{"id":112092,"date":"2024-03-09T12:40:56","date_gmt":"2024-03-09T12:40:56","guid":{"rendered":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/wlc-article\/migrating-om-angs-te-oorwin\/"},"modified":"2025-08-22T21:42:50","modified_gmt":"2025-08-22T21:42:50","slug":"om-angs-te-oorwin","status":"publish","type":"wlc-article","link":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/articles\/geloof-wat-geleef-word\/om-angs-te-oorwin\/","title":{"rendered":"Om Angs te Oorwin"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"Om Angs te Oorwin\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png\" style=\"width: 720px; height: 458px;\"><\/p>\n<p>Sukkel jy met angs? Ek praat nie van skrik vir harde geluide in die nag nie of `n ampere ongeluk terwyl huiswaarts gery word wat jou laat bewe van adrenalien nie. Ek praat van die soort vrees wat jou in die middel van die nag laat wakker skrik, met jou gedagtes wat in sirkels hardloop soos jy jou bekommer oor wat in die toekoms <i>mag<\/i> gebeur.<\/p>\n<p>Die enigste ding wat ons moet vrees is vrees self,\u201d het Amerikaanse president, Franklin Roosevelt in sy inhuldigings toespraak ges\u00ea. Terwyl vrees `n belangrike oorlewings gereedskap is, is vrees wat jou wakker hou in die nag, kan bekommernis oor wat in die toekoms mag gebeur, baie belemmerend wees. Angs is `n kombinasie van vrees en bekommernis oor toekomstige moontlikhede wat dikwels nie eens waar word nie.<\/p>\n<p>As jy worstel met angs, Yah se Woord openbaar hoe om dit te oorwin.<\/p>\n<h3><b>Goddelike Versus Ongoddelike Vrees<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"212\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"270\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Goddelike vrees is `n kombinasie van bewondering, respek, en liefde wat ons sterflinge voel vir die oneindige wese wie ons geskape het en ons liefhet met `n eindelose liefde.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Om Angs te Oorwin image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Goddelike vrees is die kombinasie van verwondering, respek, en liefde wat ons sterflikes voel vir die oneindige wese wie ons geskape het en ons lief het met `n oneindige liefde. Goddelike vrees vermeerder ons geloof. In teenstelling daarmee, verminder ongoddelike vrees ons geloof wat kan lei na `n afwaartse spiraal van vrees wat so groot is dat dit ons verhoed om pro-aktiewe stappe te neem.<\/p>\n<p>Ongoddelike vrees val in drie kategorie\u00eb:<\/p>\n<ul>\n<li>Vrees vir mense<\/li>\n<li>Vrees vir behoefte<\/li>\n<li>Vrees vir omstandighede<\/li>\n<\/ul>\n<p>Vrees vir mense kan daartoe lei dat jy `n afgod van hulle maak om hulle gelukkig te hou of om hul goedkeuring te wen. Vrees vir behoefte kan lei tot kompromie van beginsels om te verkry wat ons dink ons nie sonder klaar kan kom nie. Vrees vir omstandighede kan ons verswak, ons verhoed om pro-aktiewe stappe te neem. Geeneen van hierdie vrese verheerlik Yah nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"liefde in skrifte\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/love.jpg\" style=\"width: 700px; height: 467px;\"><\/p>\n<h3><b>Liefde die Teenmiddel vir Vrees<\/b><\/h3>\n<p>Liefde vir Yahuwah, en die wete dat Hy ons ook liefhet, is die geneesmiddel wat vrees teenstaan.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">Ons weet en steun op die liefde wat [Yahuwah] vir ons het.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">[Yah] is liefde. Wie ook al in liefde lewe, lewe in [Yahuwah], en [Yahuwah] in hulle. Dit is hoe liefde volmaak onder ons word sodat ons vertroue in die oordeelsdag kan h\u00ea: In hierdie w\u00eareld is ons soos Yahushua. Daar is geen vrees in liefde nie. Maar volmaakte liefde verdryf vrees uit, omdat vrees te doen het met strafgerig. Die een wie vrees word nie volmaak in liefde nie (1 Johannes 4:16-18).<\/p>\n<h3><b>Liefde bring Selfvertroue<\/b><\/h3>\n<p>Liefde gee ons die selfvertroue om vrese te weerstaan en om as meer as oorwinnaars uit te kom. Dit word gesien in die verhaal van Dawid en Goliat. Toe Goliat, die Filistynse reus, die weermag van Israel uitgetart het, \u201c \u201cToe Saul en die hele Israel \u2026 was hulle verskrik en baie bevrees.\u201d (1 Samuel 17:11).<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"214\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"274\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Liefde gee ons die selfvertroue om vrees in die o\u00eb te kyk en om meer as oorwinnaars uit die stryd te tree.