{"id":112113,"date":"2023-11-02T12:21:51","date_gmt":"2023-11-02T12:21:51","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-mattheus-24-dubbel-vervulling-is-onmoontlik\/"},"modified":"2025-08-22T22:00:49","modified_gmt":"2025-08-22T22:00:49","slug":"mattheus-24-dubbel-vervulling-is-onmoontlik","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/mattheus-24-dubbel-vervulling-is-onmoontlik\/","title":{"rendered":"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik"},"content":{"rendered":"<table align=\"center\" bgcolor=\"#ffffff\" border=\"1\" bordercolor=\"#000000\" height=\"44\" style=\"border-collapse:collapse;border:undefined;\" width=\"100%\">\n<tbody>\n<tr>\n<td width=\"100%\">\n<p class=\"indenttext\" style=\"text-align:justify\">Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidig Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasie uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels\/episodes], hou Spreuke 4:18 in gedagte. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind mag word.<\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>In `n vorige uitgawe het ek J. Stuart Russell se argument teen tweeledige vervulling in die Bergpredikasie gedeel (Matth\u00e9\u00fcs 24-25, Markus 13, en Lukas 21). Russell voer aan (wel in my eie opinie) nie in Yahushua se eie woorde n\u00f3g is die woorde van enige Nuwe Testament skrywer verskyn enige onderwysing wat \u201c`n tweeledige verwysing in die voorspellings van Yahushua aangaande die einde, ondersteun nie.\u201d<\/p>\n<p>`n Artikel in 2004 geskryf deur Michael Fenemore gee selfs meer besonderhede oor waarom die idee van dubbele vervulling nie werk wanneer dit kom by Yahushua se gewilde woorde in Matth\u00e9\u00fcs 24 nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Sommige profesie onderwysers onderwyl hulle `n vervulling van Matth\u00e9\u00fcs 24 in die eerste eeu erken, voorspel `n toekomstige <i>tweede <\/i>vervulling, maar hierdie keer, met w\u00eareldwye implikasies\u2026Ons mag wonder hoekom diegene wie `n dubbele-vervullings teorie bevorder dit ooit beproef het deur weer eenkeer oor die teks te lees. Hoe kan dit twee keer vervul word?<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>En hierdie evangelie van die koninkryk sal in die hele w\u00eareld verkondig word as `n getuienis aan alle nasies, en dan sal die einde kom <\/i>(v. 14 NASB)<\/p>\n<p><b>Sal die \u201cgroot opdrag\u201d twee keer vervul word?<\/b> Kom \u201cdie einde\u201d twee keer? As dit gebeur, dan was die eerste een nie die einde nie.<\/p>\n<p>`n Moderne tweede vervulling word gewoonlik voorgestel as `n w\u00eareldwye katastrofe, maar neem notisie van vers 20\u201d \u2026bid dat jul vlug nie in die winter, <b>of op die Sabbat is nie<\/b>.\u201d Watter waarde sou dit deesdae h\u00ea? \u2026 In antieke tye, was die poorte van Jerusalem gesluit op die Sabbat, wat ontsnapping sou bemoeilik (<a href=\"http:\/\/www.biblia.com\/esv\/afrikaans\/neh.13:19,22\" target=\"_blank\">Neh. 13:19<\/a>, <a href=\"http:\/\/www.biblia.com\/esv\/afrikaans\/neh.13:19,22\" target=\"_blank\">22<\/a>; <a href=\"http:\/\/http:\/\/www.biblia.com\/esv\/afrikaans\/jer.17:21,24\" target=\"_blank\">Jer. 17:21, 24<\/a>). Maar vandag is dit vir niemand `n probleem nie. Die meeste Christene leef waarskynlik hul hele lewens uit sonder om ooit te bid dat hul \u201cvlug\u201d<\/p>\n<p>nie plaasvind op die Sabbat nie. Markus se verslag voeg dit by: \u201c\u2026wees vir julleself op die hoede, want hulle sal julle oorlewer aan regbanke, en <b>in sinagoges<\/b> sal julle geslaan word\u201d (Mark 13:9). Hoe kan dit w\u00eareldwyd in ons tyd vervul word? Die Sanhedrin van vandag het geen gesag buite Israel nie. Daar is gevolglik baie min Christene in die w\u00eareld, indien enige, wie bekommerd is oor \u201cen in sinagoges sal julle geslaan word.