\u2019\u201d- Matth\u00e9\u00fcs 24:29<\/i><\/p>\n<p><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/desert-meteors.jpg\" style=\"margin-left: 10px; margin-right: 10px; float: left; width: 400px; height: 485px;\">Die apokaliptiese taal wat Yahushua gebruik om die verwoesting van die Tempel in Jerusalem te verduidelik word dikwels misverstaan dat dit omtrent die einde van die w\u00eareld en die tweede koms van Christus is.<\/p>\n<p>Aan die begin van wat as die \u201cBerg predikasie\u201d bekend staan, is Yahushua en sy dissipels by die Tempel. Met bewondering wys die dissipels stene en hoe wonderlik dit is. S\u00ea hulle, \u201cMeester, kyk watter klippe en watter geboue!\u201d<\/p>\n<p>En Yahushua antwoord en s\u00ea vir hom: \u201cSien jy hierdie groot geboue? Daar sal sekerlik nie een klip op die ander gelaat word wat nie afgebreek sal word nie!<\/p>\n<p>Dit het hulle verbaas, sodat hulle Yahushua vra: \u201cVertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken dat al hierdie dinge volbring word?\u201d<\/p>\n<p>N\u00e1 dit is alles `n antwoord op hierdie twee vrae.<\/p>\n<p>Die \u201ceinde van die era\u201d is nie die \u201ceinde van die w\u00eareld nie.\u201d Die era wat tot `n einde gekom het is die Joodse eeu omdat die priesterskap, hul daaglikse offers, hul tempel, en hul status as `n nasie op die punt staan om van die aarde se oppervlakte uitgewis te word.<\/p>\n<p>In hierdie konteks is, die \u201ckoms van die Here\u201d soortgelyk aan wat ges\u00ea word omtrent Yahushua wat op die wolke ry toe Hy oordele teen Egipte gebring het:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cKyk, Yahuwah ry op `n vinnige wolk en kom na Egipte toe; en die afgode van Egipte wankel voor sy aangesig, en die hart van Egipte smelt in sy binneste.\u201d \u2013 Jesaja 19:1 <\/i><\/p>\n<p>Het Yahuwah `n wolk opgesaal en deur die hemel gery toe Hy die Egiptiese nasie veroordeel het? Nee, dis nie wat gebeur het nie.<\/p>\n<p>`n Weermag van `n ander nasie het Egipte aangeval, en hulle het die \u201ckoms van die Here,\u201d ondervind wie \u201cry op `n vinnige wolk\u201d teen hulle.<\/p>\n<p>Dit is wat Yahushua wil vertel wanneer, in die konteks van uitspraak van soortgelyke oordeel teen Jerusalem en hul Tempel, hy s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid.\u201d \u2013 Markus 13:26 <\/i><\/p>\n<p>Yahushua gaan selfs so ver as om hulle te verwittig van <b>die tydperk<\/b> wanneer hierdie gebeure sal plaasvind:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cVoorwaar Ek s\u00ea vir julle, <b>hierdie geslag<\/b> sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie. &#8211; Markus 13:30<\/i><\/p>\n<p>En Yahushua was reg. Die tempel was in AD 70 vernietig, nes Hy voorspel het dit sou wees, met geen steen op die ander gelaat nie in die leeftyd van hulle wie Hom aangehoor die profetiese oordele uitspreek.<\/p>\n<table align=\"center\" bgcolor=\"#BDD4F7\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\"><strong>WLC NOTA:<\/strong> Onmiddelik na die voorspelling omtrent die toekomstige Profeet\/Messias (<a href=\"https:\/\/www.biblegateway.com\/afrikaans\/passage\/?search=deut.+18:18-19&amp;weergawe=ov\" target=\"_blank\">Deut. 18:18-19<\/a>), S\u00ea Yahuwah: <em>\u201cMaar die profeet wat so vermetel is om `n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, di\u00e9 profeet moet sterwe. \u00b4En as jy in jou hart s\u00ea: \u00b4Hoe sal ons die woord weet wat Yahuwah nie gespreek het nie?\u201d \u2013 as die profeet in die naam van Yahuwah spreek, en wat hy ges\u00ea het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat Yahuwah nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie<\/em>.\u201d (Deut. 18:20-22)<\/p>\n<p>\t\t\tEnigeen wie die evangelie na daardie generasie verbygegaan het lees, sou `n duidelike Bybelse grondslag h\u00ea vir die verwerping van Yahushua as die beloofde Messias as die gebeure wat hy geprofeteer het nie presies gebeur het soos hy voorspel het nie, en binne die duidelik aangewese tydlyn. Indien net een van Yahushua se voorspellings nie in daardie generasie gebeur het nie (soos hy onomwonde aangedring het \u2013 Matt. 23;35-36; 24:34; Mark13:30;Lukas 21:32), dan sou sy luisteraars\/lesers `n Yahuwah goedgekeurde rede gehad het vir die verwerping van sy aansprake as die geprofeteerde Profeet\/Messias (<a href=\"https:\/\/biblegateway.com\/afrikaans\/passage\/?search=johannes+5:46&amp;weergawe=ov\" target=\"_blank\">Johannes 5:46<\/a>) Dit is `n kritiese punt.