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Om Angs te Oorwin image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Dawid het die situasie gesien, hy het die gevaar verstaan. Maar nie soos almal, was hy nie bevrees nie en sy te kort aan vrees was nie omdat hy goed was met die slingervel nie. Sy vertroue was in Yahuwah. Toe Koning Saul gewyfel het om die jongeling uit te stuur om te veg, het Dawid verder ges\u00ea: Yahuwah wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn (1 Samuel 17:37)<\/p>\n<p>Dawid en die leermagte van Israel het altwee die presiese omstandighede in die gesig gestaar. Maar hulle het die situasie baie verskillend ge\u00efnterpreteer. Terwyl die ander Israeliete bevrees was vir die reus, het Dawid dit beskou as `n situasie waarin Yahuwah sou optree omdat Goliat die lewende God uitgedaag het. Dawid het geen twyfel daarin gehad dat hy as oorwinnaar sal uittree omdat Yah se eer daarvan afhang. Dit was sy kennis van Yahuwah wat hom die selfvertroue en waagmoed gegee het om die reus teen te staan.<\/p>\n<h3><b>Vyf Stappe om Vrees te Oorkom<\/b><\/h3>\n<p>Paulus, in sy sendbrief aan die Filipense, voorsien ons met vyf stappe om angs te oorkom:<\/p>\n<ul>\n<li>Harmoniseer verhoudinge<\/li>\n<li>Gebed<\/li>\n<li>Dankbaarheid<\/li>\n<li>Regte gedagtes<\/li>\n<li>Regte emosies<\/li>\n<\/ul>\n<h3><b>Harmonisering van verhoudinge<\/b><\/h3>\n<table align=\"right\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"261\" style=\"margin-left: 10px;\" width=\"284\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span> As ons `n verhouding het wat nie in harmonie is nie, moet ons doen wat in ons mag is om te doen om wat verkeerd is reg temaak, te bely, en te bekeer in ons deel van wat verkeerd geloop het.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Om Angs te Oorwin image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<p>Struwelinge in interpersoonlike verhoudings is `n algemene oorsaak van angs. Natuurlik kan ons nie ander persone kontroleer nie, maar ons kan deel h\u00ea aan ons eie deel in enige teenstrydige verhouding. Ons kan kies om verskoning te vra en stop wat ookal belediging veroorsaak het (bekering). Dit is wat Paulus bedoel het toe hy hulle berispe het in `n strydlustige verhouding om \u201ceensgesind te wees in die Here.\u201d (Filipense 4:2)<\/p>\n<h3><b>Gebed<\/b><\/h3>\n<p>Baie angs stam uit deur bevrees te wees oor wat ons nie kan beheer nie. Paulus herinner gelowiges dat Yahuwah gereed en wagtend is om almal van hulp te wees wie na Hom kom. \u201cWees oor niks besorg nie,maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by Yahuwah. En die vrede van Yahuwah, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Yahushua\u201d (Filipense 4:6-7).<\/p>\n<p>As ons ons behoeftes, vrese en tekortkominge aan Yahuwah voorl\u00ea, kan ons weet dat Hy sal optree in die beste van ons belang. Ons kan die kalme versekering h\u00ea dat alles is en sal wees soos dit moet wees.<\/p>\n<table align=\"left\" border=\"0\" cellpadding=\"10\" cellspacing=\"5\" height=\"173\" style=\"margin-right: 10px;\" width=\"302\">\n<tbody>\n<tr>\n<td style=\"text-align: justify; padding: 7px\">\n<h2 style=\"text-align: left;\"><font color=\"#666666\" face=\"Times New Roman\"><span>Keuse om dankbaar te wees in al ons omstandighede is net moontlik as ons vertrou dat Yahuwah in ons beste van ons belang optree.<\/span><\/font><\/h2>\n<p align=\"left\"><span><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" alt=\"Om Angs te Oorwin image\" height=\"65\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/vEJ69Asr-quotation-marks-right-1.png\" title=\"\" width=\"80\"> <\/span><font size=\"3\"><span style=\"font-family: Georgia\"><span style=\"font-weight: bold\"><\/span><\/span><\/font><\/p>\n<\/td>\n<\/tr>\n<\/tbody>\n<\/table>\n<h3><b>Dankbaarheid<\/b><\/h3>\n<p>Keuse om dankbaar te wees in al ons omstandighede is net moontlik as ons vertrou dat Yahuwah in ons beste van ons belang optree. Wanneer ons verkies om dankbaarheid te beoefen, ondervind ons vrede en kalmte in selfs die mees uitdagende situasies.<\/p>\n<h3><b>Regte Gedagtes<\/b><\/h3>\n<p>Angs, deur definisie, is `n vrees van toekomstige moontlikhede. Filipense 4:8 vertel ons om te fokus op wat waarheid is. \u201cVerder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is \u2013 watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.\u201d Wanneer ons fokus op dit wat waaragtig is, sal daar geen ruimte wees vir spekulerende moontlikhede nie.<\/p>\n<h3><b>Regte Emosies<\/b><\/h3>\n<p>Korrekte gewoontes van gedagtes gee aanleiding tot korrekte emosies, wat op hul beurt, kan lei tot korrekte besluite en voordelige aksies. \u201cEk is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee\u201d (Filipense 4:13).<\/p>\n<p>Vrese kan oorkom word. Verskuif jou perspektief. Fokus op wat werklik en waaragtig is, eerder as moontlikhede. Vertrou dat Yahuwah werk in alle dinge vir jou voordeel. Kies om dankbaarheid `n gewoonte te maak en Yah se vrede sal jou hart vul, wat angstige voorbodes sal stil maak wat nooit sal wees nie.