\u201d<\/p>\n<p><b>Sal daar twee \u201cgroot\u201d verdrukkinge wees?<\/b> \u201cWant dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die w\u00eareld nie gewees het en ook nooit sal wees nie.\u201d (Matt. 24:21). <b>Omdat hierdie angs \u201cnooit so groot sal wees nie,\u201d hoe kan dit twee keer gebeur?<\/b> Sommige mag protes aanteken dat sulke taal hiperbolies is, was nie bedoel om letterlik opgeneem te word nie. Dalk is dit waar. Maar dan, moet dieselfde mense by magte wees om te verstaan dat die res van Matth\u00e9\u00fcs 24 onvolledig is met dieselfde Ou Testament-styl hiperbool. Hulle moet nie `n tweede vervulling vereis omdat sommige gebeure nie presies gebeur het soos Yahushua hulle beskryf het nie.<\/p>\n<p>Yahushua het nooit ges\u00ea dat Matth\u00e9\u00fcs 24 twee keer vervul sal word nie, en daar is geen re\u00ebl \u00earens in die Bybel wat s\u00ea dat profesie op hierdie wyse ge\u00efnterpreteer word nie. Die dubbele vervulling konsep is eenvoudig `n onhoudbare verdigsel geskep uit desperaatheid. Dit is skynbaar noodsaaklik beskou omdat sy aanhangers letterlike vervulling van die hoogs figuurlike, kosmiese voorspellings in Matth\u00e9\u00fcs 24 en ander plekke verwag, wat nooit plaasgevind het nie (en nooit s\u00e1l nie). In sommige gevalle, vind ons uitbeeldinge en \u201cskadubeelde\u201d van dinge wat moet kom onder die New Verbond (<a href=\"http:\/\/biblia.com\/bible\/esv\/afrikaans\/kol.2:16-17\" target=\"_blank\">Kol. 2:16-17<\/a>). <i>Maar, die Nuwe Verbond skep nie meer voorafskaduwinge vir groter vervulling later nie.<\/i> Hier is nog `n voorbeeld van bybelse tipering:<\/p>\n<ul>\n<li><b>Ou Testamentiese beelde:<\/b> Sodom, Egipte, Babilon<\/li>\n<li><b>Nuwe Testamentiese teenbeelde: <\/b>Jerusalem<\/li>\n<\/ul>\n<p>Sodom, Egipte, en Babilon was skynbaar die drie mees afskuwelike plek name uit Israel se verlede. Tot vandag toe simboliseer Sodom seksuele perversie (sodomie). Egipte en Babilon verteenwoordig sonde en slawerny. Maar, teen die eerste eeu, het die sondes van Yahuwah se volk so veragtelik geword dat Hy Jerusalem by al drie name in Openbaring genoem het: \u201c\u2026die groot stad wat geestelik genoem word Sodom en Egipte, waar ook onse Here gekruisig is.\u201d (Open. 11:8); \u201cDIE GROOT BABILON, DIE MOEDER VAN HOERE EN DIE GRUWELS VAN DIE AARDE.\u201d (Open. 17:5). Sien ook <a href=\"http:\/\/biblia.com\/bible\/esv\/afrikaans\/jes.1:21\" target=\"_blank\">Jes. 1:21<\/a>. Dis moontlik, indien nie waarskynlik nie, dat Yahushua se intensies was om die Babiloniese parallel te trek na die beskrywing van Jerusalem se verwoesting in Matth\u00e9\u00fcs 24.<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>\u2026die son sal verduister word en die maan sal sy glans nie gee nie<\/i> (v. 29)<\/p>\n<p>Dieselfde uitspraak was gemaak teen Ou Testamentiese Babilon:<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Die son is duister by sy opgang, en die maan laat sy lig nie skyn nie. (Jes. 13:10)<\/p>\n<p>Jerusalem het die teenbeeld van Babilon geword. Jerusalem se verwoesting sal die teenbeeld van Babilon se verwoesting word.<\/p>\n<p>Dit is alles vervul. Daar is geen <i>derde<\/i> vervulling nie. <u>Die verwoesting in Matth\u00e9\u00fcs 24 is nie `n beeld van iets in die toekoms nie; dit is die teenbeeld van iets uit die verlede.<\/u> Die Nuwe Testament skep nie nuwe beelde wat toekomstige teenbeelde skep nie. Sommige mag beelde en teenbeelde beskou as dubbele vervullings. Maar as `n dubbele vervulling re\u00ebl toegepas word aan alle bybelse voorspellings sonder uitsondering, kan ons twee Messiasse, twee kruisigings, twee oordele, twee koninkryke ensovoorts, verwag. Dit raak belaglik.