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Wat daarvan waar Yahushua verwys na dinge soos die son en die maan wat hul lig nie gee nie? Wat van die profesie omtrent die sterre wat uit die lig val? Beteken dit nie die w\u00eareld en die heelal is verwoes nie?<\/p>\n<p>Ja en nee.<\/p>\n<p>Baie soos die vorige gebruik van die \u201cvuur is nie uitgeblus en sy wurm sterf nie\u201d taal soos hierbo aangedui, dit is apokaliptiese hiperbool.<\/p>\n<p>Hier is `n paar voorbeelde:<\/p>\n<p>Jesaja se profesie teen Babilon:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cWant die sterre van die hemel en sy Orions sal hulle lig nie laat skyn nie; die son is duister by sy opgang, en die maan laat sy lig nie skyn nie. En Ek sal aan die w\u00eareld sy boosheid besoek, en aan die goddelose sy ongeregtigheid; en Ek sal die trots van die vermeteles laat ophou en die hoogmoed van tiranne verneder.\u201d \u2013 Jesaja 13:9-11<\/i><\/p>\n<p>Es\u00e9gi\u00ebl se profesie teen Egipte:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn as Ek jou [Faroa] sal uitblus sal Ek die hemel oordek en sy sterre verdonker; Ek sal die son met wolke oordek, en die maan sal sy lig nie laat skyn nie.\u201d \u2013 Es\u00e9gi\u00ebl 30:18; 32:7-8 <\/i><\/p>\n<p>Amos het teen Israel geprofeteer omtrent hoe die Assiri\u00ebrs hulle sou verwoes:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn in die dag, spreek die Soewereine H<\/i><i>ERE, laat Ek die son op die middag ondergaan en vir die aarde die lig duister word terwyl dit nog dag is.\u201d \u2013 Amos 8:9 <\/i><\/p>\n<p>Jesaja profeteer teen Edom:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> &#8220;Kom nader, o volke \u2026; en nasies luister! \u2026 En al die leerskare van die hemel vergaan, en die hemel word toegerol soos `n boek \u2026 Want my swaard het dronk geword in die hemel; kyk dit kom af op Edom en op die volk van my banvloek, om geoordeel te word&#8221;. <\/i><\/p>\n<p>Enigiets opgemerk?<\/p>\n<p>Het u gesien hoe hierdie profete `n ware-w\u00eareld oordeel teen hulle aankondig en nogtans kosmiese verwoestings taal gebruik?<\/p>\n<p>Neem notisie hoe elkeen van hulle belowe dat die sterre sal duister word of die hemele versmelt en opgerol word soos `n boekrol? Neem notisie hoe voorspel hulle dat hierdie verwoesting gekenmerk word deur die son en die maan wat nie hul lig gee nie?<\/p>\n<p>Dit alles? Dis apokaliptiese hiperbool \u2013 profeties en po\u00ebtiese oordrewe stellings omtrent die kosmiese-vlak oordele wat oor hulle almal sal kom.<\/p>\n<p>Po\u00ebties, nie letterlik nie.<\/p>\n<p>Geen sterre was beskadig in die verwoesting van Edom nie, geen mane of sonne was uitgewis toe daar met Babilon en Egipte mee afgereken was nie, en geen hemel was opgerol soos `n roti nie.<\/p>\n<p>Hiperbool.<\/p>\n<p>Gaan nou terug, en lees wat Yahushua te s\u00ea het omtrent die verwoesting van die Tempel en die \u201ceinde van die era\u201d wat na Jerusalem sal kom binne `n enkele geslag. As jy so maak, sal u oplet dat hy die presiese frases gebruik, en wanneer hy so maak, verstaan die dissipels dat die maan, die son, die sterre en die hemelruim nie in bloed verander nie, uitgeblus word, val, of opgerol word in `n rubberband nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/temple-destruction-70-ad-francesco_hayez-painting.jpg\" style=\"width: 720px; height: 526px;\"><br \/>\n<em>\u201cTempel Verwoesting 70 AD\u201d<\/em> deur Francesco Hayez<\/p>\n<p>Hulle het geweet\u2013 wat ons waarskynlik nie weet nie \u2013 dat dit alombekende Ou Testament-styl apokaliptiese taal was, gebruik om `n uitsonderlike dag van verwoesting en oordeel wat sou plaasvind, aan te kondig.<\/p>\n<p>Die taal is figuurlik, maar die verwoesting is baie, baie werklik.<\/p>\n<p>Sien nog `n paar voorbeelde van hierdie soort apokaliptese hiperbool:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cSaamskraap, wegraap sal Ek alles van die aardbodem af weg, spreek die Here \u2026 Ek sal die mense uitroei van die aardbodem af weg\u201d &#8211; Sef\u00e1nja 1:2-3<\/i><\/p>\n<p>Nota: Sef\u00e1nja profeteer teen Juda voor die Babiloniese verwoesting van Jerusalem in 587 v.C. In hierdie gebeurtenis, het Yahuwah nie die hele w\u00eareld verwoes of alles van die aardbodem uitgewis nie.<\/p>\n<p>Toe die profeet Jo\u00ebl teen Juda profeteer, s\u00ea hy die volgende aangaande die leermagte wat gebruik sal word om Yahuwah se oordele te vervul.