<\/p>\n<p class=\"indenttext\">\u201cWant \u00c9k weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek YAHUWAH, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle `n hoopvolle toekoms te gee.\u201d (Jeremia 29:11).<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img decoding=\"async\" alt=\"vrou\" src=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/achHFPGK-woman.jpg\" style=\"width: 700px; height: 700px;\"><\/p>\n","protected":false},"featured_media":107374,"comment_status":"open","ping_status":"closed","template":"","meta":[],"class_list":["post-112092","wlc-article","type-wlc-article","status-publish","has-post-thumbnail","hentry","wlc-article-category-geloof-wat-geleef-word","wlc-content-directory-faith-victory"],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v26.7 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Sukkel jy met angs? Ek praat nie van skrik vir harde geluide in die nag nie of `n ampere ongeluk terwyl huiswaarts gery word wat jou laat bewe van adrenalien nie. Ek praat van die soort vrees wat jou in die middel van die nag laat wakker skrik, met jou gedagtes wat in sirkels hardloop [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Worlds Last Chance\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-08-22T21:42:50+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1280\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"814\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/png\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"6 minute\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/\",\"name\":\"Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png\",\"datePublished\":\"2024-03-09T12:40:56+00:00\",\"dateModified\":\"2025-08-22T21:42:50+00:00\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png\",\"contentUrl\":\"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png\",\"width\":1280,\"height\":814},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Articles\",\"item\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":3,\"name\":\"Om Angs te Oorwin\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website\",\"url\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/\",\"name\":\"Worlds Last Chance\",\"description\":\"\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance","og_description":"Sukkel jy met angs? Ek praat nie van skrik vir harde geluide in die nag nie of `n ampere ongeluk terwyl huiswaarts gery word wat jou laat bewe van adrenalien nie. Ek praat van die soort vrees wat jou in die middel van die nag laat wakker skrik, met jou gedagtes wat in sirkels hardloop [&hellip;]","og_url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/","og_site_name":"Worlds Last Chance","article_modified_time":"2025-08-22T21:42:50+00:00","og_image":[{"width":1280,"height":814,"url":"https:\/\/s3.amazonaws.com\/static.worldslastchance.org\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png","type":"image\/png"}],"twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"6 minute"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/","name":"Om Angs te Oorwin - Worlds Last Chance","isPartOf":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png","datePublished":"2024-03-09T12:40:56+00:00","dateModified":"2025-08-22T21:42:50+00:00","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#primaryimage","url":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png","contentUrl":"https:\/\/stg-media.worldslastchance.com\/2025\/08\/Conquering20Anxiety-afrikaans.png","width":1280,"height":814},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/practical-piety\/conquering-anxiety\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Articles","item":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/articles\/"},{"@type":"ListItem","position":3,"name":"Om Angs te Oorwin"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/#website","url":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/","name":"Worlds Last Chance","description":"","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/nl\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"af-ZA"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article\/112092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/wlc-article"}],"about":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/wlc-article"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=112092"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107374"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/staging.worldslastchance.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=112092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}