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span><strong>Antwoord:<\/strong> Diegene wie die wet van dubbel verwysing bevorder kan nie wys waar hierdie \u201cwet\u201d in die Bybel genoem word nie. Dit is `n wet omdat hulle s\u00ea dit is, nie as gevolg van enige bybelse aanwysings nie.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Baie invloedryke Bybel onderwysers spandeer min tyd om die dubbele-vervulling idee te beproef voordat hulle dit vir Christene leer. Hulle voorspel uit gewoonte gebeure wat lank gelede reeds gebeur het. Soos byvoorbeeld, sommige profesi\u00eb vereis `n Romeinse Ryk, maar omdat dit nie meer langer bestaan nie \u2013 en nie vir oor die 1500 nie \u2013 voorspel hulle \u201cherleefde\u201d een. Maar as hulle hul letterlik-vervulde vereistes (sterre wat uit die hemel val, ens.) opgee en ten volle die eerste en enigste vervullings van Nuwe Testamentiese profesi\u00eb aanvaar, sal daar geen behoefte wees vir enige sulke skrale dubbel-vervullings teorie\u00eb nie, en goedgelowige Christene sou `n menigte onsinnige spekulasies gespaar wees.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: center;\"><b><i>Beswaar<\/i><\/b><\/h3>\n<p><b>Beswaar<\/b>: Pastoor John Hagee s\u00ea dat die dubbele-vervulling model moet die profesie interpreteer weens \u201cdie wet van dubbel verwysing\u201d (John Hagee, From Daniel To Doomsday [Nashville: Thomas Nelson, Inc, 1999], 181).<\/p>\n<p><b>Antwoord<\/b>: Diegene wie die wet van dubbele verwysing bevorder kan nie wys waar hierdie \u201cwet\u201d in die Bybel genoem word nie. Dit is wet net omdat hulle s\u00ea dit is, nie weens enige bybelse aanwysings nie.<\/p>\n<hr>\n<p>Dit is `n nie-WLC artikel deur Adam Maarschalk.<\/p>\n<p>Ons het alle paganistiese name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrifte herstel soos dit oorspronklik deur die ge\u00efnspireerde skrywers van die Bybel geskryf was. \u2013 WLC Span<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107414,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112113","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-olivet-discourse"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidig Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T22:00:49+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/\",\"name\":\"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:21:51+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T22:00:49+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance","og_description":"Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidig Bybelse oortuiginge. Sulke artikels kan dus beskou word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks gese\u00ebn deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T22:00:49+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/","name":"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:21:51+00:00","dateModified":"2025-08-22T22:00:49+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Matthew2024-Double20Fulfillment20Is20Not20Possible-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/matthew-24-double-fulfillment-is-not-possible\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Matth\u00e9\u00fcs 24: Dubbel Vervulling Is Onmoontlik"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112113","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112113"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107414"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112113"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}