{"id":112106,"date":"2023-11-02T12:21:49","date_gmt":"2023-11-02T12:21:49","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-yahushua-se-wederkoms-sal-skielik-en-baie-onverwags-wees\/"},"modified":"2025-08-22T21:55:34","modified_gmt":"2025-08-22T21:55:34","slug":"yahushua-se-wederkoms-sal-skielik-en-baie-onverwags-wees","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd\/yahushua-se-wederkoms-sal-skielik-en-baie-onverwags-wees\/","title":{"rendered":"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png\" style=\"width: 725px; height: 461px;\"><\/p>\n<p>Vader Yahuwah se Heilige Gees het ons be\u00efndruk in die behoefte om die historiese metode van interpretasie van Bybelse profesi\u00eb weer te ondersoek in ons soeke na waarheid. Ons voormalige denominale nalatenskap was deurspek met historisisme, wat ons ori\u00ebntasie en begrip oor die eind-tyd gebeure aansienlik be\u00efnvloed het. Maar toe ons hierdie onderwerp weer studeer het, het die skille van ons o\u00eb afgeval, en kon ons baie duidelik sien hoe historisisme `n skans was wat ons verhoed het om die Boek van Openbaring en die Olyfberg Diskoerse korrek te verstaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"peinsende-speurder\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/pensive-detective.jpg\" style=\"width: 700px; height: 528px;\"><\/p>\n<h3><b>Historisisme<\/b><\/h3>\n<p>Historisisme veronderstel die eind-tyd profesi\u00eb van Dani\u00ebl en Openbaring was regdeur die geskiedenis vervul; daarom die naam. Deur afstand te doen van historisisme is ons genoop om honderde artikels, radio episodes, en video`s uit te wis.<\/p>\n<p>Versaking van dwalinge en om dit te vervang met bybelse waarhede is altyd `n vreugde vir opregte waarheid soekers. Maar, die versaking van historisisme het kataklismiese veranderinge in ons geloofsoortuiginge teweeggebring, wat as verlossend beskou word. Ons s\u00ea verlossend, omdat historisisme, soos ons daaraan verloof was in die verlede en net so algemeen opgehef was deur die grootste meerderheid van Christen denominasies, verhoed die aanhangers van begrip vir die leerstellings van die Meester Yahushua in die Boek van Openbaring en die Evangelies, veral die Bergpredikasie. Met ander woorde, historisisme is teenstrydig met die duidelike leerstellings van Yahushua.<\/p>\n<p>Historisisme kontrasteer Yahushua se leerstellings in die volgende wyses:<\/p>\n<p><b> Dit het Christene in alle eeue gelei om Christus se koms in hul tyd te verwag.<\/b><\/p>\n<p>Daarom was elke generasie bedag gemaak om uit te kyk vir sekere tekens van die tye wat in hul tyd plaasvind. Sommige in elke generasie het so ver gegaan as om datums vas te stel, soos die Milleriete gedoen het in die 1840s, met die proklamasie van Oktober 22ste, 1844, as die datum vir Yahushua se koms na die aarde. Baie in die 1840s in Amerika, en in `n mindere mate in Europa, en elders het opgewonde geraak en hul lewens daarvolgens ingerig. Sodoende het hulle `n \u2018bittere teleurstelling\u2019 deurgemaak toe hulle verwagtinge nie vervul was nie. Hierdie \u2018groot teleurstelling\u2019 het die harte van baie spotters verhard en, slegter, gesorg vir die opkoms van `n nuwe denominasie, die Sewende Dag Adventiste Kerk. Instede daarvan om die mislukte historisisme metode van interpretasie van Bybelse profesie, te verwerp, het hierdie denominasie voortgegaan om te bou op haar unieke leerstellings wat miljoene w\u00eareldwyd verhoed het om Yahushua se leerstellings van die Evangelies en die Boek van Openbaring reg te verstaan.<\/p>\n<p><b>Dit het Christene gelei om \u2018kykers vir tekens\u2019 te wees in stede daarvan om die Skrifte te studeer. <\/b><\/p>\n<p>Dus is daar gefokus op huidige gebeure en nuus berigte. Elke groot gebeurtenis was geinterpreteer as die tekens van die tye-hetsy aardbewings, hongersnood, oorlo\u00eb, gerugte van oorlo\u00eb, siviele onluste, ens. By WLC, het ons ook, geval vir hierdie misleiding en begin om huidige katastrofes as `n teken te sien van die onafwendbare koms van Yahushua. Dit was gedoen omdat ons die Saligsprekinge en die Boek van Openbaring, verkeerd verstaan het. Ons het gedink dat die tekens wat Yahushua gegee het in die Olyfberg Saligsprekinge gedeeltelik toegepas word op die val van Jerusalem, maar dit was essensie\u00ebl tekens van die tweede koms van Yahushua.<\/p>\n<p>Maar, tog, is so `n insig vals en teenstrydig met wat Yahushua Petrus, Andreas, Jakobus, en Johannes meegedeel het. Die tekens wat Yahushua in die Olyfberg Diskoerse gehad het was tekens van die onafwendbare vernietiging van die Tempel en Jerusalem in 70 A.D. en<u>, dat dit niks te doene het met die Wederkoms van Yahushua nie.<\/u><\/p>\n<h3><b>Yahushua het hoegenaamd geen teken van Sy wederkoms gegee nie<\/b><\/h3>\n<p><b>Die enigste leidraad wat Yahushua sy dissipels gee was dat dit skielik en sal plaasvind wanneer die minste verwag word.