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cVoor hulle bewe die aarde; sidder die hemel; die son en die maan word swart, en die sterre trek hulle glans in\u2026\u201d Jo\u00ebl 2: 4-11<\/i><\/p>\n<p>Nogmaals is dit nie `n belofte om die son en die maan uit te doof, of die sterre uit te blus in die hemel nie. Dit belowe om `n plotselinge verdoemenis oor Juda te bring weens hul sondes.<\/p>\n<p>Het dit?<\/p>\n<p>[Ek hoop so]<\/p>\n<p>Hier is `n bonus voorbeeld vir jou<\/p>\n<p>Wanneer Yahushua s\u00ea:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant dan sal daar groot verdrukking wees, soos daar van die begin van die w\u00eareld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie.\u201d [in Matth\u00e9\u00fcs 24: 21] \u2026<\/p>\n<p>&#8230;jy weet alreeds wat hy hier probeer s\u00ea, reg?<\/p>\n<p>Natuurlik, weet jy. In die Ou Testament, was hierdie tipe taal oor en oor gebruik om die felheid en gruwel van die oordele wat sou kom te bekragtig.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn om al jou gruwels ontwil sal Ek aan jou doen wat Ek nooit gedoen het nie, en wat Ek s\u00f3 nooit weer sal doen nie.\u201d \u2013 Es\u00e9gi\u00ebl 5:9<\/i><\/p>\n<p>Dit was weens die afwagtende verwoesting van Jerusalem in 586 v.C. Yahushua pas dieselfde taal toe op die afwagtende verwoesting van Jerusalem in A.D. 70 (Matth\u00e9\u00fcs 24:21). In die gewone hiperbool van die dag, was van beide gebeure gepraat asof hulle elkeen uniek gruwelik was, maar dit is maar net vir beklemtoning.<\/p>\n<p>Die sprinkaan plaag in Eksodus 10:14 genoem, word beskryf deur dieselfde taal te gebruik, maar Jo\u00ebl 2:2 kom voor asof hulle `n ander sprinkaan plaag beskryf, net so uniek grusaam en \u201cwat van oudsher sy gelyke nie gehad het nie,\u201d<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Die punt \u2013 en ek dink ek het dit gemaak \u2013 is dat <strong>hiperbool nooit letterlik is nie<\/strong>, maar verwoesting, altyd.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Maar kan hierdie drie gebeure die ergste wees van alle tye en nooit weer ge\u00ebwenaar word nie? Natuurlik nie, maar dit is nie die punt hier nie. Die hiperbool is nie letterlik nie, maar die verwoesting wel.<\/p>\n<p>Net so was Salomo beskryf as uitermate wys en majestieus, met dieselfde hiperbool in gebruik. (1 Konings 3:12-13). Maar ons weet van een [Yahushua] wie \u201cgroter is as Salomo\u201d (Matth\u00e9\u00fcs 12:42).<\/p>\n<p>Die \u201cnooit te vore en nooit daarna\u201d taal is tipiese hiperbool en moet nie gepers word tot `n letterlikheid verby dit wat bedoel was in enige van sy gebruike nie.<\/p>\n<p>In Dani\u00ebl 9:12 s\u00ea hy van die verwoesting van Jerusalem onder Nebukadn\u00e9ssar:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i> \u201cEn Hy het sy woorde in vervulling laat gaan wat Hy oor ons gespreek het en oor ons rigters wat ons bestuur het, deur groot onheil oor ons te bring wat onder die ganse hemel nie gebeur het soos in Jerusalem nie.\u201d <\/i><\/p>\n<p>Regtig? Wel, miskien tot op die punt, maar sekerlik net vir `n tydjie.<\/p>\n<p>Die punt \u2013 en ek dink ek het dit gemaak \u2013 is dat hiperbool nooit letterlik is nie, maar die verwoesting, altyd.<\/p>\n<hr>\n<p>Hierdie is `n nie-WLC artikel deur Keith Giles.<\/p>\n<p>Ons het al die heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrif herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is \u2013 WLC Span.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107428,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112120","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-olivet-discourse"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T22:06:56+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"10 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/\",\"name\":\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:22:02+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T22:06:56+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T22:06:56+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"10 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/","name":"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:22:02+00:00","dateModified":"2025-08-22T22:06:56+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushua-never-predicted-the-end-of-the-world\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua Het Nooit die Einde van die W\u00eareld Voorspel Nie"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112120","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112120"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112120"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}