<\/b><\/p>\n<p>Verder, anders as die vernietiging van die tempel van Jerusalem, was waar Yahushua spesifieke tekens gegee het en `n raamwerk vir hierdie gebeurtenis, hy het ges\u00ea dat nie een (nie eens hyself) ken die dag en die uur van sy terugkoms behalwe die Vader alleen. (Matthe\u00fcs 24:36).<\/p>\n<p>Maar Yahushua het <b>aangedui <\/b>dat sy koms <b><u>sal<\/u><\/b><u> <b>talm om te kom<\/b><\/u><b>. <\/b>Ons sien hierdie aanduidings in die gelykenisse:<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><u>Gelykenis van die Talente:<\/u> Want dit is soos `n man wat op `n ver reis wou gaan \u2026 <b>En n\u00e1 `n langtyd<\/b> het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken. (Matthe\u00fcs 25:14)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><u>Gelykenis van die Getroue &amp; Slegte Dienskneg:<\/u> <b>\u201cMy Heer talm om te kom.\u201d<\/b> (Matthe\u00fcs 24:48)<\/p>\n<p class=\"indenttext\"><u>Gelykenis van die Tien Maagde:<\/u> \u201cDan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet\u2026 <b>\u201cEn terwyl die bruidegom talm om te kom,<\/b> het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. \u201cEn <b>middernag<\/b> was daar `n geroep. Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet! (Matth\u00e9\u00fcs 25:1-6). Die diensmeisies het gedink dat die bruidegom op pad was, en het dus uitgegaan om hom te ontmoet. Maar hy het nie gekom toe hulle hom verwag het nie. Die koms van die bruidegom het langer gevat as wat verwag was. En so het hulle gewag. Maar hoe langer dit geneem het, hoe vaker het hulle geword. Eindelik het hulle ooglede te swaar geword, en hulle almal, (<u>beide die wyses en die dwases<\/u>) is deur die slaap oorval. Dan, teen middernag, kom hy. In hierdie gelykenis dan, kry ons die moontlikheid van `n talmtyd en die skielikheid van sy koms. <b>Daar was niks tekens van wanneer die bruidegom sou kom nie.<\/b><\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><b><img decoding=\"async\" alt=\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees image\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/ten-virgins.jpg\" style=\"width: 640px; height: 360px;\"><\/b> <b><\/b><\/p>\n<p><b>Lewe op Aarde sal baie normaal wees wanneer Christus skielik sal verskyn.<\/b><\/p>\n<p>Dit is `n bizarre stelling wat kom van WLC in die lig van die sensasionele video`s aangaande die basuine en die amok wat hierdie basuine in die w\u00eareld sal veroorsaak, wat uitgewis sal word omdat dit pure spekulasie is direk in kontras met wat Yahushua leer in die Olyfberg Diskoerse.<\/p>\n<p>Laat ons luister na wat Yahushua s\u00ea die w\u00eareld se toestand sal wees voor Sy wederkoms.<\/p>\n<p><b>Soos dit was in die dae van Noag<\/b><\/p>\n<p class=\"indenttext\"><i>Maar van di\u00e9 dag en di\u00e9 uur weet niemand nie, ook die engele van die hemele nie, maar net die Vader alleen. En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. Maar net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle ge\u00ebet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees.\u201d Matth\u00e9\u00fcs 24:36-39<\/i><\/p>\n<p>Yahushua het ges\u00ea dat sy wederkoms sal wees soos dit was in die dae van Noag. Wat weet ons dan van daardie dae? Hulle wat tye van gruwelike sondes en uiterste geweld. D\u00edt was dae van reuse en Nephilim met die gevalle engele wat gepoog het om die menslike ras te besoedel. D\u00edt was dae van verharde harte teen die waarskuwings boodskappe wat deur Noag gekom het. Yahushua kon al hierdie gevalle gebruik het om Noag se dae te vergelyk met d\u00ede van sy wederkoms.<\/p>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"297\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"202\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Ons moet elke dag van ons lewens gereed wees vir Yahushua se wederkoms, want Hy kom op `n tyd wat ons nie verwag nie. Ons is meer geneig om te sterf voor Yahushua se koms op `n spesifieke dag. Aangesien ons nie beheer oor wanneer ons sal sterf het nie, betaam dit ons om elke dag van ons lewens altyd gereed te wees,,<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p><u>Maar Hy het nie een van hulle gebruik nie.<\/u><\/p>\n<p>Wat het hy ges\u00ea het hulle gedoen in Noag se dae, wat dieselfde sal wees soos wanneer hy terugkeer? Hulle het ge\u00ebet, gedrink, getrou, hulle seuns en dogters in die huwelike uitgegee. In nog `n gedeelte in Lukas 17, spreek hy ook omtrent die dae van Lot. Weereens kon hy maklik gepraat het van booshede en seksuele onkuisheid as hy wou.<\/p>\n<p><u>Maar Hy het nie.<\/u><\/p>\n<p>Hulle het ge\u00ebet, gedrink, getrou, gekoop, verkoop, geplant en gebou. <i>Dit<\/i> is hoe dit sal wees wanneer Yahushua terugkeer. So, wat beklemtoon Yahushua? Hy l\u00ea daarop klem dat lewe normaal sal wees wanneer hy skielik terugkeer na die Aarde. Mense het geen idee gehad dat oordeel aan`t kom was nie maar het voortgegaan met hul daaglikse lewens. Sekerlik, daar was malle ou Noag met sy gesin besig om `n massiewe boot vir die laaste dekades te bou, maar hulle het hom ge\u00efgnoreer en hom gesien as `n ou malman. Net so het mense nie `n idee gehad dat oordele aan`t kom was in die dae van Lot nie. Hulle het gedoen wat hulle altyd lief was om te doen, bv., eet, drink, verkoop, koop, plant en bou. In beide gevalle, was dit die lewe soos gewoonlik totdat die regverdiges na `n veilige plek geneem is, en toe het die toorn gekom. <b>So, wat kan ons van alles hierbo genoem, leer?<\/b><\/p>\n<p>Ons moet elke dag van ons lewens gereed wees vir sy wederkoms, want hy kom op `n tyd dat ons dit die minste verwag. Die kanse is groter dat ons eerder enige dag sal sterf as wat Yahushua sal terugkeer op `n spesifieke dag. Sedert ons nie beheer het oor wanneer ons sal sterf nie, noodsaak dit ons om elke dag gereed te wees.<\/p>\n<p><b>Opsomming<\/b><\/p>\n<ol>\n<li><b>Yahushua het `n teken gegee vir sy wederkoms <\/b><\/li>\n<li><b>Yahushua het aanduiding gegee dat daar `n talmtyd sal wees.<\/b><\/li>\n<li><b>Yahushua het aangedui dat sy wederkoms sal wees wanneer dit die minste verwag word en d\u00edt sal die verassing van alle verassings wees<\/b><\/li>\n<li><b>Ons het nodig om elke dag gereed te wees, met die <u>sterk waarskynlikheid<\/u> dat ons dood vroe\u00ebr as sy wederkoms mag wees. Tekens sal nie beide ons skielike dood of sy terugkoms voorafgaan nie. <\/b><\/li>\n<li><b>Lewe sal normaal op Aarde wees voordat hy skielik terugkeer. Dit is waarom meeste Christene verras sal wees wanneer hy terugkeer. Maar, diegene wie gereed is, sal nie verras word nie. <\/b><\/li>\n<\/ol>\n<hr>\n<h3><b>Sluitings Gebed:<\/b><\/h3>\n<p><b>Vader Yahuwah<\/b><\/p>\n<p>Dankie vir leiding van WLC se verwerping van historisisme vir goed sodat ons Yahushua se leringe en waarskuwings korrek kan verstaan. Dank U vir vergifnis van ons onkunde en misdrywe uit die verlede, waarvan ons in hoogste graad bekeer. Help ons elke dag sodat ons gereed kan wees om die dood tegemoet te gaan of om Meester Yahushua terug te verwelkom op die aarde. Ons loof u naam vir ewig en altyd weens u oneindige genade en lydsaamheid in u optrede met ons.<\/p>\n<p>In die <b>Naam van Yahushua<\/b>, bid ons tot u.<\/p>\n<p>Amen.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"gelukkige-jong-vrou\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/happy-young-woman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107402,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112106","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-profesie-wat-gerig-is-op-die-endtyd","wlc-content-directory-yahushua-s-return"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Vader Yahuwah se Heilige Gees het ons be\u00efndruk in die behoefte om die historiese metode van interpretasie van Bybelse profesi\u00eb weer te ondersoek in ons soeke na waarheid. Ons voormalige denominale nalatenskap was deurspek met historisisme, wat ons ori\u00ebntasie en begrip oor die eind-tyd gebeure aansienlik be\u00efnvloed het. Maar toe ons hierdie onderwerp weer studeer [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T21:55:34+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"9 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/\",\"name\":\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2023-11-02T12:21:49+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T21:55:34+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance","og_description":"Vader Yahuwah se Heilige Gees het ons be\u00efndruk in die behoefte om die historiese metode van interpretasie van Bybelse profesi\u00eb weer te ondersoek in ons soeke na waarheid. Ons voormalige denominale nalatenskap was deurspek met historisisme, wat ons ori\u00ebntasie en begrip oor die eind-tyd gebeure aansienlik be\u00efnvloed het. Maar toe ons hierdie onderwerp weer studeer [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T21:55:34+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"9 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/","name":"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png","datePublished":"2023-11-02T12:21:49+00:00","dateModified":"2025-08-22T21:55:34+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/bible-prophecy\/yahushuas-return-will-be-sudden-and-most-unexpected\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Yahushua se Wederkoms Sal Skielik en Baie Onverwags Wees"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112106"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107402"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}